# Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2012 QP (Afr)

> Grade 11 Dance Studies question paper from the Eastern Cape November Exam 2012 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/dnce-n12-qp-afr/6f0782d1-d857-47c3-b321-4beaa6cd49e9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Dance Studies
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Dance Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/dance-studies) › [Dance Studies Grade 11 Eastern Cape November 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/dnce-n12-qp-afr/6f0782d1-d857-47c3-b321-4beaa6cd49e9)

## About this document

Dance Studies · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2012. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                 EASTERN CAPE
                 EDUCATION

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                      NOVEMBER 2012

                        DANSSTUDIES

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                  Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

2                                 DANSSTUDIES                              (NOVEMBER 2012)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

     AFDELING A:                          GESKIEDENIS
     AFDELING B:                          MUSIEK
     AFDELING C:                          ANATOMIE EN GESONDHEIDSORG

2.   Lees die hele vraestel noukeurig deur, voordat jy dit beantwoord.

3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
     vraestel gebruik word.

4.   Laat DRIE reëls na elke VRAAG oop.

5.   Begin ELKE AFDELING op ŉ NUWE bladsy.

6.   Die punte word NIE volgens die beginsel van ‘een punt per een feit’
     toegeken NIE, maar volgens die gehalte van jou antwoord.

7.   Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

(NOVEMBER 2012)                        DANSSTUDIES                                         3

 AFDELING A:           GESKIEDENIS

 VRAAG 1

 1.1    Gee ŉ kort definisie oor jou mening wat choreografie is.                          (1)

 1.2    Verduidelik hoe jy in graad 11 met jou choreografie-danswerk te werk sal
        gaan.                                                                             (3)

 1.3    Soos jy vir jou graad 11-choreografie projek voorberei, verduidelik hoe jy
        dink wat die mees uitdagende aspekte sal wees.                                    (3)

 1.4    Verbeel jou dat jy in jou joernaal skryf. Verduidelik hoe jy dink improvisasie-
        lesse met jou choreografie kan help.                                              (3)

 1.5    Is die bewerings hieronder WAAR of ONWAAR? Skryf net die korrekte
        antwoord langs die toepaslike nommer.

        1.5.1     ŉ Danser doen die verhooggrimering en kan ook karaktergrimering
                  doen wat nodig is om ŉ rol te speel, bv. die van ŉ leeu of' ŉ heks.     (1)

        1.5.2     ŉ Choreograaf voer die bewegingsreekse uit wat deur die
                  choreograwe geskep word.                                                (1)

        1.5.3     ŉ Kostuumontwerper is die persoon wat die uitrustings ontwerp wat
                  deur die kunstenaars gedra word. Dit mag maskers en ander
                  rekwisiete insluit. Gewoonlik het hul ŉ span om te help om die
                  kostuums te maak.                                                       (1)

        1.5.4     ŉ Komponis beplan die musiek en skryf dit in notasie vorm sodat dit
                  deur die musikante gelees kan word.                                     (1)

        1.5.5     ŉ Grimeerkunstenaar skep die bewegingsreekse wat deur die
                  dansers uitgevoer word en werk soms saam met die dansers om dit
                  te bereik.                                                               (1)
                                                                                          [15]

### Page 4

4                                   DANSSTUDIES                          (NOVEMBER 2012)

VRAAG 2

Kies EEN van die voorgeskrewe INTERNASIONALE CHOREOGRAWE en hul
danswerk wat jy hierdie jaar bestudeer het van die lys hieronder en SKRYF ŉ
BRIEF aan ŉ vriend/vriendin waarin jy hom/haar daarvan vertel. Sluit die volgende
inligting in:

2.1   Gee die naam van die choreograaf en waar hy/sy vandaan kom.                    (1)

2.2   Die choreograaf se dansloopbaan en opleiding.                                  (3)

2.3   Noem sommige van die danswerke wat gechoreografeer is.                         (3)

2.4   Gee die naam van EEN danswerk en bespreek die storie/tema van die
      danswerk.                                                                      (5)

2.5   Beskryf kortliks die styl van die danswerk.                                    (2)

2.6   Wat gebruik die choreograaf as inspirasie vir sy/haar werk?                    (3)

2.7   Wat is die choreograaf se bydra tot dans?                                       (3)
                                                                                     [20]

HIERONDER IS DIE VOORGESKREWE CHOREOGRAWE EN HUL DANSWERKE
 SUID-AFRIKAANSE CHOREOGRAWE               DANSWERKE
           Veronica Paeper           Orpheus in the Underworld
           Vincent Mantsoe                   Gula Matari
             Alfred Hinkel              Last Dance (Bolero)
            Sylvia Glasser                Tranceformations
             Gary Gordon                   Bessie’s Head
             Mavis Becker                Flamenco de Africa
             Hazel Acosta                  Blood Wedding
            Carolyn Holden           Imagenes/Blood Wedding
  INTERNASIONALE CHOREOGRAWE               DANSWERKE
          George Balanchine                Apollo of Agon
              Alvin Ailey                    Revelations
            Martha Graham         Appalachian Spring of Lamentation
           Christopher Bruce         Ghost Dancers of Rooster
      Marius Petipa en Lev Ivanov            Swan Lake
            Vaslav Nijinsky            Le Sacre du Printemps
              Paul Taylor                    Esplanade

### Page 5

(NOVEMBER 2012)                         DANSSTUDIES                                      5

 VRAAG 3
 In hierdie vraag mag jy NIE oor ŉ dans van die voorgeskrewe lys skryf NIE.
 In LU4 het jy ŉ kruis-kulturele/inheemse dans geleer wat deel uit maak van jou PAT.
 Voorsien die volgende inligting:
 3.1    Pas die gewone elemente in KOLOM A met die korrekte antwoord in KOLOM B.
                  KOLOM A                    KOLOM B
        3.1.1     Vuur                   A   Bewegings word ritmies herhaal, wat
                                             bydra om hul krag te versterk
        3.1.2     Liggaamsversierings    B   Dromme, dreunsang, sang, hande klap,
                                             voet stampe
        3.1.3     Sirkel                 C   Maskers, vere, gras, kostuums,
                                             gekleurde stene en skulpe, geverfde
                                             gesigte en liggame
        3.1.4     Klanke                 D   Verskaf lig en is ŉ fokuspunt.
        3.1.5     Ritmiese herhaling     E   Skep ŉ gevoel van gemeenskap, almal
                                             kyk na mekaar. Draai dikwels om iets –
                                             vuur, put, paal of persoon                 (5)
 3.2    Wat is simbolisme? Gee EEN voorbeeld in dans.                                   (2)
 3.3    Wat is ŉ ritueel? Gee EEN voorbeeld.                                            (2)
 3.4    Wat is ŉ gedaante veranderende ritueel? Gee EEN voorbeeld.                      (2)
 3.5    Hoe sal jy ŉ Afrika-dansvorm herken?                                            (4)
 3.6    Gee sommige van die lokomotiewe bewegings wat in Afrika-dans gebruik
        word.                                                                            (5)
                                                                                        [20]
 VRAAG 4
 4.1    Lys TWEE verskillende dansvorms.                                                (2)
 4.2    Watter faktore kan bydra tot die verskille in die dansvorms?                    (3)
 4.3    Jou klas moet ŉ aand van vermaak by jou skool beplan en produseer om die
        verskillende vorme van dans wat in Suid-Afrika gevind word, te vier.
        4.3.1     Gee die aand ŉ toepaslike naam.                                       (1)
        4.3.2     Lys ander rolspelers wat jy nodig sal hê om jou te help met hierdie
                  produksie en wat van hulle sal verwag word om te doen.                (2)
        4.3.3     Beskryf die vereistes vir die plek waarin die opvoering gaan
                  plaasvind.                                                            (2)
        4.3.4     Noem sommige van die dinge wat jy in jou begroting moet insluit.      (3)
        4.3.5     Stel TWEE metodes voor wat jy kan gebruik om geld in te samel vir
                  hierdie produksie.                                                     (2)
                                                                                        [15]
                                                             TOTAAL AFDELING A:         70

### Page 6

6                                  DANSSTUDIES                             (NOVEMBER 2012)

AFDELING B:         MUSIEK

VRAAG 5

5.1   Pas en verbind die instrumente in die prente hieronder met elk van die VIER
      musiek kategorieë wat in 5.1.1 – 5.1.4 gegee word.

                A                           B                        C

                D                               E                      F

      5.1.1   Kordofone — gee TWEE instrumente.                                        (2)

      5.1.2   Idiofone — gee TWEE instrumente.                                         (2)

      5.1.3   Aerofone                                                                 (1)

      5.1.4   Membranofone                                                             (1)

5.2   Noem EEN musiekinstrument vir elk van die volgende kategorieë:

      5.2.1   Houtblaas-instrument                                                     (1)

      5.2.2   Koperinstrument                                                          (1)

      5.2.3   Slag-instrument (perkussie)                                              (1)

      5.2.4   Strykinstrument                                                           (1)
                                                                                       [10]

### Page 7

(NOVEMBER 2012)                     DANSSTUDIES                                 7

 VRAAG 6

 6.1    Wat beteken die volgende woorde:

        6.1.1     Tempo                                                        (1)

        6.1.2     Tyd                                                          (1)

        6.1.3     Ritme                                                        (1)

        6.1.4     Poliritme                                                    (1)

        6.1.5     Tenoor                                                       (1)

 6.2    Benoem en rangskik die volgende note in neerdalende volgorde van die
        grootste tot die kleinste nootwaardes:

        6.2.1

                                                                               (1)

        6.2.2

                                                                               (1)

        6.2.3

                                                                               (1)

        6.2.4

                                                                               (1)

        6.2.5
                                                                                (1)
                                                                               [10]

                                                         TOTAAL AFDELING B:    20

### Page 8

8                                   DANSSTUDIES                                 (NOVEMBER 2012)

AFDELING C:         ANATOMIE EN GESONDHEIDSORG

VRAAG 7

7.1   Benoem die spiere A – J aangedui op die diagram hieronder:

                                                            A
                                                                        B
                   J

           I                                               C

                                                                   D – Spiergroep

       H                                                                    E

                         G–
                         Spiergroep          F

                                                                                            (10)

7.2   Verskaf die volgende inligting oor die gewrigte hieronder:

               A                                 B

### Page 9

(NOVEMBER 2012)                      DANSSTUDIES                                      9

        7.2.1     Noem die soort gewrig wat in A gevind word.                        (1)

        7.2.2     Noem TWEE dele van die liggaam waar die gewrig gemerk A
                  gevind kan word.                                                   (2)

        7.2.3     Noem TWEE anatomiese bewegings wat moontlik is in gewrig A.        (2)

        7.2.4     Noem die soort gewrig wat in B gevind word.                        (1)

        7.2.5     Noem TWEE dele van die liggaam waar die gewrig gemerk B
                  gevind kan word.                                                   (2)

        7.2.6     Noem TWEE anatomiese bewegings wat moontlik is in gewrig B.         (2)
                                                                                     [20]
 VRAAG 8

 8.1    Noem die VYF voedselgroepe wat noodsaaklik is vir ŉ gesonde dieet.           (5)

 8.2    Kies EEN van die DRIE stowwe (Alkohol/Sigarette/Dwelms) en bespreek
        die gevare/effekte wat daarmee gepaard gaan.                                 (5)

 8.3    Wat is groepsdruk?                                                           (2)

 8.4    Noem sommige van die druk wat jou as jongmens in die gesig staar.             (3)
                                                                                     [15]

 VRAAG 9

 9.1    Waarom sweet dansers gedurende oefening?                                     (2)

 9.2    Beskryf sommige van die faktore wat die hoeveelheid sweet gedurende
        oefening mag affekteer.                                                      (3)

 9.3    Pas KOLOM A by KOLOM B. Skryf slegs die antwoord langs die toepaslike
        nommer.

              KOLOM A                     KOLOM B
        9.1.1 STAMINA                A    Die kapasiteit vir werk of uitmergelende
                                          aktiwiteite
        9.1.2 VLOEIBAARHEID          B    Gelyke gewig rondom ŉ sentrale punt
        9.1.3 ENERGIE                C    Die uithouvermoë van die liggaam tydens
                                          ŉ gegewe aktiwiteit.
        9.1.4 BALANS                 D    Die krag wat jou op die aarde hou
        9.1.5 SWAARTEKRAG            E    Die vermoë om deur jou bewegings te
                                          vloei                                       (5)
                                                                                     [15]

### Page 10

10                                  DANSSTUDIES                            (NOVEMBER 2012)

VRAAG 10

10.1 Gebruik die korrekte woord uit die onderstaande raam om die
     daaropvolgende stellings te voltooi:

                  Knieprobleme         Krampe        Geskeurde spier
                        Vel wat bars           Ingroei toonnaels
           Skeenbeensplinters                                  Gebreekte bene

      10.1.1   Koue spiere, te min minerale in dieet en dehidrasie is die oorsake
               van …                                                                   (1)

      10.1.2   Skielike bewegings, ballistiese strekke, koue spiere, onvoldoende
               soepelheid, verkeerde strektegnieke is almal oorsake van …              (1)

      10.1.3   Ongelukke as gevolg van vloere, klere, choreografie is oorsake van
               …                                                                       (1)

      10.1.4   Verkeerde manier van toonnaels sny, te klein skoene is almal
               oorsake van …                                                           (1)

      10.1.5   Van draai op jou haak of bal van die voet, droë vel of vel met eelte
               wat geneig is tot barsting is almal oorsake van …                       (1)

      10.1.6   Ooreising, verkeerde tegniek, strukturele probleem bv.
               binnewaartse draaing van voete, skielike ruk- of kontakbeweging
               en val is almal oorsake van …                                           (1)

      10.1.7   Dans op harde vloere soos bv. sement is die oorsaak van …               (1)

10.2 Beskryf die onmiddellike behandeling van ŉ verstuiting.                           (4)

10.3 Maak ŉ lys van die algemene komplikasies na ŉ besering.                            (4)
                                                                                       [15]

                                                           TOTAAL AFDELING C:           60

                                                                   GROOTTOTAAL:        150

## Related documents

- [DNCE N12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/dnce-n12-qp-eng/2bb069dd-93c9-496a-a3c8-53bca68de692) — Dance Studies · QP · 2012 · Eng
- [DNCE N12 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/dnce-n12-memo-eng/32eb8691-06ac-400d-818a-6bba688695b1) — Dance Studies · Memo · 2012 · Eng
- [DNCE N12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/dnce-n12-memo-afr/bcf92b18-6d43-4c5f-b461-cfea5f02c0f1) — Dance Studies · Memo · 2012 · Afr
- [DANCE STUDIES QP GR11 NOV 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-qp-gr11-nov-2015-afr/fb4bb08d-9e08-4830-a135-f023bf152fe8) — Dance Studies · QP · 2015 · Afr
- [DANCE STUDIES QP GR11 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-qp-gr11-nov-2015-eng/fcdc238a-5977-417c-9da7-d25e31c29fe1) — Dance Studies · QP · 2015 · Eng
- [Dance Studies QP](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-qp/10c92737-88ef-4d1c-9333-ec32a85b8f59) — Dance Studies · QP · 2014

## More from Grade 11 Dance Studies

- [Gr 11 Dan Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-dan-stu-atp-2023-24/d7cf0d0b-5284-4b58-bc3c-3be7d351d71d) — ATP
- [DANCE STUDIES GR11 MEMO ENG NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-memo-eng-nov2018/1d5a74cb-e873-416b-9272-3f4c1092e79b) — Memo · 2018 · Eng
- [DANCE STUDIES GR11 MEMO AFR NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-memo-afr-nov2018-d/2ac56bdb-ee2f-4f38-9c31-a55b7ff56c88) — Memo · 2018 · Afr
- [DANCE STUDIES MEMO GR11 NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-memo-gr11-nov2017-afrikaans/08f5e6d5-ac14-4f44-950c-298b54b79ea2) — Memo · 2017 · Afr
- [DANCE STUDIES GR11 MEMO NOV2017 English](https://www.hlayiso.com/library/dance-studies-gr11-memo-nov2017-english/23cb9d91-c2d7-42fb-855f-df2e486d6f6c) — Memo · 2017 · Eng
- [Gr11 DNCE N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-dnce-n16-memo-eng/048d14ec-3b69-4833-930f-05decfb3f3ff) — Memo · 2016 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
