# Dramatic Arts Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Dramatic Arts question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2020-afr/a8d332db-75ac-4275-9286-9df811c36b9a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Dramatic Arts
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Dramatic Arts](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/dramatic-arts) › [Dramatic Arts Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2020-afr/a8d332db-75ac-4275-9286-9df811c36b9a)

## About this document

Dramatic Arts · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            SENIOR SERTIFIKAAT/
                       NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                      DRMA.1

                               DRAMATIESE KUNSTE

                                   NOVEMBER 2020

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye.

                     OGGENDSESSIE

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                         2                         DBE/November 2020
                                       SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.      Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings:
        AFDELING A: 20ste-eeuse Teaterbewegings                                    (30)
        AFDELING B: Suid-Afrikaanse Teater: 1960–1994                              (40)
        AFDELING C: Suid-Afrikaanse Teater: Ná 1994–Kontemporêr                    (40)
        AFDELING D: Teatergeskiedenis, Praktiese Begrippe, Inhoud en
                       Vaardighede                                                 (40)
2.      AFDELING A
        VRAAG 1 is VERPLIGTEND.
        Verwys na die toneelteks wat jy bestudeer het en die betrokke
        20ste-eeuse Teaterbeweging.
        EPIESE TEATER
         Caucasian Chalk Circle         Bertolt Brecht
         Kaukasiese Krytsirkel          Vertaling van Bertolt Brecht-toneelteks
         Mother Courage                 Bertolt Brecht
         Moeder Courage                 Vertaling van Bertolt Brecht-toneelteks
         The Good Person of Szechwan    Bertolt Brecht
         Kanna Hy Kô Hystoe             Adam Small
                                          OF
        TEATER VAN DIE ABSURDE
         Waiting for Godot              Samuel Beckett
         Afspraak met Godot             Vertaling van Samuel Beckett-toneelteks
         Bagasie                        André P Brink
         The Bald Primadonna            Eugene Ionesco
         Die Kaalkop Primadonna         Vertaling van Eugene Ionesco-toneelteks
                                          OF
        POSTMODERNE TEATER
         Skrapnel                       Willem Anker
         Top Girls                      Carol Churchill
         Popcorn                        Ben Elton
         Buried Child                   Sam Shepard
3.      AFDELING B
        Hierdie afdeling bestaan uit DRIE vrae. Beantwoord slegs EEN vraag in
        hierdie afdeling.
        VRAAG 2: Woza Albert!            Percy Mtwa, Mbongeni Ngema en
                                         Barney Simon OF
        VRAAG 3: Sophiatown              Junction Avenue Theatre Company OF
        VRAAG 4: Siener in die Suburbs PG du Plessis
4.      AFDELING C
        Hierdie afdeling bestaan uit DRIE vrae. Beantwoord slegs EEN vraag in
        hierdie afdeling.
        VRAAG 5: Nothing but the Truth John Kani OF
        VRAAG 6: Groundswell             Ian Bruce OF
        VRAAG 7: Mis                     Reza de Wet
5.      AFDELING D
        Hierdie afdeling bestaan uit EEN vraag (VRAAG 8) wat VERPLIGTEND is.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                          3                         DBE/November 2020
                                        SS/NSS

AFDELING A: 20ste-EEUSE TEATERBEWEGINGS

Hierdie vraag is VERPLIGTEND.

VRAAG 1

Verwys na BRON A hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

BRON A

                             DIE 20STE-EEUSE TEATER

                                               Teater is dikwels soos 'n
                                               rebelse (opstandige) kind.

                                               Dit is egter 'n kragtige
                                               kunsvorm wat lesse oor die
                                               lewe, die samelewing en
                                               emosie en, nog belangriker,
                                               jouself, leer.

Evalueer, in 'n opstel, hoe die toneelteks en die 20ste-eeuse Teaterbeweging wat jy
hierdie jaar bestudeer het, rebelleer en lesse oor lewensuitdagings en die mensdom se
potensiaal vir verandering oordra.

Skryf die naam van die toneelteks en die 20ste-eeuse Teaterbeweging wat jy bestudeer
het, aan die begin van jou opstel neer.

Verwys na die volgende in jou opstel:

   Hoe die doelbewuste keuses van die dramaturg rebellie weerspieël
   Die lesse van die lewensuitdagings wat eie aan die onderwerpmateriaal van die
    toneelteks is
   Spesifieke voorbeelde om jou bespreking te ondersteun

                                                             TOTAAL AFDELING A:              30

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                            4                         DBE/November 2020
                                          SS/NSS

AFDELING B: SUID-AFRIKAANSE TEATER: 1960–1994

Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdeling.

VRAAG 2:      WOZA ALBERT! DEUR PERCY MTWA, MBONGENI NGEMA EN
              BARNEY SIMON

Bestudeer BRON B hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON B

      Is deesdae net        'n Kragtige                   Belangrike
      so relevant as      openingstoneel!                boodskappe           'n Moet-sien-
        wat dit toe
           was            opening scene!                messages…              produksie!
                                                        Uitmuntende
                            'n Belangrike                 vaardige
       Die ensemble-          bydrae tot                   akteurs
        groep speel        Suid-Afrikaanse
         goed saam             Teater …                                  Emosioneel
                                              Weerspieël die lewens
                                               van die mense van          treffend!
                                                 daardie tyd …

BRON B weerspieël die opgeneemde reaksies van lede van die gehoor na 'n onlangse
opvoering van Woza Albert!.

2.1      Gee 'n definisie van die volgende:

            Stel/Dekorstel                                                                   (1)
            Rekwisiete                                                                       (1)
            Ensemble                                                                         (1)
            'n Rolverdeling                                                                  (1)

2.2      Analiseer hoe die opvoering en verhoogplasing ' 'n kragtige openingstoneel'
         vir Woza Albert! kan skep.                                                           (6)

2.3      Motiveer waarom jy dink die toneelstuk 'emosioneel treffend' kan wees.               (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                              5                        DBE/November 2020
                                            SS/NSS

2.4      Stel voor waarom dit belangrik is om 'n 'uitmuntende vaardige' akteur te wees.

         Gee voorbeelde uit die toneelstuk om die gebruik van fisiese en vokale
         vaardighede te toon.                                                                  (6)

2.5      Verduidelik hoe die toneelstuk 'die lewens van die mense van daardie tyd'
         weergee met verwysing na die karakters en hulle gegewe omstandighede.                 (8)

2.6      Skryf 'n kort artikel vir 'n Erfenisdag-program.

         Bespreek die volgende stellings in BRON B in jou artikel:

            ' 'n Belangrike bydrae tot Suid-Afrikaanse Teater'
            'Is deesdae net so relevant as wat dit toe was'

         Ondersteun jou bespreking met voorbeelde uit die toneelstuk.                          (12)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                            6                         DBE/November 2020
                                          SS/NSS

VRAAG 3: SOPHIATOWN DEUR THE JUNCTION AVENUE THEATRE COMPANY

Bestudeer BRON C hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON C

      Is deesdae net        'n Kragtige                   Belangrike
      so relevant as      openingstoneel!                boodskappe           'n Moet-sien-
        wat dit toe
           was            opening scene!                messages…              produksie!
                                                        Uitmuntende
                            'n Belangrike                 vaardige
       Die ensemble-          bydrae tot                   akteurs
        groep speel        Suid-Afrikaanse
         goed saam             Teater …                                  Emosioneel
                                              Weerspieël die lewens
                                               van die mense van          treffend!
                                                 daardie tyd …

BRON C weerspieël die opgeneemde reaksies van lede van die gehoor na 'n onlangse
opvoering van Sophiatown.

3.1      Gee 'n definisie van die volgende:

            Stel/Dekorstel                                                                   (1)
            Rekwisiete                                                                       (1)
            Ensemble                                                                         (1)
            'n Rolverdeling                                                                  (1)

3.2      Analiseer hoe die opvoering en verhoogplasing ' 'n kragtige openingstoneel'
         vir Sophiatown kan skep.                                                             (6)

3.3      Motiveer waarom jy dink die toneelstuk 'emosioneel treffend' kan wees.               (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                              7                        DBE/November 2020
                                            SS/NSS

3.4      Stel voor waarom dit belangrik is om 'n 'uitmuntende vaardige' akteur te wees.

         Gee voorbeelde uit die toneelstuk om die gebruik van fisiese en vokale
         vaardighede te toon.                                                                  (6)

3.5      Verduidelik hoe die toneelstuk 'die lewens van die mense van daardie tyd'
         weergee met verwysing na die karakters en hulle gegewe omstandighede.                 (8)

3.6      Skryf 'n kort artikel vir 'n Erfenisdag-program.

         Bespreek die volgende stellings in BRON C in jou artikel:

            ' 'n Belangrike bydrae tot Suid-Afrikaanse Teater'
            'Is deesdae net so relevant as wat dit toe was'

         Ondersteun jou bespreking met voorbeelde uit die toneelstuk.                          (12)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                            8                         DBE/November 2020
                                          SS/NSS

VRAAG 4: SIENER IN DIE SUBURBS DEUR PG DU PLESSIS

Bestudeer BRON D hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON D

      Is deesdae net        'n Kragtige                   Belangrike
      so relevant as
                          openingstoneel!                boodskappe           'n Moet-sien-
        wat dit toe
           was            opening scene!                messages…              produksie!
                                                        Uitmuntende
                            'n Belangrike                 vaardige
       Die ensemble-          bydrae tot                   akteurs
        groep speel        Suid-Afrikaanse
         goed saam             Teater …                                  Emosioneel
                                              Weerspieël die lewens
                                               van die mense van          treffend!
                                                 daardie tyd …

BRON D weerspieël die opgeneemde reaksies van lede van die gehoor na 'n onlangse
opvoering van Siener in die Suburbs.

4.1      Gee 'n definisie van die volgende:

            Stel/Dekorstel                                                                   (1)
            Rekwisiete                                                                       (1)
            Ensemble                                                                         (1)
            'n Rolverdeling                                                                  (1)

4.2      Analiseer hoe die opvoering en verhoogplasing ' 'n kragtige openingstoneel'
         vir Siener in die Suburbs kan skep.                                                  (6)

4.3      Motiveer waarom jy dink die toneelstuk 'emosioneel treffend' kan wees.               (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                              9                        DBE/November 2020
                                            SS/NSS

4.4      Stel voor waarom dit belangrik is om 'n 'uitmuntende vaardige' akteur te wees.

         Gee voorbeelde uit die toneelstuk om die gebruik van fisiese en vokale
         vaardighede te toon.                                                                  (6)

4.5      Verduidelik hoe die toneelstuk 'die lewens van die mense van daardie tyd'
         weergee met verwysing na die karakters en hulle gegewe omstandighede.                 (8)

4.6      Skryf 'n kort artikel vir 'n Erfenisdag-program.

         Bespreek die volgende stellings in BRON D in jou artikel:

            ' 'n Belangrike bydrae tot Suid-Afrikaanse Teater'
            'Is deesdae net so relevant as wat dit toe was'

         Ondersteun jou bespreking met voorbeelde uit die toneelstuk.                          (12)
                                                                                               [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:           40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                          10                          DBE/November 2020
                                         SS/NSS

AFDELING C: SUID-AFRIKAANSE TEATER: NÁ 1994–KONTEMPORÊR

Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdeling.

VRAAG 5: NOTHING BUT THE TRUTH DEUR JOHN KANI

Bestudeer BRON E hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON E

                           DIAGRAM VAN 'N VERHOOGUITLEG

Jy het besluit om 'n produksie van Nothing but the Truth te regisseer om kwessies uit
te lig wat jou gemeenskap waardevolle lewenslesse sal leer. Gebruik BRON E om jou
met die beplanning van die verhoogplasing van die toneelstuk te help.

5.1      Identifiseer die verhoogtipe wat in BRON E uitgebeeld is.                            (1)

5.2      Waarvoor staan die volgende afkortings?

            ar ('usr')                                                                       (1)
            vl ('dsl')                                                                       (1)

5.3      Stel TWEE voordele voor van die gebruik van die verhoogtipe wat in BRON E
         uitgebeeld is.                                                                       (4)

5.4      Gee 'n kort sinopsis (opsomming) van die toneelstuk vir jou teaterprogram.           (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                          11                        DBE/November 2020
                                         SS/NSS

5.5      Kies die geskikste ruimte in jou gemeenskap om die toneelstuk op te voer en
         motiveer waarom dit geskik is.                                                      (3)

5.6      Verduidelik hoe jy die verhoogplasing van die openingstoneel van die
         toneelstuk sou aanpas om by die ruimte te pas wat jy in VRAAG 5.5 gekies
         het.

         Verwys na BRON E om jou leiding te gee.                                             (6)

5.7      Beskryf EEN oomblik (moment) van dramatiese spanning in die toneelstuk.             (2)

5.8      Analiseer hoe Stanislavski se tegnieke van emosionele geheue en gegewe
         omstandighede die akteurs kan help om die oomblik (moment) van
         dramatiese spanning, wat in VRAAG 5.7 geïdentifiseer is, te vertolk (speel).        (8)

5.9      Bespreek hoe die temas en kwessies wat in Nothing but the Truth aangebied
         word 'jou gemeenskap waardevolle lewenslesse' kan leer.                             (10)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                           12                         DBE/November 2020
                                          SS/NSS

VRAAG 6: GROUNDSWELL DEUR IAN BRUCE

Bestudeer BRON F hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON F

                           DIAGRAM VAN 'N VERHOOGUITLEG

Jy het besluit om 'n produksie van Groundswell te regisseer om kwessies uit te lig wat
jou gemeenskap waardevolle lewenslesse sal leer. Gebruik BRON F om jou met die
beplanning van die verhoogplasing van die toneelstuk te help.

6.1      Identifiseer die verhoogtipe wat in BRON F uitgebeeld is.                            (1)

6.2      Waarvoor staan die volgende afkortings?

            ar ('usr')                                                                       (1)
            vl ('dsl')                                                                       (1)

6.3      Stel TWEE voordele voor van die gebruik van die verhoogtipe wat in BRON F
         uitgebeeld is.                                                                       (4)

6.4      Gee 'n kort sinopsis (opsomming) van die toneelstuk vir jou teaterprogram.           (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                          13                        DBE/November 2020
                                         SS/NSS

6.5      Kies die geskikste ruimte in jou gemeenskap om die toneelstuk op te voer en
         motiveer waarom dit geskik is.                                                      (3)

6.6      Verduidelik hoe jy die verhoogplasing van die openingstoneel van die
         toneelstuk sou aanpas om by die ruimte wat jy in VRAAG 6.5 gekies het,
         te pas.

         Verwys na BRON F om jou leiding te gee.                                             (6)

6.7      Beskryf EEN oomblik (moment) van dramatiese spanning in die toneelstuk.             (2)

6.8      Analiseer hoe Stanislavski se tegnieke van emosionele geheue en gegewe
         omstandighede die akteurs kan help om die oomblik (moment) van
         dramatiese spanning, wat in VRAAG 6.7 geïdentifiseer is, te vertolk (speel).        (8)

6.9      Bespreek hoe die temas en kwessies wat in Groundswell aangebied word
         'jou gemeenskap waardevolle lewenslesse' kan leer.                                  (10)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                          14                          DBE/November 2020
                                         SS/NSS

VRAAG 7: MIS DEUR REZA DE WET

Bestudeer BRON G hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON G

                           DIAGRAM VAN 'N VERHOOGUITLEG

Jy het besluit om 'n produksie van Mis te regisseer om kwessies uit te lig wat jou
gemeenskap waardevolle lewenslesse sal leer. Gebruik BRON G om jou met die
beplanning van die verhoogplasing van die toneelstuk te help.

7.1      Identifiseer die verhoogtipe wat in BRON G uitgebeeld is.                            (1)

7.2      Waarvoor staan die volgende afkortings?

            ar ('usr')                                                                       (1)
            vl ('dsl')                                                                       (1)

7.3      Stel TWEE voordele voor van die gebruik van die verhoogtipe wat in BRON G
         uitgebeeld is.                                                                       (4)

7.4      Gee 'n kort sinopsis (opsomming) van die toneelstuk vir jou teaterprogram.           (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                          15                        DBE/November 2020
                                         SS/NSS

7.5      Kies die geskikste ruimte in jou gemeenskap om die toneelstuk op te voer en
         motiveer waarom dit geskik is.                                                      (3)

7.6      Verduidelik hoe jy die verhoogplasing van die openingstoneel van die
         toneelstuk sou aanpas om by die ruimte wat jy in VRAAG 7.5 gekies het,
         te pas.

         Verwys na BRON G om jou leiding te gee.                                             (6)

7.7      Beskryf EEN oomblik (moment) van dramatiese spanning in die toneelstuk.             (2)

7.8      Analiseer hoe Stanislavski se tegnieke van emosionele geheue en gegewe
         omstandighede die akteurs kan help om die oomblik (moment) van
         dramatiese spanning, wat in VRAAG 7.7 geïdentifiseer is, te vertolk (speel).        (8)

7.9      Bespreek hoe die temas en kwessies wat in Mis aangebied word 'jou
         gemeenskap waardevolle lewenslesse' kan leer.                                       (10)
                                                                                             [40]

                                                             TOTAAL AFDELING C:              40

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                          16                       DBE/November 2020
                                         SS/NSS

AFDELING D: TEATERGESKIEDENIS, PRAKTIESE KONSEPTE, INHOUD EN
            VAARDIGHEDE

Hierdie vraag is VERPLIGTEND.

VRAAG 8

Bestudeer BRON H hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON H

      'N POWERPOINT-SKYFIE UIT 'N LESING OOR 20STE-EEUSE TEATER-ISMES

                               EKSPRESSIONISME

               DADAÏSME                                 EKSISTENSIALISME

                                       20ste-
                                       eeuse
                                      'Ismes'

            SURREALISME                                 SIMBOLISME

                               KONSTRUKTIVISME

8.1      Wat verstaan jy onder die term teater-ismes?                                      (2)

8.2      Beskryf enige EEN van die teater-ismes wat in BRON H uitgebeeld word.             (4)

8.3      Verduidelik hoe enige EEN van die teater-ismes in BRON H die 20ste-eeuse
         toneelteks wat jy bestudeer het, beïnvloed het.                                   (6)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                             17                          DBE/November 2020
                                            SS/NSS

8.4      Besin oor die praktiese werk vir Dramatiese Kunste waaraan jy die afgelope
         drie jaar deelgeneem het.

         8.4.1        Beskryf (in detail) EEN vokale en EEN fisiese opwarmingsoefening
                      wat jy gebruik het om vir 'n opvoering voor te berei.                   (6)

         8.4.2        Motiveer jou keuse van toneelspelstyl vir 'n karakter wat jy gespeel
                      het.                                                                    (4)

         8.4.3        Bespreek die vaardighede wat jy deur jou deelname aan praktiese
                      werk ontwikkel het.                                                     (8)

8.5      Tegnologie (die gebruik van selfone, WhatsApp, YouTube, ens.) het
         lewendige teater in die 21ste eeu versterk en 'n groter betrokkenheid by die
         teaterervaring moontlik maak.

         Gebruik TWEE voorbeelde en bespreek hoe tegnologie geleenthede vir groter
         betrokkenheid by die teaterervaring geskep het.                                      (10)

                                                                 TOTAAL AFDELING D:           40
                                                                     GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Dramatic Arts Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2020-eng/ab37d34a-0e34-4076-9dd7-f2c751661510) — Dramatic Arts · QP · 2020 · Eng
- [Dramatic Arts Nov 2020 Afr Memo](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2020-afr-memo/af7dfa63-b8a5-422c-9190-642cf1ba6c11) — Dramatic Arts · Memo · 2020 · Afr
- [Dramatic Arts Nov 2020 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2020-eng-memo/84cf6aef-34e8-4442-a29f-0a0d86734c6a) — Dramatic Arts · Memo · 2020 · Eng
- [Dramatic Arts Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2023-afr/948a2d47-0400-447e-9ab5-2109a91783fd) — Dramatic Arts · QP · 2023 · Afr
- [Dramatic Arts Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2023-eng/9495f15f-cb71-4b42-ab67-6a4b08401714) — Dramatic Arts · QP · 2023 · Eng
- [Dramatic Arts Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2022-eng/234bcd4a-f413-4d24-8048-c7db7da6d8c6) — Dramatic Arts · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Dramatic Arts

- [Gr 12 Dram Art ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dram-art-atp-2023-24/1cc8fc90-d6ed-4b00-96bb-a8a5909bae10) — ATP
- [Dramatic Arts May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-may-june-2025-mg-eng/1ca47d26-a583-48d4-b7e6-350802a91a45) — Memo · 2025 · Eng
- [Dramatic Arts Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dramatic-arts-2025-nsc-november-exam-memorandum/0c5cf551-3515-4f88-aed5-2e27892a9058) — Memo · 2025 · Eng
- [Dramatic Arts Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dramatic-arts-2025-nsc-november-exam-memorandum/e81f2ce2-7475-4158-a9c0-2ee9e0139852) — Memo · 2025 · Afr
- [Dramatic Arts Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dramatic-arts-2025-nsc-november-exam-memorandum-afrikaans/295292ad-642f-4171-ae1e-c2dd59f80f5a) — Memo · 2025 · Afr
- [Dramatic Arts Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dramatic-arts-2025-nsc-november-exam-memorandum-english/75e178c5-f96e-43f8-8078-84ce1d3d0082) — Memo · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
