# Dramatic Arts Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Dramatic Arts question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2022-afr/e97f4c54-b3ad-4e38-998d-985b03f4759b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Dramatic Arts
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Dramatic Arts](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/dramatic-arts) › [Dramatic Arts Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2022-afr/e97f4c54-b3ad-4e38-998d-985b03f4759b)

## About this document

Dramatic Arts · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                              DRAMATIESE KUNSTE

                                 NOVEMBER 2022

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                        2                          DBE/November 2022
                                        NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.      Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings:
        AFDELING A: 20ste-eeuse Teaterbewegings                                    (30)
        AFDELING B: Suid-Afrikaanse Teater: 1960–1994                              (40)
        AFDELING C: Suid-Afrikaanse Teater: Ná 1994–Kontemporêr                    (40)
        AFDELING D: Teatergeskiedenis, Praktiese Begrippe, Inhoud en
                       Vaardighede                                                 (40)
2.      AFDELING A
        VRAAG 1 is VERPLIGTEND.
        Verwys na die toneelteks wat jy bestudeer het en die betrokke
        20ste-eeuse Teaterbeweging.
        EPIESE TEATER
         Caucasian Chalk Circle         Bertolt Brecht
         Kaukasiese Krytsirkel          Vertaling van Bertolt Brecht-toneelteks
         Mother Courage                 Bertolt Brecht
         Moeder Courage                 Vertaling van Bertolt Brecht-toneelteks
         The Good Person of Szechwan    Bertolt Brecht
         Kanna Hy Kô Hystoe             Adam Small
                                          OF
        TEATER VAN DIE ABSURDE
         Waiting for Godot              Samuel Beckett
         Afspraak met Godot             Vertaling van Samuel Beckett-toneelteks
         Bagasie                        André P Brink
         The Bald Primadonna            Eugene Ionesco
         Die Kaalkop Primadonna         Vertaling van Eugene Ionesco-toneelteks
                                          OF
        POSTMODERNE TEATER
         Skrapnel                       Willem Anker
         Top Girls                      Carol Churchill
         Popcorn                        Ben Elton
         Buried Child                   Sam Shepard
3.      AFDELING B
        Hierdie afdeling bestaan uit DRIE vrae. Beantwoord slegs EEN vraag in
        hierdie afdeling.
        VRAAG 2: Woza Albert!            Percy Mtwa, Mbongeni Ngema en
                                         Barney Simon OF
        VRAAG 3: Sophiatown              Junction Avenue Theatre Company OF
        VRAAG 4: Siener in die Suburbs PG du Plessis
4.      AFDELING C
        Hierdie afdeling bestaan uit DRIE vrae. Beantwoord slegs EEN vraag in
        hierdie afdeling.
        VRAAG 5: Nothing but the Truth John Kani OF
        VRAAG 6: Groundswell             Ian Bruce OF
        VRAAG 7: Mis                     Reza de Wet
5.      AFDELING D
        Hierdie afdeling is VERPLIGTEND. Beantwoord VRAAG 8 en 9.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                          3                          DBE/November 2022
                                          NSS

AFDELING A: 20ste-EEUSE TEATERBEWEGINGS

Hierdie vraag is VERPLIGTEND.

VRAAG 1

Verwys na BRON A hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

BRON A

Mense het in die 20ste eeu gebroke gevoel nadat hulle die verwoesting en verlies van
twee wêreldoorloë ervaar het wat die lewens van miljoene mense geëis het.

Die gevoelens van angs, wanhoop en hopeloosheid oor die toestand van die wêreld
word in die temas van die toneelstukke van die 20ste eeu gesien. Baie toneelstukke
gaan oor korrupsie en gierigheid, die vrees of gevolge van oorlog en die verlange na
verandering in 'n nuwe môre.

Deesdae, in die 21ste eeu, moet mense die gevolge van die Covid-19-virus, korrupsie,
armoede en werkloosheid en die bedreiging van nog 'n wêreldoorlog hanteer. Dit blyk
dat ons baie met die verlede in gemeen het.

                                                                    – Lara Chanteuse

Besin oor BRON A en bespreek, in 'n opstel, die lesse wat ons uit die verlede kan leer
om ons te help om die hede te hanteer en 'n beter toekoms te skep. Verwys na die
karakters, temas en boodskappe van die toneelteks en die 20ste-eeuse
Teaterbeweging wat jy hierdie jaar bestudeer het.

Skryf die titel van die toneelteks en die 20ste-eeuse Teaterbeweging wat jy bestudeer
het (Teater van die Absurde OF Epiese Teater OF Postmoderne Teater) aan die begin
van jou opstel neer.

                                                             TOTAAL AFDELING A:               30

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                            4                           DBE/November 2022
                                            NSS

AFDELING B: SUID-AFRIKAANSE TEATER: 1960–1994

Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdeling.

VRAAG 2:      WOZA ALBERT! DEUR PERCY MTWA, MBONGENI NGEMA EN
              BARNEY SIMON

Bestudeer BRON B hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON B:        VERHOOGAANWYSINGS VIR DIE OPENINGSTONEEL VAN WOZA
               ALBERT!

The actors enter and take their positions quickly, simply. Mbongeni sits on the tea
chests at the point where they meet in the middle. Percy squats between his legs.
As they create their totem (image), the house lights dim to blackout.

On the note of their music, overhead lights come on, sculpting them. They become an
instrumental jazz band, using their bodies and their mouths to create a double bass, 5
saxophone, flute, drums, bongos, trumpet, etc. At the climax of their performance, they
transform into an audience, applauding wildly.

2.1      Verduidelik die funksie van die verhoogaanwysings in 'n toneelstuk.                      (2)

2.2      Identifiseer die tegniese element        wat   in   reël   3   en   4   van    die
         verhoogaanwysings gebruik is.                                                            (2)

2.3      Bespreek die dramatiese effek wat geskep is deur die tegniese element wat in
         die antwoord op VRAAG 2.2 geïdentifiseer is.                                             (4)

2.4      Stel voor hoe die akteurs vokale en/of fisiese vaardighede kan gebruik om
         'become an instrumental jazz band, using their bodies and their mouths' en
         'they transform into an audience' (reëls 4 tot 7).

         Vertaling:
         Stel voor hoe die akteurs vokale en/of fisiese vaardighede kan gebruik om
         ' 'n instrumentele jazz-orkes met gebruik van hulle liggame en hulle monde te
         word' en 'hulle verander in 'n gehoor' (reëls 4 tot 7).                                  (6)

2.5      Beskryf 'n geskikte stel vir 'n produksie van Woza Albert!.                              (2)

2.6      Analiseer hoe die akteurs die stel wat in jou antwoord op VRAAG 2.5 beskryf
         is, kan gebruik om die openingstoneel te skep.                                           (8)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                                5             DBE/November 2022
                                                NSS

Bestudeer BRON C en beantwoord die vrae wat volg.

BRON C:      VISUELE BEELDE WAT MET WOZA ALBERT! VERBAND HOU

                      A                                  B

             [Bron: Foto deur Lauge Sorenson]

2.7      Motiveer hoe VISUELE BEELD A, in BRON C, die positiewe in die lewens
         van die karakters in die toneelstuk uitbeeld (wys).                          (6)

2.8      Evalueer hoe VISUELE BEELD B, in BRON C, die temas en boodskappe van
         die toneelstuk kan uitlig.                                                   (10)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                            6                          DBE/November 2022
                                            NSS

VRAAG 3: SOPHIATOWN DEUR THE JUNCTION AVENUE THEATRE COMPANY

Bestudeer BRON D hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON D:     VERHOOGAANWYSINGS              VIR    DIE     OPENINGSTONEEL           VAN
            SOPHIATOWN

Shafts of light slowly reveal the Cast as they sing 'Kofifi, Sophia'. Mingus is centre
stage, his hat pulled low over his eyes. Mingus returns to his seat, the song quietens to
a murmur and JAKES rises to speak.                                                        3

3.1      Verduidelik die funksie van die verhoogaanwysings in 'n toneelstuk.                   (2)

3.2      Identifiseer die tegniese element wat in reël 1 van die verhoogaanwysings
         gebruik is.                                                                           (2)

3.3      Bespreek die dramatiese effek wat geskep is deur die tegniese element wat in
         die antwoord op VRAAG 3.2 geïdentifiseer is.                                          (4)

3.4      Stel voor hoe die akteurs vokale en/of fisiese vaardighede kan gebruik om die
         openingsoomblikke van die toneelstuk op te voer.                                      (6)

3.5      Beskryf 'n geskikte stel vir 'n produksie van Sophiatown.                             (4)

3.6      Analiseer hoe die akteurs die stel wat in jou antwoord op VRAAG 3.5 beskryf
         is, kan gebruik om die openingstoneel te skep.                                        (6)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                                  7                DBE/November 2022
                                                  NSS

Bestudeer BRON E en beantwoord die vrae wat volg.

BRON E:     VISUELE BEELDE WAT MET SOPHIATOWN VERBAND HOU

                      A                                     B

                          [Bron: Mutualart.com]            [Bron: Foto deur Mpho Kwezi]

3.7      Motiveer hoe VISUELE BEELD A, in BRON E, die positiewe in die lewens van
         die karakters in die toneelstuk uitbeeld (wys).                                   (6)

3.8      Evalueer hoe VISUELE BEELD B, in BRON E, die temas en boodskappe van
         die toneelstuk kan uitlig.                                                        (10)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                            8                           DBE/November 2022
                                            NSS

VRAAG 4: SIENER IN DIE SUBURBS DEUR PG DU PLESSIS

Bestudeer BRON F hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON F:     VERHOOGAANWYSINGS VIR DIE OPENINGSTONEEL VAN SIENER IN
            DIE SUBURBS

Wanneer die skerm (gordyn) opgaan is daar blykbaar niemand op die verhoog nie.
Dan kruip Tjokkie onder die motor uit en gaan na die werksbank. Hy vee sy hande aan
'n lap af en gaan voort met die slyp van die kleppe. Sy hande beweeg vinnig, hy
inspekteer soms, sit telkens slyppasta by. Ma kom sonder 'n woord deur die
kombuisdeur in (die gaasdeur klap). Sy hang 'n paar stukkies wasgoed op, en loop 5
dan terug.

4.1      Verduidelik die funksie van die verhoogaanwysings in 'n toneelstuk.                     (2)

4.2      Identifiseer die tegniese element wat in reël 1 van die verhoogaanwysings
         gebruik is.                                                                             (2)

4.3      Bespreek die dramatiese effek wat geskep is deur die tegniese element wat in
         die antwoord op VRAAG 4.2 geïdentifiseer is.                                            (2)

4.4      Stel voor hoe die akteurs vokale en/of fisiese vaardighede kan gebruik om
         hulle karakters te vertolk.                                                             (8)

4.5      Beskryf 'n geskikte stel vir 'n produksie van Siener in die Suburbs.                    (4)

4.6      Analiseer hoe die akteurs die stel wat in jou antwoord op VRAAG 4.5 beskryf
         is, kan gebruik om die openingstoneel te skep.                                          (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                         9                       DBE/November 2022
                                         NSS

Bestudeer BRON G en beantwoord die vrae wat volg.

BRON G:      VISUELE BEELDE WAT MET SIENER IN DIE SUBURBS VERBAND
             HOU

                      A                                   B

                                                     [Bron: countertorrent.org]

                      [Bron: Mubi.com]

4.7      Motiveer hoe VISUELE BEELD A, in BRON G, die positiewe in die lewens
         van die karakters in die toneelstuk uitbeeld (wys).                              (6)

4.8      Evalueer hoe VISUELE BEELD B, in BRON G, die temas en boodskappe van
         die toneelstuk kan uitlig.                                                       (10)
                                                                                          [40]

                                                       TOTAAL AFDELING B:                 40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                              10                          DBE/November 2022
                                              NSS

AFDELING C: SUID-AFRIKAANSE TEATER: NÁ 1994–KONTEMPORÊR

Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdeling.

VRAAG 5: NOTHING BUT THE TRUTH DEUR JOHN KANI

Bestudeer BRON H hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON H: KOMMENTAAR DEUR 'N DRAMATIESE KUNSTE-LEERDER

Die toneelspel in 'n realistiese toneelstuk kom soms so werklik voor dat ons daarby
aansluiting kan vind! Ons het meegevoel met die karakters en hulle omstandighede.
Ons wil uitvind wat aan die einde van die toneelstuk gebeur. Ons hoop op 'n beter
toekoms vir hulle en vir ons!                                                       4

5.1      Definieer Realisme in die Teater.                                                        (2)

5.2      Beskryf die stel van Nothing but the Truth.                                              (4)

5.3      Verduidelik waarom 'die toneelspel in 'n realistiese toneelstuk' soms so
         werklik voorkom 'dat ons daarby aansluiting kan vind' en waarom ons 'met die
         karakters en hulle omstandighede' meegevoel het (reël 1 en 2).

         Verwys na Stanislavski se Sisteem/Metode in jou antwoord.                                (6)

5.4      Bespreek hoe die struktuur van die realistiese, goed geskepte toneelstuk en
         die intrige (storielyn) in Nothing but the Truth die gehoor wil laat uitvind wat
         'aan die einde van die toneelstuk gebeur'.                                               (8)

5.5      Evalueer of die toneelstuk 'hoop op 'n beter toekoms vir hulle en vir ons'
         (reël 3 en 4) kan bring.                                                                 (8)

5.6      Verbeel jou jy is 'n regisseur en jy wil graag die toneelstuk Nothing but the
         Truth vir 'n skoolfees opvoer.

         5.6.1        Noem TWEE klankeffekte wat reeds in die toneelteks van Nothing
                      but the Truth voorkom.                                                      (2)

         5.6.2        Motiveer hoe die klankeffekte wat in die antwoord op VRAAG 5.6.1
                      genoem is tot die impak en ervaring van die toneelstuk bydra.               (4)

         5.6.3        Stel voor hoe die akteurs wat Thando en Mandisa speel hulle
                      karakters vokaal of fisies kan vertolk sodat die gehoor elke karakter
                      kan identifiseer.                                                           (6)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                             11                         DBE/November 2022
                                             NSS

VRAAG 6: GROUNDSWELL DEUR IAN BRUCE

Bestudeer BRON I hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON I: KOMMENTAAR DEUR 'N DRAMATIESE KUNSTE-LEERDER

Die toneelspel in 'n realistiese toneelstuk kom soms so werklik voor dat ons daarby
aansluiting kan vind! Ons het meegevoel met die karakters en hulle omstandighede.
Ons wil uitvind wat aan die einde van die toneelstuk gebeur. Ons hoop op 'n beter
toekoms vir hulle en vir ons!                                                       4

6.1      Definieer Realisme in die Teater.                                                      (2)

6.2      Beskryf die stel van Groundswell.                                                      (4)

6.3      Verduidelik waarom die 'toneelspel in 'n realistiese toneelstuk' soms so
         werklik voorkom 'dat ons daarby aansluiting kan vind' en waarom ons 'met die
         karakters en hulle omstandighede' meegevoel het (reël 1 en 2).

         Verwys na Stanislavski se Sisteem/Metode in jou antwoord.                              (6)

6.4      Bespreek hoe die struktuur van die realistiese, goed geskepte toneelstuk en
         die intrige (storielyn) in Groundswell die gehoor wil laat uitvind wat 'aan die
         einde van die toneelstuk gebeur'.                                                      (8)

6.5      Evalueer of die toneelstuk 'hoop op 'n beter toekoms vir hulle en vir ons'
         (reël 3 en 4) kan bring.                                                               (8)

6.6      Verbeel jou jy is 'n regisseur en jy wil graag die toneelstuk Groundswell vir 'n
         skoolfees opvoer.

         6.6.1        Noem TWEE klankeffekte wat reeds in die toneelteks van
                      Groundswell voorkom.                                                      (2)

         6.6.2        Motiveer hoe die klankeffekte wat in die antwoord op VRAAG 6.6.1
                      genoem is tot die impak en ervaring van die toneelstuk bydra.             (4)

         6.6.3        Stel voor hoe die akteurs wat Johan en Smith speel hulle karakters
                      vokaal of fisies kan vertolk sodat die gehoor elke karakter kan
                      identifiseer.                                                             (6)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                              12                          DBE/November 2022
                                              NSS

VRAAG 7: MIS DEUR REZA DE WET

Bestudeer BRON J hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON J: KOMMENTAAR DEUR 'N DRAMATIESE KUNSTE-LEERDER

Die toneelspel in 'n realistiese toneelstuk kom soms so werklik voor dat ons daarby
aansluiting kan vind! Ons het meegevoel met die karakters en hulle omstandighede.
Ons wil uitvind wat aan die einde van die toneelstuk gebeur. Ons hoop op 'n beter
toekoms vir hulle en vir ons!                                                       4

7.1      Definieer Realisme in die Teater.                                                        (2)

7.2      Beskryf die stel van Mis.                                                                (4)

7.3      Verduidelik waarom die 'toneelspel in 'n realistiese toneelstuk' soms so
         werklik voorkom 'dat ons daarby aansluiting kan vind' en waarom ons 'met die
         karakters en hulle omstandighede' meegevoel het (reël 1 en 2).

         Verwys na Stanislavski se Sisteem/Metode in jou antwoord.                                (6)

7.4      Bespreek hoe die struktuur van die realistiese, goed geskepte toneelstuk en
         die intrige (storielyn) in Mis die gehoor wil laat uitvind wat 'aan die einde van
         die toneelstuk gebeur'.                                                                  (8)

7.5      Evalueer of die toneelstuk 'hoop op 'n beter toekoms vir hulle en vir ons'
         (reël 3 en 4) kan bring.                                                                 (8)

7.6      Verbeel jou jy is 'n regisseur en jy wil graag die toneelstuk Mis vir 'n skoolfees
         opvoer.

         7.6.1        Noem TWEE klankeffekte wat reeds in die toneelteks van Mis
                      voorkom.                                                                    (2)

         7.6.2        Motiveer hoe die klankeffekte wat in die antwoord op VRAAG 7.6.1
                      genoem is tot die impak en ervaring van die toneelstuk bydra.               (4)

         7.6.3        Stel voor hoe die akteurs wat Miem en Meisie speel, hulle
                      karakters vokaal of fisies kan vertolk sodat die gehoor elke karakter
                      kan identifiseer.                                                           (6)
                                                                                                  [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:              40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                            13                       DBE/November 2022
                                            NSS

AFDELING D: TEATERGESKIEDENIS, PRAKTIESE BEGRIPPE, INHOUD EN
            VAARDIGHEDE
VRAAG 8 en 9 is VERPLIGTEND.
VRAAG 8
8.1      Bestudeer BRON K hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
         BRON K: WÊRELDOMGEWINGSDAG-PLAKKAAT

                           RED DIE PLANEET! DIT IS IN ONS HANDE!
                                    Wêreldomgewingsdag

         Jy wil help om die planeet te red deur 'n Omgewingsteaterproduksie te skep.
         8.1.1        Identifiseer TWEE omgewingskwessies (probleme) wat jy in jou
                      Omgewingsteaterproduksie wil uitlig.                                   (2)
         8.1.2        Verduidelik hoe jy die werkswinkelproses sou gebruik om jou
                      Omgewingsteaterproduksie te skep.                                      (8)
         8.1.3        Motiveer waarom Omgewingsteater kan help om die planeet te red.        (2)
8.2      Vergelyk Realistiese Teater met Arm/Gestroopte Teater en analiseer die
         volgende elemente van elke teatervorm:
             Verhoogtipe
             Rekwisiete
             Kostuums
             Akteur-gehoor-verhouding
         (Sit jou antwoord in tabelvorm uiteen volgens die voorbeeld hieronder.
         Skryf jou antwoord puntsgewys neer.)

                                            REALISTIESE         ARM/GESTROOPTE
                                              TEATER                TEATER
         Verhoogtipe                                                                         (4)
         Rekwisiete                                                                          (4)
         Kostuums                                                                            (4)
         Akteur-gehoor-verhouding                                                            (4)
                                                                                             [28]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Dramatiese Kunste                           14                           DBE/November 2022
                                           NSS

VRAAG 9

Bestudeer BRON L hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

BRON L: ONGEMASKERDE TEATER

           Teater gedurende Covid                          Teater ná Covid

Om die ophef van die Covid-19-beperkings te             vier,   beplan    jou   plaaslike
toneelgeselskap 'n dramafees.

9.1      Identifiseer EEN van die toneelstukke wat jy in Dramatiese Kunste (behalwe
         jou graad 12-toneeltekste) bestudeer, gelees of gekyk het wat jy graag by die
         fees op die verhoog sal wil sien.                                                   (1)

9.2      Verduidelik waarom die opvoeringstyl van die toneelstuk wat jy in die
         antwoord op VRAAG 9.1 geïdentifiseer het, in die gehoor se smaak kan val.           (3)

9.3      Analiseer die positiewe lewenslesse wat gehore kan leer uit die temas van die
         toneelstuk wat jy in die antwoord op VRAAG 9.1 geïdentifiseer het.                  (6)

9.4      Stel die waarde daarvan voor om lewendige teater te kyk, veral na 'n streng
         grendeltydperk.                                                                     (2)
                                                                                             [12]

                                                                TOTAAL AFDELING D:           40
                                                                    GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Dramatic Arts Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2022-eng/234bcd4a-f413-4d24-8048-c7db7da6d8c6) — Dramatic Arts · QP · 2022 · Eng
- [Dramatic Arts May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-may-june-2022-afr/fa8c8d6d-0824-4acc-b542-f2b3f15858f3) — Dramatic Arts · QP · 2022 · Afr
- [Dramatic Arts May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-may-june-2022-eng/cb639575-ecb2-4e7f-8188-9b4a238fb059) — Dramatic Arts · QP · 2022 · Eng
- [Dramatic Arts Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2023-afr/948a2d47-0400-447e-9ab5-2109a91783fd) — Dramatic Arts · QP · 2023 · Afr
- [Dramatic Arts Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2023-eng/9495f15f-cb71-4b42-ab67-6a4b08401714) — Dramatic Arts · QP · 2023 · Eng
- [Dramatic Arts Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-nov-2021-eng/59ac94aa-ac72-4b29-8f5a-b3b5c91b2f32) — Dramatic Arts · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Dramatic Arts

- [Gr 12 Dram Art ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dram-art-atp-2023-24/1cc8fc90-d6ed-4b00-96bb-a8a5909bae10) — ATP
- [Dramatic Arts May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/dramatic-arts-may-june-2025-mg-eng/1ca47d26-a583-48d4-b7e6-350802a91a45) — Memo · 2025 · Eng
- [Dramatic Arts Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dramatic-arts-2025-nsc-november-exam-memorandum/0c5cf551-3515-4f88-aed5-2e27892a9058) — Memo · 2025 · Eng
- [Dramatic Arts Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dramatic-arts-2025-nsc-november-exam-memorandum/e81f2ce2-7475-4158-a9c0-2ee9e0139852) — Memo · 2025 · Afr
- [Dramatic Arts Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dramatic-arts-2025-nsc-november-exam-memorandum-afrikaans/295292ad-642f-4171-ae1e-c2dd59f80f5a) — Memo · 2025 · Afr
- [Dramatic Arts Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-dramatic-arts-2025-nsc-november-exam-memorandum-english/75e178c5-f96e-43f8-8078-84ce1d3d0082) — Memo · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
