# Economic Management Sciences Grade 7 June 2021 Question Paper

> Grade 7 Economic Management Sciences question paper from the June Exam 2021, 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ebw-gr-7-junie-2021/e5e5ece1-cc71-48f4-bc6b-dfa837998651
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economic Management Sciences
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Economic Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/economic-management-sciences) › [Economic Management Sciences Grade 7 June 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/ebw-gr-7-junie-2021/e5e5ece1-cc71-48f4-bc6b-dfa837998651)

## About this document

Economic Management Sciences · Grade 7 · June Exam · 2021. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
LAERSKOOL DALVIEW

Gekontroleerde Toets

VAK: EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE
GRAAD 7

EKSAMINATOR: MNR S. LooTs
MODERATOR: MNRC. PRETORIUS:
DATUM: JUNIE 2021 TOTAAL: 50 PUNTE
Typ: 50MIN

NAAM EN VAN: GR 7.

Instruksies:

1. Beantwoord AL die vrae. Lees elke vraag versigtig deur voordat dit beantwoord word.
2. Skryf netjies en leesbaar.

AFDELING A: Geskiedenis van geld, behoeftes en begeertes, goedere en dienste.
VRAAG 1

Rangskik kolom B om by kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die Antwoord
kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters.

KOLOMA ANTWOORD KOLOM B

1. Outomatiese Teller A). Promesses
Masjien.

2. Om geld te skuif van een B). Watermerk
rekening na ‘n ander.

3. Verskillende waardes van C). Denominasies
muntstukke.

4. Nota van ooreenkoms D). OTM

waar een persoon
ooreenkom om die ander
persoon ‘n bedrag geld te

betaal.
5. Skaars sigbare afbeelding E). Elektroniese Fonds
wat aan beide kante oorplasing

gesien kan word.

5]

VRAAG 2
Noem 4 karaktereienskappe van geld.

[4]

Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskap Toetsreeks Kwartaal 2 2021
ivan4

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

" VRAAG 3
Lys vyf basiese behoeftes van individue.

[5]
VRAAG 4
Gee ‘n definisie van dienste.

[1]

TOTAAL AFDELING A: [15]

AFDELING B: Rekenkundige begrippe.
VRAAG 5
Verduidelik die volgende konsepte:
5.1. Begroting: [2]
5.2 Wie sal graag ‘n begroting wil opstel? Noem TWEE groepe mense. [2]
5.3 Wins: [2]
VRAAG 6

Rangskik kolom B om by kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die Antwoord
kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters.

KOLOM A ANTWOORD KOLOM B
1. ‘n Lening van die bank waar die A. Kontant
bank jou toelaat om geld te trek
wat jy nie in jou rekening het nie.
2. lemand wat geld aan ‘n besigheid B. Kapitaal
skuld.
3. Geld wat bygedra is om ‘n C. Debiteur
besigheid te begin.
4. Geld in die kasregister om D. Transaksie
kleingeld aan kliénte te gee.
5. Ooreenkoms tussen twee partye. E. Oortrokkefasiliteite

[5]
Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskap Toetsreeks Kwartaal 2 2021
2van4

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 7
Voltooi die kolom deur die tipe persoonlike inkomste te identifiseer.

BESKRYWING TIPE PERSOONLIKE INKOMSTE

7.1 | ‘n Smous ontvang R400 vir sy verkope..

7.2 | ‘n Prokureur ontvang R25 000 per maand.

7.3. | Oupa Kallie ontvang R1 500 per maand van
die regering.

7.4 | ‘n Verkoopskonsultant verdien R4 000 op
elke voertuig wat hy verkoop.

7.5 | ‘n Werker verdien R1 200 per week.

[5]
TOTAAL AFDELING B: [16]
AFDELING C: Inkomstes en uitgawes.
VRAAG 8
Woordebank:
Skryfbehoeftes Telefoon Bedryfsuitgawes
Huurinkomste Fooi inkomste Verkoopskoste
1. Die bedryfskoste in ‘n besigheid.
2. Die kosprys van goedere wat in ‘n besigheid verkoop word.
3. Inkomste ontvang deur ‘n gedeelte van die gebou te verhuur.
4. ‘n Voorbeeld van betalings vir dienste gelewer aan die besigheid.
5. Gelde ontvang deur ‘n diens te lewer.
[5]

VRAAG 9
Voltooi ‘n staat van netto waarde:

Die bank het James Visagie gevra om ‘n staat van netto waarde in te dien om te kan bepaal of hy

kwalifiseer vir ‘n persoonlike lening.

James gee jou die volgende inligting en vra jou om sy staat van netto waarde op te stel.

Eiendom R880 000
Verband R550 000
Klere rekening R 3200
Huishoudelike meubels en toerusting R 22 800
Kredietkaart skuld R 17 000
Vaste deposito R 8400
Balans in bankrekening R 2320
Selfoonwaarde R 3600
Skootrekenaarwaarde R_ 7800
Lening van oom R 3000

Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskap Toetsreeks Kwartaaf 2 2021
3 van 4

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Gebruik die volgende tabel om die staat van netto waarde op te stel.
James Visagie
STAAT VAN NETTO WAARDE - 14 JULIE 2020

BATES

TOTAAL BESITTINGS

LASTE

TOTALE LASTE

NETTO WAARDE

[14]

TOTAAL AFDELING C: [19]

GROOT TOTAAL: 50

Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskap Toetsreeks Kwartaal 2 2021
4van4

## Related documents

- [EMS JUNE EXAM AND MEMO 2018](https://www.hlayiso.com/library/ems-june-exam-and-memo-2018/b71e42b6-9102-4904-8e86-6ac7de5a8cd2) — Economic Management Sciences · Memo · 2018
- [gr 7 ems nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/gr-7-ems-nov-2019/39dca462-4910-495e-b062-cbd34302df64) — Economic Management Sciences · QP · 2019
- [Grade 7 EMS Exam November 2018 watermark](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-ems-exam-november-2018-watermark/8885735c-07ad-4e44-90e5-7b18a3b5edf3) — Economic Management Sciences · QP · 2018
- [Grade 7 EMS Exam Memo November 2018 watermark](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-ems-exam-memo-november-2018-watermark/dd507b60-e655-420b-84d9-e54705f0472b) — Economic Management Sciences · Memo · 2018

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
