# Economic Management Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper

> Grade 7 Economic Management Sciences question paper from the November Exam 2021, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ebw-gr-7-t4-2021/667d6dcf-f09d-4b8d-b2d8-05c72225c328
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economic Management Sciences
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Economic Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/economic-management-sciences) › [Economic Management Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/ebw-gr-7-t4-2021/667d6dcf-f09d-4b8d-b2d8-05c72225c328)

## About this document

Economic Management Sciences · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                         LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG

VAK: EBW Jaareindassessering                    DATUM:       19 NOVEMBER 2020
EKSAMINATOR:   MNR F. LE GRANGE                 TYD:         90 MINUTE
MODERATOR:     MEV A. VENTER                    TOTAAL:      100 PUNTE
                                                                            _____             %
                                                                              100
______________________________________________________________________________

NAAM EN VAN: _______________________________________     GRAAD 7: ____
______________________________________________________________________________
INSTRUKSIES:
-    Beantwoord alle vrae op die vraestel.
-    Skryf netjies en leesbaar.
-    Jy mag ŉ sakrekenaar gebruik.
-    Sterkte!
______________________________________________________________________________

       VRAAG     ONDERWERP                       PUNT          LEERDER SE PUNT
       1         Meervoudige keuse vrae              10
       2         Waar of Onwaar                      5
       3         Pas items                           10
       4         Entrepreneurskap                   20
       5         Netto Staat                        20
       6         Begroting                           10
       7         Produksieproses                    25
                                                    100

AFDELING A: ALLE ONDERWERPE (Vraag 1 – 3)                                                         [25]

VRAAG 1:     MEERVOUDIGE KEUSE VRAE                                                               [10]

Verskillende opsies is gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Omkring die mees
korrekte antwoord.

1.1   Die vergoeding vir die produksiefaktor, entrepreneurskap, is                                (2)
      A      huur
      B      rente
      C      wins
      D      lone

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021                                                                             Bladsy 1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
1.2    Watter een van die volgende is NIE ‘n entrepreneursaksie nie?                            (2)
       A    Maak van wins
       B    Koop
       C    Verkoop
       D    Ekonomiese groei

1.3    Watter EEN van die volgende is nie belangrike inkomstes vir besighede nie.               (2)
       A    Rente op spaargeld
       B    Versekering
       C    Huurinkomste
       D    Dienste gelewer

1.4    Watter spaarplan kan ons gebruik om beleggings weg te sit vir langtermyndoeleindes soos bv,
       pensioen as jy die dag sou aftree.                                                       (2)
       A      Annuïteite
       B      Vaste Deposito
       C      Belastingvrye rekening
       D      Lenings

1.5  ‘n Persoon/besigheid wat produkte by ‘n vervaardiger/produsent koop en dit aan kleinhandelaars
     of verbruikers verkoop.                                                                   (2)
     A      Mededinger
     B      Groothandelaar
     C      Ekonoom
     D      Middelman
______________________________________________________________________________

VRAAG 2:      WAAR OF ONWAAR                                                                    [5]

Dui aan of die volgende stellings Waar of Onwaar is.

2.1    Kapitaal is wanneer die eienaar geld in die besigheid belê.                  ___________

2.2    Lopende Bates bestaan uit grond en geboue, voertuie en toerusting.           ___________

2.3    Die vergoeding van natuurlike hulpbronne is huur.                            ___________

2.4    Bates is besittings van die besigheid wat die rykdom van die besigheid

       voorstel.                                                                    ___________

2.5    Water en elektrisiteit is ŉ uitgawe van besighede.                           ___________

______________________________________________________________________________

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021                                                                           Bladsy 2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 3:      PAS ITEMS                                                                        [5x2=10]
Kies ‘n beskrywing in Kolom B wat pas by die term in Kolom A. Skryf slegs die letter langs die
vraagnommer (3.2 – 3.6) in die spasie voorsien. No. 3.1 is as voorbeeld vir jou gedoen.

             KOLOM A              Antwoord                             KOLOM B
3.1 Produsent                        h           a) Skriftelike belofte om geld op ŉ sekere tyd
                                                    terug te betaal.
3.2 Bo-koste                                     b) Die geselsproses tussen 2 individue of groepe.

3.3 Entrepreneur                                 c) Iemand wat ŉ behoefte in ŉ gemeenskap
                                                    raaksien en n besigheid begin.
3.4 Langtermynlaste                              d) Uitgawes soos water en elektrisiteit in die
                                                    besigheid.
3.5 Onderhandel                                  e) Lening

3.6 Skuldbewys                                   f) Voorraad, debiteure en kontant.

                                                 g) Dienste wat geproduseer word.
                                                 h) Vervaardig goedere

______________________________________________________________________________
AFDELING B: ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 4:                                                                                          [20]
                                         RVLTN in Heidelberg

In Heidelberg ontstaan die klein koffiewinkel naamlik, RVLTN. Hulle produseer ŉ groot verskeidenheid
koffies en verskeie kossoorte aan verbruikers. Die eienaar, Samantha, het die besigheid in 2020 begin
tydens Covid-19 wat verskeie besighede beïnvloed het. Sy het die geleentheid in die mark raak gesien om
een van Heidelberg se bekendste koffiewinkels te open. Samantha het ŉ risiko geneem om die besigheid
te begin en het haar laaste bietjie spaargeld geïnvesteer in die besigheid. Sy het ŉ kursus in
besigheidsbestuur voltooi om die regte besluite vir die besigheid te neem.

Om bekend te staan as een van die gewildste koffiewinkels in Heidelberg is baie werk. Samantha het
interessante besigheidsbesluite geneem om ŉ Barista aan te stel om die verskeie koffies te maak
waarvan mense hou. Samantha bestuur die besigheid deur voorraad te tel, toerusting na te gaan en die
begroting van die besigheid saam te stel. Samantha weet die sewe sleutels tot die begroting is baie
belangrik om die besigheid beter te bestuur. Tot dusver is RVLTN baie gewild vir Heidelberg se inwoners
en daar kan ŉ mens lekker kos met die beste koffie in die dorp geniet.

Samantha is by ABSA bank en voel haar geld word goed beskerm. Sy hoop met RVLTN dat sy ŉ groot
genoeg wins kan maak om geld in die besigheid te belê en die besigheid uit te brei in die toekoms.

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021                                                                             Bladsy 3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4.1   Dink jy Samantha is ‘n entrepreneur? Motiveer jou antwoord.                              (3)

      ______________________________________________________________________

4.2   Uit die gevallestudie hierbo is dit duidelik dat Samantha entrepreneursvaardighede het.
      Noem en bespreek VYF vaardighede wat Samantha moet hê om ‘n entrepreneur te wees.
                                                                                          (5x2=10)

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021                                                                          Bladsy 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
4.3   Noem enige 5 effektiewe sleutels tot ŉ begroting wat Samantha kan volg om haar besigheid
      effektief te kan bestuur.                                                               (5)

      ____________________________________________________________________

4.4   Hoekom is banke vir besighede soos RVLTN belangrik? Gee 2 redes.                       (2)

      ___________________________________________________________________

     ___________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________
AFDELING C: REKENINGKUNDE

VRAAG 5: DIE NETTO STAAT                                                                      [20]

 Die Netto staat van die van Wyk besigheid:
 Die van Wyk familie het ŉ restaurant wat deel vorm van hulle familie besigheid. Die besigheid
 se naam is My Love for Food en word wêreld wyd erken as een van die beste restaurante. Die
 besigheid het jou nodig as boekhouer om te kyk of hulle besigheid se kapitaal hoog genoeg is
 vir die toekoms. Die bates en laste word bereken vir September 2020.

 Addisionele inligting:
 Kapitaal                                   R100 000
 Lening: Toerusting                        R120 000
 Debiteure                                 R52 000
 Grond en geboue                           R1 500 000
 Voorraad                                  R30 000
 Voertuie                                  R320 050
 Toerusting: Oond en masjinerie           R70 600
 Kontant in die bank                       R202 050
 Lening: Voertuie                          R620 000
 Krediteure                                R25 256
 Oortrokke fasiliteit                      R695 410
 Toerusting: Tafels en stoel               R250 000

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021                                                                         Bladsy 5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Netto Staat vir _____________________________ vir die maand ___________________

 Inligting                                                           R

 Vaste Bates

 Lopende Bates/Bedryfsbates

 Totale Bates

 Totale Laste

 Langermynlaste

 Korttermynlaste

 Netto waarde/kapitaal

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021                                                     Bladsy 6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 6:        BEGROTING - GEBRUIK DIE UITTREKSEL EN BEANTWOORD DIE VRAE [10]

 Mr. Charles se restaurant:
 Mr Charles besit Spur in Heidelberg. Spur is een van die grootste en bekendste restaurante in Suid-
 Afrika. Mr Charles sukkel om sy besigheid aan die gang te hou as gevolg van Covid-19 wat sy besigheid
 kelder. Jy as boekhouer moet die begroting van Mr Charles uitwerk en kyk of sy besigheid ŉ
 wins/verlies maak met al sy inkomstes en uitgawes. Die begroting moet opgestel word vir Augustus
 2020.

 Addisionele inligting:
 Huurinkomste                                          R6 000
 Water en elektrisiteit                                R30 250
 Advertensies                                          R2 000
 Salarisse                                             R25 000
 Geskatte maandelikse inkomste                         R102 500
 Fooie van kliënte                                     R50 254
 Aankope van bestanddele                               R60 850

Begroting vir _________________________die maand _______________
 Inligting                                                                     R

 Kontant ontvang/Inkomste:

 Totale Inkomste

 Totale betalings/Uitgawes:

 Totale geld spandeer:

 Wins/Verlies

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021                                                                            Bladsy 7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
AFDELING D:            DIE EKONOMIE                                                                  [25]

VRAAG 7:         DIE PRODUKSIEPROSES                                                                 (20)

7.1       Die produksieproses is belangrik vir besighede en verbruikers waar produkte gekoop word.
          Voordat dit kan gebeur moet die hele produksieproses eers uiteengesit word. Die volgende
          komponente moet bespreek word in die produksieproses:
      •   Definisie van die produksieproses
      •   Die 4 rolspelers in die produksieproses
      •   Die drie fases en verduidelik elkeen kortliks.
      •   Die 4 insette van die produksieproses en verduidelik elkeen.
      •   Wat is uitsette?

          _________________________________________________________________________

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021                                                                                Bladsy 8

### Page 9

       ________________________________________________________________________

7.2.   Definieer die term ekonomiese groei.                                           (2)

       ____________________________________________________________________

       ____________________________________________________________________

7.3.   Waarvoor staan die akroniem BBP? _________________________________________     (1)

7.4.   Verduidelik die verskil tussen positiewe en negatiewe ekonomiese groei.       (2)

       _________________________________________________________________________

       _________________________________________________________________________

       _________________________________________________________________________

       _________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021                                                               Bladsy 9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
BONUS VRAAG:                                                                    [1]

Wat is die eerste besigheid se naam wat 1 triljoen dollar werd is?

____________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________

                                                                     TOTAAL:    [100]

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021                                                          Bladsy 10

## Related documents

- [gr 7 ems nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/gr-7-ems-nov-2019/39dca462-4910-495e-b062-cbd34302df64) — Economic Management Sciences · QP · 2019
- [Grade 7 EMS Exam November 2018 watermark](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-ems-exam-november-2018-watermark/8885735c-07ad-4e44-90e5-7b18a3b5edf3) — Economic Management Sciences · QP · 2018
- [Grade 7 EMS Exam Memo November 2018 watermark](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-ems-exam-memo-november-2018-watermark/dd507b60-e655-420b-84d9-e54705f0472b) — Economic Management Sciences · Memo · 2018
- [EMS JUNE EXAM AND MEMO 2018](https://www.hlayiso.com/library/ems-june-exam-and-memo-2018/b71e42b6-9102-4904-8e86-6ac7de5a8cd2) — Economic Management Sciences · Memo · 2018

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.