# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2017 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ec-dbe-egd-gr-12-sep-2017-p1-afr/0acdd757-49ec-4504-bd34-b415e68b52e7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/ec-dbe-egd-gr-12-sep-2017-p1-afr/0acdd757-49ec-4504-bd34-b415e68b52e7)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
KR
  AM
                                                                       INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                                       1.    Die vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                                       2.    Beantwoord ALLE vrae.
                                                                       3.    Alle tekene moet volgens skaal 1 : 1 gemaak word, tensy anders vermeld.
                                                                       4.    Die vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word.
                                                                       5.    Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer
                                                                             word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie.
                                                                       6.    Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord.
                                                                       7.    Drukskrif jou naam in die blokkie op elke ANTWOORDBLAD voorsien.
                           ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI               8.    Alle antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word.
                         EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT             9.    Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam
                           OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT                      word.
                                                                       10.   ALLE tekene is in eerste-hoekse ortografiese projeksie, tensy anders
                                                                             vermeld.

                                                                                           SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                                                                                                                    1           GEMODEREEDE       1
                                      NASIONALE                                        VRAAG       PUNT BEHAAL      2    PAR
                                                                                                                                   PUNT           2

                                  SENIOR SERTIFIKAAT                                    1
                                                                                        2
                                                                                        3
                                                                                        4
                                             GRAAD 12                               TOTAAL
                                                                                                  2 0 0                         2 0 0
                                                                                                 FINALE VERWERKTE              NAGESIEN DEUR
                                                                                                        PUNT

                       INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1
                                                                                                        100
                                        SEPTEMBER 2017
                                                                                                         VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                                VOORBEREIDINGSEKSAMEN
                                                                                                                        NAAM

                                                                                                                        NAAM
       PUNTE: 200                                                                                              EKSAMENSENTRUM

       TYD: 3 uur
                                                                                                               EKSAMENSENTRUM
       Die vraestel bestaan uit 6 bladsye.                   *GRDSA*

       Kopiereg voorbehou                                                                                                           Blaai om asseblief    1

### Page 2

Ingenieursgrafika
Engineering       en and
                    -ontwerp
            graphichs        / V1/ P1
                          design                                                                  Downloaded from hlayiso.com                              NOTA:
                                                                                                                                                                                                                   NSS                                                                                                            EC DBE/September 2017

                                                                                                                                                           Kontrakteurs moet alle mate en vlakke op die                          VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)
        AM
                                                                                     LANDMETERSERTIFIKAAT VAN DIE                                          terrein bevestig voordat werk in aanvang neem.
      KR                                                                              SYLENGTES EN HOEKHOOGTES                                             Argitektekte      moet      onmiddelik     van                        Gegee:
                                                                                             VAN ERF 567.                                                  teenstrydighede verwittig word.
                                                                                        OPGEMEET OP 2017-08-05                                                                                                                   Die terreinplan vir 'n bestaande woonhuis met 'n voorgestelde nuwe vertrek, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die
                                                                                                                                                                                                                                 tekening is nie volgens die aangeduide skaal nie.
                                                                                     LENGTE IN                HOEKHOOGTE IN                               ARGITEKSHANDTEKENING ...........................
                                                                                     MILLIMETER                  METER
                                                                                                                                                          KLIËNTHANDTEKENING ...................................                 Instruksies:
                                                                                     AB = 23500                             A = 711,4                                                                                            Voltooi die tabel hieronder, deur netjies die vrae wat na die tekening en titelblok verwys, te beantwoord.              [29]
                                                                                     BC = 20000                             B = 710,5                                   ANTWOORD 18
                                                                                                                                                           In die ruimte hieronder, teken netjies
                                                                                     CD = 26000

                                                                                     DE = 17500
                                                                                                                            C = 710,25

                                                                                                                            D = 711,1
                                                                                                                                                           in vryhand die arsering volgens SANS
                                                                                                                                                           10143-konvensie vir SIERSTEEN.
                                                                                                                                                                                                                                                          VRAE                                                  ANTWOORDE
                                                                                                                                                                                                                             1     Wat is die verwysings kode van die tekening?                                                               1
                                                    71                               EA = 3535                              E = 711,8
                                                      2
           TEMBUSTRAAT                                                                                                                                                                                                       2     Wie het die tekening gekontroleer?                                                                         1
                                                                                                                                    MG
                                                                                                                                                                                                                             3     Op watter datum is die tekening gedruk?                                                                    1
                                                                                A                                                                                                                                            4     Watter hersiening moet op die terreinplan aangebring word?                                                 1
                                                                                                            E                                                                                                                5     Wie moet die tekening onderteken?                                                                          2
                 D
                                             1500 BL                                                                                                                                                                               Watter kenmerk is gedeeltelik sigbaar op die erf suidoos van
                                                                                                                                                                                                                             6                                                                                                                2
                                                                                                                                A
                                                                                                                                                                                                                                   ERF 567?
                                                                                                                                                                        ANTWOORD 19
                                                                                                                                                           In die ruimte hieronder, teken netjies                            7     Wat is die lengte van grenslyn DE in meter?                                                                1
                                                                                                                  1500 BL
                                                                         00
                                                                       40                                                                                  in vryhand die voor- en boaansig van
                                              00                                                                                                                                                                             8     Waarvoor staan die afkorting IO?                                                                           1
                                            65                                                                                                             die SANS 10143-konvensie vir 'n
                                                                                         12                                               1
                                                                                                                                         71
                                                                                                                                                           DUBBEL OPWASBAK.                                                  9     Waarvoor staan die afkorting W?                                                                            1
                                                                                          00  0
                                                                           00                                                                                                                                                10 Hoeveel steek oë word in die tekening aangedui?                                                               1
                                                                        30
                               SO                                                                                                                                                                                            11 Watter kenmerk word deur pyl A aangetoon?                                                                     1

                                                                                                                                          MAHASHISTRAAT
                     2000 BL
                                                                                    00
                                                         BE                     20                   35
                                 IO                           ST                                      00                                                                                                                     12 Watter kenmerk word deur pyl B aangetoon?                                                                     1
                                                                  AA
                                                                   N
                                                                       D                                                                                                                                                           Wattter kleur word vir alle voorgestelde werk op die
                                                                       E                                                                                                                                                     13                                                                                                               1
                                                        00                 H
                                                                           U                                                                                                                                                       terreinplan gebruik?
                                                    20                         IS
                                                                                                                                                                                                                             14 Watter kleur word in aansigte vir nuwe hout gebruik?                                                          1

                                                        IO                                 00                                                                                                                                15 Bereken die verskil in hoogte tussen hoeke B en D.                                                            2
                                                                                         75
                                                             50
                                                              00   IO                                                                                                                                                        16 In die voorsiene ruimte hieronder, bepaal die omtrek van erf 567 in meter.                                    2
                                                                                                                                                                                                                                In die voorsiene ruimte hier onder, bepaal die totale oppervlakte van die voorgestelde nuwe
       ERF 566
                                                                                                                                                                                                                             17 buitegebou in vierkante meter.                                                                                3

                                  ERF 567
                                                                                                                                                                                          GEBRUIK                                  In die voorsiene ruimte in die tielblok, teken in netjiese vryhand, arsering vir SIERSTEEN volgens
                                                                                                IK                                                                                        KORREKTE KLEUR
                                                                                                                                                                                                                             18                                                                                                               2
                                                              IO                                           MG                       MG                                                                                             SABS 10143-konvensie.
                                                   SO                                                                                                            A             2017-08-12 VIR BUITEGEBOU
                                                                                                                                                                                                                                   In die voorsiene ruimte in die tielblok, teken in netjiese vryhand, die vooraansig en boaansig van 'n
                                                                                                                                                                                                                             19                                                                                                               4
                                                                                                                                                                                                                                   DUBBELWASBAK volgens SABS 10143-konvensie.
                                             2500
                                                        IO                                                                                                 HERSIEN               DATUM               BESKRYWING
                                                                           VOORGESTELDE
                                                        SO                     NUWE                        4500                                            GEDRUK DEUR                           DATUM VAN DRUK                                                                                                               TOTAAL        29
                                                                            BUITEGEBOU
                               2000 BL                       1500                                                                         B                   PRINT ALL CC                             2017-08-15
                                                                                                                                                           TEKENINGTITEL
                                                                           8500
                                                                                                                                                                              TERREINPLAN                                                  ANTWOORD 16                                                           ANTWOORD 17
                                                                                                                            W
                                                                                                                                                                                                                                        Toon ALLE berekeninge.                                                Toon ALLE berekeninge.
                 C                                                                                                          B                              PROJEK
                                                                                                                                                           VOORGESTELDE
                                                                                                                                                          PROPOSED        BUITEGEBOUFOR
                                                                                                                                                                     NEW OUTBUILDING   VIR
                                                                                                                                                           MEV A. BAYETE OP ERF 567, 1
                                                                                                                                                          MRS A. BAYETE ON STAND 567, 1
                                            ERF 568                                                                                                        MAHASHISTRAAT,
                                                                                                                                                          MAHASHI          MTHATHA.
                                                                                                                                                                   STREET, MTHATHA.

                                                                                                                                                           PROJEKNOMMER                         TEKENINGNOMMER
                                                                                                                                                              ECDBE1-2017                                  10810
                                                                                                                                                           DATUM             TEKENAAR           KONTROLE            SKAAL
                                                                                                                                                          2017-08-10          FREDDIE            KRUGER            1 : 300
                                                                                                                                                           VERWYSINGSKODE
                                                                                                                                                                     QU1-2017                                                                                                                                                                                     2
Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                Blaai om asb.

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1       Downloaded from hlayiso.com
                                                        NSS                                            EC DBE/September 2017

                                                                   VRAAG 2: INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING
    KR
      AM
                                                                   Gegee:
                                                                   Die vooraansig, regter- en die boaansig van 'n reghoekige
                                                                   na seskantige oorgangstuk.
                                                                   Die beginpunt S vir die boaansig van die seskant en
                                                                   grondlyn XY. Die regtehoek R wat die beginpunt vir die
                                                                   ontwikkeling aandui.

                                                                   Instruksies:
                                                                   Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende aansigte van die
                                                                   twee pype wat mekaar indring:
                                                                   2.1 Die boaansig
                                                                   2.2 Die vooraansig
                                                                   2.3 Ontwikkel die oppervlak van die oorgangstuk en maak
                                                    R
                                                                        AB die soom.

                                                                   Toon ALLE voulyne.
                                                                   Toon ALLE konstruksies.
                                                                   AB is die soom van die oorgangstuk.
                                                                                                                            [33]

                                                                                   a2                              a

                                                                                                                           55

                                                                                   b2                              b

                                                                         X                                             Y
                                                                                                              20

                                     X          Y                                                                      a1b1
                                                                                          48                   S

                                                                                                         66

                                            S

                                                                                         ASSESSERINGSKRITERIA
                                                                                  SESKANT
                                                                                1 KONSTRUKSIE +                7
                                                                                  BOAANSIG
                                                                               2 VOORAANSIG                    3

                                                                               3 WARE LENGTES                  6
                                                                               4 ONTWIKKELING                 17
                                                                               PENALISERING (-)

                                                                                               TOTAAL         33
                                                                                                  NAAM

                                                                                                  NAAM                                 3
Kopiereg voorbehou                                                                                                     Blaai om asb.

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1   Downloaded from hlayiso.com
                                                 NSS                                        EC DBE/September 2017

                                                                   VRAAG 3: PERSPEKTIEF
    KR
      AM
                                                                   Gegee:
                                                                   Twee aansigte van 'n huis en die inligting
                                                                   benodig om die twee punt perspektief
                                                                   tekening te teken
                                                                   PP − Prentvlak
                                                                   HL − Horisonlyn
                                                                   GL − Grondlyn
                                                                   SP − Staanpunt

                                                                   Instruksies:
                                                                   Voltooi die perspektieftekening.

                                                                   · Belyn die tekenvel met die grondlyn (GL).
                                                                   · Bepaal en benoem die verdwynpunte.
                                                                   · Toon ALLE nodige konstruksies.
                                                                   · Dui die dikte van die mure by openinge aan.
   PP
                                                                   · GEEN versteekte besonderhede word
                                                                     vereis nie.                                [40]

  HL                                                         HL

  GG

                                                                              ASSESSERINGSKRITERIA
                                                                        KONSTRUKSIES +
                                                                    1                             7
                                                                        VPs
                                           SP
                                                                    2 DAK                         8
                                                                    3 MURE                      13 21

                                                                    4 HALFSIRKEL                 5 21
                                                                    5 VENSTERS                    6
                                                                                    TOTAAL       40
                                                                                       NAAM

                                                                                       NAAM                             4
Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asb.

Text truncated here. Open the document page to read the rest.

## Related documents

- [EGD P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo/a7fd72cb-4b04-4221-95f6-d1c2a47b8045) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2017
- [EGD P2 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng/c07ef9ae-0ede-429a-bc8b-a44cdad604b7) — Engineering Graphic and Design · QP · 2017 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2017-eng/15fad31b-4311-4044-8ab2-829e2c408962) — Engineering Graphic and Design · QP · 2017 · Eng
- [COVER PAGE](https://www.hlayiso.com/library/cover-page/140b2ccb-82fb-4f2b-a439-03fa13a23734) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [EGD P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-memo/57b93df8-e4b7-48c7-8ec9-948576d133d9) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2017
- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2025

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023
- [EGD P2 QP SEPT2023 AFR](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-qp-sept2023-afr/bcd511cb-4c3a-4c53-afc7-47f820a47af7) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
