# Economics Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)

> Grade 11 Economics memorandum from the Eastern Cape November 2012 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/econ-n12-memo-afr/aa013a05-3d03-4979-949d-305f3cad795a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/econ-n12-memo-afr/aa013a05-3d03-4979-949d-305f3cad795a)

## About this document

Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2012. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2012

                          EKONOMIE
                         MEMORANDUM

PUNTE:   300

                 Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    EKONOMIE (Memo)                        (NOVEMBER 2012)

AFDELING A           (Verpligtend)

VRAAG 1        (LU1 – LU4)

1.1
LU1   1.1.1      A         Grond
      1.1.2      C         bygetel                                                    (2)
      1.1.3      C         markmeganisme                                              (2)
LU2   1.1.4      B         links.                                                     (2)
      1.1.5      A         oligopolie                                                 (2)
      1.1.6      A         Totale nut                                                 (2)
LU3   1.1.7      C         Kapitaalwinsbelasting                                      (2)
      1.1.8      B         nog duurder                                                (2)
      1.1.9      B         Debiet                                                     (2)
LU4   1.1.10     C         plattelandse                                               (2)
      1.1.11     B         GATT.                                                      (2)
      1.1.12     A         omgewing.                                                  (2)

1.2   1.2.1      Arbeidsmag                                                           (2)
      1.2.2      Relatiewe prys                                                       (2)
      1.2.3      Per capita inkome                                                    (2)
      1.2.4      WHO                                                                  (2)
      1.2.5      Rykdom                                                               (2)

1.3   1.3.1      E  Gawes uit die natuur                                              (2)
      1.3.2      G  Totale besteding van verbruikers en nie-winsgewende
                      instellings                                                       (2)
      1.3.3      A  ŉ Enkele verkoper met geen nabye substitute                       (2)
      1.3.4      B  Bevrediging verkry deur die verbruik van ŉ artikel                (2)
      1.3.5      D  Ruimtelike gebiede wat spesifieke voordele bied vir myne,
                      vervaardiging en ander besighede                                  (2)
      1.3.6      I  Toename in produksievermoë                                        (2)
      1.3.7      C  ŉ Voorbeeld van regeringsinmenging om armoede te
                      verlaag                                                           (2)
      1.3.8      F  Het kwessies soos aardverwarming en besoedeling
                      aangespreek                                                       (2)

                                                           TOTAAL AFDELING A:            50

AFDELING B           (Beantwoord enige DRIE vrae uit hierdie afdeling)

VRAAG 2        (LU1) (50 PUNTE – 25 MINUTE)

2.1   2.1.1      verbreding                                                           (2)
      2.1.2      finale                                                               (2)
      2.1.3      beplande                                                             (2)
      2.1.4      ekstraktiewe                                                         (2)

2.2            Kan nie van werker geskei word nie 
               Kan nie gestoor word nie 
               Aanbod kan nie vinnig verhoog word nie 
               Verskil in kwaliteit                                    (Enige 3x2)    (6)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                      EKONOMIE (Memo)                                     3

 2.3    DATA RESPONS
        2.3.1 Goedere en dienste wat binne die grense van ŉ land geproduseer
              word en aan die res van die wêreld verkoop word.                        (2)
        2.3.2 Asië                                                                    (2)
        2.3.3 M of Z                                                                  (2)
        2.3.4  Meet die totale besteding op finale goedere en dienste wat in die
               plaaslike ekonomie geproduseer word.
               Dit is die som van die finale gebruike van goedere en dienste
               deur SA inwoners min die waarde van netto invoere. 
               Dit kan deur die volgende formule bereken word C+G+I+X-M. 
                                                                     (Enige 2x2)        (4)

 2.4    DATA RESPONS
        2.4.1 Bestaan uit alle strukture en stelsels wat ekonomiese aktiwiteit
              fasiliteer.                                                             (2)

        2.4.2      Om mededingend te bly 
                   Om buitelandse investering te lok                                  (4)

        2.4.3       Hidro-elektriese krag 
                    Brandhout 
                    Son-energie 
                    Wind-energie 
                    Gety-energie                                       (Enige 2x2)    (4)

 2.5    Motivering
          Winsmotief speel ŉ belangrike rol 
          In die privaatsektor van die gemengde ekonomie, word verbruikers en
          produsente deur eiebelang gemotiveer. 
          Die openbare sektor word deur die welstand van die gemeenskap
          gemotiveer.                                              (Enige 2x2)

        Eienaarskap
           Verbruikers, produsente en organisasies besit die meeste van die
           produksiefaktore.
           Die regering besit ook land en kapitaal deur hul ondernemings. 
           Bv. SABC, Eskom, Transnet, ens.                            (Enige 2x2)     (8)

 2.6       Die bydrae van Suid-Afrikaanse primêre sektor het gedaal. 
           Dit is as gevolg van strukturele veranderinge. 
           RSA-ekonomie is minder afhanklik van primêre sektor. 
           Nogtans is primêre sektor baie belangrik want dit voorsien voedsel aan
           die plaaslike bevolking. 
           Dit dra ook grootliks by tot werkverskaffing en uitvoerverdienste. 
                                                                          (Enige 4x2)    (8)
                                                                                        [50]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 EKONOMIE (Memo)                         (NOVEMBER 2012)

VRAAG 3       (LU2) (50 PUNTE – 25 MINUTE)

3.1   3.1.1     Ekonomiese                                                          (2)
      3.1.2     Monopolie                                                           (2)
      3.1.3     substitute                                                          (2)
      3.1.4     wins                                                                (2)

3.2           Monopolie 
              Oligopolie 
              Monopolistiese mededinging                                   (3x2)    (6)

3.3   DATA RESPONS

      3.3.1     Elastiese aanbod/Relatief elasties                                  (2)

      3.3.2     Die verhouding tussen die verandering in prys en die proporsionele
                verandering in hoeveelheid aangebied.                               (2)

      3.3.3           Vlak van indiensname. 
                      Vlak van spaar kapasiteit in die nywerheid. 
                      Vermoë van die produk om gestoor te kan word. 
                      Industriële aard van die produk. 
                      Tyd                                          (Enige 2x2)      (4)

      3.3.4     Pryselastisiteit van Aanbod
                                       = % verandering in hoeveelheid aangebied 
                                                % verandering in prys                (2)

3.4   DATA RESPONS
      3.4.1 Die addisionele koste om ŉ addisionele eenheid te produseer.             (2)
      3.4.2 MI = MK                                                                  (2)
      3.4.3 R8                                                                      (3)
      3.4.4 -R2                                                                     (3)

3.5   Korttermyn kostes
       Korttermyn is ŉ periode waartydens een of meer hulpbronne nie kan
       verander nie. 
       Korttermyn koste kan vas of veranderlik wees. 
       Vaste koste kan nie verander nie terwyl veranderlike koste kan verander. 
                                                                       (Enige 2x2)

      Langtermyn kostes
        Langtermyn is ŉ periode waartydens alle kostes kan verander. 
        Daar is nie vaste koste oor die langtermyn nie. 
        Alle produksiekoste is veranderlike oor die langtermyn. 
                                                                   (Enige 2x2)         (8)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                       EKONOMIE (Memo)                                    5

 3.6    Substitute
          As naby substitute beskikbaar is, sal vraag elasties wees. 
          As daar ŉ toename in prys is sal kopers na substitute neig. 
          Maar as substitute nie beskikbaar is nie, sal vraag onelasties wees 
                                                                         (Enige 2x2)

        Noodsaaklikheid
          Vraag na noodsaaklikhede soos brood en melk sal onelasties wees. 
          Verbruikers moet ŉ sekere hoeveelheid koop al is die prys hoog. 
          Maar vir nie-noodsaaklikhede en luukshede sal vraag elasties wees. 
          Die vraag na luukshede is elasties omdat verbruikers daarsonder kan
          lewe.                                                     (Enige 2x2)        (8)
                                                                                        [50]
 VRAAG 4          (LU3) (50 PUNTE – 25 MINUTE)

 4.1    4.1.1      hoër                                                               (2)
        4.1.2      vraag                                                              (2)
        4.1.3      HOP                                                                (2)
        4.1.4      uitvoere                                                           (2)

 4.2         Lewer inkomste. 
             Word gemeet op ŉ spesifieke datum. 
             Moet onderhou word. 
             Het beperkings/hinderlike voorwaardes.                       (Enige 3x2)   (6)

 4.3    DATA RESPONS

        4.3.1      Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap                          (2)

        4.3.2         Ekonomiese welstand 
                      Verbetering van lewenstandaard en lewenskwaliteit 
                      Vryheid en sosiale regverdigheid en vrede en sekuriteit vir die
                      mense van Suidelike Afrika.                      (Enige 1x2)    (2)

        4.3.3         Vryhandelsgebied 
                      Doeane unie 
                      Gemeenskapsmark 
                      Ekonomiese unie 
                      Monetêre unie                                    (Enige 2x2)    (4)

        4.3.4         Om ekonomiese groei en ontwikkeling te bereik. 
                      Verligting van armoede. 
                      Verbeter die lewenstandaard. 
                      Maksimeer produktiewe werkverskaffing en aanwending van
                      hulpbronne. 
                      Volhoubare aanwending van natuurlike hulpbronne. 
                      Effektiewe beskerming van die omgewing         (Enige 1x2)      (2)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                EKONOMIE (Memo)                          (NOVEMBER 2012)

4.4   DATA RESPONS

      4.4.1   ŉ Opdrag van ŉ rekeninghouer aan sy bank  om ŉ som geld
              aan iemand anders te betaal.                                           (4)

      4.4.2      Kredietkaarte 
                 Debietkaarte 
                 Internet bankdienste/elektroniese geld/e-geld 
                 Posorders en geldorders.                            (Enige 2x2)     (4)

      4.4.3      Munte 
                 Banknote 
                 Vraagdeposito’s/Deposito geld                       (Enige 1x2)     (2)

4.5   Ongelyke besit van rykdom 
        Rykdom genereer inkomste in die vorm van rente en dividende. 
        Verskille in rykdom veroorsaak verskille in inkomste. 

      Verskille in die samestelling van huishoudings 
         Sommige huishoudings is groot en andere is klein. 

      Verskille in vaardighede en kwalifikasies 
         Diegene met gevorderde vaardighede en kwalifikasies verdien ŉ hoër
         inkomste. 

      Diskriminasie 
         Die inkomste van sommige groepe word nadelig geraak as gevolg van
         diskriminasie. 
         Sommige mense het beter werkgeleenthede, salarisse en
         bevorderingsgeleenthede.                              Enige 2(2x2)          (8)

4.6    Die kwaliteit van arbeid kan op verskillende maniere verbeter word. 
       Onderwys en opleiding dra by tot ekonomiese groei en ontwikkeling. 
       Verbeterde geletterdheidsvlakke is ŉ voorvereiste vir opleiding. 
       Opgeleide werkers kan kapitaaltoerusting meer effektief gebruik. 
       Die vermoë om te werk hang af van die gesondheid van werkers. 
       Gesonde mense is meer produktief. 
       Motivering is noodsaaklik sodat werkers bedag en innoverend kan
       wees.
       Werkskepping kan plaasvind deur arbeidsintensiewe
       ontwikkelingsprogramme. 
       ŉ Land moet verseker dat sy bevolking onderhou kan word deur sy
       beskikbare natuurlike hulpbronne. 
       Onbeplande gesinne is die hoofoorsaak van armoede en werkloosheid.
                                                                        (Enige 4x2)    (8)
                                                                                      [50]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                      EKONOMIE (Memo)                                   7

 VRAAG 5          (LU4) (50 PUNTE – 25 MINUTE)

 5.1    5.1.1      absolute                                                          (2)
        5.1.2      handels-                                                          (2)
        5.1.3      groen                                                             (2)
        5.1.4      absolute                                                          (2)

 5.2         Werkgeleenthede 
             Verhoogde lewenstandaard 
             Verminderde isolasie 
             Groter menslike ontwikkeling 
             Ekonomiese groei 
             Wêreldburgers                                            (Enige 3x2)    (6)

 5.3    DATA RESPONS
        5.3.1 Die voorsiening van energie om mense se behoeftes te bevredig,
              sonder om die vermoë van toekomstige generasies se vermoë om
              behoeftes te bevredig, in te boet.                                     (2)

        5.3.2         Hulpbronne wat aangevul en herproduseer kan word. 
                      Mag uitgeput raak as dit nie op gepaste manier bestuur word
                      nie. 
                      Bv. flora en fauna, natuurlewe, ens.             (Enige 2x2)   (4)

        5.3.3         Steenkool 
                      Diamante 
                      Goud 
                      Fossielbrandstowwe 
                      (Aanvaar enige toepaslike voorbeeld)              (Enige 2x2)    (4)

 5.4    DATA RESPONS
        5.4.1 Die integrasie van ekonomiese aktiwiteite op ŉ wêreldwye skaal.        (2)

        5.4.2     Ontwikkelde en ontwikkelende lande                                 (2)

        5.4.3        Verenigde Nasies (VN) 
                     Wêreldbank                                      (Enige 1x2)     (2)

        5.4.4        Tegnologiese veranderinge 
                     Handelsliberalisering 
                     Multi-nasionale ondernemings 
                     Standaardisasie                                 (Enige 2x2)     (4)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 EKONOMIE (Memo)                          (NOVEMBER 2012)

5.5   Basiese ekonomiese dienste
        Die beskikbaarheid van skoon water, sanitasie, elektrisiteit en
        afvalverwydering 
        Die regering streef daarna om elke persoon met voldoende
        gesondheidsorg te voorsien. 
        ŉ Veilige sanitasie fasiliteit en afvalverwyderingstelsel word ook
        voorsien.                                                      (Enige 2x2)

      Voedselskemas
        Dit word voorsien deur Geïntegreerde Voedsel Sekuriteit- en
        Voedingsprogramme. 
        Dit is om die voedingsvlakke van gemeenskappe te verbeter. 
        Dit verseker dat die armste gesinne, veral huishoudings met kinders aan
        die hoof, ten minste een voedsame maal per dag kry 
        Ook om werk aan gemeenskappe te voorsien deur gemeenskapsbesitte
        en gemeenskapsgebaseerde programme wat volhoubare
        voedselsekuriteit verseker.                                (Enige 2x2)        (8)

5.6      Globalisering is afhanklik van vervoer en kommunikasie. 
         Sonder hulle kan die globale ekonomiese stelsel nie bestaan nie. 
         Ontwikkelings in beide het die beweeglikheid van grondstowwe
         getransformeer. 
         Daar is ŉ massiewe geografiese uitbreiding in markte. 
         Vervoer verplaas produkte, ens. en kommunikasie verplaas inligting. 
         IT verander beide die tegnologieë van vervoer en kommunikasie 
                                                                     (Enige 4x2)        (8)
                                                                                       [50]

VRAAG 6       (LU1 EN LU3)       (50 PUNTE – 25 MINUTE)

6.1   6.1.1    entrepreneur                                                           (2)
      6.1.2    tasbare                                                                (2)
      6.1.3    monetêre                                                               (2)
      6.1.4    SAOK                                                                   (2)

6.2       Om die werking van markte te versterk. 
          Om ekonomiese groei en ontwikkeling te bevorder. 
          Om herverdeling van inkome en rykdom te verseker.                 (3x2)     (6)

6.3   DATA RESPONS
      6.3.1 Provinsiale gesondheid en onderwys                                        (2)
      6.3.2 Regering/Staat                                                            (2)
      6.3.3    Beskikbaarheid van water 
               Sanitasie 
               Elektrisiteit 
               Vullisverwydering                                      (Enige 2x2)     (4)
      6.3.4    Gratis watervoorsiening 
               Gratis elektrisiteitsvoorsiening                       (Enige 1x2)     (2)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                     EKONOMIE (Memo)                                     9

 6.4    DATA RESPONS
        6.4.1 Suid-Afrikaanse Reserwe Bank                                           (2)

        6.4.2       Bank van uitreiking 
                    Regeringsbankier 
                    Bewaarder van goud en buitelandse reserwes. 
                    Banke se bank                                (Enige 3x2)         (6)

        6.4.3       Verandering in rentekoerse 
                    Ope mark transaksies 
                    Morele oorreding                                  (Enige 1x2)    (2)

 6.5    Diskriminasie 
           Die twee mees algemeenste vorme is ras- en geslagsdiskriminasie 
           Dit is onkonstitusioneel en ŉ kriminele oortreding 

        Persone met gestremdhede 
           Die twee mees algemene vorm is fisiese en verstandelik
           gestremdhede. 
           Dit is moeilik vir hierdie mense om werk te vind. 
           Regering verskaf ongeskiktheidstoelaes 

        Onkundigheid en onervarendheid 
          Mense uit landelike omgewings en skoolverlaters val in hierdie groep.

        Misplaaste persone 
           Vlugtelinge en meeste arm mense is slagoffers van omstandighede. 
           Taal- en onderwyshindernisse vererger hierdie probleem. 
                                                                     Enige 2(2x2)      (8)

 6.6       Suid-Afrika is een van die hoogs besmette lande in die wêreld 
           Die koers van besmetting is hoër onder ekonomies-aktiewe bevolking
           Na besmetting raak hulle minder produktief. 
           Kennis en ondervinding raak heeltemal verlore wanneer hulle sterf. 
           Die koste van mediese behandeling is baie duur 
           Dit sal ŉ negatiewe uitwerking hê op besparings, belastings en wins. 
           Dit het ŉ negatiewe uitwerking op die ekonomiese groei van ŉ land. 
                                                                         (Enige 4x2)    (8)
                                                                                       [50]

                                                           TOTAAL AFDELING B:          150

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                EKONOMIE (Memo)                         (NOVEMBER 2012)

AFDELING C          (Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling)

VRAAG 7      (LU1 AS1)

Ontleed die eienskappe en belangrikheid van entrepreneurs in die ekonomie.

INLEIDING
ŉ Entrepreneur is ŉ ambisieuse en ondernemende persoon wat die inisiatief neem
om ŉ besigheid te begin en al die produksiefaktore te organiseer.
(Aanvaar enige toepaslike definisie)                                                  (3)

INHOUD
Eienskappe

1. Neem die inisiatief 
   Hulle neem die inisiatief in enige gevestigde onderneming. 
   Hulle is die dryfkrag agter die produksie. 
   Hulle stel ook nuwe produkte en nuwe tegnieke bekend aan die mark. 
   Hulle is dinamiese leiers met kreatiewe vermoëns. 
   Hulle herken en identifiseer sakegeleenthede. 

2. Organiseer produksie/Voeg ander produksiefaktore saam 
   Produksiefaktore word saamgevoeg vir produksie-aktiwiteite. 
   Hierdie hulpbronne moet effektief aangewend word en vermorsing te
   beperk.
   Hulle het breë belang by baie dinge en is oop vir nuwe idees en voorstelle. 
   Hulle kan onderhandel en ander mense motiveer. 

3. Dra risiko’s 
   Goedere word geproduseer vir toekoms en word verbruik deur onbekende
   verbruikers. 
   Koop teen sekere pryse en verkoop teen onsekere pryse. 
   Soms mag inkome nie die kostes dek nie en hierdie risiko moet deur die
   entrepreneurs gedra word. 
   Hulle kan met enige onsekerheid handel en berekende risiko’s dra. 

4. Neem besluite 
   Oor wat, waar en vir wie om te produseer. 
   Besluit ook op hoeveelheid en gehalte. 
   Neem ook besluite oor die soort onderneming. 
   Hulle het ŉ duidelike begrip oor wat hulle wil doen. 

5. Het ŉ behoefte om te presteer 
   Hulle het ŉ sterk begeerte om suksesvol te wees in uitdagende take. 
   Beskou die oprigting van nuwe besighede as ŉ persoonlike prestasie. 
                         MAKS. VAN 10 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 10x2)               (20)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                     EKONOMIE (Memo)                                   11

 Belangrikheid

 1. Verseker mededingendheid 
    Entrepreneurs skep mededinging deur ander besighede uit te daag. 
    Die aantal entrepreneurs in die mark hang af van die winsgewendheid. 

 2. Skep werkgeleenthede 
    Hulle is belangrik vir ŉ ekonomie om te groei en werkgeleenthede te skep vir
    die groeiende bevolking. 
    Klein entrepreneurs skep meer werkgeleenthede. 
    Informele sektor skep meer werk as formele sektor. 

 3. Verhoog doeltreffendheid 
    Entrepreneurs met nuwe idees en tegnologie gebruik hulpbronne
    doeltreffend. 
    Doeltreffendheid verhoog winsgewendheid wat lei tot meer mededinging. 
    Hulle is belangrik om ander faktore doeltreffend te lei en saam te voeg. 

 4. Skep nuwe rykdom 
    Entrepreneurs wat die mark betree skep nuwe rykdom. 
    Hulle is die dryfkrag in enige onderneming. 
                       MAKSIMUM VAN 10 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 10x2)              (20)

 SLOT
 In ŉ markekonomie, aanvaar die entrepreneurs die uitdaging om hulpbronne saam
 te voeg asook die risiko’s daaraan verbonde.                                       (2)

 Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee te
 assesseer
 PUNTE                     INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
    0      Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
    1      Kandidaat toon ietwat begrip van onderwerp, maar het belangrike
           aspekte weggelaat.                                        (1 – 15 punte)
    3      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
           gekoppel aan die onderwerp nie.                         (16 – 30 punte)
    5      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan en het feite gekoppel aan
           die onderwerp.                                          (31 – 45 punte)     (5)
                                                                                      [50]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               EKONOMIE (Memo)                          (NOVEMBER 2012)

VRAAG 8      (LU2 AS1)

Verduidelik in detail die kenmerke van ŉ volmaak mededingende mark en sluit jou
opstel af deur kortliks die redes vir onvolmaakte markte te verduidelik.

INLEIDING
Volmaakte mark is ŉ ideale markstruktuur wat selde in die werklike lewe
bestaan.
(Aanvaar enige toepaslike inleiding)                                                  (3)

INHOUD
Kenmerke

1. Groot aantal verkopers 
   ŉ Enkele verkoper is nie groot genoeg om die mark te beheer nie. 
   Daar is voldoende mededinging dat geen individuele produsent die prys van ŉ
   produk kan vasstel nie. 
   As enige verkoper probeer om ŉ hoër prys as die markprys te hef, sal kopers dit
   by ander verkopers gaan koop. 
   Verkopers in die mark is prysnemers. 
   Een verkoper kan nie die prys verander deur aanbod te beperk nie. 

2. Groot aantal kopers 
   ŉ Enkele koper is nie groot genoeg om die prys te beïnvloed nie. 
   Mededinging in die mark bepaal die ewewigsprys en -hoeveelheid. 

3. Homogene produkte 
   Die produkte in hierdie markte is homogeen of identies. 
   Dis onmoontlik dat ŉ produk van een produsent verskil van dié van ŉ ander. 
   Daar is geen rede vir kopers om produkte van een verkoper bo dié van ŉ ander
   te verkies nie. 
   Verkopers en kopers ding met mekaar mee kragtens die prys van die
   produk.

4. Volledige inligting 
   Alle markdeelnemers het volledige en korrekte inligting aangaande
   marktoestande. 
   Bv. markprys van die produk. 

5. Geen samespanning 
   Elke koper en verkoper tree onafhanklik van mekaar op en geen samespanning
   vind plaas nie. 

6. Vryheid van toe- en uittrede 
   Kopers en verkopers is vry om tot die mark toe te tree of dit te verlaat. 
   Daar is geen wetlike beperkings wat die vry beweging van kopers en verkopers
   beperk nie. 
   Nuwe ondernemings kan toetree en meeding met bestaandes. 
   Toetree- en uittree kostes is minimaal. 

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                    EKONOMIE (Memo)                                  13

 7. Ongereguleerde mark 
    Daar is geen regeringsinmenging of –beheer in die markte nie. 
    Alle besluite berus by individuele kopers en verkopers. 

 8. Volmaakte beweeglikheid 
    Al die produksiefaktore behoort vryelik van een mark na ŉ ander te beweeg.
                           MAKS. VAN 16 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 16x2)           (32)

 Redes vir onvolmaakte mededinging
   Gespesialiseerde klein markte met geen ruimte vir baie produsente. 
   Groot kapitaaluitleg wat buite bereik is van baie besighede. 
   ŉ Onderneming mag die alleeneienaar wees van ŉ skaars hulpbron. 
   Produsente mag kopiereg of patentreg hê op die produk wat dit moeilik maak
   vir ander produsente om toe te tree. 
   Tegnologiese ontwikkelings mag daartoe lei dat een verskaffer ŉ voordeel bo sy
   mededingers het. 
   Onvolledige kennis van marktoestande. 
                                                                      (Enige 4x2)   (8)

 SLOT
 Die toestande vir volmaakte mededinging is baie beperkend, so dit is nie ŉ
 verrassing dat geen mark aan die vereistes vir volmaakte mededinging voldoen
 nie. 
 (Aanvaar enige toepaslike slot)                                                    (2)

 Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee te
 assesseer
 PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
    0      Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
    1      Kandidaat toon ietwat begrip van onderwerp, maar het belangrike
           aspekte weggelaat.                                        (1 – 15 punte)
    3      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
           gekoppel aan die onderwerp nie.                         (16 – 30 punte)
    5      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan en het feite gekoppel aan
           die onderwerp.                                          (31 – 45 punte) (5)
                                                                                    [50]

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                               EKONOMIE (Memo)                            (NOVEMBER 2012)

VRAAG 9      (LU3 AS2)
Verduidelik ten volle die eienskappe van ontwikkelende lande.
INLEIDING
Ontwikkelende lande word geïdentifiseer aan die kenmerke wat hulle ten toon
stel.
(Aanvaar enige toepaslike definisie)                                                    (3)
INHOUD
Eienskappe van ontwikkelende lande

1. Lae lewenstandaard 
   Lewenstandaard in ontwikkelende lande is laag. 
   Dit word gemeet kragtens per capita inkome. 
   Bv. onvoldoende behuising, swak gesondheid, beperkte onderwys, ens. 

2. Lae per capita inkome 
   Per capita inkome in ontwikkelende lande is laag. 
   Hulle het stadiger groei van per capita BNI as ontwikkelde lande. 
   Daar is groter ongelykheid in verspreiding van inkome. 
3. Groter ongelyke verdeling van inkome 
   Die inkome-gaping tussen die ryk en die arm is groter in ontwikkelende
   lande.
   Hierdie inkome-gaping word na verwys as inkome-ongelykheid. 
4. Meer armoede 
   Meerderheid van bevolking in ontwikkelende lande is arm. 
   Mense is arm omdat hulle inkomste onder die armoedelyn is. 
5. Lae lewensverwagting 
   Hulle veg ook teen wanvoeding, siekte en swak gesondheid. 
   A.g.v. wanvoeding, siekte en swak gesondheid is hulle lewensverwagting
   laag. 
6. Lae vlakke van onderwys 
   Lae lewenstandaard is a.g.v. lae vlakke van onderwys. 
   Volwasse geletterdheidskoers is laag in ontwikkelende lande. 
7. Lae vlakke van produktiwiteit 
   Arbeidsproduktiwiteit in hierdie lande is baie laag in vergelyking met
   ontwikkelde lande. 
   Dit is a.g.v. die afwesigheid van faktorinsette. 
   Swak voeding gedurende kinderjare beperk geestelike en fisiese groei. 
   Hierdie faktore dra by tot swak-gesondheid, siekte en werker afwesigheid. 
   Te min geld word spandeer aan die ontwikkeling van menslike kapitaal. 
8. Hoë bevolkingsgroei en afhanklikheidslas 
   Geboortekoers is hoog en mortaliteitskoers is laag a.g.v. moderne
   medisyne.
   Die gemiddelde bevolkingsgroeikoers in ontwikkelende lande is hoër as in
   ontwikkelde lande. 
   Kinders maak die grootste deel van die bevolking uit. 

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                    EKONOMIE (Memo)                                   15

    Kinders en mense ouer as 65 jaar is afhanklik van die produserende
    bevolking. 
 9. Hoë vlakke van werkloosheid 
    Ontwikkelende lande kan nie optimaal gebruik maak van die arbeidskrag
    nie.
    Daar is baie onderindiensname – werk vir minder ure of lone. 
    Meeste van die werkloses is nie in staat om self werk te skep nie. 
 10.    Afhanklik van primêre sektor 
    Meeste van die bevolking leef en werk in landelike gebiede. 
    Meeste van hulle is betrokke by landbou aktiwiteite. 
    Primêre sektor goedere is hoof uitvoerprodukte. 
 11.    Onvoldoende infrastruktuur 
    Alle vorme van infrastruktuur is onvoldoende in ontwikkelende lande. 
                           MAKS. VAN 20 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 20x2)            (40)

 SLOT
 Ontwikkeling strategieë wat in ontwikkelende lande toegepas word verskil van land
 tot land.                                                                         (2)

 Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee te
 assesseer
 PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
    0      Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
    1      Kandidaat toon ietwat begrip van onderwerp, maar het belangrike
           aspekte weggelaat.                                        (1 – 15 punte)
    3      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
           gekoppel aan die onderwerp nie.                         (16 – 30 punte)
    5      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan en het feite gekoppel aan
           die onderwerp.                                          (31 – 45 punte) (5)
                                                                                    [50]

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                 EKONOMIE (Memo)                          (NOVEMBER 2012)

VRAAG 10 (LU4 AS4)

Skryf ŉ gedetailleerde opstel oor die oorsake en uitwerkings van armoede.

INLEIDING
Armoede is ŉ toestand waar mense nie oor die middele beskik om hulle basiese
fisiese behoeftes te bevredig nie.
(Aanvaar enige toepaslike definisie)                                                    (3)

INHOUD
Oorsake van armoede

1.   Oorspronklike oorsake 
     Kolonialisme en imperialisme – gekolonialiseerde land en sy mense uitgebuit
     vir rykdom en mag. 
     Oorheersing, diskriminasie, segregasie, kapitalisme en apartheid. 

2.   Werkloosheid 
     Die mees belangrike rede vir armoede is die gebrek aan werk. 

3.   Onvoldoende infrastruktuur 
     Onvoldoende infrastruktuur verhoog die koste van ŉ besigheid. 
     Die koste om infrastruktuur te voorsien is hoog en onbekostigbaar in die
     meeste lande. 

4.   Bron ontoereikendheid 
     Hulpbronne is nie genoeg om die bevolking te ondersteun nie. 

5.   Gebrek aan sosiale infrastruktuur 
     Die mees belangrikste is ŉ gebrek aan onderwys en gesondheidsorg. 
     Baie arm lande kan nie bekostig om onderwys aan jongmense te voorsien
     nie. 
     Ekonomiese groei en ontwikkeling hang af van die hoeveelheid en gehalte van
     onderwys. 
     Onderwys sal ook produktiwiteit bevorder. 
     Gesondheidsorg sluit in voeding, gesondheid fasiliteite, sosiale sekuriteit,
     ens. 
     Daar is onvoldoende primêre gesondheidsorg in arm lande. 

6.   Gebrek aan investering en skuld 
     Armoede lei tot onvoldoende investering en omgekeerd. 
     Investering is belangrik vir groei en ontwikkeling. 
     Oormatige skuld is nadelig vir groei en ontwikkeling. 

7.   Tekort aan tegnologiese vooruitgang 
     Gebrek aan moderne tegnologie in landbou, vervaardiging en dienste
     industrieë. 
     Gebrek aan tegniese vaardighede en investering is die redes vir ŉ gebrek aan
     tegnologie. 

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                      EKONOMIE (Memo)                               17

 8.   Swak staatsbestuur 
      Arm lande het ŉ geskiedenis van swak staatsbestuur. 
      Korrupsie en nepotisme word ondoeltreffend hanteer. 
      Begrotings, prosedures en protokol word nie korrek gevolg nie. 
      Ondoeltreffende of swak beleide kan ook lei tot armoede. 

 9.   Geweld en oorlog 
      Geweld en oorlog vind plaas tot die nadeel van landsburgers. 
      Hulpbronne vir onderwys en gesondheidsorg word aangewend vir oorlog. 
      Dit vernietig menslike lewens en infrastruktuur. 
                            MAKS. VAN 12 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 12x2)         (24)
 Uitwerking van armoede

 1.   Sosiale uitwerking 
      Armoede lei tot baie sosiale probleme. 
      Bv. haweloosheid, dwelmafhanklikheid, huismoles, ens. 
      Trots en waardigheid word aangetas. 
      Dit beïnvloed ook wedersydse respek, verdraagsaamheid en ŉ vreedsame
      bestaan, negatief. 

 2.   Daling in vraag 
      Dit lei tot ŉ afname in totale vraag. 
      Die werkloses het nie enige koopkrag nie. 

 3.   Toename in bevolking 
      Toename in die aantal kinders as ŉ bron van ouderdom finansiële
      sekuriteit.
      Dit word ook veroorsaak deur migrasie uit ander lande. 
      Dit is ook nadelig vir die omgewing en werkverskaffing. 

 4.   Afname in produktiwiteit 
      Lae inkome en lae lewenspeil lei tot lae ekonomies produktiwiteit. 
      Meeste arm mense het nie opleiding en vaardighede nie. 
      Die toename in MIV/Vigs en afwesigheid lei ook tot lae produktiwiteit. 

 5.   Lae ontwikkelingsvlak 
      Groter besteding aan sosiale sekuriteit ontneem arm lande van hul fiskale
      bronne. 
      Aangesien mense arm is, is dit die verantwoordelikheid van die regering om
      onderwys, gesondheidsorg en ander dienste te verskaf. 
      Dit plaas ŉ groot las op regeringfinansies. 

 6.   Landelik-stedelike migrasie 
      Armoede lei tot migrasie van beter opgeleide mense van landelike na
      stedelike gebiede. 
      Landelike bevolking verarm toenemend. 
      Stedelike gebiede groei in ŉ onbeplande manier sonder dienste. 
      Dit lei tot oorbevolking, misdaad en ander sosiale probleme. 
                                MAKS. VAN 8 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 8x2)       (16)

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                               EKONOMIE (Memo)                         (NOVEMBER 2012)

SLOT
Dit is moeilik vir baie arm mense om die armoede siklus te verbreek as gevolg van
ŉ gebrek aan geleenthede en hulpbronne en armoede lei tot meer armoede.            (2)

Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee te
assesseer
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
   0      Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
   1      Kandidaat toon ietwat begrip van onderwerp, maar het belangrike
          aspekte weggelaat.                                        (1 – 15 punte)
   3      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
          gekoppel aan die onderwerp nie.                         (16 – 30 punte)
   5      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan en het feite gekoppel aan
          die onderwerp.                                          (31 – 45 punte) (5)
                                                                                   [50]

                                                         TOTAAL AFDELING C:          100

                                                               GROOTTOTAAL:          300

## Related documents

- [ECON N12 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/econ-n12-memo-eng/3c74ddc1-84cb-4f78-bb84-aa907c4cbb08) — Economics · Memo · 2012 · Eng
- [ECON N12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/econ-n12-qp-eng/1ca2765b-7c56-4b77-b834-3838d2f5f20c) — Economics · QP · 2012 · Eng
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov2022-english/f3b27fa1-7373-4ceb-8730-0144367736fd) — Economics · Memo · 2022 · Eng
- [ECON P1 GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/5406dfaf-8a50-4533-8505-38d7c36c55cb) — Economics · Memo · 2020 · Eng
- [ECON P1 GR11 MEMO NOV 2020](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr11-memo-nov-2020/6e7ae738-7a79-48c2-9a56-892701af1d5a) — Economics · Memo · 2020
- [ECONOMIC P2 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/economic-p2-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/1a9885f7-6305-44e3-9778-5c30ab5b0e65) — Economics · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-english-june-2024-question-paper/a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
