# Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/98de3d6c-55c5-49e9-b058-14a677eec12a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/98de3d6c-55c5-49e9-b058-14a677eec12a)

## About this document

Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [ECON P2 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/f0938bf9-887f-41e4-9945-7b63c2d73782) — Memo · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                       NOVEMBER 2017

                          EKONOMIE V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                                *IECONA2*

                    Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 EKONOMIE V2                       (EC/NOVEMBER 2017)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Beantwoord VIER vrae soos volg:
      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

 2.   Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal
      NIE nagesien word NIE.

 3.   Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud
      en die konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die
      vrae voldoen.

 4.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
      hierdie vraestel gebruik is.

 5.   Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord.

 6.   Lees ALLE vrae noukeurig deur.

 7.   Begin elke NUWE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 8.   Los 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

 9.   Gebruik slegs swart of blou ink.

 10. Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 11. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                 EKONOMIE V2                                             3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1                                              30 PUNTE – 20 MINUTE

 1.1    Verskeie opsies word voorsien as moontlike antwoorde vir die
        volgende vrae. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter
        (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDE-
        BOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 C.

        1.1.1    ŉ Verandering in die hoeveelheid aangevra as gevolg van ŉ
                 verandering in inkomste word na verwys as ... -elastisiteit.

                 A    prys
                 B    inkomste
                 C    aanbod
                 D    aanbod en inkomste

        1.1.2    Wanneer een land ŉ produk vervaardig deur minder
                 hulpbronne te gebruik as ŉ ander land, beteken dit dat die land
                 ŉ … voordeel in die produksie van daardie produk het.

                 A    absoluut
                 B    dubbele
                 C    relatiewe
                 D    vergelykende koste-

        1.1.3    Die verkoop van gedifferensieerde produkte is ŉ kenmerk van
                 ŉ … mark.

                 A    oligopolie
                 B    volmaakte
                 C    monopolistiese
                 D    monopolie

        1.1.4    Die bevrediging verkry uit die verbruik van ŉ produk staan
                 bekend as … nut.

                 A    gemiddelde
                 B    marginale
                 C    totale
                 D    gemiddelde veranderlike

        1.1.5    ŉ Mark wat bestaan wanneer kopers en verkopers byeen kom
                 om die ruil van verbode goedere te onderhandel, word na
                 verwys as ŉ/die … mark.

                 A    goedere
                 B    faktor
                 C    swart
                 D    kapitaal

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    EKONOMIE V2                         (EC/NOVEMBER 2017)

        1.1.6   ŉ Land wat ŉ lid van die G8 is, is …
                A     Suid-Afrika.
                B     Frankryk.
                C     Nigerië.
                D     Indië.

        1.1.7   ŉ Ekonomiese stelsel wat tot die Noord- en Suid-verdeling bydra
                is ...

                A     kapitalisme.
                B     sosialisme.
                C     gemengde markstelsel.
                D     gemeenskaplik.

        1.1.8   Watter van die volgende faktore is vir die uitputting van die
                osoonlaag verantwoordelik?
                A     Koolstofmonoksied
                B     Ultravioletstrale
                C     Koolstofdioksied
                D     Besoedeling                                                 (8 x 2)     (16)
 1.2    Kies ŉ korrekte beskrywing in KOLOM B wat by ŉ item in KOLOM A pas.
        Skryf slegs die letter (A–I) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die
        ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 K.

                KOLOM A                                  KOLOM B
        1.2.1   Kruis-elastisiteit    A   Produk wat in samewerking met ŉ ander
                van vraag                 gebruik word
        1.2.2   Komplementêre         B   Tydperk waarin ŉ produsent al sy
                                          produksiefaktore kan verander
        1.2.3   Besigheidsdoelwit C       Die moeilikheid ervaar deur mense om te
                                          oorleef

        1.2.4   Langtermyn            D   ŉ Belasting wat op invoere gehef word
        1.2.5   Absolute              E   Die permanente vernietiging van boslande
                armoede
        1.2.6   Tariewe               F   Koste van voordeel van ŉ produk of diens
                                          wat nie na derde partye verander word nie
        1.2.7   Ontbossing            G Maak soveel wins as moontlik
        1.2.8   Eksternaliteit        H   Die verwantskap tussen prys van die een
                                          produk en die gevolglike verandering in die
                                          hoeveelheid gevra van ŉ ander produk
                                      I   ŉ Nuttige of aantreklike kenmerk, soos
                                          wetenskap, skoonheid of gerief
                                                                                (8 x 1)        (8)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                EKONOMIE V2                                         5

 1.3    Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
        term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK
        neer.

        1.3.1    Persentasie-verandering in hoeveelheid aangevra is gelyk aan
                 die persentasie-verandering in prys

        1.3.2    ŉ Proses waarby lande besluit om ekonomies saam te werk

        1.3.3    ŉ Situasie waar verkopers ŉ ooreenkoms aangaan

        1.3.4    ŉ Manier om natuurlike hulpbronne te gebruik sonder om die
                 ekologiese balans van ŉ gebied te vernietig

        1.3.5    ŉ Vorm van investering waar buitelandse maatskappye belê in
                 besighede in die vorm van geboue, masjinerie en toerusting

        1.3.6    Die verhandeling van goedere en dienste tussen lande met
                 minder rompslomp                                       (6 x 1)      (6)

                                                       TOTAAL AFDELING A:            30

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  EKONOMIE V2                                 (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING B

 Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die
 ANTWOORDEBOEK.

 VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                   40 PUNTE – 30 MINUTE

 2.1    Beantwoord die volgende vrae.

        2.1.1    Lys enige TWEE eienskappe van nut.                                (2 x 1)     (2)

        2.1.2    Hoe gebeur onvolmaakte markstrukture?                             (2 x 1)     (2)

 2.2    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                            MONOPOLIEË IN SUID-AFRIKA

        Die meeste monopolieë is eintlik byna monopolieë. Alhoewel daar slegs
        een spesifieke produk in die mark mag wees, kan die produk
        plaasvervangers hê. Suid-Afrikaanse Brouerye word dikwels beskou as ŉ
        goeie voorbeeld van ŉ private monopolie in Suid-Afrika. Dit is nie die
        enigste verskaffer van bier nie, want bier het ook ŉ verskeidenheid
        potensiële plaasvervangers.

                                             [Bron: Aangepas uit http/www2.resbank/glossary]

        2.2.1    Identifiseer ŉ private monopolie uit die uittreksel.                          (1)

        2.2.2    Identifiseer EEN eienskap van ŉ monopolie uit die uittreksel.                 (1)

        2.2.3    Verduidelik kortliks ŉ natuurlike monopolie.                                  (2)

        2.2.4    Wanneer word ŉ produk ŉ substituutproduk genoem?                              (2)

        2.2.5    Hoe word mededingers verhoed om hierdie mark te betree?                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                     EKONOMIE V2                                        7

 2.3    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          Koste
          Inkomste

                                                                      a

                                                                  b

                         0                                 Hoeveelheid

                                              MI

        2.3.1        Voorsien byskrifte vir kurwes ‘a’ and ‘b’.                        (2)

        2.3.2        Verduidelik kortliks die term marginale inkomste.                 (2)

        2.3.3        Hoe word die waarde van ‘b’ bereken?                              (2)

        2.3.4        Wat is die verhouding tussen kurwe ‘a’ en marginale
                     inkomste?                                             (2 x 2)     (4)

 2.4    Verduidelik interafhanklikheid van firmas en nie-prysmededinging as
        eienskappe van ŉ oligopolie.                                   (2 x 4)         (8)

 2.5    Verduidelik met behulp van ŉ grafiek die verband tussen ŉ toename in
        verbruik, totale nut en grensnut.                                             (8)
                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 EKONOMIE V2                        (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 3                                               40 PUNTE – 30 MINUTE

 3.1    Beantwoord die volgende vrae.

        3.1.1   Lys enige TWEE lidlande van die SAOG.                             (2)

        3.1.2   Watter impak het MIV/Vigs op armoede?                             (2)

 3.2    Bestudeer die spotprent en beantwoord die vrae wat volg.

        3.2.1   Vanuit die spotprent, identifiseer TWEE voorwaardes wat ryk
                lande kan verbind om wêreld-armoede te verminder.                 (2)

        3.2.2   Verduidelik kortliks relatiewe armoede.                           (2)

        3.2.3   Verduidelik werkloosheid as ŉ oorsaak van armoede.                (2)

        3.2.4   Hoe dink jy kan armoede verlig word?                   (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                    EKONOMIE V2                                             9

 3.3     Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                             MENSLIKE AKTIWITEITE WAT
                          GRONDAFGRADERING VEROORSAAK
                           Bymekaarmaak van
                             vuurhout 7%

                                                                    Ontbossing
                                                                       30%

          Landbou 28%

                                                    Oorbeweiding
                                                        35%

         3.3.1       Identifiseer TWEE faktore wat die meeste tot gronderosie
                     bydra.                                                                (2)

         3.3.2       Hoe kan tegnologiese innovasie gebruik word om die
                     omgewing te beskerm?                                                  (4)

         3.3.3       Hoe kan landbou tot grondagteruitgang bydra?                          (4)

 3.4     Verduidelik die verbetering van kommunikasie en tegnologie as ŉ
         oorsaak van globalisasie.                                     (2 x 4)             (8)

 3.5     Watter uitdagings sal die samelewing in die gesig staar as die
         regering nie ingryp om armoede te verlig nie?                                    (8)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                EKONOMIE V2                               (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 4                                                40 PUNTE – 30 MINUTE

 4.1    Beantwoord die volgende vrae.

        4.1.1   Lys enige TWEE voorbeelde van hernieubare hulpbronne.                      (2)

        4.1.2   Waarom is die hoeveelheid wat aangevra word van gewoonte-
                artikels, prysonelasties?                                                  (2)

 4.2    Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Ten spyte van baie beduidende ontwikkelings wêreldwyd, leef miljoene
        mense nog in absolute armoede en daar is aansienlike bewyse dat
        ongelykhede tussen die wêreld se rykste en armste lande vergroot word.
        In 1820 was die Wes-Europeërs se per capita inkomste drie keer groter
        as Afrika sin, maar teen 2000 was dit dertien keer so groot.
                                                      [Aangepas uit www.rgs.org/schools]

        4.2.1   Noem TWEE kontinente wat in die uittreksel genoem word.                    (2)

        4.2.2   Verduidelik kortliks die term per capita inkomste.                         (2)

        4.2.3   Onderskei tussen ryk en arm lande in terme van die vlak van
                ontwikkeling.                                                              (2)

        4.2.4   Hoe dink jy, kan ongelykhede tussen ryk en arm lande
                verminder word?                                                (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                       EKONOMIE V2                                          11

 4.3    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                  PRYSELASTISITEIT VAN VRAAG
                      Prys

                                     a
                          15

                         10
                                                                          a

                              0              50              100    Hoeveelheid

        4.3.1        Voorsien die korrekte byskrif vir kurwe ‘a’.                            (1)

        4.3.2        As die prys sou styg van R10 tot R15, wat is die hoeveelheid
                     goedere wat aangevra sou word?                                          (1)

        4.3.3        Verduidelik pryselastisiteit van vraag vir luukse goedere.              (4)

        4.3.4        Deur inligting uit die grafiek te gebruik, bereken en dui die soort
                     prys-elastisiteit van vraag aan.                                        (4)

 4.4    Bespreek tyd en beskikbaarheid van arbeid as faktore wat prys-
        elastisiteit van aanbod bepaal.                                           (2 x 4)    (8)

 4.5    Watter probleme sal in die ekonomie ervaar word as hernieubare
        hulpbronne oormatig gebruik word?                                                    (8)
                                                                                            [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:             80

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 EKONOMIE V2                        (EC/NOVEMBER 2017)

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDE-
BOEK.

Jou antwoord gaan soos volg geassesseer word:

STRUKTUUR VAN OPSTEL                                                    PUNTE-
                                                                      TOEKENNING
Inleiding
 ŉ Goeie beginpunt sal wees om ŉ begrip of sleutelwoord van
   die vraag te definieer.
 Moenie in die inleiding enige gedeelte van die vraag insluit nie.
 Moenie enige gedeelte van die inleiding in die inhoud/liggaam
   herhaal nie.                                                          Maks. 2

Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek volledig/Diepgaande bespreking/
Ondersoek/Bespreek krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/
Onderskei/Verduidelik/Assesseer/Debatteer                               Maks. 26

Addisionele gedeelte: Gee eie menings/Bespreek
krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ŉ grafiek en verduidelik/
Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe
grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/
Interpreteer/Debatteer kortliks                                         Maks. 10

Slot
Enige hoë-orde slot behoort die volgende in te sluit:
 ŉ Kort samevatting van dit wat bespreek is, sonder die herhaling
   van enige feite wat reeds genoem is.
 Enige opinie of waarde-oordeel van die feite wat bespreek is.
 Addisionele ondersteunende inligting wat die
   besprekings/ontleding versterk.
 ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra.
 Aanbevelings                                                           Maks. 2

TOTAAL                                                                    40

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)               EKONOMIE V2                                         13

 VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                  40 PUNTE – 40 MINUTE

 Een van die belangrikste funksies van ŉ mark is om te verseker dat die regte
 produk op die regte tyd geproduseer word.

     Met verwysing na die bogenoemde stelling, verduidelik die vraagkant
      verhouding met behulp van grafieke en voorbeelde.                          (26)

     Waarom is dit belangrik dat die produktemark oorweeg wat daar in die
      faktormark gebeur?                                                         (10)
                                                                                 [40]

 VRAAG 6: KONTEMPORÊRE KWESSIES                           40 PUNTE – 40 MINUTE

 Die omgewing is ŉ waardevolle bate waarsonder die ekonomie en die
 samelewing nie kan oorleef nie.

     Bespreek die verskeie benaderings wat vir die volhoubaarheid van die
      omgewing gebruik kan word.                                                 (26)

     Watter rol kan die samelewing speel om die omgewing van aard-
      verwarming te probeer red?                                                 (10)
                                                                                 [40]

                                                      TOTAAL AFDELING C:           40
                                                          GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/1b85faaa-981a-47a9-a6ab-453a60804c87) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [ECON P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/61f64fd7-cc78-41a8-9f45-dc47d12250ca) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/5975bf34-03af-4bd2-bcb3-da6ecc7ce502) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr11 ECN P2 (Afrikaans) November 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2017-possible-answers/118e2889-ffbc-4cbb-87a4-9de967bed5e1) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [ECONOMICS P2 GR11 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-memo-nov2019-afrikaans/7f1be1f6-063b-41e1-a31e-d825fe2b56c3) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [ECON P2 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/a15b86ad-8124-4e32-83f9-507f4410b2c1) — Economics · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
