# Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/5e40d41d-6537-4b4d-9803-062fd519c72e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/5e40d41d-6537-4b4d-9803-062fd519c72e)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2017

                          EKONOMIE V1

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                                  *ECONA1*

                      Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  2                               EKONOMIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2017)

      INSTRUKSIES EN INLIGTING

      1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK.

                    AFDELING A: VERPLIGTEND
                    AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
                    AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

      2.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
            hierdie vraestel gebruik word.

      3.    Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

      4.    Lees die vrae noukeurig en begin elke vraag boaan ŉ NUWE bladsy.

      5.    Laat 2−3 reëls oop tussen onderafdelings van vrae.

      6.    Beantwoord vrae in volsinne en maak seker dat die uitleg, inhoud en
            konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vlakke van die vrae
            voldoen.

      7.    Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Meer antwoorde as die
            vereiste aantal, sal NIE nagesien word NIE.

      8.    Gebruik slegs swart of blou ink.

      9.    Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

      10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
    (EC/SEPTEMBER 2017)              EKONOMIE V1                                              3

  AFDELING A (VERPLIGTEND)

  VRAAG 1                                                          30 PUNTE − 20 MINUTE

  1.1    Verskeie opsies word as antwoorde tot die volgende vrae gegee. Kies die
         korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–C) langs die ooreenstemmende
         vraagnommer (1.1.1−1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld
         1.1.9 A.

         1.1.1       Geld wat onttrek is uit die ekonomiese kringloop, staan as ... bekend.

                     A     geldvloei
                     B     inspuitings
                     C     lekkasies
                     D     deposito’s

         1.1.2       Totale aanbod kan deur ŉ regeringsbeleid van … gestimuleer word.

                     A     verlaging in die produktiwiteit van produksiefaktore
                     B     verminderde produksiekoste
                     C     beperking op die doeltreffendheid van insette
                     D     beperking op die doeltreffendheid van markte

         1.1.3       ŉ Rede vir die bestaan van ŉ openbare sektor is om …

                     A     meriete goedere te voorsien.
                     B     pryse van verbruikersgoedere te bepaal.
                     C     privaat goedere te verskaf.
                     D     die bestuur van die ekonomie aan die privaatsektor oor te laat.

         1.1.4       ŉ Amptelike verbanning op handel of ander aktiwiteite met ŉ spesifieke
                     land, staan as … bekend.

                     A     sanksies
                     B     disinvestering
                     C     onttrekking
                     D     ŉ verbod

         1.1.5       ŉ Argument ten gunste van die beskerming van plaaslike nywerhede,
                     is ...

                     A     die voorkoming van storting (‘dumping’).
                     B     wanneer min werksgeleenthede geskep word.
                     C     wanneer onstabiele loonvlakke ervaar word.
                     D     minder inkome vir die regering.

         1.1.6       Belasting wat gebruik word om ontwikkelingsbesteding te befonds, ten
                     einde die armes te bevoordeel, staan as ... bekend.

                     A       kontantvoordele
                     B       progressiewe persoonlike inkome
                     C       in natura voordele
                     D       rykdom

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
  4                               EKONOMIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2017)

             1.1.7   Die sleutel rentekoers in Suid-Afrika is die …

                     A      wisselkoers.
                     B      nulkoers.
                     C      repokoers.
                     D      inflasiekoers.

             1.1.8   Met globalisering raak lande ekonomies meer …

                     A      geïsoleerd.
                     B      interafhanklik.
                     C      onafhanklik.
                     D      ondoeltreffend.                                       (8 x 2)      (16)

      1.2    Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ begrip in KOLOM A pas. Skryf
             slegs die korrekte letter (A−I) langs die ooreenstemmende vraagnommer
             (1.2.1−1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 K.

                     KOLOM A                               KOLOM B
             1.2.1   BBP                 A    Finansiële toelaes om die produksie van
                                              uitvoergoedere te bevorder

             1.2.2   Direkte subsidie    B    Fokus daarop om die mededingendheid
                                              van vervaardigingsnywerhede te
                                              verbeter

             1.2.3   Oordragbetaling     C    Inflasie-aanwyser by produsente-vlak

             1.2.4   Staatsbeheerde      D    Geld wat ontvang word sonder dat enige
                     onderneming              produktiewe dienste gelewer word

             1.2.5   SAOK                E    Word gebruik om die veranderinge in ŉ
                                              reeks data oor ŉ periode van tyd te
                                              ontleed

             1.2.6   M3-geldvoorraad     F    Besighede wat deur die staat besit en
                                              deur openbare instellings bestuur word

             1.2.7   Geïntegreerde       G    Waarde van alle finale goedere en
                     vervaardigings-          dienste wat deur permanente inwoners
                     strategie                van ŉ land, in ŉ spesifieke jaar,
                                              geproduseer word

             1.2.8   Bewegende           H    ŉ Inter-staatsorganisasie wat daarna
                     gemiddeldes              streef om sosio-ekonomiese
                                              samewerking en integrasie te bevorder

                                         I    Die totale bedrag geld in sirkulasie in die
                                              ekonomie
                                                                                  (8 x 1)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
    (EC/SEPTEMBER 2017)              EKONOMIE V1                                           5

     1.3       Gee EEN begrip vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
               begrip langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDE-
               BOEK neer.

               1.3.1      Waarde van al die besteding deur huishoudings op goedere en
                          dienste

               1.3.2      Faktore wat buite die markstelsel ontstaan

               1.3.3      Die koers waarteen ŉ geldeenheid vir ŉ ander verruil kan word

               1.3.4      Die gedeelte grond wat ŉ deurweg toelaat vir toegang van een
                          gebied na ŉ ander

               1.3.5      ŉ Doelbewuste afname in die waarde van ŉ land se
                          geldeenheid

               1.3.6      Die beleid is in 1994 in SA geïmplementeer om ongelykhede
                          van die verlede aan te spreek                         (6 x 1)         (6)

                                                                TOTAAL AFDELING A:              30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
  6                                 EKONOMIE V1                               (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING B

 Beantwoord TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

 VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                                40 PUNTE – 30 MINUTE

 2.1      Beantwoord die volgende vrae.

          2.1.1      Noem die TWEE periodes van ŉ sakesiklus.                        (2 x 1)        (2)

          2.1.2      Wat is die uitwerking op die vermenigvuldiger as die ewewig
                     inkome meer as die toename in die aanvanklike besteding
                     toeneem?                                                  (1 x 2)              (2)

 2.2      Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

                  Jaar                 Nominale BBP                      Reële BBP
                                        (R miljard)                      (R miljard)
                  2015                   4 049 759                        3 008 436
                  2016                   4 336 988                        3 009 860
                                                     [Bron: Kwartaallikse Bulletin, Maart 2017]

          2.2.1      Watter bron was gebruik om die data in bostaande tabel saam te
                     stel?                                                                          (1)

          2.2.2      Watter jaar word tans as die basisjaar deur die Reserwebank
                     gebruik?                                                                       (1)

          2.2.3      Verduidelik kortliks die verskil tussen die nominale BBP en reële
                     BBP.                                                      (2 x 2)              (4)

          2.2.4      Bereken die deflator vir 2016. Toon alle berekeninge.                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
    (EC/SEPTEMBER 2017)                            EKONOMIE V1                                              7

 2.3    Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                                   LAFFER-KURWE

          Belasting inkome Rm
                                80                         A

                                             C                               D
                                50

                                     0%       20           50               70               100%
                                                                                             Belastingkoers

                2.3.1                By watter punt sal die regering sy inkome maksimeer?                        (1)

                   2.3.2             Watter kurwe word hierbo voorgestel?                                        (1)

                2.3.3                Watter uitwerking sal punt C op owerheidsinkome hê?                         (2)

                2.3.4                Wat is die gevare van hoë persoonlike inkomstebelasting-
                                     koerse?                                                                     (2)

                2.3.5                Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering openbare sektor
                                     mislukking voorkom?                                        (2 x 2)          (4)

 2.4            Verduidelik kortliks hoe ŉ tekort op die betalingsbalans outomaties onder
                ŉ vry swewende wisselkoersstelsel reggestel sal word.              (4 x 2)                       (8)

 2.5            Hoe word Suid-Afrika deur die toetrede van plaaslike besighede tot
                buitelandse markte bevoordeel?                              (4 x 2)                          (8)
                                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
  8                                 EKONOMIE V1                              (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 3: MAKRO-EKONOMIE                                           40 PUNTE – 30 MINUTE

 3.1      Beantwoord die volgende vrae.

          3.1.1      Noem TWEE instrumente wat die SARB kan gebruik om die
                     ekonomie te beïnvloed.                            (2 x 1)                (2)

          3.1.2      Watter uitwerking sal ŉ groot toename in elektrisiteitskoste op
                     kleiner besighede in Suid-Afrika hê?                      (1 x 2)        (2)

 3.2      Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

          NYWERHEIDSBELEID-AKSIEPLAN – INDUSTRIAL POLICY ACTION
                           PLAN (IPAP) 2017/18

          Die jongste ontwikkelings met verwysing na nywerheidsontwikkeling is
          om geïntegreerde intra-regering ondersteuning vir industrialisasie in noue
          samewerking met die privaatsektor te verseker. Die fokus sal wees op
          onderwys en vaardighede, infrastruktuur en regulerende omgewing,
          arbeidsverhouding omgewing en insluitende groei.

                                                                 [Bron: www.thedti.gov.za]

          3.2.1      Waarvoor staan die afkorting IPAP? (Jy mag die Engels
                     benaming ook gebruik.)                                                   (1)

          3.2.2      Noen EEN fokuspunt van hierdie beleid vir 2017/2018.                     (1)

          3.2.3      Verduidelik EEN rede vir nywerheidsontwikkeling.                         (2)

          3.2.4      Hoe suksesvol is nywerheidsontwikkelingsbeleide in Suid-
                     Afrika?                                                                  (2)

          3.2.5      Watter invloed mag IPAP hê op nywerheidsontwikkeling in die
                     privaatsektor van Suid-Afrika?                        (2 x 2)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
    (EC/SEPTEMBER 2017)                 EKONOMIE V1                                               9

 3.3      Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

                            MENSLIKE ONTWIKKELINGS-INDEKS

                            Land                             MOI-waardes
                           Nigerië                                0,304
                          Suid-Afrika                             0,629
                           Noorweë                                0,955
                                                 [Bron: http: Wikipedia.org Januarie 2014]

          3.3.1      Noem die metode wat gebruik word om die ekonomiese
                     ontwikkeling van ŉ land te meet.                                          (1)

          3.3.2      Watter land het die hoogste MOI volgens die bostaande
                     tabel?                                                                    (1)

          3.3.3      Verduidelik die begrip menslike ontwikkeling.                             (2)

          3.3.4      Hoekom onderpresteer Suid-Afrika se ekonomiese
                     ontwikkeling?                                                             (2)

          3.3.5      Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering help om ekonomiese
                     ontwikkeling te verbeter?                        (2 x 2)                  (4)

 3.4      Vergelyk die lewenstandaard tussen die Noord-Suid lande.               (2 x 4)       (8)

 3.5      Hoe suksesvol is Swart Ekonomiese Bemagtiging in die Suid-
          Afrikaanse ekonomie?                                                                 (8)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
  10                                 EKONOMIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                            40 PUNTE – 30 MINUTE

 4.1    Beantwoord die volgende vrae.

        4.1.1       Noem TWEE probleme van openbare sektor voorsiening. (2 x 1)              (2)

        4.1.2       Hoe hou ekonomiese groei met ekonomiese ontwikkeling
                    verband?                                             (1 x 2)             (2)

 4.2    Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                          Vryhandel
       Pryse
                     D                                                       S (plaaslik)

                                                  A
         50                                              Welvaart opbrengs

         40                                      C       B          (wêreld)

                     S
                                                                                        D

                0                                100    120                     Hoeveelheid

          4.2.1       Watter internasionale handelsbeleid word na in bostaande
                      grafiek verwys?                                                        (1)

          4.2.2       Wat gebeur met die aanbod wanneer ŉ land by vryhandel
                      betrokke raak?                                                         (1)

          4.2.3       Definieer die begrip vryhandel.                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
    (EC/SEPTEMBER 2017)              EKONOMIE V1                                           11

          4.2.4      Verduidelik waarom handelsprotokolle in die ekonomie nodig
                     is.                                                                    (2)

          4.2.5      Hoe ervaar die gemeenskap ŉ toename in rykdom deur
                     vryhandel?                                         (2 x 2)             (4)

 4.3      Bestudeer die onderstaande prentjie en beantwoord die vrae wat volg.

                                  INFLASIE
                           beïnvloed jou koopkrag

                1980                          2000                       2017
          4.3.1      Watter ekonomiese probleem word in bostaande prentjie
                     voorgestel?                                                            (1)

          4.3.2      Hoe mag inflasie die verbruiker se koopkrag beïnvloed?                 (1)

          4.3.3      Verduidelik die begrip inflasie kortliks.                              (2)

          4.3.4      Hoe sal ŉ belegger deur inflasie beïnvloed word?                       (2)

          4.3.5      Hoekom is dit belangrik vir die Suid-Afrikaanse regering om die
                     optrede van die ekonomie dop te hou?                     (2 x 2)       (4)

 4.4      Verduidelik kortliks die kritiese infrastruktuur en vaardigheid
          ondersteuningsprogramme as die aansporings wat deur die SA
          regering gebruik word, ten einde nywerheidsontwikkeling te bevorder.              (8)

 4.5      Hoe kan klimaatsveranderinge internasionale handel beïnvloed?                     (8)
                                                                                           [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:          80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
  12                               EKONOMIE V1                              (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING C

 Beantwoord EEN van die volgende twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

                                                                                        PUNTE-
                            STRUKTUUR VAN OPSTEL                                      TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ŉ laer orde antwoord:
 ŉ Goeie beginpunt sal wees om die hoofbegrip, wat met die vraag verband
hou, te                                                                                  Maks. 2
      Definieer.
 Moenie enige gedeelte van die vraag in jou inleiding insluit nie.
 Moenie enige gedeelte van jou inleiding in die inhou herhaal nie.
 Vermy dit om in die inleiding te skryf dat jy die inhou gaan bespreek.
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/Ondersoek/                 Maks. 26
Bespreek krities/Ontleed (Analiseer)/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/
Assesseer/ Debatteer
Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/ Evalueer
krities/Teken ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/       Maks. 10
Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/
Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe?/Stel voor
Slot
Enige toepaslike hoër orde slot wat die volgende behoort in te sluit:
 ŉ Kort opsomming van wat bespreek is / ontleed sonder om reeds genoemde
      feite, in die inhoud, te herhaal                                                   Maks. 2
 ŉ Mening of gewaardeerde oordeel oor die bespreekte feite
 Addisionele ondersteunende inligting om bespreking te versterk / ontleding
 ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien vereis
 Aanbevelings
TOTALE AANTAL PUNTE                                                                         40

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                                 40 PUNTE – 40 MINUTE

Die sakesiklus speel ŉ sleutelrol om ekonome in staat te stel om gerekende skattings
te maak oor die toekomstige groei van die ekonomie.
       Bespreek aanwysers as onderliggende kenmerke in die voorspelling van
        sakesiklusse.                                                       (26 punte)
       Hoekom is dit belangrik dat die Reserwebank prysstabiliteit in die Suid-
        Afrikaanse ekonomie handhaaf?                                       (10 punte)             [40]

 VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                                            40 PUNTE – 40 MINUTE

 Baie mense, soos gewone landsburgers, besighede, beleggers en die regering, is
 geïnteresseerd om te sien hoe ŉ ekonomie presteer.
       Bespreek die volgende sosiale aanwysers:
        - Voeding en gesondheid            (16 punte)
        - Demografie                        (10 punte)                  (26 punte)
       Hoe kan ekonomiese ontwikkeling verbeter word deur die gebruik van
         hierdie sosiale aanwysers?                                     (10 punte)                 [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:                 40
                                                                     GROOTTOTAAL:                  150
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept2021-afrikaans/be8a315c-3850-4a12-a242-cce45d9f946b) — Economics · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [ECON P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/4dfd489d-79be-494e-a2cf-f0b51ee8c5e1) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP GR12 SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-gr12-sept2021-afrikaans/dd04c2d3-fe9a-483a-8499-6776d07f5cd2) — Economics · QP · 2021 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept2018-afrikaans/40b8038d-eb89-4d3e-86b1-b75479d96047) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — Economics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [MTG Economics Afr](https://www.hlayiso.com/library/mtg-economics-afr/9848e5ba-3f16-47f5-8714-26d23f3a8bf5) — Guide · Afr
- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8c1cb29b-6587-4828-ae16-d72e2952b976) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
