# Economics Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Economics Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2016-memo-afr/e098ee34-cecf-4a74-adee-26a15923b163
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2016-memo-afr/e098ee34-cecf-4a74-adee-26a15923b163)

## About this document

Economics · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                  EKONOMIE V1

                                       2016

                                 MEMORANDUM

                                                                      PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   2                                     DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

         1.1.1        B - inspuitings 
         1.1.2        C - ekstrapolasie 
         1.1.3        A - Internasionale Monetêre Fonds 
         1.1.4        B - mediumtermyn-bestedingraamwerk 
         1.1.5        B - fiskale 
         1.1.6        B - ekonomiese groei 
         1.1.7        A - Uitgebreide Openbarewerkeprogram 
         1.1.8        A - goeie onderwys                                        (8 x 2)         (16)

1.2      PASITEMS

         1.2.1        G - wanneer lekkasie meer is as inspuitings 
         1.2.2        F - vergelyk 'n land se invoerpryse met uitvoerpryse deur gebruik
                           te maak van 'n indeks 
         1.2.3        D - maak korttermyn fluktuasies in ekonomiese data gelyk 
         1.2.4        H - afwesigheid van hindernisse en beperkings 
         1.2.5        I - deur die Reserwebank bestuur 
         1.2.6        E - verskaf goedere en dienste spoedig en in die verlangde
                          hoeveelhede en kwaliteit 
         1.2.7        A - staan ook as die arbeidsmag bekend 
         1.2.8        B - bestaan uit besighede wat soortgelyke produkte produseer 
                                                                                  (8 x 1)         (8)

1.3      GEE EEN TERM

         1.3.1        Finansiële Rekening 
         1.3.2        Huishoudings/Verbruikers 
         1.3.3        Globalisering / Internasionale handel /
                      buitelandse handel / globale ekonomie 
         1.3.4        Infantiele mortaliteit/kindermortaliteit/kindersterftes 
         1.3.5        Korridors 
         1.3.6        Begroting (hoofbegroting/nasionale begroting)/Fiskale beleid 
                                                                                  (6 x 1)         (6)

                                                                TOTAAL AFDELING A:                30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   3                                    DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE

2.1      2.1.1        Noem TWEE makro-ekonomiese doelwitte van die staat.

                     •   Ekonomiese groei 
                     •   Volle indiensneming 
                     •   Wisselkoersstabiliteit / Betalingsbalans stabiliteit 
                     •   Prysstabiliteit 
                     •   Ekonomiese gelykheid 
                         (Aanvaar enige verduideliking van die bogenoemde doelwitte)
                                                                                (2 x 1)          (2)

         2.1.2        Hoe kan die Reserwebank rentekoerse gebruik om die
                      ekonomie te stimuleer?

                      Deur rentekoerse te verminder  word krediet meer toeganklik en
                      sal lei tot groter besteding wat ekonomiese aktiwiteite sal
                      vermeerder 
                      (Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)         (1 x 2)           (2)

2.2      DATARESPONS

         2.2.1        Watter instelling het die inligting in die grafiek hierbo
                      gepubliseer?

                      Statistiek SA / Stats SA / SSA                                            (1)

         2.2.2        In watter kwartaal van 2014 het Suid-Afrika 'n positiewe
                      verandering in die BBP ervaar?

                      Tweede kwartaal                                                           (1)

         2.2.3        Wat is die implikasies van onlangse tendense in die BBP wat
                      plaasgevind het tussen 2011 en 2014?

                      Implikasies is:
                      • 'n Daling in die groeikoers () beteken: Minder is
                         geproduseer 
                      • Afname in die inkomste van ondernemings 
                      • Afleggings/werksverliese/werkloosheid neem toe 
                      • Daling in die inkomste van werkers 
                      • Laer lewenstandaard / toename in armoede 
                         (Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)
                                                                           Enige (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    4                                     DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

         2.2.4        Verduidelik die belangrikheid van die BBP as ekonomiese
                      aanwyser.

                      •    Dui die ekonomiese aktiwiteit binne ‘n land aan 
                      •    Meet ekonomiese groei van een jaar na die volgende 
                      •    Bepaal die lewenstandaard in ‘n land
                      •    Verge;yk welvaartsvlakke tussen lande 
                           (Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)
                          (Aanvaar ook die omgekeerde effek)                Enige (2 x 2)          (4)

2.3      DATARESPONS

         2.3.1        Identifiseer TWEE parastatale (SBO's) in die uittreksel.

                      • Eskom 
                      • Sanral 
                      • Suid-Afrikaanse Lugdiens                           Enige (2 x 1)          (2)

         2.3.2        Verduidelik die begrip privatisering.

                      Staatsbeheerde besighede word oorgedra na privaatsektor 
                      (Aanvaar enige korrekte relevante respons)                                   (2)

         2.3.3        Hoe hou die swak finansiële welstand van die parastatale
                      (SBO's) 'n bedreiging in vir die Suid-Afrikaanse ekonomie?

                      • Hulppakkette wat aan parastatale betaal word verhoog
                        staatsuitgawes waarvoor daar gewoonlik nie begroot was nie
                        
                      • Swakker ekonomiese groei lok nie investering en nuwe projekte
                        nie 
                      • Hoër loonooreenkomste mag lei tot hoër inflasie 
                        (Aanvaar enige korrekte relevante respons)       Enige (1 x 2)             (2)

         2.3.4        Verduidelik hoe die privatisering van die Staatsbeheerde
                      Ondernemings/Ondernemings in staatsbesit (SBO's) ons
                      fiskale toekoms kan verseker.

                      • Inkomste gegenereer deur privatisering is nou addisionele
                        fondse vir die staat 
                      • Die belastingbasis sal uitkring, wat ‘n groter inkomste vir die
                        staat sal genereer 
                      • Dit kan lei tot ‘n groter doeltreffendeid in die ekonomie omdat
                        daar meer geld beskikbaar is vir nuwe projekte / verminder
                        skuld 
                      • Die staat kan privatisering gebruik om breë-basis-swart
                        ekonomiese bemagtiging te bevorder 
                        (Aanvaar enige korrekte relevante respons)           Enige (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                  5                                    DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

2.4      Onderskei tussen leidende en sloerende aanwysers.

         Leidende aanwysers:
         • Gee die verbruikers, besighede en die staat 'n idee van die rigting waarin
           die ekonomie besig is om te beweeg 
         • Wanneer die aanwysers styg, sal die vlak van ekonomiese bedrywighede
           ook 'n paar maande ook/die draaipunt lei na die verwysende draaipunt 
         • Voorbeelde van leidende aanwysers is advertensiespasie vir poste,
           voorraad en verkope                                             (Maks 4)

         Sloerende aanwysers:
         • Verander nie van rigting voordat die sakesiklus nie van rigting verander het
           nie / die verwysende draaipunt lei na die spesifieke draaipunte 
         • Dit bevestig die gedrag van die leidende aanwysers 
         • Voorbeelde van die aanwysers is: ure gewerk in die konstruksiebedryf en
           die totale aantal kommersiële voertuie verkoop 
           (Aanvaar in tabelvorm)
           (‘n Maksimum van 1 punt word vir ‘n voorbeeld per aanwyser toegeken)
                                                                              (Maks 4)          (8)

2.5      Hoe kan ondoeltreffendhede (oneffektiwiteit)               wat   bydra      tot
         openbaresektor-mislukking opgelos word?

         •    Belastingbetalersgeld kan gebruik word om die optimale toedeling van
              hulpbronne te verseker  Bv. subsidies op meriete aan universiteite om
              studentefooie laag te hou 
         •    Die beskerming van bedrywe van strategiese belang  Bv. die
              tekstielbedryf wat arbeidsintensief is 
         •    Monitor die besteding van staatsfondse op begrotingsverwante
              welsynsdienste om nepotisme en korrupsie te voorkom 
         •    Stel strukture en beleide in plek om toe te sien dat die omgewing bewaar
              en beskerm word deur direkte optrede  Bv. die aanstel van meer
              sekuriteitsbeamptes om te voorkom dat diere soos bv. renosters uitsterf 
         •    Om om te gee vir die omgewing op 'n meer indirekte manier deur Bv.
              Programme om gemeenskappe meer bewus te maak van die toestand
              waarin die omgewing is  Bv. meer omgewingsprogramme op TV en
              voetsoolvlak 
         •    Menseregte moet gehandhaaf word om samewerking op alle vlakke te
              verseker 
              (Aanvaar oplossings wat met burokrasie, onbevoegdheid en korrupsie
              verband hou)
              (Aanvaar enige korrekte relevante respons)
              (‘n Maksimum van 2 punte word vir voorbeelde toegeken)                            (8)

                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                     6                                   DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES
3.1      3.1.1        Noem TWEE regstellende metodes wat deur die staat gebruik
                      word om die ongelykhede van die verlede aan te spreek.

                      • Gelyke Indiensneming / regstellende aksie
                      • Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging 
                      • Grondrestitusie en -herverdeling 
                        (Aanvaar enige korrekte relevante respons)
                        (Aanvaar verduidelikings van die bogenoemde)      Enige (2 x 1)           (2)

         3.1.2        Hoe word      die   ontwikkelende    lande   deur   globalisering
                      uitgedaag?

                      •   Uitputting van hulpbronne 
                      •   Onregverdige kompetisie in die internasionale markte 
                      •   Die vraag na ongeskoolde arbeid neem af 
                      •   Die armes word armer 
                      •   ‘n Verlies van nasionale identiteit 
                          (Aanvaar enige korrekte relevante respons)       Enige (1 x 2)          (2)

3.2      DATARESPONS
         3.2.1        Gee EEN rede vir die dalende staalprys.

                      •   Goedkoop invoere 
                      •   Devaluasie van China se geldeenheid 
                      •   Gereelde kragonderbrekings 
                      •   Gewelddadige nywerheidsoptrede 
                      •   Onvoldoende infrastruktuur 
                      •   Stygende produksiekoste                                                (1)

         3.2.2        Wie is Afrika se grootste staalprodusent?

                      ArcelorMittal                                                              (1)
         3.2.3        Waarom dink jy het China sy geldeenheid gedevalueer?

                      • Om uitvoervolumes hoog te hou 
                      • Om die plaaslike produksie te stimuleer 
                      • Ondersteun ekonomiese groei 
                      • Skepping van nuwe werksgeleenthede 
                        (Aanvaar enige korrekte relevante respons)        Enige (1 x 2)           (2)
         3.2.4        Wat is die gevolg van die devaluasie van China se
                      geldeenheid op die staalbedryf in Suid-Afrika?

                      • Die vraag na ons staal het gedaal 
                      • Verlies aan wins 
                      • Afleggings / werksverliese 
                        (Aanvaar enige korrekte relevante respons)         Enige (1 x 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    7                                      DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

         3.2.5        Na jou mening wat kan die Suid-Afrikaanse regering doen om
                      die negatiewe effek van die staalkrisis te verminder?

                      • Om tariewe in te stel op sekere staalprodukte 
                      • Om die kwessie tussen die staalbedryf en arbeid te fasiliteer om
                        die skaal van afleggings te beperk 
                      • Om Eskom se kapasiteit om elektrisiteit te lewer te verhoog 
                      • Om die staalbedryf te subsidieer vanweë sy strategiese
                        belangrikheid en die arbeidsintensiewe aard daarvan 
                        (Aanvaar enige korrekte relevante respons)          Enige (2 x 2)           (4)

3.3      DATARESPONS

         3.3.1        Identifiseer EEN land wat deel vorm van BRICS.

                      •   Brasilië 
                      •   Rusland 
                      •   Indië 
                      •   China 
                      •   Suid-Afrika                                                              (1)

         3.3.2        Watter lidland stel belang om met Suid-Afrika 'n kernkrag
                      ooreenkoms aan te gaan?

                      Rusland                                                                      (1)

         3.3.3        Verduidelik die begrip ontluikende ekonomieë.

                      •   Ontwikkelende lande wat aanloklik is vir beleggers vanaf
                          ontwikkelde ekonomieë om vaste- en portefeuljebeleggings te
                          maak 
                      •   Ontwikkelende lande wat vinnig op koers is met industrialisasie
                          en ekonomiese groei 
                          (Aanvaar enige ander korrekte definisie)                (2 x 2)           (4)

         3.3.4        Hoe kan Suid-Afrika uit die Nuwe Ontwikkelingsbank BRICS
                      voordeel trek?

                      •   Verkry toegang tot fondse vir infrastruktuur en ontwikkeling
                      •   Sal toegang hê tot geskikte en volhoubare ontwikkelingsprojek-
                          te 
                      •   Verkry toegang tot fondse teen gunstige rentekoerse 
                                                                                     (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                 8                                    DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

3.4       Onderskei tussen ekonomiese groei en ekonomiese ontwikkeling.

         Ekonomiese Groei
          • 'n Toename in die produktiewe kapasiteit van die ekonomie oor tyd 
          • Dit is 'n toename in die reële BBP 
          • Fokus op goedere en dienste 

         Ekonomiese ontwikkeling
          • Die proses waartydens die lewenstandaard van mense verbeter 
          • Dit word gemeet in die BBP per capita 
          • Fokus op die bemagtiging van mense 
            (Aanvaar in tabelvorm)                                 Enige (2 x 4)               (8)

3.5      Hoe    kan   spesiale      ekonomiese      sones     (SES's)    bydra      tot
         streeksontwikkeling?

         •    Bevorder die nuwe program deur die gebruik om streke in 'n
              gediversifiseerde geïndustrialiseerde ekonomie te omskep 
         •    Vestiging van nuwe nywerheidsmiddelpunte in onderontwikkelde gebiede
              van die land 
         •    Die program is kritiek vir die staat se strategiese doelwitte, vir
              industrialisasie, streeksontwikkeling en werkskepping 
         •    Dit sal Suid-Afrika se gewildheid as 'n bestemming vir Vaste Direkte
              Investering asook binnelandse investering verbeter 
         •    Bied ‘n groter moontlikheid van streeksontwikkeling omrede dit nie
              gekoppel word aan ‘n bepaalde lughawe of hawe nie 
         •    SEZ akkomodeer die buitelandse mark vir goedere en dienste sowel as
              die binnelandse mark 
         •    Die spesiale belastingvoordeel bied meer geleenthede vir die vestiging
              van industrieë 
              (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)         (Enige 4 x 2)          (8)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    9                                   DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE & EKONOMIESE STREWES

4.1      4.1.1        Noem TWEE metodes van invoervervanging.

                      •   Tariewe 
                      •   Kwotas 
                      •   Subsidies 
                      •   Buitelandse valuta beheer 
                      •   Fisiese beheerstandaarde bv. handelsverbod
                      •   Wegwysing van handel bv. invoerdeposito’s             (2 x 1)         (2)

         4.1.2        Waarom is nywerheidsontwikkeling noodsaaklik in Suid-
                      Afrika?

                      • Genereer inkomste – Bedrywe kan duisende werks-
                        geleenthede skep waar 'n inkomste ontvang kan word 
                      • Stimuleer ekonomiese groei – Nywerheidsontwikkeling sal 'n
                        styging in die produksie van goedere en dienste verseker 
                      • Skep meer werksgeleenthede – Arbeidsintensiewe nywerhede
                        sal baie nuwe werksgeleenthede bied 
                      • Vermeerder die uitvoer van waarde-toegevoegde-produkte
                        – Nywerhede kan waarde toevoeg tot die groot verskeidenheid
                        van natuurlike hulpbronne wat ons in die land het 
                                                                           Enige (1 x 2)         (2)

4.2      DATARESPONS

         4.2.1        Na watter belastingskaal word in die opskrif van die uittreksel
                      verwys?

                      Progressiewe                                                              (1)

         4.2.2        Watter belangrike element van regstellende aksie kom in die
                      uittreksel voor?

                      Regstelling van ongelykheid in inkome/armoede                             (1)

         4.2.3        Verduidelik die negatiewe uitwerking van hoë belastingkoerse.

                      • Belastingbetalers ontwikkel 'n belastingweerstandigheid 
                      • Ontduiking / Vermyding van belasting 

                        Ontmoedig mense om:
                      • Tot die arbeidsmark toe te tree 
                      • Bevorderings te aanvaar 
                      • Langer ure te werk 
                        (Aanvaar enige korrekte relevante respons)        Enige (2 x 2)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   10                                    DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

         4.2.4        Bereken die belasting betaalbaar van 'n persoon met 'n
                      belasbare inkomste van R200 000 per jaar. Toon AL die
                      berekeninge.

                      R32 742  plus (R18 100 X 26%)  = R 4 706 

                      Totale belasting betaalbaar = R 37 448                                     (4)

4.3      DATARESPONS

         4.3.1        Watter internasionale instelling het volgens die uittreksel
                      hierbo die data voorsien?

                      Wêreldbank                                                                 (1)

         4.3.2        Wanneer het inkome ongelykheid in Suid-Afrika drasties begin
                      styg?

                      2009                                                                       (1)

         4.3.3        Watter indeks beskryf die persentasie van die bevolking wat
                      onder die armoedegrens-inkomste lewe?

                      Koptellingsindeks                                                         (2)

         4.3.4        Gee 'n rede waarom armoede in Suid-Afrika tussen 2000 en
                      2006 afgeneem het.

                      • Toename in welsynstoelae 
                      • Toename in die informele sektor
                      • Implementering van vaardigheidsontwikkelingsprogramme                   (2)
                      (Aanvaar enige korrekte relevante respons)

         4.3.5        Wat is die verband tussen die Lorenz-kromme en die Gini-
                      koëffisiënt?

                       •   Hoe verder die Lorenz kurwe is van die lyn van perfekte
                           gelykheid (hoe groter die inkome ongelykheid) hoe groter die
                           Gini Koëffisient 
                       •   Hoe nader die Lorenz kurwe is aan die lyn van perfekte
                           gelykheid (hoe kleiner is die inkome ongelykheid) hoe kleiner
                           die Gini Koëffisiënt                                 (2 x 2)         (4)
                           (Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   11                                    DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

4.4      Onderskei tussen die geld-en kapitaalmarkte.

         Geldmark
         • Termyn: Korttermynlenings en baie korttermynfondse 
         • Wie dryf handel in die mark: Individue en sakeondernemings 
         • Voorbeelde: Banke, Versekeringsmaatskappye 
         • Produkte: Banksekuriteite, staatskiswissels en staatseffekte word
            verhandel                                                     (Maks 4)

         Kapitaalmark
         • Termyn: Langtermynfondse 
         • Wie dryf handel in die markte: Individue en sakeondernemings 
          Voorbeelde: Die Johannesburgse Sekuriteitebeurs is 'n sleutelinstelling in
            die kapitaalmark 
         • Produkte: Bv. verbandlenings en aandele word verhandel 
            (Aanvaar in tabelvorm)                                        (Maks 4)                (8)

4.5      Na jou mening hoe kan die Suid-Afrika se monetêre beleid tot 'n groter
         ekonomiese groeikoers bydra?

         •    Die Reserwebank moet die waarde van die rand beskerm deur pryse te
              stabiliseer binne die inflasieteikens wat direkte vaste investering sal
              aanmoedig 
         •    'n Laer inflasiekoers sal lei tot laer pryse/maklike beskikbaarheid van
              krediet sal besteding en produksie aanmoedig, en die toename in
              plaaslike produksie sal die tekorte op die betalingsbalans verminder 
         •    Deur die uitvoere van plaaslike produkte te bevorder kan die tekorte op
              die saldo op die lopende rekening verminder word 
         •    Die Reserwebank kan die Repokoers verlaag - daardeur die toegang tot
              krediet vergemaklik / die geldvoorraad vermeerder 
         •    Die styging in plaaslike produksie sal die wisselkoers stabiliseer wat die
              invloei van kapitaal van ander lande sal aanmoedig en wat uiteindelik
              plaaslike produksie verder sal stimuleer 
              (Die verband tussen enige monetêre beleidsinstrument bv.
              opemarktransaskies en ‘n hoër groeikoers moet bepunt word)
                                                                            (Enige 4 x 2)         (8)
                                                                                                  [40]

                                                                TOTAAL AFDELING B:                 80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                     12                                      DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

AFDELING C
                       STRUKTUUR VAN OPSTEL                                     PUNTE-
                                                                              TOEKENNING
Inleiding                                                                       Maks. 2
‘n Goeie beginpunt sal ‘n definisie oor die onderwerp wees.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/                  Maks. 26
Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed (Analiseer)/Vergelyk/Evalueer/
Onderskei/Verduidelik/Assesseer/Debatteer

Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/                Maks. 10
Evalueer krities/Teken 'n grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek
en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/ Lei af / Vergelyk/
Verduidelik / Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe?/Stel voor
Slot
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:                           Maks. 2
•    'n Kort samevatting van wat bespreek is, sonder om enige feite wat
     reeds genoem is, te herhaal
•    Enige opinie of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is
•    Addisionele ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding
     versterk
•    'n Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
•    Aanbevelings
TOTAAL                                                                             40

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE

In die wêreldekonomie streef lande daarna om meer uit te voer as wat hulle
invoer om die voordele van internasionale handel te maksimaliseer.

•   Ondersoek die aanbodredes vir internasionale handel.              (26 punte)
•   Gebruik 'n grafiek en verduidelik hoe 'n styging in uitvoere na die VSA die
    waarde van die rand sal beïnvloed.                                (10 punte)                     [40]

INLEIDING

Daar is baie redes vir internasionale handel, omdat lande 'n surplus van sekere
goedere en 'n tekort aan ander goedere beleef, en hulle handeldryf om hierdie
onewewigtighede uit te skakel 
(Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                            (Maks 2)
HOOFGEDEELTE:
LIGGAAM
Natuurlike hulpbronne 
• Hierdie hulpbronne is nie eweredig tussen al die lande van die wêreld versprei
   nie 
• Dit wissel van land tot land en kan slegs ontgin word in plekke waar hierdie
   hulpbronne voorkom 
• Suid-Afrika is goed bedeeld met verskillende natuurlike hulpbronne maar minder
   bedeeld met geskoolde arbeid en kapitaal 
• Japan en Ierland het 'n relatiewe oorskot van geskoolde arbeid maar 'n tekort aan
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                 13                                    DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

  natuurlike hulpbronne 

Arbeidsbronne 
• Arbeid verskil van land tot land in terme van vaardighede, kennis, opleiding,
  kwaliteit, kwantiteit en koste 
• Sommige lande het hoogs geskoolde, goedbetaalde werkers met hoë
  produktiwiteitsvlakke 
• Bv. Switserland 

Die beskikbaarheid van kapitaal 
• Sommige lande benodig gemoderniseerde industrieë en ekonomieë met gevorderde
  masjinerie, toerusting en aanlegte, maar kan nie hierdie toerusting vervaardig nie te
  wyte aan 'n gebrek aan kapitaal 
• Dit het die behoefte vir internasionale handel verhoog 

Gebrek aan entrepreneurskap 
• Lande met goeie entrepreneuriese vaardighede lewer meer goedere en dienste om
  te verhandel 
• Doeltreffendheid bepaal die aanbod van goedere en dienste geproduseer teen laer
  pryse, en verminder die geleentheidskoste om dit te bekom 

Klimaatstoestande 
• Hierdie toestande maak dit moontlik vir sommige lande om sekere goedere teen 'n
  laer prys as ander lande te lewer 
• Bv. Brasilië is die grootste koffie produsent 
• Lande het verskillende klimaatstoestande en is dus in staat om verskillende
  produkte te produseer 

Tegnologiese hulpbronne 
• Die ontwikkelingsvlakke en innovasieprosesse (inisiatief) van lande sal altyd verskil
  en gevolglik het ander lande dit in oorvloed terwyl sekeres niks het nie 
• Lande soos Duitsland en die Verenigde State is in staat om kapitaal te gebruik wat
  hoë vlakke van tegnologie insluit terwyl ander lande nie toegang tot die nuutste
  tegnologie het nie 
• Hierdie lande met 'n hoë tegnologies-ontwikkelde arbeidsmag is in staat om sekere
  goedere en dienste teen 'n lae eenheidskoste te produseer 
• Bv. VSA en Duitsland 

Spesialisasie 
• Die produksie van sekere goedere en dienste stel sekere lande in staat om dit teen
  'n laer koste as ander lande te produseer 
• Bv. Japan produseer elektroniese goedere en verkoop hulle teen 'n laer prys 
• Internasionale handel stel lande in staat om te spesialiseer in die produksie van
  goedere en dienste waarin hulle 'n komparatiewe voordeel bo ander het 
• Meeste van hierdie surplusproduksie word uitgevoer na ander lande en die inkomste
  verdien uit hierdie uitvoere kan gebruik word om invoer van uitsette uit ander lande
  te finansier                                                            (Maks. 26)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                                           14                                            DBE/2016
                                                              SSE – Memorandum

ADDISIONELE GEDEELTE

GRAFIEK:

                                                 V2                  A

   Dollar per rand (US$/R)
                                                                                      Punte toegeken vir grafiek:
                                            V1
                                                                               • Benoeming van/op asse          =1
                                                                                 • Vraag- en aanbodkurwes         =1
                                .062                                            • Beweging van vraagkurwe        =2
                                                                                 • Beweging van prys              =1
                                .060
                                                                                 • Beweging van hoeveelheid gevra = 1
                                                                                                    Maksimum: 6 punte

                                                                            V2
                                                                       V1
                                        A               

                                   0
                                                      50 52

                                                 Hoeveelheid rand (miljard)
VERDUIDELIKING:

   •                          'n Styging in uitvoere na die VSA sal lei tot 'n groter vraag na die rand van V 1 tot
                              V 2 
   •                          Die hoeveelheid rand gevra styg van 50 tot 52bn 
   •                          Die prys van die rand in terme van die dollar styg van .060 dollar per rand tot
                              .062 dollar per rand                                                 Maks (3 x 2)
                              (Aanvaar enige korrekte relevante verduideliking)                         (Maks 10)

  Let op: Indien kandidate die asse merk as prys van dollar in terme van rand. Bv.
  1$ = R15, sal daar ‘n verskuiwing van die aanbodkurwe na regs wees, wat die
  waarde van die dollar sal laat daal. Dit beteken dat die waarde van die rand sal
  toeneem. Hierdie verduideliking moet verband hou met die korrekte grafiek (‘n
  toename in die aanbod van dollars en ‘n daling in die prys van dollars – die
  waarde van die rand het toegeneem)

GEVOLGTREKKING

Die behoefte aan integrasie sal nooit absoluut wees nie omdat nasies van die wêreld
mekaar nodig het om te oorleef en vir ontwikkelingsdoeleindes 
(Aanvaar enige korrekte relevante gevolgtrekking)                         (Maks. 2)                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   15                                    DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

VRAAG 6 EKONOMIESE STREWES

Die jaarlikse ontleding van lande se ekonomiese prestasie is baie belangrik. Dit
word deur internasionale instellings en regerings gedoen om te bepaal hoe
lande in vergelyking met ander lande presteer het.

•   Ontleed die volgende ekonomiese aanwysers wat gebruik word om die
    prestasie van die ekonomie te meet:
     Produktiwiteit                                               (10 punte)
     Buitelandse handel                                           (16 punte)
•   Waarom is vergelykings van lande se ekonomiese prestasie belangrik?
                                                                    (10 punte)                    [40]

INLEIDING
Ekonomiese aanwysers is statistiek wat die algemene neigings in die ekonomie toon
en word gebruik om die ekonomiese prestasie van die ekonomie in die toekoms te
voorspel                                                              (Maks 2)
(Aanvaar enige korrekte relevante inleiding)

INHOUD

HOOFGEDEELTE

Produktiwiteit
•       Dit is moontlik om DRIE soorte produktiwiteit te bereken nl. Arbeid, kapitaal en
        multifaktorproduktiwiteit 
Arbeidsproduktiwiteit 
    -    is egter die een wat fyn dopgehou moet word, veral in verhouding tot reële
         loonstygings 
    -    Bv. In Suid-Afrika styg produktiwiteit minder as arbeidsvergoeding 
    -    Die ekonomie het gevolglik gesukkel om uit 'n resessie te bly 
    -    Arbeidsproduktiwiteit word gemeet deur die reële BBP deur die aantal werkers
         in diens te deel 
Vergoeding per werker 
    -  As produktiwiteit minder styg as die reële loonstygings, sal inflasiedruk voorkom
       
    - Die verband tussen produktiwiteit en lone is uiters belangrik vir werkgewers en
       werkers en daarom is dit belangrike aanwysers 
    - Vir die werkgewers om te oorleef in erg kompeterende markte 
    - Vir die werkers om op hul salarisse te oorleef                   (Maks 10 punte)
    (Aanvaar ‘n analise van ander tipes produktiwiteit)

Buitelandse handel
    •    In ons wêreld wat al meer geglobaliseerd raak, is internasionale handel baie
         belangrik 
    •    Uitvoere dien as stimulant vir indiensneming en invoere lei tot 'n wyer keuse by
         verbruikers 
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                  16                                   DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

Die ruilvoet 
    •  Dis die verhouding tussen uitvoerpryse en invoerpryse 
    •  Alhoewel die ruilvoet net in pryse uitgedruk word, sal veranderinge die
       hoeveelhede (volume) beïnvloed 
    • Veranderinge in die ruilvoet dien as 'n aanwyser van veranderinge wat mag
       oorspoel op die betalingsbalans 
     As dit gebeur sal die geldeenheid depresieer of appresieer 
Die wisselkoers 
    •   'n Wisselkoers is die prys van een land se geldeenheid in terme van 'n ander
    •   land se geldeenheid 
    •   Meeste lande het 'n aantal wisselkoerse, soortgelyk aan die rand 
    •   As die rand appresieer teen die VSA dollar mag dit depresieer teen die euro 
    •   Veranderinge in 'n wisselkoers beïnvloed die pryse van invoere en pryse van
        uitvoere  bv. 'n depresiasie van die rand teen die dollar sal lei tot VSA
        goedere en dienste wat duurder raak plaaslik en verdienste uit uitvoere na die
        VSA sal styg, alhoewel die volume dieselfde sal bly en die teenoorgestelde
        gebeur as die rand appresieer                                 (Maks. 16 punte)
ADDISIONALE GEDEELTE
•   Deur die ekonomiese prestasie van lande te meet aan internasionale standaarde,
    kan 'n land se prestasie oor 'n spesifieke aspek gemeet word deur die gebruik van
    'n spesifieke aanwyser 
•   Hierdie vergelyking met ander lande se prestasies rakende dieselfde aspek, word
    uitgedruk deur dieselfde aanwyser te gebruik 
•   Deur Suid-Afrika se prestasie met dié van ander ontwikkelende lande te vergelyk,
    waar soortgelyke uitdagings beleef word, maak die vergelyking meer billik en
    bruikbaar 
•   Beleggingsbanke kan hierdie aanwysers gebruik in vooruitskatting op opbrengste
    wat verwag kan word as hulle kapitaal in 'n sekere land belê 
•   Internasionale handel verwag dat betalings gemaak word deur die huidige
    wisselkoers te gebruik 
•   Wisselkoerse sal die werklike bedrae bepaal wat ontvang en betaal word aan en
    deur Suid-Afrika – 'n vryswewende wisselkoers word gebruik 
•   Aanwysers maak dit moontlik vir 'n land om te identifiseer waar hy goed presteer
    en waar meer aandag gefokus moet word 
•   'n Land kan 'n beter begrip van sy prestasie ontwikkel in spesifieke gebiede en kan
    lande identifiseer by wie hulle kan leer 
•   Ekonomiese- en sosiale aanwysers word op 'n spesifieke manier vir 'n land
    saamgestel om hulle in staat te stel om hulp en befondsing van organisasies te
    ontvang rakende internasionale handel 
•   Sulke voordele kan nie aan daardie lande gegee word wat dit versoek sonder dat
    hierdie aanwysers beskikbaar is nie 
•   Die buiteland, owerhede, internasionale instellings en NRO's is wêreldwyd
    betrokke by verskeie aktiwiteite, soos die verskaffing van finansiële hulp, betaal
    van toelaes, gee van lenings en lewering van gratis dienste 
•   Menseregte word beklemtoon vir kinders en vroue, arbeidsorganisasies,
    geslagsdiskriminasie, rassediskriminasie en misdaad 
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                  17                                     DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

   •   Omgewingsaanwysers soos besoedeling, ekosisteem vernietiging, dierspesies
       wat wêreldwyd bedreig word, varswaterbronne en ondergrondse water uitputting
       
   •   Owerheidsaanwysers wat korrupsie en nepotisme beklemtoon, konstante
       dienslewering soos water en energievoorsiening, regsgeldigheid in terme van
       arrestasies, vervolgings en skuldigbevindings en gereelde verkiesings 
                                                                            (Maks. 10)         (26)
                                                                                               [40]

GEVOLGTREKKING
Vir 'n land om te groei en ontwikkel, is dit krities dat hierdie hulpmiddels in beplanning
en operasionele doeleindes gebruik sal word                                    (Maks. 2)
(Aanvaar enige korrekte relevante respons)

                                                                 TOTAAL AFDELING C:            40
                                                                     GROOTTOTAAL               150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Economics P1 May June 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2016-eng/83674469-a609-4e4c-9c6e-c58ba94cbcac) — Economics · QP · 2016 · Eng
- [Economics P1 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-nov-2016-memo-eng/e9d1075c-f676-4869-ad8a-64675b11fd49) — Economics · Memo · 2016 · Eng
- [Economics P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-nov-2016-memo-afr/3ad593d6-e82a-49ec-ae58-d57f0e0ee936) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Economics P1 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-feb-march-2016-memo-afr/d318adc0-9a71-42ee-8d3c-8ece9ec3be5e) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Economics P1 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2017-memo-afr/7f77f7c6-d257-4f04-959a-d7b20acf4acb) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Economics P1 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-june-july-2015-memo-afr/b5b06235-58b3-4850-94d2-65c0f871f204) — Economics · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [ECONOMICS P2 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae) — QP · 2025 · Afr
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/4def59dd-ebf4-4191-89e7-2b6d4609d6cc) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/5449d7a4-548e-416d-91b4-1da462710798) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-mpumalanga/efbb0e99-1236-496b-bc64-5b31b3784493) — QP · 2025
- [Economics P1 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-afr/e9c77643-7f83-42e3-b28d-cf84e96050ca) — QP · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-afr/4c93e067-5237-46b7-ab21-5c2cea219788) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
