# Economics Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2023-afr/c5f1c64e-adbe-4009-83f5-6abab9ef74f5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2023-afr/c5f1c64e-adbe-4009-83f5-6abab9ef74f5)

## About this document

Economics · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                   EKONOMIE V1

                                         2023

                                                                      PUNTE: 150

                                                                       TYD: 2 uur

                       Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    2                              DBE/2023
                                            SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

         AFDELING A: VERPLIGTEND
         AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
         AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.       Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
         nagesien word NIE.

3.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

4.       Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord.

5.       Lees die vrae aandagtig deur.

6.       Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7.       Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

8.       Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
         konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereiste van die vrae voldoen.

9.       Gebruik slegs swart of blou ink.

10.      Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

11.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    3                               DBE/2023
                                            SS/NSS

AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1                                                     30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1      Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
         Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
         (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 D.
         1.1.1       Die nominale waarde van alle finale goedere en dienste wat binne
                     die grense van 'n land geproduseer word, staan as BBP teen …
                     bekend.
                     A    basiese pryse
                     B    huidige pryse
                     C    konstante pryse
                     D    faktorkoste
         1.1.2       Daar word na 'n groepering van verskillende aanwysers van
                     dieselfde soort in 'n enkele waarde as … aanwysers verwys.
                     A    leidende
                     B    sloerende
                     C    saamvallende
                     D    saamgestelde
         1.1.3       Staatsbeheerde ondernemings wat publieke goedere en dienste
                     verskaf, word ... genoem.
                     A    nasionalisering
                     B    burokrate
                     C    parastatale
                     D    privatisering
         1.1.4       Wanneer 'n land 'n produk teen 'n laer geleentheidskoste kan
                     produseer as enige ander land, staan dit as … voordeel bekend.
                     A    vergelykende
                     B    relatiewe
                     C    absolute
                     D    volledige
         1.1.5       Die koördinering van verskillende sosiale, fiskale en monetêre
                     beleide tussen die lidlande word in 'n … vereis.
                     A    vryhandelsgebied
                     B    ekonomiese unie
                     C    doeane-unie
                     D    gemeenskapsmark
         1.1.6       Die ekonomiese beleid wat beoog om teen 2030 armoede uit te wis
                     en ongelykheid te verminder, word die … genoem.
                     A    Nasionale Ontwikkelingsplan
                     B    Nuwe Groeipad
                     C    Uitgebreide Openbare Werke-program
                     D    Heropbou- en Ontwikkelingsprogram
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                     4                                    DBE/2023
                                             SS/NSS

         1.1.7         Die gebruik van wetenskap en tegnologie om nywerheids-
                       ontwikkeling te bevorder, is deel van die ...
                       A     Nywerheidsbeleid-aksieplan.
                       B     Nasionale Nywerheidsbeleidraamwerk.
                       C     Nasionale Navorsing- en Ontwikkelingstrategie.
                       D     Geïntegreerde Vervaardigingstrategie.
         1.1.8         Banknote en munte in sirkulasie en aanvraagdeposito's in die
                       banksektor word as ...-geldvoorraad geklassifiseer.
                       A     M4
                       B     M3
                       C     M2
                       D     M1                                                      (8 x 2)       (16)
1.2      Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf
         slegs die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die
         ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.2.9 J.

                       KOLOM A                                KOLOM B
         1.2.1       Marginale               A    die verhouding tussen uitvoer- en
                     verbruiksgeneigdheid         invoerpryse deur middel van indekse
                                                  gemeet
         1.2.2       Fiskale beleid
                                             B    die daling in produksiekoste as gevolg
         1.2.3       Ekonomiese gelykheid         van hoë vlakke van produksie
         1.2.4       Ruilvoet                C    beoog 'n aansienlike toename in die
         1.2.5       Skaalvoordele                aantal voorheen benadeelde mense om
                                                  die land se ekonomie te besit, beheer
         1.2.6       Globalisering                en bestuur
         1.2.7       Breëbasis- Swart        D    die herverdeling van inkome binne die
                     Ekonomiese                   ekonomie
                     Bemagtiging
                                             E    gebruik van belasting en
         1.2.8       Verenigde Nasies             staatsbesteding om makro-ekonomiese
                                                  doelwitte te bereik
                                             F    die wêreldwye integrasie van
                                                  ekonomieë, met handel as 'n belangrike
                                                  element
                                             G    gestig om ekonomiese herstel en
                                                  ontwikkeling te bevorder
                                             H    die proporsie van addisionele inkomste
                                                  wat huishoudings verkies om op
                                                  goedere en dienste te bestee
                                             I    verbind tot die handhaaf van
                                                  internasionale vryheid, sekuriteit,
                                                  sosiale ontwikkeling en menseregte
                                                                                      (8 x 1)      (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   5                                   DBE/2023
                                           SS/NSS

1.3      Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
         langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.
         Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

         1.3.1       Bepaling of vooruitskatting van iets onbekend uit feite en inligting
                     wat bekend is

         1.3.2       'n Vooruitskatting van inkomste en uitgawes vir 'n driejaar-tydperk
                     gedurende die begrotingsproses

         1.3.3       'n Handelsbeleid wat die plaaslike produksie van goedere eerder
                     as die invoer daarvan bevorder

         1.3.4       Beperking op die hoeveelheid invoere wat in 'n land toegelaat word

         1.3.5       Die vergoeding van burgers wat hulle grond as gevolg van
                     diskriminerende apartheidswette verloor het

         1.3.6       Beleide wat gemik is op die verhoging van die ekonomiese
                     lewensvatbaarheid van spesifieke gebiede          (6 x 1)                  (6)

                                                                TOTAAL AFDELING A:              30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                                   6                                         DBE/2023
                                                           SS/NSS

AFDELING B
Beantwoord enige TWEE                         van    die   drie     vrae   in    hierdie   afdeling    in   die
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                                           40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1      Beantwoord die volgende vrae.
         2.1.1                     Noem die TWEE draaipunte van 'n sakesiklus.                          (2 x 1)      (2)
         2.1.2                     Waarom sal 'n afname in Suid-Afrikaanse uitvoere tot die
                                   depresiasie van die rand lei?                     (1 x 2)                         (2)
2.2      Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                    LAFFER-KROMME (KURWE)

           Belastinginkome (Rmj)

                                                                                      Belastingkoers (%)

         2.2.1                     Identifiseer  die  belastingkoers            waarteen     die      owerheid
                                   belastinginkome maksimaliseer.                                                    (1)
         2.2.2                     Noem enige vorm van indirekte belasting wat deur huishoudings
                                   aan die owerheid betaal word.                                                     (1)
         2.2.3                     Beskryf kortliks die term progressiewe belasting.                                 (2)
         2.2.4                     Verduidelik die effek van 'n regressiewe belastingstelsel op
                                   inkome-verdeling.                                                                 (2)
         2.2.5                     Waarom sal belastinginkome afneem as die owerheid baie hoë
                                   belastingkoerse hef?                                (2 x 2)                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    7                                      DBE/2023
                                            SS/NSS

2.3      Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

         DIE IMPAK VAN DIE OEKRAÏNE/RUSLAND-OORLOG OP SAKESIKLUSSE

                        OEKRAÏNE

                                                     [Aangepas uit studyeye.home.blog/2022/07/02]

         2.3.1       Identifiseer 'n konsep wat verband hou met die veranderinge in die
                     verbruikersprysindeks in die spotprent hierbo.                                 (1)

         2.3.2       Noem die verduideliking (benadering) van sakesiklusse wat in die
                     spotprent hierbo geïllustreer word.                                            (1)

         2.3.3       Beskryf kortliks die term resessie.                                            (2)

         2.3.4       Verduidelik die impak van die Oekraïne/Rusland-oorlog op
                     plaaslike voedselpryse.                                                        (2)

         2.3.5       Hoe kan die owerheid monetêre beleid gebruik om ekonomiese
                     aktiwiteit te stimuleer?                            (2 x 2)                    (4)

2.4      Verduidelik kortliks die vryswewende en die vaste wisselkoersstelsels. (2 x 4)             (8)

2.5      Hoe kan die Suid-Afrikaanse owerheid die gehalte van openbaresektor-
         voorsiening verbeter?                                        (4 x 2)                       (8)
                                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   8                                         DBE/2023
                                           SS/NSS

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                                     40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1      Beantwoord die volgende vrae.

         3.1.1       Gee     enige     TWEE      voorbeelde         van    rykdombelasting
                     (welvaartsbelasting).                                         (2 x 1)           (2)

         3.1.2       Waarom is kleinsake-ontwikkeling         vir    die    Suid-Afrikaanse
                     ekonomie belangrik?                                             (1 x 2)         (2)

3.2      Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

              DIE WET OP GROEI EN GELEENTHEDE IN AFRIKA (AGOA-WET)

         AGOA is 'n Amerikaanse Handelswet, wat op 18 Mei 2000 uitgevaardig is, en
         sedertdien tot 2025 hernu is. Dit bou voort op bestaande Amerikaanse
         handelsprogramme deur die belastingvrye voordele aan kwalifiserende sub-
         Sahara-Afrika(SSA)-lande uit te brei.

         Alhoewel die wetgewing marktoetrede tot Amerika vir Suid-Afrika betekenisvol
         verbeter, gaan dit teen die beskermingsbeleid.

                                                                      [Aangepas uit //agoa.info]

         3.2.1       Identifiseer 'n term in die uittreksel hierbo wat met die verwydering
                     van invoertariewe verband hou.                                                  (1)

         3.2.2       Noem EEN ander handelsprotokol waarvan Suid-Afrika deel is.                     (1)

         3.2.3       Beskryf kortliks die term beskerming.                                           (2)

         3.2.4       Verduidelik 'n nadeel wanneer die beskermingsbeleid toegepas
                     word.                                                                           (2)

         3.2.5       Hoe kan die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (AGOA)
                     Suid-Afrika negatief beïnvloed?                     (2 x 2)                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   9                                      DBE/2023
                                           SS/NSS

3.3      Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                            Menslikeontwikkelingsindeks (MOI) van Suid-Afrika

         MOI

                                                                     Tyd (jaar)

                                                               [Bron: tradingeconomics.com]

         3.3.1       In watter jaar het Suid-Afrika          die   hoogste        menslike-
                     ontwikkelingsindeks aangeteken?                                             (1)

         3.3.2       Noem EEN aanwyser wat gebruik word om menslike ontwikkeling
                     te meet.                                                                    (1)

         3.3.3       Beskryf kortliks die term ekonomiese ontwikkeling.                          (2)

         3.3.4       Waarom het Suid-Afrika in 2020 'n afname in sosiale en
                     ekonomiese ontwikkeling ervaar?                                             (2)

         3.3.5       Hoe kan die owerheid die lewenstandaard van die mense
                     verbeter?                                       (2 x 2)                     (4)

3.4      Bespreek kortliks vennootskappe en goeie staatsbeheer (owerheidsbestuur)
         as maatstafkriteria vir streeksontwikkeling.                      (2 x 4)               (8)

3.5      Evalueer die impak van uitvoerbevordering op plaaslike nywerhede in
         Suid-Afrika.                                                 (4 x 2)                    (8)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   10                                        DBE/2023
                                            SS/NSS

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                           40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1      Beantwoord die volgende vrae.

         4.1.1       Noem enige TWEE kenmerke van openbare goedere.                     (2 x 1)       (2)

         4.1.2       Hoe    kan    Suid-Afrikaanse       werkers      voordeel      trek    uit
                     invoervervanging?                                                 (1 x 2)        (2)

4.2      Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                   BETALINGSBALANS (BB)
                                  DIE FINANSIËLE REKENING
          Item                                                          2022 (R miljoene)
          Netto direkte investering                                                32 367
          Netto portefeulje-investering                                            -4 688
          Netto finansiële afgeleides                                              -3 465
          Netto ander investerings                                                  9 594
          Reserwebates (STR-toekennings)                                         -35 241
          Saldo op Finansiële Rekening                                             -1 433
          Memo-item: Saldo van Finansiële Rekening,                                     A
          reserwebates uitgesluit
                                           [Bron: SARB, Kwartaallikse Bulletin, September 2022]

         4.2.1       Identifiseer die item wat 'n investering in 'n spesifieke bate met 'n
                     vaste toekomstige waarde, soos goud, aandui.                                     (1)

         4.2.2       Noem die item wat vir enige weglatings en foute in die
                     betalingsbalans voorsiening maak.                                                (1)

         4.2.3       Beskryf kortliks die term portefeulje-investering (belegging).                   (2)

         4.2.4       Verduidelik die doel van           Spesiale     Trekkingsregte-(STR)-
                     toekennings in reserwebates.                                                     (2)

         4.2.5       Gebruik die inligting in die tabel hierbo om die memo-item (A) te
                     bereken. Toon ALLE berekeninge.                                                  (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   11                                       DBE/2023
                                            SS/NSS

4.3      Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                         NYWERHEIDSONTWIKKELINGSONES (NOS)

                                                           OR Tambo Int. Lughawe
                                                            Hoë-tegnologie-nywerhede

              Saldanha-NOS
                    ?

                                          Oos-Londen-NOS
                                          Voertuignywerheid en
                                            Agro-verwerking          Richardsbaai-NOS
                 Coega-NOS                                               Metale, Agro-
                   Staal- en                                         verwerking en Mariene
                 Motorvoertuig-                                           nywerhede
                  nywerheid

                                                                 [Aangepas uit www.google.com]

         4.3.1       Identifiseer   die    nywerheidsontwikkelingsone         wat    voertuie
                     vervaardig.                                                                     (1)

         4.3.2       Noem die sleutel- ekonomiese aktiwiteit waarin die Saldanha-NOS
                     spesialiseer.                                                                   (1)

         4.3.3       Beskryf kortliks die term korridor.                                             (2)

         4.3.4       Waarom is dit vir die owerheid nodig om aansporings aan
                     besighede te verskaf?                                                           (2)

         4.3.5       Hoe kan Suid-Afrika voordeel trek uit die bekendstelling van
                     spesiale ekonomiese sones (SES)?                       (2 x 2)                  (4)

4.4      Met behulp van 'n goed benoemde Phillips-kromme (-kurwe), verduidelik die
         verhouding tussen inflasie en werkloosheid.                                                 (8)

4.5      Ontleed die vraagkant- en aanbodkantfaktore wat ekonomiese groei in
         Suid-Afrika beïnvloed.                                      (4 x 2)                         (8)
                                                                                                     [40]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                  12                                       DBE/2023
                                           SS/NSS

AFDELING C

Beantwoord enige EEN           van   die   twee   vrae    in   hierdie   afdeling    in    die
ANTWOORDEBOEK.

Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

                                                                                 PUNTE-
                      STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                               TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is 'n laerorde-antwoord.                                              Maks. 2
 'n Goeie begin is om die sleutelkonsep wat met die vraag verband hou, te
    beskryf of te omskryf.
 MOENIE enige deel van die vraag by die inleiding insluit NIE.
 MOENIE enige deel van die inleiding by die liggaam herhaal NIE.
 Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan bespreek.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/Ondersoek/             Maks. 26
Bespreek krities/Vergelyk/Onderskei/Verduidelik/Teken 'n grafiek en
verduidelik/Voltooi die grafiek gegee/Assesseer/Debatteer
'n Maksimum van 8 punte kan vir opskrifte/voorbeelde toegeken word.
Addisionele (Bykomende) gedeelte: Bespreek krities/Evalueer/Evalueer                Maks. 10
krities/Debatteer/Lei af/Vergelyk/Interpreteer/Hoe?/Stel voor
'n Maksimum van 2 punte kan vir die blote noem van feite toegeken word.
Slot
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:                               Maks. 2
 'n Kort samevatting van wat bespreek is, sonder die herhaling van enige
     feite wat reeds genoem is
 Enige opinie of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is
 Addisionele (Bykomende) ondersteunende inligting wat die bespreking/
     ontleding versterk
 'n Teenstrydige sienswyse met motivering
 Aanbevelings
TOTAAL                                                                                40

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek in detail die markte in die viersektor- ekonomiesekringloop-model.
                                                                           (26 punte)
   Hoe kan die toename in inspuitings op die Suid-Afrikaanse ekonomie 'n impak hê?
                                                                           (10 punte)            [40]

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                                     40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek in detail die verskillende sosiale aanwysers.            (26 punte)
   Hoe kan verstedeliking die lewenstandaard van die Suid-Afrikaanse bevolking
    beïnvloed?                                                       (10 punte)                  [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:              40
                                                                     GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Economics 2023 FS Prelim P1 QP](https://www.hlayiso.com/library/economics-2023-fs-prelim-p1-qp/4df62619-23c8-4a72-9f11-2679cd92b0ad) — Economics · QP · 2023
- [Economics P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-nov-2023-eng/127abefe-4f46-4a3d-9e28-d940dd8b0459) — Economics · QP · 2023 · Eng
- [Economics 2023 NW Prelim P1 QP](https://www.hlayiso.com/library/economics-2023-nw-prelim-p1-qp/140b8415-3912-4d87-ab37-214fe6aaa927) — Economics · QP · 2023
- [Economics P1 May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-economics-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/c2bfc0d8-b28a-4a2f-a315-4aef54130cc1) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [Economics P1 May June 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2016-eng/83674469-a609-4e4c-9c6e-c58ba94cbcac) — Economics · QP · 2016 · Eng
- [Economics P1 June July 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-june-july-2015-afr/77be5731-43fb-45ad-b75d-c938058342c2) — Economics · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-english-june-2025-possible-answers/3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e) — Memo · 2025 · Eng
- [Economics P1 May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-mg-eng/f6c27985-fe67-48df-afba-d85bf5f76379) — Memo · 2025 · Eng
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [NW 12 ECONOMICS P2 QP ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-economics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-english/c80fc8cc-fc9d-44e9-a820-8736783a4556) — QP · 2025 · Eng
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
