# Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-memo-gr11-nov-2018-afr/63aa5ac2-7cc0-43b8-812a-85c6faa71c8c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-memo-gr11-nov-2018-afr/63aa5ac2-7cc0-43b8-812a-85c6faa71c8c)

## About this document

Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                       NOVEMBER 2018

                         EKONOMIE V1
                         NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     EKONOMIE V1                               (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

 1.1    MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

        1.1.1        A      Ekonomiese huur
        1.1.2        B      Voorkeurverkryging
        1.1.3        D      Semi-duursaam
        1.1.4        C      Bruto Binnelandse Produk
        1.1.5        B      Volle indiensname
        1.1.6        D      Kapitaalwins-belasting
        1.1.7        A      Eiendom subsidie
        1.1.8        D      Vryhandelgebied                                     (8 X 2)     (16)

 1.2    PAS ITEMS

        1.2.1        D     Wanneer ŉ land se kapitaal-voorraad toeneem teen dieselfde
                            koers as die arbeidsmag
        1.2.2        F     Waarde van alle bates wat individue, besighede en die
                            regering besit
        1.2.3        B     Betrokke in die produksie of ontginning van grondstowwe
        1.2.4        E     Gebeur wanneer produksiefaktore nie optimaal toegeken
                            word nie
        1.2.5        C     Rekords van alle finale goedere en dienste wat ŉ land
                            produseer en die waarde daarvan
        1.2.6        A     Meet die lewenskoste
        1.2.7        I     Persentasie van mense in ŉ land wat kan lees en skryf
        1.2.8        G     Verbruikers kan betaal vir hul aankope                (8 x 1)      (8)

 1.3    GEE BEGRIP

        1.3.1        Geslote 
        1.3.2        Entrepreneur 
        1.3.3        Tasbare 
        1.3.4        Monetêre beleid 
        1.3.5        Produktiwiteit 
        1.3.6        Rente                                                        (6 x 1)     (6)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:            30

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                         EKONOMIE V1                                  3

 AFDELING B Beantwoord TWEE van die vrae uit hierdie afdeling

 VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE

 2.1    2.1.1    Noem TWEE sosiale dienste wat die regering verskaf.

                    Onderwys 
                    Gesondheid 
                    Sosiale beskerming 
                    Behuising 
                    Openbare orde en veiligheid 
                     (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)    (Enige 2 x 1)      (2)

        2.1.2    Waarom word intermediêre goedere en dienste uitgesluit by die
                 berekening van die waarde van die BBP?
                  Insluiting daarvan sal lei tot dubbeltelling. 
                   (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)     (Enige 1 x 2)       (2)

 2.2    DATARESPONS

        2.2.1    Wat word in bostaande tabel geïllustreer?
                 Bruto toegevoegde waarde teen konstante pryse                         (1)

        2.2.2    Watter ekonomiese aktiwiteit het die meeste bygedra in 2017?
                 Vervaardiging                                                         (1)

        2.2.3    Verduidelik kortliks die begrip konstante pryse.
                  Is pryse waarby inflasie ingesluit is 
                  Ook bekend as reële pryse 
                   (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)      (Enige 1 x 2)      (2)

        2.2.4    Hoe word die BTW teen basiese pryse omgeskakel na BBP teen
                 markpryse?
                  BTW teen basiese pryse plus belasting op produkte minus
                   subsidies op produkte is gelyk aan BBP teen markpryse.             (2)

        2.2.5    Bereken die totale bydrae van die sekondêre sektor tot die BBP
                 teen konstante pryse vir 2016. Toon alle berekeninge.
                 98 396  +16 297 + 27 789 = 142 482 
                 OF 142 482  slegs 2 punte                                            (4)

 2.3    DATARESPONS

        2.3.1    Watter soort ekonomiese stelsel word hierbo weerspieël?
                 Gemengde ekonomiese stelsel                                           (1)

        2.3.2    Wie ken hulpbronne toe in die bogenoemde ekonomiese stelsel?
                 Regering en private individue                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  EKONOMIE V1                               (EC/NOVEMBER 2018)

        2.3.3    Verduidelik die begrip gemengde ekonomiese stelsel.
                 ŉ Mengsel van mark- en beplande ekonomieë waar hulpbronne
                 toegeken word volgens die besluite van die privaat sektor en die
                 regering. 
                 (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)                                (2)

        2.3.4.   Watter rol word deur die regering gespeel in hierdie ekonomiese
                 stelsel?
                  Regering gebruik beleide en regulasies om die omgewing te skep
                    en te bewaar  bv. regerings sal monopolistiese se gedrag
                    hokslaan. 
                    (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)         (Enige 1 x 2)     (2)

        2.3.5    Hoe doeltreffend is die Suid-Afrikaanse regering m.b.t. diens-
                 lewering van sosiale dienste?
                  Vordering is gemaak met die verskaffing van onderwys,
                    gesondheid en behuising en ander sosiale geriewe aan die
                    ekonomies gemarginaliseerde groepe. 
                  Die armoede probleem bestaan nog steeds  en inkome
                    ongelykhede bly baie groot. 
                  Intussen versprei MIV/Vigs met rasse skrede. 
                  Sosiale dienslewering is in ŉ krisis in Suid-Afrika. 
                  Daar is onlangs optogte onderneem teen swak dienslewering. 
                    (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)
                    [Aanvaar beide negatiewe en positiewe antwoorde]
                                                                           (Enige 2 x 2)     (4)

 2.4    Verskaf kortliks die redes waarom mense gemarginaliseer word.
        Mense raak gemarginaliseer om verskeie redes:
         Die groot groep is die werkloses waarvan jong werklose mense onder die
            ouderdom van 30 ŉ groot gedeelte uitmaak. 
         Plaaswerkers met geen grond  huishoudings met vroue en kinders aan
            die hoof,  weeskinders, mense wat lei a.g.v. MIV/Vigs. 
         Baie van hierdie mense het nie ŉ inkome nie en is afhanklik van sosiale
            toelaes. 
         Gemarginaliseerde groepe is die gevolg van diskriminasie  bv. geslag,
            ras. 
         Oorlog en konflik lei tot mense wat van hulle huise vlug en
            gemarginaliseer raak  bv. vlugtelinge en immigrante. 
            (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)               (Enige 4 x 2)         (8)

 2.5    Hoekom is dit moeilik om reële kapitaal te verander?
        Dit is moeilik om reële kapitaal te verander omdat:
         Dit beweeglikheid verloor 
         Reële kapitaal vir verskillende doele aangewend word. 
         Gebou is beroepsbeweeglik omdat dit vir verskillende doelwitte gebruik kan
           word 
         Dit geografies onbeweeglik is, want dit is onmoontlik om die gebou na ŉ
           ander plek te verskuif 
           (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)                       (4 x 2)        (8)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                          EKONOMIE V1                                      5

 VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES

 3.1      3.1.1      Noem enige TWEE ekonomiese aanwysers.
                      Bevolking
                      Infrastruktuur 
                      Verbruik, armoede en rykdom 
                      Produksie 
                      Regerings finansies
                      Buitelandse handel 
                      Ekonomiese vryheid en mededingendheid              (Enige 2 x 1)          (2)

          3.1.2      Hoe verskil rykdom van inkome?
                      Rykdom bestaan uit eiendom, voertuie en toerusting wat op ŉ
                       spesifieke tydperk besit word.  
                      Inkome is die vergoeding wat eienaars van produksiefaktore
                       ontvang vir die gebruik daarvan in die produksieproses. 
                       (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)        (Enige 1 x 2)          (2)

 3.2      DATARESPONS

          3.2.1      Noem enige vervoerstelsel in Suid-Afrika wat in bostaande
                     prentjie aangedui word.
                      Busstelsel/padvervoer 
                      Vliegtuie/lugvervoer 
                      Trein/Gautrein/spoorvervoer                                                (1)

          3.2.2      Watter Agentskap onderhou nasionale- en tolpaaie in Suid-
                     Afrika?
                     Suid-Afrikaanse Nasionale Pad Agentskap (SANRAL)                            (1)

          3.2.3      Hoekom het die regering die Spoed Bus Vervoerstelsel in Suid-
                     Afrika ingestel?
                      Dit spreek opeenhopings op die paaie aan 
                      Dra by tot ekonomiese groei 
                      Verskaf ŉ innoverende manier om hoë kwaliteit openbare
                        vervoernetwerk te implementeer 
                      Wêreldklas en bekostigbaar 
                        (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)    (Enige 1 x 2)             (2)

          3.2.4      Verduidelik die rede waarom die regering geld belê in openbare
                     vervoer.
                      Om vervoerstelsel vir beide plattelandse en stedelike gebiede te
                          verbeter 
                      Om vervoerstelsel meer bekostigbaar te maak vir pendelaars 
                     (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord       (Enige 1 x 2)          (2)

          3.2.5      Wat is die positiewe impak van die Taxi her-kapitalisering
                     program?
                      Om ŉ taxi-industrie te hê wat ŉ sterk ekonomie ondersteun
                      Plaas passasiers eerste en voldoen aan die land se sosio-
                        ekonomiese doelwitte. 
                       (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)       (Enige 2 x 2)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    EKONOMIE V1                               (EC/NOVEMBER 2018)

 3.3     DATA RESPONSE

         3.3.1       Waarvoor staan SAOG?
                     Suider-Afrikaanse Ontwikkelings Gemeenskap                                   (1)

         3.3.2       Noem enige lidstaat van die SAOG in bostaande kaart.
                      Suid-Afrika 
                      Lesotho 
                      Namibië 
                      Botswana
                      Swaziland 
                      Mosambiek 
                      Angola 
                      DRK 
                      Tanzanië 
                      Mauritius 
                      Seychelles 
                      Zimbabwe                                      (Enige 1 x 1)                (1)

         3.3.3       Wat is die hooffokus van die SAOG?
                      Bevorder ekonomiese samewerking en integrasie tussen
                       lidlande 
                      Versterk streek eenheid, vrede en sekuriteit 
                      Bekendstel van gemeenskaplike ekonomiese, politieke en sosiale
                       waardes en stelsel 
                       (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)     (Enige 1 x 2)              (2)

         3.3.4       Verduidelik kortliks verstedeliking as ŉ sosiale aanwyser.
                      Suid-Afrika is die negende mees verstedelikte land in Afrika 
                      Die vlak van verstedeliking van ŉ land is ŉ aanwyser van die vlak
                        van ontwikkeling 
                      Nywerheidsaktiwiteite is ŉ trekkrag en sulke aktiwiteite gebeur in
                        stedelike gebiede 
                        (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)         (Enige 1 x 2)         (2)

         3.3.5       Hoe beïnvloed die MIV/Vigs epidemie die ekonomiese groei?
                      Miljoene kinders is wees gelaat 
                      Die aantal onderwysers neem af en dit verlaag die kwaliteit van
                        onderwys 
                      Besighede sukkel om siek personeel te betaal en nuwe werkers
                        op te lei 
                      Produktiwiteitsvlakke van die arbeidsmag word ook negatief
                        beïnvloed 
                      Indiensname het afgeneem 
                        (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)      (Enige 2 x 2)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                         EKONOMIE V1                                       7

 3.4    Verduidelik kortliks hoe rykdom geskep word deur besparings.

            Rykdom word geskep deur besparings: selfs al is rykdom oorgeërf,
            iemand uit ŉ vorige geslag moes die geld gespaar het met die doel om die
            bate aan te koop 
           Besparing kom van inkome, inkome wat nie bestee word nie, word
            gespaar 
           Mense akkumuleer rykdom, of spaar wanneer hulle nie al hulle inkome
            bestee nie 
           Hulle vergaar rykdom wanneer hulle hul kontant hou, deposito’s maak, geld
            belê en premies betaal op versekeringspolisse 
           Besighede investeer hul winste ten einde hulle besigheid uit te brei 
           Regerings vergaar rykdom en spaar wanneer dit ŉ surplus op die begroting
            het. 
            (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)                   (Enige 4 x 2)          (8)

 3.5    Hoekom is inheemse kennisstelsels belangrik vir plaaslike
        gemeenskappe?

        IKS is belangrik deurdat dit:
         Sosiale en ekonomiese ontwikkeling volhou. 
         Mense help om plaaslike toestande te verstaan 
         Verskaf ŉ produktiewe raamwerk vir aktiwiteite wat daarop gemik is om
           gemeenskappe te help. 
         Planne bied vir probleemoplossing of strategieë vir plaaslike
           gemeenskappe, veral die armes. 
         ŉ Belangrike bydrae lewer to globale ontwikkelings kennis. 
         Dit bronne in die ontwikkelings proses onderbenut. 
           (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)                      Maks. 8
                                                                                             [40]

 VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES

 4.1    4.1.1        Noem TWEE soorte primêre sektor bedrywighede.
                      Landbou 
                      Visvang-bedryf 
                      Mynbou                                              (Enige 2 x 1)          (2)

        4.1.2        Watter uitwerking het lae ekonomiese groeikoerse op die
                     ekonomie?
                      Sal lei tot toename in armoede 
                      Wanvoeding 
                      Minder werksgeleenthede 
                      Honger/hongersnood 
                       (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)     (Enige 1 x 2)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                EKONOMIE V1                              (EC/NOVEMBER 2018)

 4.2    DATARESPONS

        4.2.1   Identifiseer die metode wat in bostaande tabel gebruik is.
                Bestedings metode/BBP (B)                                                    (1)

        4.2.2   Noem enige ander metode wat gebruik kan word om die BBP teen
                markpryse te bereken.
                 Produksie metode/BBP (P) 
                 Inkome metode/BBP (I)                         (Enige 1 x 1)                (1)

        4.2.3   Verduidelik die volgende komponente: BBB (GDE) = C+ G+ I.
                Bruto binnelandse besteding = Verbruiksbesteding deur huishoudings
                + Staatsbesteding + Investering deur Suid-Afrikaanse besighede              (2)

        4.2.4   Verduidelik kortliks die begrip ‘Bruto Binnelandse Besteding’.
                BBB dui op die totale geldwaarde wat binne die grense van ŉ land
                bestee word 
                (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)                                  (2)

        4.2.5   Bereken die BBP teen markpryse. Toon alle berekeninge.
                360 000  + 45 000  – 65 000  = 340 000 
                OF 340 000  [as slegs die antwoord gegee is, 2 punte]                       (4)

 4.3    DATARESPONS

        4.3.1   Watter persentasie is die inskrywings in hoërskole?                       (1)
                57% 

        4.3.2   Watter invloed het die geletterdheidskoers op rykdom?
                 Minder werksvooruitsigte                                               (1)

        4.3.3   Wat lei tot die lae inskrywings by tersiêre onderwys?
                 Matriekdruipelinge 
                 Versuim om te voldoen aan vereistes vir toelating 
                 Gebrek aan motivering 
                 Sosio-ekonomiese redes 
                 Tiener swangerskappe 
                 Armoede 
                 Dwelmmisbruik 
                  (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)         (Enige 1 x 2)      (2)

        4.3.4   Verduidelik hoe ŉ gebrek aan onderwys kan lei tot lae lewenspeil.
                Gebrek aan onderwys kan lei tot:
                 Lae per capita inkome 
                 Minder toegang tot goedere en dienste 
                 Swak behuising 
                 Lae gesondheidstandaarde 
                 Lae lewensverwagting 
                  (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)       (Enige 1 x 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                         EKONOMIE V1                                     9

        4.3.5    Hoe behoort hoë onderwys ongelykhede aangespreek te word
                 om die lewenspeil in Suid-Afrika te verbeter?
                 Die lewenspeil kan verbeter word deur:
                  Behoorlike opleiding en vaardigheidsverbreding van skoolbesture
                    om meer doeltreffend en effektief te raak 
                  Verskaffing van gesonde opvoedkundige infrastruktuur in die vorm
                    van laboratoriums en biblioteke 
                  Deur vaardighede van onderwysers te verbeter en hulle her op te
                    lei 
                  Aandring op ŉ gesonde onderwys en leer omgewing 
                    (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)        (Enige 2 x 2)           (4)

 4.4    Onderskei tussen ekonomiese groei en ekonomiese ontwikkeling.

        Ekonomiese groei                    Ekonomiese ontwikkeling
         Is ŉ toename in die produksie      Is ŉ toename in die lewenspeil van
          kapasiteit van die                  mense in ŉ land 
          ekonomie 
         Word gemeet as ŉ persentasie       Handel met probleme soos onderwys,
          verandering in reële BBP          geletterdheid, gesondheid,
                                              werkskepping en omgewings
                                              volhoubaarheid 
         Handel met goedere en              Besorg oor mense en menslike
          dienste                           ontwikkeling 
         Is nodige inset vir ekonomiese     Groei behoort te lei tot ontwikkeling 
          ontwikkeling 
                           (Enige 2 x 2)                                  (Enige 2 x 2)         (8)

 4.5     Hoekom is kapitaalvorming belangrik vir die Suid-Afrikaanse ekonomie?
          Kapitaalgoedere verhoog die doeltreffendheid van arbeid en verhoog
            ekonomiese aktiwiteite 
          Dit verhoog die land se vermoë om rykdom te produseer 
          Wanneer die kapitaalvoorraad van ŉ land groei, teen ŉ koers wat hoër is
            as die groeikoers van die arbeidsmag, lei dit tot ŉ toename in die reële
            BBP. 
          Skep werksgeleenthede 
          Dui aan hoeveel van die nuwe toegevoegde waarde in die ekonomie is
            geïnvesteer eerder as verbruik 
           (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)                          Max.8      (8)
                                                                                           [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:            80

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               EKONOMIE V1                             (EC/NOVEMBER 2018)

AFDELING C (BEANTWOORD EEN VRAAG UIT HIERDIE AFDELING)

 STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                             PUNTE-
                                                                    TOEKENNING:
 Inleiding:
  ŉ Goeie beginpunt is om ŉ begrip of sleutelwoord te definieer
      wat in die vraag voorkom.
  Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun.
  Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
  Moenie enige gedeelte van die inleiding in jou inhoud herhaal
      nie.
  Vermy dit om in die inleiding te sê wat jy in die inhoud gaan        Maks. 2
      bespreek.
 Inhoud:
  Hoofgedeelte: Bespreek in in detail/In-diepte bespreking/
    Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer
    Onderskei/Differensieer/Verduidelik/Assesseer/Debatteer            Maks.. 26
  Addisionele gedeelte: Eie opinie/Bespreek krities/
    Evalueer/Kritiese evaluasie/Teken ŉ grafiek en
    verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi
    die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/ Onderskei/
    Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe?/Stel voor/Gebruik die
    inligting en argumenteer, debatteer, evalueer ...                  Maks. 10
 Slot:
  Die slot is ŉ opsomming van wat bespreek is in die inhoud en
    behoort ŉ hoërorde antwoord te wees.
  Die slot kan in die vorm wees van ŉ eie opinie met voorbeelde
    om die bespreking te ondersteun of weersprekende siening
    van wat bespreek is.
  Geen aspek van die inleiding of die inhoud mag in die slot
    ingesluit word nie.                                                 Maks. 2
                                                          TOTAAL:         40

 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                 40 PUNTE – 40 MINUTE

  Bespreek die eienskappe van arbeid kortliks.                         (26 punte)
  Teken ŉ grafiek wat ŉ vaste aanbod van grond aandui en verduidelik kortliks hoe
   ŉ styging in vraag ŉ uitwerking sal hê op die huur.                 (10 punte)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                        EKONOMIE V1                                      11

 INLEIDING
 Arbeid is die gebruik van geestelike en fisiese menslike krag om goedere en dienste
 te produseer en ŉ vergoeding te ontvang in die vorm van ŉ inkome. 
 (Aanvaar enige korrekte toepaslike inleiding)                               Maks. 2
 HOOFGEDEELTE
 Eienskappe van arbeid
     Arbeid kan nie van die werker geskei word nie 
       Arbeid word verskaf deur mense en kan nie van hul menswees geskei word
        nie 
       Die kwaliteit van ŉ mens se werk word beïnvloed deur sy gevoelens. 
       Algemene werkstevredenheid, wat regverdige vergoeding en aangename
        werksomstandighede insluit, dra by tot die kwaliteit en kwantiteit van werk wat
        gedoen word. 
  Arbeid kan nie gestoor of gebêre word nie 
    Mense kan nie hulle werk wegbêre nie, byvoorbeeld as hulle jonk en gesond
      is en dit dan verkoop wanneer hulle oud en onproduktief is 
    Arbeidsvermoë, of dit nou gebruik is of nie, verdwyn met tyd. 
    Arbeid wat tydens ŉ staking verlore is, kan nooit weer teruggekry word
      nie 
    Die arbeidsmoeite wat jy versuim het om in te sit toe jy partytjie gaan hou het,
      op die vooraand van ŉ eksamen, is verewig verlore 
  Arbeid verskil in kwaliteit 
    Die kwaliteit van werk wat deur identies opgeleide persone gedoen word, of
     selfs deur dieselfde persoon op verskillende tye, kan en is geneig om te
     verskil 
    Hoe meer omvattend en ingewikkeld ŉ taak is, hoe groter is die verskil in die
     kwaliteit van die werk 
    Hoe eenvoudiger en korter die taak, hoe minder verskil is daar 
    Daarom is arbeidspesialisasie onafwendbaar 
    Take word korter en eenvoudiger gemaak 
    Dit verseker dat die kwaliteit van werk konsekwent is 
  Die vraag na arbeid is ŉ afgeleide vraag 
    Die vraag na arbeid is ŉ afgeleide vraag omdat dit afhang van die vraag na die
     goedere en dienste wat met behulp van die arbeid insette geproduseer
     word. 
    Die vraag na arbeid hang ook af van die produktiwiteit van die werkers asook
     die beskikbaarheid van die ander produksiefaktore. 

  Die aanbod van arbeid hang af van die grootte en samestelling van die
   bevolking sowel as migrasie 
    Die kwaliteit van arbeid wat in enige land aangebied word, hang af van die
     grootte en groeikoers van die bevolking, die samestelling van die bevolking en
     gedeelte van die bevolking wat kan en wil werk. 
  Arbeid is redelik onbeweeglik 
    Werkende mense is normaalweg nie geneë om te trek nie, so arbeid wor
     beskou as redelik onbeweeglik 

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              EKONOMIE V1                             (EC/NOVEMBER 2018)

  Die aanbod van arbeid kan nie verhoog word oor ŉ kort tydperk nie 
    Die aanbod van arbeid is afhanklik van die gegewe arbeidsmag van ŉ land 
    As meer werkers in ŉ nywerheid vereis word kan die aanbod van arbeid nie
     dadelik styg nie, want beskikbare werkloses moet eers opgelei word 

  Arbeid is gekoppel aan menseregte 
    Werkers se prestasies en werkgewers se behandeling van werkers in die
     werkplek is gekoppel aan menseregte van individuele werkers 
    Alle werkers moet hierdie regte respekteer 
                                                                        Maks. 26
                                          (Indien slegs genoem maks. van 8 punte)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                              EKONOMIE V1                                     13

 ADDISIONELE GEDEETE

 Teken ŉ grafiek wat ŉ vaste aanbod van grond aandui en verduidelik kortliks
 hoe ŉ styging in vraag ŉ uitwerking sal hê op die huur.

                                  Huur vir grond met ŉ vaste aanbod

             Huur                                  A
                                  V1

                              V
                     R1                            E1

                              Ekonomiese huur

                     Re                            E                     V1
                                                               

                                                                    V

                                                   A

                          0
                                                  He                 Hoeveelheid 

                                                       1 punt vir asse
                                                       1 punt vir A
                                                       2 punte vir skuif van VV na V1V1
                                                       1 punt vir Ekonomiese huur

                                                                        [Maks. 5 punte]

  Die aanbod van grond is vas (AA) en die oorspronklike vraagkurwe vir grond, is
   (VV) 
  Waar VV gelyk is aan AA by punt E, is die ewewigspunt E en die ewewigsprys of
   die huurprys Re  en die ewewigshoeveelheid Qe 
  As die vraag na land toeneem, skuif die vraagkurwe na regs na V1V1 
  Waar V1V1 gelyk is aan A1A1 by punt E1 met die ewewigsprys R1  en
   ewewigshoeveelheid Qe 
  Die verskil tussen Re en R1 is die ekonomiese huur            (Maks. 5 punte)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                EKONOMIE V1                               (EC/NOVEMBER 2018)

 Slot
 ŉ Opgeleide, geleerde arbeidsmag is noodsaaklik vir ŉ land se ekonomiese welstand
 omdat hierdie werkers verantwoordelik is vir die meeste van die land se
 produksie.                                 (Aanvaar enige korrekte toepaslike slot)      (2)
                                                                                           [40]
 VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES

  Bespreek die funksies van die Suid-Afrikaanse Reserwebank onder
   die volgende hoofde:
    Regerings bank        (8)
    Bank van uitgifte     (8)
    Banke se bank        (10)                                     26 punte
  Hoe sal die Goewerneur van die Reserwebank monetêre beleid
   aanwend om die hoeveelheid geld in die land te beïnvloed?       10 punte

 INLEIDING
 Die sentrale bank is die monetêre owerheid van ŉ land. Suid-Afrika se sentrale bank
 is in 1920 gestig. Die hooffunksies van die SARB is om as monetêre owerheid te
 dien 
 (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)                                Maks. 2

 HOOFGEDEELTE
  Regeringsbankier
    Die Reserwebank is die hoofbankier van die staat. 
    Dit lewer dienste aan die regering wat soortgelyk is aan dié wat handelsbanke
     aan hulle klante lewer. 
    Staatsdepartemente deponeer hulle fondse by die Reserwebank en wissel tjeks
     op hulle rekeninge. 
    Die Reserwebank verskaf ook lenings, buitelandse valuta en finansiële advies
     aan die regering. 
    Verskaf ook monetêre advies aan die regering.                        Maks. 8

  Bank van uitgifte
    SARB het die alleenreg om banknote en munte uit te reik. 
    Die Suid-Afrikaanse Munt Maatskappy munt SA se munte. 
    Beide hierdie maatskappye is filiale van die SARB. 
    Die SARB word deur die behoeftes van die ekonomie gelei in die uitreiking an
     munte en note.                                                      Maks. 8

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                     EKONOMIE V1                                     15

  Banke se bank
    SARB verklaar en hou die minimum kontantreserwes wat van alle banke
     vereis word ten einde solvent te bly. 
    SARB tree op as ŉ bank van vereffening deur interbanktransaksies te
     hanteer. 
    Die banke hoef nie verskeie tjeks aan mekaar te betaal nie, maar die SARB
     sal die saldo’s tussen die banke vereffen. 
    Die SARB is ŉ lener in die laaste instansie. 
    Dit staan lenings toe aan handelsbanke indien die bank ŉ likiditeitsprobleem
     ondervind. 
    Die SARB hou toesig oor die handelsbanke. 
    Dit verseker dat die banke optree volgens die Wet op Banke. 
    Die SARB verseker dat alle banke die monetêre beleid toepas. 
                                                                    Maks. 10 punte
                                                                   Maks. 26 punte

 ADDISIONELE GEDEELTE
 Hoe sal die Goewerneur van die Reserwebank monetêre beleid aanwend om die
 hoeveelheid geld in die land te beïnvloed?

 Die SARB kan die hoeveelheid geld in ŉ land beïnvloed deur:
  Die geldvoorraad te verhoog deur geld tot die ekonomie toe te voeg 
  Of die aanbod van geld te verlaag deur geld uit die ekonomie te onttrek 
  Inkrimping van ekonomiese aktiwiteite tydens resessies en depressies 
  Die ekonomie te stimuleer deur die geldvoorraad te verhoog 
  Die ekonomie te laat afkoel deur die aanbod van geld te verminder tydens
     inflasie 
  Die ekonomie te stimuleer deur ŉ daling in die repokoers en rentekoerse
     te gebruik sodat banke hulle rentekoerse verlaag 
  Die aanbod van geld te beïnvloed deur die persentasie van deposito’s wat banke
     as kontantreserwes moet hou 
  Beperking van die aanbod van geld deur sekuriteite te verkoop aan banke
     of die teenoorgestelde indien die aanbod van die geldvoorraad moet styg 
  Morele oorreding om banke te vra om meer versigtig te wees met die
     toestaan van lenings 
     (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)                   Maks. 10 punte

 SLOT
  Die missie van die SARB is om die interne en eksterne waarde van die rand te
  beskerm. Dit het beheer oor alle geldkwessies in Suid-Afrika 
 (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord)                             Maks. 2       (10)
                                                                                        [40]

                                                           TOTAAL AFDELING C:           40
                                                               GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [ECON P2 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/a15b86ad-8124-4e32-83f9-507f4410b2c1) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [ECON P2 GR11 MEMO NOV2018 English](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-memo-nov2018-english/363cac40-970a-41e6-a04a-3defa0f2d7b6) — Economics · Memo · 2018 · Eng
- [Gr11 ECN P1 June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-june-2018-possible-answers/e69fb215-dd9d-4c1d-b0d2-7dc481798478) — Economics · Memo · 2018
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2018-possible-answers/b60960f8-7015-438a-88ca-cb43675de57f) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [Economics-GR-11-MEMO-Paper-1 -1](https://www.hlayiso.com/library/economics-gr-11-memo-paper-1-1/9dd6c0de-4b20-4968-9d0b-96c1a6d51d0c) — Economics · Memo · 2018
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov2022-english/f3b27fa1-7373-4ceb-8730-0144367736fd) — Economics · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-english-june-2024-question-paper/a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
