# Economics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-qp-gr10-nov-2019-afr-d/927f304e-c980-4c0a-b687-d78d0b82ab3b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-qp-gr10-nov-2019-afr-d/927f304e-c980-4c0a-b687-d78d0b82ab3b)

## About this document

Economics · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 10

                     NOVEMBER 2019

                        EKONOMIE V1

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                                *XECOA1*

                    Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    EKONOMIE V1                       (EC/NOVEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK.

           AFDELING A: VERPLIGTEND
           AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
           AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

 2.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
      hierdie vraestel gebruik word.

 3.   Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

 4.   Lees die vrae noukeurig en begin elke vraag boaan ŉ NUWE bladsy.

 5.   Laat 2−3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

 6.   Beantwoord vrae in volsinne en maak seker dat die uitleg, inhoud en
      konteks van jou antwoorde voldoen aan die kognitiewe vlakke van die
      vrae.

 7.   Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal nie
      nagesien word nie.

 8.   Gebruik slegs swart of blou ink.

 9.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                          EKONOMIE V1                                       3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1                                                      30 PUNTE − 20 MINUTE

 1.1    Verskeie opsies word as antwoorde tot die volgende vrae gegee. Kies die
        antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die ooreenstemmende
        vraagnommer (1.1.1−1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 D.

        1.1.1    Industrialisasie verwys na die ontwikkeling van die ... sektor.

                 A    primêre
                 B    sekondêre
                 C    tersiêre
                 D    ekonomiese

        1.1.2    Lekkasies uit die ekonomiese kringloopmodel sluit … in.

                 A    belasting en staatsbesteding
                 B    besparing en uitvoere
                 C    investering en invoere
                 D    besparing en belasting

        1.1.3    Nadat handelaars en vakmanne in dorpe gevestig het, het hulle
                 organisasies gevorm wat ... genoem is.

                 A    vakbonde
                 B    gilde
                 C    handelaars en vakmanorganisasies
                 D    kunsklubs

        1.1.4    Lewensverwagting word deur ... bepaal.

                 A    mortaliteit
                 B    vrugbaarheid
                 C    arbeid
                 D    Vigs

        1.1.5    Watter EEN van die volgende is nie ŉ voorbeeld van ŉ belangrike
                 stelsel in die evolusie van ekonomiese stelsels nie?

                 A    Feodalisme
                 B    Merkantilisme
                 C    Metallurgie
                 D    Kommunisme

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    EKONOMIE V1                           (EC/NOVEMBER 2019)

      1.1.6    Die … -fase in die sakesiklus word deur ŉ algemene pessimisme onder
               huishoudings gekenmerk.

               A      resessie
               B      herstel
               C      trog
               D      depressie

      1.1.7    Wat sal lei tot ŉ toename in besteding deur huishoudings?

               A      Afname in die koers van inkomstebelasting
               B      ŉ Styging in die koers van werkloosheid
               C      ŉ Styging in die rentekoers
               D      ŉ Daling in besteebare inkome

      1.1.8    Wrywings-werkloosheid vind plaas wanneer ...

               A      die oestyd verby is.
               B      die ekonomie se struktuur verander.
               C      werkloosheid langdurig is.
               D      mense tussen werke beweeg.                                 (8 x 2)   (16)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        EKONOMIE V1                                     5

1.2    Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ begrip in KOLOM A pas. Skryf slegs
       die korrekte letter (A−I) langs die ooreenstemmende vraagnommer (1.2.1−1.2.8)
       in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.

                 KOLOM A                               KOLOM B
       1.2.1    Omgewing              A    opeenvolgende periodes van toenemende
                                           en dalende ekonomiese aktiwiteite

       1.2.2    Prysteorie            B    die deel van die arbeidsmag wat kan werk

       1.2.3    Totale inspuitings    C    die uitbreiding van ŉ land se mag en
                                           invloed in die wêreld deur politieke
                                           verhoudinge of militêre mag

       1.2.4    Sakesiklusse          D    inmenging in die bevordering van handel
                                           vir ekonomiese ontwikkeling, wat daarop
                                           gemik is om die prestasie van ŉ
                                           ekonomiese gebied te verbeter

       1.2.5    Selfonderhoudend      E    die fisiese omgewing en toestand wat
                                           mense se lewens beïnvloed

       1.2.6    Imperialisme          F    die som van investering, staatsbesteding
                                           en uitvoerinkomste

       1.2.7    Ekonomiese            G    ander naam vir mikro-ekonomie
                bedrywige bevolking

       1.2.8    Uitvoerbevordering    H    mense produseer self wat hulle nodig het

                                      I    die bedrag geld wat ŉ natuurlike hulpbron
                                           verdien bo en behalwe die
                                           oordragverdienste
                                                                                (8 x 1)    (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    EKONOMIE V1                         (EC/NOVEMBER 2019)

 1.3    Gee EEN begrip vir elk van die volgende omskrywings. Skryf slegs die
        begrip langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK
        neer.

        1.3.1   Alle menslike inspanning wat in diens geneem is teen ŉ
                vergoeding

        1.3.2   ŉ Tak van ekonomie wat die handel en finansies tussen lande
                regoor die wêreld bestudeer

        1.3.3   ŉ Groep mense wat saam as ŉ gesinseenheid woon en
                gesamentlik ekonomiese besluite neem

        1.3.4   Goedere wat volop is, maar geen ruilwaarde het nie

        1.3.5   ŉ Afname in die waarde van ŉ geldeenheid in verhouding tot ŉ
                ander geldeenheid

        1.3.6   Die gedeelte van die ekonomiese bedrywige bevolking wat werk in
                die informele sektor van die ekonomie het               (6 x 1)        (6)

                                                        TOTAAL AFDELING A:             30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                             EKONOMIE V1                                   7

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1    Beantwoord die volgende vrae.

       2.1.1    Noem enige TWEE ekonomiese benaderings.                            (2 x 1)       (2)

       2.1.2    Waarom maak ekonome van ekonomiese modelle gebruik?                (1 x 2)       (2)

2.2    Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                 ’N TIPIESE SAKESIKLUS

                                                   C

                                                             D                Yx
                                     B

                                                                 A

                             A

                                         TYD

       2.2.1    Identifiseer die trog in bostaande sakesiklus.                                   (1)

       2.2.2    Wat word die Yx lyn in ekonomie genoem?                                          (1)

       2.2.3    Omskryf die begrip sakesiklus.                                                   (2)

       2.2.4    Verduidelik die herstelfase in ŉ tipiese sakesiklus.                             (2)

       2.2.5    Wat kan die regering doen om ŉ erge afname in die sakesikluse uit te
                stryk?                                                                           (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       EKONOMIE V1                        (EC/NOVEMBER 2019)

 2.3     Bestudeer die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

           SKAARSHEID VAN HULPBRONNE BEPERK MENSE WAT KEUSES
                               MOET MAAK

                             KLERE / LEKKERGOED / BIOSKOOP

         2.3.1       Watter tipe verbruiksgoedere is lekkergoed?                          (1)

         2.3.2       Noem enige basiese behoefte van huishoudings.                        (1)

         2.3.3       Omskryf kortliks die begrip skaarsheid.                              (2)

         2.3.4       Wat is geleentheidskoste?                                            (2)

         2.3.5       Hoe beïnvloed skaarsheid die keuse van verbruikers?                  (4)

 2.4     Bespreek kortliks die invloed van MIV/Vigs op die Suid-Afrikaanse
         arbeidsmag.                                                (4 x 2)               (8)

 2.5     Hoe kan ekonomiese kwessies menseregte beïnvloed?                                (8)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        EKONOMIE V1                                       9

 VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                               40 PUNTE – 30 MINUTE

 3.1   Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1    Noem enige TWEE ekonomiese gevolge van die mynbou- en
                nywerheidstadium.                                     (2 x 1)               (2)

       3.1.2    Wat is die doel van markte in die ekonomie?                    (1 x 2)      (2)

 3.2   Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                      WERKLOOSHEIDUITDAGINGS IN SUID-AFRIKA

       Arbeidsmag deelnamekoers in Suid-Afrika neem af tot 58,80% in die eerste
       kwartaal van 2019, van 59,40% in die vierde kwartaal van 2018. Arbeidsmag
       Deelnamekoers in Suid-Afrika het ŉ gemiddelde van 57,19% gehandhaaf van
       2001 tot 2019 en die hoogste vlak ooit behaal, 60,80%, in die eerste kwartaal
       van 2001, en ŉ rekordlaagtepunt van 53,60% in die vierde kwartaal van
       2010.
                                                    [Bron aangepas uit www.statsa.co.za]

        3.2.1    Wat beteken oumense in die Suid-Afrikaanse arbeidsmag?                     (1)

        3.2.2    Wat het met die deelnamekoers tussen 2001 en 2019 gebeur?                  (1)

        3.2.3    Omskryf werkloosheid kortliks.                                             (2)

        3.2.4    Wat is die ouderdomsperk van die Suid-Afrikaanse arbeidsmag?               (2)

        3.2.5    Waarom verander die aanbod van arbeid in Suid-Afrika?                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   EKONOMIE V1                           (EC/NOVEMBER 2019)

 3.3     Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                        KOMMERSIALISERING IN SUID-AFRIKA

         Suid-Afrika se eerste diamantmyne
                                                          [Aangepas uit www.sahistory]

         3.3.1   Onder watter ekonomiese sektor word mynbou geklassifiseer?                (1)

         3.3.2   Noem enige ekonomiese aktiwiteit waarby vroeëre
                 gemeenskappe betrokke was.                                                (1)

         3.3.3   Omskryf kommersialisering kortliks.                                       (2)

         3.3.4   Verduidelik die verandering wat deur die evolusie van markte
                 teweeggebring is.                                                         (2)

         3.3.5   Hoe hou BBP met ekonomiese groei verband?                                 (4)

 3.4     Verduidelik die sosiale en ekonomiese invloed op werkloosheid.       (4 x 2)      (8)

 3.5     Gee jou mening oor die invloed van immigrasie en vlugtelinge op die
         bevolking van Suid-Afrika.                                       (4 x 2)          (8)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        EKONOMIE V1                                     11

 VRAAG 4:       MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                            40 PUNTE – 30 MINUTE

 4.1    Beantwoord die volgende vrae.

        4.1.1    Noem enige TWEE voorbeelde van hernieubare natuurlike
                 hulpbronne.                                                             (2)

        4.1.2    Wat bepaal die bevolkingsgroeikoers?                                    (2)

 4.2    Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Daar is vier produksiefaktore in enige ekonomie. Dit is die elemente wat
        bymekaar gevoeg moet word om goedere en dienste te lewer.

        4.2.1    Wat verteenwoordig die blok met byskrif A?                              (1)

        4.2.2    Watter soort ekonomie word in bostaande kringloop geïllustreer?         (1)

        4.2.3    Omskryf die begrip produksie.                                           (2)

        4.2.4    Verduidelik wat met die nasionale inkome sal gebeur as invoere
                 toeneem.                                                                (2)

        4.2.5    Hoe kan die regering skaars hulpbronne aanwend om te probeer
                 om Suid-Afrikaners se onbeperkte behoeftes te bevredig?                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                   EKONOMIE V1                          (EC/NOVEMBER 2019)

 4.3 Bestudeer die table hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       SEKTOR              2011   2012    2013     2014   2015     2016    2017

       Primêre             48,8    32,7     A      11,8   10,8     10,2    11,8

       Landbou,            21,3    12,1    7,1     4,6    3,4      2,8      2,4
       bosbou en
       visserye

       Mynbou              27,5    20,6   16,0     7,2    7,4      7,4      9,4

       Sekondêre           5,8     11,6   31,1     27,7   24,3     23,4    21,0

       Tersiêre            45,4    55,7   45,8     60,5   64,9     66,9    67,2

                                                           [Aangepas uit www.statssa]

      4.3.1    Noem die metode waarvolgens die BBP in bostaande tabel bereken
               is.                                                                       (1)

      4.3.2    In watter ekonomiese sektor doen banke besigheid?                         (1)

      4.3.3    Omskryf die begrip sekondêre sektor.                                      (2)

      4.3.4    Verduidelik die tendens van die sekondêresektor-bydrae tussen
               2013 en 2017.                                                             (2)

      4.3.5    Bereken die waarde van die primêre sektor se bydrae (A) in 2013.          (4)

 4.4 Onderskei tussen absolute en relatiewe skaarsheid.                      (2 x 4)     (8)

 4.5 Stel VIER moontlike oplossings vir omgewingsprobleme voor.              (4 x 2)     (8)
                                                                                        [40]

                                                          TOTAAL AFDELING B:             80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                          EKONOMIE V1                                         13

 AFDELING C

 Beantwoord EEN van die volgende twee vrae in hierdie afdeling in die
 ANTWOORDEBOEK.

 Jou antwoord sal soos volg geassesseer word.

                      STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                      PUNTE-
                                                                                  TOEKENNING
 Inleiding
 Die inleiding is ŉ laerorde-antwoord:
  ŉ Goeie beginpunt sal wees om die hoofterm, wat met die vraag
    onderwerp verband hou                                                             Maks. 2
  Moet nie enige gedeelte an die vraag insluit in die inleiding nie
  Moet nie enige gedeelte van die inleiding in die inhoud herhaal nie
  Vermy om in die inleiding te sê wat in die inhoud bespreek gaan word
 Inhoud
 Hoofgedeelte: Bespreek in in detail/Diepgaande bespreking/                           Maks. 26
 Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/
 Differensieer/Verduidelik

 Addisionele gedeelte: Eie opinie/Bespreek krities/Evalueer/Kritiese
 evaluasie/Teken ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en
 verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/                      Maks. 10
 Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe/Stel voor
 Slot
 Enige toepaslike hoër orde slot wat die volgende insluit:
  ŉ Kort opsomming van wat bespreek of ontleed is, sonder om die feite wat
   reeds in die inhoud genoem is, te herhaal
  ŉ Opinie of gewaardeerde oordeel oor bespreekte feite
                                                                                      Maks. 2
  Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking / ontleding te staaf
  ŉ Teenoorgestelde sienswyse met motivering, indien so vereis
  Aanbevelings
 TOTAAL                                                                                   40

 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                        40 PUNTE – 40 MINUTE

  Bespreek die fases in die sakesiklus.                                         (26 punte)
  Hoe kan inspuitings bydra tot ŉ ekonomiese opswaai?                           (10 punte)      [40]

 VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                                  40 PUNTE – 40 MINUTE

 Bespreek veeteelt en landbou onder die volgende hoofde:
  Kenmerke                                                               (10
  Faktore wat ontwikkeling bevorder                                       (8)
  Faktore wat ontwikkeling strem                                          (8)   (26 punte)
  Waarom moet die nasie aangemoedig word om te spaar?                           (10 punte)      [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:               40
                                                                     GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [ECONOMICS P1 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/2f110dad-04a5-4bf3-b05d-d881f351d4c0) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [ECONOMICS P1 MEMO GR10 NOV 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-memo-gr10-nov-2019-english/22b228ab-8ba1-4605-82a3-3168e3679cbf) — Economics · Memo · 2019 · Eng
- [ECONOMICS P2 GR10 QP NOV2019 EngD](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr10-qp-nov2019-engd/f4ef6087-17ae-469e-8720-2bb087011b7d) — Economics · QP · 2019
- [Gr10 ECN P1 (English) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-english-november-2015-question-paper/fc7bc46d-7e7d-4219-8c63-344f8a1a1f90) — Economics · QP · 2019 · Eng
- [Economics GR 10 Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/economics-gr-10-paper-1/7cebe7a5-09b4-44c9-8184-70242cf90eaf) — Economics · QP · 2019
- [NW NSC GR 10 ECN P1 AFR NOV 2019 1](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-ecn-p1-afr-nov-2019-1/8be3c8cb-01f8-44c3-a1d1-23414066f0fb) — Economics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Grade 10 Economics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/aa451ed3-608a-4b51-901a-d63eec037da7) — Memo · 2026 · Eng
- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P1 (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-english-june-2024-possible-answers/c23085d5-738d-46b4-b878-072af26bc958) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
