# Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-qp-gr11-nov-2018-afr-d/d45c3041-8f94-4c53-a487-b815c2bd4fc3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-qp-gr11-nov-2018-afr-d/d45c3041-8f94-4c53-a487-b815c2bd4fc3)

## About this document

Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                        NOVEMBER 2018

                          EKONOMIE V1

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                                 *IECONA1*

                     Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  EKONOMIE V1                            (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Beantwoord VIER vrae soos volg:

      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die twee vrae.

 2.   Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

 3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

 4.   Lees die vrae noukeurig deur en begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.   Laat 2−3 reëls oop tussen onderafdelings van vrae.

 6.   Beantwoord vrae in volsinne en maak seker dat die uitleg, inhoud en
      konteks van jou antwoorde voldoen aan die kognitiewe vlakke van die vrae.

 7.   Slegs die vereiste aantal vrae sal nagesien word in die volgorde wat dit in
      die ANTWOORDEBOEK verskyn.

 8.   Gebruik slegs swart of blou ink.

 9.   Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    EKONOMIE V1                                             3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1                                                   30 PUNTE − 20 MINUTE

 1.1    Verskeie opsies word as antwoorde tot die volgende vrae gegee. Kies die
        korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
        ooreenstemmende vraagnommer (1.1.1−1.1.8) in die ANTWOORDE-
        BOEK neer.

        1.1.1    Die vergoeding of betaling wat gedoen word vir die gebruik van
                 produksiefaktore wat beperk is in aanbod, word ... genoem.
                 A    ekonomiese huur
                 B    huur
                 C    kommersiële huur
                 D    rente
        1.1.2    Aankope van SEB-kwalifiserende ondernemings, klein besighede
                 en besighede in swart besit, staan bekend as ...
                 A    eienaarskap.
                 B    voorkeur verkryging.
                 C    bestuur.
                 D    bemagtiging
        1.1.3    Goedere wat vir ŉ tyd hou en daarna vervang moet word.
                 A    Dienste
                 B    Duursaam
                 C    Nie-duursaam
                 D    Semi-duursaam
        1.1.4    Markwaarde van alle finale goedere en dienste wat gedurende ŉ
                 jaar in die ekonomie geproduseer word.
                 A    Bruto nasionale produk
                 B    Bruto nasionale besteding
                 C    Bruto binnelandse produk
                 D    Bruto nasionale inkome
        1.1.5    Alle werkers, wie se arbeid aangewend word, is in diens al is dit
                 nie-winsgewend.
                 A    Werkloos
                 B    Volle indiensname
                 C    Werkverskaffing
                 D    Onder-indiensname
        1.1.6    Belasting gehef op winste verdien deur die verkoop van
                 kapitaalgoedere.
                 A    BTW
                 B    Boedelbelasting
                 C    Rykdom belasting
                 D    Kapitaalwins belasting

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  EKONOMIE V1                              (EC/NOVEMBER 2018)

      1.1.7     Dit word gebruik om bevoordeeldes te help om eienaarskap van
                vaste residensiële eiendom te verkry.

                A     Eiendom subsidie
                B     Grond restitusie
                C     Grond herverdeling
                D     SEB

      1.1.8     Bestaan uit ŉ groep lande wat weggedoen het met tariewe en
                kwotas op handel tussen hulle.

                A     Gemeenskapsmark
                B     Monetêre unie
                C     Doeane unie
                D     Vryhandelgebied                                         (8 x 2)   (16)

 1.2 Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ begrip in KOLOM A pas. Skryf
     slegs die korrekte letter (A−I) langs die ooreenstemmende vraagnommer
     (1.2.1−1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK neer.

                 KOLOM A                                KOLOM B
      1.2.1     Kapitaal verbreding        A Meet die lewenskoste

      1.2.2     Rykdom                     B Betrokke in die produksie of
                                             ontginning van grondstowwe

      1.2.3     Primêre sektor             C Rekords van alle finale goedere en
                                             dienste wat ŉ land produseer en die
                                             waarde daarvan

      1.2.4     Markmislukking             D Wanneer ŉ land se kapitaal-
                                             voorraad toeneem teen dieselfde
                                             koers as die arbeidsmag

      1.2.5     Nasionale rekeninge        E Gebeur wanneer produksiefaktore
                                             nie optimaal toegeken word nie

      1.2.6     Verbruikersprys indeks     F   Waarde van alle bates wat individue,
                (VPI)                          besighede en die regering besit

      1.2.7     Geletterdheidskoers        G Verbruikers kan betaal vir hul
                                             aankope

      1.2.8     Debietkaart                H Goedere en dienste wat gekoop
                                             word om weer verkoop te word

                                           I   Persentasie van mense in ŉ land
                                               wat kan lees en skryf
                                                                            (8 x 1)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                   EKONOMIE V1                                                 5

 1.3    Gee EEN begrip vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
        begrip langs die ooreenstemmende vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die
        ANTWOORDEBOEK neer. GEEN afkortings of akronieme sal aanvaar
        word nie.

        1.3.1    ŉ Ekonomie wat nie die buiteland insluit nie

        1.3.2    Hulle neem inisiatief om besighede op te rig

        1.3.3    Bates wat fisies bestaan en waaraan jy kan raak

        1.3.4    Beleid wat die Reserwebank gebruik om die aanbod van geld en
                 rentekoerse te beïnvloed

        1.3.5    Verhouding tussen die aantal uitsette en die aantal insette

        1.3.6    Vergoeding aan die eienaars van kapitaal                      (6 x 1)     (6)

                                                            TOTAAL AFDELING A:             30

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    EKONOMIE V1                              (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING B

 Beantwoord enige TWEE van die vrae uit hierdie afdeling in die
 ANTWOORDEBOEK.

 VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

 2.1    Beantwoord die volgende vrae.

        2.1.1   Noem TWEE sosiale dienste wat die regering verskaf.                  (2 x 1)    (2)

        2.1.2   Waarom word intermediêre goedere en dienste uitgesluit by die
                berekening van die waarde van die BBP?                        (1 x 2)           (2)

 2.2    Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

                      BRUTO TOEGEVOEGDE WAARDE TEEN KONSTANTE PRYSE

                Landbou     Mynbou      Vervaardiging       Gas, water       Konstruksie
        Jaar
                visserye,                                   en
                bosbou                                      elektrisiteit

        2016    11 614      58 165      98 396              16 297           27 789

        2017    18 505      55 237      89 863              15 154           27 328

                                              [Bron: SARB Kwartaallikse Bulletin Maart 2017]

        2.2.1   Wat word in bostaande tabel geïllustreer?                                       (1)

        2.2.2   Watter ekonomiese aktiwiteit het die meeste bygedra in 2017?                    (1)

        2.2.3   Verduidelik kortliks die begrip konstante pryse.                                (2)

        2.2.4   Hoe word die BTW teen basiese pryse omgeskakel na BBP teen
                markpryse?                                                                      (2)

        2.2.5   Bereken die totale bydrae van die sekondêre sektor tot die BBP teen
                konstante pryse vir 2016. Toon alle berekeninge.               (2 x 2)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                       EKONOMIE V1                                            7

 2.3    Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg.

                              GEMENGDE EKONOMIESE STELSEL

        2.3.1        Watter soort ekonomiese stelsel word hierbo weerspieël?                 (1)

        2.3.2        Wie ken hulpbronne toe in die bogenoemde ekonomiese stelsel?            (1)

        2.3.3        Verduidelik kortliks die begrip gemengde ekonomiese stelsel.            (2)

        2.3.4        Watter rol word deur die regering gespeel in hierdie ekonomiese
                     stelsel?                                                                (2)

        2.3.5        Hoe doeltreffend is die Suid-Afrikaanse regering m.b.t. diens-
                     lewering van sosiale dienste?                               (2 x 2)     (4)

 2.4    Verskaf kortliks die redes waarom mense gemarginaliseer word.            (4 x 2)     (8)

 2.5    Hoekom is dit moeilik om reële kapitaal te verander?                                 (8)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  EKONOMIE V1                               (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                             40 PUNTE – 30 MINUTE

 3.1    Beantwoord die volgende vrae:

        3.1.1   Noem enige TWEE ekonomiese aanwysers.                          (2 x 1)     (2)

        3.1.2   Hoe verskil rykdom van inkome?                                 (1 x 2)     (2)

 3.2    Bestudeer die onderstaande prentjie en beantwoord die vrae wat volg.

                                Vervoerinfrastruktuur

             Suid-Afrika se lug- en spoornetwerk is die grootste op die kontinent.
             Die land het ŉ uitgebreide spoornetwerk – die 14de langste in die
             wêreld wat verbind is met netwerke in die sub-Sahara streek. Die
             land se spoor infrastruktuur, wat hawens met die res van Suid-Afrika
             verbind, verteenwoordig omtrent 80% van Afrika se totale
             spoornetwerk.
                                           [Aangepas uit: Wêreldbank Ontwikkeling 2017]

        3.2.1   Noem enige vervoerstelsel in Suid-Afrika wat in bostaande
                prentjie aangedui word.                                                    (1)

        3.2.2   Watter Agentskap onderhou nasionale- en tolpaaie in
                Suid-Afrika?                                                               (1)

        3.2.3   Hoekom het die regering die Spoed Bus Vervoerstelsel in Suid-
                Afrika ingestel?                                                           (2)

        3.2.4   Verduidelik die rede waarom die regering geld belê in openbare
                vervoer.                                                                   (2)

        3.2.5   Wat is die positiewe impak van die Taxi herkapitalisering
                program?                                                       (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      EKONOMIE V1                                                9

 3.3    Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                     Suider-Afrikaanse Ontwikkelings Gemeenskap (SAOG)

                                                                     [Bron: https:// sadc.int]

        3.3.1        Waarvoor staan SAOG?                                                         (1)

        3.3.2        Noem enige lidstaat van die SAOG soos in bostaande kaart
                     aangetoon.                                                                   (1)

        3.3.3        Wat is die hooffokus van die SAOG?                                           (2)

        3.3.4        Verduidelik kortliks verstedeliking as ŉ sosiale aanwyser.                   (2)

        3.3.5        Hoe beïnvloed die MIV/Vigs epidemie die ekonomiese groei?                    (4)

 3.4    Verduidelik kortliks hoe rykdom geskep word deur besparings.                (4 x 2)       (8)

 3.5    Hoekom is inheemse kennisstelsels ŉ belangrike deel van plaaslike
        gemeenskappe?                                                                             (8)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 EKONOMIE V1                                (EC/NOVEMBER 2018)

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                        40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1      Beantwoord die volgende vrae:

      4.1.1    Noem TWEE soorte primêre sektor bedrywighede.              (Enige 2 x 1)      (2)

      4.1.2    Watter uitwerking het lae ekonomiese groeikoerse op die
               ekonomie?                                                         (1 x 2)     (2)

4.2   Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

      Verbruiksbesteding
      Item                                                Bedrag (000)
      Verbruiksbesteding deur                                150 000
      huishoudings
      Staatsbesteding                                        130 000
      Bruto kapitaalvorming                                   80 000
      Bruto binnelandse besteding                            360 000
      Uitvoere van goedere en dienste                         45 000
      Invoere van goedere en dienste                          65 000
      BBP teen markpryse                                       4.2.5
                                                       [Bron: Kwartaallikse Bulletin 2017]

      4.2.1    Identifiseer die metode wat in bostaande tabel gebruik is.                    (1)

      4.2.2    Noem enige ander metode wat gebruik kan word om die BBP teen
               markpryse te bereken.                                                         (1)

      4.2.3    Verduidelik die volgende komponente: BBB (GDE) = C+ G+ I.                     (2)

      4.2.4    Verduidelik kortliks die begrip Bruto Binnelandse Besteding.                  (2)

      4.2.5    Bereken die BBP teen markpryse. Toon alle berekeninge.                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    EKONOMIE V1                                                11

4.3 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

              ONDERWYSSTATISTIEKE VAN SUID-AFRIKA

             Onderwys               Persentasie            Invloed op rykdom
             aanwyser                                            skepping
        Inskrywings in          57% van moontlike      Omtrent die helfte van die
        hoërskole               totaal                 bevolking verwerf nie
                                                       matriek nie – kleiner kans
                                                       om werk te kry
        Inskrywings in          15%                    Ernstige gebrek aan grade
        tersiêre onderwys                              en diplomas het impak op
                                                       geskoolde arbeidsmag –
                                                       negatiewe impak op
                                                       menslike kapitaal
        Geletterdheidskoers     88%                    Ongeveer 12% van die
                                                       bevolking kan nie lees of
                                                       skryf nie – kleiner vooruitsig
                                                       op indiensname.

                                                          [Bron https://en .m wikipedia.org]

      4.3.1      Watter persentasie is die inskrywings in hoërskole?                            (1)

      4.3.2      Watter invloed het die geletterdheidskoers op rykdom?                          (1)

      4.3.3      Wat lei tot die lae inskrywings by tersiêre onderwys?                          (2)

      4.3.4      Verduidelik hoe ŉ gebrek aan onderwys tot ŉ lae lewenspeil kan lei.            (2)

      4.3.5      Hoe behoort hoë onderwys ongelykhede aangespreek te word om
                 die lewenspeil in Suid-Afrika te verbeter?                                     (4)

4.4 Onderskei tussen ekonomiese groei en ekonomiese
    ontwikkeling.                                                                  (4 x 2)      (8)

4.5 Hoekom is kapitaalvorming belangrik vir die Suid-Afrikaanse ekonomie?                       (8)
                                                                                               [40]

                                                             TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                EKONOMIE V1                             (EC/NOVEMBER 2018)

AFDELING C (BEANTWOORD EEN VRAAG UIT HIERDIE AFDELING)

 STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL:                                                  PUNTE-
                                                                          TOEKENNING:
 Inleiding:
 x ŉ Goeie beginpunt is om ŉ begrip of sleutelwoord te definieer wat
    in die vraag voorkom.
 x Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun.
                                                                              Maks. 2
 x Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
 x Moenie enige gedeelte van die inleiding in jou inhoud herhaal nie.
 x Vermy dit om in die inleiding te sê wat jy in die inhoud gaan
    bespreek.
 Inhoud:
 Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In diepte bespreking/
 Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer Onderskei/             Maks. 26
 Differensieer/Verduidelik/Assesseer/Debatteer

 Addisionele gedeelte: Eie opinie/Bespreek krities/Evalueer/Kritiese
 evaluasie/Teken ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek
 en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/ Bereken/Lei af/Vergelyk/
 Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe?/Stel voor/Gebruik die        Maks. 10
 inligting en argumenteer, debatteer, evalueer.
 Slot:
 x Die slot is ŉ opsomming van wat bespreek is in die inhoud en
     behoort ŉ hoërorde antwoord te wees.
 x Die slot kan in die vorm wees van ŉ eie opinie met voorbeelde om
                                                                              Maks. 2
     die bespreking te ondersteun of weersprekende siening van wat
     bespreek is.
 x Geen aspek van die inleiding of die inhoud mag in die slot ingesluit
     word nie.
                                                             TOTAAL:             40

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                EKONOMIE V1                                          13

 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                 40 PUNTE – 40 MINUTE

 x Bespreek die eienskappe van arbeid kortliks.                         (26 punte)
 x Teken ŉ grafiek wat ŉ vaste aanbod van grond aandui en verduidelik kortliks hoe
   ŉ styging in vraag ŉ uitwerking sal hê op die huur.                  (10 punte)     [40]

 VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                             40 PUNTE – 40 MINUTE

 x     Bespreek die funksies van die Suid-Afrikaanse Reserwebank onder die
       volgende hoofde:
       ¾    Regeringsbank           (8)
       ¾    Bank van uitgifte       (8)
       ¾    Banke se bank          (10)                                (26 punte)
 x     Hoe sal die Goewerneur van die Reserwebank monetêre beleid aanwend
       om die hoeveelheid geld in die land te beïnvloed?               (10 punte)      [40]

                                                          TOTAAL AFDELING C:            40
                                                              GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [ECONOMICS P1 MEMO GR11 NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-memo-gr11-nov-2018-afr/63aa5ac2-7cc0-43b8-812a-85c6faa71c8c) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [ECON P2 GR11 QP NOV2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2018-eng-d/b7d1646a-1959-4170-8d12-2cc36869a0ed) — Economics · QP · 2018 · Eng
- [ECON P2 GR11 QP NOV2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2018-afr-d/149ad84a-c4c2-4a55-bcd2-d746db2272b2) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [ECON P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/61f64fd7-cc78-41a8-9f45-dc47d12250ca) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov2022-afrikaans/85de04f2-15fa-4ce8-97fd-be60699aec16) — Economics · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
