# Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-qp-gr12-sept-2014-afr/d2e97579-d247-4ebc-954a-551864396aa9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-qp-gr12-sept-2014-afr/d2e97579-d247-4ebc-954a-551864396aa9)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2014

                     EKONOMIE V1

PUNTE:   150

TYD:     1½ uur

                            *ECONOA1*

                  Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 EKONOMIE V1                           (SEPTEMBER 2014)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Beantwoord VIER vrae soos volg:
      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord slegs EEN vraag.

 2.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

 3.   Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord.

 4.   Lees die vrae noukeurig deur en begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.   Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae.

 6.   Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae
      voldoen.

 7.   Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde in oormaat van die
      vereiste aantal sal NIE gemerk word NIE.

 8.   Gebruik slegs swart of blou ink.

 9.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                        EKONOMIE V1                                            3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1                                                     30 PUNTE – 15 MINUTE

 1.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae
       gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–C) langs
       die ooreenstemmende vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die
       ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.1.9 C.

       1.1.1       Suid-Afrika gebruik die stelsel van Nasionale Rekeninge (SNA)
                   aanbeveel deur die ...

                   A    Wêreldbank.
                   B    Verenigde Nasies.
                   C    Internasionale Monetêre Fonds.

       1.1.2       As die regering meer as 50% van die aandele van staatsbeheerde
                   ondernemings, aan die privaat sektor verkoop, staan dit
                   as ... bekend.

                   A    nasionalisering
                   B    parastatale
                   C    privatisering

       1.1.3       Maatreëls wat markdoeltreffendheid verbeter sluit ... in.

                   A    kompetisie
                   B    belastingkoerse
                   C    menslike ontwikkeling

       1.1.4       Die vlak waarop ŉ land se wisselkoers bepaal word is grootliks
                   afhanklik van die …

                   A    invoer van goedere en dienste.
                   B    internasionale beweging van wisselkoerse.
                   C    aantal toeriste wat die land besoek.

       1.1.5       Is die verwydering van handelspraktyke wat die vrye vloei van
                   goedere en dienste tussen lande verhoed:

                   A    Globalisering
                   B    Wêreldhandelsorganisasie
                   C    Handelsliberalisering

       1.1.6       Die eerste industrieë wat gedurende die Industriële Revolusie in
                   Brittanje ontwikkel het was ...

                   A    vervaardingsnywerhede.
                   B    landbounywerhede.
                   C    mynbounywerhede.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     EKONOMIE V1                             (SEPTEMBER 2014)

       1.1.7    ŉ Indeks wat gebruik word om menslike aspekte van lande se
                ontwikkeling te vergelyk:

                A     Inflasiekoers
                B     Repokoers
                C     MOI

       1.1.8    ... is ŉ strook land wat ŉ deurgang vorm wat toegang van een
                gebied na ŉ ander moontlik maak.

                A     Korridors
                B     IDZ
                C     Spesiale Ekonomiese Sone                                (8 x 2)    (16)

 1.2   Kies die korrekte beskrywing uit KOLOM B om by ŉ item in KOLOM A te
       pas. Skryf slegs die letter (A–I) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2. 8) in
       die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.

               KOLOM A                                KOLOM B
       1.2.1    Demografie             A   gebaseer op goedere en fisiese
                                           prosesse

       1.2.2     Kwantitatiewe         B   gebaseer op historiese tydreeksdata
                 metodes

       1.2.3     ŉ Fiskale beleid      C   ŉ individu kan nie ŉ prys gehef word op
                                           die basis van gebruik nie

       1.2.4     Nie-uitsluitend in    D   die totaal van al die geld wat van die
                 verbruik                  buiteland kom, minus al die geld wat uit
                                           die land uitgaan in dieselfde tydperk

       1.2.5     Benefisiëring         E   handel oor die eienskappe van die
                                           bevolking, soos die grootte, ras,
                                           ouderdom, ens.

       1.2.6     Betalingsbalans       F   die proses van transformasie van ŉ
                                           mineraal na ŉ hoër waarde produk, wat
                                           óf plaaslik verbruik óf uitgevoer kan word

       1.2.7     Ekonomiese            G   word gebruik om die raamwerk en die
                 sanksies                  meganisme te skep

       1.2.8     Makro-                H   vermindering van persoonlike belasting
                 ekonomiese
                 beleide

                                       I   strafmaatreëls teen ŉ land ingestel soos
                                           weiering om handel te dryf en
                                           disinvestering
                                                                              (8 x 1)      (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                       EKONOMIE V1                                           5

 1.3   Vul die ontbrekende woord/e in elk van die volgende beskrywings. Skryf
       slegs die term/e langs die ooreenstemmende vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in
       die ANTWOORDEBOEK neer.

       1.3.1       … is ŉ vorm van krediet wat die IMF kan gebruik wanneer ŉ land
                   betalingsbalans-probleme ervaar.

       1.3.2       Die beloning wat aan die eienaars betaal word, waar vaste kapitaal
                   in die proses van die vervaardiging op verbruik was tydens die
                   produsering van die finale uitset word ... genoem.

       1.3.3       … word gehef op winste verdien op die verkoop van kapitale
                   goedere, soos eiendomme en aandele.

       1.3.4       Die ... meet pryse van goedere wat plaaslik geproduseer word
                   wanneer hulle die fabriek verlaat en goedere wat ingevoer word,
                   wanneer hulle die land binnekom.

       1.3.5       Die ... behels die ontdekking van nuwe kennis.

       1.3.6       ŉ Verbod op die handel met ŉ bepaalde land, staan as ... bekend.
                                                                               (6 x 1)     (6)

                                                              TOTAAL AFDELING A:            30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 EKONOMIE V1                                     (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING B

 Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

 VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                     40 PUNTE – 20 MINUTE

 2.1   Noem TWEE handelprotokolle wat Suid-Afrika deel is van.                     (2 x 2)     (4)

 2.2   DATA RESPONS

       Bestudeer die gegewe tabel en beantwoord die vrae wat volg.

       Inkomstebelastingtabelle 1 Maart 2013 – 28 Februarie 2014
            BELASBARE                          BELASTINGKOERS
             INKOMSTE
       R0 – R 165 600             18%
       R165 601 – R258 750        R29 808 + (25% van die bedrag bo R165 600)
       R258 751 – R358 110        R53 096 + (30% van die bedrag bo R258 750)
       R358 111 – R500 940        R82 904 + (35% van die bedrag bo R358 110)
       R500 941 – R638 600        R132 894 + (38% van die bedrag bo R500 940)
       R638 60 en hoër            R185 205 + (40% van die bedrag bo R638 600)

       Belastingkortings van toepassing op individue is:
       Primêre kortings                                  R12 080
       Sekondêre kortings (Persone 65 jaar en ouer) R6 750
       Tersiêre kortings (Persoon 75 en ouer)            R2 250
                             [Bron: SARS inkomstebelastingtafels – belastingjaar 2013/2014]

       2.2.1   Watter skaal van belasting word in die tabel hierbo gebruik?                    (2)

       2.2.2   Wat is die marginale koers van belasting as ŉ persoon R280 000
               verdien?                                                                        (2)

       2.2.3   Mnr. Sokuthu (ouderdom 50) verdien R385 000 per jaar. Bereken
               die totale belasting beloop vir ŉ jaar.                                         (4)

       2.2.4   Skryf mnr. Sokuthu se belastingbydrae as ŉ persentasie van sy
               belasbare inkomste neer.                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                     EKONOMIE V1                                                 7

 2.3   DATA RESPONS

       Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                             [Gepubliseer in die Sunday Times in April 2012]

       2.3.1       Wie is hierdie nuwe seun by die BRIC-“klub”?                                 (2)

       2.3.2       Waarom dink jy is die vier oorspronklike BRICS lande gretig om
                   hierdie nuwe seun te verwelkom? Gee TWEE redes.                              (4)

       2.3.3       Waar was die BRICS se vierde spitsberaad in 2012 gehou?                      (2)

       2.3.4       Noem EEN voorstel gemaak deur die klub vir die vestiging van die
                   BRICS Ontwikkelingsbank.                                                     (2)

 2.4   Onderskei tussen vraaggedrewe en aanbodgedrewe as vorme van die
       sakesiklus.                                                  (4 x 2)                     (8)

 2.5   Verduidelik waarom ŉ verandering in inspuiting ŉ vermenigvuldiger-effek op
       die vlak van produksie het.                                        (4 x 2)               (8)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  EKONOMIE V1                                    (SEPTEMBER 2014)

 VRAAG 3: EKONOMIESE KWESSIES                                40 PUNTE – 20 MINUTE

 3.1   Noem enige TWEE vorme van regeringingryping in nywerhede.                  (2 x 2)      (4)

 3.2   DATA RESPONS

       Bestudeer die volgende gevallestudie en beantwoord die vraag wat volg.

       Raamwerk vir Suid-Afrika se reaksie op die internasionale ekonomiese
       krisis

       Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling lei die implementering van
       die maatreëls in die raamwerk vir Suid-Afrika se reaksie op die
       internasionale krisis.

       Die geïmplementeerde maatreels sluit in:
           Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) het ŉ R6,1 miljard
            fonds gestig om benoude maatskappye te help. Teen Februarie 2012,
            het die NOK 26 309 werksgeleenthede gered en geskep.
           Die NOK het ŉ werkfonds gestig, gefinansier deur die uitreiking van ŉ
            R2 miljard ontwikkelingsverband, wat die
            Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) gekoop het. Omtrent
            R219 miljoen van hierdie R2 miljard is ingesluit in die R6,1 miljard
            fonds vir die maatskappye in nood. Dit was in Februarie 2012
            aangekondig dat die WVF nog ŉ verdere R2 miljoen in werkskepping
            sal belê.
           Die departement, saam met die Departement van Arbeid, die NOK en
            die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie, het ŉ R2,9 –
            miljard opleiding aflê-skema gestig, om voorsiening te maak vir die
            opleiding van werkers as ŉ alternatief vir afdanking. Teen die einde
            van Januarie 2011 het 6 351 werkers voordeel daaruit getrek. Die
            tempo van die werklike uitset-groei in die Suid-Afrikaanse ekonomie,
            het aansienlik in die tweede kwartaal van 2011 gedaal. Groei in die
            reële bruto binnelandse produk (BBP), uitgesluit die wisselvallige
            primêre sektor, het ook skerp teen ŉ jaarlikse koers van 5,5%
            gemodereer (gematig) tot 1,6% in die tweede kwartaal.

                                      [Bron: Suid-Afrikaanse nasionale begroting 2013/2014]

       3.2.1    Wat is die rol van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) in
                die ekonomie?                                                                  (2)

       3.2.2    Volgens die uittreksel, verduidelik hoe die NOK industriële
                ontwikkeling bevorder.                                                         (4)

       3.2.3    Hoe sal die werkers deur die werking van die NOK en KVBA
                bevoordeel word?                                                               (2)

       3.2.4    Verduidelik die betekenis van die term ‘benoude maatskappy’
                volgens die uittreksel.                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                      EKONOMIE V1                                                 9

 3.3   DATA RESPONS

       Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                       [Bron: Suid-Afrikaanse Nasionale Begroting 2013/2014]

       3.3.1       Identifiseer die ekonomiese aanwyser wat in die spotprent
                   uitgebeeld word.                                                             (2)

       3.3.2       Verduidelik die stappe geneem deur die mense in die spotprent.               (2)

       3.3.3       Hoe kan die bogenoemde ekonomiese aanwyser in Suid-Afrika
                   reggestel word? Noem enige TWEE oplossings.            (2 x 2)               (4)

       3.3.4       Noem die instelling wat die bogenoemde ekonomiese aanwyser
                   publiseer.                                                                   (2)

 3.4   Verduidelik kortliks hoe die Wet op Diensbillikheid en Breëbasis Swart
       Bemagtigingswet gebruik word om ŉ voorkeur vir swart werkers af te dwing
       asook besighede van swart mense.                                                         (8)

 3.5   Bespreek die redes waarom Suid-Afrika streeksontwikkeling en integrasie
       in Suidelike-Afrika ondersteun.                                                          (8)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                EKONOMIE V1                              (SEPTEMBER 2014)

 VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWE
                                        40 PUNTE – 20 MINUTE

 4.1   Noem enige TWEE doelwitte van die openbare sektor.                   (2 x 2)     (4)

 4.2   DATA RESPONS

       Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                             D                  S

                                                     S1

         PRYS VAN    P
         DOLLARS
         IN RAND
                     P
                         S

                                 S1             D
                                      Q   Q1

                          AMERIKAANSE DOLLAR

       4.2.1    Noem die wisselkoersstelsel wat deur die vraag en aanbod bepaal
                word.                                                                   (2)

       4.2.2    Wat het met die verskaffing van die Amerikaanse dollar gebeur?          (2)

       4.2.3    Gee TWEE redes vir die gebeurtenis in VRAAG 4.2.2.          (2 x 2)     (4)

       4.2.4    Hoe kan die Suid-Afrikaanse Reserwebank ingryp om die
                wisselkoers rondom ŉ spesifieke tempo te stabiliseer?                   (2)
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                      EKONOMIE V1                                                 11

 4.3   DATA RESPONS

       Bestudeer die staafgrafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       SA BBP JAARLIKSE GROEITEMPO (REGERINGSKATTINGS)

                                             [Bron: Suid-Afrika Nasionale Begroting 2013/2014]

       4.3.1       Definieer die term BBP.                                                        (2)

       4.3.2       Volgens die bogenoemde staafgrafiek, watter jaar is die laagste
                   jaarlikse groei, beoordeel op grond van die regeringskattings?                 (2)

       4.3.3       Noem TWEE maniere hoe die Suid-Afrikaanse regering groei in
                   Suid-Afrika kan verbeter.                               (2 x 2)                (4)

       4.3.4       Noem die instelling wat die Suid-Afrikaanse groeikoers publiseer.              (2)

 4.4   Verduidelik die redes vir die Noord-Suid-verdeling.                                        (8)

 4.5   Beskryf TWEE kenmerke/metodes van uitvoerbevorderingsones en
       verduidelik hul doelwitte.                                                                 (8)
                                                                                                 [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 EKONOMIE V1                                (SEPTEMBER 2014)

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae van hierdie AFDELING in die
ANTWOORDEBOEK.

PUNTETOEKENNING VIR OPSTEL-ANTWOORDE

STRUTUUR VAN DIE OPSTEL:                                   PUNTETOEKENNING:
Inleiding                                                       Maks. 2
Liggaam
 Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/In-diepte                  Maks. 26
 bespreking/Ondersoek/Bespreek krities/Differensieer/
 Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Assesseer/Debatteer
Addisionele deel: Gee eie mening/Bespreek                          Maks. 10
krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken ŉ grafiek en
verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en
verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/
Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer
kortliks
Gevolgtrekking                                                      Maks. 2
TOTAAL                                                                40

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                   40 PUNTE – 35 MINUTE

Die Suid-Afrikaanse staatsdiens staar baie uitdagings in die gesig in sy pogings om
ŉ werklik verteenwoordigende, doeltreffende en demokratiese instrument te word
en sy eintlike rol te speel in die versoening, heropbou- en ontwikkelingsproses.

Bespreek die noodsaaklikheid van die openbare sektor. Daarby bespreek die
probleme wat met openbare-sektordienslewering verband hou.                               [40]

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                               40 PUNTE – 35 MINUTE

Hoewel baie gedoen is sedert 1994 om die openbare sektordienste uit te brei en
die afbreek van struikelblokke uit die verlede, is daar ŉ wydverspreide frustrasie
dat armoede en ongelykheid steeds hooggety vier en transformasie steeds traag
is.

Skryf ŉ verslag en bespreek die verskillende ekonomiese groei- en ontwikkeling-
strategieë in Suid-Afrika sedert 1994. Daarbenewens verduidelik hoe Suid-Afrika
se fiskale beleid sedert 1994 met ontwikkeling gehelp het.                               [40]

                                                           TOTAAL AFDELING C:             40
                                                               GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Economics P1 Nov 2014 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-nov-2014-eng/b1052aed-ab62-4114-83b8-91a086ab3d3e) — Economics · QP · 2014 · Eng
- [ECON P1 GR12 QP SEPT 2018 Eng D2](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr12-qp-sept-2018-eng-d2/7e11760f-b27e-464b-a661-2bba7fcb9dc7) — Economics · QP · 2018 · Eng
- [ECON P1 GR12 QP SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr12-qp-sept-2018-eng-d/87194943-d258-4bd9-a7a0-7e2fc3c27b6a) — Economics · QP · 2018 · Eng
- [ECON P1 GR12 QP SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr12-qp-sept-2018-english/4bded7c3-f717-49ba-8ceb-612b8e43eddd) — Economics · QP · 2018 · Eng
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/5e40d41d-6537-4b4d-9803-062fd519c72e) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [ECONOMICS P2 MEMO GR 12 SEPT2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-gr-12-sept2014-eng/1843478e-2caf-42f7-8958-2e260cc3449c) — Economics · Memo · 2014 · Eng

## More from Grade 12 Economics

- [MTG Economics Afr](https://www.hlayiso.com/library/mtg-economics-afr/9848e5ba-3f16-47f5-8714-26d23f3a8bf5) — Guide · Afr
- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-english-june-2025-possible-answers/3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e) — Memo · 2025 · Eng
- [Economics P1 May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-mg-eng/f6c27985-fe67-48df-afba-d85bf5f76379) — Memo · 2025 · Eng
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [NW 12 ECONOMICS P2 QP ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-economics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-english/c80fc8cc-fc9d-44e9-a820-8736783a4556) — QP · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
