# Economics Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-feb-march-2018-memo-afr/5c055ef3-100e-45b1-8b1a-16e3c391f483
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-feb-march-2018-memo-afr/5c055ef3-100e-45b1-8b1a-16e3c391f483)

## About this document

Economics · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                    EKONOMIE V2

                             FEBRUARIE/MAART 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                      2                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

         1.1.1        B   die Johannesburgse Sekuriteitebeurs 
         1.1.2        C   zero 
         1.1.3        A/C gedifferensieerd/uniek 
         1.1.4        D   verklein 
         1.1.5        A/C stagflasie/hiperinflasie 
         1.1.6        C   dag 
         1.1.7        D   objektiewe 
         1.1.8        B   arbeids                                                  (8 x 2)        (16)

1.2      PASITEMS

         1.2.1        D – totale inkomste is gelyk aan totale koste 

         1.2.2        F – 'n groot aantal kopers en verkopers 

         1.2.3        H – 'n voorbeeld van stilswyende samespanning in 'n
                           oligopoliemark met betrekking tot prysbepaling 

         1.2.4        E – skep 'n oorskot aanbod van arbeid 

         1.2.5        I – besoek museums en kunsgalerye 

         1.2.6        C – neem besluite oor repo(terugkoop)koers 

         1.2.7        G – bestuur die omgewing op so 'n wyse dat alles in stand
                          gehou word 

         1.2.8        A – beheer deur die owerheid                                 (8 x 1)         (8)

1.3      GEE EEN TERM

         1.3.1        Subsidie 
         1.3.2        Sluitingspunt 
         1.3.3        Duopolie 
         1.3.4        Kerninflasie 
         1.3.5        Nie-hernubare 
         1.3.6        Infrastruktuur                                                (6 x 1)        (6)

                                                                  TOTAAL AFDELING A:                30

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                     3                                DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE             van   die   drie   vrae     in   hierdie   afdeling   in   die
ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE

2.1      Beantwoord die volgende vrae.

         2.1.1       Gee enige TWEE voorbeelde van veranderlike koste.

                      Grondstowwe 
                      Elektrisiteit / Water 
                       (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                 (2 x 1)        (2)

         2.1.2       Hoekom is dit vir nuwe besighede moeilik om tot 'n
                     oligopoliemark toe te tree?

                      Hoë aanvangskapitaal word vereis/bestaande besighede mag
                       aggressiewe bemarking aanwend wat duur is 
                      Moeilik om mee te ding met bestaande gevestigde handelsmerke
                       a.g.v. hoë advertensiekoste 
                       (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)      (1 x 2)                   (2)

2.2      DATARESPONS

         2.2.1       Watter markstruktuur word hierbo uitgebeeld?

                     Volmaakte mededinging                                                             (1)

         2.2.2       Wat is die markprys waarteen die besigheid sy/haar produk sal
                     verkoop?

                     R50                                                                               (1)

         2.2.3       Beskryf kortliks die term geleentheidskoste.

                     Die waarde van die tweede beste alternatief wat prysgegee moes
                     word 
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                                  (2)

         2.2.4       Hoekom is dit vir 'n enkele besigheid nie moontlik om sy
                     verkoopprys aan te pas nie?

                        Daar is baie verkopers in die mark en 'n enkele besigheid het 'n
                         baie klein invloed op die markprys 
                        Hulle is prysnemers; as hulle pryse verhoog verloor hulle
                         kliënte / Indien hulle pryse verlaag maak hulle 'n verlies 
                         (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                     4                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

         2.2.5       Verduidelik die uitwerking op die mark op lang termyn as die
                     besighede hierbo in 'n volmaakte mark 'n ekonomiese wins
                     maak.

                      Dit trek nuwe toetreders tot die mark aan wat sal lei tot die
                       markaanbodkromme wat verskuif na regs 
                      Markewewigsprys sal daal wat winste verlaag 
                      Normale wins sal oor die langtermyn gemaak word 
                       (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)             (2 x 2)         (4)

2.3      DATARESPONS

         2.3.1       Identifiseer die tipe monopolie wat in die spotprent uitgebeeld
                     word.

                     Kunsmatige                                                                     (1)

         2.3.2       Hoeveel besighede oorheers gewoonlik hierdie tipe mark?

                     Een                                                                            (1)

         2.3.3       Beskryf die aard van die produk wat deur 'n monopolie
                     geproduseer word.

                     Die produk is uniek. Daar is geen naby-substitute vir die produk
                     nie                                                                           (2)
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)

         2.3.4       Hoe word natuurlike monopolieë geskep?

                     Natuurlike monopolie ontstaan deur:
                      te assosieer met hoë ontwikkeling- of insetkoste 
                      besit of gereguleer te word deur die owerheid 
                        (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                            (2)

         2.3.5       Hoekom sal hierdie monopolis oor die lang termyn altyd
                     ekonomiese wins maak?

                     Die monopolis sal altyd 'n ekonomiese wins oor die langtermyn
                     maak omdat:
                      toetrede van ander besighede tot die mark beperk is a.g.v.
                        hindernisse tot toetrede. Toetrede is geblokkeer 
                      hierdie monopolis het 'n patent wat hom die eksklusiewe reg tot
                        vervaardiging van 'n produk gee 
                      monopolieë produseer gewoonlik minder as die markvraag om
                        hul produkte teen 'n hoër prys te verkoop 
                      as die monopolis 'n verlies oor die korttermyn maak, kan hy pryse
                        aanpas om ekonomiese wins oor die langtermyn te maak 
                        (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)         (2 x 2)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 5                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

2.4      Verduidelik die doelwitte van Suid-Afrika se anti-monopolistiese beleid.

          Bevorder ekonomiese transformasie in die ekonomie deur te verseker dat
            daar geen beperking tot toetrede in enige nywerheid is nie 
          Verlaag ekonomiese mag van groot besighede in Suid-Afrika om 'n meer
            gelyke verdeling van inkomste en welvaart te bereik 
          Help Suid-Afrikaanse besighede om meer mededingend te raak / laer pryse
            
          Verseker dat Suid-Afrikaanse mededingings-wetgewing in lyn is met
            internasionale standaarde 
          Dit voorkom monopoliee en ander magtige besighede om hul mag te
            misbruik 
          Reguleer die vorming van samesmeltings wat markkrag uitoefen 
          Stop ondernemings in die gebruik van beperkende praktyke soos prys-
            vasstelling en verdeling van markte 
          Reguleer die oordrag van eienaarskap in lyn met publieke belang 
          Alle Suid-Afrikaners kry ‘n gelyke geleentheid om regverdig aan die
            ekonomie deel te neem 
          Verskaf markte waar verbruikers toegang het tot vrye keuse in hoeveelheid
            en verskeidenheid 
          Verskaf ‘n omgewing wat effektief meeding in interne markte 
         (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
         ('n Maksimum van 4 punte mag toegeken word vir die blote opnoem van feite/
         voorbeelde)                                                           (4 x 2)         (8)

2.5     Hoekom span oligopolieë dikwels saam, alhoewel dit onwettig is in Suid-
        Afrika?

        Samespanning tussen oligopolieë kom voor omdat:
         dit is ‘n poging om onsekerheid te verminder 
         hulle kan die voordeel van hoe winste geniet en keer dat ander besighede
            die mark binnekom (om die mark te beheer / om ‘n kollektiewe monopolie te
            vorm) 
         die koste van besigheid in 'n oligopoliemark baie hoog is, daarom gebruik
            besighede nie-prysmededinging soos advertensies, en dit kos baie 
         besighede is interafhanklik en groot bedrae geld word dikwels vereis om
            ander se optrede te monitor 
         dit verhoog die besigheid se totale koste om sake te doen 
         dit lei dikwels daartoe dat besighede betrokke raak in samewerking met
            ander, eerder as mededinging, alhoewel dit onwettig is in Suid-Afrika 
        ('n Maksimum van 2 punte mag toegeken word vir blote opnoem van feite/
        voorbeelde)                                                                            (8)
        (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                     6                               DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

3.1      Beantwoord die volgende vrae.

         3.1.1       Noem enige TWEE maatreëls wat deur die owerheid gebruik
                     word om omgewingsvolhoubaarheid te verseker.

                        Omgewingsbelasting / Groen belasting 
                        Omgewingsubsidies 
                        Uitreik van omgewingspermitte 
                        Beheer en kontrole 
                        Vrywillige ooreenkomste 
                        Onderwys 
                        Toeken van eiendomsregte 
                        Heffing vir die gebruik van die omgewing                    (2 x 1)
                         (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                             (2)
         3.1.2       Wat glo monetariste is die hoofrede vir inflasie?

                     Die styging 'n die land se totale geldvoorraad wat lei tot 'n styging in
                     die vraag na goedere en dienste 
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                 (1 x 2)         (2)
3.2      DATARESPONS
         3.2.1       Identifiseer EEN oorsaak van vraagtrekinflasie in die inligting
                     hierbo.

                      Minder spare 
                      Maklike toegang tot krediet                                                    (1)

         3.2.2       Identifiseer EEN oorsaak van kostedrukinflasie in die inligting
                     hierbo.

                      Natuurrampe 
                      Hoër lone                                                                      (1)
         3.2.3       Beskryf kortliks die term inflasie.

                     Inflasie is ‘n volgehoue en aansienlike styging in die algemene
                     pryspeil 
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                                 (2)
         3.2.4       Wat is die hoofinstrument wat deur die Suid-Afrikaanse
                     Reserwebank gebruik word om inflasie te beheer?

                     Repokoers / Rentekoerse                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                    7                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

         3.2.5        Hoekom is die SARB bekommerd oor die uitwerking van
                      inflasie op die betalingsbalans?

                      Die uitwerking van inflasie op die betalingsbalans bekommer SARB
                      omdat:
                       handel tussen lande negatief geraak sal word 
                       dit moeilik is om goedere uit te voer want dis duurder 
                       uitvoere sal afneem wat 'n tekort op die betalingsbalans
                          skep 
                       geld geleen moet word wat 'n verdere las skep veral vir die
                          belastingbetaler 
                       Inflasie het ‘n groot uitwerking op wisselkoersstabiliteit, wat
                          mag lei daartoe dat buitelandse beleggers hul beleggings
                          onttrek                                         (Enige 2 x 2)
                          (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                         (4)

3.3      DATARESPONS

         3.3.1        Identifiseer die mees besoedelde stedelike gebied in Suid-
                      Afrika in die inligting hierbo.
                      
                      Hartebeespoort                                                                (1)

         3.3.2        Watter organisasie, in die inligting hierbo, koppel
                      gesondheidsrisiko's aan lugbesoedeling?
                      Wêreld Gesondheidsorganisasie                                                (1)

         3.3.3        Beskryf kortliks die term lugbesoedeling.
                      Die vrystelling van giftige gasse in die atmosfeer 
                      (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                             (2)

         3.3.4        Waarom is besoedeling as gevolg van produksie so 'n
                      ernstige probleem?
                      Besoedeling a.g.v. produksie beïnvloed die hele omgewing – die
                      land, see en atmosfeer, en sluit suurreën, rook, gasse, toksiese
                      chemikalieë en plaagdoders in, dit veroorsaak siektes,
                      (gesondheidsrisiko’s) wat aardverwarming veroorsaak en die
                      osoonlaag beskadig 
                      (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                             (2)

         3.3.5        Hoekom is die groot stede in Suid-Afrika die meeste
                      besoedel?
                       Hoë verkeersopeenhoping lei tot hoë koolstofgasuitlatings 
                       Daar is 'n aantal fabrieke wat bydra tot die vrystelling van giftige
                        gasse in die atmosfeer 
                       Hierdie stede is meer geïndustrialiseerd omdat sulke produksie
                        in fabrieke kan lei tot vrystelling van kweekhuisgasse 
                        (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) Enige (2 x 2)             (4)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                   8                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

3.4      Beskryf kortliks die negatiewe uitwerking van toerisme op die
         omgewing.

          Die konstruksie van toeriste fasiliteite soos oorde lei tot die vernietiging
             van die natuurlike omgewing (fauna en flora) 
          Toeriste is dikwels gewillig om hoër pryse vir goedere en dienste te betaal,
             en beïnvloed die lewenskoste van plaaslike inwoners naby toeriste
             aantreklikhede 
          In natuurlike gebiede soos berge, raak toeriste betrokke by aktiwiteite soos
             ekspedisies waar hulle afval strooi soos kampeertoerusting 
          'n groot aantal toeriste mag druk plaas op 'n land se infrastruktuur 
          Bederf die uitsig en landskap deur toerisme infrastruktuur 
          Geraas, lug en waterbesoedeling deur toeriste-aktiwiteite 
          Ontwikkeling van toeriste fasiliteite op skaars grond 
          Effek op bevolkingsdinamika soos migrasie en toenemende stedelike
             digtheid tesame met ‘n daling in die bevolking in ander landelike gebiede
                                                                                  (4 x 2)        (8)
         (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
         ('n Maksimum van 4 punte mag toegeken word vir blote opnoem van feite/
         voorbeelde)

3.5      Hoe dra die owerheid tot hoër inflasie by?

         Die owerheid dra tot hoër inflasie by deur:
          verhoogde staatsbesteding sonder 'n verhoging in die totale aanbod
             veroorsaak prysstygings 
          besteding op kapitale projekte bv. paaie, behuising, ens. wat die
             ekonomiese kapasiteit oorskry, laat pryse styg 
          verhoogde besteding op verbruik soos onderwys, gesondheid en veiligheid
             
          besteding van groot bedrae in die maatskaplike sektor omdat hulle die
             nodigheid voel om werkloosheid en armoede te verminder 
          leen van geld om vlakke van maatskaplike toelaes tot 'n hoër vlak as die
             inflasiekoers te verhoog 
          verlaging van persoonlike inkomstebelasting wat groter verbruikersvraag
             skep 
          verlaging van maatskappybelasting/invoerbelasting wat sal lei tot verhoog
             produksie en invoere 
         (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
         ('n Maksimum van 2 punte mag toegeken word vir blote opnoem van feite/
         voorbeelde)                                                                               (8)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                      9                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

4.1      Beantwoord die volgende vrae.

         4.1.1       Gee enige TWEE redes waarom owerhede belasting op
                     toerisme hef.

                      Verhaal eksterne koste 
                      Verhoog staatsinkomste 
                      Handhaaf infrastruktuur 
                       (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)            (2 x 1)        (2)

         4.1.2       Hoekom stel die owerheid soms minimum pryse (onderste
                     prysgrense) vir sekere produkte vas?

                     Stel die produsent in staat om 'n wins te maak en moedig hulle aan
                     om belangrike noodsaaklike goedere te verskaf 
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)             (1 x 2)         (2)

4.2      DATARESPONS

         4.2.1       Identifiseer EEN voorbeeld van 'n monopolistiese mededinger
                     in die inligting hierbo.
                        Pizza hut 
                        McDonalds 
                        Burger King 
                        KFC 
                        Jollibee 
                        Chowking                                                                 (1)

         4.2.2       Watter woord in die inligting hierbo suggereer dat 'n
                     monopolistiese mededinger 'n kombinasie van twee
                     markstrukture is?
                     Hibriede                                                                     (1)

         4.2.3       Beskryf kortliks die term normale wins.
                     Dis die wins wat voldoende is om te verseker dat die entrepreneur
                     voortgaan met produksie/minimum vergoeding vereis om te voorkom
                     dat die entrepreneur die produksietak verlaat en sy/haar
                     produksiefaktore elders aanwend 
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                             (2)

         4.2.4       Hoekom is die vraagkromme van 'n monopolistiese mededinger
                     meer elasties as dié van 'n monopolie?
                     Die produkte van 'n monopolistiese mededinger is goeie substitute
                      in teenstelling met die monopolis waar daar geen naby-substitute
                     bestaan nie 
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                    10                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

         4.2.5       Hoe speel handelsmerke 'n sleutelrol in 'n monopolisties
                     mededingende markstruktuur?

                     Handelsmerke speel 'n sleutelrol in monopolistiese mededingende
                     markte deurdat:
                      Elke besigheid 'n effens gedifferensieerde produk verkoop. 
                      Dit word op die opinie van verbruikers gebaseer 
                      Bou kliënte lojaliteit waar 'n verbruiker een produsent bo 'n ander
                       verkies  bv. Checkers se geen-naam merk                    (2 x 2)
                       (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                              (4)
4.3      DATARESPONS
         4.3.1       Gee die naam van EEN stad in die uittreksel waar klimaats-
                     veranderingkonferensies gehou is.
                      Kyoto 
                      Berlyn 
                      Durban                                                                       (1)
         4.3.2       Identifiseer die internasionale organisasie in die uittreksel
                     hierbo wat klimaatveranderingkonferensies inisieer.
                     Verenigde nasies / VN                                                          (1)
         4.3.3       Beskryf hoe kweekhuisgasse tot aardverwarming bydra.
                     Vorm 'n kombers wat die hitte binne die aarde se atmosfeer
                     vasvang / ‘n Groter kweekhuiseffek sal oseane verwarm en smelt
                     gletsers gedeeltelik, wat die seevlak verhoog                                 (2)
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
         4.3.4       Hoe kan 'n groenfonds help om aardverwarming te verminder?
                     Dit kan die daarstelling en gebruik van hernubare (skoon/ eko-
                     vriendelike energie) moontlik maak 
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                               (2)
         4.3.5       Hoekom neem aardverwarming toe ten spyte van die baie
                     internasionale konferensies oor klimaatsverandering?
                     Aardverwarming styg omdat:
                      regerings, as partye tot internasionale ooreenkomste, nie in
                        staat of belangstel in die implementering van ooreenkomste
                        nie 
                      stygende konflik tussen die doelwit om aardverwarming om te
                        keer en toenemende ekonomiese ontwikkeling 
                      Industrieë stel meer belang in stygende winste, wat net moontlik
                        is as produksie styg 
                      Stygende produksie saam met vrystelling van kweekhuisgasse,
                        lei tot aardverwarming 
                        (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) Enige (2 x 2)              (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                                           11                               DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                               NSS – Nasienriglyne

4.4      Beskryf kortliks die fiskale maatreëls wat gebruik kan word om
         vraagtrekinflasie te beveg.

            'n Styging in direkte belasting bv. LBS om buitengewone hoë vraag in die
             ekonomie te verminder 
          'n styging in indirekte belasting bv. BTW sal die vraag na baie goedere
             verlaag 
          'n leningsheffing kan ingestel word om lenings te ontmoedig 
          Verminder staatsbesteding deur die uitstel van sekere projekte 
          Hef 'n bobelasting op ingevoerde goedere om die vraag te verlaag 
          Finansier die begrotingstekort uit die nie-banksektor in stede van die
             banksektor waar hoër rentekoerse geld                         (4 x 2)                                            (8)
         (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
         ('n Maksimum van 4 punte kan toegeken word vir blote opnoem van feite/
         voorbeelde)
         (Monetêre maatreëls mag nie aanvaar word of bepunt word nie)

4.5      Trek 'n volledig benoemde grafiek om ekonomiese wins in 'n
         monopoliemark te illustreer.

                                                                   EKONOMIESE WINS

              PrYS/Koste/Inkomste
                                                                                MK 

                                                                                     GK 
                                    P                    b

                                    

                                               
                                    C

                                                               E 

                                                                      MI                          GI

                                        0                  q                                Hoeveelheid 
                                                                   Puntetoekenning:
                                            1. Korrekte benoem van asse                           1 punt
                                            2. Benoeming op asse                                  1 punt
                                            3. Aandui van winsmaksimering (MI=MK)                2 punte
                                            4. Korrekte trek en benoem van MK-kromme             1 punt
                                            5. Korrekte trek en benoem van Gk-krommein verhouding tot
                                               GI-kromme                                         1 punt
                                            6. Korrekte arseer/posisie van ekonomiese wins      2 punte
                                                                                         Total: 8 marks

         LET WEL: As kandidate die langtermynwins getoon het, ken punte toe.                                                    (8)
                                                                                                                                [40]

                                                                                            TOTAAL AFDELING B:                  80

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                               12                               DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                   NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

Beantwoord enige EEN         van   die   twee    vrae    in   hierdie   afdeling   in   die
ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE

    Bespreek die volgende oorsake van markmislukking sonder om enige
     grafieke te gebruik:
     - Eksternaliteite (13 punte)
     - Onvolmaakte markte ('missing markets') (13 punte)                (26 punte)
   Verduidelik met die hulp van 'n grafiek die uitwerking van 'n negatiewe
    eksternaliteit op produksievlakke.                                   (10 punte)               [40]
INLEIDING
Markmislukking impliseer dat die bes moontlike hulpbronne of optimale produksie-
uitset nie bereik is nie 
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                          (Maks 2)
HOOFDEEL
EKSTERNALITEITE
 Somtyds geld ideale marktoestande en die meganismes van die mark werk perfek,
  alhoewel die mark nie optimaal produseer nie 
 Met negatiewe eksternaliteite, word goedere oor-geproduseer (omdat die
  produksiekoste nie by die markprys ingesluit nie) en by positiewe eksternaliteite
  onderproduksie vind plaas (omdat die voordeel nie by die markprys ingesluit is nie)
 Beide lei tot die wantoedeling van hulpbronne 
 Newe-effekte van produksie en verbruik aktiwiteite wat ‘n uitwerking op mense wat
  nie by die aktiwiteit betrokke is nie 
 In sekere omstandighede, wen sekere mense terwyl ander verloor. Dis omdat
  eksternaliteite voorkom 
 Eksternaliteite is die koste en voordele (oorspoel-effek of derdeparty effek) wat
  private koste en voordele omskakel in sosiale koste en voordele 

LET WEL: DIE KANDIDAAT MOET DIE BOGENOEMDE KWESSIES AANSPREEK
                     OM VOLPUNTE TE VERDIEN

Private koste 
 Interne koste staan ook as private koste bekend 
 Dis gewoonlik die koste wat verbruikers aangaan wanneer hulle goedere en dienste
   koop  Bv. 'n familie koop 'n motor 

Private voordele (interne voordele) 
 Hierdie voordele is van toepassing op diegene wat goedere koop en goedere
   produseer 
 Bv. die familie geniet die gebruik van die motor en die produsent verkoop dit
   (wins) 

Sosiale koste 
 Dis die koste van goedere en dienste aan diegene wat dit skep en die gemeenskap
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                               13                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                   NSS – Nasienriglyne
    in sy geheel 
    Bv. besoedeling wat deur afvalprodukte geskep is soos bande, batterye, olie 
   Geen waarde word gegee vir hierdie ekstra of eksterne koste nie omdat geen
    markprys daarvoor bestaan nie 

Sosiale voordele 
 Partykeer is eksternaliteite positief, bv. munisipaliteite verskaf skoon water,
  waarvoor verbruikers betaal 
 Verbruikers betaal vir die private voordeel, terwyl die gemeenskap die voordeel
  geniet van minder siektes a.g.v. besoedelde water 
 'n gesonder werksmag werk meer produktief en is minder afwesig van werk 
 Hierdie staan bekend as eksterne voordele 
 Private voordele plus eksterne voordele is gelyk aan sosiale voordele    (13)

ONVOLMAAKTE MARKTE / PUBLIEKE GOEDERE ('MISSING MARKETS')

   'n Aansienlike markmislukking is die gebrek om sekere goedere en dienste te
    produseer, ongeag of dit benodig word of nie 
   Dis verwant aan publieke goedere eerder as private goedere 
   Markte kan slegs presteer onder sekere omstandighede en as hierdie toestande
    afwesig is, sukkel markte om te bestaan 

Gemeenskaplike goedere 
 Hierdie is goedere soos die weermag, polisiediens, korrektiewe dienste, straatligte
  
 Gratis vir almal se gebruik en dikwels uitgebuit en vermors deur sekere gebruikers
  tot die nadeel van ander gebruikers 

Kollektiewe goedere 
 Hierdie is goedere soos parke, stransfasiliteite, strate, sypaadjies, paaie, brûe 
 Hulle word privaatbesit en kan deur baie mense gebruik word sonder ‘n daling in
   die hoeveelheid 
 Goedere wat spesiaal gekenmerk word as dit moontlik is om parasiete (free-riders)
   uit te sluit by die heffing van fooie en tolgelde 

Publieke goedere 
 Gemeenskaps- en publieke goedere staan bekend as publieke goedere  Hulle
  het twee eienskappe:
 Nie-mededingend  die verbruik deur een persoon verminder nie die verbruik van
  'n ander persoon nie 
 Bv. 'n ligtoring of straatlig 
 Nie-uitsluitbaarheid  die verbruik van 'n goed kan nie beperk word tot diegene wat
  daarvoor kan betaal nie – daar is ook parasiete 
 Mense geniet die produk sonder om daarvoor te betaal bv. radio- en
  TV-lisensie 
 Publieke goedere is hoog in aanvraag maar word nie deur die mark voorsien nie,
  omdat winsgrense laat is en die hoe koste van kapitaal om dit te voorsien 
 Publieke goedere word nie voorsien van 'n markprys nie omdat produsente nie die
  goedere kan weerhou van nie-betalers nie en daar geen manier bestaan om die
  hoeveelheid verbruik, te bepaal nie 

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                               14                                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                   NSS – Nasienriglyne

    Merit good 
 Hoogs wenslik vir algemene welsyn maar nie hoog aangeslaan deur die mark nier
     
 Bv. gesondheidsorg, onderwys en veiligheid 
 As mense die markprys moet betaal, sal baie min verbruik word 
 Die mark mislyuk omdat die mark minder as die verlangde hoeveelheid produseer
     
Nie-meriete goedere 
 Dit word as oorverbruikte goedere beskou bv. sigarette 
 Hoe meer van die goedere geproduseer word, as wat sosiaal wenslik is 
 Die owerheid verbied of verminder verbruik, van hierdie produkte deur belasting,
     en verskaf inligting aan die bevolking rakende hul skadelike effekte       (13)
('n Maksimum van 8 punte kan toegeken word vir blote opnoem van feite/voorbeelde)
(Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                            (Maks 26)

ADDISIONELE DEEL

                          NEGATIEWE EKSTERNALITEIT

       Koste/Prys
                                                                    A1
                              V

                                                                            A
                                                          

                                                                                       Puntetoekenning:
                                                                         Korrekte benoem van asse        = 1 punt
      P1                                       b
                                                                         Benoeming op asse               = 1 punt
                                                                         Korrekte trek en benoem van
           P                                           a                 oorspronklike vraag en
                                                                         aanbodkrommes                    = 1 punt
                                                                         Korrekte trek en benoem van A1 = 1 punt
                                                                         Verskuiwing in aanbod            = 2 punte
                                                                                                   Totaal: 6 punte
                         A1                                     V

                                  A

                     0                    Q1       Q                 Hoeveelheid

 By punt a, is die prys gehef vir die goed P en Q die hoeveelheid wat verkoop
  word 
 Dit verteenwoordig die private koste 
 As dit moontlik was om die eksterne koste te bereken, kon private koste bygevoeg
  word 
 As verbruikers die volle koste (sosiale koste) moes betaal, sal 'n ander ewewig
  voorkom by b, gegewe 'n hoër prys P1 en verminderde uitset van Q1 
  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                       (Maks 6)

SLOT

Markmislukking kan ‘n vernietigende uitwerking hê, behalwe as die owerheid inmeng
en dit verminder                                                       (Maks 2)
(Aanvaar enige ander korrekte relevante hoër orde antwoord)
                                                                                                                       [40]
Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 15                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

   Bespreek die voordele van toerisme vir:
    - Besighede (10 punte)
    - Infrastruktuur (8 punte)
    - Huishoudings (8 punte)                                      (26 punte)
   Hoe kan toerisme-aantreklikhede in minder gewilde bestemmings suksesvol
    bemark word?                                                  (10 punte)

INLEIDING
 Toerisme is die aktiwiteite van mense wat reis en bly in plekke buite hul gewone
omgewing vir nie meer as een aaneenlopende jaar vir ontspanning, besigheid of ander
doeleindes 
(Enige ander relevante inleiding)                                         (Maks 2)

HOOFDEEL

Besigheidsektor
 Toerisme stimuleer besigheid in gebiede soos akkommodasie en vermaak 
 Die konstruksiebedryf, in privaat-publieke vennootskap met die owerheid om
    infrastruktuur, vervaardiging sektor en rekreasie sektor te verskaf, word almal
    bevoordeel deur toenemende vraag na toerisme 
 Die voorheen benadeelde gemeenskappe kry entrepreneurskap geleenthede deur
    die swart ekonomiese bemagtigingskemas 
 'n groot aantal mense kry sakegeleenthede in die informele sektor  bv. verkoop
    van artefakte 
 Plaaslike kleinhandelaars kan 'n toename in verkope (en winste) ervaar a.g.v.
    styging in vraag by toeriste 
 Private besighede en die owerheid werk in vennootskap om infrastruktuur nodig vir
    toerisme te verskaf 
 Dit verhoog die markaandeel van en inkome aan hierdie besighede 
 Laat bestaande besighede toe om die kwaliteit en verskeidenheid van hul produkte
    te verbeter 
 Laat natuurlike monopolie bv. Tafelberg Kabelweg om abnormale winste te maak
    
 Die publieeke sektor verskaf ‘n verskeidenheid finansiele aansporings aan die
    privaatsektor vir toerisme investering (toelaes, subsidies, lenings, belastingafslag)
                                                                                      (10)
Infrastruktuur-ontwikkeling
 Genoegsame en goed-onderhoude infrastruktuur is noodsaaklik vir toeriste
    bestemmings 
 Plaaslike inwoners deel hierdie infrastruktuur met toeriste 
 Die staat prioritiseer dikwels ekonomiese infrastruktuur soos hawens en
    strande 
 Bykomend tot fisiese en basiese infrastruktuur, is sosiale infrastruktuur ook
    belangrik vir die groei in toerisme 
 Meeste van die ROIs en ontwikkelingskorridors het toerisme as ‘n belangrike
    fokuspunt                                                                        (8)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 16                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

Huishoudings

   Lede van 'n huishouding verdien inkomste uit toerismesektor as toergidse,
    toeragente 
   Baie huishoudings is indirek betrokke by toerisme as werkgewers  bv. in hotelle
    en die vervoersektor 
   Entrepreneurs uit huishoudings funksioneer as produsente van aandenkings of
    musikante 
   'n groot aantal huishoudings verkry vaardighede in die toerisme industrie 
   Skool kurrikulum en leerderskappe bied geleenthede om hierdie vaardighede te
    verkry 
   Moedig landelike ontwikkeling aan omdat toeriste-attraksies meestal in landelike
    gebiede gelee is                                                              (8)
    (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
    (Ken 'n maksimum van 8 punte toe vir blote opnoem van feite/voorbeelde)
                                                                              (Maks 26)

ADDISIONELE DEEL

Toerisme kan suksesvol bemark word in minder gewilde bestemmings deur:
 advertering van besigheid-aantreklikhede in 'n verskeidenheid media insluitende
   sosiale media en internet wat beide plaaslike en internasionale potensiële toeriste
   betrek 
 te fokus op 'n duidelike boodskap wat konsentreer op die krag van die attraksie/
   uniekheid van die bestemming 
 gebruikmaking van inheemse kennisstelsels wat in daardie spesifieke gebied
   beskikbaar is 
 beskrywing van die diens wat aangebied word op die bes moontlike wyse om die
   belangstelling van die moontlike toeris te trek  bv. die gebruik van 'n
   slagspreuk 
 heffing van 'n prys wat mededingend is en goeie besteding is van geld vir die diens
   aangebied 
 hulp aan toeriste om die totale diens as waarde vir geld te ervaar – lewer ‘n
   wereldklas besoek ondervinding 
 beklemtoning van ander interessante plekke in die omgewing as deel van die
   pakket 
 fokus op trots Suid-Afrikaans produkte/dienste (Sho’t left veldtog) 
 help benadeelde Suid-Afrikaners om voordeel te trek uit toeriste-attraksies in die
   minder populere bestemmings 
  (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                        (Maks 10)

SLOT
'n Swakker wisselkoers is 'n groot bydraende faktor tot die groei in Suid-Afrika se
toeriste-industrie oor die afgelope aantal jare 
(Aanvaar enige ander relevante antwoord)                                  (Maks 2)            [40]

                                                               TOTAAL AFDELING C:             40
                                                                   GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Economics P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-feb-march-2018-eng/4a0147f8-f13e-4c79-a4e9-cbeb77edfdc9) — Economics · QP · 2018 · Eng
- [Economics P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-feb-march-2018-afr/f2ad6b44-5e81-48d8-87e0-8447c94bf4cc) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP SEPT2018 Eng R](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept2018-eng-r/fb418164-fee3-4df0-aadc-178e890984ed) — Economics · QP · 2018 · Eng
- [ECONOMICS P2 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept2018-afrikaans/40b8038d-eb89-4d3e-86b1-b75479d96047) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Economics P2 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-nov-2018-eng/16738739-9f23-4569-9bcb-c0b81011e34b) — Economics · QP · 2018 · Eng
- [ECON P1 GR12 MEMO SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr12-memo-sept-2018-english/b620ea39-e03a-4808-91b0-a06a2f306e46) — Economics · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Economics

- [ECONOMICS P2 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae) — QP · 2025 · Afr
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/4def59dd-ebf4-4191-89e7-2b6d4609d6cc) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/5449d7a4-548e-416d-91b4-1da462710798) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-mpumalanga/efbb0e99-1236-496b-bc64-5b31b3784493) — QP · 2025
- [Economics P1 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-afr/e9c77643-7f83-42e3-b28d-cf84e96050ca) — QP · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-afr/4c93e067-5237-46b7-ab21-5c2cea219788) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
