# Economics Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 2 memorandum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/a6382a36-b6f1-4d29-94e1-3f4f44773ab3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: National Exemplar Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/a6382a36-b6f1-4d29-94e1-3f4f44773ab3)

## About this document

Economics · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 1 GRAAD 12

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 10

                                  EKONOMIE V2

                                   MODEL 2012

                                 MEMORANDUM

PUNTE: 150

                     Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                  2                                 DBE/2012
                             NSS – Graad 10 Model – Memorandum

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

         1.1.1       C (nasionalisering) 
         1.1.2       B (globale) 
         1.1.3       A (begrotings-) 
         1.1.4       B (staatshospitaal) 
         1.1.5       A (deur vraag en aanbod van arbeid ondersteun) 
         1.1.6       C (persone in diens en werklose) 
         1.1.7       B (konvensie) 
         1.1.8       C (armoede)                                             (8 x 2)         (16)

1.2      PASITEMS

         1.2.1       H 
         1.2.2       E 
         1.2.3       A 
         1.2.4       I 
         1.2.5       C 
         1.2.6       D 
         1.2.7       B 
         1.2.8       G                                                        (8 x 1)         (8)

1.3      WOORDE TUSSEN HAKIES

         1.3.1       marginale 
         1.3.2       maksimum 
         1.3.3       Geleentheidskoste 
         1.3.4       HOP 
         1.3.5       Wet op Gelyke Indiensneming 
         1.3.6       forum                                                    (6 x 1)         (6)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:            30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                    3                                      DBE/2012
                               NSS – Graad 10 Model – Memorandum

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE            van   die   drie   vrae   uit   hierdie   afdeling   in   die
ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2

2.1      VIER eienskappe van nut

         •     Nut verskil van persoon tot persoon.
         •     Nut is subjektief.
         •     Nut verskil van tyd tot tyd.
         •     Nut verskil van plek tot plek.
         •     Nut impliseer nie noodwendig bruikbaarheid nie.                        (4 x 1)        (4)

2.2      2.2.1        Verwys na die omgekeerde verwantskap tussen prys en
                      hoeveelheid, m.a.w. as die prys hoog is, is die vraag laag en
                      omgekeerd                                                                    (2)

         2.2.2         R10                                                                          (1)

         2.2.3        Dit het 'n positiewe helling /opwaarts helling/neig opwaarts van
                      links na regs.                                                                (1)

         2.2.4        (a) R13
                      (b) Vraag = R8Aanbod = 30 dus surplus = 30 - 8 = 22                         (4)

         2.2.5         Verlaag die prys  OF verminder produksie                                  (2)

2.3          2.3.1    Toon alle moontlike kombinasies goedere wat geproduseer kan
                      word met 'n gegewe stel hulpbronne.                                          (2)

         2.3.2        Nee want dit is buite die produksiemoontlikheidskromme OF
                      Dit sal onmoontlik wees om te produseer met die gegewe
                      hulpbronne.                                                                  (3)

         2.3.3        W – daar is 'n vermorsing van hulpbronne OF produksie kan
                      vermeerder word                                                              (3)

         2.3.4        600 appels                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                        4                            DBE/2012
                                   NSS – Graad 10 Model – Memorandum

2.4      Kenmerke van indifferensiekrommes aan die hand van 'n grafiek

                                   IK2   IK3
                 Vleis       IK1

                         0                                   Brood

         •    Indifferensiekrommes kruis nie mekaar nie
         •    Hoër indifferensiekrommes word verkies bo lae indifferensiekrommes
         •    Indifferensiekrommes neig inwaarts (konveks)
         •    Indifferensiekrommes het 'n negatiewe helling                  (4 x 2)          (8)

2.5      Komplementêre goedere en substituutgoedere

         Komplementêre goedere is goedere wat saam gekombineer word om 'n
         behoefte te bevredig, bv. 'n CD en 'n CD-speler. Hulle kan dus nie
         onafhanklik gebruik word nie.                               (2 x 2)                  (4)

         Substituutgoedere is goedere wat mekaar kan vervang om dieselfde behoefte
         te bevredig,  bv. botter en margarien. Gewoonlik is die substituutgoedere
         goedkoper                                                           (2 x 2)          (4)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                    5                               DBE/2012
                               NSS – Graad 10 Model – Memorandum

VRAAG 3

3.1      VIER funksies van vakbonde

         •   Verteenwoordig lede in onderhandelinge 
         •   Bevorder algemene belange van hul lede 
         •   Bevorder die lede se werksekuriteit 
         •   Bevorder die lede se onderwys en opleiding
         •   Help om lede se griewe op te los.
         •   Bestuur die belange van die vakbond in terme van die vereistes van die
             Wet 
        (Enige ander relevante antwoord)                                (Enige 4 x 1)          (4)

3.2      3.2.1       KwaZulu-Natal                                                            (1)

         3.2.2       Gauteng

                     18  x 8 170 386 
                     100
                     = 1 470 669 m                                                            (3)

         3.2.3       • Deur opvoeding en MIV/Vigs-bewusmakingspogings. 
                     • Verskaffing van ARV – (antiretrovirale middels). 
                     (Enige ander relevante antwoord)                                          (2)

         3.2.4       • Besigheidwinsgewendheid word dikwels geraak a.g.v. 'n afname
                        in produktiwiteit en afwesigheid 
                     • Lae produktiwiteit beïnvloed winste negatief.
                     • Negatiewe impak op handelsvennote.
                     • Skep onstabiliteit in die werksplek.
                     (Enige ander relevante antwoord)                         (2 x 2)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                  6                                  DBE/2012
                             NSS – Graad 10 Model – Memorandum

3.3      3.3.1       Is 'n owerheidsprogram wat werk verskaf  op 'n tydelike basis/
                     en infrastruktuur skep asook sekere dienste lewer 
                     (Enige ander relevante antwoord)                                           (2)

         3.3.2       Infrastruktuur is die fasiliteite soos vervoer en kommunikasie wat
                     die produksieproses ondersteun.
                     (Enige ander relevante antwoord)                                           (2)

         3.3.3       •   Die Departement van Openbare Werke /
                     •   Provinsiale owerheid 
                     •   Plaaslike owerhede (munisipaliteite)           (Enige 1 x 2)         (2)

         3.3.4       • Die UOWP reël en skep werk vir armes en gemarginaliseerdes
                        soos landelike vroue, huishoudings sonder broodwinners, die
                        jeug en gestremdes 
                     • Dit verseker dat projekte begin en voltooi word 
                     • Die werk is arbeidsintensief 
                     (Enige ander relevante antwoord)                     (Enige 2 x 2)         (4)

3.4      Kosteverlaging en markte as kenmerke van massaproduksie

         Kosteverlaging – Nywerheidsuitvindings en die toepassing van elektronika
         het die tegniek van massaproduksie bekendgestel 
         Produksie styg aansienlik ondanks die koste van masjinerie 

         Markte – massaproduksie het 'n groot effek op plaaslike markte 
         Groot besighede verskaf meeste van die verbruiksgoedere verhandel op
         markte 
         Kompetisie raak erg en mededingend                              (2 x 4)              (8)

3.5      Seisoens- en strukturele werkloosheid

         Seisoenswerkloosheid – kom voor waar werkers slegs benodig word
         gedurende sekere periodes van die jaar.  Die werkers is werkloos
         gedurende stil tye van die jaar en in diens tydens die besigste tyd van die
         jaar,  bv. boerderysektor en toeristesektor. 

         Strukturele werkloosheid – kom voor waar fundamentele of groot
         veranderinge in 'n land se ekonomie voorkom.  Redes vir hierdie
         veranderinge kan wees: (i) produksiemetodes en tegnieke verander,  (ii)
         buitelandse   mededinging     neem    toe        of   (iii) belangrike
         nywerheidsveranderinge                                          (2 x 4)              (8)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                  7                                   DBE/2012
                             NSS – Graad 10 Model – Memorandum

VRAAG 4

4.1      VIER faktore wat die vraag na 'n goed kan verander

         Verandering in:
         • Prys
         • Inkome van die huishouding 
         • Smaak en voorkeur 
         • Pryse van verwante goedere 
         • Aantal huishoudings                                          (Enige 4 x 1)           (4)

4.2      4.2.1       Monopolie  Hy is die enigste bakker in die dorp                         (4)

         4.2.2       Eskom 
                     Telkom                                            (Enige 1 x 1)            (1)

         4.2.3       •   Oligopolieë 
                     •   Monopolistiese mededinging                     (Enige 1 x 1)           (1)

         4.2.4       •   Groter verskeidenheid 
                     •   Verbeterde kwaliteit 
                     •   Meer effektiewe diens                        (Enige 2 x 2)            (4)

         4.3.1       Kommissie vir Bemiddeling en Arbitrasie.                                  (2)

         4.3.2       • Kollektiewe bedinging om lone te bepaal 
                     • Formuleer nywerheidsbeleid 
                     • Verskaf 'n meganisme wat ordelike kollektiewe bedinging
                       bevorder 
                     • Persone in diens neem deel aan besluitneming in die werkplek
                       
                     • Die effektiewe oplos van arbeidsdispute       (Enige 1 x 2)             (2)

         4.3.3       Hulle behoort totaal onafhanklik te wees /Integriteit speel 'n
                     baie belangrike rol in die KVBA 
                     (Enige ander relevante antwoord)                                            (2)

         4.3.4       Produksie word beïnvloed (afname) /Winste gaan verlore 
                     (Enige ander relevante antwoord)                                            (2)

         4.3.5       Die totale getal verlore werksdae as gevolg van nywerheidsoptrede
                     het met 68% gedaal sedert die instelling van die nuwe Wet op
                     Arbeidsverhoudinge.                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 8                                      DBE/2012
                            NSS – Graad 10 Model – Memorandum

4.4      TWEE interne faktore wat kan             lei   tot   'n    verandering   in   die
         produksiemoontlikheidskromme

         Tegnologie
         Dit lei tot meer doeltreffende produksiemetodes wat uitset sal verhoog.
         PMK sal skuif na regs. 

         Opleiding en Motivering 
         Toename in opleiding en motivering sal produktiwiteit verhoog en die PMK
         verskuif na regs.                                                 (4 x 2) (8)

4.5      Impak wat werkloosheid op die individu het

         •    Werkloosheid veroorsaak dalende lewenstandaarde. 
         •    Dit is die belangrikste oorsaak van armoede in Suid-Afrika. 
         •    Mense sonder werk gaan ly onder swak fisiese en geestesgesondheid.
              
         •    Werkloosheid beïnvloed die waardigheid en trots van individue 
         •    Afwesigheid van werk verminder mensekapitaal van werkers 
         •    Hulle verloor hul werksvaardighede en is nie opgelei in die nuutste
              ontwikkelings in hul beroepe nie 
         •    Verlies aan selfvertroue verminder die kanse om weer werk te vind 
         (Enige ander relevante antwoord)                                 (Enige 4 x 2)           (8)
                                                                                                  [40]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:             80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 9                                   DBE/2012
                            NSS – Graad 10 Model – Memorandum

AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.

STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                           PUNTETOEKENNING
Inleiding                                                               Maks. 3
Inhoud:
• Hoofdeel: Bespreek/Onderskei/Verduidelik/Analiseer/                    Maks. 24
    Evalueer/Assesseer
• Addisionele deel: Gebruik/trek/teken 'n grafiek/diagram …/              Maks. 6
    Lei af/Verduidelik kortliks/Brei uit op …/Jou eie opinie
Slot                                                                      Maks. 2
Interpretasie/Rubriek                                                     Maks. 5
TOTAAL                                                                      40

VRAAG 5
Bespreek die verskillende maniere waarop die owerheid in die mark inmeng.
Beskryf verder kortliks die redes waarom dit nodig is dat die owerheid in die
ekonomie inmeng.

INLEIDING
Die owerheid meng op verskeie maniere in die ekonomie in a.g.v. markmislukking
rakende die bevrediging van die behoeftes van mense 
(Enige ander relevante inleiding)                                   (Maks. 3)
INHOUD
Indirekte belasting 
 •    'n Indirekte belasting word indirek betaal deur verbruikers deur die aankoop van
      goedere en dienste. 
 •    Daar is drie soorte indirekte belasting, bv. BTW , aksynsbelasting – gehef op
      plaaslik geproduseerde goedere  en doeanebelasting wat gehef word op
      invoere. 
 •    Deur die heffing van belasting beïnvloed die owerheid direk die prys wat deur die
      verbruiker betaal word. 
(Enige ander relevante antwoord)
Subsidies
•    Subsidies word verskaf deur owerheidsfinansiering en ander bronne wat hulp
     aan besighede verskaf. 
•    Subsidies kan aan verbruikers gegee word, bv. stel gemeenskappe in staat om
     toegang te hê tot waterbronne en sanitasiedienste. 
•    Dit kan ook gegee word aan produsente om by te dra tot voorsieners van
     landbouprodukte sodat dit teen redelike prys verskaf word. 
•    In Suid-Afrika is daar vier tipes subsidies,
•    nl. produksie  indiensneming  uitvoere  en inkomesubsidies.
(Enige ander relevante antwoord)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                10                                  DBE/2012
                           NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Welsyn 
•    Te danke aan die ongelyke verspreiding van welvaart, word welsynstoelaes
     verskaf aan mense om in hul basiese behoeftes te bevredig. 
•    Die owerheid verskaf merietegoedere  en verskaf ook 'n inkome aan arm
     mense. 
•    Kontanttoelaes,  bv. ouderdomspensioen, gestremde- en kinder-
     welsyntoelaes word ook gebruik.
(Enige ander relevante antwoord)
Maksimum pryse en minimum pryse 
•    Maksimum pryse word vasgestel teen 'n vlak onder die markpryse. 
•    Die kleinhandel prys van voorskrifmedisyne, petrol en paraffien word beheer teen
     vasgestelde maksimum prysvlakke. 
•    In tye van oorloë kan pryse beheer word om inflasie te voorkom. 
•    Dit help om die verbruiker te beskerm. 
•    Minimum pryse word vasgestel bo die markprys. 
•    Dit word gewoonlik gebruik in die landbousektor waar inkome laag is. 
•    Dit help om die produsent te beskerm. 
(Enige ander relevante antwoord)
Produksie 
•    Die owerheid verskaf goedere en dienste wat nie voorsien word deur die privaat
     sektor nie. 
•    Hierdie goedere is nie-mededingend  en nie-uitsluitbaar,  bv.
     beskermingsdienste, parke, strate, vuilgoedverwydering ens. 
(Enige ander relevante antwoord)
Minimum lone 
•    Die rede hiervoor is dat werkers lone behoort te verdien wat genoeg is om die
     basiese lewenskoste te dek. 
•    Dit help om werkers te beskerm en hulpbronne weer toe te deel. 
•    In 2002 is minimum lone ingestel vir huiswerkers. 
•    Dis ook uitgebrei na plaaswerkers en nievakbond-nywerhede. 
(Enige ander relevante antwoord)                                       (Maks. 24)
Redes vir inmenging
•    Ondoeltreffendheid van die ekonomie  soos monopolieë. 
•    Die mark is nie in staat om goedere en dienste aan die mense te verskaf nie. 
     bv. gesondheidsdienste en infrastruktuur. 
•    Ongelyke geleenthede in die mark. 
•    Beskerm teen markpryse wat vernietigend kan wees vir ekonomiese gesond-
     heid. 
(Enige ander relevante antwoord)                                          (Maks. 6)
SAMEVATTING

Die owerheid poog om meer betrokke te raak by die ekonomie om ontwikkeling te
verhoog wat die inwoners sal bevoordeel.                         (Maks. 2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                     11                                   DBE/2012
                                NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Gebruik die volgende rubriek om die bespreking hierbo te assesseer:

      PUNTE                         INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
                     Leerder toon 'n mate van begrip vir die onderwerp maar mis
  1
                     belangrike aspekte van die onderwerp.                         (1–10)
                     Leerder interpreteer onderwerp korrek, maar verbind nie die feite met
  2
                     die onderwerp nie                                            (11–19)
                     Leerder interpreteer onderwerp korrek en gee sekere elemente van
  3
                     die verwagte response.                                       (20–25)
                     Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind               sekere
  4                  substantiewe feite met die onderwerp.                        (26–30)
                     Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind die relevante
  5                  substantiewe feite met die onderwerp.                        (31–35)           [40]

VRAAG 6

Suid-Afrika se transformasie na demokrasie in 1994 het gelei tot ernstige
pogings tot die totale verandering in die lewens van gewone Suid-Afrikaners.

Skryf 'n opstel oor die pogings tot herstel sedert 1994 en gee 'n kort oorsig oor
opleidingsprogramme wat deur die owerheid ingestel is om lewens te verander.

INLEIDING
Herstel beteken om dit wat verkeerd is reg te stel. 
27 April 1994 was 'n belangrike historiese gebeurtenis vir Suid-Afrika. 
Hierdie pogings het gefokus op oordrag van produksiefaktore en beheer daaroor. 
(Enige ander relevante inleiding)                                         (Enige 1 x 3)
INHOUD
Menslike hulpbronne 
•   As 'n produksiefaktor, fokus op die kwaliteit en kwantiteit van die arbeidsmag.
    
•   Die kwaliteit van arbeid hang af van mense se onderwysopleiding en ervaring.
    
•   Hang af van beide geboorte- en sterftekoerse. 
•   Relatief tot die beskikbaarheid van loon en selfindiensneming. 
Onderwys 
•   Suid-Afrika is goed toegerus om die wêreldarena te betree betreffende opleiding
    van die meerderheid van sy werkmag. 
•   Daar was 'n ernstige tekort aan professionele mense, tegnici en
    bestuurservaring. 
•   Posisie van Wet op die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid (58 van 1995) wat
    die SAKO ('SAQA') geskep het, wat die Wet moes implementeer. 
•   Hanteer die ongelyke besteding en hulpbronne volgens ras en die konsolidasie
    van onderwysstrukture. 
•   Bekendstelling van Uitkomsgebaseerde Onderwys (1998). 
•   Geletterdheid en syfervaardigheid as spesialiteit van UGO. 

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 12                                 DBE/2012
                            NSS – Graad 10 Model – Memorandum

•     Lewer leerders wat beter toegerus is om eie werk te skep, loon-indiensneming en
      hoër onderwys. 
•     Ekonomie sal grootliks bevoordeel word deur gebrek aan kwaliteit nuwe
      arbeiders as deel van werkmag. 

Opleiding 
•    Om 'n sekere vaardigheid aan te leer is gewoonlik 'n naskoolse ervaring. 
•    Die meeste opleiding geskied by die werkplek, alhoewel onderrig kan plaasvind
     by tegniese kolleges, universiteite en op plekke waar opleiding verskaf word. 

Wet op Vaardigheidsontwikkeling (1998) 
•    Verskaffers vir 'n nasionale vaardigheidsopleidingstrategie. 
•    Verskaffers vir die skep van 'n meganisme van opleiding. 
•    Maak voorsiening vir finansiële opleiding. 

Doelwitte
•   Verbeter kwaliteit van werkslewe vir werkers wat produktiwiteit in werksplek
    verbeter. 
•   Moedig self-indiensneming aan. 
•   Verbeter lewering van sosiale dienste. 
•   Voorheen benadeelde mense word bevoordeel. 
•   Moedig werkgewers aan om hul werksplekke beskikbaar te stel vir aktiewe
    leeromgewings. 

Meganisme vir opleiding 
•   Departement van Arbeid stig die Nasionale Vaardigheidsowerheid (NSA) – het
    25 sektorale onderwys- en opleidingsowerhede. 
•   SOOO'e ('SETA') is verantwoordelik vir identifikasie van vaardighede en
    ontwikkeling van planne en teikens vir opleiding binne elke sektor. 
•   SOOO'e ('SETA') raadpleeg met werkgewer, werkers en ander professionele en
    burgerlike organisasies. 

Voorkom onregverdige diskriminasie 
•   Fokus op onregverdige diskriminasie, beide in die verlede en hede. 
•   Vereis dat werkgewers onregverdige diskriminerende beleide en praktyke moet
    verwyder. 
•   Moet verseker dat hul huidige indiensnemingsbeleide en -praktyke gelykheid en
    herstel voorstaan en die effek van diskriminasie in die verlede aanspreek. 
•   Sekere onregverdige gronde vir onregmatige diskriminasie is ouderdom, geloof,
    kleur, gewete, gestremdheid. 

Gelyke indiensneming 
•    Ontwikkel meganisme van herstel vir dié wat voorheen benadeel was. 
•    Meganisme verleen hulle voorkeurtoegang tot die hoofstroom van die
     ekonomie. 
•    Maak voorsiening vir Wet op Gelyke Indiensneming (55 van 1998). 

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 13                                  DBE/2012
                            NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Regstellende aksie 
•   Verwys na beleide en praktyke gemik op herstel van sosio-ekonomiese en
    onderwysongelykhede wat deur ongelyke diskriminasie ontstaan het. 
•   Wet magtig diskriminasie gelykstaande aan regstellende aksie en diskriminasie
    op die basis van die vereistes van die werk. 
•   Analise van hindernisse tot bevoordeling en onderverteenwoordiging van
    spesifieke groepe nl. swart mense, vroue met gestremdhede. 
•   Voorbereiding van plan vir gelyke indiensneming wat een tot vyf jaar duur. 
•   Lewer verslag aan Direkteur-generaal van Arbeid op 'n jaarlikse of halfjaarlikse
    basis, afhangende van die kant van die werkgewerwerksmag. 
•   Aanstel van bestuurder vir gelyke indiensneming. 
•   Vordering rakende implementering van vereistes van die Wet, is gemonitor deur
    arbeidsinspekteurs.                                                (Maks. 24)

Opleidingsprogramme
•    Werkgewers met die hulp van professionele liggame, soek hulp vir ontwikkeling
     van leerderskapprogramme wat alreeds deur SAKO goedgekeur is. 
•    Hierdie natuurlike kwalifikasies het waarde en sal aanvaar word in die werks-
     plek. 

Leerderskappe 
•    Bestaan uit gestruktureerde leer (modules en eenhede) en werkservaring wat lei
     tot nasionale geregistreerde kwalifikasies. 
•    Leerderskappe bestaan uit werklose mense wat in diens geneem kan word. 
•    Help dienswerkers om hul vlak van vaardighede en kwalifikasies te verbeter. 

Vaardigheidsprogramme 
•    Gerig op werklose, jongmense buite skool en KMMO's. 
•    Werkservaring is 'n belangrike element.                              (Maks. 6)

SLOT

Enige relevante gevolgtrekking.                                           (Maks. 2)

Gebruik die volgende rubriek om die bespreking hierbo te assesseer:

     PUNTE                     INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
                Leerder toon 'n mate van begrip vir die onderwerp maar mis
 1
                belangrike aspekte van die onderwerp.                         (1–10)
                Leerder interpreteer onderwerp korrek, maar verbind nie die feite met
 2
                die onderwerp nie                                            (11–19)
                Leerder interpreteer onderwerp korrek en gee sekere elemente van
 3
                die verwagte response.                                       (20–25)
                Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind               sekere
 4              substantiewe feite met die onderwerp.                        (26–30)
                Leerder interpreteer onderwerp korrek en verbind die relevante
 5              substantiewe feite met die onderwerp.                        (31–35)
                                                                                           [40]
                                                                TOTAAL AFDELING C:         40
                                                                    GROOTTOTAAL:           150
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Economics P2 GR 10 Exemplar 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr-10-exemplar-2012-eng/730fbd56-393b-4f61-9f65-8860d0695193) — Economics · QP · 2012 · Eng
- [Economics P2 GR 10 Exemplar 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr-10-exemplar-2012-afr/9f50ee48-8def-4982-8a8a-7b40f9afd527) — Economics · QP · 2012 · Afr
- [Economics P1 GR 10 Exemplar 2012 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/7fb2abbc-86f7-4c71-84bd-fc5623a5f789) — Economics · Memo · 2012 · Afr
- [ECONOMICS P2 MEMO GR10 2020 ENG](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-gr10-2020-eng/9e31e52d-a9a1-4fb5-8921-0f2305a188b5) — Economics · Memo · 2020 · Eng
- [Economics P1 GR 10 Exemplar 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr-10-exemplar-2012-eng/9c1ec3a9-a152-4768-8e14-068095b99253) — Economics · QP · 2012 · Eng
- [ECONOMICS P2 GR10 QP NOV 2020 ENG .docx](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr10-qp-nov-2020-eng-docx/856930f7-6814-408c-b664-c45b5a4c67e4) — Economics · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 10 Economics

- [Grade 10 Economics P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/6bab9eed-eb05-460c-a90c-1b7ae3db0240) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-english-june-2024-question-paper/6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff) — QP · 2024 · Eng
- [ECONOMICS P1 QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1/a6b341ec-cf90-4c6c-bc44-6fd35bc80cb5) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
