# Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2016-afrikaans/6ffba8ed-aedf-4b2e-8dbe-23c0de56c889
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2016-afrikaans/6ffba8ed-aedf-4b2e-8dbe-23c0de56c889)

## About this document

Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                     NOVEMBER 2016

                        EKONOMIE V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    EKONOMIE V2                   (EC/NOVEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Beantwoord VIER vrae soos volg:
        AFDELING A: VERPLIGTEND
        AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
        AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

 2.     Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
        nagesien word NIE.

 3.     Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
        die konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae
        voldoen.

 4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
        hierdie vraestel gebruik is.

 5.     Skryf die vraagnommers boaan elke antwoord.

 6.     Lees ALLE vrae noukeurig deur.

 7.     Begin elke NUWE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 8.     Los 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

 9.     Gebruik slegs swart of blou ink.

 10.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 11.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   EKONOMIE V2                                        3

  AFDELING A (VERPLIGTEND)

  VRAAG 1                                                  30 PUNTE – 20 MINUTE

  1.1   Verskeie opsies word voorsien as moontlike antwoorde vir die volgende
        vrae. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–C) neer langs
        die vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld
        1.1.9 C.

        1.1.1    Een van die volgende is een van die faktore wat pryselastisiteit van
                 vraag bepaal.

                 A    Beskikbaarheid van natuurlike hulpbronne
                 B    Kapitaalgoedere
                 C    Tyd

        1.1.2    In onvolmaakte markte word minder goedere geproduseer teen
                 hoër pryse omdat daar …

                 A    konstante allokering van hulpbronne is.
                 B    effektiewe allokering van hulpbronne is.
                 C    oneffektiewe allokering van hulpbronne is.

        1.1.3    Totale koste bestaan uit …

                 A    vaste koste minus veranderlike koste.
                 B    vaste koste plus veranderlike koste.
                 C    veranderlike koste gedeel deur vaste koste.

        1.1.4    ŉ Styging in misdaad kan met ... geassosieer word.

                 A    skaars hulpbronne
                 B    armoede
                 C    rykdom.

        1.1.5    Handelsliberalisering verwys na die …

                 A    vrye beweging van goedere en dienste.
                 B    vrye beweging van mense.
                 C    vestiging van handelversperrings tussen Suid-Afrika en die
                      res van die wêreld.

        1.1.6    Die doel van groenbelasting is om …

                 A    onnodige koste vir die vervaardiger te skep.
                 B    die produksie van omgewingsvriendelike produkte aan te
                      moedig.
                 C    die invloei van invoere te beperk.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  EKONOMIE V2                       (EC/NOVEMBER 2016)

      1.1.7   Suid-Afrika ervaar tans ŉ … krisis as gevolg van globale
              verwarming.

              A      plantegroei
              B      bewaring
              C      water

      1.1.8   Asgi-SA was vir … geloods.

              A      die wisselvalligheid van die geldeenheid
              B      regerings-onstabiliteit
              C      die hoë vlakke van entrepreneursvaardighede             (8 x 2)       (16)

1.2   Kies ŉ beskrywing in KOLOM B wat by ŉ item in KOLOM A pas. Skryf
      slegs die letter (A–J) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die
      ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.2.9 J.

               KOLOM A                                KOLOM B
      1.2.1   Erosie                A      ŉ Gelokaliseerde groep interafhanklike
                                           organismes saam met die omgewing
                                           waarop hulle steun

      1.2.2   G20-lande             B      Mense raak verslaaf aan dit

      1.2.3   Korttermyn            C      Verskil tussen broodlyn-inkomste en
                                           onder broodlyn-inkomste verdieners

      1.2.4   Ekosisteem            D      Die verwering van natuurlike
                                           hulpbronne

      1.2.5   Oligopolie            E      ŉ Periode waar sommige vaste
                                           produksiefaktore nie kan verander nie

      1.2.6   Armoede-gaping        F      Sterk Westerse ekonomieë

      1.2.7   Omgewings-            G      ŉ Verandering in prys sal ŉ klein
              volhoubaarheid               persentasie verandering in hoeveelheid
                                           aangevra bring

      1.2.8   Gewoonte-             H      Sorg vir ŉ gesonde en ŉ voortsetting
              vormende produkte            van die huidige ekologiese stelsels ten
                                           einde om produktiwiteit in die hede en
                                           toekoms te verseker

                                    I      Samespanning is moontlik
                                                                             (8 x 1)        (8)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      EKONOMIE V2                                        5

 1.3    Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
        langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.

        1.3.1        ŉ Verandering in totale inkomste wanneer ŉ addisionele eenheid
                     van ŉ produk verkoop word

        1.3.2        Meetbaarheid van verbruikers se reaksies op veranderinge in
                     inkomste

        1.3.3        Die onvermoë om uit armoede te ontsnap

        1.3.4        ŉ Internasionale organisasie wat reëls vir menslike, verbruikers,
                     vroue en kinderregte daarstel

        1.3.5        Pryse wat in terme van ander pryse of syfers/figure uitgedruk
                     word

        1.3.6        Koste of voordele van ŉ produk of ŉ diens wat die pryse van
                     goedere ignoreer wat deur derde partye gevra word          (6 x 1)         (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:               30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      EKONOMIE V2                          (EC/NOVEMBER 2016)

    AFDELING B

    Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die
    ANTWOORDEBOEK.

    VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                   40 PUNTE – 30 MINUTE

    2.1   Beantwoord die volgende vrae.

          2.1.1    Lys enige TWEE kategorieë van pryselastisiteit van vraag.         (2 x 1)     (2)

          2.1.2    Hoe is produk- en faktormarkte verwant aan mekaar?                (1 x 2)     (2)

    2.2   Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

            AANTAL EENHEDE                TOTALE NUT                  GRENSNUT
                APPELS
                   0                             0                            –
                   1                             6                            6
                   2                            11                            A
                   3                            15                            4
                   4                            B                             3
                   5                            20                            2

          2.2.1    Wat is die totale nut vir die gebruik van drie appels?                        (1)

          2.2.2    Wat is die tendens van grensnut, as gebruik van die produk
                   vermeerder?                                                                   (1)

          2.2.3    Bereken die waarde van A en B.                                                (4)

          2.2.4    Hoe het skaarsheid ŉ impak op totale nut?                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                     EKONOMIE V2                                         7

  2.3   Bestudeer die struktuur hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                DOELWITTE VAN ’N BESIGHEID

                                                       [Bron: http/www.google.ca.za/?gws rd]

        2.3.1        Wat is die hoofdoelwit van ŉ besigheid?                                     (1)

        2.3.2        Verduidelik EEN manier hoe ŉ besigheid sy groei kan maksimeer.              (2)

        2.3.3        Hoe hou markaandeel verband met wins?                                       (3)

        2.3.4        Onderskei tussen rekeningkundige en ekonomiese wins.                        (4)

  2.4   Bespreek VIER kenmerke van volmaakte markte.                                             (8)

  2.5   Watter voordeel sal vervaardigers geniet as hulle produseer by ŉ vlak waar
        hulle ekonomieë van skaal ondervind?                                                     (8)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     EKONOMIE V2                      (EC/NOVEMBER 2016)

    VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                           40 PUNTE – 30 MINUTE

    3.1   Beantwoord die volgende vrae.

          3.1.1   Noem enige TWEE soorte besoedeling.                           (2 x 1)      (2)

          3.1.2   Waarom is dit voordelig vir ŉ land om by vryhandel betrokke te
                  raak?                                                         (1 x 2)      (2)

    3.2   Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          3.2.1   Vanuit die spotprent identifiseer enige TWEE negatiewe effekte van
                  globalisasie.                                                              (2)

          3.2.2   Verduidelik enige TWEE oorsake van globalisasie.                           (4)

          3.2.3   Hoe sal Westerse lande voordeel trek deur handel met die Afrika
                  kontinent te dryf?                                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      EKONOMIE V2                                            9

  3.3   Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.

                         MEER SUID-AFRIKANERS LEEF IN ARMOEDE

        Die aantal Suid-Afrikaners wat in armoede leef het vermeerder sedert 2010.
        In 2010, het 20% van Suid-Afrikaners se bevolking onder die armoedelyn
        geval, volgens statistieke-generaal Pat Lehole wat dit in Johannesburg gesê
        by die vrystelling van statistieke oor Suid-Afrika se armoede verslag. Dit het
        in 2014 tot 21,5% gestyg.

        Dieselfde is waar omtrent die sober armoede lyn wat die drempel stipuleer
        war ŉ persoon kos moet prysgee om die basiese nie-voedsel items te kry.
        Hierdie items sluit lugtyd en vervoerkoste uit. Die lewenskoste het gestyg,
        maar Suid-Afrika is beter daaraan toe as ander lande.

                                            [Aangepas uit http//www.nuus 24/archives/city press]

        3.3.1        Wat was die persentasie van mense wat onder die armoedelyn in
                     Suid-Afrika in 2010 geleef het?                                                 (1)

        3.3.2        Verduidelik die konsep Gini-koeffisiënt.                                        (2)

        3.3.3        Hoe, volgens die uittreksel hoe word die sober armoedelyn
                     verduidelik?                                                                    (3)

        3.3.4        Hoe het die Suid-Afrikaanse regering probeer om armoede te
                     verlig?                                                                         (4)

  3.4   Bespreek ongelyke inkomstevlakke en tekort aan onderwys as oorsake van
        armoede.                                                         (4 x 2)                     (8)

  3.5   Waarom sal ŉ land verkies om eerder direkte buitelandse beleggings as
        portefeulje beleggings te het?                                     (4 x 2)                   (8)
                                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                        EKONOMIE V2                       (EC/NOVEMBER 2016)

     VRAAG 4:        MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE KWESSIES
                                               40 PUNTE – 30 MINUTES

     4.1   Beantwoord die volgende vrae.

           4.1.1      Lys enige TWEE voorbeelde van komplementêre goedere.
                                                                       (2 x 1)                   (2)

           4.1.2      Watter effek sal ŉ pryselastiese produk op die produseerder
                      het?                                                   (1 x 2)             (2)

     4.2   Bestudeer die kurwe en beantwoord die vrae wat volg.

                               TOTALE KOSTE EN INKOMSTE-KURWE

                    Koste
                   /inkomste

                                                              TI

                        15                                         TK

                        10
                                             A

                          5

                             0       2        4        6
                                         Hoeveelheid

           4.2.1      Verduidelik die konsep totale inkomste.                                    (2)

           4.2.2      Identifiseer en verduidelik punt A van die grafiek.                        (4)

           4.2.3      Bereken wins / verlies in die bogenoemde grafiek wanneer
                      produksie by 6 eenhede is.                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      EKONOMIE V2                                           11

  4.3   Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                           GEVOLGE VAN GROND AGTERUITGANG

        Alhoewel die ware koste van grond agteruitgang swak verstaan word, het
        dit ŉ beduidende effek op die ekonomie. In Suid-Afrika, word ongeveer
        35% van die land se netto landbou inkomste oorbeklemtoon, omdat die
        huidige omgewingskoste nie in die rekeninge ingesluit word nie. Grond
        agteruitgang alleen kos Suid-Afrika ongeveer R2 biljoen jaarliks in dam
        sedimentasie en waterbehandelingskoste as voorbeeld.            Die koste
        geassosieer met die neutralisering van suurreën (veroorsaak deur energie
        opwekking) op gronde in Mpumalanga word gereken teen R25 miljoen per
        jaar, terwyl die verlies van grond voedingstowwe deur agteruitgang
        R1,5 biljoen gekos het.

                                                                       [Bron: htt//deat.gov.za]

        4.3.1        Hoeveel het dit gekos vir Mpumalanga om die effek van suurreën
                     te neutraliseer?                                                               (1)

        4.3.2        Verduidelik die term koolstofdioksied emissies.                                (2)

        4.3.3        Lys DRIE ekonomiese gevolge van grond agteruitgang.                            (3)

        4.3.4        Onderskei tussen hernieubare en nie-hernieubare hulpbronne.                    (4)

  4.4   Bespreek private eiendomsregte en vrywillige ooreenkomste as
        benaderings om die omgewing volhoubaar te maak.                                            (8)

  4.5   Illustreer grafies die effek van ŉ styging in die prys van beesvleis wanneer
        verbruikers beesvleis met hoender vervang.                                                  (8)
                                                                                                   [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:                   80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
    12                                   EKONOMIE V2                          (EC/NOVEMBER 2016)

AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

Jou antwoord gaan soos volg geassesseer word:
                                                                                  PUNTE-
                         STRUKTUUR VAN OPSTEL                                    TOEKENNING
Inleiding                                                                          Maks. 2
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande
                                                                                  Maks. 26
bespreking/Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed (Analiseer)/
 Vergelyk/ Evalueer/Onderskei/Verduidelik/Assesseer/Debatteer

Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/ Evalueer
krities/Teken 'n grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en
verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/ Lei                               Maks. 10
af/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe?/Stel
voor
Slot
Enige hoë-orde slot behoort die volgende in te sluit:
 ŉ Kort samevatting van dit wat bespreek is, sonder die herhaling van
     enige feite wat reeds genoem is.
 Enige opinie of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is.                    Maks. 2
 Addisionele ondersteunende inligting wat die besprekings/ontleding
     versterk.
 ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
 Aanbevelings.
TOTAAL                                                                                40

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                        40 PUNTE – 40 MINUTE
Die gedrag van die deelnemers kan deur markstrukture verduidelik word.
Vergelyk ten volle die kenmerke van ŉ monopolie met die van monopolistiese
mededinging (sluit voorbeelde in by jou bespreking).                      (26 punte)
Waarom ondersteun die regering of gee hulle lisensies aan monopolies?     (10 punte)
                                                                                                   [40]
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                                               40 PUNTE – 40 MINUTE
Oor die jare het ekonomieë ontwikkel en daar was baie veranderings. Ongeag die
veranderings, is daar steeds ŉ groot verskil tussen die rykes en die armes.
In die lig van bogenoemde, verduidelik die faktore wat bydrae tot die Noord en Suid
verdeling.                                                                   (26 punte)
Hoe kan die gaping tussen die Noorde en die Suide verklein word?             (10 punte)
                                                                                                   [40]
                                                                TOTAAL AFDELING C:                  40
                                                                    GROOTTOTAAL:                   150

    Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/1b85faaa-981a-47a9-a6ab-453a60804c87) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [ECON P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/61f64fd7-cc78-41a8-9f45-dc47d12250ca) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [ECONOMICS P2 GR11 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-memo-nov2019-afrikaans/7f1be1f6-063b-41e1-a31e-d825fe2b56c3) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [ECON P2 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/a15b86ad-8124-4e32-83f9-507f4410b2c1) — Economics · Memo · 2018 · Afr
- [ECON P2 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/f0938bf9-887f-41e4-9945-7b63c2d73782) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676) — Economics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
