# Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                             JUNIE 2025

                          EKONOMIE V2

PUNTE:     150

TYD:       2 uur

                              *JECONA2*

                     Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                     EKONOMIE V2                          (EC/JUNIE 2025)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

        x   AFDELING A: VERPLIGTEND
        x   AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
        x   AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

 2.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
        hierdie vraestel gebruik is.

 3.     Skryf die vraagnommer bo elke antwoord.

 4.     Lees die vrae aandagtig deur.

 5.     Begin ELKE vraag op ƌ NUWE bladsy.

 6.     Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

 7.     Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud
        en konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae
        voldoen.

 8.     Gebruik slegs swart of blou ink.

 9.     Jy mag ƌ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 10.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/JUNIE 2025)                            EKONOMIE V2                                     3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1                                                    30 PUNTE – 20 MINUTE

 1.1     Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
         Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
         (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 B.

         1.1.1    Die tydsraamwerk waar enige van die faktore veranderlik is, word die
                  … genoem.

                  A     korttermyn
                  B     vrye tydperk
                  C     mediumtermyn
                  D     langtermyn

         1.1.2    Twee mededingende maatskappye wat die mark deel, staan as ƌ…
                  bekend.

                  A     duopolie
                  B     tweeledige mark
                  C     simbiotiese mark
                  D     mededingende mark

         1.1.3    Wanneer die onderneming nie teen die laagste moontlike koste
                  produseer nie, is dit … ondoeltreffend.

                  A     toedelings
                  B     produktief
                  C     mark
                  D     samespannend

         1.1.4    Wanneer die gemiddelde inkomste groter is as die gemiddelde koste,
                  maak die firma ƌ …

                  A     ekonomiese verlies.
                  B     normale wins.
                  C     totale verlies.
                  D     ekonomiese wins.

         1.1.5    Mededinging is nie op pryse gebaseer nie, maar eerder op faktore
                  wat met produk uniekheid verband hou.

                  A     Nie-prys kompetisie
                  B     Hibriede struktuur
                  C     Onvolledig
                  D     Pareto

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                      EKONOMIE V2                            (EC/JUNIE 2025)

      1.1.6    Markte wat onvolledig is omdat hulle nie in die vraag na sekere goedere
               kan voorsien nie.
               A      Swart markte
               B      Ontbrekende markte
               C      Onvolmaakte markte
               D      Volmaakte markte
      1.1.7    Goedere wat sosiaal skadelik is vir verbruikers word … genoem.
               A      nie-mededingende goedere
               B      merietegoedere
               C      niemerietegoedere
               D      nie-uitsluitbaarheid
      1.1.8    Die werklike koste wat verbruikers betaal wanneer ƌ goed aangekoop
               word.
               A      Private voordele
               B      Sosiale koste
               C      Private koste
               D      Sosiale voordeel                                          (8 x 2)    (16)
1.2   Kies ƌ beskrywing uit KOLOM B wat by ƌ item in KOLOM A pas. Skryf slegs die
      letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK
      neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.
               KOLOM A                                 KOLOM B
      1.2.1    Implisiete koste    A     ƌ kontanttoelaag wat aan ƌ produsent gegee
                                         word om die koste van produksie te verlaag
      1.2.2    Markstruktuur       B     die hindernisse tot toetrede is nie ekonomies
                                         van aard nie
      1.2.3    Produsente-         C     ontleding deur die regering gedoen vir ƌ
               subsidies                 projek om te bepaal of dit uitgevoer moet
                                         word
      1.2.4    Korttermyn          D     voordeel verkry deur ƌ derde party wat nie
                                         by die markprys ingesluit is nie
      1.2.5    Samespanning        E     waarde van insette wat deur ƌ entrepreneur
                                         besit word en in die produksieproses gebruik
                                         word
      1.2.6    Positiewe           F     die tydperk van produksie waar slegs die
               eksternaliteite           veranderlike produksiefaktore kan verander
      1.2.7    Koste-voordeel-     G     reëling tussen besighede met die doel om
               analise                   mededinging te beperk
      1.2.8    Kunsmatige          H     hoe ƌ mark georganiseer is
               Monopolie
                                   I     ƌ aanbodkantbeleid om skommelinge in die
                                         ekonomie uit te stryk
                                                                          (8 x 1)           (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/JUNIE 2025)                            EKONOMIE V2                                     5

 1.3     Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
         langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.
         Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

         1.3.1    ƌ Besigheid wat nie die markprys op sy eie kan beïnvloed nie

         1.3.2    Goedere en dienste wat op een of ander manier van mekaar verskil

         1.3.3    Die voordeel wat die samelewing verkry uit die gebruik van ƌ goed
                  of diens

         1.3.4    ƌ Groep produsente wie se doel is om ƌ versamelingsmonopolie
                  te vorm

         1.3.5    ƌ Situasie waar een firma ƌ prys vasstel en ander dit as markprys
                  aanvaar

         1.3.6    Die voordeel verkry deur ƌ derde party wat nie by die markprys
                  ingesluit is nie                                        (6 x 1)       (6)

                                                           TOTAAL AFDELING A:           30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                     EKONOMIE V2                               (EC/JUNIE 2025)

 AFDELING B

 Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in jou
 ANTWOORDEBOEK.

 VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                 40 PUNTE – 30 MINUTE

 2.1    Beantwoord die volgende vrae.

        2.1.1   Noem TWEE tipes koste wat gebruik word om die totale koste van
                ƌ firma te bereken.                                      (2 x 1)          (2)

        2.1.2   Hoe kan die regering die ooraanbod van niemerietegoedere
                verminder?                                               (1 x 2)          (2)

 2.2    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                          MONOPOLISTIESE MEDEDINGING

                     KITSKOS

        Anders as volmaakte mededinging, het monopolistiese mededingende
        firmas produkte wat nie volmaakte besighede is nie. Verbruikers kan die
        goedere wat verkies word by enige mededinger koop. Hulle bied verskeie
        maaltye aan wat uniek aan hulle is, soos verskillende spyskaarte, tema-etes
        vir kinders en verskillende kombinasies.
                                                                [Bron: Google images]

        2.2.1   Noem enige EEN manier waarop die bogenoemde restaurante hul
                etes kan differensieer.                                                   (1)

        2.2.2   Noem die wins wat deur ƌ monopolistiese mededinger op lang
                termyn gemaak word.                                                       (1)

        2.2.3   Beskryf kortliks die konsep monopolistiese mededinging.                   (2)

        2.2.4   Verduidelik kortliks nieprys-mededinging as ƌ kenmerk van
                monopolistiese mededinging.                                               (2)

        2.2.5   Waarom sal die eienaars van restaurante nie op die lang termyn
                ekonomiese wins kan maak nie?                                             (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/JUNIE 2025)                             EKONOMIE V2                                       7

 2.3       Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

           2.3.1     Identifiseer die winsmaksimeringspunt in die grafiek hierbo.            (1)

           2.3.2     Waar word die markprys bepaal?                                          (1)

           2.3.3     Beskryf kortliks die konsep monopolie.                                  (2)

           2.3.4     Verduidelik hoe nieprys-mededinging as ƌ hindernis vir toetrede
                     tot ƌ oligopolie optree.                                                (2)

           2.3.5     Waarom het oligopoliste aansienlike beheer oor pryse?                   (4)

 2.4       Met behulp van ƌ grafiek, verduidelik ekonomiese verlies as ƌ korttermyn-
           ewewigsposisie onder perfekte marktoestande.                                      (8)

 2.5       Waarom is die koste-voordeel-ontleding nodig vir openbare projekte?              (8)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                      EKONOMIE V2                                  (EC/JUNIE 2025)

 VRAAG 3: MIKRO-EKONOMIE
                                                            40 PUNTE – 30 MINUTE
 3.1    Beantwoord die volgende vrae.

        3.1.1   Noem enige TWEE kenmerke van ƌ volmaak mededingende firma.
                                                                    (1 x 2)                    (2)

        3.1.2   Waarom is die vraagkromme van ƌ individuele besigheid
                horisontaal?                                                                   (2)

 3.2    Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                MEDEDINGINGSKOMMISSIE
        Die Mededingingskommissie word deur die Wet op Mededinging bemagtig
        om beperkende sakepraktyke, misbruik van dominante posisies en
        samesmeltings te ondersoek, te beheer en te evalueer om gelykheid en
        doeltreffendheid in die Suid-Afrikaanse ekonomie te bewerkstellig.

        Om sy doel te bereik, is die Kommissie se kernfunksies die volgende:
        implementeer maatreëls om markdeursigtigheid te verhoog, implementeer
        maatreëls om openbare bewustheid van die bepalings van die Wet te
        ontwikkel, ondersoek en evalueer beweerde antimededingende gedrag.

                                                           [Bron: nasionale regering.co.za]

        3.2.1   Identifiseer ƌ instelling wat beperkende sakepraktyke in die uittreksel
                hierbo ondersoek.                                                              (1)

        3.2.2   Noem die nasionale departement wat oor mededinging in Suid-
                Afrika toesig hou.                                                             (1)

        3.2.3   Beskryf kortliks die konsep Mededingingsappèlhof.                              (2)

        3.2.4   Waarom stel die regering minimum pryse vas?                                    (2)

        3.2.5   Waarom gaan die regering voort met ƌ projek al is die private koste
                groter as die private voordele?                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/JUNIE 2025)                                 EKONOMIE V2                               9

3.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                           P3

      3.3.1       Verskaf ƌ korrekte byskrif vir kromme D.                                (1)

      3.3.2       Identifiseer ƌ sluitingspunt in die grafiek hierbo.                     (1)

      3.3.3       Beskryf kortliks die konsep marginale inkomste.                         (2)

      3.3.4       Waarom maak die volmaakte mededinger ekonomiese wins by P3?             (2)

      3.3.5       Verduidelik hoe die aanbodkromme van ƌ volmaakte mededinger bepaal
                  word.                                                                   (4)

3.4 Bespreek kortliks die doelwitte van die mededingingsbeleid.                           (8)

3.5 Hoe kan die bestaan van volmaakte markte ƌ impak op verbruikers en
    produsente hê?                                                                        (8)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                                    EKONOMIE V2                          (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 4:      MIKRO-EKONOMIE
                                                        40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1    Noem enige TWEE groepe werkers wat by minimum lone sal baat.           (2)

      4.1.2    Hoe bevoordeel homogene produkte verbruikers?                          (2)

4.2   Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                   MARK A                              MARK B
        Hoeveelheid Prys          Totale    Hoeveelheid Prys         Totale
                                inkomste                           inkomste
              0         R20         -               0        R22       -
              1         R20        R20              1        R20      R20
              2         R20        R40              2        R18      R36
              3         R20        R60              3        R16      R48
              4         R20        R80              4        R14      R56
              5         R20       R100              5        R12      R60

      4.2.1    Identifiseer die mark waarin die vraagkromme ƌ afwaartse helling
               toon.                                                                  (1)

      4.2.2    Wat is die aard van die produk wat in ƌ volmaakte mark verkoop
               word?                                                                  (1)

      4.2.3    Beskryf kortliks die konsep gemiddelde inkomste.                       (2)

      4.2.4    Waarom vind individuele firmas dit maklik om ƌ volmaakte mark te
               betree?                                                                (2)

      4.2.5    Bereken die marginale inkomste vir MARK B by hoeveelheid 2?
               Toon ALLE berekeninge.                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/JUNIE 2025)                               EKONOMIE V2                                   11

4.3     Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        4.3.1     Identifiseer EEN kromme wat met toedelingsdoeltreffendheid
                  verband hou.                                                              (1)

        4.3.2     Watter hoeveelheid rys sal geproduseer word as 800 eenhede
                  mielies geproduseer word?                                                 (1)

        4.3.3     Beskryf kortliks die konsep industrie.                                    (2)

        4.3.4     Waarom is oligopolis huiwerig om teen pryse mee te ding?                  (2)

        4.3.5     Waarom word die produksie by punt D as ondoeltreffend beskou?             (4)

4.4     Met behulp van ƌ korrek benoemde grafiek, verduidelik ekonomiese wins
        deur ƌ monopolie gemaak.                                                            (8)

4.5     Hoe beïnvloed samespanning die ekonomie negatief?                                  (8)
                                                                                          [40]

                                                            TOTAAL AFDELING B:              80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

12                                   EKONOMIE V2                             (EC/JUNIE 2025)

AFDELING C
Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
                                                                       PUNTE-
                 STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL
                                                                     TOEKENNING
Inleiding
x ƌ*RHLHEHJLQSXQWLVRPGLHVOHXWHONRQVHSZDWPHWGLHYUDDJ
   verband hou, te definieer of te omskryf.
x Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun.
x MOENIE enige deel van die vraag by die inleiding insluit NIE.        Maks. 2
x MOENIE enige deel van die inleiding by die liggaam herhaal
   NIE.
x Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
   bespreek.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in detail/Diepgaande bespreking/                Maks. 26
Ondersoek/Bespreek krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/
Onderskei/Verduidelik
Addisionele gedeelte: Gee eie opinie/Bespreek krities/ Evalueer
(YDOXHHUNULWLHV7HNHQƌJUDILHNHQYHUGXLGHOLN*HEUXLNGLH          Maks. 10
gegewe grafiek en verduidelik/ Voltooi die gegewe grafiek/ Bereken
/Lei af/ Vergelyk/ Verduidelik/Onderskei/ Interpreteer/ Debatteer
kortliks
Slot
Enige relevante hoëorde-slot behoort die volgende in te sluit:
x ƌ.RUWRSVRPPLQJYDQZDWEHVSUHHNLV, sonder om die feite wat
   reeds in die liggaam genoem is, te herhaal
x Enige mening of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is          Maks. 2
x Bykomende ondersteuningsinligting om die besprekings/
   ontleding te versterk
x ƌ7HHQVWU\GLJHsienswyse met motivering, indien gevra
x Aanbevelings
TOTAAL                                                                    40

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                 40 PUNTE – 40 MINUTE
x Vergelyk en stel teenoor mekaar TWEE tipes markstrukture (monopolie en
  monopolistiese mededinging) in detail.                             (26 punte)
x Waarom ondersteun die regering monopolieë?                         (10 punte)
VRAAG 6: MIKRO-EKONOME                                  40 PUNTE – 40 MINUTE
x Met behulp van relevante grafieke bespreek in detail staatsingryping as ƌ gevolg
  van markmislukkings.                                                   (26 punte)
x Hoe doeltreffend was staatsbesteding om markmislukking aan te spreek?
                                                                         (10 punte)
                                                           TOTAAL AFDELING C:            40
                                                               GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 13

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 14

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 15

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 16

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [ECONOMICS P2 QP GRADE 12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-grade-12-june-2023-afrikaans/14e460bc-51e9-4a72-a70e-bc549012de25) — Economics · QP · 2023 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Economics · Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Economics · Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP SEPT FINAL 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept-final-2024-afrikaans/f341d75d-5790-4f3a-a3d5-07b296615d67) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/b63a0d0e-df37-4750-b5b1-eca932045c79) — Economics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [MTG Economics Afr](https://www.hlayiso.com/library/mtg-economics-afr/9848e5ba-3f16-47f5-8714-26d23f3a8bf5) — Guide · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8c1cb29b-6587-4828-ae16-d72e2952b976) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Economics P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-economics-p2-afrikaans-2024-possible-answers/d54cb2c3-c826-4990-8f30-6eaeb86b12e4) — Memo · 2024 · Afr
- [Economics P1 May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-economics-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/c2bfc0d8-b28a-4a2f-a315-4aef54130cc1) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P2 MEMO GR12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-gr12-june-2023-afrikaans/3493f088-0531-43e0-b777-da84a7b24ab5) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
