# Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-june2022-afrikaans/9dd05cad-d7c8-4088-bf56-f90c06f5e77b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-june2022-afrikaans/9dd05cad-d7c8-4088-bf56-f90c06f5e77b)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                          JUNIE 2022

                        EKONOMIE V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      EKONOMIE V2                           (EC/JUNIE 2022)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

       AFDELING A: VERPLIGTEND
       AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
       AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

 2.    Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
       nagesien word NIE.

 3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

 4.    Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord

 5.    Lees die vrae aandagtig deur.

 6.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 7.    Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

 8.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
       konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae
       voldoen.

 9.    Gebruik slegs swart of blou ink.

 10.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 11.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                              EKONOMIE V2                                             3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1                                                       30 PUNTE – 20 MINUTE

 1.1     Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
         Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
         (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D.

         1.1.1    Die produksiefaktore is heeltemal mobiel in ŉ … mark.

                  A    volmaakte
                  B    semi-volmaakte
                  C    onvolmaakte
                  D    oppervlakkige

         1.1.2    Eenheidskoste staan ook as … koste bekend.

                  A    marginale-
                  B    totale
                  C    gemiddelde
                  D    veranderlike

         1.1.3    Vryheid van toegang is ŉ kenmerk van ŉ …

                  A    monopolie.
                  B    oligopolie.
                  C    duopolie.
                  D    volmaakte mark.

         1.1.4    In vergelyking met ŉ volmaakte mededinging, sal ŉ monopolie …

                  A    meer produseer en ŉ laer prys vra.
                  B    minder produseer en ŉ laer prys vra.
                  C    minder produseer en ŉ hoër prys vra.
                  D    meer produseer en ŉ hoër prys vra.

         1.1.5    Wanneer een dominante firma die pryse verander en ander
                  besighede volg, word dit as prys- … beskou.

                  A    leierskap
                  B    nemer
                  C    differensiasie
                  D    diskriminasie

         1.1.6    ŉ Firma kan nie ... koste verhaal indien dit die bedryf verlaat nie.

                  A    veranderlike
                  B    versonke
                  C    vasgestelde
                  D    totaal

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     EKONOMIE V2                                    (EC/JUNIE 2022)

      1.1.7    In enige mark is die gemiddelde inkomste dieselfde as die ...

               A       marginale inkomste.
               B       aanbod.
               C       wins.
               D       prys.

      1.1.8    ŉ Voorbeeld van ŉ veranderlike koste-item is ...

               A       versekering.
               B       elektrisiteit.
               C       huur.
               D       waardevermindering.                                       (8 x 2)       (16)

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ item in KOLOM A pas. Skryf slegs die
      letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK
      neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.

                KOLOM A                                   KOLOM B
      1.2.1    Kartel                  A     Bly konstant, ongeag die vlak van
                                             produksie

      1.2.2    Vaste koste             B     Rentekoers waarteen die netto huidige
                                             waarde van ŉ projek nul is

      1.2.3    Handelsmerk             C     Kleinste individuele en onafhanklike
                                             produserende eenheid

      1.2.4    Dooiegewig verlies      D     Bykomende voordele wat ŉ verbruiker kry
                                             uit die verbruik van nog een eenheid goed
                                             of diens

      1.2.5    Interne                 E     Groep produsente wat soortgelyk aan ŉ
               opbrengskoers                 kollektiewe monopolieë funksioneer

      1.2.6    Prysdiskriminasie       F     Moedig mense aan om nuwe produkte uit
                                             dieselfde reeks te koop

      1.2.7    Firma                   G     Kopers word verskillend vir dieselfde
                                             produk gehef

      1.2.8    Marginale nut/          H     Verlaging in ekonomiese welsyn
               Grensnut                      veroorsaak deur ŉ afname in verbruikers-
                                             en produsentsurplus

                                       I     Verbruikers wat goedere verkoop
                                                                                 (8 x 1)        (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                             EKONOMIE V2                                          5

1.3     Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
        die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.
        Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

        1.3.1     Die tydperk waarin alle produksiefaktore veranderlik is

        1.3.2     ŉ Nie-verhaalbare kontantbetaling aan die produsent van ŉ
                  kommoditeit, met die oog daarop om die prys aan die verbruiker te
                  verlaag

        1.3.3     ŉ Kurwe wat kombinasies van goedere of dienste aandui wat
                  geproduseer kan word wanneer die gemeenskap se hulpbronne ten
                  volle en doeltreffend aangewend word

        1.3.4     Die positiewe verskil tussen inkomste en koste

        1.3.5     ŉ Studie wat gemoeid is met kwessies rakende die ekonomiese gedrag
                  van individuele agente

        1.3.6     Die hoeveelhede van ŉ goed of diens wat potensiële kopers bereid
                  en in staat is om te koop                                   (6 x 1)        (6)

                                                                TOTAAL AFDELING A:               30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      EKONOMIE V2                                (EC/JUNIE 2022)

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in jou
ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                        40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1     Beantwoord die volgende vrae.

        2.1.1    Noem enige TWEE voorbeelde van nywerhede wat onder toestande van
                 volmaakte mededinging funksioneer.                               (2)

        2.1.2    Waarom stel die regering soms maksimum pryse vir sekere produkte vas? (2)

2.2     Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

            INKOMSTEKROMMES VAN ONVOLMAAKTE MEDEDINGENDE FIRMA
                Inkomste

                                                       GI

                                                                   TI

                                                                           Hoeveelheid

                                                        MI

        2.2.1    Identifiseer die hoeveelheid waarteen totale inkomste gemaksimeer word.       (1)

        2.2.2    Watter inkomstekurwe verteenwoordig ŉ vraagkurwe in ŉ onvolmaakte
                 mededingende firma?                                                           (1)

        2.2.3    Beskryf kortliks die konsep marginale inkomste.                               (2)

        2.2.4    Verduidelik kortliks die belangrikheid van skaalbesparings.                   (2)

        2.2.5    Waarom is die marginale inkomste-kurwe onder die gemiddelde inkomste-
                 kurwe?                                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                              EKONOMIE V2                                            7

 2.3 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                         OLIGOPOLIE EN VOLMAAKTE MEDEDINGING

        Daar word gewoonlik aangevoer dat baie aankope wat individue op
        kleinhandelvlak doen, geproduseer word in markte wat nie volmaak
        mededingend, nóg monopolisties mededingend is nie, hulle is eerder, oligopolieë.
        Oligopolie ontstaan wanneer ŉ klein aantal groot firmas alles of die meeste van
        die verkope in ŉ bedryf het.

                                                             [Aangepas uit lumenlearning.com]

        2.3.1     Wat is die aantal verkopers in ŉ volmaak mededingende mark?                       (1)

        2.3.2     Wat is ŉ markstruktuur wat deur twee firmas oorheers word?                        (1)

        2.3.3     Beskryf kortliks die konsep produksie.                                            (2)

        2.3.4     Hoe kan nie-prysmededinging as ŉ hindernis vir toetrede tot ŉ oligopolie
                  optree?                                                                           (2)

        2.3.5     Waarom laat samelewings oligopoliefirmas toe om hul markmag te
                  gebruik om ekonomiese wins te maak?                                               (4)

 2.4 Verduidelik, met behulp van ŉ grafiek, die ekonomiese verlies van ŉ onderneming
     in ŉ volmaak mededingende mark.                                                                (8)

 2.5 Evalueer die ekonomiese voordele en nadele van ŉ verhoging in die nasionale
     minimum loon.                                                        (2 x 4)                (8)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     EKONOMIE V2                                (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 3: MIKRO-EKONOMIE                                   40 PUNTE – 30 MINUTE

 3.1   Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1   Noem die TWEE segmente van die geknikte vraagkromme.                           (2)

       3.1.2   Waarom is samespanning nie relevant in ŉ volmaakte mark nie?                   (2)

 3.2   Bestudeer die voorbeelde hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     VOORBEELDE VAN KOSTEVOORDEEL-ONTLEDING

       ŉ Besluit moet geneem word oor watter projek om te kies. Kostevoordeel-
       analise het die volgende getoon:

                     PROJEK 1                                PROJEK 2
       Totale koste = R8 000                    Totale koste = R11 000
       Verdien totale voordeel = R12 000        Verdien totale voordeel = R20 000
       Kostevoordeel-verhouding = 1 : 5         Kostevoordeel-verhouding = 1 : 81

       3.2.1    Wat is die formule vir kostevoordeel-verhouding?                              (1)

       3.2.2    Volgens die inligting hierbo gegee, watter projek moet gekies word?           (1)

       3.2.3    Beskryf kortliks die konsep kostevoordeel-analise.                            (2)

       3.2.4    Vir watter doel stel die regering ŉ maksimum prys vas?                        (2)

       3.2.5    Hoekom gaan die regering soms voort met die projek al is die private
                koste meer as die private voordele?                           (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                                EKONOMIE V2                                              9

 3.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                       MARK / INDUSTRIE

                  Prys
                                                             A
                              V

                     5                         3.3.2

                          A                                      V
                     0
                                          15                         Hoeveelheid

        3.3.1     Watter markstruktuur word deur die grafiek hierbo voorgestel?                     (1)

        3.3.2     Verskaf die korrekte etiket, volledig, vir 3.3.2 in die grafiek hierbo.           (1)

        3.3.3     Beskryf kortliks die term industrie.                                              (2)

        3.3.4     Verduidelik die implikasie van ŉ prysnemer.                                       (2)

        3.3.5     Gebruik die grafiek hierbo en lei ŉ vraagkurwe van ŉ individuele
                  produsent af.                                                                     (4)

 3.4 Onderskei, sonder die gebruik van grafieke, tussen produktiewe en allokatiewe
     ondoeltreffendheid.                                                                            (8)

 3.5 Ondersoek die gevolge van ŉ toename in die vraag na ŉ firma se produkte in ŉ
     volmaak mededingende mark.                                                                     (8)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                      EKONOMIE V2                                (EC/JUNIE 2022)

  VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE                                   40 PUNTE – 30 MINUTE

  4.1   Beantwoord die volgende vrae.

        4.1.1    Noem TWEE markstrukture wat homogeen produkte verkoop.                         (2)

        4.1.2    Wat sal gebeur as ondernemings in ŉ oligopolistiese mark oor pryse
                 meeding?                                                   (1 x 2)             (2)

  4.2   Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                EKONOOM SE FIRMA                      REKENMEESTERSFIRMA
        Totale inkomste – R1 000                Totale inkomste – R1 000
        Implisiete koste (R75)                  Eksplisiete koste (R100)
        Eksplisiete koste (R100)
        Ekonomiese wins                         Rekeningkundige wins
        R??? (4.2.5)                            R900

        4.2.1    Gee EEN voorbeeld van ŉ eksplisiete koste.                                     (1)

        4.2.2    Verskaf ŉ korrekte ekonomiese term vir geen wins.                              (1)

        4.2.3    Verduidelik kortliks die begrip implisiete koste.                              (2)

        4.2.4    Hoe word totale inkomste bepaal?                                               (2)

        4.2.5    Gebruik die inligting hierbo om ekonomiese wins te bereken. Toon
                 ALLE berekeninge.                                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                                                      EKONOMIE V2                                          11

  4.3    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                             MEDEDINGINGSTRIBUNAAL KEUR BURGER KING VERKRYGING
                                                   GOED

         Die Mededingingstribunaal het die groen lig gegee vir die verkryging van
         Burger King Suid-Afrika (BKSA) deur ŉ private-ekwiteitfonds.

         Die transaksie is aanvanklik goedkeuring met die Mededingingskommissie
         geweier met verwysing na ŉ gebrek aan SEB-geloofsbriewe.

                                                           [Aangepas en vertaal uit Staff Writer, 21 September 2021.]

         4.3.1                          Identifiseer uit die uittreksel hierbo EEN doelwit van die
                                        Mededingingsbeleid.                                                              (1)

         4.3.2                          Gee EEN gesag/instelling van die Mededingingsbeleid wat nie in die
                                        uittreksel genoem word nie.                                                      (1)

         4.3.3                          Beskryf kortliks die konsep kompetisie soos dit in ekonomie gebruik
                                        word.                                                                            (2)

         4.3.4                          Hoe red die mededingingsbeleid besighede in Suid-Afrika?                         (2)

         4.3.5                          Waarom word die petrolmark in Suid-Afrika as ŉ voorbeeld van ŉ
                                        oligopolie beskou?                                                               (4)

  4.4    Gebruik die grafiek hieronder om te verduidelik hoe die aanbodkurwe van ŉ
         firma in ŉ volkome mededingende mark afgelei word.

                                                                        KMK

           Prys. Koste, Inkomste
                                                                e3                     KGK
                                   P3
                                                           e2                          GVK
                                   P2
                                                      e1
                                   P1

                                   P0

                                                 H0   H1   H2 H3                   Hoeveelheid
                                                                                                                         (8)

  4.5    Hoe beïnvloed samespanning die ekonomie negatief?                                                               (8)
                                                                                                                        [40]

                                                                                        TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      EKONOMIE V2                                   (EC/JUNIE 2022)

 AFDELING C

 Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

 Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

                      STRUKTUUR VAN OPSTEL                                    PUNTE-
                                                                            TOEKENNING
 Inleiding
 Die inleiding is ŉ laerorde-antwoord.
 • ŉ Goeie begin is om die sleutelkonsep wat met die vraag verband
       hou, te definieer of te omskryf.
                                                                              Maks. 2
 • Moenie enige deel van die vraag by die inleiding insluit nie.
 • Moenie enige deel van die inleiding by die liggaam insluit nie.
 •     Vermy dit om in die inleiding te sȇ wat jy in die liggaam gaan
       bespreek.
 Inhoud
 Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In-diepte                                  Maks. 26
 bespreking/Ondersoek/Bespreek
 krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/Verduidelik/
 Teken ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die grafiek gegee en
 verduidelik/Voltooi die gegewe/Assesseer/Debatteer
 ŉ Maksimum van 8 punte kan aan opskrifte/voorbeelde toegeken
 word.
 Bykomende gedeelte: Bespreek krities/Evalueer/Evalueer
 krities/Debatteer/Lei af/Vergelyk/Interpreteer/Hoe?/Stel voor               Maks. 10
 ŉ Maksimum van 2 punte kan vir die blote noem van feite toegeken
 word.
 Slot
 Enige hoër-ordeslot behoort die volgende in te sluit:
 • ŉ Kort samevatting van dit wat bespreek is sonder enige feite wat
    reeds genoem is, te herhaal
 • Enige opinie of waardeoordeel oor die bespreekte feite                     Maks. 2
 • Addisionele ondersteunende inligting om bespreking te
    versterk/ontleding
 • ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien vereis
 • Aanbevelings
 TOTAAL                                                                          40

 VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                        40 PUNTE – 40 MINUTE

 •      Vergelyk en kontrasteer in detail, sonder grafieke, monopolistiese mededinging
        en monopoliemarkstrukture.                                           (26 punte)
 •      Hoekom sal die regering monopolieë ondersteun of lisensieer?         (10 punte)           [40]

 VRAAG 6: MIKRO-EKONOMIE                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

 •      Bespreek in detail, sonder grafieke, oorsake van markmislukking.    (26 punte)
 •      Evalueer die gebruik van indirekte belasting om markmislukking op te los.
                                                                             (10 punte)           [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:               40
                                                                      GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [ECON P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/4dfd489d-79be-494e-a2cf-f0b51ee8c5e1) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Economics P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [ECONOMICS P2 MEMO GR12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-gr12-june-2023-afrikaans/3493f088-0531-43e0-b777-da84a7b24ab5) — Economics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr12 Economics P1 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p1-afrikaans-sep-2022-question-paper/4b579af8-e0b1-4689-a729-7d9986eea052) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP SEPT FINAL 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept-final-2024-afrikaans/f341d75d-5790-4f3a-a3d5-07b296615d67) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/b63a0d0e-df37-4750-b5b1-eca932045c79) — Economics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8c1cb29b-6587-4828-ae16-d72e2952b976) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
