# Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Economics Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2016-memo-afr/dc2e86f2-41a5-4141-ae44-6be6ef413927
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2016-memo-afr/dc2e86f2-41a5-4141-ae44-6be6ef413927)

## About this document

Economics · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                  EKONOMIE V2

                                        2016

                                  MEMORANDUM

                                                                     PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   2                                    DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

         1.1.1        C  Monopolistiese mededinging
         1.1.2        A  totaal geblokkeer
         1.1.3        B  mark
         1.1.4        A  volmaakte
         1.1.5        B  onvrugbaarheids-
         1.1.6        C  arbeidsintensiewe
         1.1.7        A  toekenning van eiendomsregte
         1.1.8        B  vraag-trek                                            (8 x 2)         (16)

1.2      PASITEMS

         1.2.1        C  werklike besteding van 'n besigheid soos die aankoop van
                          grondstowwe, betaling van lone en rente
         1.2.2        A  kleinste individuele en onafhanklike produserende eenheid
         1.2.3        F  totale inkomste is gelyk aan totale koste
         1.2.4        B  owerheidsingryping om inkome gelyk te herverdeel
         1.2.5        G  verskaf van water en sanitasie
         1.2.6        I  klimaatsverandering wat die hele wêreld beïnvloed
         1.2.7        H  owerheid bepaal aanvaarbare vlakke van besoedeling
         1.2.8        D  Suid-Afrika se Wêrelderfenisterrein                   (8 x 1)          (8)

1.3      GEE DIE BEGRIP

         1.3.1        Ekonomiese wins / supernormale / abnormale 
         1.3.2        Sosiale koste 
         1.3.3        Nywerheid 
         1.3.4        Binnelandse toeriste 
         1.3.5        Inheemse Kennisstelsels 
         1.3.6        Geadministreerde                                         (6 x 1)          (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:                30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   3                                      DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE

2.1      2.1.1        Gee TWEE voorbeelde van merietegoedere.

                      •   Onderwys/vaardigheidsopleiding 
                      •   Gesondheidsorg/inenting 
                          (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)        (2 x 1)         (2)

         2.1.2        Waarom sal uitset in die goederemark styg wanneer
                      besighede in die volmaakte mark 'n ekonomiese wins maak?

                      Meer besighede sal tot die bedryf toetree om voordeel uit die
                      ekonomiese wins te trek                             (1 x 2)                (2)

2.2      Datarespons

         2.2.1        Identifiseer TWEE belangrike probleme wat Suid-Afrika met
                      monopolieë in die uittreksel hierbo ondervind.

                      •   Heeltemal te veel monopolieë 
                      •   Een mededinger 
                      •   Hoë pryse 
                      •   Kwaliteit van produkte of dienste is laer 
                      •   Maatskappye is minder oorspronklik 
                      •   Maatskappye is minder doeltreffend                      (2 x 1)         (2)

         2.2.2        Waarom word Eskom as 'n natuurlike monopolie beskou?

                      Te wyte aan die hoë koste van die infrastruktuur, kan ‘n enkele
                      besigheid die hele mark bedien teen 'n laer prys as twee of meer
                      besighede wat meeding 
                      (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                            (2)

         2.2.3        Wat voorkom dat monopolieë uitermate hoë pryse vra?

                      •   Die vraag na die goedere sal daal en dit sal tot laer winste
                          lei 
                      •   Te wyte aan verbruikers se beperkte begrotings, moet
                          monopolieë vir die verbruiker se guns meeding 
                      •   Monopolieë se pryse word somtyds deur die owerheid
                          gereguleer 
                      •   Bv. NERSA reguleer Eskom se elektrisiteitspryse 
                          (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   4                                     DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

         2.2.4        Hoe het die implementering van 'n anti-monopolistiese beleid
                      Suid-Afrika bevoordeel?

                      •   Beperkings op toetrede tot enige industrie is verslap wat
                          ekonomiese transformasie in die land meebring 
                      •   Die ekonomiese mag van groot konglomerate was beperk om
                          'n meer gelyke verdeling in inkome en welvaart te verseker 
                      •   Suid-Afrikaanse besighede was in staat om toegang tot die
                          wêreldekonomie te verkry en het meer mededingend geraak
                          
                          (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)
                                                                            Enige (2 x 2)         (4)

2.3      Datarespons
         2.3.1        Identifiseer die marginale inkomstekromme in die grafiek
                      hierbo.

                      GI / P                                                                     (1)

         2.3.2        Watter kromme staan ook as die aanbodkromme bekend?

                      MK-kromme                                                                  (1)

         2.3.3        Hoekom sal die individuele besigheid nie meer as 60 eenhede
                      produseer nie?

                      • Punt B is die winsmaksimeringspunt 
                      • By enige hoeveelheid meer as 60, sal die marginale koste die
                        marginale inkomste oorskry                           (2 x 2)            (4)

         2.3.4        Hoe verskil die markvraagkromme van die kromme van die
                      individuele besigheid?

                      Die vraagkromme van die individuele besigheid is horisontaal 
                      terwyl die vraagkromme vir die mark afwaarts neig van links na
                      regs                                                                       (2)

         2.3.5        Wat is die betekenis van punt A?

                      •   Punt A verteenwoordig die sluitingspunt van 'n besigheid 
                      •   By hierdie punt kan die mededinger nie die gemiddelde
                          veranderlike koste (GVK) dek nie                      (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   5                                           DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

2.4      Onderskei tussen die aard van die produk onder monopolistiese
         mededinging en onder die monopolie.

         Monopolistiese mededinging
         • Elke besigheid verkoop 'n effens gedifferensieerde produk 
         • Verskille kan werklik of denkbeeldig wees / verskille kan gebaseer word
            op die opinie van verbruikers 
         • Produsente kan teen mekaar meeding op grond van unieke
            eienskappe                                                  (Maks 4)

         Monopolie
         • Die goed of diens is uniek 
         • Daar is geen naby substitute nie 
         • Die verbruiker het nie 'n keuse tussen alternatiewe goedere en dienste
            nie                                                       (Maks 4)                        (8)
            (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)

2.5      Verduidelik, met behulp van 'n netjies benoemde grafiek, hoe 'n
         negatiewe eksternaliteit tot die wantoedeling van hulpbronne sal lei.

              Koste               V                     A 1 (MSK) 
              Prys
                                                                  A (MPK) 

                                                                  Korrekte trek en enoem van
                                                                  aanbodkrommes = 1 punt elk
                 P1                                               Korrekte teken en benoem van
                                                                  vraagkromme = 1 punt
                                                                  Korrekte benoeming op asse = 1 punt
                                                                                 4 PUNTE MAKSIMUM
                 P

                          S 1 (MSK)        S (MPK)            V

                      0               Q1      Q         Hoeveelheid

         • Die mark produseer teen Q eenhede. As die koste van 'n negatiewe
           eksternaliteit (besoedeling) ingesluit word in die markprys, sal Q 1 eenhede
           geproduseer word 
         • Omdat dit nie ingesluit word in die mark nie vind oorproduksie plaas by Q
           wat lei tot 'n wantoedeling van hulpbronne 
           (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                      (4 x 2)               (8)
                                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   6                                    DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

VRAAG 3: KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES

3.1      3.1.1        Noem TWEE tipes toerisme

                      •   Kulturele toerisme 
                      •   Saketoerisme 
                      •   Paleo-toerisme 
                      •   Ekotoerisme 
                      •   Avontuur toerisme 
                          (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)(Enige 2 x 1)         (2)

         3.1.2        Watter uitwerking sal chemiese besoedeling op landbougrond
                      in Suid-Afrika hê?

                      Dit verminder die gehalte van die grond en produkte 
                      (Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)                           (2)

3.2      Datarespons

         3.2.1        Watter ekonomiese aanwyser word gebruik om die
                      inflasiekoers te bepaal?

                      Verbruikersprysindeks / VPI                                               (1)

         3.2.2        Watter jaar word tans deur die SARB as basisjaar gebruik?

                      2010                                                                      (1)

         3.2.3        Waarom sou die inflasiekoers in 2013 deur die Monetêre
                      Beleidskomitee as aanvaarbaar beskou geword het?

                      Dit was binne die teikengebied van 3 - 6%                                (2)

         3.2.4        Waarom sal 'n verlaging in persoonlike
                      inkomstebelasting die inflasiekoers verhoog?

                      Dit lei tot 'n styging in verbruikbare inkome wat die vraag na
                      goedere en dienste verhoog en druk plaas op pryse                        (2)

         3.2.5        Bereken die inflasiekoers vir 2015 (A). Toon ALLE
                      berekeninge.

                      111.0 - 105.4      x 100 
                        105.4                1

                      = 5.3%                                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   7                                    DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

3.3      Datarespons

         3.3.1        Identifiseer TWEE goedere of dienste waarop toeriste geld in
                      Suid-Afrika kan spandeer in die uittreksel hierbo.

                      •   Hotel- en oornagakkommodasie 
                      •   Restaurantdienste 
                      •   Groot vyf besigtiging                          (Enige 2 x 1)          (2)

         3.3.2        Verduidelik die begrip toerisme.

                      Die aktiwiteite van mense wat reis en oorbly in plekke buite hul
                      gewone omgewing vir nie meer as een aaneenlopende jaar nie vir
                      ontspanning, besigheid en ander doeleindes                               (2)

         3.3.3        Hoe beïnvloed 'n swakker rand die Suid-Afrikaanse toeris?

                      • Ingevoerde goedere en dienste raak duurder 
                      • Dit sal oorsese reise verminder / reiskoste 
                      • Moedig binnelandse toerisme aan 
                        (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)(Enige 1 x 2)           (2)

         3.3.4        Hoe kan 'n toename in toerisme Suid-Afrikaanse huishoudings
                      bevoordeel?

                      • Werkskepping/Nuwe indiensneming geleenthede 
                      • Hulle ontvang 'n inkomste vir werk gedoen in die toerismesektor
                        
                      • Infrastruktuur word geskep vir gebruik deur die toeris en is
                        beskikbaar vir gebruik deur die huishoudings 
                      • Verhoogde binnelandse produksie om almal se behoeftes te
                        bevredig 
                        (Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)        (2 x 2)          (4)

3.4      Verduidelik die uitwerking van 'n toename in toerisme op armoede.

         •    Toerisme verleen toegang aan arm mense om te deel in die voordele van
              toerisme ontwikkeling 
         •    Arm mense kan klein toerisme besighede begin om gemeenskapbates
              soos parke 
         •    Hulle word bemagtig deur opleiding te ontvang terwyl hulle werk 
         •    Plaaslike mense kan sakevennootskappe met hoofstroom toerisme
              ondernemings vorm wat goedere en dienste lewer 
              (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord wat die negatiewe
              effekte insluit)                                                  (4 x 2)          (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                 8                                     DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

3.5      Hoe kan die mark gebruik word om omgewingsvolhoubaarheid te
         verseker?

         • Sluit eksterne koste (besoedeling) by die prys van produkte in om die
           nadelige effek daarvan op produksie te beperk 
         • Moedig die gebruik van omgewingsvriendelike tegnologie aan in die
           produksie van goedere en dienste  bv. tegnologie wat laer vlakke van
           CO 2 gasse sal toelaat 
         • Hef 'n prys vir 'n gemeenskaplike hulpbron wat gewoonlik nie-uitsluitbaar is
           en verseker dat die gebruik daarvan ekonomies is 
         • Maak produsente en verbruikers bewus van die omgewingseffek van hul
           aksies (kennis)  bv. dui op die kannetjies die nadelige effek van
           lugverfrisser op die omgewing aan 
         • Moedig navorsing aan oor die voorkoming van skadelike praktyke of die
           gebruik van produkte 
           (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)              (Enige 4 x 2)         (8)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   9                                     DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES

4.1      4.1.1        Gee TWEE redes vir 'n kostevoordeelontleding.

                      • Dit bepaal of 'n nuwe produk bekostigbaar sal wees 
                      • Dit bereken en vergelyk die sosiale koste en voordele van 'n
                        belegging 
                      • Dit verleen groter objektiwiteit aan besluitneming 
                      • Verseker ‘n meer gelyke verdeling van hulpbronne 
                        (Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)         (2 x 1)          (2)

         4.1.2        Hoe kan onderwys gebruik word om omgewingsvolhoubaar-
                      heid in Suid-Afrika te verseker?

                      Mense word bewus gemaak van die gevolge en voordele van hul
                      aksies in die omgewing 
                      (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                           (2)

4.2      Datarespons

         4.2.1        Noem TWEE voorbeelde van informele kleinhandelaars in
                      Suid-Afrika in die uittreksel hierbo.

                      •   Snoepwinkels 
                      •   Smouse 
                      •   Straatstalletjies 
                      •   Kitskos 
                      •   Kiosks 
                      •   Wegneemetes 
                      •   Tavernes 
                      •   Spazas 
                      •   Klein kleinhandelwinkels                         (Enige 2 x 1)         (2)

         4.2.2        Verduidelik die begrip oligopolie.

                      'n Oligopolie is 'n markstruktuur waar 'n paar ondernemings
                      (besighede) die mark domineer                                             (2)

         4.2.3        Hoe kan Shoprite die pryse van hul goedere beïnvloed sonder
                      om 'n kartel te vorm?

                      Deur die dominante besigheid te word/deur die prysleierskap
                      strategie 
                      (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   10                                   DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

         4.2.4        Hoe vergroot die vyf grootste Suid-Afrikaanse maatskappye
                      hul markaandeel in die ekonomie?

                      • Deur produkdifferensiasie – produkte mag effens verskil in terme
                         van fisiese voorkoms, verpakking, ens. 
                      • Verbeter na-verkope diens wat baie meer belangrik is vir klante
                         en wat 'n langtermynverhouding met die besigheid sal
                         verseker 
                      • Spandeer meer geld op advertering om verbruikers na hulle toe
                         te lok 
                      • Vestig handelsmerklojaliteit, omdat oligopolieë verbruikers wil
                         oortuig dat hul handelsmerk die beste een is en om slegs
                         produkte met daardie handelsmerk te koop 
                      • Deur produkproliferasie, kan oligopolieë 'n reeks produkte
                         produseer wat voorsien aan verskillende markte 
                      • Verleng winkelure om groter fleksiteit aan huishoudings te
                         bied 
                      • Deur aanlynaankope, word dit vir kliënte makliker om rond te
                         snuffel sonder ekstra koste/verskeidenheid van goedere
                         beskikbaar om vergelykings te tref 
                      • Betaal lojaliteitsbelonings aan kliënte vir deurlopende
                         ondersteuning 
                      (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)      (2 x 2)             (4)

4.3      Datarespons

         4.3.1        Beskryf die ekonomiese boodskap wat in die spotprent hierbo
                      uitgebeeld word.

                      •   Die omgewing loop gevaar om vernietig te word deur
                          ontwikkeling 
                      •   Nuwe ontwikkeling behoort maatreëls in te sluit wat
                          omgewingsvolhoubaarheid vooropstel                                   (2)
                          (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)

         4.3.2        Noem enige EEN negatiewe kwessie wat deel vorm van die
                      huidige toestand van die omgewing

                      •   Besoedeling 
                      •   Gronderosie 
                      •   Ontbossing 
                      •   Klimaatsverandering 
                          (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (Enige 1 x 2)        (2)

         4.3.3        Verduidelik die begrip bewaring.

                      Verseker kreatiewe voortbestaan van die omgewing deur meer
                      simpatiek te wees rakende die kwaliteit lewe vir huidige en
                      toekomstige generasies 
                      (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                          (2)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                  11                                   DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

         4.3.4        Verduidelik hoe klimaatsverandering tot 'n daling in produksie
                      in jou gemeenskap kan lei.

                      Verlies aan grond se voedingswaarde beïnvloed die kwantiteit en
                      kwaliteit van landbouproduksie 
                       • Droogte toestande lei tot swak opbrengste 
                       • Orkane, tornado’s en vloede mag vrugbare bogrond vernietig
                          en bestaande landbou besighede in die area        (2 x 2)           (4)

4.4      Verduidelik die langtermynewewig van 'n besigheid onder volmaakte
         mededinging.

         •    Ekonomiese wins oor die korttermyn trek nuwe besighede na die
              mark 
         •    Nuwe toetreders sal die aanbod van goedere verhoog wat die prys sal
              verlaag 
         •    Die prys sal daal tot die punt waar die prys gelyk is aan GI wat gelyk is
              aan GK – ekonomiese winste van daardie besighede sal verdwyn 
         •    Te danke aan massaproduksie sal die koste per eenheid by die laagste
              punt van die LGK-kromme wees 
         •    Faktore soos spesialisasie en verbeterde tegnologie lei tot ekonomieë
              van skaal 
         •    Verdere uitbreiding sal lei tot hoër eenheidskoste en staan as interne
              disekonomieë van skaal bekend 
         •    Oor die langtermyn sal die individuele besighede slegs 'n normale wins
              maak                                                           (4 x 2)          (8)

4.5      Wat het wêreldwyd tot 'n toename in toerisme bygedra?

         •     Te danke aan globalisering, is mense goed ingelig oor bestemmings in
               ander lande 
         •     'n Groter aantal mense verdien hoë besteebare inkome wat hulle in staat
               stel om geld op ontspanning en rekreasie te spandeer 
         •     Met verbeterde kommunikasiemetodes soos internet, is dit makliker om
               vervoer te reël 
         •     Intensiewe advertering en promosie maak mense bewus van verskillende
               reisbestemmings 
         •     Deur die gebruik van nuwe tegnologie, doeane- en grensbeheer in
               meeste lande wat meer gebruikersvriendelik is 
              (Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)         (Enige 4 x 2)            (8)
                                                                                                [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:                 80

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    12                                     DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal as volg geassesseer word:

                     STRUKTUUR VAN OPSTEL                                PUNTETOEKENNING
Inleiding                                                                     Maks. 2
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/                Maks. 26
Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed (Analiseer)/ Vergelyk/Evalueer/
Onderskei/Differensieer/Verduidelik/ Assesseer/Debatteer
Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/                       Maks. 10
Evalueer/Evalueer krities/Teken 'n grafiek en verduidelik/ Gebruik die
gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei
af/Vergelyk/Verduidelik/ Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks
Slot
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:
• 'n Kort samevatting van wat bespreek is, sonder herhaling van
     enige feite wat reeds genoem is
• Enige opinie of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is                Maks. 2
• Addisionele ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding
     versterk
• 'n Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
•    Aanbevelings
TOTAAL                                                                           40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                          13                                                DBE/2016
                                             SSE – Memorandum

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE

Owerhede gebruik verskillende instrumente                                tot     hul     beskikking        om
markmislukkings reg te stel of te beperk.

•       Teken 'n duidelik benoemde grafiek wat die gevolge van owerheidsinmenging
        in die mark vir elk van die volgende verduidelik:

        o     Maksimum pryse
        o     Belastingheffing                                                                   (26 punte)

Inleiding

Die doel van owerheidsinmenging is om te verseker dat die regte hoeveelheid
hulpbronne toegeken word aan produksie of uitset sodat die gemeenskap as 'n geheel
die voordele daaruit kan maksimeer                                        (Maks. 2)
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)

    Maksimum pryse

                       Prys 
                                    V                                     A

                                                                                       Puntetoekenning

                                                                               Benoem asse = 1 punt
                                                                               Korrekte benoem op asse = 1 punt
                                                                               Korrekte trek en benoem van krommes
                          P                            e                      = 1 punt elk
                                                                               Ewewigspunt = 1 punt
                                                                              Aandui van maksimumprys = 2 punte
                                                                                            TOTAAL = 6 PUNTE
                                        a                           b
                        P1
                                    S                                     DV
                                    A

                                0
                                        Q2        Q            Q1         Hoeveelheid
    •       Somtyds stel die owerheid die prys van 'n goed of diens teen 'n maksimum vlak
            vas wat onder die markprys lê 
    •       Die owerheid meng in en vaardig wette uit wat voorskryf dat verskaffers nie meer
            as 'n sekere maksimumprys mag vra nie 
    •       Die onmiddellike effek is dat die hoeveelheid aangebied sal daal 
    •       Die oorspronklike markewewigsprys en hoeveelheid is P en Q onderskeidelik 
    •       Die prys deur die owerheid bepaal is P 1 , en teen hierdie prys sal die vraag styg tot
            Q 1 en die aanbod sal daal tot Q 2 
    •       Die verskil tussen Q 1 en Q 2 is die tekort wat op die mark ontstaan 
    •       Die tekort word veroorsaak deur die prysplafon wat 'n probleem van toedeling van
            produkte veroorsaak aangesien die vraag gestyg het 
    •       Swartmarkte begin ontwikkel 
                  (Puntetoekenning: Grafiek 6 punte en bespreking maksimum 10 punte)

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                           14                                             DBE/2016
                                              SSE – Memorandum

                                             Puntetoekenning
Belasting                          Benoeming van asse = 1 punt
                                   Benoeming op asse = 1 punt
                                   Oorspronklike ewewigspunt = 1 punt
                                   Nuwe ewewigspunt = 1 punte Korrekte
                                   trek en benoem van oorspronklike vraag
                                   en aanbodkrommes = 1 punt
                                   Nuwe aanbodkromme = 1 punt

                      Koste/Prys
                                                    TOTAAL = 6 PUNTE
                                                                                 A1
                                    V                                      
                                                                                      A

                                                          e1
                   P1                                         
                          P                                        e   

                                   A1
                                                                                  V
                                         A

                                                     Q1        Q                Hoeveelheid
•      Die mees geskikte manier van die owerheid om in te meng in die mark is deur die
       heffing van belastings as 'n metode om eksterne koste te verhaal 
•      Die oorspronklike markewewig is by e, met P as die ewewigsprys en Q as die
       ewewigshoeveelheid 
•      Die styging in belasting sal die aanbodkromme verskuif na links 
•      Nuwe ewewig is by E 1 
•      Belasting sal die prys laat styg van P na P 1 
•      Die produksie sal daal van Q na Q 1 
         (Puntetoekenning: grafiek 'n totaal van 6 punte en bespreking 'n maksimum
                                                                           van 10 punte)
Hoe het die implementering van minimumlone, na jou mening, die werker in Suid-
Afrika bevoordeel?                                                 (10 punte)

•   Hulle word deur die wet en basiese menseregte beskerm. Baie plaaswerkers en
    huiswerkers is beter daaraan toe as voorheen 
•   Hulle geniet 'n beter lewenstandaard/verseker 'n volhoubare inkome 
•   Hulle kan ook werkloosheidsvoordele geniet waarvoor hulle nie voorheen
    gekwalifiseer het nie 
•   Hulle is ook geregtig op siekverlof met betaling 
•   Hulle is ook geregtig op 'n jaarlikse verlof met betaling 
•   Vroue is geregtig op bevallingsverlof sonder die risiko om werkloos te raak 
     (Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)                          (10 punte)

Slot

Die inmenging van die owerheid verseker dat ondoeltreffendhede uitgeroei word en dat
die mark doeltreffend funksioneer                                        (2 punte)                               [40]
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                15                                    DBE/2016
                                   SSE – Memorandum

VRAAG 6: KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES

Die impak van inflasie op die ekonomie kan dikwels vernietigend wees.

•    Ondersoek die maatreëls om inflasie te beheer.                         (26 punte)
•    Wat is die impak van inflasie op die individuele belastingbetaler?     (10 punte)

INLEIDING

Inflasie verwys na die algemene styging in pryse oor tyd 
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)                             (Maks. 2)

INHOUD

HOOFDEEL:

VRAAGINFLASIE 

Fiskale beleid 

•   Dis stappe geneem deur die Minister van Finansies om inflasie te bekamp deur
    beleide van belasting en besteding 
•   Verhoging in direkte belasting om besteebare inkome en 'n buitengewoon hoë vraag
    te verminder  bv. LBS 
•   Verhoog indirekte belasting soos BTW en aksynsbelasting wat pryse van spesifieke
    produkte sal verhoog en die vraag daarna sal laat daal 
•   ‘n Leningsheffing kan deur die staat ingestel of verhoog word 
•   Owerheidsbesteding kan verminder word deur die uitstel van staatsprojekte  bv.
    Geboue en besproeiingsdamme 
•   Finansiering van ‘n begrotingstekort op ‘n nie-inflasionêre basis  bv. Lenings
    vanaf die nie-banksektor 
•   Hef bobelasting op ingevoerde goedere. Die bobelasting verhoog die pryse van
    ingevoerde goedere (veral luukse itenmas) wat veroorsaak dat mense minder
    goedere koop 
•   Implementering van maatreëls om produktiwiteit te verbeter soos belastingafslag aan
    besighede 

Monetêre beleid 

•   Verhoog die repokoers om die beskikbaarheid van krediet te verminder. Banke sal in
    reaksie daarop rentekoerse verhoog wat lenings duurder maak 
•   Stygende rentekoerse kan spaar aanmoedig, en vraag verlaag 
•   Verminder geldaanbod deur opemarktransaksies met die verkoop van
    staatseffekte 
•   Toename in banke se kontantreserwevereistes om hul geld beskikbaar vir uitleen
    aan kliënte te verminder 

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   16                                     DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

KOSTE-INFLASIE 
Produktiwiteit 
•   Stygende produktiwiteit deur beter onderwys en opleiding/vaardigheidsontwikkeling
    en ondersteuning van tegnologiese ontwikkelings 
•   Loonverhogings moet met gepaardgaande styging in produktiwiteit toegeken
    word
Beskerm mededinging (deur die Mededingingskommissie) 

•   Moedig persoonlike spaar aan wat beleggings moontlik maak en die aanbodkant
    van die ekonomie vergroot 
Ander maatreëls wat oorweeg kan word:
•   Prysbeheer  deur vasstel van pryse van sekere noodsaaklike goedere, verseker
    die owerheid dat hulle bekostigbaar bly 
•   Strenger voorwaardes vir verbruikerskrediet  die owerheid maak dit moeiliker
    vir verbruikers om krediet te kry, en beperk so hul besteding 
•   Invoerbeheer verslap 
•   Indeksering  ‘n beleid om pryse te koppel soos lone, pensioene en
    verebandlenings rentekoerse met prysindekse om die effek van inflasie te
    verminder 
    (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                    (Maks. 26)
ADDISIONELE DEEL
Wat is die impak van inflasie op die individuele belastingbetaler?
•      Inflasie verhoog die marginale en gemiddelde belastingkoerse vir die individuele
       belastingbetaler 
•      Die progressiewe inkomstebelastingstelsel, waar die individu met 'n hoër
       inkomste teen 'n hoër koers belas sal word, wat hierdie verbruiker met minder
       besteebare inkomste laat 
•      Belasting word gehef op die nominale inkomste en nie die reële inkomste nie –
       daarom sal die gemiddelde koers van persoonlike inkomstebelasting verhoog en
       die nadele vir die individuele belastingbetaler selfs meer wees 
•      Individue sal uiteindelik meer belasting betaal selfs al is hulle nie beter daaraan
       toe nie 
•      Blokkruiping het dieselfde effek as 'n styging in die belastingkoers wat die
       koopkrag van die belastingbetaler verminder.                          (Maks. 10)
       (Aanvaar enige ander korrekte relevante respons
Slot
Suid-Afrika beleef stabiele pryse sedert die implementering van inflasieteikens in
2000 
(Aanvaar enige ander korrekte relevante respons)                        (Maks. 2)
                                                                                                [40]
                                                                 TOTAAL AFDELING C:             40
                                                                     GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Economics P2 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2016-afr/ea2530ca-e3d2-4f30-8d5c-897bfb78e5c1) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Economics P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-nov-2016-memo-eng/508d2e06-2851-499d-9d6f-83894f520210) — Economics · Memo · 2016 · Eng
- [Economics P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-nov-2016-memo-afr/b4dfb506-dfe9-4930-b505-6849623db422) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Economics P2 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2019-memo-afr/846aeb3c-b8bb-4c9d-ab48-312d9bac1aa4) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Economics P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-june-july-2015-memo-afr/5afa4894-3b89-4ecb-a614-4674339826f6) — Economics · Memo · 2015 · Afr
- [Economics P1 May June 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2016-eng/83674469-a609-4e4c-9c6e-c58ba94cbcac) — Economics · QP · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Economics

- [ECONOMICS P2 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae) — QP · 2025 · Afr
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/4def59dd-ebf4-4191-89e7-2b6d4609d6cc) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/5449d7a4-548e-416d-91b4-1da462710798) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-mpumalanga/efbb0e99-1236-496b-bc64-5b31b3784493) — QP · 2025
- [Economics P1 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-afr/e9c77643-7f83-42e3-b28d-cf84e96050ca) — QP · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-afr/4c93e067-5237-46b7-ab21-5c2cea219788) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
