# Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-gr11-nov2023-afrikaans/6852ccee-5a04-4a1c-a5b9-3cf454e47680
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-gr11-nov2023-afrikaans/6852ccee-5a04-4a1c-a5b9-3cf454e47680)

## About this document

Economics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIORSERTIFIKAAT

                        GRAAD 11

                   NOVEMBER 2023

                      EKONOMIE V2

PUNTE: 150

TYD:   2 uur

                   Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    EKONOMIE V2                    (EC/NOVEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord VIER vrae as volg in die ANTWOORDEBOEK:

       •   AFDELING A: VERPLIGTEND
       •   AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
       •   AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

3.    Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

4.    Lees die vrae aandagtig deur en begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    Laat 2–3 reëls tussen onderafdeling van vrae oop.

6.    Beantwoord vrae in volsinne en maak seker dat die uitleg, die inhoud en
      konteks aan die kognitiewe vlakke van die vrae voldoen.

7.    Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
      nagesien word NIE.

8.    Gebruik slegs blou of swart ink.

9.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                        EKONOMIE V2                                            3

AFDELING A (VERPLIGTEND)                                  30 PUNTE – 20 MINUTE

VRAAG 1

1.1    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
       Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
       (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D.

       1.1.1    ŉ Marksituasie wat deur ŉ paar groot besighede gedomineer word,
                staan as ŉ ... bekend.

                A    monopolie
                B    oligopolie
                C    monopolistiese mededinging
                D    volmaakte mark

       1.1.2    Besighede wat hul eie pryse vasstel is as prys- … bekend.

                A    onderhandelaars
                B    nemers
                C    bepalers
                D    ondersoekers

       1.1.3    ŉ Periode waar ten minste een produksiefaktor konstant bly:

                A    Langtermyn
                B    Korttermyn
                C    Heersende
                D    Eerste

       1.1.4    In alle markstrukture word winste gemaksimeer by die punt waar ...

                A    MK = MI.
                B    MK > GK.
                C    MK = GI.
                D    GI > MI.

       1.1.5    ŉ Verandering in hoeveelhede gevra as gevolg van ŉ verandering in
                inkomste, word . . . -elastisiteit genoem.

                A    prys
                B    aanbod
                C    inkomste
                D    vraag

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       EKONOMIE V2                       (EC/NOVEMBER 2023)

      1.1.6    ŉ Ekonomiese stelsel wat tot die Noord-Suidverdeling bydra, staan as ...
               bekend.

               A     sosialisme
               B     gemengde ekonomie
               C     federalisme
               D     kapitalisme

      1.1.7    Investering in die vorm van geboue, masjinerie en toerusting in ŉ
               buiteland, staan as …bekend.

               A     onbeweeglikheid van produksiefaktore
               B     handelsbeperking tussen lande
               C     lae lewenstandaard
               D     buitelandse direkte belegging

      1.1.8    Hulpbronne wat uitgeput raak wanneer dit nie volhoubaar bestuur word
               nie, staan as …hulpbronne bekend.

               A     hernubaar
               B     nie-hernubaar
               C     uitputbaar
               D     mensgemaakte                                                  (8 x 2)   (16)

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas. Skryf slegs
      die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die
      ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.

               KOLOM A                                    KOLOM B
      1.2.1    Produktemark         A    totale vraag is gelyk aan totale aanbod

      1.2.2    Rekeningkundige      B    in kleiner hoeveelheid       gevra    wanneer
               winste                    inkomste toeneem

      1.2.3    Markewewig           C    dispuut internasionale handelsooreenkomste

      1.2.4    Geleentheidskoste    D    bekendstelling van kontaminante wat die
                                         natuurlike omgewing beskadig

      1.2.5    Minderwaardige       E    wanneer koste per eenheid verminder terwyl
               goedere                   produksie toeneem

      1.2.6    Verenigde Nasies     F    verskil tussen totale inkomste uit die verkoop
                                         van goedere en eksplisiete koste

      1.2.7    Skaalvoordele        G die naasbeste alternatief wat prysgegee word

      1.2.8    Besoedeling          H    goedere en dienste word verhandel
                                    I    vraag neem toe wanneer inkomste toeneem
                                                                             (8 x 1)         (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                        EKONOMIE V2                                        5

1.3     Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
        langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.
        Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

        1.3.1    Produkte wat presies dieselfde is

        1.3.2    Koste wat in rekeningkundige state in ag geneem word, maar wat
                 nie deel van besigheidsbesluite uitmaak nie

        1.3.3    Die graad van bevrediging wat die verbruiker ervaar wanneer ŉ
                 verdere eenheid van die produk verbruik word

        1.3.4    ŉ Scenario waar ŉ land ŉ produk meer doeltreffend kan produseer
                 as ander

        1.3.5    Kennis wat praktiese toepassings het vir die daaglikse-oorlewing
                 van plaaslike gemeenskappe

        1.3.6    Toekomstige veranderinge in reënval en temperatuur       (6 x 1)      (6)

                                                            TOTAL SECTION A:           30

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     EKONOMIE V2                       (EC/NOVEMBER 2023)

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in jou
ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                  40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1    Beantwoord die volgende vrae.

       2.1.1   Noem enige TWEE voorbeelde van vaste koste.                             (2)

       2.1.2   Hoe word besighede deur onelastiese vraag geraak?                       (2)

2.2    Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                 VOLMAAKTE MARK

       Koste/inkomste                         MK

                                                    GK

               R60

               R50

                                100          Hoeveelheid

       2.2.1   By watter hoeveelheid word uitsette gemaksimeer?                        (1)

       2.2.2   Wat word deur die ingekleurde gedeelte op die grafiek voorgestel?       (1)

       2.2.3   Beskryf die term volmaakte mark.                                        (2)

       2.2.4   Waarom is verkopers in ŉ volmaak mededingende mark as
               prysnemers bekend?                                                      (2)

       2.2.5   Hoe word verbruikers deur volmaakte mededinging bevoordeel?             (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                          EKONOMIE V2                                              7

2.3    Lees die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                                                               [Aangepas uit google images]

       2.3.1    Identifiseer vanuit die bostaande uittreksel watter prys vertoon dat
                die produk elasties is.                                                         (1)

       2.3.2    Noem enige EEN ander vorm van vraagelastisiteit.                                (1)

       2.3.3    Beskryf die term pryselastisiteit van vraag.                                    (2)

       2.3.4    Verduidelik kortliks volmaak onelastiese vraag.                                 (2)

       2.3.5    Ondersoek die belangrikheid van pryselastisiteit van vraag en vraag
                voorspellings.                                                                  (4)

2.4    Bespreek kortliks enige TWEE doelwitte van ŉ besigheid wat van die
       SMART-beginsel gebruik maak.                                                             (8)

2.5    Hoe ontstaan monopolieë?                                                                 (8)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     EKONOMIE V2                                (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                        40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1   Noem enige TWEE metodes hoe die omgewing beskerm kan word.                        (2)

      3.1.2   Hoe kan die regering ingryp om volhoubare ontwikkeling te verseker?               (2)

3.2   Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                              NOORD-SUID VERDELING

       Lande wat die model van Suid-Suid samewerking gebruik, beskou dit as ŉ
      wedersyds voordelige verhouding wat die verspreiding van kennis,
      vaardighede en hulpbronne gebruik om hul ontwikkelings uitdagings soos hoë
      bevolkingsdruk, armoede , hongersnood , siektes, omgewingsverval , konflik
      en natuurrampe aanspreek. Hierdie lande werk ook saam om met
      “oorgrensekwessies” soos omgewingsbewaring, MIV/Vigs en die beweging
      van kapitaal en arbeid.
                                    [Aangepas en vertaal uit Wikipedia.org/wiki/global North]

      3.2.1   Identifiseer enige EEN uitdaging wat deur lande in die Suide ervaar
              word.                                                                             (1)

      3.2.2   Verskaf EEN voorbeeld van ŉ oorgrensekwessie wat deur lande in
              die Suide ervaar word.                                                            (1)

      3.2.3   Verduidelik kortliks die begrip Noord-Suid-verdeling.                             (2)

      3.2.4   Verduidelik die begrip vryhandelsgebiede.                                         (2)

      3.2.5   Ondersoek die negatiewe impak van Covid-19 op ontwikkelende lande
              in Afrika.                                                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                        EKONOMIE V2                                              9

3.3     Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

            NASIONALE RAAMWERK VIR VOLHOUBARE ONTWIKKELING

        Die wêreld ervaar hewige druk wat volhoubare ontwikkeling vir die meeste
        mense in gevaar stel. Bevolkingsgroei, toenemende ongelykhede,
        klimaatsverandering en die opkoms van oordraagbare siektes is ŉ
        terugslag vir baie onlangse menslike welstand prestasies terwyl daar ŉ
        vinnige agteruitgang van die planeet se gesondheid is.

        Die NRVO beoog om die lewenskwaliteit in die land te verbeter en het 5
        pilare ingesluit: die natuur, omgewingsgesondheid, klimaatsverandering,
        lewende organisme en biosekuriteit.

                                          [Bron: nature.com/articles/s41467-022-32415-9]

        3.3.1    Identifiseer vanuit die uittreksel EEN pilaar van die Nasionale
                 Raamwerk vir Volhoubare Ontwikkeling (NRVO).                                (1)

        3.3.2    Verskaf EEN voorbeeld van groenbelasting.                                   (1)

        3.3.3    Definieer die begrip Nasionale Raamwerk vir Volhoubare
                 Ontwikkeling.                                                               (2)

        3.3.4    Verduidelik kortliks die omgewingsimpakassessering             as    ŉ
                 benadering tot volhoubaarheid.                                              (2)

        3.3.5    Hoe kan ekonomiese groei en omgewingsbewaring gebalanseer
                 word?                                                                       (4)

3.4     Bespreek kortliks verandering in werkstoestande en omgewingsverval as
        gevolge van globalisering.                                                           (8)

3.5     Ontleed die belangrikheid van die bewaring van biodiversiteit.                      (8)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                         EKONOMIE V2                      (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 4:       MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE
               KWESSIES                       40 PUNTE–30 MINUTE

4.1    Beantwoord die volgende vrae.

       4.1.1       Lys enige TWEE Millenium Ontwikkelingsdoelwitte.                       (2)

       4.1.2       Hoe kan ondernemings koste minimiseer?                                 (2)

4.2    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                WINS

       Koste
                                                              B

                                                       A

               p                                                  Marginale Inkomste

                                            h          Hoeveelhede

       4.2.1       Identifiseer kurwe B.                                                  (1)

       4.2.2       Benoem die tipe wins wat hierbo uitgebeeld word.                       (1)

       4.2.3       Verduidelik marginale inkomste.                                        (2)

       4.2.4       Verduidelik kortliks skaalverspillings.                                (2)

       4.2.5       Ondersoek die belangrikheid van marginale koste.                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                         EKONOMIE V2                                        11

4.3     Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     HOE DIGITALE MULTINASIONALE ONDERNEMINGS
                     WÊRELDHANDEL EN BELEGGING TRANSFORMEER

        Die internasionale produksie voetspoor van digitale Multinasionale
        Ondernemings (MNOs), wat alreeds besig was om uit te brei het selfs
        vinniger tydens die Covid-19-pandemie gegroei.

        UNCTAD Globale Belegging Tendens Moniteerder wat op 27 April
        gepubliseer was, het die nuwe ranglys van die top 100 digitale MNOs bekend
        gemaak, wie se totale verkope amper meer as 160% hoër in 2021 as in 2016
        was, met ŉ gemiddelde toename van 215 per jaar. Die top 100 digitale MNOs
        sluit toonaangewende spelers soos Uber, Twitter en Meta in.

                                    [Aangepas uit unctad.org/news. Toegang op 16 Mei 2022
                                                                                  verkry.]

        4.3.1    Identifiseer vanuit die uittreksel, ŉ toonaangewende multinasionale
                 onderneming.                                                                 (1)

        4.3.2    Noem EEN voordeel van ŉ Multinasionale Onderneming.                          (1)

        4.3.3    Beskryf die begrip Multinasionale Onderneming.                               (2)

        4.3.4    Verduidelik kortliks vryhandelsones.                                         (2)

        4.3.5    Ontleed die sosiale impak van globalisering op ontwikkelende lande.          (4)

4.4     Bespreek kortliks die vlak van ruimte kapasiteit in die industrie en
        indiensnemingsvlak as grade van elastisiteit van aanbod.                              (8)

4.5     Ondersoek die positiewe impak van globalisering op die Suid-Afrikaanse
        ekonomie.                                                                             (8)
                                                                                             [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                       EKONOMIE V2                           (EC/NOVEMBER 2023)

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.

Jou antwoord sal soos volg geassesseer word.

                                                                              PUNTE-
                 STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL
                                                                            TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ŉ laerorde-antwoord.
 • ŉ Goeie begin is om die sleutelkonsep wat met die vraag verband
    hou, te definieer of te omskryf.
 • MOENIE enige deel van die vraag by die inleiding insluit NIE.              Maks. 2
 • MOENIE enige deel van die inleiding by die liggaam herhaal NIE.
• Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
    bespreek.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/                Maks. 26
Ondersoek/ Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Analiseer/Bespreek krities/
Verduidelik/Assesseer/Debatteer/Teken ŉ grafiek en verduidelik/
Gebruik die grafiek gegee en verduidelik/Voltooi die grafiek gegee
ŉ Maksimum van 8 punte kan vir opskrifte/voorbeelde toegeken
word.
Bykomende gedeelte: Gee eie opinie/Bespreek                                  Maks. 10
krities/Evalueer/Evalueer krities/Lei af/Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/
Debatteer kortliks/Hoe/Stel voor/Analiseer
ŉ Maksimum van 2 punte kan vir die blote noem van feite toegeken
word.
Slot
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:
• ŉ Kort samevatting van wat bespreek is, sonder die herhaling van
    enige feite wat reeds genoem is
• Enige opinie of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is                 Maks. 2
• Bykomende ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding
    versterk
• ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
• Aanbevelings
TOTAAL                                                                          40

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

•    Bespreek in detail die vraagverhoudinge met behulp van grafieke.         (26 punte)
•    Ontleed die belangrikheid van relatiewe prys.                            (10 punte)     [40]

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                        40 PUNTE – 40 MINUTE

•    Bespreek detail die probleme wat die omgewing bedreig.                   (26 punte)
•    Ontleed die belangrikheid om die omgewing te beskerm.                    (10 punte)     [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:           40
                                                                     GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr 11 Eco P2 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-eco-p2-afrikaans-june-2023-question-paper/56be9682-6841-4908-96d9-de8713868ac0) — Economics · QP · 2023 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Economics · Memo · 2023 · Afr
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/1b85faaa-981a-47a9-a6ab-453a60804c87) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr11 Ecn P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [ECON P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/61f64fd7-cc78-41a8-9f45-dc47d12250ca) — Economics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [Gr 11 Economics P2 (AFR) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afr-2023-possible-answers/5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (AFR) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afr-2023-question-paper/7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
