# Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-gr12-sept2021-afrikaans/dd04c2d3-fe9a-483a-8499-6776d07f5cd2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-gr12-sept2021-afrikaans/dd04c2d3-fe9a-483a-8499-6776d07f5cd2)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2021

                         EKONOMIE V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     EKONOMIE V2                      (EC/SEPTEMBER 2021)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Beantwoord VIER vrae as volg in die ANTWOORDEBOEK:

           AFDELING A: VERPLIGTEND
           AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
           AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.      Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

3.      Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

4.      Lees die vrae aandagtig deur.

5.      Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

6.      Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
        konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae
        voldoen.

7.      Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
        nagesien word NIE.

8.      Gebruik slegs swart of blou ink.

9.      Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

10.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

11.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                         EKONOMIE V2                                          3

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                        30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
       Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
       (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld. 1.1.9 D.

       1.1.1    Die waarde van die insette wat deur die entrepreneur besit word en
                gedurende die produksieproses gebruik word, word ... koste
                genoem.

                A      totale
                B      implisiete
                C      eksplisiete
                D      marginale

       1.1.2    Produkte wat deur monopolisties mededingende besighede
                geproduseer word, is …

                A      uniek.
                B      homogeen.
                C      gedifferensieerd.
                D      dieselfde.

       1.1.3    In ekonomie, verwys die langtermyn na die tydsperiode waar …

                A      al die produksiefaktore vas is.
                B      sommige produksiefaktore vas is.
                C      al die produksiefaktore kan verander.
                D      slegs vaste koste relevant is.

       1.1.4    ’n Lewensvatbaarheidstudie word oor die algemeen deur die ...
                sektor gebruik om ’n projek mee te evalueer.

                A      Privaat
                B      Buitelandse
                C      Openbare
                D      Finansiële

       1.1.5    Indien alle ander dinge dieselfde bly, sal vraagtrek-inflasie mees
                waarskynlik die oorsaak wees van ’n styging in ...

                A      die vlak van the rentekoers.
                B      die inkomstebelasting koers.
                C      die koste van ingevoerde grondstowwe.
                D      staatsbesteding.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       EKONOMIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2021)

       1.1.6   Suid-Afrikaners wat vir plesier of besigheid oorsee reis, word ... toeriste
               genoem.

               A       uitgaande
               B       buitelandse
               C       inkomende
               D       transito

       1.1.7   Vis is ’n voorbeeld van ’n ... hulpbron.

               A       nie-hernubare
               B       hernubare
               C       basiese
               D       gemeenskaplike

       1.1.8   Die regering kan ’n baie belangrike rol speel in omgewings
               volhoubaarheid deur sy ... beleid

               A       monetêre
               B       ontwikkelings
               C       verstedeliking
               D       fiskale                                                    (8 x 2)    (16)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)                       EKONOMIE V2                                           5

1.2    Kies ŉ beskrywing in KOLOM B wat by ŉ begrip in KOLOM A pas. Skryf slegs
       die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die ANTWOORDE-
       BOEK neer.

                 KOLOM A                                KOLOM B
       1.2.1    Ongereguleerde mark A      Besoeke aan museums en kunsgalerye

       1.2.2    Mededingings-          B   Neem die uitwerking van inflasie op die
                kommissie                  bruto binnelandse produk in ag.

       1.2.3    Kartel                 C   Genot en waardering van die onversteurde
                                           natuur

       1.2.4    Private koste          D   Organisasie van besighede wat tot stand
                                           kom om ’n gesamentlike monopolie te vorm.

       1.2.5    Konstante pryse        E   Ondersoek beperkte sakepraktyke

       1.2.6    Eko-toerisme           F   Verkry uit die gebruik van water, getye, die
                                           son en die wind

       1.2.7    Huishoudelike afval    G   Geen beduidende invloed en beheer deur
                                           die regering nie

       1.2.8    Groen energie          H   Geskep in produksie

                                       I   Word aangegaan deur besighede wanneer
                                           hulle goedere en dienste produseer
                                                                              (8 x 1)        (8)

1.3     Gee EEN begrip vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die begrip
        langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.

        1.3.1    Minimum verdienste wat vereis word om te verhoed dat ŉ onderneming
                 toemaak en sy produksiefaktore iewers anders gaan aanwend

        1.3.2    ’n Instelling of meganisme wat kopers en verkopers vir goedere en
                 dienste bymekaar bring

        1.3.3    Verbruik deur een persoon verminder op geen manier die verbruik deur
                 ’n ander persoon nie

        1.3.4    ’n Toestand van lae groei, hoë werkloosheid en hoë inflasiekoerse

        1.3.5    ’n Plek wat deur (UNESCO) United Nations Scientific and Cultural
                 Organisation vir spesiale kulturele of fisiese betekenis gelys word

        1.3.6    Tradisionele kennis wat ’n praktiese toepassing vir daaglikse oorlewing
                 inhou                                                                       (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:            30

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      EKONOMIE V2                              (EC/SEPTEMBER 2021)

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE            van   die   drie   vrae    uit   hierdie    afdeling     in   jou
ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                               40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1    Beantwoord die volgende vrae:

       2.1.1    Noem enige TWEE voorbeelde van kollektiewe goedere.                                   (2)

       2.1.2    Hoekom is die vraagkurwe van ’n volmaakte mededinger horisontaal?                     (2)

2.2    Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                            TOEMAAK-/AFSLUITPUNT BY 'N VOLMAAKTE
                                       MEDEDINGER          A

                                                                  e                 GTK
                      P
                                                                                       MI5

                                                            d                     MI4
                      P
                                                                                        GVK
                                                        c
                      P                                                           MI3
                                                    b
                      P                                                          MI2
                                              a
                      P                                                          MI1

                                                    H1 H2 H3      H4
                                                                            Hoeveelheid

       2.2.1    Identifiseer die toemaak-/afsluitpunt op die bostaande grafiek.                       (1)

       2.2.2    Benoem die kurwe wat deur letter A voorgestel word.                                   (1)

       2.2.3    Beskryf kortliks die begrip toemaak-/afsluitpunt.                                     (2)

       2.2.4    Beskryf die aard van die produkte in volmaakte mededinging.                           (2)

       2.2.5    Watter uitwerking het die toetrede van nuwe besighede op die volmaakte
                mark?                                                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                            EKONOMIE V2                                             7

2.3      Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                                         EKSTERNALITEITE

                                                               Eksternaliteite is die
                                                               hoof-oorsaak van mark-
                                                               mislukking en vind in
                                                               byna elke mark plaas.
                                                               Eksternaliteite kan
                                                               positief of negatief wees
                                                               en kan die werking van
                                                               markte beïnvloed.

          NEGATIEWE EKSTERNALITEIT
                                                               [Bron: www.investopedia.com]

         2.3.1        Identifiseer die soort negatiewe eksternaliteit wat in bostaande
                      prent voorgestel word.                                                     (1)

         2.3.2        Noem enige EEN metode wat deur die regering aangewend
                      word om negatiewe eksternaliteite te verminder.                            (1)

         2.3.3        Beskryf kortliks die begrip negatiewe eksternaliteit.                      (2)

         2.3.4        Verduidelik    hoe    nie-meriete     goedere     markmislukkings
                      veroorsaak.                                                                (2)

         2.3.5        Waarom sal die regering in die werking van markte inmeng?                  (4)

2.4      Verduidelik kortliks die langtermyn ewewigsposisie van ’n monopolis, met
         behulp van ’n grafiek met volledig byskrifte.                                           (8)

2.5      Waarom verskaf die regering meriete goedere en dienste?                                (8)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     EKONOMIE V2                           (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                        40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1   Noem enige TWEE benaderings om beheer en kontrole te bedink.                  (2)

      3.1.2   Wat is die impak van COVID-19 op buitelandse toeriste wat Suid-
              Afrika binnekom?                                                              (2)

3.2   Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                 DIE VERKORTE KOOLSTOFPROFIEL: SUID-AFRIKA

      Suid-Afrika is die wêreld se 14de grootste vrysteller van kweekhuisgasse
      (GHGs). SA se koolstofdioksied (CO2) uitlatings is hoofsaaklik te wyte aan ’n
      swaar afhanklikheid van steenkool. Alhoewel ’n onlangs vrygestelde,
      voorlopige elektrisiteitsplan ’n beduidende verskuiwing vanaf brandstof na
      gas en hernubare bronne voorstel. Steenkool sal egter nog vir dekades lank
      voortgaan om ’n rol te speel, maar die plan sal geen nuwe aanlegte wat na
      2030 gebou word bevat nie en vier-vyfdes van die vermoë sal teen 2050
      gesluit wees.

                                                            [Bron: www.carbonbrief.org]

      3.2.1    Identifiseer, uit die bostaande uittreksel, die kweekhuisgas wat die
               meeste in Suid-Afrika vrygestel word.                                      (1)

      3.2.2    Noem die industrie wat die meeste tot aardverwarming bydra.                (1)

      3.2.3    Beskryf kortliks die begrip hernubare hulpbronne.                          (2)

      3.2.4    Verduidelik vrywillige ooreenkomste as ’n manier wat die regering
               aanwend om die omgewing volhoubaar te hou.                                 (2)

      3.2.5    Hoe sal verbruikers tot die vermindering van klimaatsverandering
               bydra?                                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                        EKONOMIE V2                                             9

3.3     Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                 SA SE REKORDS IN BINNELANDSE TOERISME GROEI

        Die tydperk van Januarie tot April 2019 toon uitsonderlike groei op die
        binnelandse toerisme front. Binnelandse toerisme reise het met 59,7%
        toegeneem – ’n verbysterende prestasie. SA Toerisme het gefokus op
        bemarkingsveldtogte wat Suid-Afrikaners verlei om in hulle eie land te wil
        reis.
        Suid-Afrika bly ’n bestemming wat baie regoor al nege provinsies kan
        bied en is vasbeslote om die skoonheid wat saam met Suid-Afrika kom,
        aan die wêreld ten toon te stel en daarmee saam is dit waarde vir geld.

                                                         [Bron: www.tourismtattler.com]

        3.3.1    Noem EEN bemarkingsveldtog wat tot groei in binnelandse
                 toerisme gelei het.                                                         (1)

        3.3.2    Noem EEN Wêrelderfenisgebied in Suid-Afrika.                                (1)

        3.3.3    Beskryf kortliks die begrip binnelandse toerisme.                           (2)

        3.3.4    Verduidelik die negatiewe uitwerking wat toerisme op die
                 plaaslike gemeenskap het.                                                   (2)

        3.3.5    Hoe verskil toerisme van ander diensbedrywe?                                (4)

3.4     Verduidelik die Kyoto-protokol as ’n belangrike internasionale protokol en
        ooreenkoms oor volhoubare ontwikkeling.                                              (8)

3.5     Ondersoek die negatiewe uitwerking van globalisasie op omgewings-
        volhoubaarheid.                                                                     (8)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       EKONOMIE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 4:       MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE
               KWESSIES                     40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1    Beantwoord die volgende vrae.

       4.1.1   Noem enige TWEE kriteria waaraan ’n aktiwiteit moet voldoen om
               as ’n toerisme aktiwiteit beskou te word.                                            (2)

       4.1.2   Wat sal gebeur as een besigheid in ’n volmaakte mark sou besluit
               om sy verkoopprys te verhoog?                                                        (2)

4.2    Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                [Bron: Medium voorstelling van die Tourisme sateliet aanspreeklik vir SA: 2017]

       4.2.1   Identifiseer die sektor wat die minste tot die BBP in 2017, bygedra
               het.                                                                                 (1)

       4.2.2   Wat was die totale bydrae van toerisme tot die BBP in 2017?                          (1)

       4.2.3   Beskryf kortliks die begrip vervaardiging.                                           (2)

       4.2.4   Verduidelik hoe kreatiewe verteenwoordigende liggame toeriste na
               toeriste gebiede doeltreffend versprei.                                              (2)

       4.2.5   Hoe dra toerisme by om die ekonomie ’n hupstoot te gee?                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                                    EKONOMIE V2                                          11

4.3    Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                           WINS MAKSIMERING
                                                                                  TK
                                                                                       TI

                          50
                                                                              B

           Koste/Inkome
                          40

                          30

                                       A
                          20

                                       2           3         4            5
                                                          Hoeveelheid

       4.3.1              Identifiseer, vanaf die bostaande grafiek, die optimale uitsetvlak.              (1)

       4.3.2              By watter punt op bostaande grafiek sal die besigheid
                          gelykbreek?                                                                      (1)

       4.3.3              Verduidelik kortliks die begrip totale koste.                                    (2)

       4.3.4              Beskryf die marginale inkome-kurwe (MI) van ’n monopolie.                        (2)

       4.3.5              Wat is die betekenis         van       die   Suid-Afrikaanse Wet      op
                          Mededinging?                                                                     (4)

4.4    Verduidelik kortliks die uitwerking van toerisme op werkskepping en
       armoede.                                                                                            (8)

4.5    Ondersoek die uitwerking van die vasstel van ’n maksimum prys op petrol
       in Suid-Afrika.                                                                                    (8)
                                                                                                         [40]

                                                                         TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      EKONOMIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2021)

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

Jou antwoord sal soos volg geassesseer word.

                                                                               PUNTE
                      STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                             TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ’n laerorde-antwoord.
  ŉ Goeie begin sal wees om die sleutelkonsep wat in die vraag gebruik
    word, te definieer.                                                          Maks. 2
  Moenie enige gedeelte van die vraag in jou inleiding insluit nie.
  Moenie enige gedeelte van die inleiding in jou inhoud herhaal nie.
  Vermy om in die inleiding te sê wat jy in die inhoud gaan bespreek.
Inhoud
Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/                Maks. 26
Bespreek krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/
Verduidelik

Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/
Evalueer krities/Teken ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek
en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/              Maks. 10
Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer/Hoe/Stel voor
Slot
Enige toepaslike hoërorde-slot wat die volgende behoort in te sluit:
    ŉ Kort opsomming van wat bespreek is / ontleed sonder om reeds
     genoemde feite, in die inhoud, te herhaal
    ŉ Mening of gewaardeerde oordeel oor die bespreekte feite                   Maks. 2
    Addisionele ondersteunende inligting om bespreking te versterk /
     ontleding
    ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien vereis
 Aanbeveling
TOTAAL                                                                              40

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

    Bespreek in detail, sonder die gebruik van grafieke, die kenmerke van ’n
     oligopolie.                                                         (26 punte)
    Ondersoek die negatiewe invloed van oligopolistiese gedrag op verbruikers.
                                                                          (10 punte)         [40]

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                        40 PUNTE – 40 MINUTE

    Ondersoek in detail die gevolge van inflasie.                     (26 punte)
    Hoekom is hoё inflasie ’n bekommernis vir besighede se prestasie? (10 punte)            [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:            40
                                                                     GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [ECON P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/4dfd489d-79be-494e-a2cf-f0b51ee8c5e1) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept2018-afrikaans/40b8038d-eb89-4d3e-86b1-b75479d96047) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept2021-afrikaans/be8a315c-3850-4a12-a242-cce45d9f946b) — Economics · Memo · 2021 · Afr
- [ECONOMICS P2 MEMO GR12 SEPT2014 AFRIKAANS](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-gr12-sept2014-afrikaans/f49aa136-8785-408e-90f0-b03837af7a8f) — Economics · Memo · 2014 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/5e40d41d-6537-4b4d-9803-062fd519c72e) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP SEPT FINAL 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept-final-2024-afrikaans/f341d75d-5790-4f3a-a3d5-07b296615d67) — Economics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [MTG Economics Afr](https://www.hlayiso.com/library/mtg-economics-afr/9848e5ba-3f16-47f5-8714-26d23f3a8bf5) — Guide · Afr
- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
