# Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept-final-2024-afrikaans/f341d75d-5790-4f3a-a3d5-07b296615d67
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept-final-2024-afrikaans/f341d75d-5790-4f3a-a3d5-07b296615d67)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIORSERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2024

                      EKONOMIE V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    EKONOMIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

      •   AFDELING A: VERPLIGTEND
      •   AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
      •   AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

3.    Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

4.    Lees die vrae aandagtig deur en begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

6.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

7.    Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
      nagesien word NIE.

8.    Gebruik slegs swart of blou ink.

9.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                        EKONOMIE V2                                        3

AFDELING A (VERPLIGTEND)                                     30 PUNTE – 20 MINUTE

VRAAG 1

1.1     Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
        Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
        (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D.

        1.1.1    ŉ Situasie waar alle ander faktorinsette onveranderd bly, staan as die
                 … reël bekend.

                 A     reële pryse
                 B     ceteris paribus
                 C     nominale pryse
                 D     markkragte

        1.1.2    ŉ Monopolis sal die prys ... van die vraagkurwe vasstel.

                 A     by die middelpunt
                 B     bo die middelpunt
                 C     onder die middelpunt
                 D     by die eindpunt

        1.1.3    ŉ Mark wat deur twee firmas oorheers word:

                 A     Monopolistiese mededinging
                 B     Monopolie
                 C     Oligopolie
                 D     Duopolie

        1.1.4    Winsmaksimering is waar die vertikale afstand tussen ... en TK die
                 grootste is.

                 A     TFC
                 B     TVK
                 C     MK
                 D     TI

        1.1.5    Kostedruk-inflasie kan verminder word deur ...

                 A     toenemende produktiwiteit.
                 B     subsidies.
                 C     vereistes vir kontantreserwes.
                 D     morele oorreding.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     EKONOMIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2024)

        1.1.6   Internetgeriewe wat deur toeriste benodig word, word ... infrastruktuur
                genoem.

                A     vervoer
                B     energie
                C     kommunikasie
                D     brûe

        1.1.7   ŉ Internasionale ooreenkoms om kernafval te bestuur.

                A     Basel Konvensie
                B     Kioto-protokol
                C     Parys-ooreenkoms
                D     Stockholm-protokol

        1.1.8   Om aan die behoeftes van die huidige geslag te voldoen sonder om die
                behoeftes van die toekomstige geslagte te benadeel.

                A     Hidrobreking
                B     Omgewingsontwikkeling
                C     Omgewingsvolhoubaarheid
                D     Bewaring
                                                                                  (8 x 2) (16)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     EKONOMIE V2                                        5

1.2     Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
        slegs die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die
        ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 K.

                   KOLOM A                                KOLOM B
        1.2.1    Homogene produkte       A    Kan nie verhaal word indien ŉ firma
                                              besluit om die mark te verlaat nie

        1.2.2    Gesinkte koste          B    Die verskeidenheid plant- en dierelewe
                                              in ŉ bepaalde habitat

        1.2.3    Winsmaksimering         C    Toeriste kom besoek museums en
                                              kunsgalerye

        1.2.4    Merietegoedere          D    Die regering handhaaf die voorraad-
                                              vlakke van omgewingshulpbronne deur
                                              die uitreiking van permitte en kwotas

        1.2.5    Inflasieteikengrens     E    Goedere wat die samelewing voel, is
                                              voordelig om te verbruik, maar word
                                              onderbenut deur die mark

        1.2.6    Kulturele toerisme      F    Produkte wat dieselfde is in styl,
                                              ontwerp en kwaliteit

        1.2.7    Direkte kontroles       G    Monetêre beleidsbenadering wat deur
                                              die SARB gebruik word om
                                              prysveranderings binne 3–6% te hou

        1.2.8    Biodiversiteit          H    Wanneer MK = MI

                                         I    Produsente het ŉ invloed op die
                                              markprys
                                                                                   (8 x 1) (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      EKONOMIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2024)

 1.3    Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
        langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.
        Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

        1.3.1   ŉ Instelling wie se hooffunksie is om bevele wat deur die
                mededingingstribunaal gemaak is, te hersien en hierdie bevele te
                wysig of te bevestig

        1.3.2   ŉ Bemarkingstrategie wat ondernemings gebruik om ŉ sekere
                persepsie in die gedagtes van verbruikers te skep

        1.3.3   Die proses om sosiale koste en sosiale voordele van ŉ projek te
                vergelyk

        1.3.4   Lae groei, hoë werkloosheid en hoë inflasiekoerse kom gelyktydig
                voor

        1.3.5   ŉ Kulturele of natuurlike terrein wat ŉ spesiale kulturele of fisiese
                belangrikheid het

        1.3.6   Die direkte regulering van ŉ bedryf of aktiwiteit deur wette wat meld
                wat toegelaat word en wat onwettig is.                           (6 x 1)      (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:              30

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                        EKONOMIE V2                                          7

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in jou
ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1    Beantwoord die volgende vrae.

       2.1.1    Noem enige TWEE voorbeelde van monopolieë in Suid-Afrika. (2 x 1)             (2)

       2.1.2    Hoe word kunsmatige monopolieë teen mededinging beskerm?
                                                                        (1 x 2)               (2)

2.2    Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

           HOEVEELHEID                      PRYS                TOTALE INKOMSTE
                2                            10                        20
                4                            10                        40
                6                            10                        60
                8                            10                        80
               10                            10                       100

       2.2.1    Identifiseer die gemiddelde inkomste (GI) in die tabel hierbo.                (1)

       2.2.2    Hoe word marginale inkomste bereken?                                          (1)

       2.2.3    Beskryf kortliks die term gemiddelde koste.                                   (2)

       2.2.4    Waarom is die marginale inkomste dieselfde as die gemiddelde
                inkomste onder perfekte marktoestande?                                        (2)

       2.2.5    Teken ŉ grafiek wat winsmaksimering met behulp van die marginale
                koste en marginale inkomstekurwes onder perfekte marktoestande
                aandui.                                                                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     EKONOMIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2024)

2.3   Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      2.3.1    Identifiseer die markstruktuur in die bostaande grafiek.                     (1)

      2.3.2    Noem die boonste segment (AB) in die grafiek.                                (1)

      2.3.3    Beskryf kortliks die term stilswyende samespanning.                          (2)

      2.3.4    Hoe raak prysvasstelling produsente?                                         (2)

      2.3.5    Hoekom is dit raadsaam vir oligopoliste om teen markprys te verkoop?
                                                                              (2 x 2)       (4)

2.4   Onderskei tussen ŉ individuele besigheid en die bedryf.                  (4 x 2)      (8)

2.5   Waarom moet monopolistiese mededingers hul produkte adverteer?           (4 x 2)     (8)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                          EKONOMIE V2                                           9

VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1    Noem enige TWEE voorbeelde van indirekte belasting.                (2 x 1)       (2)

      3.1.2    Hoekom is die bewaring van niehernubare hulpbronne belangrik?
                                                                        (1 x 2)                 (2)

3.2   Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

      Toerisme aankomste in Suid-Afrika demonstreer ŉ positiewe tendens, met
      verbetering in die getalle wat maand tot maand gedurende die tydperk van
      2021 tot 2023 aangeteken is. In Desember 2023 was 3,5 miljoen reisigers
      by Suid-Afrika se poorte of ingang/uitgang aangeteken, wat beide November
      2023 se getalle wat op 2,6 miljoen en Desember 2022 se getalle wat op 2,9
      miljoen gestaan, verbygesteek het.
                                                         [Aangepas uit www.statssa.gov.za]

      3.2.1    Identifiseer die Wêrelderfenisterrein in die uittreksel hierbo.                  (1)

      3.2.2    Noem enige EEN omgewings Wêrelderfenisterrein.                                   (1)

      3.2.3    Beskryf kortliks die begrip toerisme.                                            (2)

      3.2.4    Hoe kan ekotoerisme die omgewing bevoordeel?                                     (2)

      3.2.5    Evalueer hoe die Suid-Afrikaanse toerismeprofiel gebruik word om
               toeriste-aktiwiteite in Suid-Afrika te bevorder.            (2 x 2)              (4)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    EKONOMIE V2                             (EC/SEPTEMBER 2024)

3.3    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

         SUID-AFRIKA: ENTREPRENEUR STOOT HIDROPONIKA OM
             VEILIGE TOEGANG TOT VOEDSEL AAN TE PAK.

       ŉ Plaaslike voedselentrepreneur maak ŉ verskil met hidroponika om Suid-
       Afrika se voedselsekerheidskwessies aan te pak. Voedselonsekerheid word
       vererger deur klimaatsverandering en gronderosie. In Suid-Afrika word
       ongeveer 61 miljoen hektaar grond, sowat die helfte van die land se hele
       oppervlakte, geklassifiseer as ŉ matige tot ernstige potensiële risiko vir
       gronderosie.

       Toenemende gronderosie en onvrugbare grond maak dit moeilik vir Suid-
       Afrikaners om hul eie kos te kweek. Daar word geglo dat hidroponiese
       boerderystelsels ŉ innoverende en volhoubare oplossing bied vir die
       verbouing van voedsel beide op ŉ bestaansvlak sowel as ŉ kommersiële vlak.

                                                        [Aangepas uit www.hortidaily.com]

       3.3.1    Identifiseer enige EEN groot omgewingsprobleem uit die uittreksel.           (1)

       3.3.2    Noem ŉ internasionale maatreël wat gebruik word om biodiversiteit-
                verlies aan te spreek.                                                       (1)

       3.3.3    Beskryf kortliks die term bewaring.                                          (2)

       3.3.4    Hoe veroorsaak eiebelang dat markte misluk om die omgewing
                volhoubaar te bestuur?                                                       (2)

       3.3.5    Hoe beïnvloed gronderosie die Suid-Afrikaanse ekonomie negatief?             (4)

3.4    Bespreek kortliks die redes vir groei in die plaaslike toerismebedryf.                (8)

3.5    Waarom is die toekenning van eiendomsreg effektief in die bereiking van
       omgewingsvolhoubaarheid?                                             (4 x 2)          (8)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                         EKONOMIE V2                                       11

 VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE
          KWESSIES                       40 PUNTE – 30 MINUTE

 4.1 Beantwoord die volgende vrae.

       4.1.1    Noem enige TWEE toestande van ŉ perfekte mark.                   (2 x 1)      (2)

       4.1.2    Hoe beïnvloed die appresiasie van die rand inkomende toerisme?                (2)

 4.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       4.2.1    Identifiseer die skadu-area in die grafiek hierbo.                            (1)

       4.2.2    Watter kromme verteenwoordig die gemiddelde inkomstekurwe?                    (1)

       4.2.3    Beskryf kortliks die term natuurlike monopolie.                               (2)

       4.2.4    Waarom is die grafiek hierbo tipies van ŉ korttermyn-
                ewewigsposisie?                                                               (2)

       4.2.5    Gebruik die inligting in die grafiek hierbo om die totale koste te
                bereken. Toon ALLE berekeninge.                                               (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    EKONOMIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2024)

 4.3 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                              [Aangepas uit www.avbob.co.za]

      4.3.1   Identifiseer EEN oorsaak van klimaatsverandering uit die uittreksel
              hierbo.                                                                    (1)

      4.3.2   Noem ŉ internasionale ooreenkoms wat die produksie van gasse wat
              klimaatsverandering veroorsaak, beperk.                                    (1)

      4.3.3   Beskryf kortliks die term besoedeling.                                     (2)

      4.3.4   Verduidelik hoe aardverwarming klimaatsverandering tot gevolg kan
              hê.                                                                        (2)

      4.3.5   Hoe kan energiebesparing ŉ positiewe impak op die Suid-Afrikaanse
              ekonomie hê?                                                (2 x 2)        (4)

 4.4 Beskryf kortliks die doelwitte van die Suid-Afrikaanse mededingingsbeleid.
                                                                        (4 x 2)          (8)

 4.5 Verduidelik die positiewe impak van die gebruik van omgewingsbelasting op
     omgewingsvolhoubaarheid.                                            (4 x 2)         (8)
                                                                                        [40]

                                                           TOTAAL AFDELING B:            80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                        EKONOMIE V2                                     13

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

Jou antwoord sal soos volg geassesseer word.

                                                                          PUNTE-
                      STRUKTUUR VAN OPSTEL                              TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ŉ laerorde-antwoord.
• ŉ Goeie beginpunt is om die sleutelkonsep wat met die vraag
     verband hou, te defineer of te omskryf.
                                                                          Maks. 2
• Moenie enige deel van die vraag by die inleiding insluit nie.
• Moenie enige deel van die inleiding by die liggaam insluit nie.
• Vermy dit om in die inleiding te sê wat jy in die liggaam gaan
     bespreek.
Liggaam
Hoofdeel: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/Bespreek     Maks. 26
krities/Ontleed/Vergelyk/ Evalueer/Onderskei/Verduidelik
Bykomende deel: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/ Evalueer
krities/Teken ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en
verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/ Bereken/Lei af/Vergelyk/
Verduidelik/Onderskei/ Interpreteer/ Debatteer kortliks/Hoe/Stel voor    Maks. 10
Gevolgtrekking
Enige hoërorde gevolgtrekking behoort die volgende in te sluit:
• ŉ Kort samevatting van wat bespreek is, sonder om enige feite wat
     reeds genoem is, te herhaal
• Enige opinie of waardeoordeel oor die bespreekte feite
• Addisionele ondersteunende inligting om bespreking/ontleding te
     versterk
• ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien vereis
• Aanbevelings                                                            Maks. 2
TOTAAL                                                                      40

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                     40 PUNTE – 40 MINUTE

• Bespreek in detail die faktore wat tot die wantoewysing van hulpbronne in die
  mark lei.                                                            (26 punte)
• Evalueer die impak van KVO op die Suid-Afrikaanse ekonomie.           (10 punte)        [40]

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                        40 PUNTE – 40 MINUTE

•   Bespreek in detail die maatreëls om vraagtrek- en kostedruk-inflasie te
    bekamp.                                                              (26 punte)
•   Ontleed die impak van direkte buitelandse belegging op prysstabiliteit.
                                                                         (10 punte)       [40]

                                                             TOTAAL AFDELING C:            40
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8c1cb29b-6587-4828-ae16-d72e2952b976) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/b63a0d0e-df37-4750-b5b1-eca932045c79) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Economics P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-economics-p2-afrikaans-2024-possible-answers/d54cb2c3-c826-4990-8f30-6eaeb86b12e4) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [Economics P1 May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-economics-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/c2bfc0d8-b28a-4a2f-a315-4aef54130cc1) — Economics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [MTG Economics Afr](https://www.hlayiso.com/library/mtg-economics-afr/9848e5ba-3f16-47f5-8714-26d23f3a8bf5) — Guide · Afr
- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P2 MEMO GR12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-gr12-june-2023-afrikaans/3493f088-0531-43e0-b777-da84a7b24ab5) — Memo · 2023 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP GRADE 12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-grade-12-june-2023-afrikaans/14e460bc-51e9-4a72-a70e-bc549012de25) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
