# Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2015 QP (Afr)

> Grade 11 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-p2-afr/ec531941-d049-44d7-b3cd-c2e7f48cf171
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-p2-afr/ec531941-d049-44d7-b3cd-c2e7f48cf171)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

    *IGRDSA*

### Page 2

Ingenieursgrafika en -OntwerpiV2

EC DBE/November 2015

Downloaded from hlayiso.com

40

AANSIG 4
1
4 GATE @8
OP 72 SSD
KOLVLAK 216
AANSIG 1
22/09/2014] KEANO INSERT SPYGLEUF 1
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER DATUM | VERANDERDEUR | BESKRYWING VANHERSIENING | Nr.

TEKENAAR: John
‘TENSY ANDERS VERMELD,
IS ALLE TOLERANSIES OP | DATUM: 15/09/2014

TEKENSTEL NR. 2 VAN 2

MATERIAL: GIETYSTER

LEERNAAM: BASE-53-2014

HITTEBEHANDELING: GEEN

AFMETINGS + 0,36.
NASIENER: Ann

DATUM: 18/09/2014

PRECISION CAST soMeERSET 008

VERVAARDIGERS

5850
www. precision.co.za

ALLE ONGESPESIFISEERDE
SINE SIS GOEDGEKEUR: Peter
quae DATUM: 03/10/2014
AUTOCAD 2015 SKAALE1 22

KRUKASHULS

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
Gegee:
Vier aansigte van ‘n krukashuls met ‘n titelblok en 'n tabel met vrae.
Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande
tekene en titelblok verwys, netjies te beantwoord
Toon alle berekeninge. [22]
VRAE ANTWOORDE
1 | Wie het die tekening goedgekeur? 4
2 | Watis die Sleenheid wat gebruik is om die tekening te teken? 1
3. | Watter tekenmetode is gebruik om hierdie tekene te skep? 1
4. | Wats die webadres van die ontwerpondememing? 4
5 |Hoeveel stelle tekene is daar? 1
6 | Watis die toelaatbare toleransie op die afmetings? 4
7 | Wat word kenmerk R genoem? 1
8 | Watis die grootte van die boog gemerk S? 1
9 | Bepaal die afmeting by T? 1
10 | Bepaal die afmeting by U? 1
11 | Bepaal die afmeting by V? 1
12 | Watter verandering het Keano voorgestel? 1
13 | Wats die doel van die verandering wat Keano voorgestel het? 2
14 | Watter tipe snit word op aansig 3 getoon? 1
15. | Watter tipe snit word op aansig 4 getoon? 1
16 | Wat ste! die letters S.S.D. voor? 1
17 |Hoeveel 28 gate moet geboor word in die huls? 1
1g_ | I die blok hieronder (ANTWOORD 18), teken, in netjiese 4
vryhand, die simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik word.
TOTAAL 22
ANTWOORD 18
NAAM
SIMBOOL NAAM. [2

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -OntwerpiV2

Downloaded from hlayi

VRAAG 2.1: HELIKS (AWEGAAR)

Gegee:
* Die linkeraansig en onvoltooide vooraansig van 'n regterhandse
awegaar.

© Die senterlyne vir die linkeraansig as verwysingspunt
Instruksies:
* — Kopieér die linkeraansig en konstrueer die vooraansig van, een
en 'n half draaie, van 'n regterhandse awegaar.
Die steek is 48 mm

Begin links bo.
Toon ALLE nodige konstruksies. [24]
13 draaie
ASSESSERINGSKRITERIA
1 KOPIEER + KONSTR' + 5
RIGTING + SL
2 BUITE HELIKS 9
3 BINNE HELIKS 6
4. SKAG + EINDPUNTE 3
SUBTOTAAL | 24

VERPLASING

o 30°

60°

90° 120°

150° 180° 210° 240° 270° 300° 330° 360°

ROTASIE

VRAAG 2.2: LOKUSSE (NOKKE)

Gegee:
* Die verplasingsgrafiek van 'n industriele nok.
© Die minimum nokradius is 10 mm.

* Die nok roteer kloksgewys.

Instruksies:

* — Projekteer en teken die nokprofiel wat die gegewe
beweging sal genereer. Toon die grade indelings op
die nokprofiel. Die pyl wat draairigting aandui moet
getoon word

* Toon ALLE konstruksies. [18]
ASSESSERINGSKRITERIA
1 PYL+AS+MINRADIUS |
+ GRADE + SL
2 KONSTRUKSIE 3
3 NOKPUNTE 6
4 KURWE + KWALITEIT 5

SUBTOTAAL | 18

TOTAAL | 42
NAAM

NAAM. [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

senses Downloaded from hlayiso.com esse
;

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van 'n model.
* Die posisie van punt B op die tekenvel.

Instruksies:
Omskep die ortografiese aansigte van die model in 'n skaal 1: 1
isometriese tekening

*  Maak hoek B die laagste punt van die tekening
* Toon ALLE nodige sirkel- en ander konstruksies.
*  GEEN verborge besonderhede word verlang nie. ——[38]

34 " 34

NL
ef"
J=--T9
|
- r+
Los
« [a] f 8

ASSESSERINGSKRITERIA

1. HULPAANSIG +PLASING | 5

2. BASIS + ISO" LYNE 16
3. WEB oH

Vv 4, VYFKANT, 8h
B 5. ISOMETRIESE SIRKEL 6

6. SENTERLYNE 1

TOTAAL | 38
NAAM

NAAM [4
Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

### Page 5

Ingenieursgrafika en -OntwerpiV2

HULS

Downloaded from hlay

M35,

B48

fs 90° {
Yoel t

RUBBER-
SEEL

ow, 228

M14

fot

M14 MOER

WASTER

WIEL
220 M14

@10

°

3. RUBBER-
% SEEL 1 RUBBER
4. STEUN-

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

* Die uitskuifisometriese tekening van die onderdele van 'n
afsluitklepsamestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon

* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
afsluitklepsamestelling

Instruksies:
© Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6
* Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse

ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die
saamgestelde onderdele van die afsluitklepsamestelling:
*¢ 'n Deursnee-vooraansig, volgens snyvlak A-A,
soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die
uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die
snyvlak word op die linkeraansig van die huls
(onderdeel 1) getoon.
* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in die
SABS 0111.

LET WEL:

* Toon drie viakke van die moer in die deursnee
vooraansig.

Toon alle konstruksies vir die moer.

* Geen verborge besonderhede word verlang nie. [98]

LYS VAN ONDERDELE

ONDERDEEL | HOEVEELHEID | MATERIAL

1. HULS 1 GIETYSTER
2. SKROEF 1 SAGTE STAAL

5] EI STUK 1 SAGTE STAAL
al 5, RUBBER-
SEEL 1 RUBBER
M6 RE.
|__ keep 2x 2diep 6. DOP 1 SAGTE STAAL
@20 1
7. AS 1 SAGTE STAAL
M6 SKROEF
RUBBERSEEL 8. WIEL 1 SAGTE STAAL
y, Mt
8 9. WASTER 1 SAGTE STAAL
AS
ALLE AFMETINGS 1S IN| TEKENAAR: 10. MOER 1 SAGTE STAAL
MILLIMETER.
DATUM: i: BUFFELSTRAAT
ALLE NASIENER: Ao SHUTTERS MTRATHA cosKaae
ONGESPESIFISEERDE VERVAARDIGERS DEPARTMENT BASIESE ONDERWY:
RADIUSSE IS R3. DATUM: 20/01/Z014 /everyshaft.co.za GRAAD 11
NOVEMBER 2015
GOEDGEKEUR: Gy mer
TEKENPROGRAM:
CAD 2015 DATUM: 25/03/2014 AFSLUITKLEP

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -OntwerpiV2

ie

EC DBE/November 2015

Downloaded from hlayiso.com

ASSESSERINGSKRITERIA

DEURSNEE VOORAANSIG

4, HULS 24
2. SKROEF oy
3. RUBBERSEEL 3
4. STEUNSTUK 3
5. AS 1"
6. RUBBERSEEL 3
7. DOP 4
8, WIEL 4
9, WASTER 4h
10. MOER 6
ASENTERLYNE, 5
ARSERING 18
SAMESTELLING 9
TOTAAL| 98
NAAM.

NAAM. [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [EGD Gr11 Nov 2015 P2 Bladsy6](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-p2-bladsy6/8315935b-81bd-441e-9150-6df0e8b6cffc) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015
- [EGD Gr11 Nov 2015 P2 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-p2-eng/bc9d63be-caa0-4a0b-ab2c-5b90fc9ee4af) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [EGD Gr11 Nov 2015 P2 Page5](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-p2-page5/c026c76c-cf14-4ed6-8d4b-3a84c8ba7375) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015
- [EGD Gr11 Nov 2015 P2 Page6](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-p2-page6/c2f7eb64-0957-4f60-b8f8-0f52bfca960b) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015
- [EGD Gr11 Nov 2015 P2 Bladsy1](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-p2-bladsy1/1c1ef81c-395a-417d-982a-dcf84e166f12) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015
- [EGD Gr11 Nov 2015 P2 Bladsy4](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-p2-bladsy4/02fb3189-191b-45b9-9bdf-b6ddc1fa9a1b) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015

## More from Grade 11 Engineering Graphics and Design

- [Gr 11 EngGraph Des ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-enggraph-des-atp-2023-24/6fbec59e-8df9-49dc-9042-1e84389c22fa) — ATP
- [EGD P1 GR11 MEMO NOV2022 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-memo-nov2022-afr-engl/dc8a6861-4564-49b7-9da7-af10cd3460f8) — Memo · 2022 · Afr
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/085022c0-c1e2-44e3-8f13-b13c4d9661fd) — Memo · 2022 · Afr
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr11-memo-nov2022-english/50c4e044-b732-4d91-bcb3-e98c1bc8bfc1) — Memo · 2022 · Eng
- [EGD P1 GR11 MEMO NOV2022 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-english/9926f9cd-76bc-4eff-a287-c1394b665aaf) — Memo · 2022 · Eng
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/964722fb-b9df-42a0-a525-cbab4bbad105) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
