# Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2015 QP (Afr)

> Grade 11 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-afr/b114e8c9-6f28-4fdf-a8f6-c2a47f0d8768
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-afr/b114e8c9-6f28-4fdf-a8f6-c2a47f0d8768)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                             INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                             1.   Die vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                             2.   Beantwoord ALLE vrae.
                                                             3.   Alle tekene moet volgens skaal 1 : 1 geteken word, tensy anders vermeld.
                                                             4.   Alle vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word.
                                                             5.   Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer
                                                                  word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie.
                                                             6.   Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord.
                  ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI              7.   Drukskryf jou naam in die blokkie voorsien op elke antwoordvel.
                EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT            8.   Alle antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
                  OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT               9.   Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is, moet in goeie verhouding beraam
                                                                  word.

                                 NASIONALE                                           SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                             SENIOR SERTIFIKAAT                                                                     GEMODEREERDE
                                                                                                                        PUNT

                                                                                       1
                                                                                       2
                                                                                       3
                                                                                       4
                                      GRAAD 11
                                                                                    TOTAAL

                                                                                               2 0 0
                                                  *IGRDSA*

                 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1

                                  NOVEMBER 2015
                                                                                         VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                                                                                                      NAAM

                                                                                                      NAAM
PUNTE: 200
                                                                                              EKSAMENSENTRUM
TYD: 3 uur
                                                                                              EKSAMENSENTRUM
Die vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                                                   Blaai om asseblief   1

### Page 2

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1 EC DoE/NOVEMBER 2015

2» . VRAAG 1: SIVIEL ANALITIES
og
Gegee:
© 'n Vioerplan van 'n huis
i «'n Tabel met vrae wat na die tekening verwys.
| Instruksies:
> Beantwoord die vrae deur die antwoorde netjies in die
voorsiende spasie op die tabel te drukskryf. [30]
1 }+—r VRAE ANTWOORDE
eqe | !dentiiseer TWEE opsetiike 2
ol ello) ontwerp-foute in die badkamer.
rT \ EETKAMER hn 9 | Identifiseer EEN opsetlike tekenfout in 1
at slaapkamer 2.
SITKAMER ANTE 4 3, | dentifiseer EEN opsettike tekenfout in 1
z | i Hl | ] \ die kombuis.
ii
al i| We 4. | Water tekenkenmerk is ut al die mure 1
[ \ | WY ] op die vioerplan weggelaat?
|| | VIL KOMBUIS
TAY 5 | Waarvoor staan IGK? 1
‘| Ly [ 6 | Benoem die tekenkenmerk by 1. 1
2 =|
i 7 | Wat word deur die lyne by 2 aangedui? 1
| —r = -!==5
o 8 | Identifiseer die tekenfout by 3. 1
8
3 Teken in die spasie voorsien by 4, op
= > g | die plan, in netjiese vryhand, die 4
—— grafiese simbool vir 'n dubbele
IGK aw kombuis-opwasbak.
J [ Teken in die spasie voorsien by 5, op
10 | die plan, in netjiese vryhand, die ~ 3
_ SLAAPKamer 2 SLAAPKAMER 4 grafiese simbool vir'n stort.
44 | Walter aansig van die huis kan gesien 1
3 word in die rigting van die pyl by 6
‘ 12 | Wat is die skaal van die tekening? 1
7 ~\ 43 | Watis die dikte van die lasdraende 1
) mure in mm?
a 14 | Bepaal die vioerarea van slaapkamer 2 3
° <= in m?*.
: | : Bereken die omtrek van die huis in
— 15 3
meter
+10 Meet die lengte van 'n slaapkamer-
220 3 venster op die tekening en omskep
16 | vons' A 3
hierdie lengte in meter volgens 'n skaal
4200 2904 van 1:50.
12000 17 | Wat dui die simbool by 7 aan? 1
Drukskryf die naam van die aansig
18 | netjies bo die skal in die voorsiende 1
SKAAL 1 : 50 30
~
NAAM
6

NAAM wy

Kopiereg voorbehou Biaal om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -OntwerpV1 EC DoEINOVEMBER 2018
> e
oe VRAAG 2: SNITTE VAN VASTE LIGGAME
Gegee:

* Die vooraansig en boaansig van 'n regte reélmatige seskantige
piramide wat deur 'n hellende viak VS gesny word.
* 'n Beginpunt A, vir die teken van die boaansig

Instruksies:
* Teken die gegewe vooraansig
* Teken die deursnee boaansig sonder verborge detail
* Teken die deursnee regteraansig sonder verborge detail
© Projekteer die ware vorm van die gesnyde viak
Toon alle konstruksies. [34]

2
a
\
‘B
ans
ASSESSERINGSKRITERIA
1 Vooraansig 7
2 Deursnee-boaansig 7
\7 3 Deursnee-regteraansig | 10
Yo \ A 4 Ware vorm 6
5 Konstruksies 4
TOTAAL 34
NAAM
NAAM w

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1

©

EC DoE/NOVEMBER 2015

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:
‘n Boaansig en aansigte van 'n braaiplek, sowel as die Prentviak
(PV), Horisonlyn (HL), Grondlyn (GL) en Staanpunt (SP).

Instruksies:
* Bepaal die verdwynpunte en benoem dit.
* Teken die tweepuntperspektief-aansig van die braaiplek

Notas:

Geen verborge besonderhede moet getoon word nie
Toon alle konstruksielyne. [38]

PV

HL

/ \
+ SP
GL

ASSESSERINGSKRITERIA
4 Verdwynpunte 4
2 Konstruksies 4
3 Vioer en sitplek 16 x 3 8 NAAM
4 Braai en skoorsteen 14x} | 7
5 Kante 30 x3 15
TOTAAL 38 NAAM

Kopiereg voorbehou

Blaai om assebliet

### Page 5

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1

PP.

DEUR-EN VENSTERSKEDULE

VENSTERS
2400 1200
\. ya wl TN /
=| y N | Wy \
w1 w2
LET WEL
220 X 110 BAKSTENE OP RAND ONDER
VENSTERS
LATE!

VOORAFGEVORMDE BETONBALK: 110 x 75 mm

DEURE

OM TE PAS.
L OMTE PAS, L

MOTORHUISDEUR (D2)

HOLKERNDEUR (D1)

AFMETINGS VAN SANITERE TOEBEHORE

A FTE
ofa

310

°
PLAFONHOOGTE
SP VENSTERHOOGTE
VENSTER VENSTER
g |, VENSTERBANK 3
220 110 3
fi ge
el sf a
cots co +8 |
700 700
oo
wW1 wi
u CE] :
wa “
AM
BADKAMER KOMBUIS
TT TEELS TEELS
pt 7 pt
MOTORHUIS
GRANO -
Dt
LEEFAREA
GANG
[ GANG TaPYT SLAAPKAMER
TAPYT
ba
pt
D1 [ D1
r
Co ey

EC DoE/NOVEMBER 2015

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee:

*'n Skematiese vioerplan en 'n skematiese snitaansig
van die buitelyne van die omtrek van 'n huis, asook
die grafiese simbole van al die toebehore in die
badkamer

*'n Deur- en vensterskedule

*'n Antwoordblad op bladsy 6 wat 'n onvoltooide plan
toon.

Instruksies:
* Gebruik antwoordblad 4 en die inligting op bladsy 5 om
volgens 'n skaal van 1 : 50 die volgende aansigte te

teken

* Die voltooide vloerplan

© Die snitaansig op snyviak A-A, volgens die gegewe
spesifikasies hieronder:

SPESIFIKASIES:

DIE VLOERPLAN

Voeg die volgende kenmerke by die vioerplan:

* Die vermiste mure met arseringsbesonderhede

* Die vermiste deur- en vensterbesonderhede

Die snyvlak. Benoem die snyvlak A-A.

Benoem al die vertrekke en hul vioerafwerking

'n SNITAANSIG

Voeg die volgende kenmerke by die snitaansig:

© Die volledige fondasie-, muur-, viaklaag en
vioerbladbesonderhede

* Die latele bokant die venster

* Die volledige vensterbesonderhede

* ALLE nodige arsering

* Alle sanitére toebehore as grafiese simbole

«Benoem die VWL

*Benoem die NGV

*Benoem die snitaansig:

SNITAANSIG A-A

LET WEL:

* ALLE substruktuurarsering mag in vryhand gedoen
word.

* ALLE tekenwerk moet voldoen aan die riglyne vervat in
die SABS 0143. [98]

TERMINOLOGIE
Skematiese diagram: 'n Diagram wat die hoofkenmerke
of verhoudings sonder spesifieke besonderhede toon

NAAM

NAAM

Kopiereg voorbehou

### Page 6

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1

Le

(0)

C

EC DoE/NOVEMBER 2015

VLOERPLAN
41 ARSERING 13
2 DEURE EN VENSTERS 24
3 KAMER EN VLOERAFWERKING | 6
4 SNYVLAK 2
SUBTOTAAL 45

SNITAANSIG

1 FONDASIE EN MURE 24
2 VENSTERS EN LATEL 12
3 ARSERING 12x } 6
4 SANITERE TOEBEHORE 6
5 BYSKRIFTE 5
SUBTOTAAL 53
TOTAAL 98

NAAM an

NAAM tZ

Kopiereg voorbehou

Biaal om asseblief

## Related documents

- [EGD P1 ENG](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-eng/499e5ba8-24fb-47b4-ad02-60d09f2055b6) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [EGD P1 Memo AE](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-ae/0a704013-0165-417d-ac2b-86afe8198df9) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2015
- [EGD Gr11 Nov 2015 M2 Eng2](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-m2-eng2/82a92866-eeed-4fea-b283-33a207011dae) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015
- [EGD Gr11 Nov 2015 M2 Afr4](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-m2-afr4/bb4ca473-8301-4643-8c57-b41392d50510) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015
- [EGD Gr11 Nov 2015 M2 Afr](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-m2-afr/fe31b181-174b-40a7-b459-8523c8f74afb) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Afr
- [EGD Gr11 Nov 2015 M2 Eng1](https://www.hlayiso.com/library/egd-gr11-nov-2015-m2-eng1/5aac31b3-0c9e-4aaa-a805-ac86fef972a7) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015

## More from Grade 11 Engineering Graphics and Design

- [Gr 11 EngGraph Des ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-enggraph-des-atp-2023-24/6fbec59e-8df9-49dc-9042-1e84389c22fa) — ATP
- [EGD P1 GR11 MEMO NOV2022 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-memo-nov2022-afr-engl/dc8a6861-4564-49b7-9da7-af10cd3460f8) — Memo · 2022 · Afr
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/085022c0-c1e2-44e3-8f13-b13c4d9661fd) — Memo · 2022 · Afr
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr11-memo-nov2022-english/50c4e044-b732-4d91-bcb3-e98c1bc8bfc1) — Memo · 2022 · Eng
- [EGD P1 GR11 MEMO NOV2022 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-english/9926f9cd-76bc-4eff-a287-c1394b665aaf) — Memo · 2022 · Eng
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/964722fb-b9df-42a0-a525-cbab4bbad105) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
