# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-feb-march-2016-afr/98264bce-e8d5-4cd5-ac94-734a02ca86ba
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-feb-march-2016-afr/98264bce-e8d5-4cd5-ac94-734a02ca86ba)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

i INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1
W

i FEBRUARIE/MAART 2016

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met instrumente voltooi word, tensy anders aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is of
nie.

8. Behoorlike beplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

NOTRON>

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
vrAas | PUNTEBEHAAL [4] TEKEN] GEMODEREER |] TeKEN] HeERMERK | 4 | TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2/;0/0 2/;0/0 2/;0/0

FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR

10

VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER

Biaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded from hlayiso.com

MUNISIPALE
RIOOLLYN
2,5mDIEP —>

NUWE ONDERGRONDSE,

go
= 56
° i 1 ad ; 98
8 VOORGESTELDE | so | VERWYDER | 22
z NUWE ! ! BESTAANDE res
WERKSWINKEL | [+ BUITEGEBOU | 25
ae ———— 1 ew
VOORGESTELDE | eo
Torkowstice Broa | gf | | ©
VOLGENS INGENIEURS- | &J | |
(2) 7 INGANG jé
@) ig
erF || ERF 0
2076 | 9568 | &
rs) zg s
@4-—ae z we |g
g2 a gjiciz | =
t— 28 g alas | s
| _£% F| Bi feyo |
&& | sestaanne | 3 = |
—— ae WINKEL EN g i
i
go\| TOWETTE 8 |
1
i} |
m4
FL! 4D 1,
Ze |so lee
2 ' | £3
ES a8
23 — 1 oo
a5 VERTIKALE 'I-BALK ~~ =5
2 STAAL STEUNPUNTE VIR sel £5
BESTAANDE TOEKOMSTIGE DAK 1 SO EE
MOTORWAS- 0% Ew
5 PLEK 2s
1500 BL c I
= 61000, Z vo
[eri7] {—/ \ez3]|
\ VENTILASIE-
| eRe Pree
9565
~
® -

TERREINPLAN
SKAAL 1 : 500

BRANDSTOFTENKS,
VOLGENS INGENIEURS-
‘SPESIFIKASIES

NOTA:
Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes
op die terrein bevestig voordat daar met die
werk begin word. Argitekte moet onmiddellik
van enige afwykings in kennis geste! word.

ARGITEK SE HANOTEKENING

VRAAG 1: ANALITIES

DBE/Feb-Mrt. 2016

IVIEL)

Gegee:
Die terreinplan van 'n bestaande diensstasie met 'n voorgestelde nuwe werkswinkel, ondergrondse brandstoftenks en
toekomstige dak, 'n titelpaneel en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die aangetoonde skaal voorberei nie.

Instruksies:
LENT SE HANDTEKENNG Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening en titelpaneel verwys, netjies te beantwoord
[30]
ANTWOORD 20 >
In die spasie hieronder, teken, in | 1 | Hoeveel handtekeninge word vereis 1
peuese sane “ie SANS. e143 2 | Wat is die argiteksfirma se telefoonnommer? 1
grafiese simbool vir 'n ENKEL 3 | Wat was die tweede hersiening? 1
MUURGEMONTEERDE URINAAL.
UURGEMO! U 4 | Wat is die wydte van Welwitchiaweg in millimeter? 1
5 | Walter tipe dakbedekking word vir die tockomstige dak ;
voorgestel?
6 | Hoeveel bome word getoon? 1
7 | Hoeveel nuwe ondergrondse brandstoftenks word getoon? 1
8 | Wat dui die gebroke lyn by 1 aan? 1
9 | Benoem die kenmerk by 2. 1
40 | in watter Kieur behoort nuwe staal op 'n tekening aangedui te A
word?
11 | In watter kleur behoort die eienskap by 3 getoon te word? 4
12 | Benoem die kenmerk by 4. 1
13 | Benoem die kenmerk by 5. 1
3 2015-08-30 | Skuif ventilasiepype 14 Watter kant van die bestaande winkel en toilette front na 2
Welwitchiaweg?
2 2015-08-18 | Vervang brandsior-
Tanne dak | 15 | Gee 'n rede waarom grafiese simbole in tekeninge gebruik word. 2
1 |2015-08-06 | ondersteuninaspunte
16 | Wat bepaal die grootte van ‘n grafiese simbool op ‘n tekening? 1
HERSIENING| DATUM | BESKRYWING
17 | Wat is die hoogte van die laagste hoek van die erf in meter? 2
DIGITALE TEKENINGE 48 |" die spasie hieronder, bepaal die omtrek van die bestaande 3
——ARGITEKTE. winkel en toilette in meter
SAFFRONLAAN 17 4g | In die spasie hieronder, bepaal die totale opperviakte van die :
GLENASHLEY bestaande winkel en toilette in vierkante meter.
@ 031 5836092 , 7
In die spasie voorsien in die titelpaneel, teken, in netjiese
— — 20 | vryhand, die vooraansig en boaansig van die SANS 10143 4
SE RUKKERS | a tot? grafiese simbool vir 'n ENKEL MUURGEMONTEERDE URINAAL.
TEKENINGTTEL TOTAAL | 30
TERREINPLAN
ANTWOORD 18 ANTWOORD 19

PROIEK

Toon ALLE berekeninge.

20570

Toon ALLE berekeninge.

VOORGESTELDE NUWE WERKSWINKEL,

ONDERGRONDSE BRANDSTOFTENKS EN g

TOEKOMSTIGE DAK VIR SA PETROLEUM 3 BESTAANDE 8

OP ERF 9566, WELWITCHIAWEG 8 WINKEL EN

TOILETTE
PROTERNOMIVER TERENNGNOWNER
SSAFSI-2015 TH 15-05-R4KIJ
DaTuw | GETEKEN SKRAL 4 28050 4
2015-09-04] TOM 1: 500 EKSAMENNOMMER
VERWYSNGSKODE
10P1-2015 EKSAMENNOMMER [2

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/Feb.-Mrt. 2016

Downloaded from hlayiso.com

Kopiereg voorbehou

VRAAG 2: VASTE LIGGAME

Gegee:

Die vooraansig en ‘n hulpaansig van 'n
afgeknotte regte reélmatige _ seskantige
piramide met 'n sentraal geplaaste regte
vierkantige piramiedvormige gat.

Instruksies:

Teken, volgens skal 1 : 1 die volgende
aansigte van die vaste liggaam:

2.1. Die gegewe vooraansig

2.2. Die boaansig

2.3 Die linkeraansig

© Toon ALLE verborge besonderhede
* Toon ALLE nodige konstuksies [40]

ASSESSERINGSKRITERIA
1 |VOOR- EN HULPAANSIG a
2 |BOAANSIG 15
3 |LINKERAANSIC a

PENALISERING (-)

TOTAAL| 40

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER [3

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Le

ae

PV

Downloaded from hlayiso.com

DBE/Feb.-Mrt. 2016

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:
Drie aansigte van 'n dubbelverdiepingwoning en
die inligting benodig om 'n tweepuntperspektief-
tekening te teken.

PV - Prentvlak

HL - Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening.

* Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).

 Bepaal en benoem die verdwynpunte

Toon ALLE nodige konstruksies.

* GEEN verborge besonderhede word verlang
nie. [39]

ASSESSERINGSKRITERIA

4 | KONSTRUKSIES + VP'e

5

2 | VLOER

4

3 | GRONDVLOER

12

4 | EERSTE VLOER

12

5 | VENSTER + DEUR

6

HL

PENALISERING (-)

TOTAAL | 39

Cod

DEUR

K---f----4

Kopiereg voorbehou

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER [4

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded from

4110

2445,

———— Dat

3680

2100

ONVOLLEDIGE FONDASIE-

ONVOLLEDIGE VLOERPLAN

2400

20 mm VLAKLAAG OP
80 mm BETONBLAD

ot

800
500

scl

|
200}

EN BUITEMUUR- EN BUT
BESONDERHEDE VAN BESONDER'
DIE MOTORHUIS. wast

ONVOLLEDIGE FONDASIE-

DAK2
300 x 100 mm WINDVEER OP
ALLE GEWELKANTE

-
|
i
|
450 x 100 mm GEUT |
200 x 20 mm FASSIEPLANK 4

|

|

|

70 mm RWAP
DEUROPENING
VENSTEROPENING
VOLTOOIDE VLOERVLAK (MOTORHUIS) — L.
150 mm TRAP

VOLTOOIDE VLOERVLAK (WASKAMER)
GRONDVLAK
MOTORHUISDEUROPENING

1 MOTORHUIS;
2 WASKAMER

KENMERKE

D1 DEUR

D2 MOTORHUISDEUR

V1 VENSTER

V2 VENSTER

TOEBEHORE
WT WASTROG

ELEKTRIESE TOEBEHORE
1. EENRIGTINGSKAKELAAR - DUBBELPOOL,
2. TWEERIGTINGSKAKELAAR
3, FLUORESSEERLIG 2 x 40 W

KAMERAANDUIDINGS

VLOERAFWERKINGS

hlayiso.com

DBE/Feb.-Mrt. 2016

ELEKTRIESE
SIMBOLE

DEUR- EN VENSTERSKEDULE

—
+

GRANO

TE PAS,, jOM TE PAS;
in + fe {450

2050

TEELS

O
lan
x

k

DEURRAAM

1000

DEUR (D1)

naw!

5
és

1000

‘SKARNIERKANT
OOPMAAKKANT
VASTE PANEEL

VENSTERRAAM (V1)

4, MUURGEMONTEERDE LIG oo p00
5. PLAFONLIG
6. SKAKELKRAGPUNT al SKARNIERKANT
FA
LET WEL: REENWATER- OOPMAAKKANT
DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING ITEMS
MET DIE SKAKELAAR AAN. so VENSTERRAAM (V2)
0 34 eo
is) a2 \ FI [| NOTA:
FO eee 307 | 150 x 20 mm VESELSEMENTVENSTER-
0 SEH <— 1 = A BANK ONDER ALLE VENSTERS.
420 \ ee | a) ~ ¥
—T GELYK [| GELYK | GELYK | GELYK | ~ 2450 2500
t t t t 1
SKEMATIESE DIAGRAM VAN > 8 ¢ 1
'N DAKKAP VIR DAK "1" 8 8 970 iad
- 4p 24 = 1 I
poste I a 2250 OPROLMOTORHUISDEUR (D2)
{[S a4
200 SKEMATIESE DIAGRAM VAN AY DAKKOMPONENTE
N DAKKAP VIR DAK 2! RIOOLPUT (R) RWAP oo
PSY | paknoK
DAKNOTAS: TOEBEHORE
DAKHELLING 20° 600 (E===]) muurpvaat
E t
200 x 20 mm FASSIEPLANK OP ALLE KANTE
EN 300 x 20 mm WINDVEER OP GEWELKANTE, 75 x 50 mm DAKLAT
|
DAKBEDEKKING 15 mm VESELSEMENTPLAAT ol &
OP 75 x 50 mm DAKLATTE GESPASIEER 3 150 x 100 mm GEUT
[__ GROND- VOLGENS SKEMATIESE DIAGRAMME
VLAK 400
] 114 x 38 mm DAKKAPPE OP 114 x 38 mm 300 x 100 mm VESELSEMENT-
MUURPLATE WINDVEER
600
9 mm PLAFONBORD OP 38 x 38 mm PLAFON-
LATTE @ 400 mm sis 200 x 20 mm FASSIEPLANK
. WASTROG (WT)
TEMUUR 90 60! GEUTE OP ALLE KANTE
KAMER

Kopiereg voorbehou

VRAAG

SIVIELE TEKENING

Gegee:

* Die onvolledige suidoosaansig van 'n nuwe motorhuis en
waskamer wat die mure, die motorhuisdeuropening, die
deur- en vensteropeninge, die dak en notas toon

* Die onvolledige vicerplan wat die mure, posisie van die deure,
vensters, toebehore en die elektriese uitleg toon

© Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede van die
motorhuis en van die waskamer

 Kameraanduidings en vioerafwerkings

Skematiese diagramme van die TWEE tipes dakkappe en
daknotas

*'n Tabel met elektriese simbole

*'n Tabel met reénwateritems

*'n Tabel van die toebehore

*'n Deur- en vensterskedule

«'n Tabel met dakkomponente

Die onvolledige vioerplan van die nuwe motorhuis en
waskamer, geteken volgens skaal 1 : 50, op bladsy 6

Instruksies:

Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

4.1 Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken,
volgens skaal 1 : 50 en in eerstehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die nuwe motorhuis
en waskamer:

4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN

Voeg die volgende kenmerke by die tekening:

© ALLE deure en vensters

* Die toebehore soos deur die afkorting aangedui

* ALLE elektriese toebehore soos deur nommers aangedui

* ALLE arseringbesonderhede

4.1.2 DIE VOLLEDIGE SUIDOOSAANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die buitemure, deur- en vensterbesonderhede

*Die dakbesonderhede, wat die fassieplanke, windvere,
geute, reénwaterafvoerpyp en rioolput insluit

* Die voltooide vioerviak

42

In die spasie voorsien, teken, volgens skaal 1 : 20, 'n

GEDETAILLEERDE SNIT volgens snyviak A-A van die

area in die ellips wat op die onvolledige vioerplan

aangetoon word.

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die volledige fondasie en buitemuurbesonderhede

« Die vensterbesonderhede, met 'n DUBBEL latei

* Die dakbesonderhede, wat die fassieplank en geut insluit

« ALLE kenmerke en toebehore regs van die snit

* ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruktuur-
arsering mag in netjiese vryhand geteken word.

Benoem die volgende:

* Die suidoosaansig

© Die kameraanduidings en vloerafwerkings

Gebruik die korrekte afkortings en benoem die volgende
kenmerke op die korrekte aansig: grondvlak, voltooide
vioerviak en vogweerlaag.

LET WEL:

« Beplanning is noodsaaklik

* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne en grafiese
simbole vervat in die SANS 10143. [91]

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

A
I ON ‘d
RWAP |
i I
| [Af
O}!
| Z|
!
|
A |
|
| pam 4-4
| |
|
| |
|
zL_{ |} | _!
Zl |
Zl | |
|
| ct
| | Rwap |
| a |
| |
| |
| |
| |
| |
| |
|
; Lo CI
| RWAP, |
a |
VLOERPLAN
SKAAL 1 : 50

Downloaded from hlayiso.com

Kopiereg voorbehou

DBE/Feb.-Mrt. 2016

GEDETAILLEERDE SNIT VOLGENS A-A

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

VERKEERDE SKAAL (SKALE)

AANSIGTE NIE GERIG NIE

AANSIG(TE) GEROTEER

SNIT VERKEERD WAARGENEEM

VERKEERDE SKRIF

PENALISERINGSTOTAAL (-)

PUNTETOEKENNING VIR SNIT VAN DAK (4.2 Nr 1)

ale{clole]rjolHlifsf«K]e

ASSESSERINGSKRITERIA

VLOERPLAN

moontuk | seHaa. | par | MODEREER

4 |Venstens 12
2 | nexrmes 8
3 | rocoetione 2
4. | anserine 4
5 | avsKrurre 2
sustotaaL | 28

SUIDOOSAANSIG

1. | bak + RwaP 9
MURE® Ww
2 | moorurs 6
TRAP + OPRIT
DEUR © 4
3 | vensteR 2
4 | eyskrirte 2
SUBTOTAAL 25

GEDETAILLEERDE SNIT

FONDASIE +

2 | MUUR + BLAD + 9
BREEKLYN
3. | VeNSTER + wr 8
4, | ARSERING 4
5 | BYSKRIFTE 1
SUBTOTAAL 38
TOTAAL 91

PENALISERINGSTOTAAL (-)

GROOTTOTAAL

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER [6

WOUAMAA oe

## Related documents

- [EGD P1 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-feb-march-2016-memo-eng/8b7dc43c-f8a8-40ce-a7a0-bb3f073a330e) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2016 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2016-afr/05b3d710-b189-4476-95e1-04246ee42fc5) — Engineering Graphic and Design · QP · 2016 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-feb-march-2015-eng/88655b5e-7fec-4ea4-9157-683d2facffb9) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-eng/b7a1e8b5-db0d-4cd6-b1a0-36eecb54ec82) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-afr/7ff69d74-2125-49df-a0dc-535b963a445d) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2015-afr/1a35ff73-f258-402a-a00b-4ac8fad5e559) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
