# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-nov-2015-afr/309a6147-6709-4531-a054-a52d8a2db08a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-nov-2015-afr/309a6147-6709-4531-a054-a52d8a2db08a)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downl

160

ERF

525

7684 |

20
148

NUWE,
MOTORHUIS

BESTAANDE so
HUIS 10
10

3000

7/NUWE
GEPLAVEIDE
OPRIT/

14250

6000_\|719

/|

ELEKTRIESE

\SUB-STASIE

NOMMER
270194

oaded from hlayiso.com

VRYHEIDSTRAAT 4,7 m

TERREINPLAN
SKAAL 1 : 250

Kopiereg voorbehou

DBE/November 2015
NOTA: .
Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)
‘op die terrein bevestig voordat daar met die
werk begin word. Argilekte moet onmiddellik Gegee:
van enige afwykings in kennis gestel word. Die terreinplan van 'n bestaande huis met 'n voorgestelde nuwe motorhuis en houtdek, 'n titelpaneel en 'n tabel met
vrae. Die tekening is nie volgens die aangetoonde skaal voorberei nie.
ARGITEK SE HANDTEXENING
KLIENT SE HANDTEKENING Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening en titelpaneel verwys, netjies te beantwoord.
[30]
ANTWOORD 20
In die spasie hieronder, teken, in |_1_| Watis die projeknommer? 1
netjiese vryhand, die vooraansig en | | Hoeveel handtekeninge word vereis? 1
boaansig van die SANS 10143 — - -
grafiese simbool vir'n BAD 3 | Hoeveel hersienings is op die tekening aangebring? 1
4. | Wie is die kliént? 1
5 | Op watter datum is die terreinplan gedruk? 1
6 | Hoeveel nuwe aanbouings is op die terreinplan aangedui? 1
7 | Waarvoor staan die afkorting IK? 1
8 | Wat word deur die pyle op die lyn by 1 aangedui? 1
9 | Benoem die kenmerk by 2. 1
10 | in watter kleur behoort die kenmerk by 3 getoon te word? 1
11 | Wat dui die lyn by 4 aan? 1
12 | Wat dui die gebroke lyn by 5 aan? 1
13 | Wat is die lengte van die grenslyn by 6 in meter? 1
14 | Watis die breedte van Vryheidstraat in milimeter? 1
4g | Watis die verskil in grondvlakhoogte tussen hoek A en hoek B A
van die geboue in meter?
16 | Aan water kant van die bestaande huis is die nuwe houtdek? 2
1 2016-01-27! Voeghoutdek by | 47 | Watter munisipale diens word op die terrein langs erf 21 gevind? 2
HERSIENING| DATUM | BESKRYwING | 48 | indie spasie hieronder, bepaal die omtrek van die bestaande huis in meter. 3
4g | In die spasie hieronder, bepaal die gekombineerde totale opperviakte van die bestaande huis en die 3
KEY ARGITEKTE nuwe motorhuis in vierkante meter.
porciinrstROoM 90 | In die spasie voorsien in die titelpanee|, teken, in neljiese vryhand, die vooraansig en boaansig van die |
SANS 10143 grafiese simbool vir ‘n BAD.
083 130 2201
key@webmailcoza l TOTAAL 30
‘GEDRU<DEUR DRUNDATUM ANTWOORD 18 p—13000_y ANTWOORD 19
ILM DRUKKERS 2015-02-13 Toon ALLE berekeninge. Toon ALLE berekeninge.
TEXENNGTITEL sestaane | al
TERREINPLAN HUIS ES
PROJEK S| 6000 |,
VOORGESTELDE NUWE MOTORHUIS: |
EN HOUTDEK VIR MEV. SCHUTTE OP. sy
ERF 21, VRYHEIDSTRAAT.
g
PROTERNOUNER TEXENNGHONNIER
AFSP-2015 VG 002 70000
DATO | GETEKEN |RAGESEN | SAL Em
2015-01-10} AD BC 1:250 EKSAMENNOMMER
VERIVSNGSKODE
Q1P1N2015 EKSAMENNOMMER [2

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/November 2015

a

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2: INTERPENETRASIE EN
ONTWIKKELING

Gegee:

* Die onvolledige vooraansig en boaansig van
'n gelyksydige driehoekige prisma wat
gevorm is om rondom ‘n regte reéimatige
seskantige prisma te pas. Die asse van
beide prismas 16 in 'n gemeenskaplike
vertikale viak.

© 'n Hulpaansig van die driehoekige prisma.

Instruksies:

Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende:

2.1. Die gegewe boaansig

2.2 Die volledige vooraansig wat die
deurdringingskromme duidelik toon

2.3. Die volledige regteraansig

2.4 Die ontwikkeling van die opperviak van
die driehoekige prisma
Maak AB die naat.

* Toon ALLE verborge besonderhede.
* Toon ALLE nodige konstruksies. [35]

T T
' '
\ \
' '
' '
of | | '
\ \
i i
\ \
' '
~ wh
7
a
t Ks
AB IS DIE NAAT.
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | BOAANSIG. 6
2 | VOORAANSIG "1
3 | REGTERAANSIG 7
4 | ONTWIKKELING 1
PENALISERING (-)
TOTAAL | 35
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/November 2015

a

PV en HL.

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:
Drie aansigte van 'n houtdek met 'n seskantige
swembad en die inligting benodig om 'n
tweepunt- perspektieftekening te teken

PV - Prentvlak

HL - Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening

* Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).

* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

* Toon ALLE nodige konstruksies.

* GEEN verborge besonderhede word verlang
nie. 139]

ASSESSERINGSKRITERIA
1 | KONSTRUKSIES + VP's 6

2 | BASIS + TRAPPE 12%

3 | SWEMBAD 13%

4 | SIRKELBOOG 7

PENALISERING (-)

TOTAAL | 39

gt fe a1

ce +

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

2100

—

7

ONVOLLEDIGE NOORDAANSIG

GRONDVLAK—]

2B

ONVOLLEDIGE VLOERPLAN

2700

L100

800

500

ISL

600

ONVOLLEDIGE FONDASIE-
EN BUITEMUUR-

BESO!

INDERHEDE

DAK 1 r
DAK 2

200 x 20 mm WINDVEER
200 x 20 mm FASSIEPLANK

100 x 150 mm GEUT

5
80 mm RWAP. 1 | oN 4
DEUROPENING Su = =
VENSTEROPENING iene
VOLTOOIDE VLOERVLAK KAMERAANDUIDINGS
GRONDVLAK
VLOERAFWERKINGS
4 TOILET: Tees
2 KAMER 1 MAT
3 KAMER 2: MAT
4 KAMER 3 MAT
KENMERKE 5 ONTVANGS: TeELS
D DEUR
V1 VENSTER
v2 VENSTER
300
TOEBEHORE
SK TOILET EA!
WB WASBAK 30°)
ELEKTRIESE TOEBEHORE
1. EENRIGTINGSKAKELAAR - ENKELPOOL
2. EENRIGTINGSKAKELAAR - DUBBELPOOL 280_||
3. FLUORESSEERLIG 2 x 40 W
4. PLAFONLIG
5. SKAKELAARKRAGPUNT g
a
LET WEL:
DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING MET DIE
SKAKELAAR AAN.
es
REENWATERAFVOERPYP-
BESONDERHEDE

“7 GELYK GELYK

SKEMATIESE DIAGRAM VAN
'N DAKKAP VIR DAK "1"

SKEMATIESE DIAGRAM VAN
'N DAKKAP VIR DAK '2'

DAKNOTAS:
DAKHELLING 30°

200 x 20 mm FASSIEPLANK OP ALLE KANTE EN
200 X 20 mm WINDVEER OP GEWELKANTE

DAKBEDEKKING 15 mm VESELSEMENTPLAAT
OP 75 x 50 mm DAKLATTE GESPASIEER
VOLGENS SKEMATIESE DIAGRAMME

114 x 38 mm DAKKAPPE OP 114 x 38 mm
MUURPLATE,

9 mm PLAFONBORD OP 38 x 38 mm
PLAFONLATTE @ 600 mm sis,

100 x 150 mm GEUTE AAN ALLE KANTE

Kopiereg voorbehou

nloaded from hlayiso.com

VENSTER- EN DEURSKEDULE

700
| nl OM TE PAS + 50
5 —s
gs A
c S|
A
VENSTER (V1)
600
8 S| DEURRAAM EN
a_|l*| DEUR (D)
VENSTER (V2)
OE MARKRANT ROOT
C= VASTE PANEEL 350,
#150 x 25 mm fc
VESELSEMENT- S
ONDER ALLE © /
DAKKOMPONENTE
& 38 x 38 mm PLAFONLATTE
XX _ |rsxs0mm oaxvarre
ELEKTRIESE SIMBOLE
A K|S CAS
= |so
x heaow
K
TOEBEHORE
550
460 to

800

700

an

VLOERVIAK

Ie )
WZ

WASBAK (WB)

400

TOILET
(Sk)

DBE/November 2015

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee:

© Die onvolledige noordaansig van nuwe spreekkamers, wat
die mure, die deur- en vensteropeninge, die dak en notas toon

*Die onvolledige vioerplan wat die mure, posisies van die
deure, vensters, toebehore en elektriese uitleg toon

* Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede

* Kameraanduidings en vioerafwerkings

* Die reénwaterafvoerpyp-besonderhede

*Skematiese diagramme van die TWEE tipes dakkappe en
daknotas

*'n Venster- en deurskedule

* Die rioolputbesonderhede

*'n Tabel met dakkomponente

«'n Tabel met elektriese simbole

*'n Tabel met toebehore

*Die onvolledige vioerplan van die nuwe spreekkamers,
geteken volgens skaal 1 : 50, op bladsy 6

Instruksies:
Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6
4.1 Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken,
volgens skaal 1; 50 en in eerstehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die nuwe spreek-
kamers:
4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
* ALLE deure en vensters
* ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui
* ALLE elektriese toebehore soos deur nommers aangedui
* ALLE arseringbesonderhede
4.1.2 DIE VOLLEDIGE NOORDAANSIG
Toon die volgende kenmerke op die tekening:
* Die buitemure, deur- en vensterbesonderhede
* Die dakbesonderhede, wat die fassieplanke, windvere,
geute, reénwaterafvoerpyp en ricolput insiuit
* Die voltooide vioerviak

4.2 In die spasie voorsien, teken, volgens skaal 1 : 20, 'n

GEDETAILLEERDE SNIT volgens snyviak A-A van die

area in die ellips wat op die onvolledige vioerplan getoon

word.

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die volledige fondasie- en buitemuurbesonderhede

* Die dakbesonderhede, wat die fassieplank en geut insluit

* ALLE kenmerke en toebehore links van die snit

* ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruktuur-
arsering mag in netjiese vryhand geteken word

Benoem die volgende:

* Die noordaansig

* Die kameraanduidings en vioerafwerkings

© Gebruik die korrekte afkortings en benoem die volgende
kenmerke op die korrekte aansig: grondvlak, vogweerlaag en
die voltooide vicerviak

LET WEL:

© Beplanning is noodsaaklik.

* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne en grafiese
simbole soos in die SANS 10143 vervat. [96]

Bl

Blaai om asseblief

### Page 6

°
sence Downloaded from hlayiso.com —

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

oe VERKEERDE SKAAL(E)
‘$

AANSIGTE NIE GERIG NIE

KENMERKE IN VRYHAND GETEKEN

PENALISERINGSTOTAAL (-)

PUNTETOEKENNING VIR SNIT VAN DAK (4.2 Nr. 1)

alelelolelFlel#l le
ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
1 | Vensrers 15
R 9
DAKLYN
7 3 | TOESEHORE 4
I 5 | 8YSKRIFTE 5
| SUBTOTAAL | 37
| NOORDAANSIG
| 4 | pak 8%
| 3 | Venter 6
h
Po 44 SUBTOTAAL | 22%
| GEDETAILLEERDE SNIT
|
| ‘|e |
was
| 4 | anserinc 4
| 5 | avskrirre 1
| suBtoTaaL | 36%
| ToTaaL| 96
TT 4 PENALISERINGSTOTAAL (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOWMER
VLOERPLAN GEDETAILLEERDE SNIT VOLGENS A-A
SKAAL 1 : 50 SKAAL 1 : 20

M1 A AA : EKSANENNONWER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [EGD P1 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-nov-2015-eng/4042ac4f-9fce-4f31-90dd-d08f4bedd488) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [EGD P2 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-nov-2015-eng/1453a701-93b1-4b9e-9e2c-f89c59f8d624) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-feb-march-2015-eng/88655b5e-7fec-4ea4-9157-683d2facffb9) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2021-afr/124a16ca-48b9-45f0-b37b-77c9f5640fa2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
