# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-feb-march-2016-afr/27970472-8254-4faf-9d66-66a158028c23
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-feb-march-2016-afr/27970472-8254-4faf-9d66-66a158028c23)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

i INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2
W

i FEBRUARIE/MAART 2016

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met instrumente voltooi word, tensy anders aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is of
nie.

8. Behoorlike beplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

NOTRON>

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
vrAas | PUNTEBEHAAL [4] TEKEN] GEMODEREER |] TeKEN] HeERMERK | 4 | TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2/;0/0 2/;0/0 2/;0/0

FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR

10

VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER

Biaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/iV2

so.comMm

DBE/Feb.-Mrt. 2016

Downloaded from hlayiso

VRAAG 1; ANALITIES (MEGANIES)

Gegee:
Tekeninge van die onderdele van 'n pons, 'n snitaansig van die ponssamestelling, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die
tekene is nie volgens die aangetoonde skaal voorberei nie.

Kopiereg voorbehou

+ Kas f Instruksies:
y Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekene en titelblok verwys, netjies te beantwoord.
PONS 9 [30]
PASSTUK /
on VRAE ANTWOORDE
@ “yO, 1 | Op water datum is die tekening nagesien? 1
o 2 | In watter dorp is die ingenieursfirma geleé? 1
J —> 3 | In watter Si-eenheid word die afmetings voorgestel? 1
‘ aq 7 4 | Watter tipe hittebehandeling word verlang? 1
5 | Wat is die Ieernaam? 1
VEER
M5-BOUT 6 | Watter material word gebruik om die pons te vervaardig? 1
12 7 | Op watter datum is die laaste hersiening gemaak? 1
8 | Hoeveel opperviakke moet gemasjineer word? 1
ore 04 | |. 9 | Watter tipe snit word op die basisplaat getoon? 4
TH 4 | im PEN 10 | Bepaal die afmetings by: A: B: Cc: D: 4
ol fd | c 41 | Wat word onderdeel E genoem? 4
S| | || Zs Fa, 12 | Watter tipe snit word by F op die arm getoon? 1
a
—"rt : 43 | Hoeves! M5-boute word gebruik om die arm aan die basisplaat te ;
_.| 99|__ | heg?
: x oN \ Wat is die dikte van die kenmerk by G?
BUS Re 14 y 1
415 | Wats die doel van die borgring in die samestelling? 2
@9 +
O14 at 46 | Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum grootte van »
Q die gat by H
qt a 47 | Met verwysing na die toleransie, bepaal die maksimum grootte van A
= die gat by H
BORGRING | t 4g | 8 die Blok hieronder (ANTWOORD 18), teken, in nefjiese vryhand, F
BgSs7 | die simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik word.
BASISPLAAT 49 | In die biok hieronder (ANTWOORD 19), teken, in netjiese vryhand, 3
die konvensie vir 'n veer.
SNIT AA TOTAAL | 30
22/04/2016 "ANDREW VOEG BORGRING BY 3] TEKENSTEL: 4 VANS GETEKEN: PETER | 07/09/2016 ANTWOORD 18 ANTWOORD 19
6/04/2015 ANDREW VOEG KLEMSKROEF BY 2. | TEKENPROGRAM: AutoCAD 2014 NAGESIEN: JOHN | 13/03/2015
16/03/2015 ANDREW VERANDER BUS 1 | TEKENING Nr. PONS/34/2015 GOEDGEKEUR:ILSE| 29/05/2015
DATUM HERSIEN DEUR_ | BESKRYWING VAN HERSIENING Nr. LEERNAAM: pons3.dwg MATERIAAL: GIETYSTER
TENSY ANDERS VERMELD, IS ALLE HITTEBEHANDELING: TEMPERING 7 ~
PONS AFMETINGS IN MILLIMETER MET N
TOLERANSIE VAN 0,25. SKAAL 2:1
HOEVEELHEID: 200
WESKUS HOOFWEG 15 ‘0o/_ VIR OPPERLAKAFWERKINGS
VELDDRIFT
INGENIEURS 7365 EXAMINATION NUMBER
(SA) (Edms.) Bpk. WWW. WC8.CO.22
w@ 022.959 5432
EXAMINATION NUMBER [2

Biaal om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

Downloaded from hlayiso.com —

VRAAG 2: LOKUS (HELIKS)

Gegee:

* Die ker en die profiel van die onvolledige vooraansig
asook die regteraansig van 'n skag met 'n unieke
enkelvoudige regterhandse skroefdraad

* Die posisie van S op die tekenvel

Spesifikasies

* Steek 6

© Omwentelinge EN en 'n HALF
© Rigting = Regterhands
Instruksies:

Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende aansigte van die
skag met 'n unieke enkelvoudige regterhandse skroefdraad:
2.1. Die gegewe regteraansig
2.2. Die volledige vooraansig

Toon ALLE nodige konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [32]

96
16 24 @96
Ss
ASSESSERINGSKRITERIA
1 REGTERAANSIG + 5
SENTERLYNE
2 | KONSTRUKSIES 5
3 | BUITEKURWEPUNTE 10
4 | BINNEKURWEPUNTE 5
6 | KURWE KWALITEIT 4
7 | REGUITLYNE 3
TOTAAL | 32
EKSAMENNOMMER:
EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou

Biaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

Downloaded from hlayiso.com —

Kopiereg voorbehou

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

* Die vooraansig, boaansig en regteraansig van 'n
speelgoedplanter

* Die posisie van hoek L op die tekenvel

Instruksies:
Gebruik skal 1 : 1 en omskep die ortografiese aansigte
van die speelgoedplanter in 'n isometriese tekening.

* Maak hoek L die beginpunt van die tekening
* Toon ALLE nodige konstruksies.
* GEEN verborge besondethede word verlang nie. [40]

ASSESSERINGSKRITERIA

4 | HULPAANSIGTE + A
PLASING

9 | ISOMETRIESE + “BE
NIEISOMETRIESE LYNE | 18?

3 | SESKANT 12
SIRKELS +

4 | KONSTRUKSIES + 74
SENTERLYNE

PENALISERING (-)

TOTAAL | 40
EKSAMENNOMMER:

EKSAMENNOMMER [4

Biaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/iV2

70 RAG

12

Downloaded from hlayiso.com —
9

4x2GIDS

VULSTUK [2]

20

HANDWIEL [4]

M18-MOER [10]

86

32
44

59

36

\ 218

—=+

22

216

WASTER [9]

100

30

14|_19 66.

KLEPVOET [1]

| | R13

Ho BINNESTE

VERBINDING- KLEPDOP [5]
STANG [7]

Kopiereg voorbehou

16

60.

38

55.

—

SKEIBOUT [8]

o10
920 16. | y,

oe or
210

UITSKUIF- ISOMETRIESE
TEKENING

a
©

BUITENSTE
KLEPDOP [5]

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n
stoomklepsamestelling, wat die posisie van elke onderdee!
relatief tot al die ander toon

* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
stoomklepsamestelling

Instruksies:

« Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

© Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, 'n deursnee-vooraansig volgens snyviak A-A,
soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat op die
uitskuif- isometriese tekening getoon word. Die snyviak, wat
vertikaal deur die senter van die samestelling gaan, word op
die boaansig van die klepvoet (onderdeel 1) getoon.

* ALLE tekene moet aan die riglyne vervat in die SABS 10111
voldoen

LET WEL:

© Beplanning is noodsaaklik.

© Die M12-boute (onderdeel 12) wat die vulstuk (onderdeel 2)
met die klepvoet (onderdeel 1) verbind, word nie getoon nie
en hoef nie geteken te word nie.

* Die M8-boute (onderdeel 11) wat die vulstuk (onderdeel 2)
met die verdeelstuk (onderdeel 3) verbind, word nie getoon
nie en hoef nie geteken te word nie.

* Die skeibout (onderdeel 8) moet deur die verdeelstuk
(onderdeel 3) geplaas word, sodat punt $ op die
aangeduide posisie is.

* Toon DRIE viakke van die M18-moer.

* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [98]
LYS VAN ONDERDELE
‘ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAL
1 | KLEPVOET 1 GIETYSTER
2 | VULSTUK 1 GIETYSTER
3 | VERDEELSTUK 1 GIETYSTER
4 =| HANDWIEL 1 SAGTE STAAL
5 | KLEPDOPPE 2 VLEKVRYE STAAL
6 | VEER 1 VEERSTAAL
7 | VERBINDINGSTANG 1 VLEKVRYE STAAL
8 | SKEIBOUT 1 GEREEDSKAPSTAAL
9 | wasTER 1 SAGTE STAAL
40 | M18-MOER 1 SAGTE STAAL
11 ‘| M8-BOUT 2 SAGTE STAAL
12 | M12-BOUT 4 SAGTE STAAL

WESKUS “VelooReT

7365
VERVAARDIGERS www.wce.co.za

STOOMKLEPSAMESTELLING

ALLE

‘ALLE AFMETINGS IS IN

MILLIMETER ONGESPESIFISEERDE 4
RADIUSSE IS R3, [5|

TEL

Biaal om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV2

DBE/Feb.-Mrt, 2016

op

Downloaded from hlayiso.com

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

VERKEERDE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

PENALISERINGSTOTAAL

O

ASSESSERINGSKRITERIA
DEURSNEE-VOORAANSIG
1 | KLEPVOET 165
2 | KLEPDOPPE at
3 | VEER 43
‘|stave | 8d
5 | vuLsTUK 15
6 | VeRDEELSTUK 1
7 | SKEIBOUT 8
8 | HANDWIEL 9
9 | WASTER 2
10 | M18-MOER 5
SUBTOTAAL 85
ALGEMEEN
+ | SENTERLYNE 3
2 | SAMESTELLING 10
SUBTOTAL 13
TOTAAL 98
PENALISERINGSTOTAAL (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER:
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-eng/b7a1e8b5-db0d-4cd6-b1a0-36eecb54ec82) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-afr/7ff69d74-2125-49df-a0dc-535b963a445d) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2015-afr/1a35ff73-f258-402a-a00b-4ac8fad5e559) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Afr
- [EGD P1 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-feb-march-2016-memo-eng/8b7dc43c-f8a8-40ce-a7a0-bb3f073a330e) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2016 · Eng
- [EGD P2 AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-afr-memo/c6b21474-f0e4-474b-bc71-1ce595afce9a) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2016 · Afr
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-memo-eng/3c17dc7e-c772-4261-ae76-14d998c0814a) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
