# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2015 QP

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-sept2015afrvraestel/111c3b7a-918d-428f-8cd1-1963dc3591be
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2015 QP](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-sept2015afrvraestel/111c3b7a-918d-428f-8cd1-1963dc3591be)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI
EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT
OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2

SEPTEMBER 2015

VOORBEREIDINGSEKSAMEN

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Die vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Die vraestel bestaan uit VIER vrae
Beantwoord ALLE vrae

Alle tekene moet volgens skaal 1 : 1 gemaak word, tensy anders vermeld.
Alle vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word

Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer
word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie

Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord.
Drukskrif jou naam blokkie voorsien op elke ANTWOORDBLAD

Alle antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word.

Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam
word

gages

POND

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

SMO NE Ee

1 |
2 |
3 |
4 |
TOTAAL |
2/0/0]

FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR

PUNT

100

VOLTOOI DIE VOLGENDE:
NAAM

NAAM
EKSAMENSENTRUM

EKSAMENSENTRUM

Blaai om asseblief 1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS

September 2015

926 /

152

24

15,

Bus

79

241

ROMP

KATROL

90:
[ss |

28

M18_ (c)

M18 MOER

Me

»
a0

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)

Gegee

Gedetailleerde tekeninge van die onderdele van 'n laerstut, 'n titelblok en ‘n
tabel met vrae. Die tekene is nie volgens die aangetoonde skaal voorberei

nie.

Instruksies:

Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekene
en titelblok verwys, netjies te beantwoord.

VRAE

ANTWOORDE

Op watter datum is die tekening goedgekeur?

Wat is die naam van die maatskappy wat die laerstut ontwerp het?

Watter tekenmetode is gebruik om hierdie tekene te skep?

Hoeveel stelle tekene is daar?

Wat is die toelaatbare toleransie op die afmetings?

Wat is die skaal wat vir die tekening aangetoon word?

Uit hoeveel onderdele bestaan die samestelling?

Wat word kenmerk 1 genoem?

clalrnlalalalo|nr

Wat word kenmerk 2 genoem?

3

Wat word kenmerk 3 genoem?

Watter tipe snit word getoon op die KATROL?

S

Bepaal die afmetings by: A) B)

c) 4

oe

Wat word onderdeel 4 genoem?

B

Hoeveel eksterne skroefdrade is daar in die samestelling?

a

Voltooi die snyvlak, op die vooraansig van die ROMP, en benoem dit A-A.

16

In die blok hieronder (ANTWOORD 16), teken, in netjiese vryhand, die
simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik word.

17

In die blok hieronder (ANTWOORD 17), teken,
vooraansig en syaansig vir 'n Woodruff-spy.

n netjiese vryhand, die

TOTAAL | 27

ONDERDEEL 4

15/07/14.

ANDREW

VERWYDER SPYGLEUF 1

TEKENSTEL: 2 VAN 3

DATUM

HERSIENER

BESKRYWING VAN HERSIENING

Nr

TEKENPROGRAM: AutoCAD 2014

TEKENAAR: PETER

01/07/14 ANTWOORD 16

LAERSTUT

TEKENING Nr. LAERSTUT/98/2015

NASIENER: JOHN

08/07/14

LEERNAAM: laer4.dwg

GOEDGEKEUR: ILSE

30/07/14

CENTAUR

INGENIEURS
(SA) (Ed) BPK

MIDDEL STRAAT 72
PORT ELIZABETH
6001
www.centaur.co.za
‘® 041 959 5432

TENSY ANDERS VERMELD IS ALLE

MATERIAL: GIETYSTER

AFMETINGS IN MILLIMETERS MET 'N
TOLERANSIE VAN: 0,25

HITTEBEHANDELING: GEEN

ANTWOORD 17

TENSY ANDERS VERMELD IS ALLE

SKAAL: 1:2

NAAM

OPPERLAK AEWERKINGS! o/

HOEVEELHEID: 60

NAAM

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

[27]

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS

September 2015

oe

VRAAG

; LOKUS (NOK)

© Die onvoltooide verplasingsdiagram.
* Die vertikale senteriyn van die nokas as 'n
verwysingspunt op die tekenvel

spesifikasies vir die beweging

* Die nokas roteer kloksgewys.

* Cor die eerste 60°, styg die volger 36 mm met
eenvormige versnelling.

*  Daaris 'n rusperiode vir die volgende 30°

* Cor die volgende 90°, styg die volger 'n verdere 34 mm
teen eenvoudige harmoniese versnelling

© Cor die finale 180°, keer die volger terug na sy

soos volg:

oorspronklike posisie met eenvormige versnelling en
vertraging

© Minimum afstand vanaf nokprofiel tot nokasmiddelpunt
is 10 mm.

Instruksie:

2.1. Teken die verplasingsdiagram volgens 'n rotasieskaal
waar 30° gelyk is aan 10 mm en 'n volger
verplasingskaal van 1:1 vir die gegewe beweging.
Benoem die grafiek.

2.2. Projekteer, volgens skaal 1:1, en teken die nokprofiel
wat die verplasingsdiagram sal genereer deur
gebruik te maak van die vertikale senterlyn as.
verwysing. Die pyl, wat die draairigting aandui, moet
getoon word

© Toon ALLE konstruksies. [36]

EENVORMIGE
IEENVORMIGE|EENVOUDIGE| \VERSNELLING
VERSNELLINGHARMONIESE| EN VERTRAGING
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | GRAFIEKVERDELING+ 4
KONSTR GRAFIEK
2 | UITSTIPPING + KURWES | 13
3 | MIN. AFSTAND + 3
SENTERLYNE + PYL
4 | KONSTRUKSIE 3
5 | UITSTIPPING 74
6 | KURWE 44
7 | BYSKRIFTE 1
TOTAAL | 36
NAAM
NAAM

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS

September 2015

ré

106

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van 'n glystuk
* Die posisie van punt L op die tekenvel

Instruksies:
Deur skaal 1: 1 te gebruik, omskep die ortografiese
aansigte van die glystuk tot 'n deursnit isometries
tekening op snyviak A-A.

* Maak L die laagste punt van die tekening.
* Toon ALLE nodige konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word veriang nie. [44]

L
“R40
T T T T
| | WET} I 3
uo Uy ol
el 3
k 100. L235 25
ASSESSERINGSKRITERIA
1 HULPAANSIGTE + 3
PLASING
2 | ISO' LYNE 24
3 | NIE ISO' LYNE 8
4 | SIRKEL + KONSTR 6
H | ARSERING 3
TOTAAL 44
NAAM
NAAM

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS

September 2015

123

45

AS

12

WU)

\@30

WASTER

MOER

—M14

,

130

50

\
4

SLOT 2x2

Se

SKROEF

KOEELAAR

UITSKUIF-ISOMETRIESE TEKENING

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

* Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van
‘n hangende pen samestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon.

* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
hangende pen samestelling

Instruksies:

* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6

* Teken, volgens skaal 1 : 1, die Deursnee-vooraansig
van die hangende pen samestelling, volgens snyviak
AA-A, soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die
uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die snyvlak,
wat vertikaal deur die senterlyn van die samestelling
gaan, word op die boaansig van die basis (onderdeel 1)
getoon.

* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in die
SABS 0111.

LET WEI

« Toon DRIE viakke op die regterkanste moer en TWEE.
viakke op die linkerkanste moer, in die vooraansig, en
ALLE nodige konstruksies.

* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [93]

ONDERDELELYS
ONDERDEEL HOEVEEL MATERIAAL
41. BASIS 1 GIETYSTER
2. BUS 1 KOPER
3. KOEELAAR, 1 WEEKSTAAL
6. SKROEF 1 WEEKSTAAL
IBAYHISTAAL —_crocxsossies

VERVAARDIGERS www.ibayhisteel.co.za

TEL

HANGENDE PEN SAMESTELLING

ALLE AFMETINGS IS IN
MILLIMETER.

ALLE
ONGESPESIFISEERDE
RADIUSSE IS R3, [5]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS

September 2015

oe

ASSESSERINGSKRITERIA
SNITVOORAANSIG
1 | BASIS 19
2 | BUS 7
3 | KOEELAAR 5
4 | PEN 6
5 | DEKSEL 7
6 | SKROEF 12
7 [as 14
8 | WASTERS 5
9 | MOERE ca
10 | SENTERLYNE: 2
SAMESTELLING 5
TOTAAL | 93
NAAM
NAAM [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [EGD P2 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-nov-2015-eng/1453a701-93b1-4b9e-9e2c-f89c59f8d624) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2015-afr/1a35ff73-f258-402a-a00b-4ac8fad5e559) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023
- [EGD P2 QP SEPT2023 AFR](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-qp-sept2023-afr/bcd511cb-4c3a-4c53-afc7-47f820a47af7) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [EGD P2 Sept 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-sept-2018-eng/4cc7b8c4-8834-44cc-9771-1d853e6493e2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [EGD P2 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng/c07ef9ae-0ede-429a-bc8b-a44cdad604b7) — Engineering Graphic and Design · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
