# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-sept-2018-afr/da497072-4a4d-40e9-850f-4a5df008009f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-sept-2018-afr/da497072-4a4d-40e9-850f-4a5df008009f)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

*GRDSA2*

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 1; ANALITIES (MEGANIES)

M20 x15)

p12)

BI

aa

14

66

EC/SEPTEMBER 2018

Gegee:

‘n Gedetaileerde tekening van 'n waterpomp met 'n titelblok en 'n tabel met
vrae. Die tekeninge is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie.

Instruksies:

Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande

V tekeninge en titelblok verwys, netjies te beantwoord. [26]
alg] 8! 2 VRAE ANTWOORDE
=
Op watter datum is die tekening goedgekeur? 1
Wat is die naam van die ingenieursfirma? 1
i Watter aangetoonde skaal is gebruik? 1
Hoeveel waterpompe moet vervaardig word? 1
2
40 DOP [2] Wat moes verander word voor die tekening goedgekeur is’ 1
BASIS [1] Wat is die Jeemaam? 1
7 | Wats die ruheidsgraad wat op die gemasjineerde opperviakte 1
vereis word?
8 | Hoeveel opperviakke, op die BASIS, moet gemasjineer word? 1
9 |Benoem die tipe snit wat snyviak L-L bepaal het. 1
10 | Benoem die tipe snit wat snyvlak M-M sal bepaal 1
11 | Benoem die tipe kenmerk by 1 1
12 | Wat toon die geringde kenmerk by 2 aan. 1
13 | Wat is die betekenis van die kenmerk (lyn) by 3? 1
14 | Benoem die kenmerk by 4 1
15 | Wat beteken die "x 2" in die M18 x 2 afmeting op die DOP? 1
BA © 16 | Water fout is gemaak by die arsering van die DOP? 1
17 | Bepaal die volledige afmetings: A 23
STUWER [3
3] MOER [5] 18 | Bepaal die volledige radius by C. rf
19 | In die blok hieronder, teken, in netjiese vryhand, die SANS simbool vir 'n laer. 6
‘ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R 3 TOTAAL! 26
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. | SKAAL: 1:2
TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2018 | MATERIAAL: GIETYSTER ANTWOORD 19
LEERNAAM: pomp3.dwg HOEVEELHEID: 300 EENHEDE
TEKENING NR. P3A-08 BEHANDELING: GEEN
FREESWERK 1, VERANDER
AFWERKING: POLEER 0.10 TOEVOER 2017/10/20
GROOTTE
HUNTERSTRAAT 160 | _ HERSIENINGS DATUM
DW PORT EUABETH | GETEKEN: MaT 2017/09/10
INGENEURSWERKE 041 487 2188 [NASIENER:LP 2017/0913 a
TITEL WATERPOMP GOEDGEKEUR: DW 2017/10125
NAAM [2
Kopiereg voorbehou Blaai om assebliot

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

oe

eg

Downloaded from hlayiso.com —

VRAAG 2: LOKUSSE (NOKKE)

Gegee:

* Die as en volger besonderhede van 'n industriéle nok. Die
volger word getoon op sy laagste posisie.

* Die vertikale senterlyn van die nokas as 'n verwysingslyn op
die tekenblad

Die spesifikasies vir die beweging is soos volg:
* Die nokas roteer anti-kloksgewys met konstante snelheid
vir die eerste 270°
Oor die eerste 60° styg die volger 27 mm.
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45°.
Oor die volgende 45° styg die volger 'n verdere 28 mm.
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°.
Oor die volgende 60° val die volger 15 mm.
ee Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°.
*  Oor die finale 90° keer die volger terug na die oorspronklike
posisie met eenvoudige harmoniese beweging

Instruksies:

2.1. Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe aansig van die
nokas en die volger deur gebruik te maak van die vertikale
senterlyn as verwysing. Die pyl wat draairigting aandui
moet getoon word.

2.2. Teken die verplasingsdiagram volgens 'n skaal waar 30°
gelyk is aan 10 mm, Die volger se verplasing is volgens
skaal 1 : 1 vir die gegewe beweging. Benoem die grafiek.

+ 2.3 Projekteer en teken die nokprofiel wat die gegewe

bewegings sal genereer.

* Toon ALLE konstruksies. [39]

VERWYSINGSLYN

NOKAS EN VOLGER DETAIL

ASSESSERINGSKRITERIA

1 | GRAFIEK 12

VOLGER + AS +

PYLPUNT + SL 8

3 | KONSTRUKSIES 4

4 | NOKPUNTE 8

5 | KURWE-KWALITEIT 7

TOTAAL | 39

NAAM

NAAM [3

Kopiereg voorbehou

Biaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

A

Downloaded from hlayiso.com —

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

Die vooraansig, boaansig en regteraansig van ‘n setsteun en
die snyvlak A-A.

Die posisie van punt S op die tekenvel.

Instruksies:

Deur skaal 1 : 1 te gebruik, omskep die ortografiese aansigte
van die setsteun in 'n deursnee-isometriese tekening op
snyvlak A-A.

* Maak hoek S die laagste punt van die tekening
* Toon ALLE konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [37]

RIB
e
5]
86
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | HULPAANSIG +PLASING | 2
2 | ISOMETRIESE LYNE 13}
3 | SESKANT 4
\
Ss 4 | SIRKEL + SL 5
5 | DEURSNEE-OPPERVLAK | 124
TOTAAL 37
NAAM.
NAAM [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

Downloaded from hlayiso.c

M14

@

oie | M14 MOER [7]

5

GESKROEFDE KRAAG [6]

|. 3

AS [3]

UITSKUIF-ISOMETRIESE TEKENING

O28 o14

PLAAS S HIER.

“4

WASSER [8]

Mi4x4

76 44 120 92
21 _. P12 22 | 30 21 50,
I a i H 20 14
i rH an an \ 4 — Fel
x a7 try
° a 88) |] | |] es
ae I
] a —_ aE : — *
27] 56 + Le \ 28]
n \
STEUNSTUK [1] HOUER [2] \
@3 GATE
by 3 DIEP
op 24SSD__ 2 72
a (-—— |
~~! /
3 g
i : f-— +
Ss [2x45 /

OOGBOUT [9]

O

m EC/SEPTEMBER 2018

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

* Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van
‘n corhoofse katrolsamestelling, wat die posisie van
elke onderdeel relatief tot al die ander toon.

* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
oorhoofse katrolsamestelling.

Instruksies:

* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6

© Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse
ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die
saamgestelde onderdele van die oorhoofse
katrolsamestelling:

4.1. Die halfdeursnee-vooraansig van die oorhoofse
katrolsamestelling, volgens snyviak A-A, soos
gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die
uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die
linkerhelfte van die vooraansig moet gesny word.
Die snyviak, wat vertikaal deur die senterlyn van
die samestelling gaan, word op die regteraansig
van die steunstuk (onderdee! 1) en sny deur punt
s.

4.2. Die regteraansig sonder enige verborge detail

* ALLE tekene moet aan die riglyne vervat in die SANS

10111 voldoen

LET WEL:

* Soos aangetoon, rig punt S van die wasser met punt S
op die houer en punt S op die oogbout.

* Beplanning van die uitleg van die aansigte is belangrik.

© Toon, in die deursnee-vooraansig, DRIE viakke van die
M14 moer en ALLE konstruksies.

* GEEN verborge besonderhede word verlang nie.

Voeg die volgende kenmerke by die tekening

* Die snyviak A-A. [98]
LYS VAN ONDERDELE

ONDERDELE HOEVEEL MATERIAAL,
1. STEUNSTUKKE, 2 SAGTE STAAL
2.HOUER 1 SAGTE STAAL
3. ASSE 2 SAGTE STAAL
4. SPASIEERDERS 4 SAGTE STAAL
5. LAERS. 4 SAGTE STAAL
6. GESKROEFDE KRAE. 4 SAGTE STAAL
7. M14 MOER 1 SAGTE STAAL
8. WASSER 1 SAGTE STAAL
9. OOGBOUT 1 GIETYSTER

TITEL

OORHOOFSE KATROL

HUNTERSTRAAT 160
DW PORT ELIZABETH

ci s 6001
INGENIEURSWERKE FR 041 487 2188

ALLE

ALLE AFMETINGS IS IN

MILLIMETER ONGESPESIFISEERDE 4
RADIUSSE IS R4. [5|

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

EC/SEPTEMBER 2018

Downloaded from hlayiso.com

ASSESSERINGSKRITERIA.

DEURSNEE VOORAANSIG
‘STEUNSTUK 10
HOUER %
AS rl
SPASIEERDERS 4
LAERS 6
‘SKROEFKRAE 10
MOER 43
WASSER 4
coGBouT 1
SUB-TOTAAL | 62

ASSESSERINGSKRITERIA

REGTERAANSIG

‘STEUNSTUK 4
HOUER 3
MOER 3
WASSER 4
00GBOUT &
SNYLYN 3
‘SAMESTELLING 12
SUB-TOTAAL | 36
TOTAAL 98

NAAM

NAAM [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [EGD P2 Sept 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-sept-2018-eng/4cc7b8c4-8834-44cc-9771-1d853e6493e2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-eng/b7a1e8b5-db0d-4cd6-b1a0-36eecb54ec82) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-afr/7ff69d74-2125-49df-a0dc-535b963a445d) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023
- [EGD P2 QP SEPT2023 AFR](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-qp-sept2023-afr/bcd511cb-4c3a-4c53-afc7-47f820a47af7) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [EGD P2 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng/c07ef9ae-0ede-429a-bc8b-a44cdad604b7) — Engineering Graphic and Design · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
