# Economics Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo

> Grade 12 Economics memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 19 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ekon-gr-12-sept-2012-memo/6e62c7eb-ecb5-4102-b8e1-4be4f87720d6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/ekon-gr-12-sept-2012-memo/6e62c7eb-ecb5-4102-b8e1-4be4f87720d6)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2012

                             EKONOMIE

                         MEMORANDUM

PUNTE:   300

                 Hierdie memorandum bestaan uit 19 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   EKONOMIE                                (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A

VRAAG 1        (LU1 – LU4)

1.1
LU1   1.1.1      C         sakesiklus
      1.1.2      B         openbare
      1.1.3      A         ruilvoet
LU2   1.1.4      B         vraag en aanbod.
      1.1.5      C         Subsidie
      1.1.6      A         ekonomiese wins
LU3   1.1.7      C         HOP
      1.1.8      A         ROI
      1.1.9      C         vryhandel.
LU4   1.1.10     B         debiteure bevoordeel.
      1.1.11     B         eko-toeriste
      1.1.12     A         CITES                                           (12 x 2)    (24)

1.2   1.2.1      Reële vloei 
      1.2.2      Beheerde swewing 
      1.2.3      Oligopolie 
      1.2.4      Noord-Suid verdeling 
      1.2.5      Stagflasie                                                 (5 x 2)    (10)

1.3   1.3.1      C  Direkte of indirekte verpligte betalings aan die regering.
      1.3.2      H  Toon die verhouding tussen belasting inkome en
                      belastingkoers.
      1.3.3      I  Wins maksimalisering.
      1.3.4      F  ’n Voorbeeld van ’n negatiewe eksternaliteit.
      1.3.5      A  Afskaffing van beperkende wette en regulasies.
      1.3.6      D  Aansporings om oorsese verkope te verhoog.
      1.3.7      E  ’n Oorsaak van koste-druk inflasie.
      1.3.8      B  Hulpbronne wat aangevul of vervang kan word.            (8 x 2)    (16)

                                                            TOTAAL AFDELING A:             50

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011)                             EKONOMIE                                        3

 AFDELING B               (Beantwoord enige DRIE vrae uit hierdie afdeling.)

 VRAAG 2           (LU1 AS1 – AS4)

 2.1 2.1.1          reële 
     2.1.2          Kondratieff 
     2.1.3          Ouditeur-Generaal 
     2.1.4          afname                                                       (4 x 2)   (8)

 2.2 Noem die DRIE soorte wisselkoers stelsels.
       Vaste wisselkoers 
       Vry swewende wisselkoers 
       Beheerde / Beheerde swewende wisselkoers                                 (3 x 2)    (6)

 2.3   DATA RESPONS

       2.3.1       Verwys na ’n klein toename in besteding wat lei tot ’n proporsionele
                   groter toename in nasionale inkome.                                     (2)

       2.3.2       Hoe hoër die mvg, hoe hoër sal die vermenigvuldiger wees. 
                   Vermenigvuldiger is direk proporsioneel tot die mvg.  (Enige 1 x 2)     (2)

       2.3.3       Vermenigvuldiger =     1 .
                                       1 – mvg
                                    =       1 
                                         1 – 0,6
                                    =        1 
                                           0,4
                                    =       2,5    
                   Vermenigvuldiger effek = R1 biljoen x 2,5 = R2,5 biljoen                (6)

 2.4   DATA RESPONS

       2.4.1       Toon die inkome en besteding oor ’n drie jaar periode.                  (2)

       2.4.2       Onderwys                                                                (2)

       2.4.3          Lig die parlement in oor veranderinge in die ekonomie sedert die
                      hoofbegroting. 
                      Toon die verwikkelinge in openbare beleid aan wat die volgende
                      begroting sal vorm.                                                  (4)

       2.4.4       Mnr. Pravin Gordhan                                                     (2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   EKONOMIE                                 (SEPTEMBER 2012)

2.5 Bespreek ‘ekstrapolasie’ as ’n kenmerk van vooruitskattings.
       Tegniek wat gebruik word om toekoms te voorspel deur inligting uit die
       verlede te gebruik. 
       Dit behels die verlenging van die kurwe deur te aanvaar dat strukturele
       veranderlikes dieselfde sal bly. 
       Verlenging van ’n tendens mag inligting gee oor wat moontlik mag
       gebeur. 
       Tendenslyn kan verleng word vir die lengte van die siklus. 
       Kanaal lyne en weerstand punte moet in berekening gebring word by die
       tendens van ’n kurwe. 
       Voorspelling van ekonomiese gedrag deur ekstrapolasie te gebruik is
       onbetroubaar.                                              (Enige 4 x 2)          (8)

2.6   Verduidelik die ‘vloeie’ in ’n kringloop kortliks.
         Vloeie is ekonomiese veranderlikes wat oortyd plaasvind. 
         Daar is twee vloeie: geldvloei en reële vloei. 
         Vloei van goedere en dienste en produksiefaktore word na verwys as die
         reële vloei.
         Inkome en besteding word na verwys as die geldvloei. 
         Vir elke reële vloei is daar ’n geldvloei in die teenoorgestelde rigting. 
                                                                          (Enige 4 x 2)    (8)
                                                                                          [50]

VRAAG 3              (LU2 AS1 – AS3)

3.1   3.1.1   volmaakte 
      3.1.2   interne 
      3.1.3   kunsmatige 
      3.1.4   onafhanklik                                                     (4 x 2)    (8)

3.2 Noem enige DRIE kenmerke van ’n monopolie.
       Gekonfronteer met vraagkurwes 
       Besluit oor hulle produksievlakke 
       Blootgestel aan markkragte. 
       Geen naby substitute.
       Slegs een verkoper. 
       Prysmakers. 
       Buit verbruikers uit.
       Beskerm teen toegang. 
       Geniet gunstige omstandighede.                                  (Enige 3 x 2)     (6)

3.3 DATA RESPONS

      3.3.1   Om SA verbruikers te red van prysvasstelling (prys-roofdiere).             (2)

      3.3.2      Om misbruik van monopolistiese mag te verhoed. 
                 Om die markkrag deur samesmeltings en oornames te reguleer
                 Om prysvasstelling en samespanning te verhoed. (Enige 2 x 2)            (4)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011)                            EKONOMIE                                        5

        3.3.3        Die Mededingingskommissie 
                     Die Mededingingstribunaal 
                     Die Mededingingsappèlhof                            (Enige 2 x 2)    (4)

 3.4 DATA RESPONS

       3.4.1       Onvermoë van markte om die hoeveelheid goedere en dienste te
                   produseer wat verbruikers vra, teen ’n prys wat grensnut en relatiewe
                   skaarsheid aantoon.                                                    (2)

       3.4.2         Eksternaliteite 
                     Openbare goedere 
                     Meriete en nie-meriete goedere 
                     Volmaakte mededinging 
                     Gebrek aan inligting 
                     Advertensies 
                     Onbeweeglikheid van produksiefaktore 
                     Ongelyke verspreiding van inkome en rykdom          (Enige 3 x 2)    (6)

       3.4.3          Eksternaliteite                                                     (2)

 3.5 Verduidelik kortliks die ‘sluitingspunt’ in ’n volmaak mededingende mark.
         Wins maksimalisering is waar MI = MK. 
         Die onderneming moet oorweeg om te sluit as TI<Totale koste of
         produksie. 
         As TI<TVK, behoort sluiting oorweeg te word. 
         As prys laer as MI/MK is, sal die besigheid nie sy GVK kan dra nie. 
         As besigheid nie GVK kan dra nie, is dit beter om te sluit. 
         Die punt waar prys minder is as GVK is staan bekend as die
         sluitingspunt.                                             (Enige 4 x 2)         (8)

 3.6 Bespreek ‘produk differensiasie’ as ’n kenmerk van monopolistiese
     mededinging.
         Produkte is nie identies nie. 
         Gedifferensieerde produkte is dieselfde in baie opsigte. 
         Ooreenkomste beteken dat dit dieselfde behoeftes bevredig. 
         Verskille mag denkbeeldig wees. 
         Dit mag verskillende handelsname hê, maar dit bevat dieselfde
         inhoud. 
         Dienste van verkopers maak die produk verskillend. 
         Verskille in verpakking. 
         Verpakking van produkte maak dit verskillend van ander produkte. 
                                                                     (Enige 4 x 2)          (8)
                                                                                           [50]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                EKONOMIE                                (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 4      (LU3 AS1 – AS4)

4.1 4.1.1    ontwikkeling 
    4.1.2    NOS 
    4.1.3    ad valorem 
    4.1.4    ekonomiese                                                  (4 x 2)     (8)

4.2 DRIE voorbeelde van kontantvoordele wat herverdeling van inkome verseker.
        Werkloosheidsversekering 
        Ongeskiktheidstoelae 
        Kindersorgtoelae 
        Ouderdomspensioen                                      (Enige 3 x 2)         (6)

4.3 DATA RESPONS

     4.3.1   Die vervanging van goedere wat voorheen ingevoer was.                   (2)

     4.3.2   Nywerheids Ontwikkelings Korporasie.                                    (2)

     4.3.3     Yskor 
               Sasol 
               Krygkor                                             (Enige 1 x 2)     (2)

     4.3.4     Om plaaslike nywerhede te ontwikkel. 
               Om indiensname te verhoog. 
               Om die betalingsbalans te verbeter.                 (Enige 2 x 2)     (4)

4.4 DATA RESPONS

     4.4.1   Die aantal babas wat sterf voordat hulle die ouderdom van 1 jaar
             bereik, per duisend lewendige geboortes.                                (2)

     4.4.2     Sanitasie 
               Elektrisiteit 
               Vullisverwydering 
               Watervoorsiening                                    (Enige 2 x 2)     (4)

     4.4.3     Kindermortaliteit 
               Onder-vyf-mortaliteit 
               Gesondheid besteding 
               Toegang tot skoon drinkwater 
               Toegang tot sanitasie geriewe                       (Enige 2 x 2)     (4)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011)                          EKONOMIE                                         7

 4.5 Bespreek enige TWEE monetêre beleidsinstrumente wat gebruik word as
     ’n Suid-Afrikaanse benadering vir groei en ontwikkeling.

       1.    Veranderinge in rentekoerse. 
               Om krediet duurder of goedkoper te maak. 
               Om wisselkoers te stabiliseer deur kapitaal invloei en uitvloei aan te
                moedig. 

       2.    Ope mark transaksies.
               Aankoop van sekuriteite in die ope mark om kredietskepping aan te
               moedig. 
               Verkoop van sekuriteite in die ope mark beperk kredietskepping. 

       3.    Morele oorreding 
               Oorreed banke om in ’n sekere manier te handel, volgens die
               ekonomiese toestand van die ekonomie.          (Enige 2 x (2 x 2))        (8)

 4.6 Verduidelik kortliks die ‘Vaardigheidsondersteuningsprogram’ as ’n
     aansporing wat deur die DHN aangebied word.
         Kontant toelaes vir vaardigheidsontwikkeling. 
         Om groter investering in opleiding aan te moedig. 
         Om die ontwikkeling van nuwe gevorderde vaardighede aan te
         moedig. 
         Vervaardigings besighede wat kwalifiseer vir KMOOP, kan aansoek
         doen. 
         Word oor drie jaar tydperk gedoen. 
         Maksimum van 50% van opleidingskoste.                                           (8)
                                                                                          [50]

 VRAAG 5           (LU4 AS1 – AS3)

 5.1 5.1.1         prys indekse 
     5.1.2         hooflyn 
     5.1.3         fisiese 
     5.1.4         bewaring                                                   (4 x 2)    (8)

 5.2 Noem enige DRIE redes vir die groei in wêreldwye toerisme.
        Toename in besteebare inkome 
        Vermindering in werksure 
        Bewusmaking van plesier en ontspanning 
        Verbeterde infrastruktuur 
        Toename in advertensies en promosies 
        Bewusmaking van voordele van toerisme 
        Gerieflike verkryging van buitelandse valuta                   (Enige 3 x 2)     (6)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                EKONOMIE                                (SEPTEMBER 2012)

5.3 DATA RESPONS

     5.3.1   VPI:
             Meet die koste van ’n verteenwoordigende mandjie goedere vir die
             verbruiker. 
             PPI:
             Meet die koste van produksie van die verteenwoordigende mandjie
             van goedere wanneer dit die fabriek verlaat.                            (4)

     5.3.2     Onderdrukte plaaslike vraag. 
               Appresiasie in die eksterne waarde van die rand.                      (4)

     5.3.3   6%                                                                      (2)

5.4 DATA RESPONS

     5.4.1   Die vermoë van die omgewing om ekonomiese aktiwiteite te
             oorleef.                                                                (2)

     5.4.2      ’n Bron van inkomste 
                Bespaar miljoene op munisipale begrotings 
                Drie maal meer inkomste as stortingsterreine 
                Skep ses maal meer werkgeleenthede                 (Enige 3 x 2)     (6)

     5.4.3      Heffings vir die gebruik van die omgewing. 
                Omgewings belastings. 
                Omgewings subsidies 
                Bemarkbare permitte                                (Enige 1 x 2)     (2)

5.5 Omskryf ‘inflasie’ as ’n ekonomiese begrip, kortliks.
        Dis ’n proses – nie ’n enkele nie-herhalende aktiwiteit. 
        Volgehoue toestand – pryse bly styg. 
        Die prysstyging moet beduidend wees. 
        Daar is ’n algemene styging in pryse. 
        Styging in prys van geïsoleerde goedere dui nie op inflasie nie. 
        Daar is ’n afname in die koopkrag van geld.               (Enige 4 x 2)      (8)

5.6 Bespreek ‘toekenning van eiendomsregte’ as ’n maatreël van openbare
    sektor inmenging met verwysing na omgewingsvolhoubaarheid.
       Om te voorkom dat flora- en fauna spesies uitgewis word. 
       Verseker dat eienaars behoorlik omsien na dinge wat aan hulle
       behoort. 
       Eienaars sal probeer om dit so lank as moontlik winsgewend te
       bedryf. 
       Eiendomsregte sal help met bewaring teen ’n geringe koste van die
       belastingbetalers. 
       Maar eiendomsregte is nie moontlik in alle gevalle nie.  (Enige 4 x 2)        (8)
                                                                                      [50]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011)                           EKONOMIE                                        9

 VRAAG 6           (LU1 en LU2)

 6.1 6.1.1         lekkasie 
     6.1.2         privatisering 
     6.1.3         volmaakte mededinging 
     6.1.4         nie-meriete                                                 (4 x 2)   (8)

 6.2 Noem die DRIE regerings benaderings ten einde die invloed van negatiewe
     eksternaliteite te verminder.
        Oorreding 
        Die prysmeganisme 
        Direkte beheer                                           (Enige 3 x 2)           (6)

 6.3 DATA RESPONS

       6.3.1       Sakesiklus                                                            (2)

       6.3.2         B tot C = Depressie 
                     D tot E = Voorspoed                                                 (4)

       6.3.3       Tendenslyn                                                            (2)

       6.3.4       Tegnieke wat gebruik word om die toekoms te voorspel m.b.v. huidige
                   data.                                                                 (2)

 6.4 DATA RESPONS

       6.4.1       Wanneer samespanning tussen oligopoliste openlik en formeel
                   plaasvind.                                                            (2)

       6.4.2       Oligopolie                                                            (2)

       6.4.3           Hoër winste 
                       Minder onsekerheid 
                       Moeilik vir nuwe besighede om toe te tree.      (Enige 2 x 2)     (4)

       6.4.4       OPEC                                                                  (2)

 6.5 Verduidelik kortliks enige TWEE vraagredes vir internasionale handel.

       1.   Effektiewe behoeftes 
              Daar is verskillende vraag vir individue. 
              Smaak speel ’n belangrike rol. 

       2.   Inkome 
              As inkome toeneem, sal daar ’n toename in vraag na plaaslike en
              ingevoerde goedere wees. 

       3.   Internasionale migrasie 
              Immigrante het vraag na goedere uit hulle land van oorsprong. 

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 EKONOMIE                                (SEPTEMBER 2012)

     4.   Godsdiens, kulturele, sosiologiese en leefstyl verskille 
            Verskille tussen lande sal verbruikspatrone bepaal. 

     5.   Vlakke van ekonomiese ontwikkeling 
            Minder ontwikkelde lande bestee meer op voedsel terwyl ontwikkelde
             lande meer bestee op luukshede.                     (Enige 2 x 4)         (8)

6.6 Bespreek die rasionaal vir ’n ‘koste-voordeel-ontleding’.
        KVO is ’n waardevolle tegniek wat help met neem van ingeligte
        besluite. 
        Dit help met die doeltreffende toekenning van hulpbronne. 
        Dis ’n tegniek wat gebruik word om die koste en voordele van ’n
        ekonomiese aktiwiteit te meet. 
        Dit word gebruik om die projek se opbrengskoers te bepaal. 
        Dit word ook gebruik om die toekomstige koste en voordele asook die
        huidige waarde te bereken. 
        Die tegniek bring groter objektiwiteit tot die besluitneming. 
                                                                       (Enige 4 x 2)     (8)
                                                                                        [50]

AFDELING C (Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling.)

VRAAG 7      (LU1 AS3)

Bespreek die doelwitte van die openbare sektor en sluit jou bespreking af deur die
uitwerking van fiskale beleid te verduidelik

INLEIDING

Die regering pas fiskale beleid toe met die doel om die regering se makro-
ekonomiese doelwitte te bereik.              (aanvaar enige toepaslike inleiding)     (3)

INHOUD

Doelwitte van die Openbare sektor

1.    Ekonomiese groei 
        Toename in die produksie van goedere en dienste in die ekonomie. 
        Gemeet kragtens reële BBP. 
        Ekonomiese groei moet hoër as bevolkingsgroei wees. 
        Hoër groei en ontwikkeling lei tot hoër lewenstandaard.

2.    Volle indiensneming 
        ’n Belangrike doelwit vir alle regerings. 
        Beteken alle individue wat werk soek, moet werk kry. 

3.    Wisselkoers stabiliteit / Betalingsbalans stabiliteit 
        Depresiasies en appresiasies skep onsekerheid. 
        Skommelings in die waarde van ’n geldeenheid behoort beperk te
        word. 
        Regering behoort toe te sien dat die wisselkoers stabiel bly. 

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011)                         EKONOMIE                                        11

 4.     Prys stabiliteit 
          Ekonomiese groei en indiensname sal verbeter as pryse stabiel is. 
          In RSA word prys stabiliteit bereik wanneer die inflasiekoers tussen 3%
          en 6% is. 

 5.     Ekonomiese regverdigheid / Gelyke verdeling van inkome 
          Herverdeling van inkome en rykdom is noodsaaklik. 
          Progressiewe belastingkoerse word aangewend om dit te bereik. 
          Inkome uit belasting word gebruik om openbare en sosiale dienste te
          finansier. 
                                                                   (Maks. 10 x 2)        (20)

 Uitwerking van Fiskale beleid

 1.     Inkomeverdeling 
           Progressiewe belasting maak inkome meer eweredig verspreid. 
           Besteding aan sosiale en welsyn betalings verhoog die inkome van arm
           mense. 

 2.     Verbruik 
          Veranderinge in die belastingkoers sal verbruiksbesteding beïnvloed. 
          Verbruik hang ook af van die vlak van besparing en die geneigdheid om
           te verbruik. 

 3.     Prysvlak 
          Toename in direkte belasting verlaag inflasionêre druk en totale
          vraag. 
          Toename in indirekte belasting sal prysvlak laat styg. 

 4.     Aansporings 
          Toename in inkomstebelasting en maatskappy belasting verlaag die
          aansporing om te werk, te bespaar en te investeer. 
          Hoë en progressiewe belastingkoers ontmoedig mense om hard te
          werk. 

 5.     Laffer kurwe 
          Laffer kurwe verduidelik die verhouding tussen inkome en belasting
           koers. 
          Hoë belastingkoers ontmoedig die arbeidsmag. 
          Volgens die Laffer kurwe, neem belasting inkome slegs toe tot by ’n
           sekere punt. 
          By ’n sekere koers sal belasting inkome piek en dan afneem. 
          ’n Verlaging in die inkomstebelasting koers sal meer mense aanmoedig
           om te werk en die belasting inkome sal weer toeneem. 
          Teen ’n laer belastingkoers sal die belasting inkome hoër wees as teen ’n
           hoër belastingkoers. 

 6.     Diskresie 
           Minister kan diskresie gebruik ten opsigte van ’n aantal fiskale
           beleidsbesluite. 
           Sekere reëls word neergelê – tekorte-, leen- en skuldreël. 
                                                                        (Maks. 10 x 2)   (20)

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 EKONOMIE                                  (SEPTEMBER 2012)

      SLOT

      Die rigting van die fiskale beleid hang af van die spesifieke teiken van die
      sakesiklus.                                     (aanvaar enige toepaslike slot)    (2)

      Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee
      te assesseer.
       PUNTE                  INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
           0      Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
           1      Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het
                  belangrike aspekte weggelaat.                    (1 – 15 punte)
           3      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
                  gekoppel aan die onderwerp nie.                 (16 – 30 punte)
           5      Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
                  onderwerp gekoppel.                            (31 – 45 punte)           (5)
                                                                                          [50]

VRAAG 8       (LU2: AS2)

Skryf ’n formele brief aan die Minister van die Plaaslike Regering en verduidelik
owerheidsinmenging as ’n gevolg van markmislukkings.

                                                                        S. Tshabalala
                                                                        Posbus 1000
                                                                        Mthatha 
                                                                        5100

                                                                        Datum 

        Aan:
        Die Minister
        Ministerie van Plaaslike Regering 
        Pretoria                                                                           (3)

        Meneer

        Re: Regeringsinmenging                                                           (2)

        A.      Voorkoming van wantoekenning van hulpbronne                              (2)

        1. Onvolledige markte 

             Markmislukkings versteur die toekenning van hulpbronne. 
             Dit lei tot minder as optimale produksie. 
             Gemeenskapsgoedere en -dienste verhoed dat mededingende markte
             doeltreffend voorsien. 
             In meeste gevalle is dit onmoontlik om ’n prys te bepaal of om
             gebruikers te dwing om te betaal. 
             Kollektiewe goedere en dienste het sekere van die eienskappe van
             openbare goedere. 

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011)                         EKONOMIE                                       13

              Hierdie goedere kan voorsien deur mededingende markte voorsien
              word, maar die hoeveelheid of die prys sal nie optimaal wees nie. 
              Staat moet hierdie goedere direk voorsien deur die heffing van
              belastings.                                             (Maks. 3 x 2)    (6)

          2. Negatiewe Eksternaliteite 

              Regerings het verskillende benaderings gevolg om die invloed van
              negatiewe eksternaliteite te verminder. 
              Oorreding 
              o Om die gedrag van mense te verander, behels soms openbare
                  veldtogte deur die regering 
              Prysmeganisme 
              o Heffing van belasting kan gebruik word om eksterne koste te
                  verhaal. 
              Direkte beheer
              o Regering kan wette gebruik om negatiewe eksternaliteite te
                  verminder.                                              (Maks.)      (4)

          3. Positiewe eksternaliteite 

               Prysmeganisme
               o Meriete goedere wat deur die privaat sektor voorsien word, moet
                   gesubsidieer word. 
               o Subsidies sal die verbruik van hierdie goedere verhoog deur die
                   koste te verlaag. 
               Direkte beheer 
               o Verpligte onderwys, inentings en behandeling van sekere aan-
                   meldbare siektes is voorbeelde. 
               Kunsmatige monopolieë () kom voor waar volmaakte mededinging
               voorkom word deur beperkings op toetredes. 
               Natuurlike monopolieë () ontwikkel in nywerhede waar groot
               kapitaaluitlegte nodig is. 
               Regering kan verskeie instrumente gebruik om regstellings mee te
               maak. 
               Mededinging uit die buiteland kan gebruik word. 
               Plaaslike mededinging kan bevorder word. 
               Beheerliggame of regulerende owerhede kan gebruik word. 
               Statutêre vereistes kan ook gebruik word om uitermatige pryse te
               beheer.                                                     (Maks.)     (6)

 B.       Verbetering van inkomeverdeling                                              (2)

               Vryemark kragte verbeter nie inkome en rykdom verdeling nie. 
               Regerings gebruik ’n kombinasie van belastings en subsidies om
               herverdeling te weeg te bring. 
               Tradisionele metodes () verwys na die heffing van belastings om
               gratis dienste aan die armes te voorsien. 
               Regstelling () het betrekking op die gebruik van die wet om herver-
               deling af te dwing. 

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                           EKONOMIE                               (SEPTEMBER 2012)

        Bv. SEB, regstellende aksie, bemagtiging, grondhervorming en
        grondherverdeling, eiendom subsidies, HOP huise, ens. 
        Minimum lone () word ook gebruik om herverdeling van inkome af
        te dwing. 
        Ongeskoolde werkers is in ’n ongunstige posisie ten tye van onder-
        handelings met hul werkgewers. 
        Maksimum pryse/Prys plafon () word deur regering ingestel tot
        voordeel van die armes. 
        Minimum pryse () word gehef op basiese voedselsoorte om te
        verseker dat voldoende hoeveelhede geproduseer word. 
        Subsidies op goedere () het die uitwerking om die pryse van sulke
        goedere af te dwing.                                         (Maks.)    (10)

C.   Bevorder makro-ekonomiese stabiliteit                                      (2)

        As makro-ekonomiese doelwitte nie bereik word nie, word dit as ’n
        markmislukking beskou. 
        Regeringsinmenging fokus op vraagkant en aanbodkant van die
        ekonomie. 
        Mees belangrike vraagkant beleide is monetêre en fiskale beleide. 
        Aanbodkant probleme soos gebrek aan inligting en onbeweeglikheid
        van produksiefaktore moet verwyder word.              (Maks. 3 x 2)     (6)

     Die uwe 

     S. Tshabalala                                                               (2)

     Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking
     mee te assesseer.

      PUNTE                 INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
        0        Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
        1        Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het
                 belangrike aspekte weggelaat.                (1 – 15 punte)
         3       Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie
                 feite gekoppel aan die onderwerp nie.       (16 – 30 punte)
         5       Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
                 onderwerp gekoppel.                        (31 – 45 punte)       (5)
                                                                                 [50]

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011)                         EKONOMIE                                       15

 VRAAG 9           (LU3 AS4)

 Skryf ’n gedetailleerde opstel oor die ekonomiese aanwysers onder die volgende
 hoofde: Produksie, Indiensneming en Prysveranderinge.

 INLEIDING

 Ekonomiese aanwysers word gebruik om die prestasie van die ekonomie te
 meet.                                     (aanvaar enige toepaslike inleiding)       (3)

 INHOUD

 A.       Produksie

             Produksie van ’n ekonomie word gemeet kragtens BBP. 
             BBP kan d.m.v. produksie-, inkome- of bestedingsmetode bereken
             word. 
             BBP is die waarde van finale goedere wat binne ’n sekere tydperk binne
             die grense van ’n land geproduseer is. 

          1. BBP teen heersende pryse 
             BBP bereken teen mark- of heersende pryse word nominale BBP
             genoem. 
             Nominale BBP toon die monetêre waarde van goedere en dienste. 

          2. Reële BBP
             Groeiprestasie van die ekonomie word kragtens reële BBP gemeet. 
             Reële BBP word verkry wanneer die uitwerking van inflasie verwyder
             word uit die nominale BBP. 
             Reële BBP word gebruik om reële totale ekonomiese aktiwiteit en
             beweging van die sakesiklus aan te toon. 
             Dit word ook gebruik vir voorspellings. 

          3. Per capita reële BBP
             Ekonomiese groei laat mense toe om meer goedere en dienste te
             gebruik. 
             Maar as die bevolking vinniger groei as die ekonomie, sal mense
             slegter daaraan toe wees. 
             Daarom word per capita reële BBP bereken. 
             Per capita reële BBP is reële BBP gedeel deur die bevolkingsgetal. 
             ’n Toename in per capita reële BBP toon ’n verbetering in die
             lewenstandaard. 
             Per capita syfers toon ekonomiese ontwikkeling, lewenspeil en vergelyk
             ook lewenstandaarde.                                     (Enige 7 x 2)   (14)

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                             EKONOMIE                               (SEPTEMBER 2012)

B.   Indiensneming

     1. Ekonomiese Bedrywige Bevolking 
        Mense tussen 15 en 65 jaar wat bereid is om te werk, staan as die
        ekonomies bedrywige bevolking (arbeidsmag) bekend. 
        Mense in hierdie groep is werkers in die formele en informele sektor,
        werkgewers en selfindiensgeneemde persone en werklose persone.

     2. Indiensnemings / Indiensnemings koers 
         Aantal persone in diens uitgedruk as ’n persentasie van die EBB. 
         Indiensnemings koers in RSA is laag in vergelyking met ontwikkelde
         lande. 
         Aanwysers van indiensneming word gebruik vir ter berekening van
         tendense en strukturele veranderinge in die ekonomie. 
         Dit word ook gebruik om produktiwiteit te bereken. 
         Dit dui ook op die sukses van die ekonomie om sy volle potensiaal te
         bereik. 

     3. Werkloosheid 
     Persone in die EBB wat:
        in die sewe dae voor die onderhoud nie gewerk het nie 
        wil werk en bereid is om binne ’n week te begin werk 
        besliste stappe gedoen het om werk te soek 
        Werkloosheid is die mees belangrike oorsaak van armoede. 
                                                                (Enige 7 x 2)      (14)
C.   Prysveranderinge

        Prysveranderinge is deel van ’n markekonomie. 
        As abnormale prysveranderinge oor langer periodes voorkom, word dit
        inflasie of deflasie genoem. 
        Inflasie is ’n aanwyser van die gesondheidstoestand van die
        ekonomie. 
        Inflasie word gemonitor deur die PPI en die VPI 
     Produksiepryse 
        Dit word gebruik om pryse van goedere te meet wanneer dit die fabriek
        verlaat of wanneer ingevoerde goedere die land binnekom. 
        PPI dien as aanwyser om verbruikersgoedere inflasie te voorspel. 
     Verbruikerspryse 
        VPI toon prysveranderings van ’n mandjie verbruikersgoedere van ’n
         gemiddelde huishouding. 
        VPI is die mees omvattende aanwyser van verbruikersprys inflasie 
        VPIX toon die inflasiekoers wat die uitwerking van verbande se
         rentekoerse uitsluit. 
        Rentekoerse word deur die SARB gebruik om inflasie te beheer. 
                                                                  (Enige 6 x 2)    (12)

     SLOT

     Pro-sikliese aanwysers beweeg in een rigting, terwyl teen-sikliese
     aanwysers in ’n teenoorgestelde rigting beweeg. 
                                                (aanvaar enige toepaslike slot)     (2)

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011)                          EKONOMIE                                      17

          Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking
          mee te assesseer.

           PUNTE                    INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
             0          Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
             1          Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het
                        belangrike aspekte weggelaat.                  (1 – 15 punte)
               3        Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie
                        feite gekoppel aan die onderwerp nie.        (16 – 30 punte)
               5        Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
                        onderwerp gekoppel.                          (31 – 45 punte)     (5)
                                                                                        [50]

 VRAAG 10          (LU4 AS2)

 Beleidsvoorstelle om toerisme te bevorder.

 INLEIDING

 Die beleidsvoorstelle streef daarna om voordele van toerisme te verseker en te
 versnel vir alle Suid-Afrikaners. 
 Dit wil die toerisme industrie volhoubaar maak om die lewenstandaard van Suid-
 Afrikaners te verbeter.                                                (Maks.)       (3)

 INHOUD

 A.     Bemarking 
           Die bemarking en promosie van SA toerisme is baie belangrik. 
           Suid-Afrikaanse toeriste-aantreklikhede moet bevorder word as toeriste
           bestemmings. 
           Generiese bemarking (Suid-Afrika as geheel) moet gedoen word. 
           SA-Toerisme is hiervoor tot stand gebring. 
           Generiese bemarkingsprogramme moet ingesluit word by reisagente.
            
           Faktore soos waarde vir geld, die politiese wonderwerk, klimaat,
           vriendelikheid, ens. moet beklemtoon word. 
           Plaaslike bemarking moet landsburgers aanmoedig om ’n groot
           verskeidenheid bestemmings- en groep toere te oorweeg. 
           Doelwitte soos biodiversiteit, kultuur, sport, ontspanning, ens. moet
            bevorder word. 
           Bestemmings soos Wêreld Erfenisgebiede, Kruger Nasionale Park, ens.
           moet beklemtoon word.                                      (Enige 6 x 2)   (12)

 B.     Ruimtelike verspreiding 

             Meeste toeriste gaan na dieselfde bekende bestemmings. 

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                              EKONOMIE                               (SEPTEMBER 2012)

     1. Skep verteenwoordigende liggame 
        Bedryf waarbinne ’n aantreklikheid val, kan ’n verteenwoordigende
        liggaam stig vir effektiewe bemarking. 
        Omskryf die produk meer aanloklik. 
        Hef mededingende pryse.
        Produkte moet bemark word met in ag genome die fokus, bewoording,
        tyd en medium. 
        Ligging en toeganklikheid van die aantreklikheid is ook belangrik. 

     2. Verbeter en brei ondersteunende dienste uit 
        Die oorsaak van ongelyke verspreiding van toeriste is die gebrek aan
        ondersteunende dienste. 
        Akkommodasie () – voldoende geriewe moet voorsien word 
        Dienste () – ’n Toenemende reeks fasiliteite en dienste behoort verskaf
        te word. 
        Toeganklikheid () – Die ontwikkeling en onderhoud van vervoer-
        fasiliteite is noodsaaklik 
        Aanvullende dienste () – aan beide verbruiker en die industrie d.m.v.
        skakeling en inligting. 

     3. Verbeter bemarking 
        4 x P’s:
            Produk () – word produk op beste manier beskryf?
            Prys () – moet mededingend wees. 
            Promosie () – heroorweeg alle aspekte van advertering. 
            Plek () – ligging en toeganklikheid is belangrik.      (Maks.)        (14)

     A.    Belasting 
        Groei in toerisme lei tot groei in toeriste belastings. 
        Meeste lande gebruik dit as bron van staats inkome. 
        Belastings behoort verhoog te word in ooreenstemming met riglyne. 
        Billikheid () – Belastings moet billik wees in vergelyking met ander
        sektore. 
        Doeltreffendheid () – Belastings moet minimale uitwerking op die
        vraag na reis en toerisme hê. 
        Belastings moet gebruik word om vloei van toeriste na sekere gebiede
         te reguleer. 
        Eenvoud () – Belastings behoort eenvoudig te wees om te betaal en
        te administreer. 
                                                                          (Maks.)    (8)
     B.    Infrastruktuur 
        Vereis ekonomiese en sosiale infrastruktuur en basiese dienste 
        Meer infrastruktuur () – Fisiese infrastruktuur behoort toe te neem as
        toerisme toeneem. 
        Gebrek aan kwaliteit infrastruktuur verlaag toeriste vloei. 
        Opgradering () – as uitbreiding nie moontlik is nie, behoort
         opgradering gedoen te word. 
        Nuwe tegnologie () – behoort in alle gebied geïmplementeer te word
        om toerisme produkte plaaslik en internasionaal te bemark. 
                                                                          (Maks.)    (6)

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2011)                        EKONOMIE                                     19

        SLOT

        Die beleid voorstelle probeer die praktiese lewering van toerisme voordele
        aan alle Suid-Afrikaners verseker en versnel.                               (2)

        Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee
        te assesseer.

          PUNTE                  INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
            0        Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
            1        Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het
                     belangrike aspekte weggelaat.                 (1 – 15 punte)
              3      Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie
                     feite gekoppel aan die onderwerp nie.        (16 – 30 punte)
              5      Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die
                     onderwerp gekoppel.                          (31 – 45 punte)     (5)
                                                                                     [50]

                                                            TOTAAL AFDELING C:       100

                                                                  GROOTTOTAAL:       300

## Related documents

- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2023-english/2f2dfcd4-99d6-4ca1-b941-aa653985e502) — Economics · Memo · 2023 · Eng
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept2021-afrikaans/be8a315c-3850-4a12-a242-cce45d9f946b) — Economics · Memo · 2021 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept2021-english/f71b59cc-d759-45ca-8fbc-31cb94eeac9f) — Economics · Memo · 2021 · Eng
- [ECON P1 GR12 MEMO SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr12-memo-sept-2018-english/b620ea39-e03a-4808-91b0-a06a2f306e46) — Economics · Memo · 2018 · Eng
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept2017-english/3bc2ac92-e0de-4198-91d6-d15849198b39) — Economics · Memo · 2017 · Eng
- [ECONOMICS P2 MEMO GR 12 SEPT2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-gr-12-sept2014-eng/1843478e-2caf-42f7-8958-2e260cc3449c) — Economics · Memo · 2014 · Eng

## More from Grade 12 Economics

- [ECONOMICS P2 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae) — QP · 2025 · Afr
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/4def59dd-ebf4-4191-89e7-2b6d4609d6cc) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/5449d7a4-548e-416d-91b4-1da462710798) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-mpumalanga/efbb0e99-1236-496b-bc64-5b31b3784493) — QP · 2025
- [Economics P1 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-afr/e9c77643-7f83-42e3-b28d-cf84e96050ca) — QP · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-afr/4c93e067-5237-46b7-ab21-5c2cea219788) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
