# Economics Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Economics memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ekon-v1-gr12-sept2016-afr-memo/06cefb89-34e0-4e85-984b-41cd554a3895
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/ekon-v1-gr12-sept2016-afr-memo/06cefb89-34e0-4e85-984b-41cd554a3895)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                      GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2016

                   EKONOMIE V1
                   MEMORANDUM

PUNTE:   150

               Hierdie memorandum bestaan 17 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 EKONOMIE V1                              (EC/SEPTEMBER 2016)

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

 1.1     MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

         1.1.1       B   produkte 

         1.1.2       C   ekonomiese aanwysers 

         1.1.3       B   regulasie 

         1.1.4       C   direkte 

         1.1.5       A   Nepad 

         1.1.6       A   Buitelandse beleggings aansporing 

         1.1.7       A   Die Nuwe Groeipad 

         1.1.8       B   middel 
                                                                              (8 x 2)    (16)

 1.2     PAS ITEMS

         1.2.1       C    Geld wat onttrek word uit die kringloop 

         1.2.2       D    Markte is inherent stabiel 

         1.2.3       I    ŉ Dokument wat die verwagte inkome en besteding
                          bevat 

         1.2.4       B    ŉ Sistematiese rekord van alle transaksies tussen een
                          land en ander lande 

         1.2.5       H    Die waarde van ŉ geldeenheid word bepaal deur
                          markkragte 

         1.2.6       G    Beperkinge word geplaas op die aanbod van goedere en
                          dienste 

         1.2.7       F    Help om die jaarlikse totale produksie of inkome in die
                          ekonomie te verhoog 

         1.2.8       E    Dit monitor kwessies wat verband hou met menslike
                          welstand, oor ŉ periode van tyd 
                                                                           (8 x 1)        (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
3                                       EKONOMIE V1             (EC/SEPTEMBER 2016)

 1.3     IDENTIFISEER DIE BEGRIP

         1.3.1       Vermenigvuldiger 

         1.3.2       Kitchin-siklus 

         1.3.3       Handelsbalans 

         1.3.4       Sanksies 

         1.3.5       Aanbodkant benadering 

         1.3.6       Ekonomiese aanwyser 
                                                                    (6 x 1)     (6)

                                                      TOTAAL AFDELING A:        30

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  EKONOMIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2016)

 AFDELING B

 Beantwoord TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDE-
 BOEK.

 VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE

 2.1     2.1.1   Noem TWEE soorte finansiële markte.

                        Geldmark 
                        Kapitaalmark 
                        Buitelandse valutamark                      (Enige 2 x 1)      (2)

         2.1.2   Hoe kan die regering die fiskale beleid aanwend indien die
                 ekonomie te stadig groei?

                        Regering kan belasting verlaag en owerheidsbesteding
                         verhoog. 
                         (Aanvaar enige ander toepaslike antwoord.)                      (2)

 2.2     DATA RESPONS

         2.2.1   Watter stippellyn op die grafiek dui die lengte aan?

                 P1 P2 /T2 T3                                                           (1)

         2.2.2   Wanneer het die ekonomie sy hoogste piek bereik?

                 2005 / jaar 5                                                          (1)

         2.2.3   Verduidelik kortliks wat die amplitude illustreer.

                        Die krag van onderliggende kragte  bv. rentekoerse of
                         uitvoere. 
                        Die mate van verandering.  Hoe groter die amplitude, hoe
                         meer ekstreem is die veranderings wat mag plaasvind.          (4)

         2.2.4   Hoe sal ŉ groot amplitude werkers oor die algemeen
                 beïnvloed, gedurende ŉ opswaai?

                        Meer werksgeleenthede sal beskikbaar raak. 
                        Meer inkome en toename in die vraag na goedere en
                         dienste. 
                        Dit sal lei tot inflasie. 
                        Indirekte skakels 
                         (Aanvaar enige ander toepaslike antwoord.)  (Enige 2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
5                                      EKONOMIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2016)

 2.3     DATA RESPONS

         2.3.1       Waarvoor word tolgelde aangewend?

                      Word gebruik om lenings terugbetaal, wat die bou daarvan
                       gefinansieer het. 
                      Opgradering of verbetering van die pad.            (2 x 1)         (2)

         2.3.2       Bespreek kortliks kollektiewe goedere, as een van die
                     prys-opsies.

                      Koste kan gehef word alhoewel dit ondeelbaar is. 
                      Rugryers word uitgesluit, deur heffing van fooie, kostes en
                       tolgeld.                                              (2 x 2)      (4)

         2.3.3       Hoe suksesvol is die openbare sektor in Suid-Afrika, ten
                     opsigte van die lewering van openbare dienste?

                        Die regering misluk om die publiek te voorsien van die
                         vereiste hoeveelheid goedere en dienste. 
                        In sekere gevalle lewer openbare dienaars nie dienste nie
                         as gevolg van burokrasie, korrupsie en onbevoegdheid, 
                         bv. paaie, infrastruktuur. 
                         (Aanvaar enige ander toepaslike antwoord.)           (2 x 2)      (4)

 2.4     Verduidelik die interaksie tussen huishoudings en
         sakeondernemings in ŉ ekonomiese kringloop.

          Huishoudings is die eienaars van die produksiefaktore, want hulle
           verskaf produksiefaktore aan besighede. 
          Huishoudings ontvang inkome in ruil – huur, lone, rente en wins –
           van besighede. 
          Besighede verkoop goedere en dienste aan huishoudings. 
          Besighede ontvang inkome uit verkope.                       (4 x 2)           (8)

 2.5     Hoe suksesvol is die aanbodkant beleid in Suid-Afrika om
         ekonomiese aktiwiteit te stimuleer, in die gladstryking van
         siklusse?

          Regering voorsien infrastruktuur en dienste,  bv. energie, vervoer
           en telekommunikasie om produksiekoste te verlaag. 
          Administrasiekoste, verslae en inspeksies word verminder. 
          Regeringsubsidies word toegeken om produksie in sekere gebiede,
           waar ernstige tekorte voorkom, aan te moedig. 
          Tog subsidieer die regering nie spesifiek die landbou-sektor genoeg
           nie. 
          Regeringsinmenging is suksesvol verminder deur deregulering om
           die doeltreffendheid van markte te verbeter. 

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  EKONOMIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2016)

          Regering moedig die ontwikkeling van nuwe ondernemings aan en skep
           ŉ mededingende omgewing deur wetgewing, veral Klein-, Mikro en
           Medium Ondernemings (KMMO). 
          Privatisering van ondernemings in staatsbesit het mededinging in die
           mark verhoog. 
          Sekere staatsbesit ondernemings is nog nie geprivatiseer nie en dit
           veroorsaak ŉ groot agterstand. 
          Belastingkoerse op persoonlike inkome en kleinsake ondernemings
           word verlaag as ŉ aansporing om aanbod te verhoog. 
          Die waardeverminderingskoers op kapitaalgoedere word verhoog om
           ondernemings aan te moedig om die nuutste tegnologie te gebruik. 
          Kwaliteit en beweeglikheid van menslike hulpbronne is konstant ŉ
           fokuspunt met verwysing na vaardigheidsontwikkeling. 
          Gratis adviesdienste word deur staatsinstellings aangebied, bv.
           Onderstepoort. 
           (Aanvaar ander toepaslike antwoorde.)                     (Enige 4 x 2)       (8)
                                                                                        [40]

VRAAG 3
3.1 3.1.1 Noem TWEE van Suid-Afrika se nywerheidsontwikkelings
          strategieë.

                    Nasionale Strategie oor Navorsing en Ontwikkeling (NSNO) 
                    Geïntegreerde Vervaardiging Strategie (GVS)           (2 x 1)      (2)

      3.1.2 Watter spesifikasie moet oorweeg word wanneer die BBP
            bereken word, om die prestasie van die Suid-Afrikaanse
            ekonomie te assesseer?

             Om betekenisvol te wees, moet aanwysers saamgestel word
             kragtens hulle reëls en samestelling. 
             (Enige ander toepaslike antwoord.)                      (1 x 2)             (2)

3.2 DATA RESPONS

      3.2.1 Wat is die hoofdoel van die Uitgebreide Openbare Werke
            Program (UOWP)?
                    Voorsien mense van beter werksgeleenthede, 
                    ordentlike werk vir almal 
                    en ŉ volhoubare lewensbestaan, 
                    onderwys 
                    gesondheid, 
                    plaaslike ontwikkeling, 
                    voedselsekuriteit 
                    en grondhervorming 
                    en die baklei/veg teen misdaad 
                    en korrupsie. 
                    Gee aan mense vaardighede 
                    wat hulle kan aanwend om beter werksgeleenthede te kry. 
                                                                     (Enige 1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
7                                  EKONOMIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2016)

      3.2.2 Noem enige TWEE sektore waardeur die UOWP werks-
            geleenthede skep.

                Infrastruktuur 
                Nie-regerings omgewing 
                Kultuur 
                Sosiale                                           (Enige 2 x 2)     (4)

      3.2.3 Hoe suksesvol is Uitgebreide Openbare Werke Program in die
            bereiking van groei en ontwikkeling in Suid-Afrika?

               Alhoewel die aantal werklose mense daal, is die ekonomiese
                groei nog steeds aan die daal. 
              UOWP dra by tot werkskepping alhoewel dit slegs tydelik van
                aard is. 
              Opleiding word verskaf aan onvaardige, werklose mense en
                behoort te lei tot ŉ positiewe groeikoers en ontwikkeling. 
              Die regering gebruik meer arbeidsintensiewe konstruksie en
                onderhoud metodes in openbare infrastruktuur projekte. 
              Regering was ook suksesvol om vroue, die jeug en gestremdes
                te teiken  bv. deur tydelike werkverskaffing. 
              Help om die negatiewe uitwerkings van werkloosheid te
                verminder, wat erosie van selfbeeld, dwelm- en alkohol misbruik
                sowel as ŉ verlies aan kennis en vaardighede, insluit. 
              Diegene wat deelgeneem het, het groter sukses in deelname
                aan besparingsklubs, om hulle persoonlike hulpbronne te
                gebruik ten einde sosiale dienste en gemeenskaplike bates te
                verbeter en om die media te as bron van inligting gebruik. 
               (Aanvaar enige ander relevante antwoord.)            (Enige 2 x 2)     (4)

3.3 DATA RESPONS

      3.3.1 Noem die sosiale aanwyser wat in bostaande tabel gebruik
            word.

             Demografie                                                              (1)

      3.3.2 Wat is die tendens van die persentasie Vigs-sterftes van 2013
            na 2015?

             Afgeneem/gedaal                                                        (1)

      3.3.3 Definieer die begrip lewensverwagting.

             Die moontlike aantal jare wat ŉ persoon sal lewe teen ŉ gegewe
             ouderdom                                                               (2)

      3.3.4 Waarom is bogenoemde inligting belangrik vir die Suid-
            Afrikaanse regering?

             Ten einde die korrekte hoeveelheid sosiale dienste te voorsien
             (begrotingsprosesse).                                                  (2)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                EKONOMIE V1                             (EC/SEPTEMBER 2016)

      3.3.5 Watter positiewe rol kan die regering speel om gesondheidsorg
            in Suid-Afrika te verbeter?

               Plattelandse en stedelike gebiede sal toegang tot gesondheidsorg
                 en medikasie hê. 
               Gesonde en produktiewe gemeenskap. 
               Beskikbaarheid van geld om te help om beskikbaarheid van Vigs
                 medikasie aan almal te verhoog. 
                (Aanvaar enige ander toepaslike antwoord.)           (Enige 2 x 2)      (4)

3.4 Verduidelik die negatiewe uitwerking op die omgewing veroorsaak
    deur aktiwiteite van die Noord-verdeling.

         Hulle verbrand massiewe hoeveelhede olie en steenkool. 
         Die gevolglike koolstofdioksied beskadig die osoonlaag. 
         Hitte wat vasgevang word onder die kweekhuiskombers, veroorsaak
          veranderende weersomstandighede. 
         Groot uitdagings sluit lugbesoedeling, waterbesoedeling, geraas-
          besoedeling en giftige afval in.
          (Enige toepaslike inligting.)                               (Enige 4 x 2)     (8)

3.5 Wat kan die regering / sakesektor doen om die huidige lae ekonomiese
    groeikoers aansienlik te verhoog?

       Werkverskaffingsprogramme/Verskaf werksgeleenthede. 
       Vaardigheidsontwikkeling/opleiding. 
       Toename in verbruiksbesteding deur huishoudings. 
       Toename om produksie kan lei tot toename in inkome. 
       Hoër investerings besteding deur besighede of hoër invoere. 
       Regering kan fiskale beleid gebruik deur inkomstebelasting te
         verlaag. 
       Regering kan monetêre beleid gebruik deur rentekoerse te verlaag. 
        (Enige toepaslike inligting.)                              (Enige 4 x 2)        (8)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
9                                        EKONOMIE V1                        (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES

4.1     4.1.1   Noem TWEE faktore wat die vraag na buitelandse valuta sal
                beïnvloed.

                        Invoer van goedere 
                        Betaling vir dienste van buitelandse lande 
                        Koop van aandele in ander lande 
                        Toeriste wat geld oorsee spandeer 
                        Terugbetaling van skuld wat in die buiteland gemaak is. 
                         (Enige ander toepaslike antwoord.)              (Enige 2 x 1)       (2)

        4.1.2   Hoekom is die BBP teen markpryse hoër as die BNI teen
                markpryse?

                         Buitelanders spandeer meer geld in ons land (SA) as wat ons
                          in hulle lande doen.                               (1 x 2)       (2)

4.2     DATA RESPONS

        4.2.1        Wat is die hoof voordeel wat streeks-integrasie vir die
                     mense van Suider-Afrika inhou?

                          Verbeter lewenskwaliteit 
                          Verminder armoede                                    Maks.       (1)

        4.2.2        Watter rol het die oprigting van die Maputo Ontwikkelings
                     Korridor in die SAOG gespeel?

                          Verbeter handel tussen lande. 
                          Verbeter hulle inkome. 
                          Maak die wêreldse verskil aan SAOG inwoners. 
                          Bevorder gladde beweging van goedere en dienste regoor
                           die streek. 
                          Verbeterde infrastruktuur insluitende paaie en spoorlyne. 
                                                                                  Maks.     (1)

        4.2.3        Bespreek die hoofdoelwitte van die Nasionale
                     Ontwikkelingsplan.

                          Elimineer armoede 
                          Private investering 
                          Meer innovasie 
                          Verminder ongelykheid teen 2030 
                          Meer infrastruktuur 
                          Om ekonomiese geleenthede deur investering en
                           infrastruktuur uit te brei. 
                           (Aanvaar enige ander toepaslike antwoord.)           (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 EKONOMIE V1                            (EC/SEPTEMBER 2016)

      4.2.4   Hoe suksesvol was Suid-Afrika met streeksontwikkeling in
              vergelyking met die internasionale beste praktyke rakende
              goeie bestuur?

               Demokraties besluitneming, deursigtigheid, finansiële bestuur en
                beheer  lei tot werkskepping,  menslike ontwikkeling en
                makro en mikro-ekonomie
               ontwikkeling  maar gebeur nie noodwendig nie (hoë
                werkloosheid en lae ekonomiese groeikoers). 
               Streeksontwikkeling strategieë is doeltreffend bestuur om
                korrupsie te verminder / streeksontwikkelings-strategieë kan
                doeltreffend en vry van korrupsie bestuur word. 
                (Aanvaar enige ander relevante antwoord.)                 (2 x 2)       (4)

4.3 DATA RESPONS

      4.3.1   Noem enige EEN sone wat in die uittreksel geïdentifiseer word.

                    Musina 
                    Tubatse 
                    Nkomazi                                          (Enige 1 x 1)    (1)

      4.3.2   Wat is die doel van die DHN om die SES program te loods?

                    Om swakhede in die ontwikkelingsone program te identifiseer 
                    NOS was beperk om by hawens of lughawens te vestig. 
                    Pasgemaakte aansporings vir spesifieke subsektore van
                     nywerhede kon nie nagevolg word nie.           (Enige 1 x 1)     (1)

      4.3.3   Verduidelik die verskil tussen die NOS en SES.

                           NOS                                   SES
              Nywerheidslandgoed langs ŉ         Geografies afgebakende gebied
              lughawe of seehawe.              waar die ontwikkeling van
                                                 spesifieke ekonomiese aktiwiteite
                                                 geïdentifiseer word. 
              Uitvoere is hoofdoel.            Aansporings, soos
                                                 belastingverligting en
                                                 ondersteuning stelsels om
                                                 nywerheidsontwikkeling aan te
                                                 moedig, word aan hierdie gebiede
                                                 gekoppel. 
              Bv.: Coega – staal- en motor       Skep ŉ grondslag vir ŉ wyer reeks
              komponente, OR Tambo               industriële onderdele. 
              Internasionale Lughawe – hoë
              tegnologie nywerhede, Oos-         Voorsien ekonomiese
              Londen – voertuie,                 infrastruktuur om doeltreffende
              Richardsbaai – metale,             groepering van waarde toevoeging
              Saldanhabaai – staal.             en werkskepping daar te stel, wat
              (Enige voorbeeld – gee 1 punt)     vervaardigers sal beter sal laat
                                                 vertoon. 
                                                                               Maks.    (4)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
11                                     EKONOMIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2016)

      4.3.4   Waarom word Buitelandse Direkte Investering (BDI) as die
              mees verlangde soort investering in Suid-Afrika, beskou?

                    Buitelandse Direkte Investering sluit investering in eiendom
                     (vaste eiendom) in. 
                    Dit dien as ŉ langtermyn bron van kapitaal. 
                    Die investeerders bring die beste internasionale praktyke van
                     bestuur saam met hulle. 
                    Groter bedrae kapitaal vloei in deur hierdie investerings en meer
                     nywerhede word opgerig. 
                    Dit help om werkskepping te verhoog. 
                    Die investering is nie-skuld, nie-vlugtige investerings. 
                     (Aanvaar enige ander toepaslike antwoord.)             (Enige 2 x 2)    (4)

4.4 Verduidelik metodes wat gebruik word om uitvoer bevordering te
    ondersteun.

          Aansporings: 
          Die regering verskaf inligting oor uitvoeremarkte, navorsing oor nuwe
           markte, konsessies op vervoerkoste en uitvoer krediet,
          ten einde uitvoere aan te moedig en te stimuleer. 
          Subsidies: 
          Dit sluit direkte en indirekte subsidies in: 
           o Bv. Direkte subsidies: Kontantbetalings vir uitvoere 
           o Bv. Indirekte subsidies: Terugbetalings op invoertariewe en
               algemene belastings kortings. 
          Handelsneutraliteit: 
          Subsidies gelykstaande aan invoerbelasting, word betaal. 
          Neutraliteit kan deur handelsliberalisering bereik word.         Maks.          (8)

4.5 Waarom is onderwys so belangrik as ŉ sleutel sosiale aanwyser in Suid-
    Afrika?

       Die lewensstandaard is verwant aan die vlak van onderwys. 
       Die rol van onderwys raak meer belangrik in die ontwikkeling van
        menslike kapitaal. 
       ŉ Gemeenskap van geletterde en vaardige inwoners het ŉ groter kans vir
        ontwikkeling op ekonomiese en sosiale vlakke. 
       Onderwys kan armoede en sosiale ongeregtigheid verlig deur die
        minder bevoorregtes te voorsien van hulpbronne  en geleenthede vir
        opwaartse sosiale beweeglikheid en sosiale insluiting. 
        (Enige toepaslike inligting)                                (Enige 4 x 2)            (8)
                                                                                            [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:            80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              EKONOMIE V1                          (EC/SEPTEMBER 2016)

  AFDELING C

  Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

  STRUKTUUR VAN OPSTEL                                                 PUNTE
                                                                     TOEKENNING
  Inleiding                                                            Maks. 2
  Inhoud:
                                                                        Maks. 26
  Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande
  bespreking/ Ondersoek/Bespreek krities/ Ontleed/ Vergelyk/
  Evalueer/Onderskei/Differensieer/Verduidelik/Assesseer/
  Debatteer                                                             Maks. 10
  Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/
  Evalueer/Evalueer krities/Teken ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik
  die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/
  Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/
  Debatteer kortliks/Hoe?/Stel voor
  Slot
  Enige hoërorde-slot die behoort volgende in te sluit:
   ŉ Kort samevatting van wat bespreek is/ontleed sonder om
      reeds genoemde feite, in die inhoud, te herhaal
   Enige opinie of waarde-oordeel oor die bespreekte feite             Maks. 2
   Addisionele ondersteunende inligting om bespreking te
      versterk/ontleding
   ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien vereis
   Aanbevelings
  TOTAAL                                                                   40

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
13                                   EKONOMIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                   40 PUNTE – 40 MINUTE

Buitelandse handel raak toenemend belangriker vir die ekonomiese welstand van
ŉ land. Hoe meer oop en geïntegreerd ŉ land is met die res van die wêreld, hoe
beter is sy kanse om die ekonomiese welvaart van sy inwoners te verbeter.

    Bespreek die hoof aanbod redes vir internasionale handel.              (26 punte)
    Hoe doeltreffend is internasionale handel vir Suid-Afrika?             (10 punte)

INLEIDING

Lande mag ŉ surplus van sommige goedere hê en ŉ tekort aan ander goedere en hulle
sal handel dryf om die wanbalanse reg te stel. 
(Enige ander toepaslike inleiding)                                       Maks. 2

INHOUD
HOOFDEEL

Aanbod redes

    Natuurlike hulpbronne 
      Is nie eweredig oor al die lande van die wêreld versprei nie. 
      Dit verskil van land tot land en kan slegs uitgebuit word in plekke waar hierdie
       hulpbronne voorkom. 

    Klimaatstoestande 
      Sekere oeste kan slegs by sekere klimaatstoestande verbou word en lande wat
       dit nie kan verbou nie, moet dit invoer. 
      Dit is moontlik vir sommige lande om sekere goedere teen laer pryse te
       produseer as ander lande bv. Brasilië is die grootste produsent van
       koffie. 
      Goeie klimaatstoestande is belangrik vir landbouproduksie.

    Tegnologiese hulpbronne 
      Is beskikbaar is sekere lande en stel hulle in staat om sekere goedere en dienste
       teen laer eenheidskoste te produseer, bv. Japan. 
      Sekere kennis, vaardighede en aanleg word vereis vir die produksie van
       spesifieke produkte. 
      Byvoorbeeld, lande wat nie oor tegniese vermoë en kennis aangaande
       produksieprosesse vir die vervaardiging van toerusting  en hoë tegnologie
       goedere, beskik nie, sal hierdie goedere en toerusting moet invoer. 

 Arbeid hulpbronne 
   Verskil in kwaliteit, kwantiteit en koste tussen lande. 
   Sommige lande het hoogs vaardige, goed besoldigde werkers met hoë
    produktiwiteitvlakke, bv. Switserland is welbekend vir sy uitstekende
    horlosies. 

    Spesialisasie 
      ŉ Land kan ŉ absolute voordeel hê as dit ŉ goed of diens of die meeste goedere
       en dienste kan produseer, teen die laagste koste. 
      Byvoorbeeld Japan produseer elektroniese goedere en verkoop dit teen ŉ lae
       prys. 

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                              EKONOMIE V1                             (EC/SEPTEMBER 2016)

  Kapitaal 
    Laat ontwikkelde lande toe om ŉ voordeel te geniet bo onder-ontwikkelde
     lande 
    A.g.v. ŉ gebrek aan kapitaal, kan sommige lande nie al die vereiste
     goedere hulself produseer nie. 
     (Aanvaar enige ander toepaslike antwoorde)                        Maks. 26

                                              (Indien slegs genoem maks. 6 punte)

 ADDISIONELE DEEL

 Hoe doeltreffend is internasionale handel vir Suid-Afrika?

    A.g.v. spesialisasie kan Suid-Afrikaanse tekstiel vervaardigers nie meeding met
     Chinese produsente nie en gevolglik moes hulle toemaak. 
    Dit lei tot baie werkers wat hulle werk verloor en moet deur die regering
     aangespreek en bestuur word. 
    Suid-Afrika het meer minerale wat dit kan gebruik, maar minder olie as wat dit
     nodig het. 
    Baie SA maatskappye probeer om hulleself in Afrika-lande te vestig ten einde
     te verseker dat die voordeel van koopkrag van miljoene mense te beveilig. 
    Massaproduksie behoort altyd te lei tot toename in vraag. 
    Produsente kan produksie doeltreffend verhoog,  meer plaaslike
     produksiefaktore sal in diens geneem word en ŉ hoër lewensstandaard sal
     materialiseer. 
    Internasionale handel is midde-in globalisasie  bv. handel in IT,
     kommunikasie en vervoer. 
    Uitgebreide handel sal meer internasionale handel stimuleer. 
    Plaaslike ekonomiese groei volg met verder styging in die lewens-
     standaard. 
     (Enige ander toepaslike antwoord.)                                    (Maks.10)

 SLOT

 Ek sal aanbeveel dat internasionale handel versigtig gemonitor word sodat dit
 voordele na alle lande bring. 
 (Enige ander toepaslike slot.)                                          (Maks.2)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
15                                 EKONOMIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                           40 PUNTE – 40 MINUTE

 Die doel van die fiskale beleid is om makro ekonomiese groei en
 ontwikkeling te stimuleer en herverdeling van inkome te verseker.

    Bespreek hierdie stelling deur te fokus op die instrumente van die
     fiskale beleid in die Suid-Afrikaanse konteks en hoe dit ŉ verlangde
     herverdeling van inkome verseker.                         (26 punte)
    Na jou mening, hoe suksesvol is die Suid-Afrikaanse regering in die
     voorsiening van die basiese behoeftes van benadeelde persone?
                                                                (10 punte)

 INLEIDING

 Fiskale beleid is die beleid van die staat met betrekking tot regeringsinkomste
 en -besteding soos bepaal deur die Nasionale Begroting. 
 (Enige toepaslike inligting)                                           Maks. 2

 INHOUD
 HOOFDEEL

  Belasting 
    Dit is verpligte betaling deur alle inwoners van ŉ land. 
    Dit word gehef om inkome te verkry om uitgawes mee te dek. 
    Om die gebruik van nie-meriete goedere te ontmoedig
     (sondebelasting). 
    Om invoere te ontmoedig en inkome te verdeel. 
    Om die vlak van die totale vraag en totale aanbod te beïnvloed. 

  Regeringsbesteding 
    Regering spandeer geld om openbare en merietegoedere en dienste
      gratis of teen gesubsidieerde pryse te voorsien. 
    Om rente vir regeringskuld te betaal. 
    Om inkome te herverdeel. 
    Om totale aanbod en vraag te beïnvloed. 

 Progressiewe persoonlike inkomstebelasting 
   Hoër inkome verdieners word teen hoër koerse belas. 
   Hierdie belastings word gebruik om sosiale ontwikkeling te finansier. 
   Die armes trek meer voordeel as diegene met hoër inkome. 

 Kontantvoordele 
   Ouderdomspensioen, ongeskiktheidstoelaes, kindertoelae en
     werkloosheidsversekering is kontanttoelaes. 
   Dit staan ook as sosiale sekuriteitsbetalings bekend. 

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                              EKONOMIE V1                             (EC/SEPTEMBER 2016)

  Rykdomsbelastings 
    Eiendomme word belas volgens hulle markwaarde. 
    Oordragkoste word belas wanneer eiendomme gekoop word. 
    Sekuriteite word belas wanneer dit verhandel word. 
    Kapitaalwinsbelasting word gehef op opbrengste met die verkoop van
      kapitaalgoedere, bv. eiendomme, aandele. 
    Boedelbelasting word betaal op die boedel van die oorledene, met ŉ
      waarde van meer as R3,5 m. 
    Hierdie belastings word gebruik om ontwikkelingsuitgawes te finansier
      wat die armes nog meer sal bevoordeel. 

 Voordele in natura 
   Dit sluit die voorsiening van gesondheidsorg, onderwys, skool maaltye,
     beskerming, infrastruktuur, ens. in. 
   Wanneer verbruikerstariewe gehef word, betaal lae inkome verdieners of
     armes minder of niks. 
   Beperkte hoeveelhede gratis elektrisiteit en water word voorsien. 

  Ander herverdeling 
    Openbare werke programme, bv.. Strategies Geïntegreerde Projek
      verskaf indiensneming subsidies en ander kontant en finansiële voordele
      soos opleiding, finansiering en uitvoeraansporings aan KMMOs. 

 Subsidies op eiendomme 
   Dit help mense om eienaarskap van vaste residensiële eiendomme te
     bekom. 
   Byvoorbeeld regering se behuisingsubsidie-skema voorsien befondsing
     aan alle mense wat minder as R3 500 per maand verdien. 

      Grondrestitusie en grond herverdeling
      Grondrestitusie is die teruggee van grond aan diegene wat dit verloor het
       as gevolg van diskriminerende wetgewing van die verlede. 
      Grondherverdeling fokus op grond vir residensiële en produksie (plaas)
       doeleindes, aan voorheen benadeelde groepe. 
      Die geld vir hierdie programme word in die hoofbegroting voorsien. 
                                                                    (Maks.26)
                                           (Indien slegs genoem maks. 8 punte)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
17                                    EKONOMIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2016)

 ADDISIONELE DEEL

 Na jou mening, hoe suksesvol is die Suid-Afrikaanse regering in die
 voorsiening van die basiese behoeftes van benadeelde persone?

  Die regering voorsien baie inwoners van ŉ land van sosiale maatskaplike
    toelae: ouderdomspensioen, kindertoelae, ongeskiktheidstoelae – ŉ proses
    wat jaarliks aangepas word om aan te pas by die behoeftes van die
    bevolking. 
  Die regering is baie suksesvol in voorsiening van in natura voordele, dit sluit
    in gratis water (6 000 liter per huishouding) / gratis elektrisiteit (20 kWh) en
    gratis behuising (3 miljoen huise gebou sedert 1994) / sowel as ŉ skool
    voedingskema aan ongeveer 270 000 laerskoolkinders. 
  Alhoewel dienste, soos skoon water, energie, rioolstelsels, storm water
    dreinering, vullisverwydering, paaie en behuising aan miljoene, wel gelewer
    word, laat ondoeltreffende munisipaliteite almal in die steek. 
  Baie Suid-Afrikaners ondervind ŉ gebrek aan dienslewering by
    staatshospitale waar toestande agteruitgaan. 
  Gratis onderwys aan die armste 20% van gemeenskappe,  maar
    ernstige probleme in die onderwysstelsel dra nog daartoe by dat duisende
    leerders die stelsel verlaat sonder ŉ behoorlike graad of opleiding. 
   (Aanvaar enige toepaslike antwoord.)                                     (Maks. 10)

 SLOT

 Aanbieders hou vol dat regeringsinmenging in die ekonomie slegs nodig is as
 dit die gladde werking van die markte verbeter. 
 (Aanvaar enige toepaslike slot.)                                  (Maks. 2)              [40]

                                                            TOTAAL AFDELING C:            40
                                                                GROOTTOTAAL               150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [EKON V1 GR12 SEPT 2016 AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/ekon-v1-gr12-sept-2016-afr-qp/f2c2ced8-3292-4e4d-9559-2c01701ad577) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Economics P1 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-nov-2016-memo-eng/e9d1075c-f676-4869-ad8a-64675b11fd49) — Economics · Memo · 2016 · Eng
- [Economics P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-nov-2016-memo-afr/3ad593d6-e82a-49ec-ae58-d57f0e0ee936) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Economics P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-nov-2016-memo-eng/508d2e06-2851-499d-9d6f-83894f520210) — Economics · Memo · 2016 · Eng
- [Economics P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-nov-2016-memo-afr/b4dfb506-dfe9-4930-b505-6849623db422) — Economics · Memo · 2016 · Afr
- [Economics P1 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-feb-march-2016-memo-afr/d318adc0-9a71-42ee-8d3c-8ece9ec3be5e) — Economics · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [ECONOMICS P2 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae) — QP · 2025 · Afr
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/4def59dd-ebf4-4191-89e7-2b6d4609d6cc) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/5449d7a4-548e-416d-91b4-1da462710798) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-mpumalanga/efbb0e99-1236-496b-bc64-5b31b3784493) — QP · 2025
- [Economics P1 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-afr/e9c77643-7f83-42e3-b28d-cf84e96050ca) — QP · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-afr/4c93e067-5237-46b7-ab21-5c2cea219788) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
