# Economics Grade 11 Eastern Cape November 2025 Memo

> Grade 11 Economics memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025, 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ekonomie-v1-gr-11-november-2025-nasienriglyn-watermark/e3f1fdaf-98f6-4a4a-bdbc-ec18bfc6df61
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 Eastern Cape November 2025 Memo](https://www.hlayiso.com/library/ekonomie-v1-gr-11-november-2025-nasienriglyn-watermark/e3f1fdaf-98f6-4a4a-bdbc-ec18bfc6df61)

## About this document

Economics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2025. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                      NOVEMBER 2025

                        EKONOMIE V1
                        NASIENRIGLYN

PUNTE: 150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 22 bladsye.

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                   EKONOMIE V1                           (EC/NOVEMBER 2025)

AFDELING A: (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1    D – Ekonomiese goedere 

      1.1.2    A – Bruto nasionale produk 

      1.1.3    B – Prysstelsel 

      1.1.4    C – Industrieë 

      1.1.5    C – Bruto Binnelandse Produk 

      1.1.6    D – Armoedegrens 

      1.1.7    B – Produktiwiteit 

      1.1.8    A – Debietkaart 
                                                                     (8 x 2)       (16)

1.2   PASITEMS

      1.2.1    C – Die verkryging of aankoop van goedere en dienste 

      1.2.2    E – Die bekendstelling van geld in die ekonomiese kringloop 

      1.2.3    A – Programme en aktiwiteite wat ontwerp is om die welstand en
                   lewensgehalte van individue te verbeter.

      1.2.4    G – Geld wat gebruik word om betalings tussen lande te maak 

      1.2.5    B – Opgehoopte bates vir die skep van inkomste 

      1.2.6    H – Die aantal jare wat mense verwag om te leef.

      1.2.7    D – Bestaan wanneer die land genoeg voedsel produseer om sy
                   bevolking te voed 

      1.2.8    F – Geld wat deur die wet goedgekeur is en wat as betaling aanvaar
               moet word 
                                                                              (8 x 1)      (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2025)                       EKONOMIE V1                             3

1.3    GEE DIE TERM

       1.3.1    Huur 

       1.3.2    Intermediệre goedere 

       1.3.3    Markmislukking 

       1.3.4    Gini-koёffisiёnt 

       1.3.5    Inheemse kennisstelsel 

       1.3.6    Bankmislukking 
                                                                     (6 x 1)     (6)

                                                       TOTAAL AFDELING A:         30

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                 EKONOMIE V1                            (EC/NOVEMBER 2025)

AFDELING B

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1    Noem enige TWEE metodes wat gebruik word om die Bruto
               Binnelandse Produk te bereken.

               • Inkomste metode 
               • Produksiemetode 
               • Bestedingsmetode                                           ( 2 x 1)    (2)

      2.1.2    Waarom word eiebelang as ŉ nadeel in die mark-ekonomie
               gesien?
               • Maatskappye kan winste bo werkersregte prioritiseer wat tot
                  uitbuiting kan lei. 
               • Besighede wil wins maak, terwyl verbruikers maksimum nut wil
                  hệ. 
               (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)             (1 x 2)     (2)

2.2   DATARESPONS

      2.2.1    Identifiseer die organisasie wat nasionale rekeninge inligting
               publiseer vanuit die uittreksel.

               Stats SA                                                                 (1)

      2.2.2    Noem die metode, vanuit die tabel hierbo, wat gebruik word om die
               BBP te bereken.

               Inkomste metode 
               (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                         (1)

      2.2.3    Verduidelik kortliks die term huidige pryse.

               Huidige pryse is pryse wat geen verandering aan inflasie maak nie. 
               (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                      (2)

      2.2.4   Verduidelik die impak van inkomste op verbruikersbesteding.
              • Wanneer inkomste styg, is verbruikers geneig om meer aan goedere
                 en dienste te bestee, aangesien hulle meer besteebare inkomste
                 beskikbaar het. 
              • Omgekeerd, wanneer inkomste daal, is verbruikers geneig om hul
                 besteding te verminder, aangesien hulle minder besteebare
                 inkomste beskikbaar het. 
              (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)             (1 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2025)                       EKONOMIE V1                                         5

       2.2.5    Bereken die bruto waarde toegevoeg teen basiese pryse (B).
                Toon ALLE berekeninge

                3 488 407 + 81 531 – 9 380  = 3 560 558                                 (4)

2.3    DATARESPONS

       2.3.1    Identifiseer ŉ beeld wat verwant is aan Transnet uit die beelde
                hierbo.

                Beeld 2                                                                    (1)

       2.3.2    Noem die staatsbeheerde onderneming wat verantwoordelik is vir
                die handhawing en opgradering van nasionale padnetwerke.

                SANRAL / Suid Afrikaanse Nasionale Padagentskap Beperk                     (1)

       2.3.3    Verduidelik kortliks die term infrastruktuur.

                Dit is basiese geriewe wat nodig is om die ekonomie en die land te
                bedryf / fundamentele stelsels en strukture wat die funksionering van
                die samelewing, ekonomie of organisasies ondersteun.
                (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                          (2)

       2.3.4    Verduidelik die voordele van investering van meer geld in die
                openbare vervoer.
               • Verminder die aantal motors op die pad, wat tot minder
                  verkeersopeenhoping lei. 
               • Die aanmoediging van die gebruik van busse en treine bo
                  persoonlike vervoer, verminder koolstofvrystellings en dra tot ŉ
                  skoner omgewing by. 
               • Verbeter toegang tot werksgeleenthede en dienste wat plaaslike
                  ekonomieё bevorder. 
               • Openbare vervoer bied bekostigbare en toeganklike vervoeropsies,
                  wat mobiliteit vir lae-inkomste individue verbeter. 
               • Verhoging van befondsing vir openbare vervoer vir alle burgers te
                  verbeter, en bevorder ekonomiese groei, omgewingsvolhoubaarheid
                  en verbeterde lewensgehalte 
               (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)                 (1 x 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                 EKONOMIE V1                              (EC/NOVEMBER 2025)

      2.3.5    Ondersoek die belangrikheid van ŉ betroubare energieverskaffer
               vir die Suid-Afrikaanse ekonomie.
              • ŉ Stabiele energievoorraad is noodsaaklik vir vervaardiging,
                  dienslewering en tegnologiese vooruitgang, ens 
              • Dit stel besighede in staat om doeltreffend te funksioneer, verminder
                  bedryfskoste. 
              • ŉ Betroubare energievoorsiening in Suid-Afrika help besighede om
                  effektief mee te ding in die globale mark, wat die risiko van
                  kragonderbrekings en ontwrigtings verminder. 
              • Betroubare energievoorsiening help om beleggings te lok,
                  werksgeleenthede te skep en ekonomiese groei te stimuleer. 
              • Deurlopende toegang tot energie stel huishoudings in staat om
                  basiese dienste soos verhitting, beligting en kookkuns te geniet, wat
                  noodsaaklik vir welstand en produktiwiteit is. 
              (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                       (2 x 2)    (4)

2.4   Bespreek die klassifisering van bruto vaste kapitaalvorming.
      • Daar is drie maniere hoe kapitaalvorming (beleggings) geklassifiseer kan
        word, naamlik die soort ekonomiese sektor, soort organisasie en die soort
        bate. 
      • Die soort ekonomiese sektor toon hoe geld in die primệre, sekondệre en
        tersiệre sektor belệ word. 
      • Klassifikasie van ekonomiese sektor help identifiseer beleggings tendense
        en patrone in verskillende sektore. 
      • Soort organisasies toon beleggings gemaak deur die algemene regering
        (regeringsdepartemente), openbare korporasies en private besighede en
        nie-winsgewende organisasies. 
      • Soorte organisasies klassifikasie voorsien waardevolle insigte in strukture
        en prestasie van die ekonomie. 
      • Soorte bates toon die geld wat in verskillende soorte bates belệ is, bv.
        geboue, vervoer, toerusting, masjinerie, infrastruktuur. 
      • Soorte bates klassifikasie voorsien waardevolle insae in die struktuur en
        prestasie van die ekonomie. 
        (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                      (4 x 2)         (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2025)                      EKONOMIE V1                                        7

2.5    Analiseer Suid-Afrika se huidige posisie in lewering van sosiale dienste.
      • Ongeveer 94,4% van Suid-Afrika se bevolking het toegang tot basiese
         drinkwaterdienste wat verbeterde waterbronne soos pypwater, boorgatte en
         beskermende fonteine insluit. 
      • Toegang tot skoonwater verskil aansienlik tussen plattelandse en stedelike
         gebiede, met plattelandse gebiede wat dikwels meer uitdagings in die gesig
         staar as gevolg van ŉ tekort aan infrastruktuur. 
      • Die land ervaar steeds ŉ groot gedeelte van huishoudings sonder ordentlike
         sanitasiefasiliteite. 
      • Sosiale dienste soos toelae, gesondheidsorg en onderwys is wyd beskikbaar
         wat ŉ groot gedeelte van die bevolking dek. 
      • Tekort van instandhouding en herstelwerk deur munisipaliteite verminder die
         beskikbaarheid van funksionele dienste. 
       • Voorheen benadeelde mense is opgehef deur maatskaplike dienste te
         verskaf (soos behuising, onderwys, mediese dienste, basiese dienste soos
         water en elektrisiteit) aan die armes. 
       • Styging in onderwys en opleiding vermeerder geletterdheid en die
         verbetering van volwassenes se geletterdheid, bv. bou van skole, kolleges,
         universiteite en tecnikons. 
       • Gesondheidsorg sluit nou gratis gesondheidsorg in vir almal wat nie ingesluit
         is in die NGV-wet wat onlangs deur die President geteken was. 
       • Die Nasionale Gesondheidsversekeringsprogram (NGVP) is ŉ belangrike
         stap om te verseker dat alle burgers toegang tot gesondheidsorg het,
         ongeag van hulle inkomste of sosiale status. 
       • Oordragbetalings word gemaak om te verseker dat die gemarginaliseerdes
         hul basiese dienste en behoeftes kan bekostig. 
       • Die land ervaar ernstige onvoldoende infrastruktuur wat effektiewe
         dienslewering belemmer. 
       • Beduidende verskille bestaan in dienslewering tussen stedelike en landelike
         gebiede, met landelike gebiede wat dikwels onvoldoende dienste
         ontvang. 
       • Die staat slaag nie daarin om sy teikens te bereik met betrekking tot
         staatspensioene, ongeskikheidstoelaes, ens., weens onvoldoende
         befondsing of begrotingstoewysings. 
      • Die staat staar tans die werklikheid in die gesig van te veel eisers en te min
         belastingbetalers, wat finansiële druk op die regering plaas en die
         belastingslas op bestaande belastingbetalers verhoog. 
      • SA het lae vlakke van geletterdheid in plattelandse gebiede wat laer
         indiensnemingsvlakke veroorsaak. 
      • Sommige plattelandse gemeenskappe het steeds ŉ tekort aan lopende
         water, basiese sanitasie en infrastruktuur. 
      • Daar is hospitale wat ŉ probleem met watervoorsiening het, en dit is ŉ
         aanduiding van swak dienslewering aan die publiek. 
      (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)(4 x 2)                       (8)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                  EKONOMIE V1                            (EC/NOVEMBER 2025)

    VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                                40 PUNTE – 30 MINUTE

 3.1 Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1   Noem enige TWEE bronne van rykdom.
               • Spaar 
               • Erfgeld 
               • Geskenke 
               • Geluk (2 x1)                                      (2)

       3.1.2   Waarom sukkel ontwikkelende lande om beduidende groei te
               bevorder?
               • Ontwikkelende lande het dikwels nie ŉ geskoolde, produktiewe
                  werksmag wat verhoed dat produksie toeneem nie. 
               • Ontwikkelende lande het dikwels ŉ tekort aan kapitaalbeleggings wat
                  minder produksie veroorsaak van hoë-kwaliteit produkte vir
                  uitvoere. 
               • ŉ Tekort aan infrastruktuur kan direkte buitelandse belegging
                  verhoed. 
               (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                                 (2)

 3.2 DATARESPONS

       3.2.1   Identifiseer enige EEN regstellende metode, vanuit die uittreksel
               hierbo, wat gebruik is om rykdom te verdeel.

               •     Sosiale toelae 
               •     Progressiewe belastingstelsel 
               •     Regstellende aksie 
               •     Bree-Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging                              (1)

       3.2.2   Noem EEN voorbeeld van voordele in natura.
               • Gesondheidsorg 
               • Onderwys 
               • Skoolvoeding/maaltye 
               • Beskerming                                                               (1)

       3.2.3   Verduidelik kortliks die term ekonomiese ongelykheid.
               Verwys na die ongelyke verspreiding van inkomste en welvaart binne ŉ
               samelewing of tussen verskillende groepe. 
               (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                                 (2)

       3.2.4   Onderskei tussen grondherverdeling en grondrestitusie.

               Grondherverdeling fokus op grond vir residensiële en produksieplase vir
               voorheen benadeelde groepe/terwyl grondrestitusie die teruggee
               van grond is aan die wat dit verloor het gedurende diskrimenerende
               wette van die verlede. (1 x 2)                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2025)                      EKONOMIE V1                                       9

       3.2.5   Ondersoek die uitdagings wat met die implementering van Breẽ-
               Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBSEB) geassosieer word.
               • Baie mense/besighede verstaan nie die doelwitte en vereistes van
                  BBSEB ten volle nie. 
               • Sommige maatskappye beweer valslik dat hulle aan BBSEB
                  vereistes voldoen, wat die beleidsbedoeling ondermyn 
               • Beperkte toegang tot fondse vir swart-beheerde besighede. 
               • Baie swart-beheerde besighede kort die nodige vaardighede en
                  kapasiteit om werklik mee te ding. 
               (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                    (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                              EKONOMIE V1                             (EC/NOVEMBER 2025)

 3.3 DATARESPONS

      3.3.1 Identifiseer ŉ ekonomiese uitdaging van ontwikkelende lande uit die
             inligting hierbo.
            • Lae lewenstandaard 
            • Hoë armoedekoers 
            • Onveilige omgewings                                                           (1)

      3.3.2 Noem die internasionale organisasie wat die MOI gebruik om
            ekonomiese ontwikkeling te meet.
            Verenigde Nasies                                                                (1)

      3.3.3 Verduidelik kortliks die term ekonomiese ontwikkeling.
            Ekonomiese ontwikkeling is die verbetering van die materiële
            lewensgehalte sodat mense meer goedere en dienste het om te verbruik/
            verwys na die verbetering van die lewenstandaard van die land se
            bevolking. 
            (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                                      (2)

      3.3.4 Wat dui die Menslikontwikkelingsindeks se telling naby een aan?
            Die benadering van die MOI tot een dui op beduidende vooruitgang en
            welstand binne ŉ bevolking 
            (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                      (1 X 2)         (2)

      3.3.5 Waarom het ontwikkelde lande ŉ hoë aanbod van geskoolde
            werkers?
            • Die ontwikkelde lande investeer baie geld in onderwys en
               beroepsgerigte opleiding, wat ŉ werkerskorps met gevorderde
               vaardighede toerus. 
            • Toegang tot kwaliteit onderwys, van vroeë kinderontwikkeling verseker
               ŉ sterk grondslag vir vaardigheids ontwikkeling. 
            • Ontwikkelende lande het ŉ sterk navorsing en ontwikkelingssektor wat
               gereelde geleenthede vir profesionele groei en innovering bied. 
            • Gevestigde industrieë in ontwikkelende lande lok individue met
               vaardighede, soos besighede strewe om hulle produktiwiteit en
               ekonomiese groei te bevorder. 
            • Sommige ontwikkelende nasies het vriendelike immigrasie beleide wat
               opgeleide werkers van regoor die wệreld lok. 
            (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                       (2 X 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2025)                     EKONOMIE V1                                         11

 3.4 Verduidelik kortliks die hoë vlakke van werkloosheid en gebrekkige
     infrastruktuur as eienskappe van ontwikkelende lande.

      Hoẽ vlakke van werkloosheid
      • Werkloosheidsvlakke in ontwikkelende lande is hoog as ekonomieë nie
        voldoende werksgeleenthede kan skep nie. veral vir die wat ongeskoold is. 
      • In sommige ontwikkelende lande, is geletterdheidssyfers baie laer as die in
        meer gevorderde lande en baie meer mense verlaat die skool voordat hulle
        Graad 12 voltooi. 
      • Baie ontwikkelende lande het misluk om werkers op te lei met die vaardighede
        om die poste te vul wat in ŉ tegnologiese ekonomie beskikbaar is 
        (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)

                                                                                 Maks. 4
      Gebrekkige infrastruktuur
      • ŉ Groot probleem in meeste ontwikkelende lande is dat infrastruktuur soos
        paaie, kragopwekkingfasiliteite en kommunikasiestelsels is dikwels nie
        beskikbaar of swak onderhou.
      • Hierdie gebrek aan infrastruktuur lei tot swak toegang tot markte. 
      • Swak infrastruktuur beperk ekonomiese groei. 
        (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                            Maks. 4

 3.5 Met behulp van ŉ goed gemerkte Lorenz-kurwe, verduidelik die inkomste-
     verspreiding in ŉ land met hoẽ vlakke van inkomste-ongelykhede.

                                                          Toekenning van punte:
                                                  •   Etikettering van die asse = 1 Punt
                                                  •   Korrekte tekening en benoeming
                                                      van gelykheidslyn = 1 Punt
                                                  •   Aanduiding van groot
                                                      ongelykheidsgaping/gebied van
                                                      ongelykheid = 1 Punt
                                                  •   Korrekte tekening van die werklike
                                                      Lorenz-kromme
                                                                               (Maks. 4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

12                              EKONOMIE V1                            (EC/NOVEMBER 2025)

      •   Die gaping tussen die lyn van gelykheid en die Lorenz-kurwe verteenwoordig
          die area van ongelykheid. 
      • Die Lorenz-kurwe (onderste kurwe) verteenwoordig die werklike verspreiding
          van inkomste, wat ongelyk is in hierdie geval. 
      • Die grootste/wydste gaping tussen die perfekte lyn van gelykheid en die
          Lorenz-kurwe, illustreer die inkomste-ongelykheid. 
      • Hierdie verskil weerspieël die mate waarin rykdom en hulpbronne in die
          hande van ŉ klein gedeelte van die land se bevolking gekonsentreer is. 
      (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                                            (8)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2025)                      EKONOMIE V1                                       13

VRAAG 4: MAKRO EKONOMIE & EKONOMIESE STREWES
                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1 Beantwoord die volgende vrae.

     4.1.1    Noem enige TWEE vorm van vervoer infrastruktuur.
              • Lugvervoer 
              • Watervervoer 
              • Padvervoer 
              (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                     (2 X 1)     (2)

     4.1.2    Hoe word inkomste per kapita gebruik om ekonomiese ontwikkeling
              te meet?
              • Inkomste per kapita word gebruik om die gemiddelde inkomste wat
                 elke persoon verdien, te meet. 
              • Dit help met evaluering van algehele ekonomiese gesondheid van ŉ
                 land deur rykdom/inkomste wat verdeel word onder sy mense. 
              • Hoër inkomste per kapita dui dikwels op verbeterde lewenstandaarde,
                 beter toegang tot onderwys en gesondheidsorg. 
              • Laer inkomste per kapita dui op ekonomiese uitdagings en ŉ lae
                 lewenstandaard. 
              (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                   (1 X 2) (2)

4.2 DATARESPONS

     4.2.1    Identifiseer die naam wat gekoppel is aan ŉ sentraal beplande
              ekonomie uit die spotprent hierbo.
              Sosialisme                                                                 (1)

     4.2.2    Noem EEN regeringsverantwoordelikheid in ŉ gemengde
              ekonomie, soos genoem in die uittreksel hierbo?
              Om billikheid en gelykheid te bevorder / om inkomste-ongelykheid te
              verminder.                                                                (1)

     4.2.3    Verduidelik kortliks die term ekonomiese stelsel.
              ŉ Ekonomiese stelsel is ŉ raamwerk wat die produksie, verspreiding en
              uitruil van goedere en dienste in ŉ land reguleer / Dit bepaal hoe
              hulpbronne geallokeer word en hoe ekonomiese besluite geneem
              word. 
              (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 14

14                                EKONOMIE V1                             (EC/NOVEMBER 2025)

     4.2.4   Verduidelik mededinging as een van die voordele van ŉ
             markekonomie.
             • Voltooiing lei tot nuwe idees, wat besighede beter en meer doeltreffend laat
                werk. 
             • Mededinging dryf besighede om te ontwikkel en te innoveer, wat
                uiteindelik tot verbeterde opsies vir verbruikers lei. 
             • Hoe meer produsente daar in ŉ bedryf is, hoe meer keuse sal daar vir
                verbruikers wees. 
             • Mededinging help met laer pryse vir verbruikers omdat baie besighede
                probeer om kliënte te wen in die mark. 
             (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                      (1 x 2)    (2)

     4.2.5   Hoe kan dienslewering in Suid-Afrika verbeter word.
             Dienslewering in Suid-Afrika kan verbeter deur;
             • die vestiging van duidelike aanspreeklikheidmeganismes vir openbare
                amptenare en diensverskaffers. 
             • betrek gemeenskappe by besluitneming om terugvoer in te samel en
                dienste aan te pas by plaaslike behoeftes. 
             • belệ in opleiding vir werknemers in die openbare dienste om hul
                vaardighede te verbeter en dienslewering te verbeter. 
             • prioritisering van gebiede met die grootste behoeftes aan
                gebalanseerde ontwikkeling. 
             • monitering van dienslewering uitkomste en evaluering van programme
                vir verbetering deur van datagedrewe insigte gebruik te maak. 
             • gebruik tegnologie om prosesse te stroomlyn en toegang tot dienste te
                verbeter, want aanlynplatforms vereenvoudig hoe inwoners dienste
                aanvra en ontvang. 
             (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                       (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 15

(EC/NOVEMBER 2025)                       EKONOMIE V1                                       15

4.3 DATARESPONS

     4.3.1    Identifiseer enige EEN hooffaktor vir stadige groei uit die uittreksel
              hierbo.
              Dalende vaste belegging                                                      (1)

     4.3.2    Noem die mees belangrikste aanwyser wat ŉ land gebruik om
              ekonomiese groei te meet.
              Reёle BBP /BBP 

     4.3.3    Verduidelik kortliks die term ekonomiese groei.
              Ekonomiese groei is die styging in die produksiekapasiteit van die
              ekonomie oor ŉ sekere periode van tyd. 
              (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                                   (2)

     4.3.4    Hoe kan rykdom gegenereer word deur te spaar?
              • Deur geld te spaar help mense om kapitaal op te bou wat hulle kan
                 belệ om opbrengste te verdien. 
              • Spaargeld bied die middele om in bates te belệ wat in waarde
                 toeneem of inkomste genereer. 
              • Spaargeld kan rente verdien wat belệ kan word om meer rykdom te
                 genereer. 
              • Gereelde spaar van ŉ gedeelte van inkomste help om finansiële
                 sekuriteit te bou en skep geleenthede vir welvaartgroei, soos om
                 onderwys te finansier of ŉ huis te koop. 
              (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                        (1 X 2)    (2)

     4.3.5    Waarom is ekonomiese groei noodsaaklik (belangrik) om armoede te
              verminder?
              • Wanneer die ekonomie groei, sal besighede hulle produksie uitbrei en
                 nuwe besighede sal onstaan wat tot werkskepping lei. 
              • Ekonomiese groei vermeerder mense se inkomste, styging in vraag vir
                 goedere en dienste wat armoede verminder. 
              • Ekonomiese groei genereer belastinginkomste wat gebruik kan word
                 om sosiale programme te befonds en dienste aan die armes te
                 lewer. 
              • Ekonomiese groei kan tot verhoogde belegging in onderwys,
                 gesondheidsorg en verbetering van produktiwiteit en
                 indiensneembaarheid lei. 
              (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                     (2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 16

16                                EKONOMIE V1                              (EC/NOVEMBER 2025)

4.4    Verduidelik kortliks die ekonomiese belangrikheid van die tersiệre
       sektor.
       • Die tersiệre sektor is die grootste bydraer tot die BBP, met meer as 65%
          van die waarde van die BBP. 
       • Baie klein besighede in Suid-Afrika is in die tersiệre sektor, en dit dui aan
          dat die sektor se bydrae van alle vlakke kom. 
       • Die tersiệre sektor is die grootste werkverskaffer onder al die sektore van
          die ekonomie. 
       • Alle soorte arbeid naamlik, geskoold, half-geskoold en ongeskoold word in
          diens geneem in hierdie sektor. 
       • ŉ Groot aantal dienste word uitgevoer deur tersiệre sektor bv.
          versekering, vrag, kommunikasie, ens. 
       • Hierdie dienste maak produkte beskikbaar aan verbruikers, bv.
          kleinhandeldienste. 
       • Firmas in die tersiệre sektor dra tot die regeringsinkomste by soos hulle
          belasting betaal. 
       (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                                          (8)

4.5    Analiseer HOP en JIPSA as Suid-Afrikaanse pogings (ontwikkelings-
       strategieë) om ekonomiese ontwikkeling te verbeter.
       • Die Heropbou-en Ontwikkelingsprogram (HOP) het armoede verminder
          deur basiese dienste soos behuising, water en elektrisiteit te voorsien. 
       • Die HOP het gepoog om maatreëls te kombineer om die ekonomie te
          versterk, soos om fiskale besteding te beperk, belasting te verlaag en
          staatskuld te verminder. 
       • Die HOP was ontwerp om bekostigbare behuising aan lae inkomste
          families te voorsien wat sekuriteit en basiese infrastruktuur voorsien. 
       • Ongeveer 3 miljoen lae-kostebehuising was gebou en aan arm
          huishoudings voorsien. 
       • Gesamentlike Inisiatief Verkryging van Prioriteitsvaardighede Initiatiewe
          (JIPSA) was geloods in 2006 om die vaardigheidstekorte en ekonomiese
          ontwikkeling te bevorder. 
       • JIPSA was daarop gemik om kritieke vaardigingstekorte in sleutelsektore
          soos, ingenieurswese, inigtingtegnologie en ambagslui te identifiseer. 
       • JIPSA verhoog opleidingsgeleenthede vir Suid-Afrikaners. 
       (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                                          (8)
                                                                                           [40]
                                                               TOTAAL AFDELING B:            80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 17

(EC/NOVEMBER 2025)                      EKONOMIE V1                                     17

 AFDELING C

 Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

 Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

                     STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                          PUNTE–
                                                                     TOEKENNING
 Inleiding
 • ŉ Goeie beginpunt sal wees om die hoofbegrip wat met die
     vraagonderwerp verband hou, te definieer.
 • Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun.
 • Moenie enige gedeelte van die vraag by die inleiding insluit
     nie.
 • Moenie enige deel van die inleiding by die liggaam insluit nie.
 • Vermy om in die inleiding te sệ wat jy gaan bespreek in die
     liggaam                                                           Maks. 2
  Liggaam
 Hoofgedeelte:
 Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/Bespreek
 krities / Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Ondersoek/Verduidelik/
 Assesseer/Debateer.                                                  Maks. 26
 Addisionele gedeelte:
 Gee eie opinie/Bespreek krities/Evalueer/Krities evalueer/Teken
 ŉ grafiek en verduidelik /Gebruik die gegewe grafiek en
 verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Vergelyk/
 Verduidelik /Onderskei/Interpreteer/kortliks debatteer               Maks. 10
 Slot
 Enige hoër-orde gevolgtrekking moet die volgende insluit:
  • ŉ Kort opsomming van wat bespreek is sonder om die feite
     wat reeds genoem is te herhaal
  • Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is
  • Bykomende ondersteuningsinligting om die
     bespreking/analise te versterk
  • ŉ Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig.
  • Aanbevelings                                                       Maks. 2
 TOTAAL                                                                  40

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 18

18                                EKONOMIE V1                              (EC/NOVEMBER 2025)

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                  40 PUNTE – 40 MINUTE

•    Bespreek in detail entrepreneursvaardighede as ŉ produksiefaktor. (26 punte)
•    Ondersoek die positiewe effek van kapitaalverdieping.              (10 punte)

INLEIDING

Entrepreneurskap is die proses om natuurlike hulpbronne, kapitaal en arbeid byeen te
bring en dit te gebruik om te produseer of produkte en dienste te verkoop. 
(Aanvaar enige relevante korrekte inleiding)                             (Maks. 2)

LIGGAAM: HOOFGEDEELTE

Demonstreer inisiatief 
• Entrepreneurs neem inisiatief om ŉ besigheid te begin en uit te brei. 
• Hulle kom op met besigheidsidees om wins te maak in die mark. 
• Geen entrepreneur moet ŉ besigheid begin tensy hulle genoeg navorsing gedoen het
   om uit te vind of die besigheidsidee suksesvol sal wees. 
      
Neem risiko’s 
• In ŉ markekonomie, die entrepreneur is die persoon wat risiko’s neem. 
• Die entrepreneur is verantwoordelik vir al die verliese as die besigheidsidee misluk of
   as dit bankrot raak. 

Verseker dat produksie plaasvind 
•    Deur alle ander produksiefaktore te kombineer, word verseker dat goedere wat
     gebruik word om menslike behoeftes en begeertes te bevredig, geproduseer word. 

Skep werksgeleenthede 
•    Groot en klein besighede skep werkgeleenthede vir arbeid, wat ŉ belangrike
     produksiefaktor is. 
•    Baie klein ondernemings neem dikwels slegs een eienaar indiens, daarom kan
     entrepreneurskap ŉ bron van self-indiensneming wees. 
•    Dit neem die afhanklikheid van iemand weg om werk te skep. 

Verseker produktiwiteit word behaal 
•    Entrepreneurs moet vereker dat die produksiefaktore korrek gebruik word in
     vervaardiging van goedere en dienste. Indien hulle nie effektiwiteit verseker nie gaan
     hulle verliese lei. 
•    Effektiwiteit in produksie kan tot ekonomiese groei lei. 

Kapitaalvorming 
•    Entrepreneurs maak dikwels winste, waarvan hulle dikwels ŉ deel spaar.
•    Hierdie spaargeld word as lenings aan firma’s beskikbaar gestel vir die aankoop van
     kaptaalgoedere. 

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 19

(EC/NOVEMBER 2025)                      EKONOMIE V1                                       19

Neem besluite 
• Entrepreneurs neem besluite oor wat om te produseer, waar om besighede op te rig
   en vir wie produseer moet word. 

Ekonomiese groei 
• Suksesvolle entrepreneurs moedig ekonomiese groei aan omdat hulle meer
    besighede/ondernemings stimuleer. 
(Allokeer ŉ maksimum van 8 punte vir opskrifte /onder-opskrifte/
voorbeelde)                                                              (Maks. 26)

ADDISIONELE GEDEELTE

Kapitaalverdieping het die volgende positiewe effekte:
• Kapitaalverdieping lei tot styging in produktiwiteit, want werkers het toegang tot beter
   gereedskap en tegnologie. 
• Soos produktiwiteit vermeerder, sal besighede in staat wees om hoër lone te betaal
   wat tot verhoogde lewenstandaarde lei. 
• Kapitaalverdieping kan effektiwiteit verbeter wat tot verbeterde kwaliteit van goedere
   en dienste lei. 
• Besighede wat in kapitaalverdieping belệ, kan voordeel trek uit ekonomie van
   skaal. 
• Meer kapitaal kan meer goedere en dienste produseer wat tot ekonomiese groei lei.
• Met kapitaalverdieping kan besighede meer mededingend in die mark word. 
   (ŉ Maksimum van 2 punte kan toegeken word vir blote lys van feite/voorbeelde)
                                                                                 (Maks. 10)

SLOT
Deur entrepreneurskap kan regerings en beleidsmakers ekonomiese ontwikkeling
bevorder, wat werksgeleenthede en verhoogde lewenstandaarde skep. 
(Aanvaar enige ander relevante hoë-orde slot.)                              (Maks. 2)

                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 20

20                                EKONOMIE V1                               (EC/NOVEMBER 2025)

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                                     40 PUNTE – 40 MINUTE

•    Bespreek in detail die funksies van die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank as ŉ
     sentrale bank                                                      (26 punte)
•    Hoe sal die goewerneur van die Reserwe Bank die monetệre beleid
     gebruik om die hoeveelheid geld van ŉ land te beinvloed?            (10 punte)

INLEIDING

Die Suid-Afrikaanse bankstelsel is goed ontwikkeld en word effektief gereguleer, bestaan
uit ŉ sentrale bank, verskeie finansiële instellings en beleggings instansies.
(Aanvaar enige korrekte relevante inleiding)                                 (Maks. 2)

LIGGAAM: HOOFGEDEELTE
Bank van uitgifte 
• Die sentrale bank het die mag om geld uit te reik en die land se geldeenheid te
   reguleer. 
• Dit verseker dat die behoorlike verskaffing van valuta-note en munte in die ekonomie,
   handhawing van hul integriteit, sekuriteit en gehalte. 
• Die sentrale bank bestuur die sirkulasie, verspreiding en onttrekking van die
   geldeenheid om te verseker dat daar genoeg geld is om aan die vraag van die
   ekonomie te voldoen. 

Tree op as bankier van die staat 
• Die sentrale bank tree op as ŉ bankier vir die regering deur verskeie bankdienste aan
    te bied. 
• Dit bestuur die regering se rekeninge, prosesseer betalings en ontvangstes namens
    die regering en doen transaksies met betrekking tot die regering se skulduitreiking en -
    bestuur. 
• Die regering tree dikwels op as fiskale agent vir die regering, help hulle met die
    insameling van fondse deur middel van die verkoop van skatkiswissels, effekte en
    ander staatseffekte. 

Bewaarder van goud en buitelandse valuta 
• Sentrale banke is verantwoordelik vir die bestuur van ŉ land se buitelandse valuta
   reserwes. 
• Hierdie reserwes tipies bestaan uit buitelandse geldeenhede en ander internasionale
   aanvaarbare bates. 
• Die sentrale bank tree op as die bewaarder van hierdie reserwes om hul veiligheid en
   likiditeit te verseker. 
• Dit bestuur die koop en verkoop van buitelandse geldeenhede om wisselkoers-
   stabiliteit te handhaaf, ondersteun internasionale handel en bestuur die
   betalingsbalans skommelinge te verseker. 

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 21

(EC/NOVEMBER 2025)                      EKONOMIE V1                                       21

Bankier van ander banke 
• Die sentrale bank tree ook op as bankier van banke of uitlener in laaste instansie.
• Dit voorsien noodsaaklike dienste aan handelsbanke en ander finansiele
    instellings. 
• Banke handhaaf rekeninge met die sentrale bank, wat as ŉ verrekeningshuis vir
    interbank transaksies optree. 
• Dit stel en implementeer monetệre beleid, reguleer en hou toesig oor banke
    en voorsien nood-likiditeite ondersteuning aan banke wat moontlike likiditeite of
    krississe tekorte in die gesig staar. 
• Die sentrale bank tree ook op as bewaarplek vir bankreserwes, stel reserwes vereistes
    en implementeer ope-marktransaksies om geldvoorraad en rentekoerse te
    bestuur. 
(Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoord)
(Allokeer ŉ maksimum van 8 punte vir opskrifte/onder-opskrifte/
voorbeelde)                                                                      (Maks. 26)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 22

22                               EKONOMIE V1                             (EC/NOVEMBER 2025)

ADDISIONELE GEDEELTE:

Hoe sal die goewerneur van die Reserwe bank die monetệre beleid gebruik om die
hoeveelheid geld van die land te beϊnvloed?

Die SARB kan die hoeveelheid geld in ŉ land beϊnvloed deur:
• verhoging of vermindering van die repokoers om leenkoerse en geldvoorraad te
    beinvloed. 
• verlaging van rentekoerse wat lenings kan en geldvoorraad verhoog. 
• vermeerdering van rentekoerse wat lenings en geldvoorraad kan verminder. 
• koop van staatssekuriteite om geld in die finansiële stelsel in te stoot
• aanpassing van die reserwe vereistes vir kommersiële banke wat die bedrag wat hulle
    kan uitleen, beϊnvloed. 
• verkoop van regeringssekuriteite om geld van die finansiële stelsel te absorbeer. 
• aanpassing van reserwe vereistes vir kommersiele banke te beinvloed die bedrag geld
    wat hulle kan leen. 
• verlaging van reserwevereistes wat tot meer lenings deur handelsbanke kan lei. 
• verhoging van reserwe vereistes wat lenings en geldvoorraad kan veminder. 
• die geldvoorraad te verminder deur geld uit die ekonomie te onttrek. 
• die afkoeling van die ekonomie deur die geldvoorraad tydens inflasie te verminder. 
• banke te oortuig om meer versigtig te wees wanneer hulle lenings aan hul kliënte
    toestaan. 
    (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)
    (ŉ Maksimum van 2 punte kan allokeer word vir blote opnoem van
    feite/voorbeelde)
                                                                              (Maks. 10)

SLOT

Die SARB speel ŉ belangrike rol in die handhawing van ekonomiese stabiliteit, bevorder
groei en die versekering van ŉ gesonde finansiẽle stelsel in Suid-Afrika. 
(Aanvaar enige korrekte relvante slot)                                         (Maks. 2)

                                                             TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                   GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/86767b41-58b1-48f1-8398-85ff62ae0406) — Economics · QP · 2025 · Afr
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — Economics · QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-qp-nov-2024-afr-d-watermark/8703b89d-9b76-462c-932b-0bec6afe2b03) — Economics · QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov-2023-afrikaans-d/dd4b415f-de2c-47ef-b4c1-6b78f3ecc69e) — Economics · QP · 2023 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 English D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov-2023-english-d/4a97e744-8e1f-49da-8a52-687fbba97845) — Economics · QP · 2023 · Eng
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov-2023-english/7f6ceeb5-367e-4ca9-babe-ba5b26341549) — Economics · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 11 Economics

- [Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p2-english-june-2024-question-paper/a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-economics-p2-qp-afr-nov-2024/7a818f82-3a68-4706-bcd0-8984b2f584ac) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP GR11 NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-gr11-nov2023-afrikaans-d/186f9a21-8418-4f20-aea9-61ab5d46925e) — QP · 2023 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP GR11 NOV2023 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-gr11-nov2023-english/4d677eb8-2e94-4c13-96c0-a9e115c3d907) — QP · 2023 · Eng
- [Gr 11 Eco P2 (English) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-eco-p2-english-june-2023-possible-answers/f1cfc1f4-dee9-4f36-b163-3cd44db63ae9) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
