# Economics Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Economics question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ekonomie-v2-vraestel-gr12-sept-2015-afrikaans/c8116549-3dba-4fbe-a9f6-d742d020943a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/ekonomie-v2-vraestel-gr12-sept-2015-afrikaans/c8116549-3dba-4fbe-a9f6-d742d020943a)

## About this document

Economics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2015

                       EKONOMIE V2

PUNTE:   150

TYD:     2 ure

                           *ECONA2*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                   EKONOMIE V2                        (OK/SEPTEMBER 2015)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Beantwoord VIER vrae as volg:
        AFDELING A: VERPLIGTEND
        AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae
        AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae

 2.     Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Oortollige antwoorde sal NIE
        nagesien word nie.

 3.     Beantwoord vrae in vol sinne en die uitleg, inhoud en konteks van jou
        antwoorde moet voldoen aan die kognitiewe vereistes van die vrae.

 4.     Nommer die vrae korrek volgens die nommering stelsel wat in die vraestel
        gebruik word.

 5.     Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.

 6.     Lees AL die vrae sorgvuldig deur.

 7.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 8.     Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae.

 9.     Gebruik slegs swart of blou ink.

 10.    Jy mag ’n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 11.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   EKONOMIE V2                                          3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1                                                   30 PUNTE – 20 MINUTE

 1.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae
       gegee. Kies die mees korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–C)
       langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer.

       1.1.1    ŉ Individuele onderneming sal altyd produseer waar ...

                A     MI = GI.
                B     MI = GK.
                C     MK = MI.

       1.1.2    Die volgende is ŉ voorbeeld van ŉ oligopolie.

                A     Johannesburg Sekuriteitebeurs
                B     Suid-Afrikaanse Brouerye
                C     Suid-Afrikaanse Lugdiens

       1.1.3    ŉ Monopolisties mededingende besigheid produseer ... produkte.

                A     homogene en gedifferensieerde
                B     gedifferensieerde
                C     homogene

       1.1.4    Die PPI bestaan uit ŉ mandjie ... goedere.

                A     plattelandse, stedelike en agri-plattelandse
                B     primêre, sekondêre en tersiêre
                C     plaaslike, uitgevoerde en ingevoerde

       1.1.5    Watter EEN van die volgende instellings is verantwoordelik vir
                ekonomiese groei deur toerisme?

                A     Nywerheidsontwikkelingkorporasie
                B     SA Raad vir Toerisme besigheid
                C     Departement van Handel en Nywerheid

       1.1.6    Die volgende is nie ŉ voorbeeld van na negatiewe eksternaliteit
                nie.

                A     Skoon lug
                B     Giftige water
                C     Departement van Handel en Nywerheid

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                   EKONOMIE V2                            (OK/SEPTEMBER 2015)

      1.1.7    Om ŉ spesie in sy natuurlike vorm te bewaar, word na verwys as …

               A     bewaring.
               B     preservering.
               C     degradering.

      1.1.8    Die huidige minister aan Suid-Afrika se toerisme toevertrou is, is ...

               A     Mnr. Fikile Mbalula.
               B     Mev. Angie Motsega.
               C     Mnr. Derek Hanekom.                                           (8 x 2)    (16)

 1.2 Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B by ŉ begrip in KOLOM A wat pas. Skryf slegs
     die letter (A–I) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK
     neer.

               KOLOM A                                  KOLOM B
      1.2.1    Ekonomiese              A   Waar kostes presies gelyk is aan inkome
               verlies

      1.2.2    SEB                     B   ŉ Verkoper kan die markprys verander deur
                                           die hoeveelheid aangebied te verander

      1.2.3    Produsente prys         C   Regstellings metode wat gebruik word vir
               indeks                      herverdeling van inkome

      1.2.4    Markkrag                D   Mense van oorsee, wat natuur gebiede soos
                                           die Drakensberge besoek

      1.2.5    Vraagtrek inflasie      E   Wanneer verskillende pryse gehef word vir
                                           dieselfde produk vir verskillende groepe

      1.2.6    Eko-toerisme            F   Die gemiddelde koste van besigheid is meer
                                           as die markprys

      1.2.7    Gelykbreekpunt          G   Wanneer verbruikers meer vra as wat
                                           produsente kan aanbied

      1.2.8    Prys diskriminasie      H   Meet veranderinge in pryse van
                                           vervaardigde goedere voordat dit aan
                                           verbruikers verkoop word

                                       I   Die lewenskoste vir huishoudings in ŉ
                                           spesifieke tydsperiode
                                                                                    (8 x 1)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   EKONOMIE V2                                          5

 1.3   Gee die korrekte begrip vir elk van die volgende frases.

       1.3.1     ŉ Sistematiese proses om die voordele en kostes van ŉ projek te
                 bereken en te vergelyk

       1.3.2     Besoedeling van die omgewing deur chemiese en ander gasse

       1.3.3     Die periode waartydens ten minste een produksiefaktor vas is

       1.3.4     Die pryse van ŉ wye reeks goedere en dienste daal aanhoudend
                 oor ŉ uitgebreide periode

       1.3.5     Die stelsel van plaaslike kennis wat uniek is aan ’n kultuur of
                 gemeenskap

       1.3.6     Die positief hellende gedeelte van die marginale koste kurwe in ŉ
                 volmaak mededingende onderneming                           (6 x 1)       (6)

                                                             TOTAAL AFDELING A:           30

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                          EKONOMIE V2                         (OK/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING B

 Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die
 ANTWOORDEBOEK.

 VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 30 MINUTE

 2.1    Beantwoord die volgende vrae.

        2.1.1       Noem TWEE soorte ekonomiese kostes.                             (2 x 1)      (2)

        2.1.2       Wat is die doel van patentregte by monopolieë?                  (1 x 2)      (2)

 2.2    Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

            Prys                INDUSTRIE           Prys    INDIVIDUELE ONDERNEMING
                                                                          MK   GK
                        V                   A

                                   E
                                                                 E₂
                                                      P                         MI/GI/VV
                P
                                                      P₂
                                                                      F

                            A                   V

                    0              H        Hoeveelheid 0         H            Hoeveelheid

        2.2.1       Identifiseer die wins maksimerende punt (byskrif) van die
                    individuele onderneming.                                                     (1)

        2.2.2       By watter punt of byskrif sal die industrie in ewewig wees?                  (1)

        2.2.3       Verduidelik die begrip prysnemer.                                            (2)

        2.2.4       Identifiseer of die individu ŉ ekonomiese wins of verlies ly en skryf
                    die area van dié wins/verlies neer.                                          (2)

        2.2.5       Verduidelik die helling van die vraagkurwe van die individuele
                    onderneming.                                                                 (4)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   EKONOMIE V2                                              7

 2.3   Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

                          OLIGOPOLIE – COCA-COLA EN PEPSI

                                         Coca-Cola en Pepsi is in ŉ oligopolie mark.
                                         Hulle verkoop ŉ homogene produk sodat
                                         hulle beheer oor die prys kan hê. Hulle sal
                                         hulle optrede oorweeg wanneer hulle die
                                         prys van hulle produkte wil verander.
                                         Gewoonlik sal beide firmas gelyktydig ŉ
                                         lae-prys strategie gebruik om hul
                                         markaandeel te maksimeer. Veral wanneer
                                         die somervakansie aanbreek, sal beide
                                         firmas gebruik maak van ‘keel-afsny prys
                                         mededinging’, om verkope te verhoog.

                                                            [Bron: http://cokevspepsi.net]

       2.3.1     Definieer die begrip oligopolie.                                             (2)

       2.3.2     Watter boodskap word deur bostaande prentjie oorgedra?                       (2)

       2.3.3     Wat word bedoel met keel-afsny prysmededinging in die uittreksel?            (2)

       2.3.4     Verduidelik kortliks maniere hoe Coca-Cola en Pepsi groter
                 markaandeel kan bekom.                                     (2 x 2)           (4)

 2.4   Verduidelik kortliks die rol wat die Mededingingskommissie en die
       Mededingingstribunaal speel.                                              (2 x 4)      (8)

 2.5   Verduidelik die helling van die vraagkurwe, in ŉ monopolie mark, met
       behulp van ŉ vraagskedule (tabel).                                                     (8)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                  EKONOMIE V2                             (OK/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 3:      KONTEMPORȆRE EKONOMIESE KWESSIES
                                              40 PUNTE – 30 MINUTE

 3.1   Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1   Lys enige TWEE redes vir die afname in biodiversiteit.                          (2)

       3.1.2   Hoe kan groenbelasting ŉ meer volhoubare omgewing teweegbring?
                                                                          (1 x 2)              (2)

 3.2   Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg.

                      INFLASIE

                                                            Pen inflasie vas

                                                                 [Bron: www.inkcincnt.co.au]

       3.2.1   Wat is die inflasiekoers-teiken in Suid-Afrika?                                 (2)

       3.2.2   Verduidelik die begrip inflasie.                                                (2)

       3.2.3   Wat beteken ‘pen inflasie vas’?                                                 (2)

       3.2.4   Hoe kan rentekoerse gebruik word om inflasie vas te pen?                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   EKONOMIE V2                                               9

 3.3   Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

           MOTORBAND-HERWINNING NEEM IN AANVANG OP DIE PAD NA
                      OMGEWINGS VOLHOUBAARHEID

       ŉ Vyf-jaar inisiatief om ŉ volhoubare industrie te skep vir die herwinning van
       miljoene motorbande wat jaarliks geskrap word, maak vordering en lok
       internasionale belangstelling.

       Skattings oor die aantal weggegooide bande wat regoor Suid-Afrika rondlê,
       wissel tussen 60 miljoen en 100 miljoen. Nog so 11 miljoen word jaarliks tot
       die totaal bygevoeg soos wat voertuig eienaars elke jaar nuwe bande koop.
       Baie van die ou bande eindig op vullishope, terwyl ander verbrand word vir
       hitte of net iewers rondlê.

       In reaksie op wat die Departement van Omgewingsake as ŉ ernstige
       gesondheidsgevaar beskou, asook die gevaar wat dit vir die omgewing
       inhou, het hulle twee jaar gelede gelas dat die bande industrie in Suid-
       Afrika eerste behoort te wees om ŉ nywerheidsafval bestuursplan te
       ontwikkel.

       Die plan vertrou op onafhanklike vervoerders soos Redisa om ou bande na
       streek opgaar depots te vervoer, van waar dit aangestuur word na
       herwinners. Redisa is ŉ nie-winsgewende maatskappy wat befonds word
       deur heffings in die bande bedryf en hulle doen aan die Departement van
       Omgewingsake verslag.

       Daar word gesê dat materiale wat van die herwinningsproses verkry word,
       deur verskillende nywerhede gebruik word. Die staal inhoud gaan na die
       metaal sektor, terwyl die rubber weer gebruik word in die maak van
       tuinslange, rubberseëls, vloermatte en selfs bitumen vir pad oppervlaktes.
                                             [Aangepas uit Business Day, 18 Augustus 2014]

       3.3.1     Definieer omgewingsvolhoubaarheid.                                           (2)

       3.3.2     Identifiseer, met stellings uit die uittreksel, enige TWEE soorte
                 besoedeling wat deur geskrapte motorbande veroorsaak word.
                 Gee jou antwoord soos volg weer:

                           Stelling                       Soort besoedeling

                                                                                  (4 x 1)     (4)

       3.3.3     Waarom is herwinning na jou mening so belangrik?                 (2 x 2)     (4)

 3.4   Verduidelik die invloed wat inflasie op debiteure en krediteure sal hê. (2 x 4)        (8)

 3.5   Ondersoek TWEE strategieë van regerings inmenging ten einde
       omgewingsvolhoubaarheid te verseker.                                       (2 x 4)     (8)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                               EKONOMIE V2                             (OK/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 4:      MIKRO EKONOMIE EN KONTEMPORȆRE EKONOMIESE
               KWESSIES                     40 PUNTE – 30 MINUTE

 4.1   Beantwoord die volgende vrae.

       4.1.1    Noem enige TWEE internasionale ooreenkomste oor
                omgewingsvolhoubaarheid.                                       (2 x 1)    (2)

       4.1.2    Hoe sal minimum lone ongelykhede in Suid-Afrika verminder?
                                                                         (1 x 2)          (2)

 4.2   Bestudeer die onderstaande foto en beantwoord die vrae wat volg.

               ’N ROBBENEILAND ONDERVINDING SOOS GEEN ANDER

                                                       [Bron: http://www,mtnblog.co.za]

       4.2.1    Naby watter stad is Robbeneiland geleë?                                   (1)

       4.2.2    Robbeneiland word as ŉ ... gebied geklassifiseer.                         (1)

       4.2.3    Hoekom word Robbeneiland as ŉ ‘ondervinding soos geen ander
                gekenmerk’?                                                               (4)

       4.2.4    Verduidelik enige TWEE maniere hoe toerisme bevorder kan word.            (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  EKONOMIE V2                                             11

 4.3   Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                        … LEEF OP GELEENDE GELD – EN TYD

       Suid-Afrika se energie monopolie het aangekondig dat hulle meer wil vra vir
       elektrisiteit – maar wat hulle regtig doen, is om oorbelaaide
       belastingbetalers en verbruikers sovêr te kry om vir die maatskappy se
       uitbreidingsplan te betaal. In die proses wil dit voorkom asof hulle ŉ
       omgewing skep waarin elektrisiteit so duur gaan raak dat groot verbruikers
       van energie nie hier sake wil doen nie.
                                                         [Bron: www.dailymaverick.co.za]

       4.3.1     Identifiseer die maatskappy wat hierbo voorgestel word.                    (1)

       4.3.2     Noem EEN van die nuwe kragstasies wat onder konstruksie is.                (1)

       4.3.3     Omskryf enige moontlike gevolge van die toename in elektrisiteit
                 pryse.                                                                     (2)

       4.3.4     Verduidelik die ‘uniekheid van ŉ produk ‘as ŉ kenmerk van ŉ
                 monopolie.                                                                 (2)

       4.3.5     Verduidelik hoekom die monopolie nywerheid as ondoeltreffend
                 beskou word.                                                               (4)

 4.4   Verduidelik enige TWEE maniere hoe huishoudings voordeel kan trek uit
       toerisme.                                                        (2 x 4)             (8)

 4.5   Vergelyk ŉ volmaakte mark met ŉ monopolistiese mark in terme van prys,
       uitset en wins.                                                   (2 x 4)            (8)
                                                                                           [40]
                                                            TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                              EKONOMIE V2                             (OK/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING C

 Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
 ANTWOORDEBOEK.

 Jou antwoord sal as volg geassesseer word.

 STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                                    PUNTE-
                                                                           TOEKENNING

 Inleiding
  ŉ Goeie begin sal wees om ŉ konsep of sleutelwoord wat in die
      vraag verskyn te definieer.
  Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun.
  Moet nie in inleiding enige gedeelte van die vraag insluit nie.
  Moet nie enige gedeelte van die inleiding in die inhoud herhaal
      nie.                                                                    Maks. 2
  Vermy in die inleiding om aan te dui wat jy in die inhoud gaan
      bespreek.
 Inhoud:
 Hoofgedeelte: Bespreek in diepte/In diepte bespreking/
 Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/                        Maks. 26
 Onderskei/Verduidelik/Assesseer/Debatteer

 Addisionele gedeelte: Gee eie opinie/Bespreek krities/
 Evalueer/Evalueer krities/Teken ŉ grafiek en verduidelik/ Gebruik die
 gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei
 af/Vergelyk/Verduidelik/ Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks           Maks. 10
 Slot
  Die slot in ŉ samevatting van die bespreking van die onderwerp
      in die inhoud en moet beskou word as ŉ hoë vlak respons.
  Die slot kan in die vorm van eie opinie, voorbeelde om jou
      bespreking te ondersteun of kontrasterende siening ten opsigte
      van wat bespreek was, wees.
  Geen aspek van die inleiding of inhoud moet in die slot ingesluit
      word nie.                                                               Maks. 2
 TOTAAL                                                                         40

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                 EKONOMIE V2                                     13

 VRAAG 5: MIKRO EKONOMIE                               40 PUNTE – 40 MINUTE

 Wanneer ŉ onderneming of industrie binne sy produksie moontlikheid kurwe
 produseer, dan gebruik hulle nie hul hulpbronne doeltreffend nie.

     Bespreek oorsake/redes vir markmislukkings.                                  (26)

     Gebruik ŉ grafiek en verduidelik hoe die regering in die ekonomie inmeng
      deur maksimum pryse daar te stel.                                            (10)
                                                                                   [40]

 VRAAG 6: KONTEMPORȆRE EKONOMIESE KWESSIES
                                       40 PUNTE – 40 MINUTE

 Suid-Afrika is ŉ pragtige land met kontrasterende landskappe, wat eie is aan
 Afrika. Suid-Afrika het ŉ belangrike toerisme bestemming geword as gevolg van
 sy ryk politieke geskiedenis.

     Bespreek die gevolge van toerisme.                                          (26)

     Stel manier voor van hoe toerisme in landelike gebiede bevorder kan word.   (10)
                                                                                  [40]

                                                         TOTAAL AFDELING C: 40
                                                              GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-paper/14747984-6602-4d68-a89a-339c7ef58679) — Economics · QP · 2015 · Afr
- [ECON P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/econ-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/4dfd489d-79be-494e-a2cf-f0b51ee8c5e1) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP GR12 SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-gr12-sept2021-afrikaans/dd04c2d3-fe9a-483a-8499-6776d07f5cd2) — Economics · QP · 2021 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept2018-afrikaans/40b8038d-eb89-4d3e-86b1-b75479d96047) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/5e40d41d-6537-4b4d-9803-062fd519c72e) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept2021-afrikaans/be8a315c-3850-4a12-a242-cce45d9f946b) — Economics · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8c1cb29b-6587-4828-ae16-d72e2952b976) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
