# Economics Grade 8 NSC November 2018 Memo

> Grade 8 Economics memorandum from the NSC November Exam 2018, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe-memo/f5c25f94-9c16-41f8-bc9a-4ed26338f4ce
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 8
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/economics) › [Economics Grade 8 NSC November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe-memo/f5c25f94-9c16-41f8-bc9a-4ed26338f4ce)

## About this document

Economics · Grade 8 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

EKURHULENI NOORD DISTRIK

 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                 GRAAD 8
2017 NOVEMBER GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN
           MEMORANDUM

          VAK      :    Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

         JAAR      :    2017

         TAAK      :    DISTRIK GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN

          TYD      :    02 Ure (120 minute)

        PUNTE      :    150

   ONDERWERPE      :    EKONOMIE; FINANSIëLE

                        GELETTERDHEID &

                        ENTREPRENEURSKAP

                Page 1 of 10

### Page 2

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie eksamen vraestel bestaan uit VIER afdelings en VIER vrae.

2.      Skryf netjies en leesbaar.

3.      Alle vrae is VERPLIGTEND.

4.      Lees deur die vrae noukeurig en maak seker dat jy genoeg tyd aan elke vraag
        spandeer.

5.      Die gebruik van ‘n sakrekenaar is toelaatbaar.

INHOUD EN TYDSBEREKENING

AFDELING                                   ONDERWERP             PUNTE         TYD
                                                                            In minute
Afdeling A                           Alle onderwerpe
Vraag 1.1: Mervoudige keuses                                       10          8
Vraag 1.2: Pasitems                                                10          8
Vraag 1.3: Woord bank                                              10          8
Vraag 1.4: Waar of Onwaar                                          10          8

AFDELING B (DIE EKONOMIE)
Vraag 2.1                            Lewensstandaard/              15          12
                                     Regering
Vraag 2.2                            Regering /Nasionale           15          12
                                     begroting

AFDELING C
(FINANSIëLE GELETTERDHEID)
Vraag 3.1                            Brondokument                  10          8
Vraag 3.2.1                          Kontantjoernale               30          24
Vraag 3.2.2                          Rekenkundige vergelyking      4           3
Vraag 3.3                            Rekenkundige siklus           6           5

AFDELING D
(ENTREPRENEURSKAP)
Vraag 4.1                            Produksiefaktore/             23          18
                                     Ondernemingsvorme,
                                     Leierskapstyle
Vraag 4.2                            Vlakke en funksies van         7          6
                                     bestuur

TOTAAL                                                            150       120 Min

                                      Page 2 of 10

### Page 3

AFDELING A
VRAAG 1: KORTVRAE
VRAAG 1.1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1.1    A
1.1.2    D 
1.1.3    A
1.1.4    C
1.1.5    D
                                                (10)

VRAAG 1.2: PASITEMS

1.2.1    G
1.2.2    E
                                                (10)
1.2.3    F
1.2.4    B
1.2.5    C

VRAAG 1.3: WOORD BANK

1.3.1    Lewenstandaard 
1.3.2    Private maatskappy                   (10)
1.3.3    Kontantdeposito 
1.3.4    Inkomste 
1.3.5    laer 
VRAAG 1.4: WAAR OF ONWAAR

1.4.1    Waar 
1.4.2    Onwaar 
1.4.3    Waar                                 (10)

1.4.4    Waar 
 1.4.5   Onwaar 

                                                [40]

                                 Page 3 of 10

### Page 4

AFDELING B: EKONOMIE
VRAAG 2:
VRAAG 2.1: LEWENSTANDAARD/ REGERING                                                        (15)

2.1.1   Tradisionele                                                                      (1)
2.1.2   Eienskappe van tradisionele samelewings.
           i.  Slegte lewenstandaard
          ii.  Onvoldoende infrastruktuur
         iii.  Onvoldoende behuising
         iv.   Lae vlakke van industrialisering                                            (2)
          v.   Lae vlakke van indiensneming en onderindiensneming
                                                                           Enige een
2.1.3   Eienskappe van moderne samelewings
           i. Hoë inkomste vlak. 
          ii. Hoë vlak van industrialisering
         iii. Goeie gesondheidssisteem                                                     (4)
        iv.   Goeie onderwyssisteem
          v.  Goeie vervoersisteem
        vi.   Beskikbaarheid van lopende water en sanitasie
                                                                          Enige twee 
2.1.4   Uitdagings in moderne samelewings
           i.  Hoë misdaad vlakke
          ii.  Verkeer opeenhoping
         iii.  Lugbesoedeling                                                              (4)
         iv.   Geraasbesoedeling
          v.  Oor - besoedeling
                                                       Enige ander relevante antwoord 
2.1.5   Regering programme wat kan help om die lewens van plaaslke samelewings
        te bevorder.

          i.    Voorsiening van gesondheidsdienste
         ii.    Konstruksie van paaie
         iii.   Voorsiening van huise                                                      (4)

         iv.    Voorsiening van water
         v.     Voorsiening van sosiale toelaes
         vi.    Onwikkeling van plaas-vaardighede
                                                       Enige ander relevante antwoord 

                                        Page 4 of 10

### Page 5

VRAAG 2.2: REGERING & LEWENSTANDAARD
                                                                                           (15)
 2.2.1   Nasionale begroting – is die regering se plan tot inkomste en uitgawes. 
                                                                                           (2)
 2.2.2   Februarie
                                                                                           (2)
 2.2.3   Minister van Finansies
                                                                                           (1)
 2.2.4   Indirekte belasting – gehef wanneer verbruikers goedere en dienste gekoop.
         bv. BTW.                                                                        (2)

 2.2.5   Die regering moet geld leen om sleutel uitgawes programme te finansier
         soos basiese dienste (onderwys en gesondheid) en ook infrastruktuur
         ontwikkeling programme vir die burgers.                                         (2)
                                                       Enige ander relevante antwoord 
 2.2.6   Top twee vlakke van regering
           i.  Nasionale regering
          ii.  Provinsiale regering                                                      (4)

 2.2.7   Handelsmerk C stel voor - Parlement
                                                                                           (2)
 2.2.8   Eerste minister;                                                                 (1)
         David Makhura
AFDELING C: FINANSIëLE GELETTERDHEID                                                       [40]
VRAAG 3:
VRAAG 3.1: BRONDOKUMENT                                                                    (10)

OOS BANK LTD                                                          Deposito strokie
Reg no: (2009/009/3265)

Krediet: Luke Kok Dienste                  Datum: 15 Augustus 2017
Rekening Nr: 6339856843

                                                                          R                C
                                                       Note               R7 350         -

                                                       Munte              R 250          -
  Kasier se datum
                                                       Geld bestellings
    stempel en
   handtekening      Ontrekker      Naam Van Bank      Tak naam
                     Lethabo        Maryland Bank                         R2 900          -
                     Rabothata

                                                                                           -

Gedeponeer deur: Judith Thomson                       TOTAAL
                                                                          R10 500

                                        Page 5 of 10

### Page 6

Deposito verw:

                 Page 6 of 10

### Page 7

VRAAG 3.2.1 – KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL                                     (10)

    KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN SUPER SKOON DROOGSKOONMAKERS    31 JULIE 2017                    KOJ 1
Dok Dag     Besonderhede  Fol Ontleding   Bank    Lopende              Diverse rekening
 Nr                              van             inkomste  Bedrag   Fol          Besonderhede
                              ontvangste
 01     01   Christine Dlamini            80 000               80 000              Kapitaal 
KRR     16   Dienste gelewer     3 800     3 800      3 800
KRR     22   Dienste gelewer     6 200     6 200        6 200

 02     31       S. Smith        4 000     4 000               4 000             Huurinkomste
 Alle
dok                                      94 000      10 000   84 000

                                               Page 7 of 10

### Page 8

VRAAG 3.2.1 – KONTANTBETALINGSJOERNAAL                                                       (20)

    KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN SUPER SKOON DROOGSKOONMAKERS       31 JULIE 2017                 KOJ 1
Dok Dag     Besonderhede  fol Bank        Lone    Verbruikers-             Diverse rekeninge
 Nr                                                 goedere    Bedrag    Fol         Besonderhede
001    05   Barlow Machines     35 000                         35 000       Toerusting 
002    10   Mnr Clean           4 000                 4 000
003    17   Kontant             3 200     3 200
004    19   Gabriel Wrappers    4 800                 4 800
005    25   Kontant             3 200     3 200
006    28   Kontant             700                            700          Ontrekkings
007    31   Telkom              650                            650          Telefoon
All
doc                            51 550    6 400      8 800    35 350

                                                 Page 8 of 10

### Page 9

3.2.2       Rekenkundige vergelyking                                                        (4)

                               BATES                        EKWITEIT            LASTE
            Datu       Effek     Rede           Effek         Rede          Effek Rede
            m
            01         +80 000   Kontant       +80 000 Kapitaalbydrae
                                  vermeerder                  
                                  

VRAAG 3.3                                                                                        (6)
Rekenkundige siklus

  Stap           Beskrywing
  3.             Hulpjoernale
  5.             Proefbalans
  6.             Finansiële state
                 (inkomste en balansstaat)

AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP                                                               [30]
VRAAG 4:
VRAAG 4.1: PRODUKSIEFAKTORE/ONDERNEMINGSVORME
                                                                                           (23)

4.1.1    Produksiefaktore en voorbeelde                                                    (8)
            i.  Kapitaal - Masjinerie / geld 
           ii.  Arbeid  – werkers 
          iii.  Entrepreneurskap – Donald en vriende 
          iv.   Natuurlike hulpbronne (land)  – besigheid-stand 
4.1.2    Drie tipes arbeid                                                                 (3)

            i.     Geskoolde arbeid 
           ii.     Ongeskoolde arbeid
          iii.     Semi-geskoolde arbeid 

4.1.3    Nadele van ‘n vennootskap                                                         (6)
          i. Daar kan verskille tussen die vennote wees wat die besluitneming
                   proses stadig maak 
          ii.      Vennote kan ook bakei oor die verskille van hoe die besigheid bestuur
                   moet word wat kan veroorsaak dat die besigheid misluk. 
          iii.     Laste van die eienaars na die skuld van ‘n besigheid is onbeperk.
          iv.      Wanneer een vennoot afsterf, word die venootskap ontbind. 

                                             Page 9 of 10

### Page 10

v.    Kapitaalbydrae beperk tot 20 vennote partykeer.
         vi.   Een vennoot kan ‘n besluit maak wat kan veroorsaak dat al die ander
               vennote hul besittings verloor.
                                                                            Enige drie 
4.1.4   Donald se leierskapstyl – outokratiese leierskap; diktatorskap                    (2)
4.1.5   Twee ander leierskapstyle                                                           (4)
          i. Demokraties / deelnemende
         ii. Permissiewe
        iii. Vrye regering
        iv.  Burokratiese
                                                                            Enige twee 

VRAAG 4.2                                                                             (7)

4.2.1   Vlakke van bestuur                                                                   (2)
.          i. Topvlak bestuur
          ii. Middelvlak bestuur
         iii. Laervlak bestuur
                                                                              Enige twee
4.2.3   CEO – Top vlak bestuur.                                                             (1)

4.2.4   Basiese bestuursvlakke                                                               (4)
           i. Beplanning
          ii. Organisering
         iii. Leierskap
         iv.  Beheer

                                                                       GROOT TOTAAL [150]

                                           Page 10 of 10

## Related documents

- [EMS Sept 2018 2](https://www.hlayiso.com/library/ems-sept-2018-2/5b0c8d83-42f2-45b0-b5cc-8493d1653edf) — Economics · QP · 2018

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
