# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/el-teg-gr12-sept2012-memo-afr/d633d347-8af5-4282-b321-0c78fd1f5f4c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/el-teg-gr12-sept2012-memo-afr/d633d347-8af5-4282-b321-0c78fd1f5f4c)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Provinsie van die
                 OOS-KAAP
                 ONDERWYS

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2012

                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
                    MEMORANDUM

PUNTE::   200

                 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

(SEPTEMBER 2012)                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                              2

VRAAG 1: TEGNOLOGIE, GEMEENSKAP EN DIE OMGEWING

1.1       Identifiseer ŉ behoefte en voorsien daarin. √
          Identifiseer ŉ probleem en los dit op. √
          Kyk vir moontlike oplossings. √
          Fokus op jou kliënte. √
          Investeer finansieel in die besigheid. √                     (Enige 4)    (4)

1.2   Kultuur is in die algemeen die manier waarop mense goed doen, bv. die
      manier hoe ons aantrek, reis, kommunikeer ens. Tegnologie het beslis ŉ
      invloed op ons kultuur. Die volgende dien as voorbeelde:

          Ons gebruik nie meer donkie-, en perdekarre nie. Ons gebruik treine
          en vliegtuie wat baie vinniger is. √
          Die ontwikkeling van ons kommunikasie stelsel soos landlyne en
          selfone het ook ons kommunikasie metodes verander. √
          Dit wat ons aantrek is ook deur tegnologie verander. Ontwerp van
          nuwe style. √
          Voedsel tegnologie het die tipe kos, en hoe dit geëet word verander. √    (4)

1.3       Maak seker dat jy nie kontak kom met die bloed nie. √√                    (2)
                                                                                   [10]

VRAAG 2: TEGNOLOGIESE PROSES

2.1   Ontwerp en bou ŉ eenvoudige hand-beheerde hefboom wat deur ŉ kind
      gebruik kan word wat die gebruik van haar bene verloor het.                   (5)

2.2       Besoek winkels en uitstallings om bestaande produkte te bekyk. √
          Ontwerp ŉ vraelys om meer inligting in te win. √
          Voer onderhoude om die probleem te ontleed/ondersoek. √
          Besoek biblioteke en media sentrums. Gebruik enige/alle vorme van
          media. √
          Besoek die industrie om meer inligting in te samel.√                      (5)
                                                                                   [10]

### Page 3

3                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                           (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 3: BEROEPS GESONDHEID EN VEILIGHEID

3.1   Behoorlike oog-beskerming moet gedra word. √                                    (1)

3.2   Geen persoon wat onder die invloed van dwelms is mag die werksplek
      betree of vertoef nie aangesien hy/sy homself/haarself en ander om
      hom/haar in gevaar stel. Hy/sy kan ook die masjinerie beskadig. √√              (2)

3.3   Wanneer daar met ŉ elektriese apparaat gewerk word wat kan gelei, sal
      die verbruiker geskok word wanneer ŉ fout ontstaan. Die aardlekeenheid
      sal in werking tree indien ŉ aardfout bo 20 mA ontstaan. Die toevoer sal
      outomaties afgeskakel word. √√√                                                 (3)

3.4   Geen rondspeel in die werkswinkel nie. √
      Nie werk op ŉ masjien wat nie voldoende skerms het nie. √                       (2)

3.5   Maak seker dat die soldeer-yster op sy stander is wanneer dit nie gebruik
      word nie om enige kanse van skade of brand te voorkom. √√
                                            (ENIGE KORREKTE ANTWOORD.)               (2)
                                                                                    [10]

VRAAG 4: DRIE-FASE WS OPWEKKING

4.1   Drie-fase toevoer is meer veelsydig. Dit kan in ster sowel as delta
      gekoppel word. √
      Wanneer dit in ster gekoppel word, is beide lyn-spanning en fase-spanning
      beskikbaar. √                                                                   (2)

4.2   ŉ Wattmeter meet kragverbruik op ŉ spesifieke oomblik. √
      ŉ Kilowattmeter meet kragverbruik oor ŉ periode (energie). √                    (2)

4.3   4.3.1     Iph = IL √
                     √3

                   = _5 √
                    √3

                  = 2, 87 A √                                                         (3)

      4.3.2   P = √3 VLILcosθ √
                = √3 . 380 . 5 . 0,9 √
                = 2,96 kW √                                                          (3)
                                                                                    [10]

### Page 4

(SEPTEMBER 2012)                        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE         4

VRAAG 5: R, L EN C KRINGBANE

5.1   5.1.1    Induktiewe reaktansie √                           (1)

      5.1.2    Impedansie √                                      (1)

      5.1.3    Kapasitiewe reaktansie √                          (1)

5.2   5.2.1     XL = 2πfL √
                  = 2.π.50.15.10–3 √
                  = 4,71 Ω √                                     (3)

      5.2.2    XC = __1__ √
                    2πfC
                  =_____1_______✓
                    2.π.50.147.10–6
                  = 21,65 Ω                                      (3)

      5.2.3    Z =√                    √
                 =√                        √
                 = 26,21 Ω √                                     (3)

      5.2.4    Fr = ___1____ √
                      √
                  =__________1______√
                       √
                  =107,18 Hz √                                   (3)

5.3   5.3.1             √

                                √

                    = 6,15 A √                                   (3)

      5.3.2    IL =         √

                    =       √

                    = 3,2 A √                                    (3)

### Page 5

5                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE         (SEPTEMBER 2012)

      5.3.3   Ic =   √

                =        √

                = 4,8 A √                                        (3)

      5.3.4   It = √           √
                 =√                √
                 = 6,35 A √                                      (3)

5.4

                                              √√√               (3)
                                                               [30]

### Page 6

(SEPTEMBER 2012)                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                6

VRAAG 6: SKAKEL- EN BEHEER KRINGBANE

6.1

                                                                                      (3)

6.2   ŉ SBG word as volg AANGESIT:
          Pas ŉ positiewe puls-spanning toe oor die hek wanneer daar ŉ
          positiewe potensiaal op die anode is. √
          Verhoog die meevoorspanning oor die SBG bo V . √
                                                              bo
      ŉ SBG word as volg afgesit:
          Verminder die stroom deur die SBG onder die vlak van hou-stroom I .√
                                                                                H
           Verwyder die spanning oor die SBG. √                                       (4)

6.3   6.3.1    Gedurende die positiewe half-siklus sal C positief wees as gevolg
               van die weerstande. √ Na ŉ periode, wat bepaal word deur die
               tydkonstant van C, vermenigvuldig met die waarde van R1 + R2, sal
               die waarde oor die kapasitor die waarde bereik wat die DIAK puls.
               Dit is gewoonlik om en by 30 V. Dit veroorsaak dat die hek van die
               TRIAK gepuls word en die TRIAK skakel aan. √√ Die TRIAK sal nou
               aanbly vir die oorblywende positiewe siklus of daar 'n puls of nie
               toegepas word op die hek van die TRIAK. √√                             (5)

      6.3.2    Die DIAK het die vermoë om dieselfde spanning te skakel in beide
               rigtings wat beteken dat ŉ negatiewe puls op die hek van die TRIAK
               sal plaasvind wat sal toelaat dat geleiding in beide rigtings sal
               plaasvind wat die WS sal reguleer. √√                                  (2)

      6.3.3    Deur die waarde van R2 te verander sal die tydkonstant
               T = (R1+R2) x C verander. Dit sal die tyd reguleer waarin die
               TRIAK aanskakel in elk van die half siklusse. √ Hoe langer die
               TRIAK aanbly, hoe helderder sal die lig wees en andersom. √√           (3)

      6.3.4    C stoor elektriese energie en stel dit vry soos benodig. √√            (2)

6.4   Die SBG het ŉ anode en ŉ katode. Dit is polariteit sensitief en kan alleenlik
      in een rigting gelei. Dit is die beperking in WS toestande. √√                  (2)

### Page 7

7                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                         (SEPTEMBER 2012)

6.5

                                                                √√√√               (4)
                                                                                  [25]

VRAAG 7: OPERASIONELE VERSTERKERS

7.1   7.1.1   Omkeer √ en Nie-Omkeer √                                              (2)

      7.1.2

                                               √√
                    √√                                                              (4)

7.2   7.2.1   Elke RC is 60o so 3 x 60o = 180o √
              Uitset van 'n operasionele versterker is 180o √
              Totale faseverskuiwing = 180o + 180o √
                                      = 360o √                                      (4)

### Page 8

(SEPTEMBER 2012)                        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                            8

      7.2.2     F = ___1___√
                                ½
                      2π(6RC)

                    = _________1___________√
                                                   ½
                      2π(6 x 1 x 103 x 100 x 10–12)

                    = 205,47 Hz √                                                   (3)

7.3   Enige verandering by die uitset word by die inset sein bygevoeg/bygetel √√
      en word dus versterk om te kompenseer vir enige verliese van die sein in
      die kring. √√                                                                 (4)

7.4   Vaste-basis voorspanning, stroom terugvoer. √√                                (2)

7.5   Algehele lus-wins van die stelsel moet gelyk wees aan eenheid (1). Met ŉ
      wins minder as eenheid sal die ossillasies wegkwyn. √ Met ŉ wins meer
      as eenheid sal die uitset dienooreenkomstig vermeerder. √√                    (4)

7.6   Vermeerder stabiliteit en algehele wins. √
      Minder distorsie/verwringing. √                                               (2)
                                                                                   [25]

VRAAG 8: DRIE-FASE TRANSFORMATORS

8.1           Vir verkoelingsdoeleindes √                                           (1)

8.2

                                                                         √√√√       (4)

8.3     8.3.1   Vph = NpVs √
                       Ns

                      = 1 x 11 000 √
                          45

                      = 244,44 V √                                                  (3)

        8.3.2   VL = √ Vph √
                   =√           √
                   = 423,38 V √                                                     (3)

### Page 9

9                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                   (SEPTEMBER 2012)

8.4   Po = S x Cosθ √
         = 250 000 x 0,8 √
         = 200 kW √                                                           (3)

8.5   Koper verliese √                                                       (1)
                                                                            [15]

VRAAG 9: LOGIESE KONSEPTE EN PLB’S

9.1      Leerlogika √
         Stellings / Instruksie stelle √
         Grafiese formaat √                                                   (3)

9.2      Verkeersligte beheer. √
         Veiligheidsstelsel. √
         Data versameling. √                                                  (3)

9.3   9.3.1

                                                 √                            (1)

      9.3.2

                                                     √                        (1)

      9.3.3

                                                 √                            (1)

9.4

                                                         √√√√√                (5)

9.5   9.5.1
                                   √√                                         (2)

### Page 10

(SEPTEMBER 2012)                        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                       10

        9.5.2

                                        √√√√                                   (4)

9.6     9.6.1       JK flip-flop                                               (1)

9.7     9.7.1

                                                      ___
                         STEL      HERSTEL     Q        Q
                         0         0           GEEN VERANDERING
                         0         1           0      1
                         1         0           1      0
                         1         1             ONTOELAATBAAR
                                                                  √√√√         (4)

        9.7.2

                                                                         √√    (2)

9.8

              _ _
        F=B + AC + AC                                                          (6)

9.9        Monostabiele multivibrator. √
           Astabiele multivibrator. √
           Bistabiele multivabrator.√                                          (2)
                                                                              [35]

### Page 11

11                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                                  (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 10: DRIE-FASE MOTORS EN BEHEER

10.1   Die raam van die motor word van geleidingsmateriaal gemaak. Deur dit
       te aard, sal die aardlek relê aktiveer onder fout toestande en beserings
       voorkom. √√                                                                      (2)

10.2   Ruil enige twee fases van die motor koppelings. √√                               (2)

10.3   10.3.1   Wanneer die N/O aansit knop gedruk word, word die hoof
                kontaktor, die tydreëlaar kontaktor en die ster kontaktor
                geaktiveer wat die motor sal aansit. √ Die tydreëlaar kontaktor
                begin nou die aftel periode. √
                Na die aftel periode, maak die N/C kontakte oop en stop
                toevoer aan die ster kontaktor. √ Die N/O tydreëlaar sluit wat
                die delta kontaktor koppel aan die toevoer. Die motor is nou in
                delta gekoppel. √ Die N/C ster en delta kontakte bied ŉ
                grendel-kring wat verhoed dat beide ster en delta dieselfde tyd
                aan die toevoer gekoppel word. √                                        (5)

       10.3.2   ŉ Ster-delta aansitter word gebruik om die aansitstroom van
                die motor te beperk. √√
                By aansit, trek 'n motor vier tot vyf keer die vollas-stroom. √
                By aansit is die motor in ster gekoppel. Die fase-spanning
                word verminder met √ . √
                Dit verminder die fase-stroom met √ . √                                 (5)

       10.3.3   Die oorbelasting skakelaar sal oopmaak onder oor-stroom
                toestande wat die motor sal beskerm. √√                                 (2)

10.4   Normaal oop kontakte is kontakte wat oop is wanneer geen spanning
       toegepas word nie, en sluit sodra daar toevoer spanning aangeskakel
       word. √√                                                                         (2)

10.5   ŉ WS toevoer word oor die stator windings gekonnekteer wat stroom
       laat vloei deur die windings. √
       As gevolg van die faseverskil tussen die strome word ŉ roterende
       magneetveld opgestel in en om die stator. √
       Die roterende magneetveld sny die rotor geleiers, √ wat ŉ emk induseer.
       Dit stel nou strome op in die rotor. √
       Die strome veroorsaak nou ŉ roterende magnetiese veld in die rotor. √
       ŉ Krag word nou opgestel tussen die twee magneet velde.
       Dit veroorsaak ŉ wringkrag en die rotor begin draai. √                           (6)

### Page 12

(SEPTEMBER 2012)                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE                    12

10.6      10.6.1    P = √ VLIL cos θ
                    IL = _____P___ √
                         √ VL cos θ
                      = _____5 000__√
                        √ . 380 . 0,8
                      = 9,5 A √                                        (3)

          10.6.2    If = _IL __√
                         √
                       = __9,5_√
                            √
                       = 5,48 A√                                       (3)
                                                                      [30]

                                                            TOTAAL:   200

## Related documents

- [EL TEG GR12 SEPT2012 QP (AFR)](https://www.hlayiso.com/library/el-teg-gr12-sept2012-qp-afr/8d7c225d-4c15-44a6-ab8e-89bea539389d) — Electrical Technology · QP · 2012 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2012-memo-eng/7ed5384d-d463-4352-8c35-8a3baae6e6d9) — Electrical Technology · Memo · 2012 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-english/1d2b04e7-c486-4f4e-9494-b0ccbcaf2ebb) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [ELEC TECH MEMO SEPT2023 Electronics English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-electronics-english/5630ca3e-e352-4f96-81d0-64ec0103c0e9) — Electrical Technology · Memo · 2023 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Power English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-power-english-1/1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-digital-english/d9f4d172-a252-4eb9-b51b-6936353fe4e6) — Electrical Technology · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-power-systems-english-june-2025-question-paper/5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537) — QP · 2025 · Eng
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-digital-english/cb603860-b00d-40c2-a36b-aa5e97b7d1e5) — Memo · 2024 · Eng
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-digital-english/9fcfef2b-6d5e-4601-853a-24a2a3993617) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
