# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2020-afrikaans-digital/4fa4620a-395e-4bc4-ab92-1695b00a0235
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2020-afrikaans-digital/4fa4620a-395e-4bc4-ab92-1695b00a0235)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2020

         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL
                  NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL              (EC/SEPTEMBER 2020)

  INSTRUKSIES AAN NASIENERS

  1.   Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
       aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

  2.   Berekeninge:

       2.1     Alle berekeninge moet formules toon.

       2.2     Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

       2.3     Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
               word.

       2.4     Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
               die korrekte antwoord verkry is.

       2.5     Wanneer ŉ verkeerde antwoord in ŉ daaropvolgende berekening
               gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word.
               Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word,
               moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde
               waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord
               daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat volpunte vir
               die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

       2.6     Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde
               effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe
               daar in die berekening afgerond is.

  3.   Hierdie nasienriglyn is slegs ŉ gids met modelantwoorde.

  4.   Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word.
       Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
       nasiensentrums toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL                               3

  VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

  1.1    Ongeluk beteken ŉ insident wat voortspruit uit en in die loop van die
         werknemer se werk en wat lei tot ŉ persoonlike besering, siekte  of die
         dood van die werknemer.                                                     (2)

  1.2     Sorg vir die gesondheid en veiligheid van hom-/haarself en ander
           persone wat deur sy of haar optrede geraak kan word. 
          Werk saam met die werkgewer of persone om die pligte wat deur die
           vereistes en prosedures verleen word, moontlik te maak. 
          Voer enige wettige bevel uit wat aan hom gegee is, en hou die
           gesondheids- en veiligheidsreëls en prosedures neergelê deur sy
           werkgewer of deur iemand wat daar gemagtig is deur sy werkgewer, in
           die belang van gesondheid of veiligheid
          As daar ŉ onveilige of ongesonde situasie onder sy / haar aandag kom,
           moet jy dit so gou doenlik aan sy / haar werkgewer rapporteer, of ŉ
           gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger wat dit by die werkgewer
           moet aanmeld.                                                (Enige 2)     (2)

  1.3       Spelery 
            Hardloop in die werkswinkel. 
            Dinge gooi
            Sakke, stoele of materiaal in die wandelgang agter laat.
            Mors ŉ vloeistof of olie sonder om skoon te maak.
            Enige relevante antwoord                                                 (2)

  1.4    Derdegraadse brandwond: waar alle lae van die vel verbrand is, wat
         permanente velbeskadiging veroorsaak  wat vet, spiere en selfs been
         beïnvloed.                                                                  (2)

  1.5     Om die doeltreffendheid van gesondheids- en veiligheidsmaatreëls te
           hersien. 
          Om gevare en moontlike groot voorvalle op die werkplek te
           identifiseer.                                                             (2)
                                                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL               (EC/SEPTEMBER 2020)

  VRAAG 2: SKAKELKRINGE

  2.1    ŉ Astabiele multivibrator genereer ŉ ononderbroke reeks  pulse sonder die
         behoefte aan ŉ snellerpuls.                                                         (2)

  2.2
                                      

                                       Rf

                                     + 15 V

                                                                      
                                                                    VVUIT
                                                                     OUT

                                                             
                                                    R1
                         C1            - 15 V

                                                     R2
                                                             

                                                                          0V                  (5)

         2.3.1       Weerstande R1 en R2 is optrekweerstande. 
                     Weerstande R1 en R2 hou albei snellerpen 2 en terugstelpen 4
                     hoog.                                                                   (2)

         2.3.2       Die trekknop 2 word laag getrek  en veroorsaak dat die GS (IC)-
                     uitset ‘wip’ en hoog styg as die LED aangeskakel word wanneer
                     die skakelaar S1 ingedruk word.                                         (3)

         2.3.3       Drempelpen 6 word doelbewus by O V gehou,  wat veroorsaak
                     dat die GS herstel, wat die uitset hoog hou wanneer S1 ingedruk
                     word.                                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL                                     5

  2.4    2.4.1

                                                                             Snellerpuls

                                                                              Kapasitor laai

                                                                 

                                                                              Uitset

                                                                                                (4)

         2.4.2         Snellerpuls B lyk soos ŉ reeks ‘aan’ en ‘af’ pulse.  Dit staan as
                       skakelaarwip bekend.                                                    (2)

         2.4.3         Die tydsduur van die snellerpuls B sal nie die toestand van die
                       kring beïnvloed nie  en om die rede sal die ladingstempo van
                       die kapasitor nie beïnvloed word nie.                                   (3)

  2.5    2.5.1         Die uitsetsein is ŉ omkerende Schmitt-sneller omdat die
                       uittree-sein omgekeer word  met verwysing na die insetsein. 

                                                        OF

                       Die uittreesein is by –Vee  as dit deur die boonste
                       snelspanning geaktiveer word  en swaai na + Vee as dit deur
                       die onderste snellerspanning geaktiveer word.                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL        (EC/SEPTEMBER 2020)

         2.5.2

                                                                       VUIT

                                                                                    (7)

         2.5.3          Termokoppel 
                        Piezo-sensor 
                        Mikrofoon                                                  (2)

         2.5.4
                                                               Boonste
                                                              snellervlak

                                                                Onderste
                                                               snellervlak

                                                  

                                                              Uitset

                                                                                    (4)

  2.6    2.6.1       Omkeer-  versterker                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL                                                        7

         2.6.2

                                                                                VVERW

                                                                                                                   (4)

         2.6.3         Verander die verbinding van weerstand R1 van die positiewe
                       toevoer  na die negatiewe toevoer.                                                        (2)

  2.7    2.7.1         Die versterking van die versterker word bepaal deur die
                       verhouding tussen die terugvoerweerstand en die
                       insetweerstand van elke tak.                                                              (3)

         2.7.2                       RF          RF          RF
                       VUIT = -[V1        + V2        + V3        ]                                   
                                     R1          R2          R3

                                          100 ×103              100 ×103               100 ×103
                            = -[0,3 ×               3 + 0,5 ×              3 + 0,4 ×              ]   
                                           20 ×10                 20 ×10               20 × 103

                            = -6 V                                                                                (3)

         2.7.3         Die versterker is nie versadig nie omdat die uitsetspanning
                       kleiner  as die toevoerspanning is.                                                       (2)

         2.7.4            VUIT = VIN ˣ Wins
                                   VUIT
                       Wins Av =
                                   VIN
                                          VOUT
                               =                                               
                                   (V1 + V2 + V3 )
                                           -6
                               =                                               
                                   (0,3 + 0,5 + 0,4)

                                = -5                                                                              (3)

         2.7.6         As R2 na 10 kΩ verander word, sal die toename vir V2 toeneem
                       en sodoende die totale uitsetspanning laat toeneem.                                        (1)
                                                                                                                  [60]

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL                 (EC/SEPTEMBER 2020)

  VRAAG 3: HALFGELEIER TOESTELLE

  3.1    3.1.1       Pen 1 is links van die kerf.  OF
                     Die punt dui pen 1 aan.                                                  (1)

         3.1.2       Dit versterker is meer gestabiliseer. 
                     Die vervorming van die uitsetsein word verminder. 
                     Die bandwydte neem toe.                                                  (2)

  3.2    3.2.1                    R
                     VUIT = VIN ˣ [ F ]              
                                  RIN

                                      100 ×103
                          = 2 x [-               ]   
                                      12 ×103
                          = -16,67 V                                                         (3)

  3.3    Direk-in-lyn Verpakking                                                             (1)

  3.4    Astabiele modus 
         Bistabiele modus 
         Monostabiele modus                                                                  (3)

  3.5    Sneller pen 2 is ŉ aktiewe laagsneller. 
         As die spanning hoër is as 10 V op die drempelpen 6, sal die uitset na
         laag herstel word.                                                                  (2)

  3.6    Hierdie pen stel die spanningsvlak wanneer die 555 GS geaktiveer
         word.  Dit word gebruik om die spanning oor die tydmeetkapasitor  te
         handhaaf wat met behulp van pen 7 ontlaai word.                                     (3)

  3.7    ŉ Wipkring is ŉ geheue-sel wat die laaste inligting stoor wat ontvang
         word,  totdat nuwe inligting ontvang is.                                            (2)

  3.8    Monolitiese kan gedefinieer word as ŉ groot stroombaan gebou op ŉ
         enkele silikoonskyfie.                                                              (2)

  3.9    As ŉ Op-versterker aan ŉ stroombaan gekoppel is, sonder enige
         terugvoer,  word die uitset weer met die insette verbind.                          (2)

  3.10   +5 V/-5 V  tot +15 V/-15 V                                                         (2)

  3.11   3.11.1      Dit waarneem die differensiële uitset vanaf die eerste
                     stadium en versterk die verskil.                                       (2)

         3.11.2      ŉ Baie lae uitsetimpedansie 
                     ŉ Hoë stroomwins                                                        (2)

         3.11.3      Hierdie stadium het ŉ enkele uitsetterminaal met
                     verwysingsterminal as die 0V-toevoerspoor beskou word. 
                     Die uitsetspanning kan tot + Vcc-spoor  en af tot by die –Vcc-
                     terminaal beweeg.                                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL                               9

  3.12   3.12.1        Nie-omkeer inset                                                 (1)

         3.12.2        Direk-in-lyn verpakking                                          (1)

  3.13                                                 
                                  +V

                                              90°

                                  0v
                                                      270°

                                 -V
                                                                                        (2)

  3.14       In die monostabiele modus bly die 555 GS in een stabiele toestand 
             As ŉ eksterne trekkerpuls geaktiveer word, verander die stroombaan
              sy toestand na stel. 
             Dit sal vir ŉ vasgestelde tyd in hierdie toestand bly, waarna dit weer
              na sy stabiele toestand sal terugkeer. 
             Die tydkonstante T = 5RC bepaal hoe lank dit in die ingestelde
              toestand sal wees voordat dit na die oorspronklike toestand
              terugkeer.                                                                (4)

  3.15   Twee vergelykers 
         Een RS-wipkring                                                                (2)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL            (EC/SEPTEMBER 2020)

  VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

  4.1    ŉ Vloeibare kristal-vertoner (VKV) beheer die deurlating van lig deur die
         polariteit van die polariteitsroosters te beheer. 
         Deur twee roosters op 90° te polariseer, 
         word die lig in beide die vertikale en horisontale vlakke geblokkeer.               (3)

  4.2
                                       V+
                 

                       Q1                       
                             LAS
                              LOAD                           Q1

                       GND1                                       D1       GND
                                                               
                  SINKING
                 ABSORBERING                             VOEDING
                                                        SOURCING
                    UITSET                                UITSET
                  OUTPUT                                 OUTPUT                               (4)

  4.3                             INSETTE                       UITSETTE
           0     1     2      3     4 5 6       7   8    9    A3 A2 A1 A0
           1     1     1      1     1 1 1       1   1    1    0   0 0 0      
           1     0     1      1     1 1 1       1   1    1    0   0 0 1      
           1     1     0      1     1 1 1       1   1    1    0   0 1 0      
           1     1     1      0     1 1 1       1   1    1    0   0 1 1      
           1     1     1      1     0 1 1       1   1    1    0   1 0 0      
           1     1     1      1     1 0 1       1   1    1    0   1 0 1      
           1     1     1      1     1 1 0       1   1    1    0   1 1 0      
           1     1     1      1     1 1 1       0   1    1    0   1 1 1      
           1     1     1      1     1 1 1       1   0    1    1   0 0 0      
           1     1     1      1     1 1 1       1   1    0    1   0 0 1                     (10)

  4.4    4.4.1       Klok                                                                    (1)

         4.4.2       Die drywerstransistors word gebruik om LUD in die skerm apart in
                     te voer om te verseker dat alle stawe na dieselfde vlak  verlig
                     is.                                                                     (3)

         4.4.3                INSETTE                          UITSETTE
                       A       B   C        D   a    b        c    d   e    f      g
                       0       1   0        1   1   1        1   0 0    1      1          (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL                                   11

  4.5 4.5.1
                              A   
                                                                   Σ (SUM)
                                                                      SOM 
                              B   

                                                                    Co
                                                                 Carry out   
                                                                  oordra
                                                                                                (4)

        4.5.2                         INSETTE                        UITSETTE
                                  A               B               Σ              CO
                                  0               0               0               0
                                  0               1               1             0
                                  1               0               1               0
                                  1               1               0             1              (4)

  4.6 4.6.1
                       J
                                                                                 Q

                                                                                
                     Klk
                      Clk                AND
                                           EN                                    OR
                                                                                  OF
                                          gates                                 Gates
                                      Hekke  korrek
                                         correct                              Hekke korrek
                                                                               correct
                                                                               _
                       K                                                      Q

                                             JK WIPKRING logikakring
                                             J-K Flip-Flop logic circuit
                                                                                                (7)

  4.7 Asinchroniese teller: Benodig nie ŉ eksterne klokpuls om te werk nie. 
      Sinchroniese teller: Benodig ŉ eksterne klokpuls om te werk.                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL                   (EC/SEPTEMBER 2020)

  4.8
                                                                          
                                                                                         
                          
                 HOOG

                                                                          
                       KLK                                    

                                                                                                (9)
                                                                                               [55]

  VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS

  5.1    Word in alledaaglikse toestelle gebruik 
         Word in kommersiële toestelle gebruik 
         Word in industriële beheertoestelle gebruik                                          (2)

  5.2    Produksie gebaseer op mikrobeheerders sal kleiner, goedkoper en
         meer betroubaar wees.                                                                (2)

  5.3    5.3.1       Die huidige instruksieregister verdeel die instruksie in twee dele.
                     Een deel word deur die beheereenheid gedekodeer, gereed vir
                     uitvoering, 
                     die ander deel is die adres van die gestoorde data wat nodig is
                     om die instruksie uit te voer.                                            (2)

         5.3.2       Dit bespeur ŉ analoogsein  en skakel dit om na ŉ digitale
                     sein.                                                                     (2)

  5.4    5.4.1       Registers is ŉ baie vinnige ‘werksgeheue’  van die SVE.                  (2)

         5.4.2       ŉ Register stoor ŉ enkele lyn van instruksie data,  ŉ
                     bergingsadres of enige ander soort data.                                  (2)

         5.4.3       Spesiale diensregisters 
                     Algemene diensregisters                                                   (2)

         5.4.4       Dit bevat ŉ kopie van die huidige instruksie  wat uitgevoer
                     word.                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL                                13

  5.5

                                                                                             (6)

  5.6    5.6.1       ŉ Stel reëls en regulasies                                             (1)

         5.6.2       Die elektriese of meganiese metode  om inligting tussen
                     toestelle deur te gee.                                                 (2)

  5.7     Dit word tydens vervaardiging geïnstalleer en kan nie uitgewis of
           geprogrammeer word nie. 
          Dit bevat die inligting wat permanent benodig word, met die programme,
           bedryfstelsels en data wat benodig word wanneer die stelsel geaktiveer
           word. 
          ROM is nie vlugtig nie, aangesien die geheue nie verlore gaan as die
           krag afgeskakel word nie.                                                        (3)

  5.8    5.8.1          Simpleks 
                        Dupleks 
                        Half dupleks
                        Vol dupleks                                                         (2)

         5.8.2       Parallel kommunikasie is baie vinniger.                                (1)

         5.8.3        Benodig ŉ klokpuls vir beide sender en ontvanger. 
                      Werk op ŉ meester- / slaafkonfigurasie, wat beteken die
                       sender het beheer oor die werking en die ontvanger is die
                       slaaf.                                                               (3)
                                                                                            [35]

                                                                           TOTAAL:          200

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [Electrical Technology PAT GR 12 2020 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-pat-gr-12-2020-electronics-afr/0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873) — Electrical Technology · PAT · 2020 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
