# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2020-afrikaans-electronics/b0c13a52-0670-4c42-a961-437cce6110dc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2020-afrikaans-electronics/b0c13a52-0670-4c42-a961-437cce6110dc)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2020

    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA
               NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA             (EC/SEPTEMBER 2020)

  INSTRUKSIES AAN NASIENERS

  1.   Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
       aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

  2.   Berekeninge:

       2.1      Alle berekeninge moet formules toon.

       2.2      Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

       2.3      Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                word.

       2.4      Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                die korrekte antwoord verkry is.

       2.5      Wanneer ŉ verkeerde antwoord in ŉ daaropvolgende berekening
                gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
                volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

       2.6      Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde
                effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe
                daar in die berekening afgerond is.

  3.   Hierdie nasienriglyne is slegs ŉ gids met modelantwoorde.

  4.   Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word.
       Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
       nasiensentrums toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                              3

  VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

  1.1     Ongeluk beteken ŉ insident wat voortspruit uit en in die loop van die
          werknemer se werk en wat tot ŉ persoonlike besering, siekte  of die dood
          van die werknemer lei.                                                      (2)

  1.2        Sorg vir die gesondheid en veiligheid van hom- en haarself en ander
              persone wat deur sy of haar optrede geraak kan word. 
             Werk saam met die werkgewer of persone om die pligte wat deur die
              vereistes en prosedures verleen word, moontlik te maak. 
             Voer enige wettige bevel uit wat aan hom gegee is, en hou die
              gesondheids- en veiligheidsreëls en prosedures neergelê deur sy
              werkgewer of deur iemand wat daar gemagtig is deur sy werkgewer,
              in die belang van gesondheid of veiligheid
             As daar ŉ onveilige of ongesonde situasie onder sy / haar aandag
              kom, moet u dit so gou doenlik aan sy / haar werkgewer rapporteer,
              of ŉ gesonde en veiligheidsverteenwoordiger wat dit by die
              werkgewer moet aanmeld.                                                  (2)

  1.3        Spelery 
             Hardloop in die werkswinkel. 
             Dinge gooi
             Sakke, stoele of materiaal in die loopgang agter laat.
             Mors ŉ vloeistof of olie sonder om skoon te maak.
             Enige relevante antwoord                                                 (2)

  1.4     Derdegraadse brandwond: waar alle lae van die vel verbrand is, wat
          permanente velbeskadiging veroorsaak  wat vet, spiere en selfs been
          beïnvloed.                                                                  (2)

  1.5        Om die doeltreffendheid van gesondheids- en veiligheidsmaatreëls te
              hersien. 
             Om gevare en moontlike groot voorvalle op die werkplek te
              identifiseer.                                                           (2)
                                                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA       (EC/SEPTEMBER 2020)

  VRAAG 2: RLC-KRINGE

  2.1   2.1.1   Die stroom en die spanning is buite fase met mekaar  en die
                stroom lei die spanning met 90°.                                         (2)

        2.1.2   Die stroom en die spanning is nie in fase met mekaar nie  en die
                stroom is agter die spanning met 90°.                                    (2)

        2.1.3   Die stroom en die spanning is in fase en hul fasehoek is zero.          (2)

  2.2   2.2.1   𝑋𝐿 = 2𝜋𝐹𝐿 
                      = 2𝜋 × 60 × 44 × 10−3 
                     = 16,587 Ω                                                          (3)

        2.2.2              1
                𝑋𝑐 =                 
                          2𝜋𝐹𝐶
                                     1
                𝑋𝑐 =                          
                          2𝜋×60×120

                𝑋𝑐 = 22,105 Ω                                                            (3)

        2.2.3   𝑍 = √𝑅2 + (𝑋𝐿 − 𝑋𝑐)2 
                = √252 + (22,105 − 16,58)2 
                𝑍 = 25,6 Ω                                                               (3)
                                                                                             
        2.2.4             𝑉𝑇
                𝐼𝑇 =           
                          𝑍𝑇
                           120
                      =                  
                           25.6

                      = 4,69 𝐴                                                           (3)
                                                                                             
  2.3   Die kapasitiewe reaktansie sal afneem  omdat die kapasitiewe reaktansie
        omgekeerd eweredig  aan die frekwensie is.                                      (3)

  2.4   2.4.1    𝐼𝑇 = √𝐼𝑅2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶)2 
                      = √62 + (5 − 4)2 
                      = 6,08 𝐴                                                           (3)

        2.4.2                  𝐼𝑅
                𝐶𝑂𝑆𝜃 =               
                                𝐼𝑧
                                              6
                      𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1                  
                                             6,08
                          = 9,305°                                                       (3)

        2.4.3              𝑉𝑇
                 𝑋𝐿 =              
                           𝐼𝐿
                           240
                 𝑋𝐿 =              
                               5

                     𝑋𝐿 = 48 Ω                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)              ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                5

         2.4.4            𝑉𝑇
                 𝑋𝑐 =             
                          𝐼𝐶
                          240
                 𝑋𝐶 =              
                           4

                       = 60 Ω                                                      (3)

  2.5    2.5.1                 1
                 𝐹𝑅 =                  
                          2𝜋√𝐿𝐶
                                       1
                 𝐹𝑅 =                          
                          2𝜋√0,2×0,05−6

                  𝐹𝑅 = 1591,5 𝐻𝑧                                                   (3)

         2.5.2   𝑋𝐿 = 2𝜋𝐹𝐿 
                 𝑋𝐿 = 2𝜋 × 1 591,5 × 0,2
                 𝑋𝐿 = 1999,938 Ω 
                          𝑋𝐿
                     𝑄=           
                           𝑅
                          1999,938
                     𝑄=
                                  10

                     𝑄 = 200                                                       (4)

         2.5.3             𝐹𝑟
                 𝐵𝑊 =              
                              𝑄
                           1 591,5
                 𝐵𝑊 =                      
                               200

                       = 7,958 Hz                                                  (3)

  2.6    2.6.1          𝐹𝑟
                 𝑄=            
                       𝐵𝑊
                        95 × 106
                 𝑄=                        
                       200 × 103

                 Q = 475 Hz                                                        (3)

         2.6.2                1
                 𝑋𝑐 =                 
                          2𝜋𝐹𝐶
                                           1
                 𝑋𝑐 =
                          2𝜋×95×106 ×2,5×106

                 𝑋𝑐 = 22,105 Ω                                                     (2)

         2.6.3            𝑋𝐿
                  𝑅=           
                          𝑄
                          670
                     𝑅=
                          475

                       = 1,4466 Ω                                                  (2)
                                                                                   [50]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA               (EC/SEPTEMBER 2020)

  VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE

  3.1    Die veldeffekstransistor (VET) is ŉ toestel wat staatmaak op die
         ontwikkeling van ŉ elektriese veld wat binne die toestel bestaan  om die
         vloei van stroom te beheer.                                                    (2)

  3.2    Die grootste voordeel van ŉ VET bo ŉ BVT is dat dit ŉ veel laer kragverlies
         het  en meer effektief is. 
         VET’s het ook baie hoë insetweerstande  en trek dus baie min stroom
         vanaf die vorige stadium.                                                      (4)
                                                 D
  3.3                                                    √
                                         √
                                     A

                                                     C       √

                                                                                         (3)

  3.4    EVT as ŉ skakelaar 
         EVT as ŉ saagtanggenerator                                                     (2)

  3.5       Baie lae uitsetimpedansie. 
            Baie breë bandwydte. 
            Oneindige oopluswins 
            Uiters hoë insetimpedansie                                                  (3)

  3.6    ŉ Sein na slegs die nie-omkeerterminaal sal by die uitsetterminaal
         verskyn in dieselfde as wat dit in die Op-versterker ingesit is. 
          ŉ Sein na slegs die omkeerterminaal sal by die uitsetterminaal verskyn in
         ŉ omgekeerde rigting as wat dit in die Op-versterker ingesit is.               (2)

  3.7                                                        C
                                                                     √
                                             √

                                 B
                                                                 √

                                                                 √
                                                             E

                                                                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                             7

3.8     Wanneer negatiewe terugvoer gebruik word, word die algehele
        spanningswins van ŉ op-versterker verminder  en beheer, sodat die Op-
        versterker in staat is om soos ŉ gewone lineêre versterker op te tree (soos
        ŉ transistorversterker).  Negatiewe terugvoer beheer die kring se inset en
        uitset-impedansie, asook die frekwensiereeks (die bandwydte).                    (3)

3.9                    𝑅𝐹
        𝐴𝑣 = 1 +             
                       𝑅𝑖𝑛
                       120×108
            =1+                       
                       12×108
            = 11                                                                         (3)

3.10    3.10.1                         𝐹𝑅             
                     𝑉𝑤𝑖𝑛𝑠 = 𝑉𝑖𝑛 × −
                                       𝐹𝑖𝑛
                                        200 × 1 000
                             = 0,02 × −               
                                            200
                              = −20 𝑉                                                    (3)

        3.10.2                   𝑅𝑓
                     𝐴𝑣 = −            
                                 𝑅𝑖𝑛
                                 200 000
                     𝐴𝑣 = −                
                                  2 000

                     𝐴𝑣 = −100                                                           (3)

3.11    ŉ Vergelyker vergelyk die spanning by die insette terminale. 
        Afhangende van die verskil tussen hulle, gaan die uitset ‘hoog’ of ‘laag’.       (2)

3.12     Astabiele modus 
         Monostabiele modus 
         Bistabiele modus                                                               (3)

3.13    Die drie identiese 5 kΩ serie gekoppelde weerstande  verdeel die
        toevoerspanning met ŉ spanningdeler in 2/3 en 1/3 van die
        toevoerspanning aan die res van die interne stroombaan te voorsien.              (3)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA              (EC/SEPTEMBER 2020)

  VRAAG 4: SKAKELKRINGE

  4.1    ŉ Astabiele multivibrator genereer ŉ ononderbroke reeks  pulse sonder
         die behoefte aan ŉ snellerpuls.                                                   (2)

  4.2
                                      

                                      Rf

                                     + 15 V

                                                                      
                                                                    VVUIT
                                                                     OUT

                                                             
                                                    R1
                         C1            - 15 V

                                                     R2
                                                             

                                                                          0V                (5)

  4.3    4.3.1       Weerstande R1 en R2 is optrekweerstande. 
                     Weerstande R1 en R2 hou albei snellerpen 2 en terugstelpen 4
                     hoog.                                                                 (2)

         4.3.2       Die trekknop 2 word laag getrek  en veroorsaak dat die GS (IC)-
                     uitset ‘wip’ en hoog styg as die LUD (LED) aangeskakel word
                     wanneer die skakelaar S1 ingedruk word.                               (3)

         4.3.3       Drempelpen 6 word doelbewus by O V gehou,  wat veroorsaak
                     dat die GS herstel, wat die uitset hoog hou wanneer S1 ingedruk
                     word.                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                     9

  4.4     4.4.1

                                                                        Snellerpuls

                                                                         Kapasitor laai

                                                            

                                                                         Uitset

                                                                                                   (4)

          4.4.2        Snellerpuls B lyk soos ŉ reeks ‘aan’ en ‘af’ pulse.  Dit staan as
                       skakelaarwip bekend.                                                       (2)

          4.4.3        Die tydsduur van die snellerpuls B sal nie die toestand van die
                       kring beïnvloed nie en om die rede sal die ladingstempo van
                       die kapasitor nie beïnvloed word nie.                                      (3)

  4.5     4.5.1        Die uitsetsein is ŉ omkerende Schmitt-sneller omdat die
                       uittree-sein omgekeer word  met verwysing na die insetsein. 

                                                          OF

                       Die uittreesein is by –Vee  as dit deur die boonste snel-
                       spanning geaktiveer word  en swaai na + Vee as dit deur die
                       onderste snellerspanning geaktiveer word.                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA        (EC/SEPTEMBER 2020)

         4.5.2

                                                                        VUIT

                                                                                       (7)

         4.5.3          Termokoppel 
                        Piezo-sensor 
                        Mikrofoon                                                     (2)

         4.5.4

                                                                Boonste
                                                               snellervlak

                                                                 Onderste
                                                                snellervlak

                                                 

                                                               Uitset

                                                                                       (4)

  4.6    4.6.1        Omkeer- versterker                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                                        11

          4.6.2

                                                                                                                       (4)

          4.6.3        Verander die verbinding van weerstand R1 van die positiewe
                       toevoer  na die negatiewe toevoer.                                                            (2)

  4.7     4.7.1        Die versterking van die versterker word bepaal deur die
                       verhouding tussen die terugvoerweerstand en die
                       insetweerstand van elke tak.                                                                  (3)

          4.7.2                      RF          RF            RF
                       VUIT = -[V1        + V2          + V3        ]                                     
                                     R1          R2            R3

                                          100 ×103                100 ×103                 100 ×103
                            = -[0,3 ×               3   + 0,5 ×              3   + 0,4 ×              ]   
                                           20 ×10                   20 ×10                 20 × 103

                             = -6 V                                                                                   (3)

          4.7.3        Die versterker is nie versadig nie omdat die uitsetspanning
                       kleiner  as die toevoerspanning is.                                                           (2)

          4.7.4           VUIT = VIN ˣ Wins
                                   VUIT
                       Wins Av =
                                   VIN
                                          VUIT
                               =                                                  
                                   (V1 + V2 + V3 )
                                           -6
                               =                                                  
                                   (0,3 + 0,5 + 0,4)

                                = -5                                                                                  (3)

          4.7.6        As R2 na 10 kΩ verander word, sal die toename vir V2 toeneem
                       en sodoende die totale uitsetspanning laat toeneem.                                            (1)
                                                                                                                      [60]

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA         (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 5: VERSTERKERS

 5.1    5.1.1     𝑉𝐶𝐸 = 𝑉𝑐𝑐 
                  𝑉𝐶𝐸 = 12 𝑉                                                                 (2)

        5.1.2             𝑉𝑐𝑐
                  𝐼𝑐 =          
                          𝑅𝑐
                           12
                  𝐼𝑐 =            
                          1 000

                  𝐼𝑐 = 12 𝑚𝐴                                                                 (3)

 5.2    Elke halfkring is in staat om die insetsein tot dubbel die vorige grootste
        waarde te verserk. 
        Die kring veroorsaak weinig, indien enige, vervorming. 
        Die kring is amper net so effektief as ŉ suiwer Klas B voorspanning.                  (2)

 5.3    5.3.1
                                                Vin
                                    Vs
                                                                        Vout

                                                      Av

                                                      β

                                                                                              (5)

        5.3.2       Die verbetering van die versterker se stabiliteit. 
                    Verbreding die bandwydte van die versterker. 
                    Vermeerdering van die versterker se inset en uitset impedansies 
                    Die vermindering of onderdrukking van die geruis wat binne die
                     versterker geproduseer word.                                             (3)
                            𝐴
        5.3.3   𝐴′ =              
                          1+𝛽𝐴

                                  100
                      =                     
                           1 + 0,09 × 100

                      = 10                                                                   (3)

 5.4    Uitstekende impedansie-aanpassing kan bereik word. 
        Totale GS-isolasie tussen stadia.                                                    (2)

 5.5    RF-versterkers word gebruik om ŉ enkele hoë frekwensie te versterk en
        om die ander te onderdruk.                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                              13

 5.6    Dit lewer ŉ baie groter uitsetsein as ŉ enkel Klas A voorgespande
        transistor versterker. 
        Omdat dit Klas B voorspanning gebruik, is die rendement tussen 70% en
        75%.                                                                            (2)

 5.7    5.7.1              1
                 𝐹𝑅 =                                                                  (2)
                        2𝜋√6 𝑅𝐶

        5.7.2                                         +Vcc

                                             RB               Rc

                                                                    Uitset
                         C1

                                             C3
                                  C2

                                              R3      Re
                         R1            R2                          Ce

                                                                             0v
                                                                                         (6)

        5.7.3    Goedkoop, ekonomies en kompak omdat dit net weerstande en
                 kapasitors gebruik. 
                 Lewer ŉ konstante wins oor ŉ breë frekwensie bandwydte.                (2)

        5.7.4    Positiewe terugvoer  vind plaas wanneer ŉ gedeelte van die
                 uitsetsein  in fase met die invoer teruggevoer word.                  (3)

        5.7.5         Die lae frekwensie afsny-end 
                      Die middelfrekwensie afsny-end 
                      Die hoë frekwensie afsny-end                                     (3)
                                                                                        [40]

                                                                        TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [Electrical Technology PAT GR 12 2020 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-pat-gr-12-2020-electronics-afr/0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873) — Electrical Technology · PAT · 2020 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
