# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-electronics-afrikaans/1039918b-ee16-43b0-8680-27eb7f90ca04
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-electronics-afrikaans/1039918b-ee16-43b0-8680-27eb7f90ca04)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2022

    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA
                NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA             (EC/SEPTEMBER 2022)

  INSTRUKSIES AAN NASIENERS

  1.   Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
       aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

  2.   Berekeninge:

       2.1      Alle berekeninge moet formules toon.

       2.2      Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

       2.3      Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
                word.

       2.4      Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
                die korrekte antwoord verkry is.

       2.5      Wanneer ŉ verkeerde antwoord in ŉ daaropvolgende berekening
                gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
                word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
                word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
                verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
                antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
                volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

       2.6      Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde
                effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe
                daar in die berekening afgerond is.

  3.   Hierdie nasienriglyne is slegs ŉ gids met modelantwoorde.

  4.   Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word.
       Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
       nasiensentrums toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                 3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1     A✓                                                                                (1)
 1.2     C✓                                                                                (1)
 1.3     B✓                                                                                (1)
 1.4     C✓                                                                                (1)
 1.5     B✓                                                                                (1)
 1.6     B✓                                                                                (1)
 1.7     C✓                                                                                (1)
 1.8     D✓                                                                                (1)
 1.9     B✓                                                                                (1)
 1.10    A✓                                                                                (1)
 1.11    C✓                                                                                (1)
 1.12    A✓                                                                                (1)
 1.13    A✓                                                                                (1)
 1.14    A✓                                                                                (1)
 1.15    A✓                                                                                (1)
                                                                                          [15]

 VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

 2.1 ŉ Gebeurtenis van rampspoedige afmetings, ✓ wat voortspruit uit die
     gebruik van bedryfstoerusting of masjinerie of uit bedrywighede by ŉ
     werkplek. ✓                                                                           (2)

 2.2 Die leerder ken nie veilige praktyke nie. ✓
     Die leerder weet van beter, maar voer die handeling moedswillig uit.                  (1)

 2.3 2.3.1      Deur te hardloop kan veroorsaak dat jy struikel of met ŉ ander
                leerder bots. ✓ Dit kan daartoe lei dat jy jouself met nabygeleë
                toerusting of masjinerie beseer. ✓                                         (2)

        2.3.2   Dit kan veroorsaak dat die uitlaat sy aangeslane stroom oorskry ✓
                en kan lei tot kortsluitings, brande of beskadigde toestelle. ✓            (2)

 2.4 Eerstens sou ek al die verskillende bedreigings vir veiligheid in die
     werkswinkel definieer. ✓
     Tweedens sou ek die omvang van al die swakhede in die werkswinkel
     bepaal. ✓
     Ten slotte sou ek teenmaatreëls uitdink indien ŉ risiko sou voorkom. ✓                (3)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA     (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 3: RLC-KRINGE

 3.1    3.1.1 Dit sal dieselfde bly. ✓                                                 (1)

        3.1.2 XL = 31,83 Ω ✓                                                           (1)

 3.1.3 (a)      XL = 2πfL ✓
                   = 2 × π × 50 × 0,5 ✓
                   = 157,08 Ω ✓                                                        (3)

        (b)     Z = √R2 + (X L − XC )2 ✓
                 = √1202 + (157,08 − 31,83)2 ✓
                                                                                       (3)
                 = 173,46 A ✓

        (c)     Vc = I × XC ✓
                   = 1,38 × 31,83 ✓
                   = 43,93 V ✓                                                         (3)

        (d)                1
                XC = 2πfC
                           1
                C = 2πfX ✓
                               C
                                   1
                     = 2×π×50×42,44 ✓
                     = 0,000075 F = 75 μF ✓                                            (3)

        (e)           VR
                I=         ✓
                       R
                     240
                = 120 ✓
                =2A✓                                                                    (3)

 3.2    0A✓                                                                             (1)

 3.3    Die nou band van frekwensies ✓ rondom die resonante frekwensie
        gesentreer.✓
        Die frekwensies tussen die boonste afsnyfrekwensie en die onderste
        afsnyfrekwensie, gesentreer rondom die resonante frekwensie.                    (2)

 3.4    Z is maksimum ✓
        I is minimum ✓
        XL = XC                                                                         (2)

 3.5    3.5.1
                IT = √IR 2 + (IC − IL )2 ✓
                     = √0,832 + (0,63 − 0,5)2 ✓
                     = 0,84 A ✓                                                         (3)

        3.5.2 I = V
                  R
              V = I. R ✓
                = 0,83 × 120,487✓
                                                                                        (3)
                = 100 V ✓
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                         5

        3.5.3 Z = V ✓
                  I    T
                       100
                     = 0,84 ✓
                     = 119,05 Ω ✓                                                           (3)

        3.5.4 cosθ = IR
                     I       T
                                    I
                θ       = cos −1 IR ✓
                                        T
                                0,83
                        = cos−1 0,84 ✓
                     = 8,85° ✓
                voorlopend ✓                                                                 (4)
                                                                                            [35]

 VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

 4.1    Voegvlak veldeffektransistor ✓                                                      (1)

 4.2    N-kanaal JVET of NVET ✓                                                             (2)
        P-Kanaal JVET of PVET ✓

 4.3    Om lekstroom tussen die hekterminaal en dreineerbronkanaal te oorkom, die
        hekterminaal is elektries ✓ deur middel van ŉ uiters smal laag metaal-oksied-
        silikon van die kanaal geïsoleer. ✓ ✓                                               (3)

 4.4    4.4.1        Verrykingsmodus ✓ N-kanaal ✓ MOSVET                                    (2)

        4.4.2        Die lamp sal AAN-skakel sodra die hekspanning VGS ✓ tot ŉ
                     voldoende vlak verhoog word wat die interne kanaal van die
                     MOSVET vorentoe sal voorspan. ✓                                        (2)

        4.4.3        As RGS kortgesluit is, sal dit veroorsaak dat die interne geleidende
                     kanaal van die MOSVET versprei, ✓ wat die stroomvloei sny ✓ en
                     die lamp AF-skakel. ✓                                                  (3)

 4.5    4.5.1        A – Afsny streek ✓
                     D – Versadigingstreek ✓                                                (2)

        4.5.2        By punt C skakel die EVT-sneller AAN. Soos die EVT gesneller word,
                     sal sy interne weerstand en spanning ✓ afneem ✓ terwyl die stroom
                     toeneem. ✓ Dit is teenstrydig met Ohm se wet en word negatiewe
                     weerstand genoem. By punt D as die emittor van genoegsame stroom
                     voorsien word, sal die EVT-versadigingspunt aanhou val totdat ŉ
                     valleipunt bereik word (D), EVT gaan in sy permanente AAN-toestand
                     genaamd versadigingsgebied.                                            (3)

 4.6    4.6.1        Darlington-paar ✓                                                      (1)

        4.6.2        Baie hoë stroomwins ✓
                     Verbetrde insetimpedansie ✓
                     Wanneer in ŉ gemeenskaplike kollektor paar gebruik word ontwikkel
                     dit ŉ baie lae uitset.                                                 (2)
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                (EC/SEPTEMBER 2022)

 4.7    •      Oneindige wins ✓
        •      Oneindige insetimpedansie ✓
        •      Nul uitsetimpedansie ✓
        •      Oneindige bandwydte ✓
        •      Oneindige algemene modus verwerpingsverhouding
        •      Onvoorwaardelike stabiliteit                                   (Enige 4 x 1)          (4)

 4.8        4.8.1             𝑅𝐹
                     𝐴𝑉 = 1 +     ✓
                              𝑅𝐼𝑁
                              50 000
                     𝐴𝑉 = 1 +        ✓
                              10 000
                     𝐴𝑉 = 6 ✓                                                                        (3)

        4.8.2                          𝑅𝐹
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 × (1 +     ) 𝑉✓
                                       𝑅𝐼𝑁
                                       50 000
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = 1,5 × (1 +        ) 𝑉✓
                                       10 000
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = 9 𝑉 ✓                                                                    (3)

        4.8.3        As die waarde van die terugvoerweerstand verminder word, sal die
                     wins van die versterker afneem ✓ wat veroorsaak dat die
                     uitsetspanning afneem. ✓                                                        (2)

 4.9    4.9.1        Hierdie pen stel die spanning waarteen die 555-GS sal aktiveer. Dit
                     word gebruik om ✓ die spanning oor die tydmeetkapasitor te
                     handhaaf ✓ wat deur pen 7 ontslaan is. ✓                                        (3)

        4.9.2        Die 555-GS kan vanaf kragtoevoerspannings van tussen +5 V ✓ en
                     +18 V werk. ✓                                                                   (2)

        4.9.3        In hierdie modus is die 555-tydreëlaar astabiel ('vryloop'), daarom sal
                     die uitset voortdurend wissel tussen hoog en laag ✓ dus
                     genereer ŉ aaneenlopende trein van vierkantgolfpulse. ✓                         (2)

        4.9.4        Die pen naaste aan die kolletjie. ✓
                     Die pen aan die linkerkant van die kerf.                                        (1)

 4.10 Oopluswins is die wins van 'n op-versterker sonder enige terugvoer van die
      uitset na die inset. ✓
      Geslote luswins is die van 'n op- versterker met terugvoer vanaf die uitset na
      die inset. ✓                                                                                   (2)

 4.11 Basiese tydreëling soos om 'n lig aan of af te skakel ✓
      Genereer pulse-, ossillasies- en golfvorme ✓
      Digitale logika toetsers ✓
      Skep 'n waarskuwingslig wat aan en af flits
      Dit kan musieknote van 'n spesifieke frekwensie voortbring                                      (3)
                                                                                                     [45]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                 7

 VRAAG 5: SKAKELKRINGE

 5.1    5.1.1          Twee eksterne insette ✓
                       Twee stabiele toestande ✓                                                   (2)

        5.1.2          Die LUD sal vernietig word. ✓                                               (1)

        5.1.3          Die stroom wat deur die LED vloei sal nie beperk word nie. ✓ Dit sal
                       veroorsaak dat die LED meer stroom trek as wat dit kan hanteer. ✓           (2)

        5.1.4          Deur die STEL-knoppie te druk, sal Pen 2 “laag” ✓ trek en die GS-
                       uitset laat oorskakel na “hoog”. ✓ Aangesien Pen 6 doelbewus
                       “laag” gehou word, kan die GS homself nie terugstel nie en bly dus
                       “hoog”. ✓                                                                   (3)

          5.1.5        Hierdie weerstande staan bekend as “optrek”-weerstande. ✓
                       Wanneer beide STEL-en HERSTEL-knoppies oop is, hou die
                       optrekweerstande die spanning op die inset hoog. ✓                      (2)

  5.2

                                          RF ✓

                                          +15 V

                                      -
                                           ✓
                                      +
                                                                                     V UIT ✓
                                            -15 V                      R1 ✓

                  C ✓

                                                                       R2 ✓

                                                                                               (6)

  5.3     Die terugvoerweerstand is verbind vanaf die uitset ✓ van die op-versterker
          na die omkeer inset. ✓ Dit laat die uitset toe om terug te vloei na die
          omkeerinset. ✓                                                                       (3)

  5.4     Dit word gebruik om skakelaar wip uit te skakel. ✓                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA             (EC/SEPTEMBER 2022)

  5.5    • ŉ Ligafhanklike resistor (LAR) en ŉ 100 kΩ-weerstand is in serie
           gekoppel. Dit vorm ŉ spanningsverdeler. ✓
         • Die spanningsverdeler voer die nie-omkeerinset van die op-versterker. ✓
         • Die omkeer inset word deur ŉ 100 kΩ veranderlike weerstand gevoer. ✓
         • Minder lig op die LAR laat die weerstand styg en op sy beurt styg die
           spanning op die nie-omkeer weerstand ook. ✓
         • Wanneer die spanningsvlak styg tot ŉ vlak hoër as die vlak wat deur die
           veranderlike resistor gestel word, sal die op-versterker-uitset onmiddellik
           hoog word. ✓
         • Dit sal die transistor aanskakel, en die alarm sal aangeskakel word. ✓           (6)

  5.6                                               VUIT✓

                                                                  +10 V✓

                                   -1 V✓                            VIN✓
                                                                +1 V✓

                                -10 V✓

                                                                                          (6)

  5.7
                                            ✓                    ✓

                                   ✓                  ✓
                                                                                          (4)

  5.8    5.8.1       ŉ Sommeerversterker word gebruik om twee of meer verskillende
                     insetseine by te voeg ✓ om een versterkte uitsetsein te skep. ✓      (2)

         5.8.2          𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (V1 + V2 + V3 ) ✓
                              = − (0,5 + 1,2 + 0,9) ✓
                              = − 2,6 V ✓

                              OF

                                   𝑅        𝑅           𝑅
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (𝑉1 𝑅𝐹 + 𝑉2 𝑅𝐹 + 𝑉3 𝑅𝐹) 𝑉 ✓
                                       1        2           3
                                   20 000           20 000        20 000
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (0,5 20 000 + 1,2 20 000 + 0,9 20 000 𝑉 ✓
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = − 2,6 𝑉 ✓                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                        9

         5.8.3                         𝑅           𝑅           𝑅
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (𝑉1 𝑅𝐹 + 𝑉2 𝑅𝐹 + 𝑉3 𝑅𝐹) 𝑉 ✓
                                           1           2           3
                                          40 000           40 000      40 000
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (0,5 5 000 + 1,2 10 000 + 0,9 20 000 𝑉 ✓
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = − 10,6 𝑉 ✓                                                               (3)

          5.8.4                        𝑅           𝑅           𝑅
                     𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (𝑉1 𝑅𝐹 + 𝑉2 𝑅𝐹 + 𝑉3 𝑅𝐹) 𝑉 ✓
                                           1           2           3
                              −𝑉𝑈𝐼𝑇
                     𝑅𝐹 = 𝑉1      𝑉  𝑉
                                 + 2+ 3
                            𝑅1    𝑅2 𝑅3
                                    −10,4
                     𝑅𝐹 =     0,5    1,2    0,9    ✓
                                  +      +
                            20 000 20 000 20 000
                     𝑅𝐹 = 80 𝑘Ω ✓

                     OF

                            𝑅𝐹
                     𝐴𝑉 = −
                            𝑅𝐼𝑁
                     𝑅𝐹 = 𝐴𝑉 × 𝑅𝐼𝑁 Ω
                     𝑅𝐹 = 4 × 20 000 Ω
                     𝑅𝐹 = 80 000 Ω
                     𝑅𝐹 = 80 𝑘Ω                                                                      (3)

         5.8.5             𝑉𝑈𝐼𝑇
                     𝐴𝑉 = (     )
                            𝑉𝐼𝑁
                               𝑉𝑈𝐼𝑇
                     = −(               )                  ✓
                          𝑉1 + 𝑉2 + 𝑉3
                                  5,2
                     = −(                  )               ✓
                            0,5 + 1,2 + 0,9
                     = −2
                                                           ✓                                          (3)
                                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                 (EC/SEPTEMBER 2022)

  VRAAG 6: VERSTERKERS

  6.1    Klas A – die transistor is voorgespanne met die Q-punt op die middelpunt
         ✓ van die laslyn, wat toelaat dat die volle sein (360°) versterk word. ✓             (2)

  6.2    6.2.1       C2 dien as die WS-koppelingskomponent tussen die twee
                     stadiums. ✓ C2 blokkeer of ontkoppel ook die GS-komponent van
                     die sein. ✓                                                              (2)

         6.2.2       •   Wanneer ŉ WS-spanning aan die inset van die eerste
                         versterkerstadium toegepas word, sal ✓ ŉ wisselstroom in die
                         kollektorkring van transistor (Q1) vloei. ✓
                     •   ŉ Wisselspanning sal oor die kollektorweerstand (RC1)
                         ontwikkel. ✓
                     •   Die ontwikkelde wisselspanning oor die RC1 sal deur kapasitor
                         C ✓ na die basis van die transistor (Q2) in die versterker se
                         tweede fase (stadium 2) oorgedra word. ✓
                     •   Die proses sal herhaal word en die versterkte uitset sal
                         tussen C3 en 0 V gemeet word. ✓                                      (6)

         6.2.3       Impedansie-passing ✓
                     D-C isolasie ✓
                     Korrekte frekwensierespons                                               (2)

  6.3    6.3.1       A – Lae frekwensies ✓
                     B – Middelfrekwensies ✓
                     C – Hoë frekwensies ✓
                     D – Spanningswins ✓                                                      (4)

         6.3.2       Frekwensierespons is die vermoë van die stroombaan ✓ om te
                     reageer op ŉ reeks frekwensies wat op die transistor toegepas
                     word. ✓                                                                  (2)

         6.3.3       By laer frekwensies styg die reaktansies van die
                     ontkoppelkapasitors oor die emittorweerstande. ✓
                     Hierdie reaktansies kombineer elk met die weerstand van
                     hul emittorweerstande, wat veroorsaak dat die totale
                     impedansie styg ✓ wat die verhoogwins beperk. ✓                          (3)

  6.4    6.4.1       Impedansie aanpassing kan verkry word deur ŉ transformator ✓
                     met die vereiste aantal draaie ✓ te kies wat sal saamval met die
                     impedansies van die onderskeie stadiums.                                 (2)

         6.4.2       Die rede vir die gebruik van ŉ transformator is dat die relatief hoë
                     uitsetimpedansie van die tweede stadium ✓ gekoppel is aan die
                     relatief lae impedansie van die luidspreker ✓ dus die
                     uitsetimpedansie ✓ van die versterker by die las pas.                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                11

         6.4.3       Swak frekwensierespons – wins is konstant oor slegs 'n klein
                     reeks frekwensies ✓
                     Koppeltransformators is lywig en duur by oudiofrekwensies ✓
                     Lae frekwensies kry minder versterking as hoë frekwensies
                     Is geneig om brom in die uitset in te voer
                     Verhoogde koste                                                          (2)

  6.5    6.5.1       ŉ Ossillator is ŉ toestel wat ŉ WS-uitsetsein genereer ✓ sonder
                     enige eksterne toegepaste insetsein. ✓                                   (2)

         6.5.2       Die RF-spoelweerstand teen die verandering in die
                     kollektorstroom en veroorsaak dat die kollektorspanning Vc
                     afneem. ✓                                                                (2)

         6.5.3       Die resistors R1 en R2 vorm ŉ spanningsverdeler ✓ om die basis
                     van die transistor te voorspan. ✓                                        (2)

         6.5.4       Die Colpitts-ossillator gebruik TWEE kapasitors en ŉ induktor in
                     die tenkkring. ✓
                     Die Hartley-ossillator gebruik TWEE induktors en ŉ kapasitor in
                     die tenkkring. ✓                                                        (2)

        6.5.5          Wanneer die eerste keer AAN geskakel word, styg die
                       kollektorspanning en laat die kapasitor in die tenkkring toe om
                       te laai. ✓
                        Die spanningsval oor die induktors is in ŉ omgekeerde vorm,
                       wat die transistor se basis in die teenoorgestelde rigting dryf en
                       sodoende dit AF skakel. ✓
                        Die kapasitor sal deur die induktors ontlaai en die tenkkring in
                       ossillasie druk. ✓
                        Gedurende ossillasie is die spannings aan elke kant van die
                       tenkbaan 180° uit fase met mekaar, relatief tot hul 0 V
                       gemeenskaplike middelpunt. ✓
                       Dit verseker dat die kollektorspanning 180° uit fase
                       met die basisspanning is. ✓
                       Die vryloop-effek van die tenkkring se werking begin
                       dan om die transistor afwisselend AAN en AF te dryf
                       wat op sy beurt die tenkkring voortdurend herlaai en dit
                       teen ŉ konstante ✓ amplitude ossilleer hou.                            (6)

        6.5.6                 1
                       Fo = 2𝜋√𝐿×𝐶 ✓

                       LT = L1+L2 ✓                                                           (2)
                                                                                             [45]

                                                                                TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec-d/1357133c-6348-4036-ab76-b107ea775f6c) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
