# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-power-afrikaans-1/7667b855-b535-42c7-be4b-22690db245d1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2022-power-afrikaans-1/7667b855-b535-42c7-be4b-22690db245d1)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                        GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2022

   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
               NASIENRIGLYN

PUNTE: 200

             Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

2                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS              (EC/SEPTEMBER 2022)

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.    Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
      aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.    Berekeninge

      2.1    Alle berekeninge moet die formules toon.

      2.2    Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

      2.3    Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.

      2.4    Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die
             korrekte antwoord verkry is.

      2.5    Wanneer ŉ verkeerde antwoord in ŉ daaropvolgende berekening gebruik
             word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die
             verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die
             nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde waardes. Indien
             die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord korrek toegepas het,
             moet die kandidaat volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge
             kry.

      2.6    Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde effens
             van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe daar in die
             berekening afgerond is.

3.    Hierdie nasienriglyne is slegs ŉ gids met modelantwoorde.

4.    Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word.
      Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
      nasiensentrums toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2022)    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                                    3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1    1.1      A✓                                                                       (1)
        1.2      C✓                                                                       (1)
        1.3      B✓                                                                       (1)
        1.4      C✓                                                                       (1)
        1.5      D✓                                                                       (1)
        1.6      B✓                                                                       (1)
        1.7      A✓                                                                       (1)
        1.8      D✓                                                                       (1)
        1.9      C✓                                                                       (1)
        1.10     B✓                                                                       (1)
        1.11     A✓                                                                       (1)
        1.12     D✓                                                                       (1)
        1.13     C✓                                                                       (1)
        1.14     B✓                                                                       (1)
        1.15     A✓                                                                       (1)
                                                                                         [15]

 VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

 2.1    ŉ Gebeurtenis van rampspoedige afmetings, ✓ wat voortspruit uit die
        gebruik van bedryfstoerusting of masjinerie, of uit bedrywighede by ŉ
        werkplek. ✓                                                                       (2)

 2.2    Die leerder ken nie veilige praktyke nie. ✓
        Die leerder weet van beter, maar voer die handeling moedswillig uit.              (1)

 2.3    2.3.1    Deur te hardloop kan veroorsaak dat jy struikel of met ŉ ander
                 leerder bots. ✓ Dit kan daartoe lei dat jy jouself met nabygeleë
                 toerusting of masjinerie beseer. ✓                                       (2)

        2.3.2    Dit kan veroorsaak dat die uitlaat sy aangeslane stroom
                 oorskry ✓ en kan tot kortsluitings, brande of beskadigde toestelle
                 lei. ✓                                                                   (2)

 2.4    Eerstens sou ek al die verskillende bedreigings vir veiligheid in die
        werkswinkel definieer. ✓
        Tweedens sou ek die omvang van al die swakhede in die werkswinkel
        bepaal. ✓
        Ten slotte sou ek teenmaatreëls uitdink indien ŉ risiko sou voorkom. ✓            (3)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS   (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 3: RLC-KRINGE

 3.1    3.1.1 Dit sal dieselfde bly. ✓                                           (1)

        3.1.2 XL = 31,83 Ω ✓                                                     (1)

        3.1.3 (a)         XL = 2πfL ✓
                             = 2 × π × 50 × 0,5 ✓
                             = 157,08 Ω ✓                                        (3)
                (b)       Z = √R2 + (XL − XC )2 ✓
                           = √1202 + (157,08 − 31,83)2 ✓
                           = 173,46 A ✓                                          (3)

                (c)       Vc = I × XC ✓
                             = 1,38 × 31,83 ✓
                             = 43,93 V ✓                                         (3)
                (d)       XC =
                                   1
                                 2πfC
                                   1
                          C = 2πfX ✓
                                       C
                                           1
                            = 2×π×50×42,44 ✓
                            = 0,000075 F = 75 μF ✓                               (3)
                (e)          V
                          I = RR ✓
                             240
                           = 120 ✓
                           = 2A✓                                                 (3)

 3.2    0A✓                                                                      (1)

 3.3    Die nou band van frekwensies ✓ rondom die resonante frekwensie
        gesentreer. ✓
        Die frekwensies tussen die boonste afsnyfrekwensie en die onderste
        afsnyfrekwensie, rondom die resonante frekwensie gesentreer.             (2)

 3.4    Z is maksimum ✓
        I is minimum ✓
        XL = XC                                                                  (2)

 3.5    3.5.1
                IT = √IR 2 + (IC − IL )2 ✓
                      = √0,832 + (0,63 − 0,5)2 ✓
                      = 0,84 A ✓                                                 (3)

        3.5.2 I = V
                  R
              V = I. R ✓
                = 0,83 × 120,487✓
                = 100 V ✓                                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2022)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                            5

        3.5.3 Z = V ✓
                  I      T
                         100
                     = 0,84 ✓
                     = 119,05 Ω ✓                                                         (3)

        3.5.4 cosθ = IR
                     I          T
                                        I
                 θ       = cos−1 IR ✓
                                            T
                                 0,83
                         = cos−1 0,84 ✓
                     = 8,85° ✓
                 Voorlopend ✓                                                             (4)
                                                                                         [35]

 VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

 4.1    Drie spoele word 120 elektriese grade uitmekaar geplaas en dan in ŉ
        eenvormige magnetiese veld geroteer. ✓ Dit produseer drie enkelfase
        spannings, met elke spanning geskei deur 120°. ✓                                  (2)

 4.2    4.2.1    Stergekoppelde driefasestelsel ✓                                         (1)

        4.2.2    A – neutraal ✓
                 B – geel fase ✓                                                          (2)

        4.2.3    Deur een kant van elke spoel aan ŉ gemeenskaplike punt te
                 verbind. ✓                                                               (1)

        4.2.4    VPH =
                               VL
                                    ✓
                             √3
                             440
                         =          ✓
                               √3
                         = 254,03 V ✓                                                     (3)

 4.3    4.3.1 Dit word gedefinieer as die verhouding van die aktiewe drywing ✓
              gelewer aan die stelsel tot die skyndrywing in die kring. ✓                 (2)

        4.3.2 Die drywingsfaktor is direk aan die stroomvlak verwant. ✓                   (1)

 4.4         𝑢𝑖𝑡𝑠𝑒𝑡
        ƞ = 𝑖𝑛𝑠𝑒𝑡 × 100% ✓
             220 × 6,5
          = 380 × 4,5 × 100% ✓

          = 83,63% ✓                                                                      (3)

 4.5    4.5.1 VL = VPH ✓
                 = 380 V ✓                                                                (2)

        4.5.2 Drywingsfaktor = cosθ
              θ = cos −1 drywingsfaktor ✓
               = cos−1 (0,89) ✓
               = 27,13° ✓                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

6                           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS         (EC/SEPTEMBER 2022)

       4.5.3 S = √3VL IL ✓
               = √3 × 380 × 27 ✓
               = 17 770,84 VA = 17,77 kVA ✓                                            (3)

       4.5.4 P = √3VL IL cosθ ✓
              = √3 × 380 × 27 × 0.89 ✓
              = 15 816,05 W = 15,82 kW ✓                                               (3)

4.6    PTOT = W1 + W2 + W3
       W3 = PTOT − (W1 + W2 ) ✓
           = 28,75 − (12 + 7,5) ✓
           = 9,25 kW ✓                                                                 (3)

4.7    ŉ Nalopende arbeidsfaktor trek meer stroom uit die las. ✓
       Die hoër strome verhoog die verlore energie en vereis dikker geleiers en
       groter toerusting. ✓
       Dit lei daartoe dat die elektriese voorsieners die kommersiële verbruikers
       met ŉ hoër koste belas. ✓                                                       (3)

4.8                  𝑊 −𝑊
       𝑡𝑎𝑛𝜃 = √3 [𝑊1+𝑊2 ]
                      1   2
                              16,6−5,5
       𝜃    = tan−1[√3 × (16,6+5,5)]
          = 41,02° ✓
       𝐷𝑟𝑦𝑤𝑖𝑛𝑔𝑠𝑓𝑎𝑘𝑡𝑜𝑟 = 𝑐𝑜𝑠𝜃
                      = cos (41,02) ✓
                      = 0,75 ✓                                                        (3)
                                                                                     [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2022)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                            7

 VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS

 5.1    • Ysterverliese ✓
        • Koperverliese ✓                                                                 (2)

 5.2    Die Bucholtz-relê monitor die vloei van gas ✓
        ŉ Ernstige fout veroorsaak ŉ groot hoeveelheid gas en die relê sal
        onmiddellik klink ✓
        Vir stadige foute sal die geleidelike opbou van gas die relȇ ✓ aktiveer sodra
        ŉ sekere vasgestelde vlak bereik word ✓                                           (3)

 5.3    5.3.1    B✓                                                                       (1)
        5.3.2    D✓                                                                       (1)
        5.3.3    A✓                                                                       (1)
        5.3.4    C✓                                                                       (1)

 5.4    VLP = VPP = 6 600 V ✓
              𝑉
        VPS = 𝐿𝑆
                √3
                381,05
            =            ✓
                 √3
            = 220 𝑉 ✓
        𝑤𝑖𝑛𝑑𝑖𝑛𝑔𝑒𝑣𝑒𝑟ℎ𝑜𝑢𝑑𝑖𝑛𝑔 = 𝑉𝑃𝑃 : 𝑉𝑃𝑆 ✓
        = 6 600 ∶ 220 ✓
        = 30 ∶ 1 ✓                                                                        (6)

 5.5    5.5.1    𝑉𝐿𝑆 = √3𝑉𝑃𝑆
                       𝑉
                 𝑉𝑃𝑆 = 𝐿𝑆 ✓
                              √3
                             11 000
                         =              ✓
                               √3
                         = 6 350,85 V = 6,35 kV ✓                                         (3)

        5.5.2    𝑆 = √3𝑉𝐿𝑃 𝐼𝐿𝑃 ✓
                  = √3 × 33 000 × 9,72 ✓
                  = 555 572,62 VA = 555,57 kVA ✓                                          (3)

        5.5.3    𝑃 = √3𝑉𝐿𝑆 𝐼𝐿𝑆 𝑐𝑜𝑠𝜃
                        𝑃
                 𝐼𝐿𝑆 =          ✓
                          𝑐𝑜𝑠𝜃
                             √3𝑉𝐿𝑆
                               500 000
                       =                      ✓
                             √3×11 000×0,9
                      = 29,16 𝐴 ✓                                                         (3)

        5.5.4    𝐼𝐿𝑃 = √3𝐼𝑃𝑃
                       𝐼
                 𝐼𝑃𝑃 = 𝐿𝑃 ✓
                             √3
                             9,72
                         =          ✓
                              √3
                         = 5,61 𝐴 ✓                                                       (3)

        5.5.5    ƞ=𝑃
                                𝑃𝑈𝐼𝑇
                                              × 100% ✓
                             𝑈𝐼𝑇 + 𝑣𝑒𝑟𝑙𝑖𝑒𝑠𝑒
                               500 000
                      = 500 000+1 800 × 100% ✓
                      = 99,64 % ✓                                                         (3)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

8                               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS     (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

 6.1    Sterk ✓
        Betroubaar ✓
        Ekonomies ✓
        Vereis minder onderhoud/instandhouding
        Meer effektief                                                                  (3)

 6.2    Draaibanke ✓
        Staanbore ✓
        Bankslypers                                                                     (2)

 6.3    6.3.1   Kontinuïteitstoets ✓
                Isolasie weerstand tussen windinge en aard ✓                            (2)

        6.3.2   Nee. ✓ Daar is geen kontinuïteit tussen V1 en V2 nie ✓ en V2 van
                die spoel is kortgeslote na aard. ✓                                     (3)

 6.4    6.4.1   Ja, dit is geskik. ✓                                                    (1)

        6.4.2   𝑃 = √3VL IL cosθ ✓
                  = √3 × 380 × 24 × 0,8 ✓
                  = 12 637,04 W = 12,64 kW ✓                                            (3)

        6.4.3          𝑃
                Ƞ = 𝑃𝑈𝐼𝑇 × 100% ✓
                           𝐼𝑁
                        10 000
                     = 12 637,04 × 100 ✓
                     = 79,13 % ✓                                                        (3)
                                ns −nr
        6.4.4   %glip =           ns
                        r   n
                ns = 1−glip ✓
                           3000
                     = 1−0,04 ✓
                     = 3125 opm ✓                                                       (3)

 6.5    6.5.1   Die tydskakelaar verseker dat motor 2 eers na ŉ voorafbepaalde
                tyd aangeskakel word. ✓                                                 (1)

        6.5.2   380 V ✓                                                                 (1)

        6.5.3   HK2 sal ontkrag ✓ sodra die aansitmotor 2-knoppie gelos word. ✓         (2)

        6.5.4   Motor 1 moet eers aangeskakel word. ✓
                Motor 2 kan slegs aangeskakel word nadat ŉ voorafbepaalde tyd
                verstryk het. ✓
                Albei motors moet onafhanklike oorbelastingsbeskerming hê. ✓
                Die stopknoppie skakel die hele kringbaan af. ✓                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2022)          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                                       9

 6.6    Die ster-kontaktor verseker dat die motor in ster gekoppel word tydens
        aanskakeling, ✓ wat dan die aansitstroom verminder met √3 of 58% van die
        vollasstroom. ✓
        Die deltakontaktor verseker dat die motor na ŉ voorafbepaalde tyd in delta
        gekoppel word. ✓ Dit lewer maksimum drywing wat gelewer moet word
        wanneer die motor op volle spoed is. ✓                                                              (4)

 6.7    P = √3VL IL cosθ
              P
        IL =         ✓
               cosθ
                √3VL
                   6 000
            =                 ✓
                √3×380×0,78
            = 11,69 A ✓                                                                                  (3)
                                                                                                        [35]

 VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB's)

 7.1    •       Insetaftasting ✓
        •       Prosesaftasting ✓
        •       Uitsetaftasting ✓                                                                           (3)

 7.2    7.2.1
                                                UITSET                        UITSET

                           1 punt vir korrekte simbool ✓
                           2 punte vir korrekte benoeming ✓✓
                                                                                                            (3)

        7.2.2 a – 0 ✓
              b–0✓                                                                                          (2)

 7.3    Hulle is interne ‘virtuele’ geheue elemente in die stoorgeheue wat gebruik kan
        word om data te hou ✓ en optree as relê, ✓ wat aan- of afgeskakel kan
        word, ✓ en om ander toestelle aan of af te skakel. ✓                                                (4)

 7.4

                                     DIODE
              WS-                    BRUG-                             OMKEERDER
            TOEVOER               GELYKRIGTER

              SPOED
            VERWYSING                                    SPANNING EN
                                                          FREKWENSIE
                                                            BEHEER

                                                                                                            (7)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

10                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS         (EC/SEPTEMBER 2022)

7.5 DEEL 1 – skakel die WS-toevoerspanning om na ŉ GS-spanning deur middel
    van ŉ gelykrigter. ✓ Dit bestaan uit drie pare gelykrigterdiodes, met ŉ paar op
    elke een van die fases. ✓
    DEEL 2 – die WS-rimpeling word uit gestryk met filterkapasitors. ✓ Dit verseker
    ŉ suiwer GS-spanning op die GS-geleistam. ✓                                         (4)

7.6 •   Verstelbare volume lugversorgingstelsels ✓
    •   Waterpompskemas
    •   Uitlaat-ontrekkingstelsels
    •   Spoedbeheer van waaierstelsels
    •   Verhittingstelsels vir lug- en vloeistoftoepassings                             (1)

7.7 ŉ Skakelaar verander die toestand van ŉ toestel van 1 na 0 of omgekeerd. ✓
    ŉ Sensor skakel ŉ fisiese toestand om in ŉ elektriese sein wat deur ŉ PLB
    gelees kan word. ✓                                                                  (2)

7.8 7.8.1
                                                                 ✓
                                                                               ✓
                            stop ✓        Aansit 1 ✓          O/B1
                                                                             HK1

                                           N/O
                                           HK1 ✓
                                N/O
                     stop       HK1                           O/B2                 ✓
                                      ✓   Aansit 2 ✓
                            ✓
                                                                             HK 2
                                                                  ✓
                                           N/O ✓
                                           HK 2
                                                                                       (11)

     7.8.2    Die motors kan verskillende aangeslane stroomwaardes hê, ✓ dus
              bied die metode onafhanklike oorstroombeperking aan elke motor. ✓         (2)

     7.8.3    Die N/O HK1-kontaktor is gekoppel om te verseker dat motor 1
              bekragtig moet word voordat motor 2 bekragtig kan word. ✓                 (1)
                                                                                       [40]

                                                                         TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec-d/1357133c-6348-4036-ab76-b107ea775f6c) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
