# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-electronics-afrikaans/dcda350e-e0d5-460b-968d-76a82bb557fd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-electronics-afrikaans/dcda350e-e0d5-460b-968d-76a82bb557fd)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIORSERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2024

     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA
                NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

2
               Downloaded        from hlayiso.com
                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                    (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES VIR MERKERS

1.    Alle berekeninge met veelvuldige antwoorde impliseer dat enige relevante,
      aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.    Berekeninge:

      2.1    Alle berekeninge moet die formules toon.

      2.2    Substitusie van waardes moet korrek gedoen word.

      2.3    Alle antwoorde MOET die regte eenheid bevat om oorweeg te word.

      2.4    Alternatiewe metodes moet oorweeg word, mits die korrekte antwoord
             verkry word.

      2.5    Waar ŉ verkeerde antwoord na die volgende stap oorgedra kan word,
             sal die eerste antwoord as verkeerd beskou word. Sou die verkeerde
             antwoord egter korrek oorgedra word, moet die merker die waardes
             herbereken deur die verkeerde antwoord vanaf die eerste berekening te
             gebruik. Indien dit korrek gebruik word, moet die kandidaat die volle
             punte ontvang vir daaropvolgende berekeninge.

      2.6    Merkers moet in ag neem dat leerders se antwoorde effens van die
             nasienriglyn kan afwyk, afhangende van hoe en waar in die berekening
             afronding gebruik is.

3.    Hierdie nasienriglyne is slegs ŉ gids met modelantwoorde.

4.    Alternatiewe interpretasies moet op meriete oorweeg en gemerk word. Hierdie
      beginsel moet egter konsekwent gedurende die nasiensessie by ALLE
      nasiensentrums toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                  from hlayiso.com
                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1     A✓                                                         (1)

 1.2     C✓                                                         (1)

 1.3     C✓                                                         (1)

 1.4     B✓                                                         (1)

 1.5     A✓                                                         (1)

 1.6     C✓                                                         (1)

 1.7     B✓                                                         (1)

 1.8     A✓                                                         (1)

 1.9     C✓                                                         (1)

 1.10    C✓                                                         (1)

 1.11    B✓                                                         (1)

 1.12    D✓                                                         (1)

 1.13    C✓                                                         (1)

 1.14    A✓                                                         (1)

 1.15    B✓                                                        (1)
                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief
                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

4
               Downloaded        from hlayiso.com
                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                      (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID

2.1   Spanwerk help ŉ span om sy doelwitte te bereik en kwaliteit werk te lewer. ✓
      Werknemers wat goed is in spanwerk, respekteer hul eweknieë en help waar
      hulle kan, om samewerking gladder te laat verloop. ✓                                 (2)

2.2   Wanneer ŉ leerder by rowwe speletjies in ŉ werkswinkel betrokke is, doen
      die leerder doelbewus ŉ onveilige handeling ✓ wat kan lei tot die besering of
      dood van iemand, asook die moontlikheid van skade aan masjinerie en/of
      toerusting. ✓                                                                        (2)

2.3   •   Swak ventilasie. ✓
      •   Swak beligting.
      •   Foutiewe gereedskap of toerusting.
      •   Swak huishouding.                                            (Enige 1 x 1)       (1)

2.4   •   Jou reg om ŉ redelike loon te verdien. ✓
      •   Jou reg om redelike ure te werk.
      •   Jou reg op billike arbeidspraktyke.
      •   Jou reg om aan ŉ vakbond te behoort.
      •   Jou reg om nie teen gediskrimineer te word weens jou geslag, godsdiens,
          taal, gestremdheid of ras nie.                            (Enige 1 x 1)          (1)

2.5   •   Die gebruik (of misbruik) van kraggereedskap. ✓
      •   Die verkeerde gebruik en hantering van handgereedskap. ✓
      •   Die ets van gedrukte stroombaanborde.                    (Enige 2 x 1)           (2)

2.6   In kwantitatiewe risiko-analise word gepoog om die waarskynlikheid van
      verskillende nadelige gebeurtenisse en ✓ die waarskynlike omvang van die
      verliese numeries te bepaal indien ŉ bepaalde gebeurtenis plaasvind. ✓              (2)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                  from hlayiso.com
                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                     5

VRAAG 3: RLC-KRINGBANE
3.1   3.1.1 Die verskuiwing in fase tussen die toevoerspanning en die
            stroombaanstroom ✓ binne ŉ komplekse stroombaan met
            reaktansies en weerstande.✓                                                  (2)
      3.1.2 Die toename in amplitude van ŉ ossillasie in ŉ meganiese of
            elektriese stelsel, ✓ onder die invloed van ŉ eksterne periodieke
            impuls van soortgelyke frekwensie as die oorspronklike vibrasie. ✓           (2)
3.2   •   Die frekwensie. ✓
      •   Die kapasitansie van die kapasitor. ✓                                          (2)
3.3   Die weerstand sal konstant bly ✓ , daarom sal die stroom en spanning in
      fase bly, ongeag die verandering van frekwensie. ✓                                 (2)
3.4   XL = XC. ✓
      IT is by ŉ maksimum. ✓
      Z = R. ✓
      Fase hoek is 0˚.                                                                   (3)
3.5   3.5.1 𝑓𝑟 =     1
                                    Hz✓
                 2×𝜋×√𝐿×𝐶

                                1
               𝑓𝑟 =                           Hz✓
                      2×𝜋×√80×10−3 ×33×10−6

               𝑓𝑟 = 97,95 Hz✓                                                            (3)

      3.5.2 I = VT (Z = R by resonansie) ✓
                 Z
            I = 120 A ✓
                 30
            I=4A ✓                                                                       (3)
      3.5.3 VL = I x XL x V ✓
            VL = 4 x 49,24 V ✓
            VL = 196,94 V ✓                                                              (3)
3.6   3.6.1    XL = VS Ω ✓
                     IL
                    100
               XL = 2 Ω ✓
               XL = 50 Ω ✓                                                               (3)
      3.6.2 XC = VS Ω ✓
                 IC
                 100
            XC = 6 Ω ✓
            XC = 16,67 Ω ✓                                                               (3)
      3.6.3
               IT = √IR 2 + (IC − IL )2 A ✓
               IT = √52 + (6 − 2)2 A ✓
               IT = 6,4 A ✓
                                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

6
               Downloaded        from hlayiso.com
                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA       (EC/SEPTEMBER 2024)

3.7   3.7.1
              IT = √IR 2 + (IC − IL )2 A ✓
              IT = √62 + (3 − 4)2 A ✓
              IT = 6,083 A ✓                                               (3)

      3.7.2 Cos θ = IR ✓
                     IT
            θ = Cos-1 IR
                        IT
            θ = Cos-1 __6__      ✓
                         6,083

              θ = 9,59° ✓
                                                                          (3)
                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                  from hlayiso.com
                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                         7

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1   Veld Effek Transistor ✓
                                                                                             (1)
4.2   Vir die werking daarvan maak dit slegs van een ladingsdraer op ŉ slag
      gebruik, ✓ elektrone of gate, maar nie albei nie. ✓                                    (2)

4.3    4.3.1 Bron ✓                                                                          (1)

       4.3.2 Hek ✓                                                                           (1)

       4.3.3 Uitset ✓                                                                        (1)

       4.3.4 Channel ✓                                                                       (1)

4.4   MOSVET ✓                                                                               (1)

4.5   ŉ OP-AMP benodig beide ŉ positiewe sowel as ŉ negatiewe toevoerspanning
      om te werk. ✓ ŉ Gesplete kragbron, of dubbelpolariteitspanningstoevoer,
      bied ŉ positiewe toevoer ✓ en ŉ negatiewe toevoer ✓ met betrekking tot
      0 V. ✓                                                                                 (4)

4.6                   𝑅
      Vuit = Vin (– 𝑅 𝑓 ) V ✓
                      𝑖𝑛
                       𝑓   𝑅
      8,5 = 10 mV (– 180𝛺 )✓

      Rƒ = 153 kΩ ✓

      LET WEL: Die negatiewe teken kan weggelaat word aangesien dit weerstand
      is.                                                                                    (3)

4.7    4.7.1 Nie-omkeer op-amp. ✓                                                            (1)

       4.7.2                    𝑅
               Vuit = Vin (1 + 𝑅 𝑓 ) V✓
                                𝑖𝑛
                                          33 𝑘Ω
               4,275 V = 150 mV(1 + 𝑅            )✓
                                            𝑖𝑛

                 Rin = 1k2 ✓                                                                 (3)

4.8    •    Die uitset van ŉ op-amp is eweredig aan die verskil van die insette. ✓
       •    As die insette identies is, is die uitsetspanning nul. ✓
       •    Dit staan bekend as ŉ gemeenskaplike modussein. ✓
       •    Die vermoë van ŉ op-amp om hierdie seine te onderdruk, staan bekend
            as die gemeenskaplikemodus-sperverhouding. ✓                                     (4)

4.9    •    Die uitset word 100% teruggevoer na die omkeerinvoer. ✓
       •    Dit kanselleer al die wins van die op-amp uit en laat dit met ŉ wins van
            1 (eenheid). ✓
       •    Dit maak hierdie stroombaan ideaal om gebruik te word as ŉ
            koppelingstadium (buffer) tussen twee oneweredig ooreenstemmende
            stadiums, sonder dat hulle direk aan mekaar gekoppel is. ✓                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

8
               Downloaded        from hlayiso.com
                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                      (EC/SEPTEMBER 2024)

4.10   •   Dit is ŉ aktiewe lae sneller. ✓
                                                   1
       •   As die spanning op Pin 2 minder is as van die toevoerspanning, gaan die
                                                   3
           uitset hoog. ✓
                                                 2
       •   As die spanning op Pin 2 groter is as 3 van die toevoerspanning, sal die
           uitset onmiddellik laag word. ✓                                                  (3)

4.11   •   Hierdie stroombaan vergelyk die spannings by sy insette. ✓
       •   Afhangend van die verskil tussen die insetspannings, sal die uitset hoog of
           laag wees. ✓
       •   As die nie-omkeer (+) terminale spanning hoër is, sal die uitset hoog
           bly. ✓
       •   As die omkeer (-) terminale spanning hoër is, sal die uitset na laag
           verander.✓                                                                       (4)

4.12   •   Die drie 5 kΩ-resistors vorm ŉ spanningsverdelernetwerk tussen die
           toevoerpen en grond. ✓
                                                             2
       •   Die eerste 5 kΩ-weerstand sal ŉ spanningsval van 3 van die
           toevoerspanning aan die eerste vergelyker gee ✓, wat hierdie inset met
           die drempelspanning vergelyk en die 555 aktiveer namate die
                        2
           laaispanning 3 van die toevoer
       •   bereik. ✓
       •   Die laer spanning word deur die tweede vergelyker met die
           snellerspanning vergelyk. ✓                                                      (4)

4.13 •     Wanneer die eenvoegvlaktransistor aan ŉ spanningstoevoer gekoppel is,
           sal ŉ spanningsval oor die lengte van die komponent ontwikkel. ✓
       •   Twee spanningsval word onderskei, naamlik die spanningsval oor basis 1
           en die emitter, en die spanningsval oor die emittor en basis 2. ✓
       •   Die spanningsvalle oor die emittor en basis 2 staan bekend as die
           spesifieke spanning. ✓
       •   Wanneer ŉ eksterne spanning wat die spesifieke spanning oorskry, op die
           emittor van die komponent toegepas word. ✓
       •   Die interne weerstand van die komponent sal baie vinnig daal. ✓
       •   Die komponent sal tussen basis 1 en basis 2 begin gelei. ✓
       •   Wanneer die emittorspanning verwyder word, sal die interne weerstand
           van die komponent baie vinnig toeneem. ✓
       •   Die komponent sal soos ŉ oop skakelaar reageer. ✓                               (8)
                                                                                          [45]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                  from hlayiso.com
                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                         9

VRAAG 5: SKAKELKRINGE

5.1     5.1.1    Dit het TWEE ✓ eksterne insette en TWEE ✓ stabiele state.                    (2)

        5.1.2    Dit het EEN ✓ eksterne inset en EEN ✓ stabiele toestand.                     (2)

        5.1.3    Dit het GEEN ✓ eksterne insette en GEEN ✓ stabiele state nie.                (2)

5.2    Dit word gebruik om skakelaarwip uit te skakel. ✓                                      (1)

5.3    As ŉ skakelaar gesluit is, skakel die kontakte nooit net dadelik nie. ✓ In plaas
       daarvan sal dit saggies op en af spring totdat dit uiteindelik gaan lê. ✓              (2)

5.4    Dit sal ŉ deurlopende reeks van vierkantige golwe wees. ✓                              (1)

5.5    Die tydsverloop ✓ tussen oorsaak en gevolg. ✓                                          (2)

5.6    •   Dit word wyd gebruik in die eerste stadiums van radio-ontvangers ✓, waar
           dit gebruik word om ŉ sein wat tydens uitsending verdraai is, 'skoon te
           maak'. ✓
       •   Dit word gebruik in digitale stroombane, ✓waar geraas dikwels deur die
           weiering van die skakelaar aan die stroombaan bekendgestel word, wat ŉ
           aantal ongewenste spanningspieke kan veroorsaak, om hierdie pieke uit te
           skakel. ✓
       •   Dit word gebruik om die insetgolfvorm te verander, ✓ byvoorbeeld, ŉ
           sinusgolf kan verander word na ŉ vierkantige of reghoekige golf. ✓
       •   Dit word gebruik om erg verwronge seine te herstel ✓ en in die proses hoë
           pieke uit te skakel. ✓                                                             (8)

5.7    5.7.1     Omkeer opsomming versterker. ✓
                 Merker se Nota: Indien leerder slegs sommeerversterker skryf, word 1
                 punt ook toegeken.                                                           (1)

       5.7.2     Deur ŉ bykomende weerstand in parallel met die huidige weerstande
                 te voeg ✓                                                                    (1)

       5.7.3                 𝑅          𝑅       𝑅
                 Vuit ═ − (𝑉1 𝑅𝑓 + 𝑉2 𝑅𝑓 + 𝑉3 𝑅𝑓 ) V ✓
                                 1          2       3
                                     100 𝑘Ω             100 𝑘Ω   100 𝑘Ω
                 Vuit ═ − (50 𝑚𝑉 5 𝑘Ω + 150 𝑚𝑉 10 𝑘Ω + 300 𝑚𝑉 15 𝑘Ω ) V ✓
                 Vuit ═ − (1 + 1,5 + 2) V
                 Vuit ═ − 4,5 V ✓                                                             (3)

       5.7.4     • Die insetweerstande is gekoppel aan die negatiewe invoerterminal
                   van die op-versterker. ✓
                 • Dit is die omkeerinset en sal ŉ negatiewe antwoord lewer. ✓                (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

10
               Downloaded        from hlayiso.com
                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                     (EC/SEPTEMBER 2024)

 5.8
                                                 ✓

                               ✓

                                     ✓

                                                   ✓

       Merker se nota:
       Een punt vir Terugvoerweerstand.
       Een punt vir invoerkapasitor op korrekte invoer.
       Een punt vir op-amp simbool korrek.
       Een punt vir beide toevoerspannings korrek en korrek gekoppel.                    (4)

5.9

                                               ✓
                  Afskakel
                Temperatuur
                     ✓

                                     ✓                      ✓

                 Aanskakel                     ✓
                Temperatuur
                    ✓

                                   Verwarmer           Verwarmer
                                     aan ✓                af ✓
                                                                                          (8)

5.10   Verander die waarde van die tydsberekeningweerstand. ✓
       Verander die waarde van die tydsberekening kapasitor. ✓
       Verander die waarde van albei, die tyd weerstand en die tyd kapasitor. ✓           (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                  from hlayiso.com
                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                      11

5.11   •    ŉ Lig afhanklike weerstand (LAW) ✓ word in serie verbind met ŉ weerstand
            van 100 kΩ. ✓
       •    Dit vorm ŉ spanningsverdeler wat die nie-omkeerinset van die
       •    op-amp voorsien. ✓
       •    Die omkeerinset word voorsien deur ŉ veranderlike weerstand van 100 kΩ.
            ✓
       •    Namate die intensiteit van die lig verlaag, neem die LAW se weerstand toe.
            ✓
       •    Dit sal veroorsaak dat die spanning op die nie-omkeerinset ook styg. ✓
       •    Wanneer die spanning op die nie-omkeerinset styg tot ŉ vlak wat hoër is as
            die verwysingspanning op die omkeerinset deur die 100 kΩ-veranderlike
       •    weerstand, ✓ sal die op-amp uitset gaan onmiddellik hoog gaan, wat die
            transistor aktiveer wat dan die alarm energie gee. ✓                            (8)
                                                                                           [50]

VRAAG 6: VERSTERKERS

6.1    6.1.1    • Q-punt Klas A versterker – die Q-punt is in die middel van die GS-
                  laslyn. ✓
                • Q-punt Klas B versterker – die Q-punt is op die afsnypunt van die
                  GS-laslyn. ✓                                                              (2)

       6.1.2    • Doeltreffendheid: klas A versterker – dit het lae doeltreffendheid,
                  daarom het dit minder uitsetkrag. ✓
                • Klas A versterker – 25%.
                • Klas B versterker – dit het hoër doeltreffendheid, en lewer dus meer
                  uitsetkrag. ✓
                • Klas B-versterker – 50%.                                                  (2)

6.2    •    Verhoog die inset- en uitsetimpedansies van die stroombaan. ✓
       •    Verbeter die winsstabiliteit van die stroombaan. ✓
       •    Verminder geraas en vervorming van die uitsetgolf. ✓
       •    Verhoog die bandwydte van die stroombaan.                   (Enige 3 x 1)       (3)

6.3    •    ŉ Klein seinversterker word gebruik om ŉ baie lae seinspanning of
            seinstroom tot ŉ meer hanteerbare vlak te vergroot. ✓
       •    Hierdie versterking moet gedoen word sonder om ✓ enige vervorming of
            geraas in die stroombaan in te voer. ✓
       •    Dit word bestuur deur slegs die sein klein hoeveelhede op ŉ slag te
            versterk. ✓                                                                     (4)

6.4    Daar word gesê dat ŉ transistor voorgespan is wanneer sy omliggende
       stroombaan die korrekte, ✓ vooraf gekose spannings by sy terminale ✓ opstel
       wat weer beheerde en geselekteerde strome deur die stroombaan laat vloei. ✓          (3)

6.5    •    Afsny area. ✓
       •    Versadigings area. ✓
       •    Aktiewe area. ✓                                                                 (3)

6.6    Transistors word geklassifiseer op grond van die posisie van hul Q-punt op die
       laslyn. ✓                                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

12
                Downloaded        from hlayiso.com
                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                      (EC/SEPTEMBER 2024)

                               𝑉𝑐𝑐
 6.7   6.7.1    ICmax =
                               𝑅𝑐
                                     A✓
                                12
                ICmax =       ✓
                        470 𝑘
                ICmax = 25,53 𝜇𝐴 ✓                                                          (3)

       6.7.2    Wanneer IC = 0 A
                VCE = VCC ✓
                VCE = 12 V ✓                                                                (2)
                       𝑉𝐶𝐶 −𝑉𝐵𝐸
       6.7.3    IB =
                          𝑅𝐵
                                     A✓
                       12 𝑉−0,7 𝑉
                IB =         A✓
                       120 𝑘
                IB = 94,17 𝜇𝐴 ✓
                                                                                            (3)

       6.7.4
                                ✓

                                                     Q Punt   ✓

                                                                       ✓

                                                                                            (3)
                     𝑉𝑢𝑖𝑡
 6.8   AV = 20 log
                     𝑉𝑖𝑛
                            dB ✓ ✓

                       3,5 𝑉
       AV = 20 log               dB ✓
                     250 𝑚𝑉

       AV = 22,932 dB ✓                                                                     (4)

 6.9   •   Op die punt van transmissie is die sein onmiddellik versterk om dit groot
           genoeg te maak om die transmissielyne vir die grootste afstand af te dra. ✓
       •   Namate die sein in die lyne beweeg, word dit verswak (verminder in
           grootte) deur die natuurlike weerstand van die transmissielyne self. ✓
       •   Om hierdie probleem te oorkom, is die sein verskeie kere langs die lyne
           versterk. ✓
       •   Om die totale wins van die sein in ŉ lineêre numeriese metode te bereken,
           sal baie groot en onhandige waardes lewer. ✓                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
                                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                  from hlayiso.com
                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                     13

6.10 •      Wanneer ŉ WS-spanning toegepas word op die inset van die eerste
            versterkerstadium, ✓ ŉ wisselstroom sal in die kollekteerder kring van
            transistor (Q1) vloei. ✓
       •    ŉ Wisselspanning ✓ sal oor die kollekteerder weerstand (RC1)
            ontwikkel. ✓
       •    Die wisselspanning oor die RC1 sal oorgedra word deur
            kapasitor C2 ✓ na die basis van die transistor (Q2) in die tweede fase
            van die versterker. ✓
       •    Die proses sal herhaal word ✓ en die versterkte uitset kan tussen C3 en
            0V gemeet word. ✓                                                            (8)
                                                                                        [45]

                                                                         TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
                           Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — QP · 2023 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-afr/bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
