# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIORSERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2024

   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
               NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

2
               Downloaded       from hlayiso.com
                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                     (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES VIR MERKERS

1.    Alle berekeninge met veelvuldige antwoorde impliseer dat enige relevante,
      aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.    Berekeninge

      2.1    Alle berekeninge moet die formules toon.

      2.2    Substitusie van waardes moet korrek gedoen word.

      2.3    Alle antwoorde MOET die regte eenheid bevat om oorweeg moet word.

      2.4    Alternatiewe metodes moet oorweeg word, mits die korrekte antwoord
             verkry word.

      2.5    Waar ŉ verkeerde antwoord na die volgende stap oorgedra kan word,
             sal die eerste antwoord as verkeerd beskou word. Sou die verkeerde
             antwoord egter korrek oorgedra word, moet die merker die waardes
             herbereken deur die verkeerde antwoord vanaf die eerste berekening
             te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, moet die kandidaat die volle
             punte ontvang vir daaropvolgende berekeninge.

      2.6    Merkers moet in ag neem dat leerders se antwoorde effens van die
             nasienriglyn kan afwyk, afhangende van hoe en waar in die berekening
             afronding gebruik is.

3.    Hierdie nasienriglyne is slegs ŉ gids met modelantwoorde.

4.    Alternatiewe interpretasies moet op meriete oorweeg en gemerk word. Hierdie
      beginsel moet egter konsekwent toegepas word gedurende die nasiensessie
      by ALLE nasiensentrums.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                 from hlayiso.com
                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)               3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1     C✓                                                             (1)

1.2     B✓                                                             (1)

1.3     C✓                                                             (1)

1.4     B✓                                                             (1)

1.5     C✓                                                             (1)

1.6     C✓                                                             (1)

1.7     A✓                                                             (1)

1.8     D✓                                                             (1)

1.9     A✓                                                             (1)

1.10    C✓                                                             (1)

1.11    A✓                                                             (1)

1.12    B✓                                                             (1)

1.13    B✓                                                             (1)

1.14    D✓                                                             (1)

1.15    B✓                                                            (1)
                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief
                       Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

4
                Downloaded       from hlayiso.com
                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                  (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1    Die misbruik van toerusting is ŉ gevaarlike praktyk wat die toerusting kan
       beskadig ✓ en onveilig kan maak, wat die veiligheid en gesondheid van ander
       in gevaar stel. ✓                                                                 (2)

2.2    • Direkte druk ✓
       • Druk punte ✓                                                                    (2)

2.3    Behandeling vir skok sluit in:
       • Laat die persoon bly lê. ✓
       • As hy bewusteloos is, plaas hom op sy (herstelposisie) ✓
       • Moenie die persoon beweeg nie, in geval van nek- of ruggraatbeserings.
       • Bedek die persoon om liggaamshitte te handhaaf
       • Hou die kleur van die pasiënt fyn dop en lig die kop of bene op om die
         bloedvloei na die ligter gebiede te bestuur.                                    (2)

2.4    ŉ Mediese noodgeval is ŉ gebeurtenis wat as ernstig genoeg beskou word
       om ŉ onmiddellike risiko ✓vir ŉ persoon se lewe of langtermyn gesondheid
       in te hou ✓.                                                                      (2)

2.5    •   Swak huishouding ✓
       •   Onvoldoende beligting
       •   Onvoldoende ventilasie
       •   Te veel leerders in die werkswinkel / oorbevolking                            (1)

2.6    • Dra altyd ŉ voorskoot ✓
       • Beskermende bril om te beskerm teen spat in die oë
       • Dra latexhandskoene                                                            (1)
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                   from hlayiso.com
                        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                                          5

VRAAG 3: RLC-KRINGE

3.1      IC lei VC met 90°. ✓                                                                        (1)

3.2      3.2.1    Fasordiagram is ŉ grafiese voorstelling van ŉ sinusvormige
                  wisselstroom of spanning ✓ in ŉ RLC stroombaan. ✓                                  (2)

         3.2.2    Die resonante frekwensie is die frekwensie waarteen die induktiewe
                  reaktansie ✓ gelyk is aan die kapasitiewe reaktansie. ✓

                  LET WEL:                Alle eienskappe van resonansie wat korrek
                                          verduidelik word, sal aanvaar word.                        (2)

3.4      3.3.1    XL = 2πfL ✓
                    = 2π × 60 × 100 × 10−3 ✓
                    = 37,7 Ω ✓                                                                       (3)

         3.3.2    𝑋𝐶 = 2𝜋𝑓𝐶 ✓
                               1

                                           1
                       =                             ✓
                           2 × 𝜋 × 60 × 4 × 10−6

                       = 663,15 Ω ✓                                                                  (3)

         3.4.3     𝑍 = √𝑅 2 + (𝑋𝐶 − 𝑋𝐿 )2 ✓

                       = √6002 + (663,15 − 37,7)2 ✓

                       = 866,71 Ω ✓                                                                  (3)

         3.4.4             𝑉
                  𝐼𝑇 = ✓
                      𝑍

                               120
                       =              ✓
                           866,71

                       = 0,14 𝐴 ✓                                                                    (3)

3.5      𝑓𝑟 =
                   1
                           ✓
                 2𝜋√𝐿𝐶
                                      1
            =                                            ✓
                 2 × 𝜋 ×√100×10−3 × 0,022 ×10−6

           = 3 393,19 𝐻𝑧 = 3,39 𝑘𝐻𝑧 ✓                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief
                                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

6
               Downloaded       from hlayiso.com
                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                           (EC/SEPTEMBER 2024)

3.6    3.6.1                                ✓
               IT = √IR2 + (IL − IC )2

                                           ✓
                 = √42 + (6 − 4)2

                 = 4,47A ✓                                                                       (3)

       3.6.2               𝐼
               𝜃 = cos −1 𝐼𝑅 ✓
                               𝑇

                               4
                 = cos −1 4,47 ✓

                 = 26,51°✓                                                                       (3)

       3.6.3

               LET WEL:             IC, IL en die hoek word beskou as die primêre punte.
                                    Indien die rotasie weggelaat word, sal ŉ punt toegeken
                                    word aan VT as die verwysing.                                (3)

       3.6.4   Die stroombaan is oorwegend induktief, ✓ omdat die induktiewe
               stroom groter is ✓ as die kapasitiewe stroom. ✓                                   (3)

3.7   • Die fasehoek sou nul wees ✓
      • XL sal gelyk aan Xc wees ✓
      • VL sal gelyk aan VC wees en uit fase met mekaar en sodoende mekaar
        kanselleer ✓
      • Drywingsfaktor sal 1 wees.
      • R = Z,
      • Die stroombaan sal by resonansie wees.                   (Enige 3 x 1)                  (3)
                                                                                               [35]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
                                   Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                 from hlayiso.com
                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                                   7

VRAAG 4: DRIEFASE-WISSELSTROOM-OPWEKKING

4.1    •    Installasiekoste is baie hoog ✓
       •    Nie oral beskikbaar nie ✓
       •    Nie geskik vir die meeste residensiële toepassings nie ✓
       •    Toestelle wat met drie fase toevoer werk, is duur.                              (3)

4.2    Skynbare drywing is die produk van die stroom en die spanning wat nie
       fasehoek in ŉ WS-stroombaan in ag neem nie. ✓ Skynbare krag is die totale
       krag wat uit die toevoer getrek word.                                                (1)

4.3    Opwekking ✓
       Oordrag ✓
       Verspreiding aan verbruikers ✓                                                       (3)

4.4    4.4.1    𝑉𝐿 = √3𝑉𝑃𝐻 ✓
                   = √3 × 230 ✓
                   = 398,37 𝑉 ✓                                                             (3)

       4.4.2    S = √3 × VL × IL ✓
                  = √3 × 398,37 × 35✓
                  = 24 149,9 VA of 24,15 kVA ✓                                              (3)

       4.4.3    Q = √3VL IL sin θ✓
                  = √3 × 398,37 × 35 × sin 180 ✓
                   = 7 462,73 Var ✓                                                         (3)

       4.4.4    P = √3VL IL cos θ✓
                  = √3 × 398,37 × 35 × cos 180 ✓
                  = 22 967,92 W or 22,97 kW ✓                                               (3)

4.5    PT = W1 + W2 ✓
       = 10 000 + 3 000 ✓
       = 13 000 W = 13 kW ✓                                                                 (3)

4.6    Om die krag wat deur ŉ toestel gebruik word, te meet. ✓                              (1)

4.7    4.7.1    Die meter toon ŉ nalopende drywingsfaktor ✓                                 (1)

       4.7.2    Die las is oorwegend induktief ✓                                            (1)

       4.7.3    • Deur kapasitors in parallel met die las te koppel ✓
                • Deur sinchrone motors te gebruik
                • Deur fase-voorskotte te gebruik                       (Enige 1 x 1)       (1)

4.8    Die transmissiespanning is omgekeerd eweredig aan die stroom, ✓ dus
       deur die transmissiespanning te verhoog, word die lynstroom verminder en
       die koperverliese verminder. ✓                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

8
               Downloaded       from hlayiso.com
                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                     (EC/SEPTEMBER 2024)

4.9    •   Die fasehoek ✓
       •   Kragfaktor ✓                                                        (2 x 1)       (2)

4.10 Transmissielyne word met ŉ sterkoppeling voorsien, ✓ sodat kleiner geleiers
     gebruik kan word ✓.                                                                     (2)

4.11 Die opgewekte elektrisiteit is minder by die verspreidingspunt as gevolg van
     koperverliese, wat ✓ binne die transmissielyne en transformators tydens
     kragoordrag voorkom. ✓                                                                  (2)

4.12 •     Om krag wat oor ŉ sekere tyd verbruik word, te meet. ✓
     •     Om energie wat verbruik word, te meet.                       (Enige 1 x 1)        (1)
                                                                                            [35]

VRAAG 5: DRIEFASE-TRANSFORMATORS

5.1    5.1.1 Wanneer dieselfde krag gelewer word, word enkel fase transformators
             duurder as drie fase transformators. ✓                                          (1)

       5.1.2 Drie fase transformators is doeltreffender as enkel fase
             transformators. ✓                                                               (1)

5.2    •   Geforseerde Lug (AF) ✓
       •   Natuurlike Lug (AN) ✓                                               (2 x 1)       (2)

5.3    Verliese ✓                                                                            (1)

5.4    •   Monteer of verander die stroombaan SLEGS wanneer die toevoer AF
           is. ✓
       •   Moenie die stroombaan AANSKAKEL voordat ŉ toesighouer of
           onderwyser dit geïnspekteer het en tevrede is nie. ✓
       •   Moet NOOIT aan enige kaal elektriese draad of terminaal raak nie.
       •   Beoefen uiterste sorg tydens eksperimente.
       •   Na ŉ praktiese les, wag totdat die transformator afkoel voordat jy dit weer
           in die stoorkamer terugsit.
       •   Wees baie versigtig vir sekondêre terminale van ŉ lewendige
           oopkringtransformator. Selfs nadat dit afgeskakel is, kan die
           transformator baie hoë (dodelike) spannings op die sekondêre spoel
           stoor.
       •   Aard die metaaldele van ŉ transformator.                      (Enige 2 x 1)       (2)

5.5    •    Die windings of spoele is toegemaak ✓
       •    Die as van die doptipe kan horisontaal of vertikaal wees ✓
       •    Die kern verberg ŉ groot deel van die wikkelings
       •    Die kern het vyf dele
       •    Die spoele word om die sentrale gedeelte van die kern gewikkel
                                                                       (Enige 2 x 1)         (2)

5.6    •    Windings wat faal ✓
       •    Aftappings wat faal ✓
       •    Buste wat faal
       •    Terminaal konneksies wat faal
       •    Kern wat faal                                               (Enige 2 x 1)        (2)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                 from hlayiso.com
                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                                      9

5.7    5.7.1 Delta-ster ✓                                                                      (1)

       5.7.2 •            Nywerheids- of kommersiële terreine waar beide enkel- en drie
                          fase krag benodig word ✓
                •         Binnelandse verspreidingsnetwerke waar slegs enkel fasekrag
                          benodig word ✓                                         (2 x 1)       (2)

       5.7.3 Verlagingstranformator ✓ omdat die draaiverhouding 5 : 1 is ✓                     (2)

5.8    5.8.1 P = Scosθ
               = 200 000 × 0,85 ✓
               = 170 000 W ✓
                       P
                ƞ = POUT × 100 ✓
                           IN
                       170000
                    =        × 100 ✓
                      171800
                    = 98,95% ✓                                                                 (5)

       5.8.2 turns ratio = VPHP ✓
                           V              PHS
                                          11000
                                        = 219,39 ✓
                                        = 50 ∶ 1 ✓                                             (3)

       5.8.3 S = √3VLS ILS ✓

                                S
                ILS =
                           √3VLS

                      200 000
                =                   ✓
                    √3 × 380

                = 303,87 A ✓

                                                       OF

                P = √3VLS ILS cosθ ✓
                                    P
                ILS =
                           √3VLS cosθ

                                170 000
                      =                         ✓
                           √3 × 380 × 0,85

                      = 303,87 A ✓
                                                                                               (3)

5.9    ŉ Transformator het geen bewegende dele vir induksie om plaas te vind
       nie. ✓ Anders as GS, produseer WS ŉ wisselende vloed wat uitbrei en
       ineenstort ✓ om die beweging van die magnetiese veld te produseer wat vir
       induksie nodig is. ✓                                                                   (3)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief
                                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

10
               Downloaded       from hlayiso.com
                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                       (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 6: DRIEFASE-MOTORS EN AANSITTERS

6.1   •   Kyk of daar enige speling op die skag is. ✓
      •   Kyk of die as vrylik met die hand kan draai. ✓
      •   Kyk of die laers glad werk as dit met die hand gedraai word. ✓
      •   Kyk of daar oormatige smeermiddel en stof op die borsels is.
                                                                       (Enige 3 x 1)         (3)

6.2   • Kontinuïteitstoets tussen punte van elke spoel. ✓
      • Kontinuïteitstoets tussen die raam van die motor en die aarde. ✓       (2 x 1)       (2)

6.3   •   Hyskrane ✓
      •   Vervoerbande ✓
      •   Hysers                                                         (Enige 2 x 1)       (2)

6.4   Sinkroniese snelheid is die snelheid waarteen die magnetiese veld in die
      stator draai ✓
      Rotorsnelheid is die snelheid waarteen die rotor draai in die poging om die
      sinchrone snelheid te bereik. ✓                                        (2 x 1)         (2)

6.5   6.5.1    A – Entplaat ✓
               B – Laer ✓                                                                    (2)

      6.5.2    •     Minder onderhoud as gevolg van geen borsels of glipringe nie. ✓
               •     Hulle is minder geneig tot ontploffings omdat enige vonke
                     uitgeskakel word as gevolg van die afwesigheid van borsels en
                     glipringe.                                                              (1)

      6.5.3    •     Dit help met die vermindering van magnetiese brom. ✓
               •     Dit help om die geneigdheid van ŉ rotorstaaf om onder ŉ
                     statortand vas te bly. (sluitneiging van die rotor)
               •     Dit verhoog die effektiewe verhouding van transformasie tussen
                     stator en rotor.
               •     Dit veroorsaak ŉ verhoogde rotorweerstand as gevolg van
                     relatief langer rotorgeleierstawe.
               •     Verhoogde glip vir ŉ gegewe wringkrag.              (Enige 1 x 1)       (1)

6.6   6.6.1    ns = p ✓
                         60f

                         60 × 50
                     =             ✓
                               6

                     = 500 rpm ✓                                                             (3)

      6.6.2    nr = ns (1 − S) ✓
                   = 500(1 − 0,05) ✓
                   = 475 rpm ✓                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
                                   Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                 from hlayiso.com
                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                                11

6.7   6.7.1     1,3 A ✓                                                                   (1)

      6.7.2     Die motor kan in Suid-Afrika gebruik word omdat dit met ŉ
                toevoerspanning van 380 V ✓ en ŉ frekwensie van 50 Hz werk. ✓             (2)

      6.7.3     Die 7,5 Kw dui op die nominale uitsetkrag wat ✓ die motor kan lewer
                om die las aan te dryf.                                                   (1)

      6.7.4              60f
                ns =
                          p

                       60 × f
                p=              ✓
                         ns

                       60 × 50
                  = 1 500 ✓

                 = 2 pool pare per fase ✓
                ∴ Totale aantal pole = 2 × 2 × 3 ✓
                  = 12 pole             ✓                                                 (5)

      6.7.5     PIN = 𝑃𝑢𝑖𝑡 + 𝑃𝑣𝑒𝑟𝑙𝑖𝑒𝑠𝑒

                       = 7 500 + 1 200

                       = 8 700 𝑊✓
                                             𝑃
                doeltreffendheid= 𝑃𝑢𝑖𝑡 × 100 ✓
                                                 𝑖𝑛

                                    7 500
                                = 8 700 × 100 ✓

                                = 86,21% ✓

                                                      OF
                              P𝑢𝑖𝑡𝑠𝑒𝑡
                ƞ=P                         × 100 ✓
                        𝑢𝑖𝑡𝑠𝑒𝑡 +verliese

                              7 500
                      = 7 500 + 1 200 × 100 ✓✓

                      = 86,21% ✓                                                          (4)

6.8   Deur enige twee van die drie toevoerlyne ✓ om te ruil. ✓
      LET WEL: Om die kleur van lyne te noem, word aanvaar.                              (2)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
                                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

12
               Downloaded       from hlayiso.com
                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                     (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIESE BEHEERDERS

7.1   •   Toevoerlyne na die PLB moet met ŉ sekering of ŉ stroombreker
          geïnstalleer word. (beskerming). ✓
      •   Korrekte bedrading en verbindings moet nagegaan word voordat die
          toevoer aan die PLB gekoppel word. ✓
      •   Maak seker dat bedrading van voldoende grootte is om die vereiste
          stroom te dra. ✓
      •   Maak seker dat laespanning seindraende bedrading nie saam met die
          hoof toevoer/swaar stroombedrading gehuisves word nie.
      •   Vermy die oor vasmaak van skroefies.                      (Enige 3 x 1)         (3)

7.2   •   Invoermodule ✓
      •   Uitvoermodule ✓
      •   Kragbron ✓
      •   Sentrale verwerkingseenheid (mikroverwerker)                       (3 x 1)      (3)

7.3   7.3.1   Hardeware verwys na al die fisiese dele en komponente wat
              kombineer, ✓ om die toestel te vorm. ✓                                      (2)

      7.3.2   Sagteware verwys na masjien- of grafiese taal wat ✓ op ŉ rekenaar
              geïnstalleer is of in die PLB geskryf is, wat hom opdrag gee om ✓
              met sy invoer- en uitvoerhardeware te kommunikeer. ✓                        (3)

      7.3.3   ŉ Opto-koppelaar is ŉ halfgeleiertoestel wat lig gebruik om ŉ sein ✓
              tussen twee stroombane ✓ wat elektries geïsoleer is, oor te dra. ✓          (3)

7.4

                                        Begin

      LET WEL: 1 punt om die kragbaan of kragtoevoer aan te dui
      1 punt vir elke korrek gemerkte simbool mits dit logies sin maak vir die
      werking van die stroombaan.                                                         (6)

7.5   • Transistor ✓
      • Relȇ ✓                                                               (2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                                 from hlayiso.com
                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (KRAGSTELSELS)                                                        13

7.6   7.6.1    GS-tot-WS-omskakelaar.                                                                             (1)

      7.6.2    Geïsoleerde hek bipolêre transistor (IGBT) ✓
               Metaaloksied semi-geleier veld effek transistor (MOSFET)                                           (1)

      7.6.3    Verbeter energieverbruik. ✓
               Verminder motoriese slytasie. ✓
               Bereik veranderlike motorspoedbeheer.                                          (Enige 2 x 1)       (2)

      7.6.4    • Vektoraandrywers gebruik ŉ wiskundige model van die drywer
                 sagteware. ✓
               • Deur die stroomvektore in verhouding tot die toegepaste spanning
                 te meet ✓
               • Dit in staat om ŉ konstante veld op alle frekwensies onder die
                 lynfrekwensie te handhaaf. ✓                                (3 x 1)                              (3)

7.7   • ŉ Analogie sein is ŉ voortdurend veranderende sein. ✓
      • ŉ Digitale sein is ŉ sein met ŉ aantal diskrete stappe. ✓                                   (2 x 1)       (2)

7.8

                                                   Lees insette

                               Verander uitsette                  Bewerk inligting

                                                   OF

                              Lees insette         Bewerk inligting       Verander uitsette

      Een punt per gemerkte blok.                                                                                 (3)

7.9   7.9.1    ŉ Sensor is ŉ toestel wat ŉ omgewingstoestand opspoor en
               omskakel in ŉ elektriese sein, ✓wat deur ŉ ander toestel vir ŉ
               spesifieke doel gebruik kan word. ✓                                                                (2)

      7.9.2     •     Temperatuursensor ✓
                •     Ligsensor ✓
                •     Oorlading-sensor
                •     Vlak-sensor                                                                                 (2)

      7.9.3     •     Om die nabyheid van ŉ voorwerp in verhouding tot sy afstand op
                      te spoor. ✓
                •     Gebruik om roterende spoed te meet. ✓                   (2 x 1)                            (2)
                                                                                                                [40]

                                                                                                 TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief
                             Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — Electrical Technology · QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — QP · 2023 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-afr/bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
