# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2020-afrikaans-electronics/a753f071-632d-4502-8981-696fe9309565
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2020-afrikaans-electronics/a753f071-632d-4502-8981-696fe9309565)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2020

       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA

PUNTE:      200

TYD:        3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitend ŉ 2 bladsy-formuleblad
                                   en 3 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA             (EC/SEPTEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae.

 3.    Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE:

       VRAAG 4.4.1
       VRAAG 4.5.4
       VRAAG 4.6.2

 4.    Skryf jou VOLLE NAAM en KLASSEKSIE op elke ANTWOORDBLAD en
       lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie.

 5.    Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.

 6.    Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
       plekke af.

 7.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
       hierdie vraestel gebruik is.

 8.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 9.    Berekeninge moet die volgende insluit:

       9.1   Formules en manipulasies waar nodig

       9.2   Korrekte vervanging van waardes

       9.3   Korrekte antwoorde en relevante eenhede waar van toepassing

 10.   ŉ Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

 11.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                3

 VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

 1.1    Definieer die term ongeluk, met verwysing na die Wet op Beroeps-
        gesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993).                               (2)

 1.2    Verduidelik TWEE algemene pligte van werknemers in die werkplek.                (2)

 1.3    Noem TWEE onveilige toestande in ŉ skoolwerkswinkel wat ŉ ongeluk kan
        veroorsaak.                                                                     (2)

 1.4    Verduidelik kortliks ŉ derdegraadse brandwond.                                  (2)

 1.5    Noem TWEE funksies van ŉ gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger.           (2)
                                                                                       [10]

 VRAAG 2: RLC

 2.1   Verduidelik die faseverhouding tussen stroom en spanning in die volgende
       WS-kring:

       2.1.1   Suiwer kapasitiewe stroombaan                                            (2)

       2.1.2   Suiwer induktiewe kring                                                  (2)

       2.1.3   Weerstandsbaan                                                           (2)

 2.2   Verwys na die kringdiagram FIGUUR 2.2 hieronder en beantwoord die vrae
       wat volg.

                                FIGUUR 2.2: RLC-KRING

       Bereken:

       2.2.1   Induktiewe reaktansie                                                    (3)

       2.2.2   Kapasitiewe reaktansie                                                   (3)

       2.2.3   Impedansie van die kring                                                 (3)

       2.2.4   Totale stroomvloei deur die stroombaan                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA           (EC/SEPTEMBER 2020)

 2.3   Verduidelik hoe die waarde van die kapasitiewe reaktansie beïnvloed sal
       word as die toevoerfrekwensie verhoog word.                                     (3)

 2.4   ŉ Parallelle stroombaan in FIGUUR 2.4 bestaan uit ŉ kapasitor wat ŉ stroom
       van 4 A trek, ŉ induktor wat ŉ stroom van 6 A trek en ŉ weerstand wat ŉ
       stroom van 5 A trek. Al die komponente word aan ŉ 240 V / 50 Hz toevoer
       gekoppel.

                           FIGUUR 2.4: RLC-PARALLELKRING

       Bereken:

       2.4.1   Totale stroom deur die kring                                            (3)

       2.4.2   Die fasehoek                                                            (3)

       2.4.3   Induktiewe reaktansie                                                   (3)

       2.4.4   Kapasitiewe reaktansie                                                  (3)

 2.5   ŉ Parallelle RLC-stroombaan bestaan uit ŉ 10 Ω-weerstand, ŉ 0,05 μF en ŉ
       0,2 H-induktor wat oor ŉ 120 V-toevoer gekoppel is. Bereken die:

       2.5.1   Resonante frekwensie                                                    (3)

       2.5.2   Q-faktor                                                                (4)

       2.5.3   Bandwydte                                                               (3)

 2.6   ŉ Reeks-ingestelde stroombaan het ŉ resonante frekwensie van 95 MHz en
       ŉ bandwydte van 200 kHz. Die kondensator is 2,5 pF en die draad wat
       gebruik word om die spoel op te wikkel het geen weerstand nie. Bereken:

       2.6.1   Die Q-faktor van die kring                                              (3)

       2.6.2   Die grootte van die induktor                                            (2)

       2.6.3   Die stroombaanweerstand                                                 (2)
                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                             5

 VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE

 3.1    Verduidelik die doel van ŉ veldeffekstransistor.                                  (2)

 3.2    Noem die vernaamste voordeel van veldeffektoestelle bo bipolêre
        voegstoestelle.                                                                   (4)

 3.3    Teken en benoem die simbool van die P-kanaal verrykingsmodus MOSVET.              (3)

 3.4    Noem TWEE toepassings van die eenvoegvlaktransistor (EVT).                        (2)

 3.5    Noem DRIE ideale eienskappe van ŉ ideale Op-versterker.                           (3)

 3.6    Beskryf die verskille tussen die omkeer en nie-omkeer insette van ŉ Op-
        versterker.                                                                       (2)

 3.7    Teken en benoem die simbool van ŉ Darlington-paar transistor.                     (4)

 3.8    Verduidelik die voordele om negatiewe terugvoer met ŉ Op-versterker te
        gebruik.                                                                          (3)

 3.9    Verwys na FIGUUR 3.9 en bereken die wins van die versterker as die
        terugvoerweerstand ŉ waarde van 120 kΩ het en die insetweerstand ŉ
        waarde van 12 kΩ het.

                                        + Vcc
                       INSET
                        INPUT
                                    +
                                                                  UITSET
                                                                 OUTPUT

                                    _
                                                           Rf

                                        - Vcc

                                                           Rin
                         0V                                         0V

                           FIGUUR 3.9: NIE-OMKEERVERSTERKER                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA           (EC/SEPTEMBER 2020)

 3.10   Verwys na FIGUUR 3.10 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                          FIGUUR 3.10: OMKEER OP-VERSTERKER

        3.10.1       Bereken die wins van die Op-versterker.                              (3)

        3.10.2       Bereken die uitsetspanning.                                          (3)

 3.11   Verduidelik die doel van die vergelyker.                                          (2)

 3.12   Noem DRIE modusse van werking van ŉ 555-tydreëlaar GS.                            (3)

 3.13   Verduidelik die doel van die DRIE interne verbinde series weerstande in 'n
        555-GS.                                                                          (3)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                              7

 VRAAG 4: SKAKELKRINGE

 4.1    Verduidelik die doel van ŉ astabiele multivibrator.                            (2)

 4.2    Teken ŉ volledig benoemde kringdiagram van ŉ 741- astabiele
        multivibrator-stroombaan.                                                      (5)

 4.3    Verwys na FIGUUR 4.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                       FIGUUR 4.3: BISTABIELE MULTIVIBRATOR

        4.3.1    Noem die funksie van R1 en R2.                                        (2)

        4.3.2    Beskryf wat gebeur wanneer die stelskakelaar, S1 gedruk word.         (3)

        4.3.3    Verduidelik waarom drempelpen 6 direk na aarde verbind word.          (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA               (EC/SEPTEMBER 2020)

 4.4    FIGUUR 4.4 hieronder toon insetsnellerpulse A en B na ŉ 555-mono-
        stabiele multivibrator. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                                     Snellerpuls

                                                                      Kapasitor laai

                                                                     Uitset

          FIGUUR 4.4: MONOSTABIELE MULTIVIBRATOR SNELLERPULSE

        4.4.1   Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 4.4.1.                                (4)

        4.4.2   Beskryf die toestand wat by snellerpuls B voorkom.                         (2)

        4.4.3   Verduidelik waarom die toestand wat by snellerpuls B voorkom,
                NIE die kapasitor wat laai, beïnvloed NIE.                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                              9

 4.5    Verwys na FIGUUR 4.5.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                        Boonste
                                                                       Snellervlak

                        Inset

                                                                        Onderste
                                                                       Snellervlak

                       Uitset

                  FIGUUR 4.5.1: SCHMITT-SNELLER-INSET EN -UITSET

        4.5.1    Noem of die uitsetsein ŉ omkeer- of ŉ nie-omkeer-Schmitt-sneller
                 verteenwoordig. Motiveer jou antwoord.                                   (3)

        4.5.2    Teken die kringdiagram van die Schmitt-sneller wat uit twee
                 weerstande en ŉ 741-op-versterker bestaan wat die uitsetsein in
                 FIGUUR 4.5.1 sal lewer.                                                  (7)

        4.5.3    Noem TWEE omsetters wat as insettoestelle na die Schmitt-sneller
                 gebruik kan word.                                                        (2)

        4.5.4    Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 4.5.4 indien die insetsein
                 in FIGUUR 4.5.4 hieronder op die kring toegepas word.

                                                                Boonste
                                                               Snellervlak

                                                                Onderste
                                                               Snellervlak

                                  FIGUUR 4.5.4: INSETSEIN                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                (EC/SEPTEMBER 2020)

 4.6 Verwys na FIGUUR 4.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                           VVERW                                                VUIT

                      FIGUUR 4.6: OP-VERSTERKER KRINGDIAGRAM

      4.6.1   Identifiseer die Op-versterker-kringdiagram in FIGUUR 4.6.                     (2)

      4.6.2   Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.6.2.                      (4)

      4.6.3   Verduidelik hoe die verwysingspanning negatief gemaak word.                    (2)

 4.7 Verwys na FIGUUR 4.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                VUIT

                      FIGUUR 4.7: OMKEER-SOMMEERVERSTERKER

      Gegee:
      V1 = 300 mV
      V2 = 500 mV
      V3 = 400 mV
      RF = 100 kΩ
      R1 = R2 = R3 = 20 kΩ

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                              11

      4.7.1      Verduidelik hoe die wins van hierdie versterker bepaal kan word.        (3)

      4.7.2      Bereken die uitsetspanning van die versterker.                          (3)

      4.7.3      Gee ŉ rede waarom die versterker NIE versadig is NIE.                   (2)

      4.7.4      Bereken die wins van die versterker deur spanningswaardes te
                 gebruik.                                                                (3)

      4.7.5      Beskryf wat met die uitsetspanning sal gebeur as die waarde van
                 R2 na 10 kΩ verander word.                                              (1)
                                                                                        [60]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA           (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 5: VERSTERKERS

 5.1    Verwys na FIGUUR 5.1 hieronder en beantwoord die volgende vrae.

                                      FIGUUR 5.1

        Bereken:

        5.1.1   Die spanning oor die weerstand (VCE)                                 (2)

        5.1.2   Die maksimum stroom                                                  (3)

 5.2    Verduidelik TWEE voordele van klas AB-versterkers.                           (2)

 5.3    ŉ 741 Op-versterker het ŉ oopluswins van 100. Dit is gekoppel aan ŉ
        negatiewe terugvoerkring wat 9% van die uittree-sein terugvoer.
        Beantwoord die volgende vrae.

        5.3.1   Teken die kringdiagram van ŉ negatiewe terugvoer.                    (5)

        5.3.2   Noem DRIE voordele van negatiewe terugvoer.                          (3)

        5.3.3   Bereken die algehele wins van negatiewe terugvoer.                   (3)

 5.4    Noem TWEE voordele van ŉ transformator gekoppelde versterker.                (2)

 5.5    Noem TWEE gebruike van radiofrekwensie (RF)-versterkers.                     (2)

 5.6    Noem TWEE voordele van ŉ balansversterker.                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                              13

 5.7    Verwys na ŉ RC faseskuifossillators en beantwoord die volgende vrae.

        5.7.1    Skryf die formule neer om die resonansiefrekwensie van ŉ
                 faseskuifosillator te bereken.                                          (2)

        5.7.2    Teken die stroombaandiagram van ŉ RC-faseskuifossillator.               (6)

        5.7.3    Noem TWEE voordele van die RC-netwerk.                                  (2)

        5.7.4    Verduidelik die tipe terugvoering wat deur die RC-faseskuif-
                 ossillator gebruik word.                                                (3)

        5.7.5    Noem DRIE belangrike gebiede op ŉ frekwensiekenkromme.                  (3)
                                                                                        [40]

                                                                      TOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                  (EC/SEPTEMBER 2020)

                                                                  FORMULEBLAD

  RLC-KRINGE                                                           HALFGELEIER-TOESTELLE
                                                                           𝑉𝑢𝑖𝑡  𝑅
                                                                       𝐴𝑉 =     = 𝐹
                                              1                               𝑉𝑖𝑛           𝑅𝐼𝑁
  𝑋𝐿 = 2𝜋𝐹𝐿 𝑒𝑛 𝑋𝐶 =                                                                                𝑅𝐹
                                            2𝜋𝐹𝐶                       𝑉𝑈𝐼𝑇 =𝑉𝐼𝑁 = (−                    )
                                                                                                   𝑅𝐼𝑁

  SERIES                                                                               𝑅
                                                                       𝐴𝑉 =1+ 𝐹
                                                                                    𝑅𝐼𝑁

  𝐼𝑇 =𝐼𝑅 =𝐼𝐶 = 𝐼𝐿                                                      𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 (1 +
                                                                                                    𝑅𝐹
                                                                                                         )
                                                                                                   𝑅𝐼𝑁

  𝑍 = √𝑅2 + (𝑋𝐿 − 𝑋𝐶 )2                                                𝛽𝑠𝑢𝑝𝑒𝑟 =𝛽1 × 𝛽2

  𝑉𝑇 = √𝑉𝑅 2 + (𝑉𝐿− 𝑉𝐶 )2                                              VERSTERKERS

                                                                       𝑉𝐶𝐸 =𝑉𝐶𝐶

  𝑉𝐿 = 𝐼𝑋𝐿 en 𝑉𝑐 = 𝐼𝑋𝐶 en 𝑉𝑇 = 𝐼𝑍
                                                                                    𝑉
                 𝑅
                                                                       𝐼𝐶𝑚𝑎𝑥 = 𝐶𝐶
                                                                                       𝑅𝐶
   𝐶𝑂𝑆𝜃 =
                     𝑍

                 𝑉𝑅                                                            𝐴
   𝐶𝑂𝑆𝜃 =                                                              𝐴′ =
                     𝑉𝑇                                                    1+𝛽𝐴

        𝑋𝐿       𝑋𝐶          𝑉         𝑉𝐶        1       𝐿
  𝑄=         =           = 𝐿=               =        √                                                       𝑃𝑢𝑖𝑡
        𝑍        𝑍           𝑉𝑆        𝑉𝑆        𝑅       𝐶
                                                                       𝐾𝑟𝑎𝑔 𝑊𝑖𝑛𝑠 𝐴𝑃 = 𝑙𝑜𝑔10 (                     )
                                                                                                             𝑃𝑖𝑛
  PARALLEL
                                                                                              𝐸
  1.    𝑉𝑇 = 𝑉𝑅 =𝑉𝐿 = 𝑉𝐶                                               𝐴𝑉 = 20 𝑙𝑜𝑔10 𝑜𝑢𝑡 dB
                                                                                                  𝐸𝑖𝑛

                 𝑽                          𝑉                𝑉
  2. 𝐼𝑹 =            = 𝑒𝑛 𝐼𝐿 =                   = 𝐼𝐶 =
                 𝑹                          𝑋𝐿               𝑋𝐶
                                                                                              𝐼
                                                                       𝐴𝐼 = 20 𝑙𝑜𝑔10 𝑢𝑖𝑡
                                                                                              𝐼𝑖𝑛

  3.    𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2
                                                                                   1
                                                                       𝐹0 =
                                      𝐼𝑅                                      2𝜋√𝐿𝑇 𝐶
   4.            𝐶𝑂𝑆𝜃 =
                                      𝐼𝑇

                                                                                   1
  5.     𝑄=
                     𝑋𝐿
                             =
                                  𝑋𝐶
                                       =
                                            𝑉𝐿
                                                 =
                                                     1
                                                         =√
                                                              𝐿        Fr =
                                                                              2𝜋√𝐿𝐶
                         𝑍        𝑍         𝑉𝑆       𝑅       𝐶

                                                                                       1
                                                                       𝐹𝑂 =
                                                                               2𝜋√6 𝑅𝐶

Kopiereg voorbehou                                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                    15

  SKAKELKRINGE

                        𝑉𝑈𝐼𝑇           𝑅𝑓
  1.    Wins A𝑉 =              = −(          ) omkeerversterker
                        𝑉𝐼𝑁            𝑅𝑖𝑛

                        𝑉𝑈𝐼𝑇             𝑅𝑓
  2.    Wins A𝑉 =              =1+(            ) nie-omkeerversterker
                        𝑉𝐼𝑁              𝑅𝑖𝑛

                               𝑅𝑓
  3.    𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 × (−              ) omkeerversterker
                               𝑅𝑖𝑛

  4.    𝑉𝑈𝐼𝑇 = −(𝑉1 + 𝑉2 + 𝑉3 ) sommeerversterker
                 1
  5.    𝑓𝑟 =
               2𝜋√𝐿𝐶

                 1
  6.    𝑓=
               2𝜋√6𝑅𝐶

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
 16                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA           (EC/SEPTEMBER 2020)

ANTWOORDBLAD 4.4.1                                              SEPTEMBER 2020

 NAAM:

 GRAAD 12:

                                                       Snellerpuls

                                                        Kapasitor laai

                                                       Uitset

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                    17

ANTWOORDBLAD 4.5.4                                           SEPTEMBER 2020

 NAAM:

 GRAAD 12:

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
 18                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA     (EC/SEPTEMBER 2020)

ANTWOORDBLAD 4.6.2                                           SEPTEMBER 2020

 NAAM:

 GRAAD 12:

                                                    VVERW

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans Power](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2020-afrikaans-power/3bf820c8-f427-4b77-acb6-9d1d1c1e44db) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Electrical Technology PAT GR 12 2020 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-pat-gr-12-2020-electronics-afr/0bb1bc18-1e0e-4585-bd39-fe4fdc8e6873) — Electrical Technology · PAT · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Memo · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
