# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-electronics-afrikaans/d0c938aa-1083-40f9-840d-d71d4b2d2fcb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-electronics-afrikaans/d0c938aa-1083-40f9-840d-d71d4b2d2fcb)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2022

       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA

PUNTE: 200

TYD:     3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitend ŉ 2-bladsy formuleblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA              (EC/SEPTEMBER 2022)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.      Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

 2.      Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.

 3.      Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
         plekke af.

 4.      Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

 5.      Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 6.      Toon die eenhede vir ALLE antwoorde van berekeninge.

 7.      ŉ Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

 8.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                               3

  VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

  Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
  die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.15)
  in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.16 D.

  1.1.   Die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid is om …

         A     voorsiening te maak vir die gesondheid en veiligheid van persone by
               die werk.
         B     voorsiening te maak vir die gesondheid en veiligheid van persone by
               die huis.
         C     die slytasie op masjinerie te voorkom.
         D     te verhoed dat werkers masjinerie gebruik.                                 (1)

  1.2    In ŉ parallelle RLC-stroombaan is ...

         A     𝐼𝐿 = 𝐼𝐶 = 𝐼𝑅.
         B     𝑋𝐿 = 𝑋𝐶 = 𝑅.
         C     𝑉𝐿 = 𝑉𝐶 = 𝑉𝑅.
         D     𝑉𝑇 = 𝐼𝑇 = 𝑍𝑇 .                                                             (1)

  1.3    Die kapasitansie van ŉ kapasitor met ŉ kapasitiewe reaktansie van 31,83 Ω
         wanneer dit aan ŉ 110 V/50 Hz toevoer gekoppel is:

         A     10 ɥF
         B     100 ɥF
         C     100 nF
         D     10 nF                                                                      (1)

  1.4    Die bandwydte van ŉ reeks resonante stroombaan word … deur sy kwaliteit-
         faktor beïnvloed.

         A     nie
         B     indirek
         C     direk
         D     negatief                                                                   (1)

  1.5    Die VET maak staat op die ontwikkeling van ŉ …

         A     elektriese veld binne sy toestel om magnetiese velde te beheer.
         B     elektriese veld binne sy toestel om stroomvloei te beheer.
         C     kwaliteit faktor.
         D     elektriese veld binne sy toestel om spanning te beheer.                    (1)

  1.6    Die Darlington-paar staan ook as ŉ … bekend.

         A     vergelyker
         B     ŉ super-transistor
         C     ŉ super EVT
         D     JVET                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                (EC/SEPTEMBER 2022)

 1.7    Pen 3 van ŉ 555-Geïntegreerde Stroombaan (GS) word die ... genoem.

        A     +VCC
        B     aard
        C     uitset
        D     invoer                                                                     (1)

 1.8    Wat sal met die waarde van ŉ ligafhanklike resistor (LAR) gebeur as die lig
        wat daarop skyn toeneem?

        A     Dit sal dieselfde bly.
        B     Dit sal eers toeneem en dan afneem.
        C     Dit sal toeneem.
        D     Dit sal afneem.                                                            (1)

 1.9    Kies die korrekte opsie met verwysing na ŉ monostabiele multivibrator.

        A     Dit is ŉ vrylopende ossillator.
        B     Dit het EEN inset.
        C     Die grootte van die toevoerspanning bepaal die lengte wat die uitset
              hoog is.
        D     Dit sal onbepaald hoog bly.                                                (1)

 1.10   ŉ Astabiele multivibrator het die volgende kenmerke:

        A    Vryloop met GEEN eksterne insette nie.
        B    Vryloop met TWEE insette.
        C    TWEE stabiele toestande met TWEE insette.
        D    GEEN stabiele toestande met EEN inset nie.                                  (1)

 1.11   ŉ Schmitt-snellerkring werk op die beginsel van:

        A    Omkeer-seine
        B    Versterking van seine
        C    Histerese
        D    Voeg die seine bymekaar                                                     (1)

 1.12   Watter EEN is NIE die toepassing van RC-gekoppelde versterker NIE?

        A    Radio- of TV-ontvangers
        B    RF-kommunikasie
        C    Publieke adresstelsel as voorversterkers
        D    Verbetering van die versterkers se stabiliteit                             (1)

 1.13   Klas B-voorspanning van die transistor is voorgespan met die Q-punt ...

        A    reg aan die onderkant van die laslyn.
        B    reg in die middel van die laslyn.
        C    in die middel van die laslyn.
        D    aan die bokant van die laslyn.                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                   5

 1.14   Die voordele van die gebruik van ŉ RC-gekoppelde versterker is:

        A     Goedkoop en kompak
        B     Het lae spanning en kragtoename namate die effektiewe lasweerstand
              verminder word
        C     Geskik vir lae-frekwensie toediening
        D     ŉ Radiofrekwensieversterker                                                    (1)

 1.15   Die Colpitts Ossillator is soortgelyk aan die ...

        A     Harley Ossillator-kring.
        B     Darlington-paar.
        C     VET.
        D     RC-faseverskuiwing ossillator.                                                 (1)
                                                                                            [15]

 VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

 2.1    Definieer ernstige voorval met verwysing na die Wet op Beroepsgesondheid
        en Veiligheid van 1993.                                                              (2)

 2.2    Noem EEN oorsaak van onveilige handelinge in ŉ werkswinkel.                          (1)

 2.3    Beskryf hoekom die volgende onveilige handelinge of onveilige toestande is:

        2.3.1 Hardloop in die werkswinkel                                                    (2)

        2.3.2 Oorlaai muurproppe met te veel toestelle                                       (2)

 2.4    Verduidelik hoe jy ŉ kwalitatiewe risiko-analise in jou werkswinkel by die skool
        sal doen.                                                                           (3)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA               (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 3: RLC-KRINGE

 3.1   Verwys na FIGUUR 3.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                FIGUUR 3.1: RLC-SERIEKRING

       Gegee:
       R = 120 Ω
       L = 0,5 H
       XC = 31,83 Ω
       VS = 240 V
       f = 50 Hz

       3.1.1     Noem wat met die weerstand sou gebeur as die frekwensie verdubbel
                 word.                                                                    (1)

       3.1.2     Skryf die waarde van XL tydens resonansie neer.                          (1)

       3.1.3     Bereken die:

                 (a)   Induktiewe reaktansie van die stroombaan                           (3)

                 (b)   Impedansie van die stroombaan                                      (3)

                 (c)   Spanning oor die kapasitor as ŉ stroom van 1,38 A deur die
                       stroombaan vloei                                                   (3)

                 (d)   Waarde van die kapasitor wat benodig word om ŉ kapasitiewe
                       reaktansie van 42,44 Ω te bereik                                   (3)

                 (e)   Die stroom wat tydens resonansie vloei                             (3)

 3.2   Noem die waarde van die toevoerstroom in ŉ parallelle RLC-stroombaan tydens
       resonansie.                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                              7

 3.3   Definieer die term bandwydte van ŉ resonante stroombaan.                          (2)

 3.4   Noem TWEE kenmerke van ŉ parallelle RLC-stroombaan.                               (2)

 3.5   Verwys na FIGUUR 3.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                       FIGUUR 3.5: PARALLELE RLC-FASORDIAGRAM

       Gegee:
       IC = 0,63 A
       IR = 0,83 A
       IL = 0,5 A

       Bereken die:

       3.5.1     Totale stroom wat deur die stroombaan vloei                             (3)

       3.5.2     Spanning as die weerstand ŉ waarde van 120,487 Ω het                    (3)

       3.5.3     Totale impedansie van die stroombaan                                    (3)

       3.5.4     Fasehoek en noem of die stroom die spanning voorloop of naloop.         (3)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA              (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

 4.1    Skryf die afkorting JVET volledig uit.                                          (1)

 4.2    Noem TWEE tipes vloedvlak-veldeffektransitors (JVET's).                         (2)

 4.3    Verduidelik hoe die konstruksie van die JVET aangepas is om die lekstroom
        tussen die hekterminaal en afvoerbronkanaal te oorkom.                          (2)

 4.4    Verwys na FIGUUR 4.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                        FIGUUR 4.4: MOSVET AS ’N SKAKELAAR

        4.4.1   Identifiseer die tipe MOSVET wat in hierdie stroombaan gebruik is.      (2)

        4.4.2   Beskryf wanneer die lamp in hierdie stroombaan sal AAN skakel.          (2)

        4.4.3   Verduidelik wat sal gebeur as RGS kortgesluit word.                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                    9

 4.5    FIGUUR 4.5 hieronder toon die kenkromme van ŉ EVT. Beantwoord die
        vrae wat volg.

                                FIGUUR 4.5: UJT-KENKROMME

        4.5.1    Identifiseer streek A en D.                                                   (2)

        4.5.2    Verduidelik wat in die EVT tussen punte C en D van die kenkromme
                 gebeur.                                                                       (3)

 4.6    Verwys na FIGUUR 4.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                   FIGUUR 4.6: TRANSISTOR

        4.6.1        Identifiseer die konfigurasie waarin die transistors verbind is.          (1)

        4.6.2        Verduidelik TWEE voordele van die transistorkonfigurasie in
                     FIGUUR 4.6.                                                               (2)

 4.7    Noem VIER kenmerke van ŉ ideale operasionele versterker.                               (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA               (EC/SEPTEMBER 2022)

  4.8    FIGUUR 4.8 hieronder toon die op-versterker as ŉ nie-omkeerversterker.
         Beantwoord die vrae wat volg.

                          FIGUUR 4.8 NIE-OMKEERVERSTERKER

         Gegee:

         VIN = 1,5 V
         RF = 50 kΩ
         RIN = 10 kΩ

         4.8.1    Bereken die spanningswins in FIGUUR 4.2.                                  (3)

         4.8.2    Bereken die uitsetspanning.                                               (3)

         4.8.3    Beskryf die effekte van die vermindering van die terugvoer-
                  weerstand.                                                                (2)

  4.9    Met verwysing na die 555-tydreёlaar-GS, beantwoord die vrae hieronder.

         4.9.1    Verduidelik die funksie van pen 6 (drempel) op ŉ 555-GS.                  (3)

         4.9.2    Noem die spanningsparameters waartussen ŉ 555-tydreёlaar kan
                  bedryf.                                                                   (2)

         4.9.3    Verduidelik die astabiele werkingsmodus van ŉ 555-tydreёlaar.             (2)

         4.9.4    Noem EEN metode om pen 1 te identifiseer.                                 (1)

  4.10   Verduidelik die verskil tussen ooplus-versterking en geslote-lus-versterking
         met verwysing na op-versterkers.                                                   (2)

  4.11   Noem DRIE gebruike vir die 555-GS.                                                (3)
                                                                                          [45]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                   11

 VRAAG 5: SKAKELKRINGE

 5.1   Verwys na FIGUUR 5.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                    +6V

                 R1           R2

                                                      8
                                            4                 3
                                                 555                      R3
                                            6
                                            2
                                             1            5              LUD
               STEL       HERSTEL
                       S1            S2          C1

                                                                  GND1

                       FIGUUR 5.1: BISTABIELE MULTIVIBRATOR

       5.1.1   Noem TWEE kenmerke van die bistabiele multivibrator kring in
               FIGUUR 5.1 hierbo.                                                             (2)

       5.1.2   Verduidelik wat in die stroombaan sou gebeur as R3 verwyder sou
               word.                                                                          (1)

       5.1.3   Verduidelik die belangrikheid (funksie) van R3 in die stroombaan wat in
               FIGUUR 5.1 getoon word.                                                        (2)

       5.1.4   Beskryf wat gebeur wanneer die STEL-skakelaar, S1 gedruk word.                 (3)

       5.1.5   Verduidelik die funksie van R1 en R2 in die stroombaan.                        (2)

 5.2   Teken ŉ volledig benoemde stroombaandiagram vir ŉ astabiele multivibrator
       op-versterkerkring.                                                                    (6)

 5.3   Met verwysing na ŉ astabiele multivibrator op-versterkerkring, verduidelik die
       term terugvoer.                                                                        (3)

 5.4   Noem EEN toepassing van ŉ monostabile multivibrator.                                   (1)

 5.5   Verduidelik die werksbeginsel van ŉ dag/nag skakelkring.                               (6)

 5.6   Teken ŉ volledig benoemde diagram van ŉ tipiese histerese-kromme.                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA          (EC/SEPTEMBER 2022)

 5.7   Teken die uitsetgolfvorm van ŉ 555-tydreёlaar-GS wat as ŉ Schmittsneller
       gebruik word. Toon ten minste TWEE volle siklusse.                             (4)

 5.8   FIGUUR 5.8 en TABEL 5.8 hieronder toon die weerstandwaardes,
       uitsetspannings en wins van ŉ sommeerversterker. Verwys na FIGUUR 5.8 en
       bestudeer TABEL 5.8 om die vrae wat volg te beantwoord.

                           R1                   RF
           V1 = + 0,5 V
                                R2
           V2 = + 1,2 V                                      VUIT
                                R3
           V3 = + 0,9 V

                          FIGUUR 5.8: SOMMEERVERSTERKER

                          WEERSTANDWAARDES               UITSET     WINS
                 R1         R2     R3       RF             VUIT     β (AV)
               20 kΩ       20 kΩ  20 kΩ    20 kΩ            B          1
               20 kΩ       20 kΩ  20 kΩ    40 kΩ         + 5,2 V      D
                5 kΩ       10 kΩ  20 kΩ    40 kΩ            C        4,08
               20 kΩ       20 kΩ  20 kΩ      A           + 10,4 V      4
                                    TABEL 5.8

       5.8.1    Noem die funksie van ŉ sommeerversterker.                             (2)

       5.8.2    Bereken die uitsetspanning by B.                                      (3)

       5.8.3    Bereken die uitsetspanning by C.                                      (3)

       5.8.4    Bereken die waarde van die terugvoer by A.                            (3)

       5.8.5    Bereken die totale wins by D.                                         (3)
                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                 13

 VRAAG 6: VERSTERKERS

 6.1     Beskryf klas A-versterking met verwysing na die voorspanning van ŉ
         transistor.                                                                         (2)

 6.2     Verwys na FIGUUR 6.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                         FIGUUR 6.2: RC-GEKOPPELDE VERSTERKER

         6.2.1       Noem TWEE funksies van kapasitor C2.                                     (2)

         6.2.2       Verduidelik die werking van ŉ RC-gekoppelde versterker.                  (6)

         6.2.3       Noem TWEE vereistes vir die koppeling van versterker stadia.             (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA              (EC/SEPTEMBER 2022)

 6.3     Ontleed FIGUUR 6.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          FIGUUR 6.3: FREKWENSIE-KENKROMME VAN ’N RC-GEKOPPELDE
                                VERSTERKER

         6.3.1       Benoem punte A, B, C en D.                                              (4)

         6.3.2       Definieer die term frekwensieresponse met verwysing na versterkers.     (2)

         6.3.3       Beskryf hoe die spanningswins van ŉ RC-gekoppelde versterker by
                     lae frekwensies beïnvloed word.                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                15

 6.4     Verwys na FIGUUR 6.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

              FIGUUR 6.4: TRANSFORMATOR-GEKOPPELDE VERSTERKER

         6.4.1       Noem hoe die stroombaan gewysig moet word as die luidspreker na
                     ŉ laer-impedansie-luidspreker verander word.                             (2)

         6.4.2       Verduidelik waarom ŉ transformator by die uitset van die versterker
                     gebruik word.                                                            (3)

         6.4.3       Noem TWEE nadele van ŉ transformator-gekoppelde versterker.              (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
 16                         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                  (EC/SEPTEMBER 2022)

 6.5     Verwys na FIGUUR 6.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                               FIGUUR 6.5: HARTLEY-OSSILLATOR

         6.5.1       Definieer die term ossillator.                                              (2)

         6.5.2       Verduidelik die funksie van die RF-spoel in die ossillatorkring.            (3)

         6.5.3       Noem die doel van weerstande R1 en R2 in die stroombaan.                    (2)

         6.5.4       Onderskei tussen die Hartley-ossillator en die Colpitts-ossillator.         (2)

         6.5.5       Beskryf hoe ossillasie in die stroombaan verkry word.                       (6)

         6.5.6       Noem die vergelyking vir die frekwensie van ossillasie van ŉ
                     tenkbaan.                                                                   (2)
                                                                                                [45]

                                                                                 TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                                       17

                                                             FORMULEBLAD:

 RLC-KRINGE                                                      HALFGELEIER TOESTELLE

                                   1                                  𝑉𝑢𝑖𝑡
                                                                 𝐴𝑉 = 𝑉𝑖𝑛 = 𝑅 𝐹
                                                                                        𝑅
 𝑋𝐿 = 2𝜋𝐹𝐿 𝑒𝑛 𝑋𝐶 =                                                                      𝐼𝑁
                                 2𝜋𝐹𝐶
                                                                                                 𝑅
 SERIE                                                           𝑉𝑈𝐼𝑇 =𝑉𝐼𝑁 = (− 𝑅 𝐹 )
                                                                                                     𝐼𝑁

 𝐼𝑇 =𝐼𝑅 =𝐼𝐶 = 𝐼𝐿                                                           𝑅
                                                                 𝐴𝑉 =1+𝑅 𝐹
                                                                               𝐼𝑁

 𝑍 = √𝑅 2 + (𝑋𝐿 − 𝑋𝐶 )2                                                                              𝑅
                                                                 𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 (1 + 𝑅 𝐹 )
                                                                                                     𝐼𝑁
               2
 𝑉𝑇 = √𝑉𝑅 + (𝑉𝐿− 𝑉𝐶 )2
                                                                 𝛽𝑠𝑢𝑝𝑒𝑟 =𝛽1 × 𝛽2

 𝑉𝐿 = 𝐼𝑋𝐿 𝑒𝑛 𝑉𝑐 = 𝐼𝑋𝐶 𝑒𝑛 𝑉𝑇 = 𝐼𝑍
                                                                 VERSTERKERS
           𝑅
 𝐶𝑂𝑆𝜃 = 𝑍
                                                                 𝑉𝐶𝐸 = 𝑉𝐶𝐶
                                                                          𝑉
 𝐶𝑂𝑆𝜃 = 𝑉𝑅
           𝑉                                                     𝐼𝐶𝑚𝑎𝑘𝑠 = 𝑅𝐶𝐶
                                                                                    𝐶
               𝑇

                                                                       𝐴
      𝑋𝐿   𝑋𝐶       𝑉𝐿      𝑉𝐶           1       𝐿               𝐴′ =1+𝛽𝐴
 𝑄 = 𝑍 = 𝑍 =𝑉 = 𝑉 = 𝑅 √𝐶
                        𝑆    𝑆
                                                                                                          𝑃𝑢𝑖𝑡
 PARALLEL                                                        𝐾𝑟𝑎𝑔𝑤𝑖𝑛𝑠 𝐴𝑃 = 𝑙𝑜𝑔10 (                         )
                                                                                                          𝑃𝑖𝑛
 1. 𝑉𝑇 = 𝑉𝑅 =𝑉𝐿 = 𝑉𝐶                                                                        𝐸
                                                                 𝐴𝑉 =20 𝑙𝑜𝑔10 𝐸𝑢𝑖𝑡 dB
                                                                                                𝑖𝑛
           𝑽                         𝑉                   𝑉
 2. 𝐼𝑹 = 𝑹 = 𝑒𝑛 𝐼𝐿 = 𝑋 = 𝐼𝐶 = 𝑋                                                             𝐼
                                     𝐿                   𝐶
                                                                 𝐴𝐼 = 20 𝑙𝑜𝑔10 𝐼𝑢𝑖𝑡
                                                                                                𝑖𝑛

 3. 𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2                                     𝐹0 =2𝜋√𝐿 𝐶
                                                                           1
                                                                               𝑇

                   𝐼𝑅                                                  1
 4. 𝐶𝑂𝑆𝜃 =                                                       Fr =2𝜋√𝐿𝐶
                   𝐼𝑇
                                                                               1
           𝑋𝐿       𝑋𝐶       𝑉𝐿              1       𝐿           𝐹𝑂 = 2𝜋√6 𝑅𝐶
 5. 𝑄 =            = 𝑍 = 𝑉 = 𝑅 = √𝐶
           𝑍                     𝑆

Kopiereg voorbehou                                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
 18                           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA   (EC/SEPTEMBER 2022)

 SKAKELKRINGE

                𝑉             𝑅
1. Wins A𝑉 = 𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (𝑅 𝑓 ) omkeer op-versterker
                    𝐼𝑁         𝑖𝑛

                𝑉                 𝑅
2. Wins A𝑉 = 𝑉𝑈𝐼𝑇 = 1 + (𝑅 𝑓 ) nie-omkeer op-versterker
                    𝐼𝑁              𝑖𝑛

                         𝑅
3. 𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 × (− 𝑅 𝑓 ) omkeer op-versterker
                         𝑖𝑛

4. VUIT = −(V1 + V2 + V3 ) sommerende op-versterker
           1
5. 𝑓𝑟 = 2𝜋√𝐿𝐶

           1
6. 𝑓 = 2𝜋√6𝑅𝐶

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans Power](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2020-afrikaans-power/3bf820c8-f427-4b77-acb6-9d1d1c1e44db) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology May June 2022 (Digital) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2022-digital-afr/06607207-1ab5-4871-8074-c5e700e5a450) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Memo · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
