# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-afrikaans/294497c5-14c3-4aba-9c1c-6cea7e9082f6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-digital-afrikaans/294497c5-14c3-4aba-9c1c-6cea7e9082f6)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIORSERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2023

 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA
                NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

2                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA      (EC/SEPTEMBER 2023)

INSTRUKSIES AAN NASIENERS

1.    Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
      aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

2.    Berekeninge:

      2.1    Alle berekeninge moet formules toon.

      2.2    Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

      2.3    Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.

      2.4    Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die
             korrekte antwoord verkry is.

      2.5    Wanneer ŉ verkeerde antwoord in ŉ daaropvolgende berekening
             gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word.
             Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word,
             moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde
             waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord
             daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat volpunte vir
             die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

      2.6    Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde
             effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe
             daar in die berekening afgerond is.

3.    Hierdie nasienriglyn is slegs ŉ gids met modelantwoorde.

4.    Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word.
      Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
      nasiensentrums toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                   3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1     B✓                                                                         (1)

1.2     A✓                                                                         (1)

1.3     C✓                                                                         (1)

1.4     D✓                                                                         (1)

1.5     D✓                                                                         (1)

1.6     B✓                                                                         (1)

1.7     D✓                                                                         (1)

1.8     B✓                                                                         (1)

1.9     D✓                                                                         (1)

1.10    D✓                                                                         (1)

1.11    D✓                                                                         (1)

1.12    B✓                                                                         (1)

1.13    A✓                                                                         (1)

1.14    D✓                                                                         (1)

1.15    C✓                                                                        (1)
                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

4                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA           (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID (GENERIES)

2.1    •   Integriteit ✓
       •   Verantwoordelikheidsgevoel ✓
       •   Klem op kwaliteit
       •   Dissipline
       •   Sin vir spanwerk                                              (Enige 2 x 1)       (2)

2.2    ŉ Gebeurtenis wat baie ernstige fisiese besering aan ŉ persoon
       veroorsaak, ✓ wat hul gesondheid en veiligheid bedreig. ✓                             (2)

2.3    • Vermy direkte kontak met enige chemikalie ✓
       • Dra altyd persoonlike beskermende klere
       • Lees en wees altyd bewus van die waarskuwingsimbole op houers
                                                                 (Enige 1 x 1)               (1)

2.4    ŉ Onveilige handeling is die opsetlike uitvoering van ŉ taak of aktiwiteit op ŉ
       wyse wat die gesondheid en veiligheid van almal kan bedreig. ✓
       ŉ Berekende risiko is die waarskynlikheid dat besering of skade kan
       plaasvind tydens die gebruik van gevaarlike toerusting. ✓                             (2)

2.5    •   Om te verhoed dat jy elektrokusie/elektriese skok opdoen. ✓
       •   Om beserings te voorkom.                                    (Enige 1 x 1)         (1)

2.6    Dit kan die toerusting beskadig en die toerusting onveilig maak ✓ en die
       veiligheid van die gebruiker in gevaar stel. ✓                                       (2)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)        ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                      5

VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.1    3.1.1    Monostabiele multivibrator ✓                                                (1)

       3.1.2    Bistabiele multivibrator ✓                                                  (1)

3.2                                                    RF
                                                             ✓

                                                           + 12 V. ✓
                                                   A
                                                       -
                                                   B   +
                                                           - 12 V. ✓   R1
                                     C1 .      ✓                              VOUT
                                                                               UIT . ✓
        VC
                                                                       R2

                                       t
                                                                                            (5)

3.3    3.3.1    Bistabiele ✓ multivibrator ✓                                                (2)

       3.3.2    Resistor 𝑅1 en 𝑅2 is optrek ✓ weerstande ✓                                  (2)

       3.3.3    Wanneer stel gedruk word, trek dit pen 2 ‘laag’ ✓ (0 V) en veroorsaak
                dat die uitset ‘hoog’ gaan. ✓ skakel die LUD aan. ✓                         (3)

       3.3.4    Drempelpen 6 word doelbewus op 0 V gehou ✓wat veroorsaak dat die
                GS nie terugstel nie, ✓ hou die uitset hoog ✓ wanneer 𝑆1 gedruk word.       (3)

3.4    3.4.1    Die uitsetsein verteenwoordig ŉ omkerende Schmitt-sneller ✓ omdat
                die uitsetsein omgekeer word ✓met verwysing na die insetsein. ✓             (3)

       3.4.2

                                                                                           (7)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

6                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA               (EC/SEPTEMBER 2023)

3.5 3.5.1     Die wins van die versterker word bepaal deur die verhouding ✓ van die
              terugvoerweerstand ✓ tot die insetweerstand van elkeen. ✓                          (3)

      3.5.2   VUIT = - (𝑉1 𝑅1 + 𝑉2 𝑅2 + 𝑉3 𝑅3)
                           𝑅𝑓              𝑅𝑓       𝑅𝑓
                                                         ✓
                                           100 𝑘Ω            100 𝑘Ω   100 𝑘Ω
                     = − (200 𝑚𝑉 20 𝑘Ω + 300 𝑚𝑉 10 𝑘Ω + 400 𝑚𝑉 25 𝑘Ω ) ✓

                      = −(200 𝑚𝑉 × 5) + (300 𝑚𝑉 × 10) + (400 𝑚𝑉 × 4)✓

                      = −5,6 𝑉         ✓                                                         (4)

      3.5.3   VUIT      = VIN × Wins
                            𝑉
              Wins AV    = 𝑉𝑈𝐼𝑇            ✓
                                𝐼𝑁

                                     5,6
                        = 0,2 + 0,3 + 0,4 ✓

                        = 6,2 𝑉 ✓                                                                (3)

      3.5.4   Met ŉ veranderlike weerstand in die terugvoerlus kan die wins, ✓ van
              die versterker gevarieerd / beheer word. ✓                                         (2)

      3.5.5   As 𝑅2 na 5 kΩ verander word, sal die wins vir 𝑉2 toeneem ✓ wat
              veroorsaak dat die totale uitsetspanning toeneem. ✓                                (2)

3.6

                                                                                                 (6)

3.7 •    Die insette trek nulstroom. ✓
    •    Die twee insette sal altyd dieselfde spanning hê. ✓
    •    Die kapasitor sal teen ŉ konstante tempo laai wanneer ŉ konstante stroom
         verskaf word. ✓                                                                        (3)
                                                                                               [50]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                        7

VRAAG 4: HALFGELEIERS

4.1
                                                 Vcc +

                            +

                                                              Uitset

                            -

                                                 Vcc -

       •    Tekening korrek ✓
       •    Insette en Uitsette korrek benoem ✓
       •    Positiewe en Negatiewe toevoere korrek benoem ✓                                 (3)

       4.2.1    Die sein sal 10 maal groter as die insetsein wees / die uitset sal
                1 V ✓ wees en die uitsetsein sal 180° uit fase met die insetsein
                wees. ✓                                                                     (2)

       4.2.2    Die sein sal 11 maal groter as die insetsein wees/die uitset sal 1,1 V
                ✓ wees en die uitsetsein sal in fase met die inset sein wees. ✓             (2)

       4.3.1    Nee, die uitsetsein is verkeerd. ✓Die uitsetsein moet 180° uit fase
                wees met die insetsein omdat die stroombaan ŉ omkeer versterker
                is. ✓                                                                       (2)

       4.3.2                R
                VUIT = VIN (R f ) V ✓
                                IN
                                     150 × 103
                3 V = 20 × 10−3 (                ) V✓
                                       RIN

                RIN = 1 000 Ω
                RIN = 1 kΩ ✓                                                                (3)

       4.4.1    Sneller ✓                                                                   (1)

       4.4.2    • Pen 6 stel die spanning waarteen die 555 GS sal aktiveer. ✓
                • Dit word gebruik om die spanning oor die tydsberekening-
                kapasitor ✓in stand te hou wat dan deur Pen 7 ontlaai word. ✓               (3)

       4.4.3    Die 555 GS kan slegs werk teen kragtoevoerspannings tussen
                +5 V ✓ tot +18 V. ✓                                                         (2)

       4.4.4    Die RS-wipkring stoor die inkomende inligting tydelik, ✓ totdat nuwe
                inligting ontvang word. ✓                                                   (2)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

8                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA         (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.1   •   Vloeibare kristal word tussen twee deursigtige plate geplaas. ✓
      •   Die deursigtige plate is gepolariseer. ✓
      •   ŉ Reflekterende metaaloppervlak is agter die onderste plaat gemonteer. ✓
      •   ŉ Deursigtige plastiekplaat word bo-op die boonste gepolariseerde bord
          geplaas. ✓                                                                     (4)

5.2   •   In gemeenskaplike anode ✓ is al agt LUD’s intern aan ŉ gemeenskaplike
          positiewe spanningspoor verbind. ✓
      •   In gemeenskaplike katode ✓ is al agt LUD’s intern aan ŉ gemeenskaplike
          0 V-grond gekoppel. ✓                                                          (4)

5.3   •   Insetspanning: 2 V (2,1 tot 2,5 kan ook as korrek geneem word) ✓
      •   Stroomvloei: 20 mA ✓
      •   Omgekeerde spanning: 6 V
      •   Drywing: 600 mW
      •   Soldeertyd: 5 s                                             (Enige 2 x 1)      (2)

5.4   5.4.1
                                                                                +5V

                                   R1   R2    R3

                              S1
                     1             ✓
                                                                     ✓           A0
                              S2
                     2                  ✓          ✓
                                                       ✓
                              S3
                     3                                                           A1
                                                                     ✓
                                                                                         (6)

      5.4.2    W=0✓
               X =1✓
               Y =0✓
               Z =0✓                                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                    9

5.5
                         C                             S
                                          =1
                         A
                                   =1
                         B
                                          &            Co
                                                >1
                                   &

       LET WEL:
       1 punt vir elke logika-hek.
       ŉ Punt word toegeken vir ŉ logika-funksie alleenlik as die relevante funksie
       se insette en uitsette korrek gekoppel en benoem word waar van toepassing.        (5)

5.6    5.6.1

                             KLK

                                               OF

                         KLK

                LET WEL:
                1 punt vir elke NEN-hek = 2
                1 punt vir elke NOF-hek = 2
                1 punt vir die NIE-hek
                1 punt vir elke grendel = 1                                              (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

10                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA            (EC/SEPTEMBER 2023)

        5.6.2
                            INSETTE                        UITSETTE
                          KLK             D            Q                Ǭ
                           0              0            GRENDEL
                           0              1      GRENDEL(ONVERANDERD)
                           1              0          0          1
                           1              1          1          0

                             1 punt vir elke korrekte ry op die tabel.✓✓✓                     (3)

 5.7    5.7.1

                 LET WEL: ŉ Punt word toegeken vir die korrekte telling by elke
                         klokpuls bv. die telling by klokpuls 3 moet 011 wees en
                         by puls 8 moet dit 000 wees.                                         (8)

        5.7.2    Die stroombaan in FIGUUR 5.6 is sinchronies. ✓                               (1)

 5.8    ŉ Sinchroniese teller gebruik ŉ gemeenskaplike klokpuls, ✓wat probeer om
        al die verskillende JK wipkringe gelyktydig te klok. ✓

        ŉ Asinchrone teller het ŉ klokpuls slegs op die eerste JK-grendel ✓ wat as
        die MBB dien. Die uitset van elke JK-grendel word ingestel as die klokpuls
        vir die volgende JK-grendel. ✓                                                        (4)

 5.9    •   SIPU (Serie-In-Parallel-Uit) ✓
        •   PIPU (Parallel-In-Parallel-Uit) ✓
        •   SISU (Serie-In-Serie-Uit) ✓
        •   PISU (Parallel-In-Serie-Uit)                               (Enige 3 x 1)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                             11

5.10
                                               ✓ Tekening korrek
                                               ✓ Q 0 tot Q 2 = 1 Punt

                                               Q2                 Q1                 Q0

                                     SET                SET                SET
               ✓ Data in         D         Q        D         Q        D         Q

               ✓      Klok
                                     CLR   Q            CLR   Q            CLR   Q

                ✓ Herstel
        LET WEL:
        • Elke korrekte benoeming verdien 1 punt.
           LET WEL: Q0 tot Q2 word as een benoeming gemerk.
        • 1 punt word toegeken vir die skets, as dit korrek is.                                     (5)
                                                                                                   [55]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

12                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                                 (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

6.1     Mikrobeheerders word in industriële beheertoestelle gebruik:
        • Industriële instrumentasie ✓
        • Monitering ✓
        • Prosesbeheer
        • Verkoelingstelsels                                         (Enige 2 x 1)                                 (2)

6.2
                                                  Gaan haal instruksies
                                                        (en data)

                           Voer instruksies uit                           Dekodeer instruksies

        LET WEL:
        • 1 punt vir elke korrekte benoemde etiket = 3
        • 1 punt vir elke korrekte koppeling en rigting = 1                                                        (4)

6.3     ŉ Mikroverwerker is bloot ŉ GS wat slegs die sentrale verwerkingseenheid
        (SVE) binne het. ✓
        ŉ Mikrobeheerder is in wese ŉ volledige, kleinskaalse rekenaar ✓ met al die
        nodige toestelle wat nodig is om te funksioneer, ✓ saam ingebed op ŉ enkele
        GS-skyfie. ✓
                                              OF

        ŉ Mikroverwerker is ŉ geïntegreerde stroombaan (GS) met slegs ŉ sentrale
        verwerkingseenheid (SVE).
        ŉ Mikrobeheerder is ŉ volledige, kleinskaalse rekenaar met al die nodige
        toestelle wat nodig is om te funksioneer, saam ingebed op ŉ enkele
        GS-skyfie.                                                                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                         13

 6.4

                                                 CPU / SVE

                                BUSSES
                                BUSSE

          LET WEL:
          • 1 punt word vir elke benoeming toegeken.
          • Die 6de punt word toegeken as die leerder al die benoemings korrek
             het en die skets is ook korrek geteken.
          • Die plasing van die komponente mag verskil van die nasienriglyn.                       (6)

 6.5      •   Geheue-data-register ✓
          •   Geheue-adresregister ✓
          •   Teller-register ✓
          •   Beheer-register
          •   Huidige instruksie-register                                       (Enige 3 x 1)      (3)

 6.6      Dit ontvang analoog data ✓ en sit die data om in digitale formaat wat dan
          aan die mikrobeheerder beskikbaar gestel word om verdere berekeninge te
          doen. ✓                                                                                  (2)

 6.7

                            Ontvanger                                  Sender
                              Sender                                  Ontvanger
                                                 (gelyktydig)
                                                       ✓        ✓                                  (4)

 6.8      Half-dupleks ✓
          Vol dupleks/dupleks ✓                                                                    (2)

 6.9      6.9.1       Die Geheue Data-Register (GDR) stoor ŉ kopie ✓ van die huidige
                      instruksie wat uitgevoer moet word. ✓                                        (2)

          6.9.2       Die Huidige Instruksie-Register (HIR) verdeel die instruksie in twee
                      dele. ✓ Een deel word gedekodeer deur die beheereenheid gereed
                      vir uitvoering, ✓ die ander deel is die adres van die data gestoor wat
                      saam met daardie instruksie gebruik moet word. ✓                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

14                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                               (EC/SEPTEMBER 2023)

 6.10    Neem baie spasie op die logikaskyfie op vir die parallelle paaie. ✓
         Maak die vervaardiging van die logika-skyfie meer kompleks. ✓                                            (2)
 6.11    6.11.1      •   Verkooppunt (POS) terminale ✓
                     •   Meetinstrumente ✓
                     •   Groot spesiale outomatiese masjiene ✓
                     •   Modems
                     •   Rekenaar Numeries Beheerde masjiene (CNC) Robotte
                     •   Intrinsieke Rekenaarbeheerstelsels
                     •   Mediese instrumente en toestelle           (Enige 3 x 1)                                 (3)
 6.11    6.11.2      Differensiaal ✓                                                                              (1)

 6.12    In ŉ wettige datavloei sal die datalyne mekaar volg as ŉ spesifieke aksie ✓
         en sal nie mekaar kruis of teen die ander vloei beweeg nie. ✓

         In ŉ onwettige datavloei, sal die datalyne net eindig sonder om ŉ funksie ✓
         te behaal. Die datalyne mag ook teen die vloei van die ander lyne beweeg
         of mag ander datalyne kruis. ✓                                                                           (4)

 6.13                            Begin

                                             ✓                      ✓                 ✓            ✓
                               Sensor 1 ?             Sensor 2 ?         Sensor 3 ?
                                            Nee                    Nee                    Nee
                               Ja                     Ja                 Ja

                                 Alarm            ✓
                                  aan

                                                      ✓
                          ✓    Herstel ?

                                            Nee
                               Ja

                                 Alarm
                                   af             ✓

         1 punt vir elke korrekte geplaaste simbool = 6
         1 punt vir elke korrekte geplaaste vloeilyn = 2                                                         (8)
                                                                                                                [50]
                                                                                                 TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec-d/1357133c-6348-4036-ab76-b107ea775f6c) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
