# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-electronics-afrikaans/a6cbd94a-08ea-4587-8522-2ae4db053c03
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-electronics-afrikaans/a6cbd94a-08ea-4587-8522-2ae4db053c03)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                 SENIORSERTIFIKAAT

                         GRAAD 12

                 SEPTEMBER 2023

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA
              NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

2                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA               (EC/SEPTEMBER 2023)

 INSTRUKSIES AAN NASIENERS

 1.    Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante, aanvaarbare
       antwoord oorweeg moet word.

 2.    Berekeninge:

       2.1     Alle berekeninge moet formules toon.

       2.2     Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

       2.3     Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word.

       2.4     Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die
               korrekte antwoord verkry is.

       2.5     Wanneer ŉ verkeerde antwoord in ŉ daaropvolgende berekening gebruik
               word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die
               verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die nasiener
               die antwoord weer uitwerk met die verkeerde waardes. Indien die kandidaat
               die aanvanklike verkeerde antwoord daaropvolgende korrek toegepas het,
               moet die kandidaat volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge
               kry.

       2.6     Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde effens
               van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe daar in die
               berekening afgerond is.

 3.    Hierdie nasienriglyne is slegs ŉ gids met modelantwoorde.

 4.    Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
       beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
       toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1    B✓                                                            (1)

1.2    A✓                                                            (1)

1.3    C✓                                                            (1)

1.4    C✓                                                            (1)

1.5    D✓                                                            (1)

1.6    A✓                                                            (1)

1.7    D✓                                                            (1)

1.8    B✓                                                            (1)

1.9    C✓                                                            (1)

1.10   C✓                                                            (1)

1.11   A✓                                                            (1)

1.12   C✓                                                            (1)

1.13   B✓                                                            (1)

1.14   A✓                                                            (1)

1.15   A✓                                                           (1)
                                                                   [15]

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                 (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

 2.1   •   Integriteit ✓
       •   Verantwoordelikheidsgevoel ✓
       •   Klem op kwaliteit
       •   Dissipline
       •   Sin vir spanwerk                                              (Enige 2 x 1)       (2)

 2.2   ŉ Gebeurtenis wat baie ernstige fisiese besering aan ŉ persoon
       veroorsaak, ✓ wat hul gesondheid en veiligheid bedreig. ✓                             (2)

 2.3   • Vermy direkte kontak met enige chemikalie ✓
       • Dra altyd persoonlike beskermende klere
       • Lees en wees altyd bewus van die waarskuwingsimbole op houers
                                                                 (Enige 1 x 1)               (1)

 2.4   ŉ Onveilige handeling is die opsetlike uitvoering van ŉ taak of aktiwiteit op ŉ
       wyse wat die gesondheid en veiligheid van almal kan bedreig. ✓
        ŉ Berekende risiko is die waarskynlikheid dat besering of skade kan
       plaasvind tydens die gebruik van gevaarlike toerusting. ✓                             (2)

 2.5   •   Om te verhoed dat jy elektrokusie/elektriese skok opdoen. ✓
       •   Om beserings te voorkom                                     (Enige 1 x 1)         (1)

 2.6   Dit kan die toerusting beskadig en die toerusting onveilig maak, ✓ en die
       veiligheid van die gebruiker in gevaar stel. ✓                                       (2)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                          5

VRAAG 3: RLC-KRINGE

3.1      Dit is die opposisie wat die reaktiewe komponente van ŉ induktor teen
         stroomvloei bied ✓ wanneer dit aan ŉ WS-toevoer gekoppel is. ✓                             (2)

3.2                                             VL

                                                                             I
                      Y-Axis
                                                             Y-Axis
                          0
                                                90º          180º     270º       360º

                                Y-Axis

         • Volle siklusse korrek geteken ✓
         • Fase verskil korrek ✓
         • Golfvorms korrek gemerk ✓                                                                (3)

3.3      3.3.1 XC = 1 ✓
                   2𝜋𝑓𝐶
                                            1
                       =                                 ✓
                               2 × 𝜋 × 60 × 200 × 10-6

                       = 13,26 Ω ✓                                                                  (3)

         3.3.2 I = V ✓
                   Z
                           110
                  = 101,65 ✓

                  = 1,08 A ✓                                                                        (3)

         3.3.3
                 Z =√R2 + (XL − XC )2 ✓

                 R =√Z2 + (XL − XC )2

                      =√101,652 − (31,55 − 13,26)2 ✓

                      = 100 Ω ✓                                                                     (3)

         3.3.4 𝑋𝐿 = 2𝜋𝑓𝐿 ✓
                       𝐿   𝑋
                 𝐿 = 2𝜋𝑓
                               31,55
                      = 2 × 𝜋 × 60 ✓

                      = 0,084 𝐻 = 84 𝑚𝐻 ✓                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

6                             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA     (EC/SEPTEMBER 2023)

 3.4    fr =
                  1
                        ✓
                2π√LC
                                   1
            =                                   ✓
                2 × π ×√50 × 10–3 × 60 × 10–6
            = 91,89 Hz ✓                                                               (3)

 3.5    3.5.1           V
                  IC = X ✓
                         C

                         100
                      = 11,83 ✓

                      = 8,45 A ✓                                                       (3)

        3.5.2
                  IT = √IR 2 + (IC − IL )2 ✓

                      = √9,092 + (8,45 − 4,54)2 ✓

                      = 9,9 A ✓                                                        (3)

        3.5.3     cosθ = R ✓
                               I
                               IT
                               9,09
                         =             ✓
                               9,9

                        = 0,918 ✓                                                      (3)

        3.5.4     Voorloop, ✓omdat Ic groter as IL is. ✓                               (2)

 3.6    Selektiwiteit is ŉ maatstaf van hoe goed ŉ resonante stroombaan op ŉ reeks
        frekwensies reageer✓ en ander frekwensies skei ✓                               (2)

 3.7    •    Die waarde van die serieweerstand ✓
        •    Die LC verhouding ✓                                                       (2)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                            7

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1
                                                     ✓
                                                   DREINEER (D)

                                           ✓
                                         HEK (H)

                                                                  ✓
                                                     BRON (B)                          (3)

4.2     4.2.1    1 – Bron ✓
                 2 – Wins ✓
                 3 – Drein ✓
                 4 – Verrykte kanaal ✓                                                 (4)

        4.2.2    N-tipe materiaal ✓                                                    (1)

4.3     Afsny: met nul op die emittor is die pn-aansluiting omgekeerd voorgespan
        en ŉ klein omgekeerde lekstroom vloei. ✓ Deur die emittorspanning te
        verhoog, val die omgekeerde lekstroom totdat ŉ punt bereik word waar die
        emittorspanning gelyk is aan die spanning in die staaf punt. ✓ Geen stroom
        vloei in enige rigting nie. ✓ As die emittorspanning styg totdat die pn-
        aansluiting op die punt is om meevoorgespan te word, begin voorwaartse
        stroom by die afsnygebied vloei. ✓                                             (4)

4.4

                                                                                       (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

8                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA            (EC/SEPTEMBER 2023)

 4.5    4.5.1 A = Nie-omkeerende op-versterker ✓
              B = Omkeer op-versterker ✓
              C = Uitset ✓                                                                 (3)

        4.5.2 Die Op-versterker is ideaal vir die versterking van WS-spannings
              vanweë sy dubbele spanningstoevoer, ✓ wat die uitsetterminaal
              toelaat om bo en onder nul volt te styg en daal. ✓                           (2)

 4.6    4.6.1 Omkeer-versterker ✓                                                          (1)

        4.6.2 V             RF
               UIT = VIN (− R ) ✓
                                    IN

                        VUIT × R IN
                 RF =
                            VIN
                         8 × 1,8 × 103
                  RF = (                 )✓
                              0,4

                     = 36 000 Ω ✓                                                          (3)

 4.7    4.7.1 Die sein sal 10 × groter as die insetsein wees / ✓die uitset sal 1 V, ✓
              wees en die uitsetsein sal 180° uit fase met die insetsein wees. ✓           (3)

        4.7.2     Die sein sal 11 × groter as die insetsein wees/ ✓die uitset sal
                 1,1 V ✓wees en die uitsetsein sal in fase met die insetsein wees. ✓       (3)

 4.8    •       Die versterkerkringe se wins sal verminder word. ✓
        •       Die versterker word baie meer gestabiliseer. ✓
        •       Vervorming van die uitsetsein word verminder. ✓
        •       Die reeks frekwensies wat versterk kan word, word vergroot. ✓              (4)

 4.9    4.9.1 2 – Sneller ✓
              3 – Uitset ✓
              5 – Beheerspanning ✓
              8 – Kragtoevoer ✓                                                            (4)

        4.9.2 Dit verskaf die ontladingspad ✓vir die tydsberekeningkapasitor ✓ en
              tydsberekeningsweerstand. ✓                                                  (3)

        4.9.3 Die 555 IC kan slegs werk teen kragtoevoerspannings tussen +5 V ✓
              tot +18 V. ✓                                                                (2)
                                                                                         [45]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                              9

VRAAG 5: SKAKELKRINGE

5.1    5.1.1    Monostabiele multivibrator ✓                                                  (1)

       5.1.2    Bistabiele multivibrator ✓                                                    (1)

5.2
                                                      RF
                                                            ✓

                                                          + 12 V. ✓
                                                  A
                                                      -
                                                  B   +
                                                          - 12 V. ✓     R1
                                     C1 .     ✓                               VOUT
                                                                               UIT . ✓
        VC
                                                                        R2

                                       t
                                                                                              (5)

5.3    5.3.1    Bistabiele ✓multivibrator ✓                                                   (2)

       5.3.2    Resistor 𝑅1 en 𝑅2 is optrek ✓weerstande ✓                                     (2)

       5.3.3    Wanneer stel gedruk word, trek dit pen 2 ‘laag’ ✓ (0 V) en veroorsaak
                dat die uitset ‘hoog’ gaan. ✓ Dit skakel die LUD aan. ✓                       (3)

       5.3.4    Drempelpen 6 word doelbewus op 0 V gehou ✓wat veroorsaak dat die
                GS nie terugstel nie, ✓ hou die uitset hoog ✓ wanneer 𝑆1 gedruk word.         (3)

5.4    5.4.1    Die uitsetsein verteenwoordig ŉ omkeer-Schmitt-sneller ✓ omdat die
                uitsetsein omgekeer word ✓met verwysing na die insetsein. ✓                   (3)

       5.4.2

                                                                                              (7)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

10                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA              (EC/SEPTEMBER 2023)

5.5   5.5.1   Die wins van die versterker word bepaal deur die verhouding ✓ van die
              terugvoerweerstand ✓ tot die insetweerstand van elkeen. ✓                     (3)

      5.5.2   VUIT = - (𝑉1 𝑅1 + 𝑉2 𝑅2 + 𝑉3 𝑅3)
                             𝑅𝑓             𝑅𝑓   𝑅𝑓
                                                      ✓

                                        100 𝑘Ω        100 𝑘Ω    100 𝑘Ω
                     = − (200 𝑚𝑉 20 𝐾Ω + 300 𝑚𝑉 10 𝐾Ω + 400 𝑚𝑉 25 𝑘Ω )   ✓

                       = −(200 𝑚𝑉 × 5) + (300 𝑚𝑉 × 10) + (400 𝑚𝑉 × 4)✓

                       = −5,6 𝑉         ✓                                                   (4)

      5.5.3   VUIT        = VIN ×Wins
                             𝑉
              Wins AV     = 𝑉𝑈𝐼𝑇            ✓
                                 𝐼𝑁

                                      5,6
                          = 0,2 + 0,3 + 0,4 ✓

                         = 6,2 𝑉            ✓                                               (3)

      5.5.4   Met ŉ veranderlike weerstand in die terugvoerlus is die wins✓ van die
              versterker kan gevarieer / beheer word. ✓                                     (2)

      5.5.5   As 𝑅2 na 5 kΩ verander word, sal die wins vir 𝑉2 toeneem, ✓ wat
              veroorsaak dat die totale uitsetspanning toeneem. ✓                           (2)

5.6

                                                                                            (6)

5.7   • Die insette trek nulstroom. ✓
      • Die twee insette sal altyd dieselfde spanning hê. ✓
      • Die kapasitor sal teen ŉ konstante tempo laai wanneer ŉ konstante stroom
        verskaf word. ✓                                                                    (3)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                         11

VRAAG 6: VERSTERKERS

6.1   6.1.1    Vce = Vcc ✓                                                               (1)

      6.1.2    𝐼𝐶𝑚𝑎𝑘𝑠 = 𝑅𝑐
                           𝑉𝑐𝑐
                                      ✓

                           12 𝑉
                        = 600 Ω ✓

                        = 2 𝑚𝐴             ✓                                             (3)

6.2   6.2.1    •      RC-gekoppelde-versterker ✓
               •      Algemene emitter-versterker ✓                    (Enige 1 x 1)     (1)

      6.2.2    Die basis-emmitor (EB) aansluiting moet vorentoe voorgespan wees,
               bo die afsny streek ✓ en onder die versadigde streek. ✓ Die kollektor
               basis-aansluiting moet omgekeerde voorgespanning wees vir die
               transistor om in die aktiewe streek te werk, sodat versterking kan
               plaasvind.                                                                (4)

      6.2.3    VRC = VCC – VCE ✓
                   = 8 – 2,38 ✓
                   =5,62 V     ✓                                                         (3)

6.3   6.3.1    Balansversterker                ✓                                         (1)

      6.3.2    NPN-transistor ✓                                                          (1)

6.4   6.4.1    𝐴𝐼 = 20𝑙𝑜𝑔10 𝐼𝑈𝐼𝑇 ✓
                                  𝐼
                                      𝐼𝑁

                                  15,3 𝑚𝐴
                   = 2𝑂𝑙𝑜𝑔10 3,6 𝑚𝐴 ✓

                   = 20 × 4,25
                   = 85 𝑑𝐵 ✓                                                             (3)

      6.4.2    𝐴𝑃 = 10𝑙𝑜𝑔10 𝑃 𝐼𝑁
                                      𝑃
                                                   ✓
                                      𝑈𝐼𝑇
                                  750 × 10−3 𝐴
                      =10 𝑙𝑜𝑔10                    ✓
                                            28
                   = 10 × 0,026
                   = 0,268 𝑑𝐵 ✓                                                          (3)

      6.4.3                       𝑉            ✓
               AV = 20𝑙𝑜𝑔10 𝑉𝑈𝐼𝑇
                                      𝐼𝑁

                                      219 ✓
                      = 20𝑙𝑜𝑔10 230
                                      ✓
                      = 19 𝑑𝐵                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

12                         ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA          (EC/SEPTEMBER 2023)

 6.5
                                                    + Vcc   ✓

                                    R1     ✓
                                                      Q1
                                                     NPN         ✓

                                    R2
                                                            C

                                    R3

                     AC .       ✓                    Q2
                                                    PNP.    ✓

                                    R4

                                                                                        (5)

 6.6

                                                                                        (4)

 6.7   6.7.1   ŉ Ossillator is ŉ toestel wat ŉ WS-uitsetsein genereer, ✓sonder enige
               eksterne toegepaste insetsein. ✓                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                            13

       6.7.2    • Die RC-faseverskuiwing ossillator gebruik drie stelle RC
                  kombinasies ✓ om ŉ faseverskuiwing van 180º van die
                  uitsetgolfvorm vanaf die versterker ✓ te skep en dit te verswak.
                • Saam met die 180º faseverskuiwing tussen die basisspanning en
                  kollektorspanning van die versterker, ✓✓ die uitsetsein met ŉ
                  faseverskuiwing van 360º word vooraf bereik en versterk voordat
                  dit aan die RC-netwerk verskaf word. ✓
                • Die siklus herhaal homself.                                            (4)

6.8    6.8.1    Hartley-ossillator ✓                                                     (1)

       6.8.2    • Wanneer dit die eerste keer AAN geskakel word, styg die
                  kollektorspanning en laat die kapasitor in die tenkkring toe om te
                  laai. ✓
                • Die spanningsval oor die induktors is in ŉ omgekeerde vorm, wat
                  die transistor se basis in die teenoorgestelde rigting dryf en dit
                  daardeur afskakel. ✓
                • Die kapasitor sal deur die induktors ontlaai en die tenkkring in
                  ossillasie druk. ✓
                • Tydens ossillasie is die spannings aan elke kant van die tenkkring
                  180° uit fase met mekaar, relatief tot hul 0 V gemeenskaplike
                  middelpuntpunt. ✓
                • Dit verseker dat die kollektorspanning 180° uit fase is met die
                  basisspanning. ✓
                • Die vryloop-effek van die tenkkring se werking begin dan om die
                  transistor afwisselend AAN en AF te dryf wat op sy beurt die
                  tenkkring voortdurend herlaai en dit teen ŉ konstante amplitude
                  ossilleer. ✓                                                          (6)
                                                                                       [45]

                                                                          TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec-d/1357133c-6348-4036-ab76-b107ea775f6c) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
