# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

> Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-power-afrikaans/f5168b71-02fd-4f33-8032-e862e357494f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-memo-sept2023-power-afrikaans/f5168b71-02fd-4f33-8032-e862e357494f)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIORSERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2023

   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
               NASIENRIGLYN

PUNTE: 200

             Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

2                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS             (EC/SEPTEMBER 2023)

 INSTRUKSIES AAN NASIENERS

 1.    Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
       aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.

 2.    Berekeninge:

       2.1     Alle berekeninge moet formules toon.

       2.2     Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.

       2.3     Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
               word.

       2.4     Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
               die korrekte antwoord verkry is.

       2.5     Wanneer verkeerde antwoord in daaropvolgende berekening gebruik
               word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien
               die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die
               nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde waardes.
               Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord
               daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat volpunte vir
               die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.

       2.6     Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde
               effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe
               daar in die berekening afgerond is.

 3.    Hierdie nasienriglyn is slegs ŉ gids met modelantwoorde.

 4.    Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word.
       Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
       nasiensentrums toegepas word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1    B✓                                                             (1)

 1.2    A✓                                                             (1)

 1.3    C✓                                                             (1)

 1.4    C✓                                                             (1)

 1.5    A✓                                                             (1)

 1.6    B✓                                                             (1)

 1.7    C✓                                                             (1)

 1.8    D✓                                                             (1)

 1.9    C✓                                                             (1)

 1.10   B✓                                                             (1)

 1.11   D✓                                                             (1)

 1.12   A✓                                                             (1)

 1.13   D✓                                                             (1)

 1.14   B✓                                                             (1)

 1.15   C✓                                                            (1)
                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 4

4                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                 (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

 2.1   •   Integriteit ✓
       •   Verantwoordelikheidsgevoel✓
       •   Klem op kwaliteit
       •   Dissipline
       •   Sin vir spanwerk                                            (Enige 2 x 1)       (2)

 2.2   Gebeurtenis wat ernstige of ernstige fisiese besering aan persoon
       veroorsaak, ✓ wat hul gesondheid en veiligheid bedreig. ✓                           (2)

 2.3   • Vermy direkte kontak met enige chemikalie ✓
       • Dra altyd persoonlike beskermende klere
       • Lees en wees altyd bewus van die waarskuwingsimbole op houers
                                                               (Enige 1 x 1)               (1)

 2.4   Onveilige handeling is die opsetlike uitvoering van taak of aktiwiteit op
       wyse wat die gesondheid en veiligheid van almal kan bedreig. ✓
       Berekende risiko is die waarskynlikheid dat besering of skade kan
       plaasvind tydens die gebruik van gevaarlike toerusting. ✓                           (2)

 2.5   •   Om te verhoed dat jy elektrokusie/elektriese skok opdoen. ✓
       •   Om beserings te voorkom                                 (Enige 1 x 1)           (1)

 2.6   Dit kan die toerusting beskadig en die toerusting onveilig maak ✓ en die
       veiligheid van die gebruiker in gevaar stel. ✓                                      (2)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                             5

 VRAAG 3: RLC-KRINGE

 3.1    Dit is die opposisie wat die reaktiewe komponente van induktor teen
        stroomvloei bied ✓ wanneer dit aan WS-toevoer gekoppel is. ✓                               (2)

 3.2                                        VL

                                                                            I
                     Y-Axis
                                                            Y-Axis
                         0
                                            90º             180º     270º       360º

                               Y-Axis

        • Volle siklusse korrek geteken✓
        • Fase verskil korrek✓
        • Golfvorms korrek gemerk ✓                                                                (3)

 3.3    3.3.1 XC = 1 ✓
                  2𝜋𝑓𝐶
                                        1
                       =                                ✓
                              2 × 𝜋 × 60 × 200 × 10-6

                       = 13,26 Ω ✓                                                                 (3)

        3.3.2 I = V ✓
                  Z
                           110
                  = 101,65 ✓

                  = 1,08 A ✓                                                                       (3)

        3.3.3
                Z =√R2 + (XL − XC )2 ✓

                R =√Z2 + (XL − XC )2

                     =√101,652 − (31,55 − 13,26)2 ✓

                     = 100 Ω ✓                                                                     (3)

        3.3.4 𝑋𝐿 = 2𝜋𝑓𝐿 ✓
                      𝐿    𝑋
                𝐿 = 2𝜋𝑓
                               31,55
                     = 2 × 𝜋 × 60 ✓

                     = 0,084 𝐻 = 84 𝑚𝐻 ✓                                                           (3)
Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

6                                 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS   (EC/SEPTEMBER 2023)

 3.4              1
        fr = 2π√LC ✓
                                   1
            =                                   ✓
                2 × π ×√50 × 10−3 × 60 × 10−6

            = 91,89 Hz ✓                                                                  (3)

 3.5    3.5.1             V
                   IC = X ✓
                           C

                          100
                      = 11,83 ✓

                      = 8,45 A ✓                                                          (3)

        3.5.2
                   IT = √IR 2 + (IC − IL )2 ✓

                      = √9,092 + (8,45 − 4,54)2 ✓

                      = 9,9 A ✓                                                           (3)

        3.5.3      cosθ = IR ✓
                               I
                                   T

                               9,09
                          = 9,9 ✓

                          = 0,918 ✓                                                       (3)

        3.5.4      Voorlopend, ✓omdat Ic groter as IL is. ✓                               (2)

 3.6    Selektiwiteit is maatstaf van hoe goed resonante stroombaan op reeks
        frekwensies reageer ✓ en ander frekwensies skei. ✓                                (2)

 3.7    •    Die waarde van die serieweerstand ✓
        •    Die LC verhouding ✓                                                          (2)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                       7

 VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING

 4.1    4.1.1   B✓                                                                       (1)

        4.1.2   C✓                                                                       (1)

        4.1.3   A✓                                                                       (1)

 4.2    •    Installasiekoste is hoog ✓
        •    Nie oral beskikbaar nie ✓
        •    Nie geskik vir die meeste residensiële toepassings nie
        •    Toestelle is duur                                        (Enige 2 x 1)      (2)

 4.3
                                                    Rotasierigting

        •   120º ✓
        •   Rotasierigting ✓
        •   Fasors korrek geteken ✓
        •   Etikettering van fasors ✓                                                    (4)

 4.4    • Statiese kapasitors ✓
        • Sinchroniese motors ✓
        • Faseverskuiwer ✓                                                               (3)

 4.5    4.5.1 VL = VPH ✓
                 = 415 V ✓                                                               (2)

        4.5.2 IPH = VPH ✓
                    R     PH

                         415
                       = 45 ✓

                       = 9,22 A ✓
                IL = √3IPH ✓
                   = √3 × 415 ✓
                   = 15,97 A ✓                                                           (6)

        4.5.3 P = √3VL IL cosθ ✓
               = √3 × 415 ∂15,97 × 0,86 ✓
               = 9 872,16 W = 9,87 kW ✓                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                          ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS       (EC/SEPTEMBER 2023)

        4.5.4 ƞ = Puitset × 100% ✓
                  P     inset

                      9 872,16
                 = 12 000 × 100 ✓

                     = 82,27% ✓                                                        (3)

        4.5.5 cos θ = 0,86 ✓
                  θ = cos−1 (0,86) ✓
                    = 30,68° ✓                                                         (3)

 4.6    PTOT = W1 + W2 + W3 ✓
             = 2 000 + 1 780 + 3 500 ✓
             = 7 280 W = 7,28 kW ✓                                                     (3)

 4.7    • Koppel die stroomspoele aan twee van die fases. ✓
        • Verbind die positiewe aansluitings van die spanningspoele aan dieselfde
          twee fases. ✓
        • Verbind beide die negatiewe terminale aan die derde fase. ✓                  (3)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)              ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                9

 VRAAG 5: DRIEFASE-TRANSFORMATORS

 5.1    • Werwelstroomverliese ✓
        • Histerese verliese ✓                                          (2 x 1)     (2)

 5.2   Die oormatige temperature kan ernstige probleme ✓soos isolasie
       mislukking veroorsaak. ✓                                                     (2)

 5.3   5.3.1 Onwaar ✓                                                               (1)

       5.3.2 Waar ✓                                                                 (1)

       5.3.3 Waar ✓                                                                 (1)

 5.4   • Verkoel die windings ✓
       • Verbeter die isolasie                                                      (1)

 5.5   5.5.1 Swaar nywerhede, waar hoë kragoordrag noodsaaklik is. ✓
             Groot laespanningstelsels wat groot strome dra.   (Enige 1 x 1)        (1)

       5.5.2 VLP = VPP ✓
                 = 11 kV ✓
             VLS = VPP ✓
                 = 380 V ✓                                                          (4)

       5.5.3 P = √3VLS ILS cosθ ✓
                                  P
               ILS =
                         √3VLS cosθ
                                  20 000
                     =                     ✓
                         √3 × 380 × 0,88

                     = 34,53 A ✓                                                    (3)

       5.5.4 IPS = ILS ✓
                         √3
                         34,53
                     =                ✓
                             √3

                     = 19,94 A ✓                                                    (3)

       5.5.5 𝑃 = 𝑆 cos 𝜃 ✓
                         𝑃
               𝑆 = cos 𝜃
                       20 000
                 = 0,88 ✓

                 = 22 727,27 VA = 22 73 kVA ✓                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

10                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS             (EC/SEPTEMBER 2023)

       5.5.6 Transvormatorverhouding = VPP ∶ VPS ✓
                                     = 11 000 ∶ 380 ✓
                                     = 28,95 ∶ 1 ✓                                     (3)

       5.5.7 ƞ       =𝑃
                               𝑃𝐿𝐴𝑆
                                             × 100% ✓
                            𝐿𝐴𝑆 + 𝑣𝑒𝑟𝑙𝑖𝑒𝑠𝑒

                            𝑃𝐿𝐴𝑆 × 100
               𝑉𝑒𝑟𝑙𝑖𝑒𝑠𝑒 =                − 𝑃𝐿𝐴𝑆
                                 88
                         20 000×100
                     =                 − 20 000 ✓
                               88

                     = 2 727,27 W = 2,73 kW ✓                                          (3)

 5.6   Dit sal die sekondêre stroom verminder, ✓ wat lei tot afname in die primêre
       stroom as gevolg van die afname van die magnetiese krag. ✓                      (2)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                     11

 VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS

 6.1   Die rotor bestaan uit koper- of aluminium geleidende stawe, ✓ effens skeef
       gemonteer ✓ en aan die twee eindringe gekoppel. ✓                                 (3)

 6.2   Die helling van die wringkrag is ongeveer eweredig aan die glip. ✓                (1)

 6.3   6.3.1    Ns = p ✓
                         60.f

                     s   N .p
                f = 60
                         3 600×2
                     =               ✓
                            60

                     = 120 Hz ✓                                                          (3)

       6.3.2    % glip =
                                𝑁𝑠 −𝑁𝑟
                                         × 100 ✓
                                    𝑁𝑠
                                3 600 − 3 400
                           =                     × 100 ✓
                                     3 600

                           = 5,56% ✓                                                     (3)

 6.4   6.4.1    𝑃𝐼𝑁𝑆𝐸𝑇 = √3VL IL cosθ ✓
                                𝑃
                𝑉𝐿 =
                         √3𝐼𝐿 cos 𝜃
                                10 000
                     =                       ✓
                         √3 ×18,99 × 0,8

                     = 380,04 V ✓                                                        (3)

       6.4.2    𝑃𝑈𝐼𝑇𝑆𝐸𝑇 = √3𝑉𝐿 𝐼𝐿 cos 𝜃 ƞ ✓
                                                       90
                         = √3 × 380,04 × 18,99 × 0,8 × 100 ✓
                         = 9 000,1 W = 9 kW ✓                                            (3)

       6.4.3    Q = √3VL IL sin 𝜃 ✓
                  = √3 × 380,04 × 18,99 × sin 36,87 ✓
                     = 7 500,1 𝑉𝐴𝑟 = 7,5 𝑉𝐴𝑟 ✓                                           (3)

 6.5   • Isolasie weerstandstoets ✓
       • Kontinuïteitstoets ✓
       • Kyk vir los verbindings
       • Laer toets                                                   (Enige 2 x 1)      (2)

 6.6   Normaal geslote kontak van die voorwaartse kontaktor is in serie gekoppel
       met die spoel van die terugwaartse kontaktor, ✓ en normaalweg geslote
       kontak van die terugwaartse kontaktor is in serie gekoppel met die spoel van
       die voorwaartse kontaktor. ✓                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

12                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS             (EC/SEPTEMBER 2023)

 6.7   6.7.1 Outomatiese ster-delta ✓                                                    (1)

       6.7.2 A – stopknoppie ✓
             B – aansitknoppie ✓
                 MC N
             C – O1 ✓                                                                    (3)
                     1

       6.7.3 Die N/T tydreëlaar hou die sterkontaktor aangeskakel totdat die
             voorafbepaalde tyd bereik word, dan maak dit oop. ✓ Na die
             voorafbepaalde tyd sluit die N/O-kontak en word die delta-kontaktor
             aangeskakel ✓                                                               (2)

       6.7.4 Oorbelasting stelling = 125% × aangeslane stroom ✓
                                   = 1,25 × 8 ✓
                                  = 10 A ✓                                               (3)

       6.7.5 Die motor sal steeds loop, in ster vir die voorafbepaalde tyd. ✓ Na die
             voorafbepaalde tyd sal die stroom na die deltaspoel vloei maar dit sal
             nie energie gee nie, ✓ en die motor sal stop. ✓                             (3)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS                           13

 VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS

 7.1 PLB is industriële rekenaar ✓wat geprogrammeer is om aantal roetinetake ✓
     in streng volgorde op presies die regte tyd uit te voer. ✓                       (3)

 7.2 Modems is stroombane wat die PLB gebruik om sy SVE aan die
     insetwaarnemingstoestelle te koppel ✓ sowel as die uitsetlaaitoestelle. ✓        (2)

 7.3 7.3.1 NOF hek ✓                                                                  (1)

       7.3.2
                                                           Uitset

               1 punt vir elke korrek benoemde simbool.
               Slegs simbole = slegs 1 punt                                           (3)

       7.3.3 a – 1 ✓
             b–0✓
             c–0✓
             d–0✓                                                                     (4)

 7.4   •   Meet tenkvlakke ✓
       •   Hoë/lae vlak alarms ✓
       •   Besproeiingsbeheer
       •   Monitering van riviere en damme
       •   Afstandmonitering van chemiese, petrol- en dieselvervaardiging
                                                                     (Enige 2 x 1)    (2)

 7.5   •   WS-induksiemotors se spoed hang af van die frekwensie van die
           toevoer.✓
       •   Veranderlike spoedbeheerder ontvang die frekwensie en sy stroombaan
           verhoog of verlaag die uitsetfrekwensie na die motor. ✓
       •   Hierdie variasie van die frekwensie verhoog of verlaag dan die
           motorspoed. ✓                                                              (3)

 7.6 7.6.1 Diodebruggelykrigter skakel WS-spanning ✓ na GS-spanning om. ✓             (2)

       7.6.2 Filter maak die WS-rimpeling glad ✓ om suiwer GS-spanning op die
             GS-spoor te verseker. ✓                                                  (2)

       7.6.3 Die omskakelaar keer die GS-spanning ✓ terug na WS-spanning, teen
             veranderlike frekwensie ✓ wat die motorspoed beheer. ✓                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

14                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS            (EC/SEPTEMBER 2023)

 7.7 7.7.1 Lamp 1 brand sodra die motor aangeskakel is ✓om aan te dui dat dit
           loop. ✓                                                                    (2)

      7.7.2 Die oorlading beskerm die motor, ✓deur die toevoer na die motor af te
            skakel wanneer oormatige strome vloei. ✓                                  (2)

      7.7.3 As lamp 2 gesmelt is, sal daar geen aanduiding wees ✓dat die motor
            nie aangeskakel is nie ✓                                                  (2)

      7.7.4

                                                                                      (9)
                                                                                     [40]

                                                                       TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELEC TECH QP SEPT2023 Power Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-power-afrikaans/f439f817-47a3-42b4-8762-e49f2c6ca1f2) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr12-ELTT-S18-Memo-Eng DIGITAL ELEC . D](https://www.hlayiso.com/library/gr12-eltt-s18-memo-eng-digital-elec-d/1357133c-6348-4036-ab76-b107ea775f6c) — Electrical Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-electronics-afrikaans/6fc3719e-6eab-469e-baf1-ca1645c8ebad) — QP · 2024 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2024-power-systems-afrikaans/928e510b-68c2-4670-a7c7-fe20b388befb) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-eng/870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf) — QP · 2024 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2024 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-electronics-afr/98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8) — QP · 2024 · Afr
- [Electrical Technology Nov 2024 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-nov-2024-power-systems-afr/5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
