# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                         SENIORSERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                         SEPTEMBER 2023

 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA

PUNTE:   200

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend
                   ŉ 1 bladsy-formuleblad en 4 antwoordblaaie.

### Page 2

2             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA             (EC/SEPTEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2.    Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

3.    Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
      plekke af.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

5.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

6.    Toon die eenhede vir ALLE antwoorde van berekeninge.

7.    ŉ Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                          3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.15) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.16 D.

1.1.   ŉ Poging om numeries die moontlikhede van verskillende ongunstige
       gebeurtenisse vas te stel en die waarskynlike omvang van die verliese te
       bepaal indien so ŉ gebeurtenis plaasvind, staan as ... bekend.

       A     risiko-analise
       B     kwantitatiewe risiko-analise
       C     kwalitatiewe risiko-analise
       D     gevaarlike praktyke                                                                (1)

1.2    Wanneer die insetspanning na ŉ nie-omkerende Schmitt-sneller kleiner is as
       die verwysingsspanning, word die uitset na ... versadiging aangedryf.

       A     positiewe
       B     negatiewe
       C     beide negatiewe en positiewe
       D     nul                                                                                (1)

1.3    ŉ … is ŉ gespesialiseerde op-versterkerkring wat twee insetspannings
       vergelyk en ŉ uitset produseer wat altyd by enige een van die twee toestande
       is.

       A     Integreerder
       B     Differensieerder
       C     Vergelyker
       D     Schmitt-sneller                                                                    (1)

1.4    Wat is die funksie van ŉ bistabiele multivibrator?

       A     Om ŉ stroombaan aan te skakel.
       B     Om ŉ beheerde klokpuls te genereer.
       C     Om ŉ ‘debounce’-kring te vorm.
       D     Om die uitset van ŉ multivibratorkring te stel en terug te stel.                   (1)

1.5    Die uitsetgolfvorm van ŉ Schmitt-snellerkring sal altyd ŉ … golf wees.

       A     sinus
       B     driehoekige
       C     radio
       D     vierkantige                                                                        (1)

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

4             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA              (EC/SEPTEMBER 2023)

1.6    Aan watter insetterminaal van ŉ 741-operasionele versterker sal ŉ sein
       gekoppel word as die uitsetsein in fase met die insetsein is?

       A    Terminaal 2
       B    Terminaal 3
       C    Terminaal 1
       D    Terminaal 4                                                               (1)

1.7    Watter 741-operasionele-versterkerkring sal ŉ insetsein in fase versterk
       sonder om die uitsetsein te verwrong?

       A    Omkeerversterker
       B    Nie-omkeer versterker
       C    Spanningvolgende versterker
       D    Schmitt-sneller versterker                                                (1)

1.8    Eenvoudige geheuestroombane word in drie groepe volgens hul algemene
       werking verdeel. Hierdie drie groepe is:

       A    tellerstroombane, wipkringe en skuifregisterstroombane
       B    polskringe, geklokte stroombane en randtoestel snellerkringe
       C    RS-grendelkringe
       D    JK-grendelkringe                                                          (1)

1.9    ŉ Kombinasie-logikaring wat ŉ EN-hek met ŉ eksklusiewe OF-hek
       kombineer word ŉ … stroombaan genoem.

       A    half-opteller
       B    volopteller
       C    parallelle opteller
       D    rekenkunde                                                                (1)

1.10   Die wisselfunksie word verkry in ŉ aktiewe lae JK wipkring wanneer die
       insette ... is.

       A    J = 0 en K = 0
       B    J = 1 en K = 0
       C    J = 0 en K = 1
       D    J = 1 en K = 1                                                            (1)

1.11   Die … is waar die tydsberekeningsein met ŉ fraksie van tyd deur elke
       wipkring vertraag word.

       A    rimpelteller
       B    afteller
       C    frekwensieverdeler
       D    voortplanting vertraging                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)              ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                    5

1.12    ŉ Vinnige tydelike geheue waarmee inligting gestoor en herwin kan word
        deur die stelsel soos dit werk, word die ... genoem.

        A     LSG (ROM)
        B     ETG (RAM)
        C     SVE (CPU)
        D     I/U eenheid                                                                  (1)

1.13    In watter EEN van die volgende toestelle sal ŉ mikrobeheerder gevind word?

        A     Skootrekenaar
        B     Transistor radio
        C     Mikrogolf-oond
        D     Swembadpomp                                                                  (1)

1.14    Mikrobeheerders kan op verskeie maniere geprogrammeer word. Een van
        die metodes om ŉ mikrobeheerder te programmeer is om ŉ vloeidiagram te
        gebruik. ŉ Vloeidiagram word as ŉ ... gedefinieer.

        A     blokdiagram met instruksies in die volgorde van uitvoering
        B     blokdiagram van die werking van die mikrobeheerder
        C     blokdiagram van die konstruksie van die mikrobeheerder
        D     reeks data wat die vloei van data na die mikrobeheerder toon                 (1)

1.15    EEN voordeel van die serie randtoestel koppelvlakbus (SPI) is dat dit ...

        A     nie van die GSB af oordra kan word nie.
        B     vatbaar is vir geraas.
        C     hoëspoed voldupleks kommunikasie ondersteun.
        D     slegs een hooftoestel op die bus ondersteun.                                 (1)
                                                                                          [15]

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

6             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA            (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID (GENERIES)

2.1     Noem TWEE faktore wat nodig is om ŉ sterk werksetiek in ŉ maatskappy
        te verseker.                                                                 (2)

2.2     Definieer ŉ kritieke voorval in ŉ werkswinkel.                               (2)

2.3     Noem EEN veiligheidsmaatreël wat jy sal tref wanneer gekonsentreerde
        chemikalieë in ŉ GS-bordwerkstasie (GSB) hanteer word.                       (1)

2.4     Onderskei tussen ŉ onveilige handeling en ŉ berekende risiko in ŉ
        werkswinkel.                                                                 (2)

2.5     Verduidelik hoekom jy jouself moet beskerm wanneer jy iemand help wat
        deur elektrisiteit geskok word.                                              (1)

2.6     Verduidelik waarom ŉ persoon nie moet inmeng met, of misbruik maak van
        toerusting in die werkswinkel wat vir gesondheid en veiligheid voorsien
        word.                                                                       (2)
                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                     7

VRAAG 3: SKAKELKRINGE

3.1    Noem die tipe multivibrator wat:

       3.1.1    Een polssiklus van ‘hoog’ en ‘laag’ produseer wanneer ŉ snellerpuls
                toegepas word                                                             (1)

       3.1.2    Van toestand verander wanneer ŉ snellerpuls toegepas word en in
                daardie toestand bly                                                      (1)

3.2    Teken ŉ stroombaandiagram van ŉ astabiele multivibrator.                           (5)

3.3    Verwys na die stroombaan in FIGUUR 3.3 hieronder en beantwoord die vrae
       wat volg.

                              FIGUUR 3.3: MULTIVIBRATOR

       3.3.1    Identifiseer die bogenoemde multivibrator.                                (2)

       3.3.2    Noem die funksie van R1 en R2 .                                           (2)

       3.3.3    Beskryf wat gebeur wanneer die stelskakelaar, S1 , gedruk word.           (3)

       3.3.4    Verduidelik hoekom drumpelpen 6 direk aan grond gekoppel is.              (3)

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

8              ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA           (EC/SEPTEMBER 2023)

3.4    Verwys na FIGUUR 3.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                 FIGUUR 3.4: SCHMITT-SNELLER-INVOER EN UITSET

       3.4.1    Noem of die uitsetsein ŉ omkerende of ŉ nie-omkerende Schmitt-
                sneller verteenwoordig. Motiveer jou antwoord.                       (3)

       3.4.2    Teken die stroombaandiagram van die Schmitt-sneller wat bestaan
                uit twee resistors en ŉ 741 op-versterker wat die uitsetsein in
                FIGUUR 3.4 sal produseer.                                            (7)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                     9

3.5     Verwys na FIGUUR 3.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                      FIGUUR 3.5: OMKEERSOMMEERVERSTERKER
        Gegee:

        𝑉1 = 200 mV
        𝑉2 = 300 mV
        𝑉3 = 400 mV
        RF = 100 kΩ
        𝑅1 = 20 kΩ
        𝑅2 = 10 kΩ
        𝑅3 = 25 kΩ

        3.5.1    Beskryf hoe die wins van hierdie versterker bepaal kan word.              (3)

        3.5.2    Bereken die uitsetspanning van die versterker.                            (4)

        3.5.3    Bereken die wins van die versterker deur spanningswaardes te
                 gebruik.                                                                  (3)

        3.5.4    Verduidelik die voordeel van die gebruik van ŉ veranderlike weerstand
                 in die terugvoerlus in plaas van ŉ vaste weerstand.                       (2)

        3.5.5    Wat sal met die uitsetspanning gebeur as die waarde van R2 na 5 kΩ
                 verander word?                                                            (2)

3.6     Teken ŉ stroombaandiagram van ŉ op-versterker-integreerder met inset- en
        uitsetseine.                                                                       (6)

3.7     Noem DRIE belangrike werkspunte van die op-versterker-integreerkring.              (3)
                                                                                          [50]

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

10            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                  (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 4: HALFGELEIERS

4.1   Teken ŉ netjiese IEK-simbool van die 741-operasionele versterker.                     (3)

4.2   Verduidelik hoe ŉ 100 mV sinusgolfsein sal reageer as die versterking van
      die stroombaan 10 is en die sein aan die ... gekoppel is.

      4.2.1    omkeer insette van die komponent                                             (2)

      4.2.2    nie-omkeer insette van die komponent                                         (2)

4.3   FIGUUR 4.3 toon ŉ omkeerversterker met ŉ inset- en ŉ uitsetsein wat op die
      stroombaan toegepas word. Bestudeer die kring en beantwoord dan die vrae
      wat volg.
                                         Rf
                                       150 kΩ
                                 RI     + Vcc
                                       –           VO
               20 mV
                                                        3V
                                       +
                                           – Vcc

                                        FIGUUR 4.3

      4.3.1    Is die uitsetgolf korrek aangedui? Motiveer jou antwoord.                    (2)

      4.3.2    Bereken die waarde van die insetweerstand in die stroombaan.                 (3)

4.4   FIGUUR 4.4 hieronder toon die 555-GS. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                   ONTLAAI
                                      555 GS
                        UITSET                      DREMPEL

                     TERUGSTEL                     SPANNING
                                                    BEHEER

                           FIGUUR 4.4: 555-TYDREËLAAR GS

      4.4.1    Identifiseer pen 2.                                                          (1)

      4.4.2    Beskryf kortliks die funksies van pen 6 met verwysing na die
               555-GS.                                                                      (3)

      4.4.3    Noem die toevoerspanningsreeks waarteen die 555-GS werk.                     (2)

      4.4.4    Verduidelik die funksie van die SR-wipkring in die interne
               stroombaan van die 555-tydreëlaar.                                          (2)
                                                                                          [20]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                    11

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.1    Verduidelik die basiese konstruksie van ŉ vloeibare kristalvertooneenheid
       (VKV).                                                                                 (4)

5.2    Noem en verduidelik die verskil tussen die twee tipes 7-segment LUD’s wat
       beskikbaar is.                                                                         (4)

5.3    Noem TWEE maksimum waardes wat in ag geneem moet word wanneer daar
       met ŉ LUD-vertooneenheid gewerk word.                                                  (2)

5.4    Beantwoord die volgende vrae met verwysing na enkodeerders en
       dekodeerders.

       5.4.1    Voltooi die stroombaandiagram van ŉ drie-syfer desimale invoer na
                twee-bis binêre uitset enkodeerder op die ANTWOORDBLAD vir
                VRAAG 5.4.1.                                                                  (6)

       5.4.2    FIGUUR 5.4.2 hieronder toon ŉ stroombaandiagram van ŉ twee-
                syfer-binêre inset-tot-vier-syfer desimale uitset-dekodeerder. Bepaal
                die uitset by W, X, Y en Z wanneer inset A '02 ' is en inset B '12 ' is.

                                        FIGUUR 5.4.2                                          (4)

5.5    Teken ŉ netjies benoemde logika-hek-diagram om die samestelling van ŉ
       volle opteller aan te toon.                                                            (5)

5.6    FIGUUR 5.6 hieronder verteenwoordig die logiese simbool van ŉ D-tipe
       wipkring.

                                 D                         Q

                               CLK

                                                           Q

                                         FIGUUR 5.6
 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

12             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA               (EC/SEPTEMBER 2023)

       5.6.1    Voltooi die logiese stroombaan van hierdie wipkring deur die
                inligting op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.6.1 te gebruik.                   (6)

       5.6.2    Voltooi die waarheidstabel van hierdie wipkring in die tabel
                hieronder op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.6.2.

                           INSETTE                            UITSETTE
                     KLK              D                   Q              Q
                      0               0                       GRENDEL
                      0               1
                      1               0
                      1               1
                                     TABEL 5.6.2                                            (3)

5.7    Verwys na FIGUUR 5.7 hieronder van ŉ drie-stadium binêre teller en
       beantwoord die vrae wat volg.

                                     FIGUUR 5.7

       5.7.1     Voltooi die tydsduurdiagramme vir hierdie teller op die
                 ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.7.1.                                              (8)

       5.7.2     Noem of die stroombaan in FIGUUR 5.7 sinchroon of asinchroon
                 is.                                                                        (1)

5.8    Bespreek die verskil in werkingsbeginsel tussen ŉ sinchrone en ŉ
       asinchrone rimpelteller.                                                             (4)

5.9    Lys DRIE tipes skuifregisters wat beskikbaar is.                                     (3)

5.10   Teken ŉ netjies benoemde 3-bis serie-in-parallel-uit skuifregister deur
       van D-tipe grendels gebruik te maak.                                                (5)
                                                                                          [55]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)           ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA                    13

VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

6.1    Noem TWEE gebruike van ŉ mikrobeheerder in industriële beheertoestelle.               (2)

6.2    Teken die sekwensiele werk (skandering) siklus van die SVE.                           (4)

6.3    Verduidelik die verskil tussen ŉ mikroverwerker en ŉ mikrobeheerder met
       verwysing na die hardeware van mikrobeheerders.                                       (4)

6.4    Teken ŉ netjies benoemde blokdiagram wat die basiese konstruksie van ŉ
       mikrobeheerder toon.                                                                  (6)

6.5    Noem DRIE tipe registers wat in die sentrale verwerkingseenheid (SVE) van
       die mikrobeheerder gevind word.                                                       (3)

6.6    Bespreek die funksie         van    ŉ   analoog-na-digitaal-omsetter        in   ŉ
       mikrobeheerder.                                                                       (2)

6.7    Teken ŉ benoemde blokdiagram om die basiese uitleg van ŉ voldupleks
       kommunikasiestelsel te toon.                                                          (4)

6.8    Noem TWEE ander kommunikasiestelsels benewens simplekskommunikasie
       wat in mikrobeheerders gebruik word.                                                  (2)

6.9    Verwys na registers binne die SVE en beantwoord die vrae wat volg.

       6.9.1     Verduidelik die funksie van ŉ geheuedataregister (GDR).                     (2)

       6.9.2     Verduidelik die funksie van ŉ huidige instruksieregister (HIR).             (3)

6.10   Gee TWEE nadele van ŉ parallelle kommunikasiestelsel.                                 (2)

6.11   Beantwoord die vrae wat volg met verwysing na kommunikasieprotokolle.

       6.11.1    Noem DRIE toepassings van die RS-485.                                       (3)

       6.11.2    Noem die lynkonfigurasie van die RS-485.                                    (1)

6.12   Bespreek die verskil tussen wettige en onwettige datavloei binne ŉ
       vloeidiagram.                                                                         (4)

6.13   Voltooi die vloeidiagram van ŉ moniteringstelsel by ŉ vulstasie op die
       ANTWOORDBLAD vir VRAAG 6.13.

       ŉ Vulstasie het drie tenks, elk met ŉ vlakmoniteringsensor. Die sensors sal
       geaktiveer word wanneer die brandstofvlak die onderkant van elke tenk
       bereik. Die alarm sal afgaan/lui as enige van die sensors geaktiveer is. Die
       stelsel moet ŉ terugstelfunksie insluit. GEEN tydsvertraging is nodig nie.            (8)
                                                                                            [50]

                                                                            TOTAAL:         200

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

14            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA   (EC/SEPTEMBER 2023)

LEERDER SE NAAM:

ANTWOORDBLAD

VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE

5.4.1

                                   FIGUUR 5.4.1                            (6)

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2023)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA            15

LEERDER SE NAAM:

ANTWOORDBLAD

5.6.1

                               FIGUUR 5.6.1                                  (6)

 Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 16

16            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA   (EC/SEPTEMBER 2023)

LEERDER SE NAAM:

ANTWOORDBLAD

5.6.2

                                    TABEL 5.6.2                            (3)

ANTWOORDBLAD

5.7.1

                                   FIGUUR 5.7.1                            (8)

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 17

(EC/SEPTEMBER 2023)   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA            17

 LEERDER SE NAAM:

 ANTWOORDBLAD

 VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS

 6.13

                               FIGUUR 6.13                                  (8)

 Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 18

18            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA      (EC/SEPTEMBER 2023)

                                             FORMULEBLAD

 SKAKELKRINGE
                     V             R
 1.     Wins AV = VUIT = - (R f ) omkeer op-versterker
                         IN        in

                     V                  R
 2.     Wins AV = VUIT = 1 + (R f ) nie-omkeer op-versterker
                         IN             in

                              R
 3.     VUIT = VIN × (- R f ) omkeer op-versterker
                              in

 4.     VUIT = -(V1 + V2 + V3 ) sommeerende op-versterker

                 1
 5.     fr = 2π√LC

              1
 6.     f = 2π 6RC
             √

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELEC TECH QP SEPT2023 Electronics Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans Power](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2020-afrikaans-power/3bf820c8-f427-4b77-acb6-9d1d1c1e44db) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — Electrical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-afr/bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Memo · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-afr/db676dfa-3d36-4046-920f-a006d106b963) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
