# Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

> Grade 12 Electrical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Electrical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Electrical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/electrical-technology) › [Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-electronics-afrikaans/f94a8c28-7fd6-4556-9263-d3c58461df27)

## About this document

Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                           SENIORSERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2023

       ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA

PUNTE:      200

TYD:        3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye insluitend ŉ 2 bladsy-formuleblad.

### Page 2

2                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA               (EC/SEPTEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

2.    Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.

3.    Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
      plekke af.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

5.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

6.    Toon die eenhede vir ALLE antwoorde van berekeninge.

7.    ŉ Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                          3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.15) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.16 D.

1.1.    ŉ Poging om numeries die moontlikhede van verskillende ongunstige gebeure
        vas te stel en die waarskynlike omvang van die verliese te bepaal indien so
        gebeurtenis plaasvind, staan as ... bekend.

        A       risiko-analise
        B       kwantitatiewe risiko-analise
        C       kwalitatiewe risiko-analise
        D       gevaarlike praktyke                                                         (1)

1.2     Tydens resonansie in ŉ reeks RLC-stroombaan is ...

        A       Z = R.
        B       Z < R.
        C       Z > R.
        D       Z maksimum.                                                                 (1)

1.3     Wanneer die frekwensie van ŉ RLC-stroombaan verhoog word, sal die
        weerstand ...

        A       ook toeneem.
        B       verminder.
        C       dieselfde bly.
        D       dubbel die waarde daarvan wees.                                             (1)

1.4     Die drywing wat in ŉ suiwer induktiewe of kapasitiewe stroombaan gebruik
        word, staan as die … drywing bekend.

        A       ware
        B       aktiewe
        C       reaktiewe
        D       skyn                                                                        (1)

1.5     ŉ Bipolêre aansluitingstransistor (BJT) word as ŉ … toestel beskou.

        A       stroombeheer
        B       dreinstroom (ID)
        C       spanning-beheer
        D       tipe geïsoleerde hek (IGBT)                                                 (1)

1.6     Die voordeel van ŉ veldeffektransistor bo ŉ bipolêre transistor is dat dit ŉ …
        het.

        A       lae versterkingsfaktor
        B       hoë insetstroom
        C       uiters lae insetweerstand
        D       uiters hoë insetweerstand                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

4                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                 (EC/SEPTEMBER 2023)

1.7    Die N-kanaal JVET sal korrek werk wanneer die …

       A     hek-na-bron pn-aansluiting meevoorgespan is.
       B     hek-na-bron pn-aansluiting omgekeerd voorgespan is.
       C     drein aan grond gekoppel is.
       D     hek aan die bron gekoppel is.                                              (1)

1.8    Aan watter insetterminaal van ŉ 741-operasionele-versterker sal ŉ sein
       gekoppel word as die uitsetsein in fase met die insetsein is?

       A     Terminaal 2
       B     Terminaal 3
       C     Terminaal 1
       D     Terminaal 4                                                                (1)

1.9    Wanneer ŉ vierkantgolf op die inset van ŉ op-versterker-integreerkring
       toegepas word, sal die uitset ŉ … wees.

       A     sinusgolfvorm
       B     konstante GS-spanning
       C     driehoekige golfvorm
       D     vierkantige golfvorm                                                       (1)

1.10   ŉ … is ŉ gespesialiseerde op-versterkerkring wat twee insetspannings
       vergelyk en ŉ uitset produseer wat altyd by enige een van die twee toestande
       is.

       A     Integreerder
       B     Differensieerder
       C     Vergelyker
       D     Schmitt-sneller                                                            (1)

1.11   Wanneer die insetspanning na ŉ nie-omkerende Schmitt-sneller kleiner is as
       die verwysingsspanning, word die uitset in ... aangedryf.

       A     positiewe versadiging
       B     negatiewe versadiging
       C     beide negatiewe en positiewe versadiging
       D     nul versadiging                                                           (1)

1.12   Die frekwensieresponsreeks wat tussen die onderste en boonste
       frekwensies in die frekwensie-responskromme van versterkers voorkom
       word … genoem.

       A     middelslag frekwensie
       B     kritieke frekwensie
       C     verdraaiing
       D     desibel                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                         5

1.13    Korrekte voorspanningsmetode vir ŉ transistorversterker vereis dat die basis-
        emittor-aansluiting … is.

        A     omgekeerde voorspanning en die kollektor-basis aansluiting vorentoe
              voorspanning
        B     vorentoe voorspanning en die kollektor-basis aansluiting omgekeerde
              voorspanning
        C     omgekeerde voorspanning en kollektor-basisaansluiting omgekeerde
              voorspanning
        D     vorentoe voorspanning en die kollektor-basis aansluiting vorentoe         (1)
              voorspanning

1.14    Die RF-versterker sal … versterk.

        A     ŉ enkele band van frekwensies
        B     alle frekwensies
        C     GS-seine
        D     al bogenoemde                                                              (1)

1.15    Koppelkapasitors …

        A     laat WS-seine deur, maar blokkeer GS.
        B     laat GS-seine deur, maar blokkeer WS.
        C     laat WS- en GS-seine deur.
        D     blokkeer WS- en GS-seine.                                                  (1)
                                                                                        [15]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

6                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                 (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID

2.1   Noem TWEE faktore wat nodig is om ŉ sterk werksetiek in ŉ maatskappy te
      verseker.                                                                         (2)

2.2   Definieer ŉ kritieke voorval in ŉ werkswinkel.                                    (2)

2.3   Noem EEN veiligheidsmaatreël wat jy sal tref wanneer gekonsentreerde
      chemikalieë in ŉ GS-bordwerkstasie (GSB) hanteer word.                            (1)

2.4   Onderskei tussen ŉ onveilige handeling en ŉ berekende risiko in ŉ
      werkswinkel.                                                                      (2)

2.5   Verduidelik hoekom jy jouself moet beskerm wanneer jy iemand help wat deur
      elektrisiteit geskok word.                                                        (1)

2.6   Verduidelik waarom ŉ persoon nie moet inmeng met, of misbruik maak van
      toerusting in die werkswinkel wat vir gesondheid en veiligheid voorsien word.     (2)
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                      ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                 7

VRAAG 3: RLC-KRINGE

3.1    Definieer induktiewe reaktansie met verwysing na RLC-stroombane.                    (2)

3.2    Teken ŉ volledige, benoemde siklus van die golfvorms wat die fasordiagram
       in FIGUUR 3.2 verteenwoordig.

                                                               VL
                                               X-Axis

                            X-Axis

                                     I
                FIGUUR 3.2: SPANNING EN STROOMFASORDIAGRAM                                 (3)

3.3    ŉ Serie RLC-kring het ŉ weerstand van onbekende waarde, ŉ kapasitor met
       ŉ kapasitansie van 200 ɥF en ŉ induktor met ŉ reaktansie van 31,55 Ω wat
       aan ŉ 110 V/60 HZ WS-toevoer gekoppel is. Die impedansie van die
       stroombaan is 101,65 Ω.

       Gegee:

       C = 200 ɥF
       XL = 31,55 Ω
       VS = 110 V
       f  = 60 Hz
       Z = 101,65 Ω

       Bereken:

       3.3.1    Die kapasitiewe reaktansie                                                 (3)

       3.3.2    Die stroom wat deur die stroombaan vloei                                   (3)

       3.3.3    Die waarde van die weerstand in die stroombaan                             (3)

       3.3.4    Die induktansie van die induktor                                           (3)

3.4    ŉ Spoel met ŉ weglaatbare weerstand het ŉ induktansie van 50 mH en is in
       serie verbind met ŉ 60 ɥF kapasitor en ŉ 100 Ω weerstand. Die stroombaan
       is aan ŉ 220 V-toevoer met ŉ veranderlike frekwensie gekoppel. Bereken die
       resonansfrekwensie van die stroombaan.

       Gegee:

       L = 50 mH
       C = 60 ɥF
       VS = 220 V                                                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

8                     ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA               (EC/SEPTEMBER 2023)

3.5    Verwys na FIGUUR 3.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                 IL = 4,54 A      Xc
                                                  Xc==11,83        Vs = 100 V/25 Hz
                IR = 9,09 A

                              FIGUUR 3.5: PARALLEL RLC-KRING

       Gegee:

       IR = 9,09 A
       IL = 4,54 A
       XC = 11,83 Ω
       VS = 100 V
       f = 25 Hz

       Bereken:

       3.5.1   Die stroom wat deur die kapasitor vloei                                  (3)

       3.5.2   Die totale stroom wat deur die stroombaan vloei                          (3)

       3.5.3   Die kragfaktor                                                           (3)

       3.5.4   Noem, met ŉ rede, of die stroom die spanning voorloop of naloop          (2)

3.6    Definieer selektiwiteit van ŉ resonante stroombaan.                              (2)

3.7    Noem TWEE faktore wat die kwaliteitsfaktor(Q) van ŉ resonante stroombaan
       bepaal.                                                                         (2)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                       9

VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE

4.1     Teken ŉ netjies benoemde simbool van ŉ N-kanaal JVET.                          (3)

4.2     FIGUUR 4.2 hieronder toon ŉ deursnee van die konstruksie van ŉ
        verrykingsmodus MOSFET. Beantwoord die vrae wat volg.

                      FIGUUR 4.2: VERRYKINGSMODUS MOSFET

        4.2.1     Benoem A, B, C en D.                                                 (4)

        4.2.2     Dui aan of die verrykings kanaal uit P-tipe of N-tipe materiaal
                  bestaan.                                                             (1)

4.3     Verwys na die EVT en verduidelik die term afsny.                               (4)

4.4     Teken ŉ volledig benoemde stroombaandiagram van die Darlington-paar.           (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

10                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                   (EC/SEPTEMBER 2023)

4.5   Verwys na FIGUUR 4.5 van ŉ ideale op-versterker hieronder en beantwoord
      die vrae wat volg.

                          FIGUUR 4.5: OP-VERSTERKER

      4.5.1    Benoem punte A, B en C.                                                 (3)

      4.5.2    Verduidelik wat die op-versterker ideaal maak om wisselspannings
               te versterk.                                                            (2)

4.6   Verwys na FIGUUR 4.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                          FIGUUR 4.6: OP-VERSTERKER

      4.6.1    Identifiseer die bogenoemde stroombaandiagram.                          (1)

      4.6.2    Bereken die waarde van terugvoerweerstand RF.                           (3)

4.7   Verduidelik hoe ŉ 100 mV sinusgolfsein sal reageer as die versterking van
      die stroombaan 10 is en die sein aan die ... gekoppel is.

      4.7.1    omkeer insette van die komponent                                        (3)

      4.7.2    nie-omkeer invoer van die komponent                                     (3)

4.8   Beskryf die voordele van die gebruik van negatiewe terugvoer in ŉ
      op-versterker.                                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                     11

4.9   Verwys na FIGUUR 4.9 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                       FIGUUR 4.9

      4.9.1     Benoem penne 2, 3, 5 en 8.                                           (4)

      4.9.2     Verduidelik die funksie van pen 6.                                   (3)

      4.9.3     Noem die toevoerspanningsreeks waarteen die 555-GS werk.             (2)
                                                                                    [45]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

12                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                 (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 5: SKAKELKRINGE

5.1   Noem die tipe multivibrator wat:

      5.1.1   Een polssiklus van ‘hoog’ en ‘laag’ produseer wanneer ŉ snellerpuls
              toegepas word                                                             (1)

      5.1.2   Toestand verander wanneer ŉ snellerpuls toegepas word en in daardie
              toestand bly                                                              (1)

5.2   Teken ŉ stroombaandiagram van ŉ astabiele multivibrator.                          (5)

5.3   Verwys na die stroombaan in FIGUUR 5.3 hieronder en beantwoord die vrae
      wat volg.

                            FIGUUR 5.3: MULTIVIBRATOR

      5.3.1   Identifiseer die bogenoemde multivibrator.                                (2)

      5.3.2   Noem die funksie van R1 en R2 .                                           (2)

      5.3.3   Beskryf wat gebeur wanneer die stelskakelaar, S1 , gedruk word.           (3)

      5.3.4   Verduidelik hoekom drumpelpen 6 direk aan grond gekoppel is.              (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)             ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                      13

5.4     Verwys na FIGUUR 5.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                      FIGUUR 5.4: SCHMITTSNELLER-INVOER EN UITSET

        5.4.1    Noem of die uitsetsein ŉ omkerende, of ŉ nie-omkerende Schmitt-
                 sneller verteenwoordig. Motiveer jou antwoord.                        (3)

        5.4.2    Teken die stroombaandiagram van die Schmitt-sneller wat uit twee
                 resistors bestaan en ŉ 741-op-versterker wat die uitsetsein in
                 FIGUUR 5.4 sal produseer.                                             (7)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

14                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                (EC/SEPTEMBER 2023)

5.5    Verwys na FIGUUR 5.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     FIGUUR 5.5: OMKEERSOMMEERVERSTERKER
       Gegee:

       𝑉1= 200 mV
       𝑉2= 300 mV
       𝑉3= 400 mV
       RF = 100 kΩ
       𝑅1 = 20 kΩ
       𝑅2 = 10 kΩ
       𝑅3 = 25 kΩ

       5.5.1    Beskryf hoe die wins van hierdie versterker bepaal kan word.           (3)

       5.5.2    Bereken die uitsetspanning van die versterker.                         (4)

       5.5.3    Bereken die wins van die versterker deur spanningswaardes te
                gebruik.                                                               (3)

       5.5.4    Verduidelik die voordeel van die gebruik van ŉ veranderlike
                weerstand in die terugvoerlus in plaas van ŉ vaste weerstand.          (2)

       5.5.5    Wat sal met die uitsetspanning gebeur as die waarde van R2 na
                5 kΩ verander word?                                                    (2)

5.6    Teken ŉ stroombaandiagram van ŉ op-versterker-integreerder met inset- en
       uitsetseine.                                                                    (6)

5.7    Noem DRIE belangrike werkspunte van die op-amp-integreerkring.                 (3)
                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2023)            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                       15

VRAAG 6: VERSTERKERS

6.1     Verwys na FIGUUR 6.1 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                      FIGUUR 6.1: VOORGESPANNE NPN-TRANSISTOR

        6.1.1   Bepaal Vce vir die stroombaan wanneer dit in rus is.                    (1)

        6.1.2   Bereken die maksimum kollektorstroom wat in die stroombaan kan
                vloei.                                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

16                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                  (EC/SEPTEMBER 2023)

6.2   Verwys na FIGUUR 6.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                             + 9 VCC

                               R1           RC
                                           400                  C2
                              10 k
                                                               10 µF

                               C1
                              1 µF
                                                    T1
                                                   ß 200
                                                    =

                                                                               VCE
          VIN
                                                                              2, 38 V
       2 mV( AC)
                                                        CE
                               R2           RE        100 µF
                             1,5 k          1k

                                                                               0 V

                     FIGUUR 6.2: VERSTERKER-KRINGBAANDIAGRAM

      6.2.1     Identifiseer die versterker in FIGUUR 6.2.                                      (1)

      6.2.2     Beskryf die voorspanningsmetode vir Klas A-versterking.                         (4)

      6.2.3     Bepaal die spanningsval oor Rc .                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

(EC/SEPTEMBER 2023)               ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                      17

6.3     Verwys na FIGUUR 6.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                   +VCC

                            RB1

                       T1                                            T2
                                               Q1

                                                                               Uitset
                                                                            Output
                                                                                sein
                                                                            signal

                                                Q2

                            RB2                         RE

                                                              0V

                      FIGUUR 6.3: VERSTERKER-KRINGBAANDIAGRAM

        6.3.1    Identifiseer die versterkerkring in FIGUUR 6.3.                            (1)

        6.3.2    Noem die tipe transistor wat in die stroombaan gebruik word.               (1)

6.4     ŉ Balansversterker kringbaan het die volgende inligting:

        Gegee:

        Insetkrag            = 750 mW
        Uitsetkrag           = 28 W
        Insetspanning        = 230 V
        Uitsetspanning       = 219 V
        Insetstroom          = 3,6 mA
        Uitsetstroom         = 15,3 mA
        Uitsetimpedansie     = 40 Ω

        Bereken die volgende:

        6.4.1    Stroomwins in dB                                                           (3)

        6.4.2    Spanningswins in dB                                                        (3)

        6.4.3    Kragtoename in dB                                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 18

18                    ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA           (EC/SEPTEMBER 2023)

6.5   Teken ŉ stroombaandiagram van ŉ komplementêre balansversterker.                 (5)

6.6   Verwys na FIGUUR 6.6 hieronder van ŉ radiofrekwensieversterker.

                     FIGUUR 6.6: RADIO-FREKWENSIE-VERSTERKER

      Teken ŉ volledig benoemde frekwensieresponskromme van die RF-
      gekoppelde versterker.                                                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 19

(EC/SEPTEMBER 2023)                  ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                     19

6.7     Verwys na FIGUUR 6.7 hieronder van ŉ RC-faseskuif-ossillator wat VET
        gebruik en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                              +VCC

                                        RB                      RC

                                                                        C5

                C1           C2        C3
                                                              Q1

                                                                             VOUT
                                                                               UIT

                 R1           R2        R3              R4         C4

                             FIGUUR 6.7: RC-FASESKUIF-OSSILLATOR

        6.7.1        Definieer die term ossillator.                                           (2)

        6.7.2        Beskryf hoe die RC-faseskuif-ossillator sy faseverskuiwing van 360°
                     gedurende sy werking bereik.                                             (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 20

20                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                (EC/SEPTEMBER 2023)

6.8    Verwys na FIGUUR 6.8 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                       FIGUUR 6.8: OSSILLATOR KRINGDIAGRAM

       6.8.1   Identifiseer die ossillator in FIGUUR. 6.8.                                   (1)

       6.8.2   Bespreek hoe ossillasie in hierdie stroombaan verkry word.                  (6)
                                                                                          [45]

                                                                            TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 21

(EC/SEPTEMBER 2023)                                   ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA                                         21

                                                            FORMULABLAD
                        RLC-KRINGE                                    HALFGELEIER-TOESTELLE

                                           1                             𝑉𝑢𝑖𝑡
                                                                   𝐴𝑉 = 𝑉𝑖𝑛 = 𝑅 𝐹
                                                                                        𝑅
 𝑋𝐿 = 2𝜋𝐹𝐿 𝑒𝑛 𝑋𝐶 =                                                                      𝐼𝑁
                                         2𝜋𝐹𝐶
                                                                                                  𝑅
                                                                   𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 = (− 𝑅 𝐹 )
 SERIES                                                                                              𝐼𝑁

                                                                                  𝑅
                                                                   𝐴𝑉 = 1 + 𝑅 𝐹
 𝐼𝑇 = 𝐼𝑅 = 𝐼𝐶 = 𝐼𝐿                                                                 𝐼𝑁

                                                                                                𝑅
                                                                   𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 (1 + 𝑅 𝐹 )
 𝑍 = √𝑅 2 + (𝑋𝐿 − 𝑋𝐶 )2                                                                           𝐼𝑁

                                                                   𝛽𝑠𝑢𝑝𝑒𝑟 = 𝛽1 × 𝛽2
 𝑉𝑇 = √𝑉𝑅 2 + (𝑉𝐿− 𝑉𝐶 )2

                                                                   VERSTERKERS

 𝑉𝐿 = 𝐼𝑋𝐿 en 𝑉𝑐 = 𝐼𝑋𝐶 en 𝑉𝑇 = 𝐼𝑍                                   𝑉𝐶𝐸 = 𝑉𝐶𝐶
                                                                               𝑉
                                                                   𝐼𝐶𝑚𝑎𝑥 = 𝑅𝐶𝐶
        𝑅                                                                          𝐶
 𝐶𝑂𝑆𝜃 =
        𝑍                                                                 𝐴
                                                                   𝐴′ = 1 + 𝛽𝐴
           𝑉
 𝐶𝑂𝑆𝜃 = 𝑉𝑅                                                                                                𝑃
               𝑇                                                   Kragwins 𝐴𝑃 = 𝑙𝑜𝑔10 ( 𝑃𝑢𝑖𝑡 )
                                                                                                              𝑖𝑛

                                                                                            𝐸
      𝑋    𝑋            𝑉
 𝑄 = 𝑍𝐿 = 𝑍𝐶 = 𝑉𝐿 = 𝑉𝐶 = 𝑅 √𝐶
                                 𝑉            1   𝐿                𝐴𝑉 = 20 𝑙𝑜𝑔10 𝐸𝑢𝑖𝑡 dB
                                                                                                𝑖𝑛
                         𝑆           𝑆
                                                                                            𝐼𝑢𝑖𝑡
                                                                   𝐴𝐼 = 20 𝑙𝑜𝑔10 𝐼
 PARALLEL                                                                                    𝑖𝑛

                                                                   +
 1.    𝑉𝑇 = 𝑉𝑅 =𝑉𝐿 = 𝑉𝐶                                                    1
                                                                   𝐹0 = 2𝜋√𝐿 𝐶
                                                                               𝑇
           𝑽                                 𝑉          𝑉
 2. 𝐼𝑹 = 𝑹 = 𝑎𝑛𝑑 𝐼𝐿 = 𝑋 = 𝐼𝐶 = 𝑋                                          1
                                              𝐿             𝐶      Fr = 2𝜋√𝐿𝐶
                                                                              1
 3.   𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2                                     𝐹𝑂 = 2𝜋√6 𝑅𝐶

                        𝐼𝑅
 4.   𝐶𝑂𝑆𝜃 =
                        𝐼𝑇

                   𝑋𝐿        𝑋           𝑉        1     𝐿
 5.       𝑄=         = 𝑍𝐶 = 𝑉𝐿 = 𝑅 = √𝐶
                   𝑍                      𝑆

Kopiereg voorbehou                                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 22

22                            ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA   (EC/SEPTEMBER 2023)

SKAKELKRINGE

                     V              R
1.    Wins AV = VUIT = - (R f ) omkeer op-versterker
                         IN         in

                     V                   R
2.    Wins AV = VUIT = 1 + (R f ) nie-omkeer op-versterker
                         IN              in

                              R
3.    VUIT = VIN × (- R f ) omkeer op-versterker
                               in

4.    VUIT = -(V1 + V2 + V3 ) sommeerende op-versterker

               1
5.    fr = 2π√LC

            1
6.    f = 2π 6RC
           √

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [ELEC TECH QP SEPT2023 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-qp-sept2023-digital-afrikaans/70991b22-194b-42c5-a61f-97cf808eb68d) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr
- [ELEC TECH GR12 QP SEPT2022 Digital Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-qp-sept2022-digital-afrikaans/f569ad75-66e9-41b4-b833-cbbbe275bb53) — Electrical Technology · QP · 2022 · Afr
- [ELECTRICAL TECH-S18-AFRIK-DIGITAL ELEC](https://www.hlayiso.com/library/electrical-tech-s18-afrik-digital-elec/645306f1-7c04-42dd-b0a4-473f1e815955) — Electrical Technology · QP · 2018 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans Power](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2020-afrikaans-power/3bf820c8-f427-4b77-acb6-9d1d1c1e44db) — Electrical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Eng](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-eng/137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c) — Electrical Technology · QP · 2023 · Eng
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-afr/bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7) — Electrical Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Electrical Technology

- [Gr 12 Dig Elec ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-dig-elec-atp-2023-24/8d3b2ee7-1d14-498d-a86b-d9fc34674531) — ATP
- [ELECTRIC TECH (Digital) MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/electric-tech-digital-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d) — Memo · 2025 · Eng
- [Electrical Technology Nov 2025 (Digital) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-electrical-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9) — Memo · 2025 · Afr
- [ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/elec-tech-gr12-memo-sept2024-power-systems-afrikaans/1a395c97-b838-42e6-9bd6-30a85a714b11) — Memo · 2024 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Power Systems) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-power-systems-mg-afr/d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1) — Memo · 2023 · Afr
- [Electrical Technology May-June 2023 (Electronics) Afr](https://www.hlayiso.com/library/electrical-technology-may-june-2023-electronics-afr/db676dfa-3d36-4046-920f-a006d106b963) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
